jaargang 2 #39 1 desember 2013 09:30 oggenddiens · saam te kom oefen of net om daar te wees. ons...

8
1 Desember 2013 Jaargang 2 #39 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader – laat U wil geskied Ds Willem Steyn Tema: Jesus het gekom sodat ons oor HOM kan feesvier 18:00 Ker�angdiens Sing: Ps. 33-1:1,6 Sing: Ps.33-1:7 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Deut. 5 Sing: Ps.25-1:2,3 Skriflesing: Titus 2 Teks: Titus 2:11-113a HK Sondag 49 Sing: Sb.10-1:1,2 Sing: Ps.40-2:6,7,8 Welkom o stille nag van vrede Kom alle getroues Al was ek nie daar nie Stille nag Skriflesing: Jesaja 42:1-9 Die dienaar van die Here Dag van verlossing Skriflesing: Lukas 1: 26-33 Geboorte aankondiging Die regte tyd het aangebreek Die Heiland is gebore Skriflesing: Lukas 2: 1-7 Geboorte van Jesus Christus Engele, met glans omgewe Skriflesing: Lukas 6: 17-26 O Christus ons verlange O heil’ge nag (FAK lied) Lofwaardig is ons God en Heer Ere aan God

Upload: others

Post on 07-Sep-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

1 Desember 2013Jaargang 2 #39

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Onse Vader – laat U wil geskied

Ds Willem SteynTema: Jesus het gekom sodat ons oor HOM kan feesvier

18:00 Ker�angdiens

Sing: Ps. 33-1:1,6Sing: Ps.33-1:7 (Kinderbegeleiding)

Wetlesing: Deut. 5Sing: Ps.25-1:2,3

Skriflesing: Titus 2 Teks: Titus 2:11-113a HK Sondag 49Sing: Sb.10-1:1,2

Sing: Ps.40-2:6,7,8

Welkom o stille nag van vredeKom alle getroues

Al was ek nie daar nieStille nag

Skriflesing: Jesaja 42:1-9 Die dienaar van die HereDag van verlossing

Skriflesing: Lukas 1: 26-33 Geboorte aankondigingDie regte tyd het aangebreek

Die Heiland is geboreSkriflesing: Lukas 2: 1-7 Geboorte van Jesus Christus

Engele, met glans omgeweSkriflesing: Lukas 6: 17-26O Christus ons verlangeO heil’ge nag (FAK lied)

Lofwaardig is ons God en HeerEre aan God

2

• Die kerkkantoor sluit vir die skoolvakansie (van 4 Des - 6 Jan).• Kleuterbegeleiding vind net plaas tot Sondag 8 Desember.• Daar sal op Kersdag om 09:00 ’n diens in ons kerkgebou wees.• Verlofreëlings Ds Willem DV 9 - 31 Desember.

V innige nuusBeste Katkisasie-onderwysersDie einde van die 2013-katkisasiejaar het reeds aangebreek.Ten einde die afgelope jaar in oënskou te neem, en om voorlopige beplanning vir 2014 te doen, word u vriendelik uitgenooi na ‘n vergadering wat DV op 3 Desember 2013 om 17:30 in die Koffiekamer gehou sal word.U teenwoordigheid sal hoog waardeer word.Braam Pieterse

Vrydag 10 Januarie gaan ons saam met die O&B kommitee kuier om ook so te kan sien waar ons hulle vanuit die G5 bedien-ing kan ondersteun.Sondag 12 Januarie

Ons eerste Internasionale Erediens: As jy kontak het met nuwe internasionale kollegas of studente kom woon som-mer saam met hulle hierdie ere diens by, sodat ons hulle kan ontmoet.Ons beplan weer ’n Verwelkomings-ete vir nuwe studente en hulle ouers. Kom kuier gerus saam met ons nuwe lidmate. Neem ook asb vrymoedigheid om voornemende studente te nooi na hierdie geleentheid toe.

Tydens O&B (die Ontvangs-en Bekend-stellingsprogram van die NWU) gaan die O&B kommitee ons kerksaal gebruik as ’n

G5 Aktiwiteite 2014Ons sien uit na die nuwe jaar en het nou reeds ’n klompie planne vir Januarie.

basis vir die privaatstudente, wat nie ie wers by ’n koshuis inskakel nie.Tydens JOOL wil ons op die Bult gaan kof-fie uitdeel.Die O&B tydperk is ’n tyd van aanpassing en onsekerheid vir nuwe eerstejaars. Dis ’n tyd waar daar baie geleenthede is om die liefde van ons Here Jesus te bedien – selfs al is dit in die klein dingetjies soos om ie-mand te beduie waar ’n gebou op kampus of ’n winkel is. Kom ons wees in hierdie tyd bedag op mense, wat nie Potchefstroom so goed soos ons ken nie. As jy belangstel om te help kom gesels met Willem Steyn. Kom ons doen ook voorbidding vir Rikus Fick, as studentedekaan, en al ons stu-denteleiers, asook elke ander persoon wat moet help om nuwe studente te ontvang, vir hulle werk in hierdie tyd.

Sustersaamtrek 2014“Vrou wat genade ontvang het,

bedien hoopvol liefde in die Suid-Afrika van vandag”

Datum: 8 Maart 2014 Koste: R100Plek: Gereformeerde Kerk VentersdorpTyd: Registrasie, tee en kuier: 08:00-08:45Konferensie vanaf 09:00Spreker: Prof Gert BreedOns sal volgende jaar lyste opsit om plek te bespreek. Hou solank net die datum oop!

3

KerssangfeesVanaand hou ons saam met Mooirivier en Oos Kerssangfees hier in ons kerkgebou.

AANDAG LAERKOOLKINDERS, KLEUTERS EN OUERS

Ons het julle KINDERS baie nodig om saam te kom sing. Sal julle asb op 1 Desember tien oor vyf (5.10nm) voor in die kerkgebou wees om saam te kom oefen of net om daar te wees. Ons wil vir julle elkeen ‘n klein geskenkie gee omdat ons so lief is vir julle. As julle ‘n wit T-hemp of rokkie het, trek dit asb aan. Anders maak dit nie saak nie.OUERS, KOM ASB SAAM MET DIE OEFENING. Ons moet reël oor die inkom en uitgaan van die kinders.

Annatjie Verhoef

Liefdegawesby die deure

1 DesemberOggend: Teologiese Skool BiblioteekAand: Filippyne8 DesemberOggend: Teologiese Skool PublikasiesAand: Meelewingsfonds 24 NovemberOggend: Bystandfonds DiakonieAand: Meelewingsfonds

Teologiese Skool Biblioteek – Om boeke vir studiedoeleindes en naslaanwerke by die Jan Lion Cachet-biblioteek van die Teologiese Skool aan te koop. Riglyn van die Admin Buro: R5 per belydende lidmaat.Filippyne – Ons is almal bewus van die ontset-tende lyding van die Filippynse mense na die supertifoon daar. Die Filippyne is, saam met Oos-Timor, die mees Christelike land in Oos-Asië. Ons wil hierdie kollekte skenk aan ons broers en susters in die Filippyne in hul be-proewing.

Waarvoor word die Liefdegawes gebruik?

����IE! ����IE! ����IE!Hoe sê mens dankie aan lidmate wat hulle tyd en energie opoffer om die sigbare kerk van die Here hier op die Bult te dien. Jy sê, soos Paulus, vir die Here dankie wanneer jy aan elkeen van hulle dink:• Ons twee kosters vir hulle getroue diens-werk Sondae en in die week• Ons twee orreliste wat getrou elke Sondag hulle gawes aanwend om die sang tydens ons eredienste te begelei;• Die span wat die dataprojeksie elke week met keurigheid voorberei;• Die tolke wat in die konsistorie ongesiens hulleself in Engels hoorbaar maak sodat be-soekers aan die eredienste deel kan hê;• Almal wat organiseer dat daar blomme in die kerk is en dat ons na die diens gesellig koffie en tee kan drink;• Fransa wat met besondere noukeurigheid en vriendelikheid vanuit die kerkkantoor so baie dinge koördineer en bestuur;• Die ouderlinge en diakens vir hulle diens-werk dwarsdeur die jaar, en natuurlik ook die skribas vir noukeurige werk;• Kategete wat ons kinders getrou begelei om die Here beter te ken en lief te hê;• Lidmate wat hulle kundigheid tov finansies en geboue aanwend en ons as gemeente hierin voorgaan;• Lidmate wat in stilte na mekaar omsien en elkeen sy eie roeping in hulle daaglikse lewe verrig.Dit is ʼn groot voorreg om as lidmate en voorgangers saam met julle die geloofspad te loop. Fanie, Judie, Willem en Hanlie

Vraelys aan weduweesDr Monica Venter, emeritusweduwee van wyle ds Willie Venter van Bloemfontein, is genader om ‘n artikel te skryf “vir mense wat wil weet hoe hulle ‘n vrou wat haar man verloor het, moet hanteer”. Om haar hierin te help het sy ‘n vraelys saamgestel. Indien u behulpsaam kan wees deur hierdie vraelys in te vul, kan u met Fransa by die kerkkantoor skakel.

4

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

1 DesemberKG 9 (Elsa Els) &

Wyk 8 (Alta Verster)

Geen teeskinkbeurte geskeduleer tydens vakansietyd nie.

Verjaarsdae in die vakansieVandag, 1 DesemberIdonette Botha 082-370-5135

Dinsdag, 3 DesemberPetro Steyn 018-294-4595 Michael Vorster 083-503-4173

Woensdag, 4 DesemberJaap Helberg 082-738-8237

Donderdag, 5 DesemberHannetjie van der Walt 082-348-1904

Vrydag, 6 DesemberMaria Ferreira [email protected] Kotze 082-849-7870Lorraine Mushayabasa 074-232-6885Schalk Vorster 072-719-7025

Sondag, 8 DesemberFrancois Viljoen 084-442-8649

Maandag, 9 DesemberWouter Jooste 076-314-5762Francois Venter 082-880-4188

Dinsdag, 10 DesemberJacques Badenhorst 082-903-5850Maritza de Beer 072-987-0812Hestie Smit 083-415-8090 Willemien van Heyningen 083-560-6730

Donderdag, 12 DesemberManna Stander 072-574-5356Koos Vorster 082-922-7509

Vrydag, 13 DesemberAnnette Jonker 082-347-2840

Saterdag, 14 DesemberFanie Jansen van Rensburg 073-249-0359

Sondag, 15 DesemberJames Kang 079-403-5975

Maandag, 16 DesemberEloise Rousseau 018-293-1547

Dinsdag, 17 DesemberElize Pienaar 079-527-2079Annalia Smit 083-415-8090

Woensdag, 18 DesemberIsobel Swart 081-363-6700

Vrydag, 20 DesemberAntoinetta Venter 082-854-6325

Saterdag, 21 DesemberCarools Reinecke 082-568-5652Rika Taljaard 018-294-4705 Kobus van der Walt 071-897-0290

Maandag, 23 DesemberGP Schoeman 076-775-0359

Dinsdag, 24 DesemberJurg van der Walt 082-851-9176

Donderdag, 26 DesemberMariëtta Fourie 083-320-4681

Vrydag, 27 DesemberPierre Muller 082-534-3411Renette van der Walt 072-448-1498

85

2

21

5

5

Meelewing

Saterdag, 28 DesemberSuzette Coetzee 082-854-0764Pieter van der Walt 082-920-1601

Sondag, 29 DesemberGert Breed 082-579-6628Jan Schutte 084-652-7600Hester Smit 073-705-8226Cecilia Swart 079-507-0420

Maandag, 30 DesemberMarie Botha 079-126-2620 Ingrid Harmse 018-291-1738 Kokkie Helberg 018-294-4704 Jana Lotter 071-688-4043SJ Steenekamp 083-263-7509

Dinsdag, 31 DesemberIlisna de Beer 084-835-2219

Woensdag, 1 JanuarieChantelle Bosch 082-838-5498

Donderdag, 2 JanuarieLouis Bouwer 082-410-5110Ben van der Schyff 071-060-2161

Vrydag, 3 JanuarieVicky Coetzee 073-052-5130Hennie Fick 073-220-3050Alida Schutte 083-628-2374Johanna van der Merwe 018-293-1903

Saterdag, 4 JanuariePieter du Plessis 072-145-7010Thea Harmse 083-602-0679Emma Jacobs 084-414-5400Magdel Rousseau 018-293-1547

Sondag, 5 JanuarieJapie Arangies 082-684-4547Carin Kloppers 072-741-0672

Maandag, 6 JanuarieRikus Fick 083-600-1149Charles Reinecke 083-458-0384Mona van der Walt 081-313-6973

Dinsdag, 7 JanuarieChris van der Walt 079-511-3133

Woensdag, 8 JanuarieEstie de Beer 076-589-6637Thinus Havenga 082-499-0920Johnna Kruger 082-556-2361Anlia Postma 071-877-8308

Saterdag, 11 JanuarieHettie Labuschagne 018-297-1793Arina Neethling 083-657-1920Philip van Dyk 071-639-2857Anzelle Vorster 082-495-6172Esté Vorster 082-923-1958Fransa Vorster 076-391-7578

Verjaarsdae in die vakansie

9

84483

20

21

10

2081

82

17

83

8621

20

Braam de Villiers (082-564-2642) het ʼn heupvervangingsoperasie ondergaan. Ons bid vir herstel en nuwe lewenskwaliteit.Ons dink aan Pieter-Jacob van Pieter en Cecile van Zyl (072-389-3450) wat die afge-lope week in die hospitaal was. Ons is dank-baar dat dit beter gaan.Geluk aan Dewey de Wet (083-294-9230) en Frances Maritz (073-947-4642) wat in die huwelik bevestig is. Mag die verbintenis vir julle tot groot seën wees.Estiaan Klem (083-453-1872) en Alicia Jordaan (084-920-3500) word DV die 14e Desember in die huwelik bevestig. Mag die Here jul seën in jul nuwe lewe saam!Daan Taljaard (018-294-4705) gaan op die 6e Desember ‘n spesialis sien ivm ernstige pyn. Ons bid dat daar verligting sal kom.

6

Baie dankie vir al die vele en gereelde goeie wense, telefoonoproepe, besoeke, blomme en ander maniere waarop die gemeente my ondersteun het tydens my onlangse siekte. In die besonder wil ek Ds Fanie bedank vir die besondere manier waarop hy my deur hierdie moeilike tyd bygestaan het. Ek het nou (feitlik) volkome herstel na die opera-sie, en is weer volstoom aan die gang.Lucas Venter

VERKLARINGNa aanleiding van Sinode 2013 van die NG kerk se besluit rakende Satan wil die vol-gende Gereformeerde Kerke in Klassis Pot-chefstroom die volgende verklaring uitreik: (Potchefstroom, Cachet, Buffeldoorns, Oos, Suid, Die Bult en Mooirivier) Hierdie verkla-ring word deurgestuur na die Deputate Eku-menisiteit (Binnelands)

Ons betreur die pasafgelope sinode van die NG kerk se besluit waarin daar ruimte gelaat word vir die standpunt dat die duiwel en de-mone nie-persoonlik sou wees. Ons verwerp enige dwaling waarin die gesag van die Skrif, die Godheid van Christus, die troos van die Evangelie, die gereformeerde belydenis en die band met die kerk van alle eeue, misken word.Ons bely in ooreenstemming met die By-bel dat ons stryd teen Satan en die demo-ne, ʼn stryd is teen gevalle engele wat, “soos moordenaars op die kerk loer – ook op elke lidmaat – om dit met alle mag in die verderf te stort en alles deur hulle bedrieëry te ver-woes.” (Nederlandse Geloofsbelydenis 12).Ons moedig alle Christene aan om vas te hou aan die gesonde leer van die Evangelie, al sou daar baie mense wees wat dit verwerp (2 Tim. 4:3). Ons roep gelowiges wat hierdie dwaling, dat die Satan nie werklik bestaan nie, aan-hang op tot bekering voor die Here.

Skrifgedeeltes vir verdere lees: Gen. 3:1-4 en Open. 12:7-9. Gen. 3:13-19. Joh. 8:42-47. Matt:1-11 en ooreenstemmende gedeeltes in die Evangelies. Job 1:6-12 (1953 vert.). Vr. en antw. 9 en 127 van die Heidelbergse Kate-gismus

Pieter en Annetjie �oetOns verhuis die tweede week van Desem-ber na Bougainvilla Aftree-oord in Mon-tana/Pretoria. Dankie-dankies vir ontmoe-tings en saamkuier met medegelowiges van Die Bult-gemeente. Ds. Fanie en ds. Willem, julle uitsaai van die blye boodskap het ons ook die brandmerke van God se liefde gewys. Al bring afskeid ‘n knop in die keel, die groot genade van die Here bring blydskap en vrede op alle woonplekke. Mooiloop, Pieter en Annetjie du Plessis.(0721457010 & 0829553311)

Baie dankie

Beste gemeente, Baie dankie vir die won-derlike tyd wat ek hier saam met jullie kon hê. Dit was een grote seën om in die laat-ste 5 maande in julle midden te wees en te kan leer van God en mekaar te ontmoet. Ek het die tyd hier baie geniet, dankie vir die warmte die ek van julle kon ontvang.Nienke de [email protected]

Baie dankie vir die pragtige blommeruiker wat ons met Jana se doop ontvang het! Dit was vir ons ‘n baie spesiale dag! Dankie dat julle gedeel het in ons vreugde!Liefde Willem (x2), Hanlie en Jana.

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge: Mias SmitManna Stander

Diaken: Izak de Kock

7

Gereformeerde Kerke Kamp – Club Amigos

In plaas van ‘n tradisionele gemeentekamp, gaan daar volgende jaar ‘n gesamentlike kamp gehou word vir al die Gereformeerde Kerke in die omgewing.

As daar een ding is wat ons as lidmate van die Gereformeerde Kerke goed kan doen, is dit om saam te kuier! Daar is min dinge wat só lekker en só opbouend is. Om iets daarvan op ‘n groter skaal te beleef, nooi die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos die Gereformeerde Kerke in Potchefstroom, Klerksdorp, Rustenburg, Ventersdorp, Uit-schot, Zeerust en Krugersdorp uit na ‘n Gereformeerde Kerke kamp. Hierdie kamp vind plaas op die naweek van 14-16 Maart 2014 by Club Amigos Holiday Resort naby Ventersdorp.

Die tariewe lyk soos volg:

Chalets/Casitas

Getal persone (kinders s.w.a volwassenes)

Vrydag tot Sondag

1-4 R 13001-6 (maksimum) R 1300Geen troeteldiere word toegelaat in die Casitas nie.

Tente / Karavane

Getal persone (2 jaar en ouer)

Vrydag tot Sondag

1-2 R 3003 R 3704 R 4405 R 5106 R 580Klein honde – slegs 1 per staanplek

R 40

Alle ekstras (vir die hele naweek):

Persone R 70Motorvoertuie R 70Tente/daktente/Speel tente R 70Bote/Jet-ski (slegs by sekere staanplekke/casitas)

R 70

Ons moet egter alle besprekings reeds teen 31 Januarie 2014 afhandel om te verse-ker dat ons genoeg staanplekke en casitas vir almal kry. Daarom vra ons vriendelik om so gou as moontlik by ds. Karel Steyn ([email protected]) of Anna Smith ([email protected]) te bespreek. ‘n De-posito van R200 (of die volle bedrag) is betaalbaar voor of op 31 Januarie 2014 en kan in die onderstaande rekening inbetaal word. Die finale bedrag moet ons teen 15 Februarie 2014 ontvang. Gebruik asseblief die volgende verwysing: Naam+Van+Dopperkamp2014. Ongelukkig kan geen de-posito’s terug betaal word in die geval van ‘n kansellasie nie.Rekeninghouer: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos Bank: ABSA (takkode: 632005)Rekeningnommer en tipe: Tjekrekening 670 340 066Verdere reëlings rakende die kos en die naweekprogram sal vroeg in 2014 aan al die gemeentes versprei word. Ons sien baie uit daarna om saam met ons broers en susters ‘n naweek te spandeer en God saam beter te leer ken. Oos-Dopper Groete, Ds. Karel Steyn

Die besprekings vir volgende jaar se Gereformeerde Kerke Kamp by Klub Amigos is stadig maar seker besig om in te rol. Die sluitingsdatum vir besprekings sou Vrydag moes in wees, maar siende dat daar nog heelwat plek oor is en van ons lidmate reeds met vakansie begin vertrek, het ons besluit om die sluitingsdatum uit te stel tot 31 Januarie 2014. Ons sien uit daarna om saam met julle te kamp!

8

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620

Kerkkantoor e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zaDs Fanie Coetzee: [email protected]

Kontak ons

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

opgedateerdHou jou OnderOnsie

Godwin Mushayabasa se e-posadres is nou: [email protected]

Kannetjie en Albertjé Fouché se landlyn verander na: 018 290 8553

Vakansiewoonstel in Winkelspruit be-skikbaar vir Des en Jan vir 6 persone. Volledig toegerus op die strand! Twee slaapkamers en twee badkamers. Het wasmasjien, droër, skottelgoedmasjien en onderdak parkering. R900 per dag vooruitbetaalbaar. Skakel 082-320-4965.

Met die voorsitter van die Kuratore, dr Douw Breed, se onlangse besoek aan In-dië het hy met ‘n voornemende student van die Teologiese Skool, Mukesh Kumar, kontak gemaak. Mukesh is tans besig om toelating tot die NWU te verkry. Die jong man is 22 jaar oud en is op soek na bekos-tigbare verblyf in Potchefstroom. Indien u daarmee kan help, kontak as-seblief vir Wymie du Plessis by die Ad-min Buro 018 297 3986 of Ami du Toit by die Teologiese Skool 018 285 2351 ge-durende kantoorure.•

ADV

ERTE

NSI

ES •

ADV

ERTE

NSI

ES •

Marilda de Oliveira beskryf haar besoek aan twee gemeentes in die Filippyne ver-lede Sondag:

Last trip – unforgettableIt is difficult to explain how one can manage certain things sometimes. My last Sunday/hours in the Philippines were one of those times. After the two services in Tugegarao and vicinity we moved towards the mountains for the last services of the day. This time we went to the most remote area since my arrival in the country. As soon as we crossed the first river and I got on my horse there it happened… the saddle was not tightly fastened; as the horse began to move it was suddenly on the horse’s belly instead of its back and I landed on the rocks. It was a terrible fright, besides severe bruises, raw elbow and excruciating head and shoulder pain. What to do? The saddle was fixed and we moved on…we crossed twelve rivers and marsh land before reaching the first church up on the mountain. By then I could hardly move my arm and neck. But the ser-vice was marvelous and the people so kind and happy to see us and hear God’s Word. So, it was encouraging. After a quick meal we moved towards the other church in the dark of the night for about two hours. There too the church was packed with people. Although I was nauseous due to the pain, the Lord gave me grace to preach and finish my task. At ten o’clock we moved towards the main river again under a beautiful and drizzling sky. After mid-night we reached home. I took a shower, some pain killers and began to grade my students’ exams which they wrote on Saturday. By seven in the morning I was done. I had few hours to pack and go to the airport, just to find out that the flight had been canceled due to ty-phoon warning. Alternatively, I took the sleep-er bus at night arriving in Manila at five in the morning; by four o’clock I left the country for Korea. It was one of the hardest trips I ever had in my life due to the pain on my shoulder and neck. But thanks be to God all things are possible! I reached Korea already longing for that beautiful country and dear people I left behind. Yes, an unforgettable time that was…

in die vakansie