eikestadnuus feast of smells and tastes of

1
4 Eikestadnuus 8 September, 2016 Nuus News. La Belle Vie 91, Welgevonden | Mon - Fri 09:00-18:00 & Sat 08:00-13:00 www.madeleen.co.za, 021 889 5374 | 082 662 8216,[email protected] COME AND EXPERIENCE THE DIFFERENCE… Awarded Best Health and Beauty Salon In South Africa 2016 By Professional Beauty Madeleen van der Merwe besig met ’n kliënt. FOTO: Nikki Meyer ondernemings, moet uitstyg en konstant verbeter. adeleen Effortless Beauty in “Dit is die hartklop van die dorp. Stellenbosch is bekend Welgevonden is as die beste salon in M vir die beste wynplase en die beste restaurante Suid-Afrika vir 2016 aangewys. en kan nou ook bekend wees vir die beste Dié jaarlikse toekenning is deur skoonheidsalon in die land.” Professional Beauty South Africa, Madeleen noem daar is baie Sondag 28 Augustus, in goeie salonne in Stellenbosch, dus Johannesburg oorhandig. is dit belangrik om konstant iets Eienaar Madeleen het besonders te bied vir elke die salon 10 jaar gelede in persoon wat instap. haar tweeslaapkamer- “Ons differensieer ons salon woonstel begin. nie deur WAT ons doen nie, Vandag is sy baie trots maar oor HOE ons dit doen en om te kan sê dat die hoe jy as kliënt voel wanneer jy beste salon in die land in uitstap. Stellenbosch gevind kan “Ons maak seker dat elke kliënt word. soos 'royalty' voel sodra hulle “Ons kry daagliks Stellen- arriveer en van daar raak hulle deel bossers wat sê 'Ek is so dankbaar van die familie waar ons belangstel en ek het julle ontdek', en ek glo die omgee vir mekaar.” toekenning sal ons platform om mense Sy voeg by dat haar salon, te midde van moeilike in Stellenbosch te bederf en te bedien, vergroot.” ekonomiese tye, onlangs die twee beste finansiële Aangesien klein sakeondernemings so 'n groot maande gehad het sedert sy die besigheid 10 jaar gelede gedeelte van Stellenbosch se ekonomie vorm, glo begin het. sy dit nodig dat alle ondernemings, maar veral klein Ons maak seker dat elke kliënt soos “Royalty” voel. PROMOSIE X1RTL9D9-EN080916 Feast of smells and tastes of yesteryear at local restaurants MARTIE RETIEF-MEIR- ING Remembering the heat of old stoves, kitchen smells, ouma’s soup in unmatched bowls and the sugary melting mal- va pudding and jam- drenched roly-polies conjure up great mo- ments of our culinary past. Oh, how we love to talk about great South Afri- can dishes and how mothers, grandmothers, motjies, anties, even un- cles, could dip into their spice jars, bring out mar- inated meats and stir, taste, smell and finally, triumphantly put skottels on tables. These and similar experiences of our col- lective memory are what the coming e’Bosch Festival is all about. Through an initiative of e’Bosch, the Stellenbosch Her- itage project marking September as Heri- tage Month, greater Stellenbosch has a chance to celebrate the various facets of its long history, of its past and future. Food is one of these, and has inspired some of our top restaurants in town to draw on great food memories. Stellen- bosch Kitchen (cnr Dorp and Andringa streets), for example, is going to feature ku- du shoulder, pickled waterblommetjies, samp, chakalaka and quince jelly. How’s that for celebrating a South African table! Basic Bistro in Church Street will recall our great Cape culture with truly traditional Cape Malay curry and if you do not know what skilpadjies are, go to Craft, Wheat and Hops, Oude Hoek Building, Andringa Street. Those rich flavoursome par- cels of liver in sheep’s caul fat is, as they say, something to die for. A glass of L’Avenir is also part of the experience. Show Room in Bird Street will tempt all pal- ates with their Malay Roll-ups (pancakes wrapped around real old-style bobotie). More pancakes, sweet and savoury, could be had at Bebe Choco- laterie on Church Street, and celebrate the great art of flipping this popular confec- tion. If you want to impress visitors, girl- friends or your mother-in-law, go to Coop- manshuis’ lovely Helena’s for a flavour- some plate of beef short rib and nut stew with and quince, leeks and almonds. On the R44, Sweetwell offers its famous slow-roasted pork belly, pesto veggies, mozzarella shavings, potatoes and rocket. On the corner of Helderberg Road on the R44, George’s Greek Restaurant will offer a three-course, starters and, of course, slow-cooked lamb roast, jacket potatoes, veggies, salad and, for dessert, deep fried puff pastry in honey, cinnamon and nuts. Bon Appetit! Onverantwoordelike hondeienaarskap neem toe NADINE WILLI- AMS @NRamongane Ná die tragiese dood van ’n kleu- ter van Idasval- lei wat verlede week deur twee honde doodge- byt is, is dit steeds moeilik vir die familie om aan te be- weeg. Die Dierebe- skermingsvereni- ging (AWSS), wat die twee honde uitgesit het, het bevestig Marchen Hoffman (6) is op Vrydag 26 Augus- tus deur twee gekruiste honde doodgebyt. “Hy is gebyt in sy lieste en verskeie nekwon- de het die kind se dood veroorsaak,” het sers. Zenobia Sedeman, woordvoerder vir die Cloetesville-polisie, gesê. Volgens Sedeman het die polisie ’n gereg- telike doodsondersoek geopen. Die saak word verder ondersoek. Lorna Hughes, bestuurder van die AWSS, sê dié honde was baie aggressiewe brakke. “ ’n Mens kan nie veralgemeen nie, maar die meeste van die honde wat so aggressief is, is omdat hulle nooit geleer is om te sosiali- seer nie. “Die eerste vier maande van ’n hondjie se lewe is krities. Gedurende dié tydperk moet jy hulle blootstel aan kinders en mense en ander basiese dinge soos om in ’n motor te ry. “Honde het ge- voelens, wat baie aandag en liefde kort.” Volgens Hughes verg hondeienaar- skap groot verant- woordelikheid. “Sosialisering is ’n prioriteit, sorg ook dat jou honde gesteriliseer word, hul inen- tings kry en ge- reeld ontwurm word. “Daar is beslis ’n toename in onver- antwoordelike hondeienaarskap in Stellenbosch, met dorpies soos Cloetesville waar hondegevegte nog baie gewild is. “Jy kan nie honde heeldag vasgeketting hou op jou werf, en verwag hulle moet nie aggressief wees nie. Amerikaanse veghonde is van die beste metgeselle as hulle reg be- handel word.” Hughes sê dit is belangrik om te weet dat honde nie teen mense diskrimineer nie. “Jy kan nie verwag ’n hond moet weet wan- neer iemand ’n slegte of goeie persoon is nie. Ek glo dus as jy iets wil hê om misdadigers weg te hou, kry ’n alarmstelsel.” As jy sien ’n hond is besig om iemand aan te val, raai Hughes aan jy: V Gryp ’n handdoek of ’n tou en probeer om dit om die hond se lyf sit. As die hond wil aanval, trek die hond weg. Dit help nie om die hond te skop of vir hom te skree nie. V Gooi die hond nat met water. Evelyn Hoffman (Marchen se ma) word getroos tydens die roudiens Donderdag 1 September, by die VG Kerk in Idasvallei. FOTO: DAAN WILLIAMS

Upload: others

Post on 24-Dec-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Eikestadnuus Feast of smells and tastes of

4 Eikestadnuus8 September, 2016

NuusNews.

La Belle Vie 91, Welgevonden | Mon - Fri 09:00-18:00 & Sat 08:00-13:00

www.madeleen.co.za, 021 889 5374 | 082 662 8216,[email protected]

COME AND EXPERIENCE THEDIFFERENCE…

Awarded Best Health and Beauty Salon InSouth Africa 2016 By Professional Beauty

Madeleen van der Merwe besig met ’n kliënt. FOTO: Nikki Meyer

ondernemings, moet uitstyg en konstant verbeter.a d e l e e n E f f o r t l e s s B e a u t y i n“Dit is die hartklop van die dorp. Stellenbosch is bekendWelgevonden is as die beste salon inM vir die beste wynplase en die beste restauranteSuid-Afrika vir 2016 aangewys.

en kan nou ook bekend wees vir die besteDié jaarlikse toekenning is deurskoonheidsalon in die land.”Professional Beauty South Africa,

Madeleen noem daar is baieSondag 28 Augustus, ingoeie salonne in Stellenbosch, dusJohannesburg oorhandig.

is dit belangrik om konstant ietsEienaar Madeleen hetbesonders te bied vir elkedie salon 10 jaar gelede inpersoon wat instap.haar tweeslaapkamer-

“Ons differensieer ons salonwoonstel begin.nie deur WAT ons doen nie,Vandag is sy baie trotsmaar oor HOE ons dit doen enom te kan sê dat diehoe jy as kliënt voel wanneer jybeste salon in die land in

uitstap.Stellenbosch gevind kan“Ons maak seker dat elke kliëntword.

soos 'royalty' voel sodra hulle“Ons kry daagliks Stellen-arriveer en van daar raak hulle deelbossers wat sê 'Ek is so dankbaar

van die familie waar ons belangstel enek het julle ontdek', en ek glo dieomgee vir mekaar.”toekenning sal ons platform om mense

Sy voeg by dat haar salon, te midde van moeilikein Stellenbosch te bederf en te bedien, vergroot.”ekonomiese tye, onlangs die twee beste finansiëleAangesien klein sakeondernemings so 'n grootmaande gehad het sedert sy die besigheid 10 jaar geledegedeelte van Stellenbosch se ekonomie vorm, globegin het.sy dit nodig dat alle ondernemings, maar veral klein

Ons maak

seker

dat elke kliënt

soos

“Royalty”

voel.

PROMOSIE

X1RTL9D9-EN080916

Feast of smells and tastes of yesteryear at local restaurantsMARTIE  RETIEF­MEIR­ING

Remembering the heatof old stoves, kitchensmells, ouma’s soup inunmatched bowls andthe sugary melting mal-va pudding and jam-drenched roly-poliesconjure up great mo-ments of our culinarypast.

Oh, how we love to talkabout great South Afri-can dishes and howmothers, grandmothers,motjies, anties, even un-cles, could dip into theirspice jars, bring out mar-inated meats and stir,taste, smell and finally,triumphantly putskottels on tables.

These and similar experiences of our col-lective memory are what the cominge’Bosch Festival is all about. Through aninitiative of e’Bosch, the Stellenbosch Her-itage project marking September as Heri-tage Month, greater Stellenbosch has achance to celebrate the various facets ofits long history, of its past and future.

Food is one of these, and has inspiredsome of our top restaurants in town todraw on great food memories. Stellen-bosch Kitchen (cnr Dorp and Andringastreets), for example, is going to feature ku-du shoulder, pickled waterblommetjies,samp, chakalaka and quince jelly. How’sthat for celebrating a South African table!

Basic Bistro in Church Street will recall

our great Cape culturewith truly traditionalCape Malay curry and ifyou do not know whatskilpadjies are, go toCraft, Wheat and Hops,Oude Hoek Building,Andringa Street. Thoserich flavoursome par-cels of liver in sheep’scaul fat is, as they say,something to die for. Aglass of L’Avenir is alsopart of the experience.

Show Room in BirdStreet will tempt all pal-ates with their MalayRoll-ups (pancakeswrapped around realold-style bobotie).

More pancakes, sweetand savoury, could behad at Bebe Choco-

laterie on Church Street, and celebrate thegreat art of flipping this popular confec-tion.

If you want to impress visitors, girl-friends or your mother-in-law, go to Coop-manshuis’ lovely Helena’s for a flavour-some plate of beef short rib and nut stewwith and quince, leeks and almonds.

On the R44, Sweetwell offers its famousslow-roasted pork belly, pesto veggies,mozzarella shavings, potatoes and rocket.

On the corner of Helderberg Road on theR44, George’s Greek Restaurant will offera three-course, starters and, of course,slow-cooked lamb roast, jacket potatoes,veggies, salad and, for dessert, deep friedpuff pastry in honey, cinnamon and nuts.

Bon Appetit!

Onverantwoordelike hondeienaarskap neem toeNADINE  WILLI­AMS

@NRamongane

Ná die tragiesedood van ’n kleu-ter van Idasval-lei wat verledeweek deur tweehonde doodge-byt is, is ditsteeds moeilikvir die familieom aan te be-weeg.

Die Dierebe-skermingsvereni-ging (AWSS), watdie twee hondeuitgesit het, hetbevestig MarchenHoffman (6) is opVrydag 26 Augus-tus deur twee gekruiste honde doodgebyt.“Hy is gebyt in sy lieste en verskeie nekwon-de het die kind se dood veroorsaak,” het sers.Zenobia Sedeman, woordvoerder vir dieCloetesville-polisie, gesê.

Volgens Sedeman het die polisie ’n gereg-telike doodsondersoek geopen. Die saakword verder ondersoek.

Lorna Hughes, bestuurder van die AWSS,sê dié honde was baie aggressiewe brakke.

“ ’n Mens kan nie veralgemeen nie, maardie meeste van die honde wat so aggressiefis, is omdat hulle nooit geleer is om te sosiali-seer nie.

“Die eerste vier maande van ’n hondjie selewe is krities. Gedurende dié tydperk moetjy hulle blootstel aan kinders en mense enander basiese dinge soos om in ’n motor tery.

“Honde het ge-voelens, wat baieaandag en liefdekort.”

Volgens Hughesverg hondeienaar-skap groot verant-woordelikheid.

“Sosialisering is’n prioriteit, sorgook dat jou hondegesteriliseerword, hul inen-tings kry en ge-reeld ontwurmword.

“Daar is beslis ’ntoename in onver-antwoordelikehondeienaarskapin Stellenbosch,met dorpies soosCloetesville waarhondegevegte nog

baie gewild is. “Jy kan nie honde heeldag vasgeketting

hou op jou werf, en verwag hulle moet nieaggressief wees nie. Amerikaanse veghondeis van die beste metgeselle as hulle reg be-handel word.”

Hughes sê dit is belangrik om te weet dathonde nie teen mense diskrimineer nie.

“Jy kan nie verwag ’n hond moet weet wan-neer iemand ’n slegte of goeie persoon is nie.Ek glo dus as jy iets wil hê om misdadigersweg te hou, kry ’n alarmstelsel.”

As jy sien ’n hond is besig om iemand aante val, raai Hughes aan jy:

V Gryp ’n handdoek of ’n tou en probeerom dit om die hond se lyf sit. As die hondwil aanval, trek die hond weg. Dit help nieom die hond te skop of vir hom te skree nie.

V Gooi die hond nat met water.

Evelyn Hoffman  (Marchen se ma) word getroos tydens die  roudiens Donderdag 1 September, by die VG Kerk  in  Idasvallei.  FOTO: DAAN WILLIAMS