geagte ouers gimmie -sport ondersteunersklub · baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens...

5
“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” GEAGTE OUERS Baie dankie en baie geluk met ʼn suksesvolle Gimmie-Volkie-naweek. Geluk en dankie aan elke onderwyser, afrigter en speler wat sy/haar beste gelewer het. Ons het 22 wedstryde gewen en slegs 9 verloor. Die hoogtepunt is waarskynlik dat al 4 eerstespanne gewen het. Baie sterkte aan al die spanne met die liga wat nou vinnig einde se kant toe staan. Die reünie en Vleisfees was ook ʼn baie groot sukses. Dankie aan mnr. en me. Duvenage, die Gimmieraad en hulle ouers vir al die voorbereidings en reëlings. Met die eksamen versoek ons u om asseblief die kinders te help om hulle tyd goed te benut, hard te leer en hulle te ondersteun waar nodig. Baie sterkte aan al ons leerders. Gimmie-groete RA Oosthuizen 30 Mei 2019 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 19 Vrydag 7 Junie Tennis Seuns: Ferdies (tuis) Tennis Dogters: PGHS (weg) Saterdag 8 Junie Netbal: NW-dag (tuis) Rugby: Wesvalia (tuis) Seunshokkie: o/16B NW-semifinaal Landloop: ACNW-liga Cheerleading: KTHS DAGBOEK Baie dankie aan elke ouer wat die bekendstellingsaand van Gimmie-sport Ondersteunersklub op 23 Mei by Snowflake bygewoon het. Dit was voorwaar ʼn spog- geleentheid met verskeie gassprekers waar inligting gedeel is oor die visie van GSOK. GSOK streef daarna om sport as voertuig te gebruik om Gimmie-leerders maksimum geleentheid te gee om hulle volle potensiaal in sport te bereik. Tydens hulle 5 jaar by Gimmies, wil ons hulle blootstel aan verskeie sport- en lewensvaardighede om hulle potensiaal te bereik. GSOK se bestaan is afhanklik van u ondersteuning as Gimmie-vriend. Word deel van die inisiatief en kontak me. Soekie Coertzen by 082 824 4187 of per e-pos by [email protected]. GIMMIE-SPORT ONDERSTEUNERSKLUB (GSOK)

Upload: others

Post on 05-Aug-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GEAGTE OUERS GIMMIE -SPORT ONDERSTEUNERSKLUB · Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens liga 1 en 3 puik presteer het. Ons is trots op julle. Die uitslag vir liga 1 is as

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

GEAGTE OUERS

Baie dankie en baie geluk met ʼn suksesvolle

Gimmie-Volkie-naweek. Geluk en dankie

aan elke onderwyser, afrigter en speler wat

sy/haar beste gelewer het. Ons het 22

wedstryde gewen en slegs 9 verloor. Die

hoogtepunt is waarskynlik dat al 4

eerstespanne gewen het. Baie sterkte aan

al die spanne met die liga wat nou vinnig

einde se kant toe staan.

Die reünie en Vleisfees was ook ʼn baie

groot sukses. Dankie aan mnr. en me.

Duvenage, die Gimmieraad en hulle ouers

vir al die voorbereidings en reëlings.

Met die eksamen versoek ons u om

asseblief die kinders te help om hulle tyd

goed te benut, hard te leer en hulle te

ondersteun waar nodig. Baie sterkte aan al

ons leerders.

Gimmie-groete

RA Oosthuizen

30 Mei 2019

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 19

Vrydag 7 Junie

Tennis – Seuns: Ferdies (tuis)

Tennis – Dogters: PGHS (weg)

Saterdag 8 Junie

Netbal: NW-dag (tuis)

Rugby: Wesvalia (tuis)

Seunshokkie: o/16B – NW-semifinaal

Landloop: ACNW-liga

Cheerleading: KTHS

DAGBOEK

Baie dankie aan elke ouer wat die

bekendstellingsaand van Gimmie-sport

Ondersteunersklub op 23 Mei by Snowflake

bygewoon het. Dit was voorwaar ʼn spog-

geleentheid met verskeie gassprekers waar

inligting gedeel is oor die visie van GSOK.

GSOK streef daarna om sport as voertuig te

gebruik om Gimmie-leerders maksimum

geleentheid te gee om hulle volle potensiaal

in sport te bereik. Tydens hulle 5 jaar by

Gimmies, wil ons hulle blootstel aan verskeie

sport- en lewensvaardighede om hulle

potensiaal te bereik.

GSOK se bestaan is afhanklik van u

ondersteuning as Gimmie-vriend. Word deel

van die inisiatief en kontak me. Soekie

Coertzen by 082 824 4187 of per e-pos by

[email protected].

GIMMIE-SPORT

ONDERSTEUNERSKLUB

(GSOK)

Page 2: GEAGTE OUERS GIMMIE -SPORT ONDERSTEUNERSKLUB · Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens liga 1 en 3 puik presteer het. Ons is trots op julle. Die uitslag vir liga 1 is as

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Rugby:

Span Uitslag

o/14A 7-25

o/14B 19-17

o/15A 7-20

o/15B 38-7

o/16A 8-57

o/16B 5-25

4de 0-30

3de 8-10

2de 21-19

1ste 33-21

Netbal:

Span Uitslag

o/14A 18-9

o/14B 23-22

o/15A 16-21

o/15B 17-22

o/16A 30-17

o/16B 29-9

o/17A 21-16

o/17B 14-12

o/19A 33-32

o/19B 27-11

GIMMIES VS VOLKIES

Dogtershokkie:

Span Uitslag

o/14A 10-0

o/14B 2-0

o/15A 2-0

o/15B 2-0

o/16A 3-4

o/16B 0-2

2de 2-1

1ste 4-1

Seunshokkie:

Span Uitslag

o/14A 13-0

o/16A 3-2

2de 2-1

1ste 2-1

Page 3: GEAGTE OUERS GIMMIE -SPORT ONDERSTEUNERSKLUB · Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens liga 1 en 3 puik presteer het. Ons is trots op julle. Die uitslag vir liga 1 is as

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Baie geluk aan die volgende landlopers wat

tydens liga 1 en 3 puik presteer het. Ons is

trots op julle. Die uitslag vir liga 1 is as volg:

o/14 Rico Leijenaar, 1ste Ryno Schutte, 4de Ilané Herbst, 4de Anika Rossouw, 6de Jana Venter, 12de

o/15 Ashton Diedericks, 3de

o/16 Danielle Verster, 1ste Sunel Smit, 2de Marco Taljaard, 8ste Gerrit de Kock, 9de

o/17 Leonore Lubbe, 1ste Jurgen Peters, 6de

Die uitslag vir liga 3 is as volg:

o/14 Rico Leijenaar, 1ste Ilané Herbst, 3de Anika Rossouw, 4de Jana Venter, 8ste

o/15 Ashton Diedericks, 2de

o/16 Danielle Verster, 1ste Sunel Smit, 2de Gerrit de Kock, 7de

o/17 Leonore Lubbe, 1ste

Senior seuns Abrie Kruger, 5de

LANDLOOP

Baie geluk aan die volgende spelers wat vir

Luiperds-spanne verkies is:

o/16

Hendrik Nel

Graeme Combrink

o/17

Liardt Redelinghuys

Senior

Dewald van der Westhuizen

Omogolo Fondo

Wedstrydbepalings vir wedstryde op 8 Junie

teen Hoërskool Wesvalia is as volg:

Tyd A-veld Tyd B-veld

08:00 o/14A 08:00 3des

09:00 o/15A 09:00 o/16B

10:00 2des 10:00 o/14B

11:10 o/16A 11:00 o/15B

12:20 1stes 12:00 4des

RUGBY

Uitslae teen Hoërskool Wesvalia is as volg:

Span Uitslag

o/14A 10-29

o/14B 25-16

o/15A 13-16

o/15B 12-15

o/16A 34-13

o/16B 32-6

o/17A 33-8

o/19A 49-21

o/19B 51-6

Twee van ons spanne het op 29 Mei aan

uitspeelwedstryde teen Hoërskool

Wolmaransstad deelgeneem.

Span Uitslag

o/14A 27-9

o/15A 19-12

Al die spanne kwalifiseer vir die NW-dag.

Gimmies is die enigste skool in die dr.

Kenneth Kaunda-streek wat die prestasie

behaal het.

NETBAL

Page 4: GEAGTE OUERS GIMMIE -SPORT ONDERSTEUNERSKLUB · Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens liga 1 en 3 puik presteer het. Ons is trots op julle. Die uitslag vir liga 1 is as

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Veels geluk aan die volgende redenaars wat

in die top 10 van die semifinaal geëindig het.

Danika Herselman

Philip Human

Anica Ueckermann

Juné Holm

Reuben Smit

Francois Wiid

Slegs die twee bestes in elke afdeling

kwalifiseer vir deelname aan die landsfinaal.

Veels geluk aan Reuben Smit, Philip Human

en Danika Herselman wat al drie hierdie

prestasie behaal het.

ATKV-REDENAARS

Baie geluk aan Ernie Roets en Joné van

Eeden wat tydens die Spur Schools

Mountain Bike League albei ’n eerste posisie

in hul kategorie verower het.

Mooi so, julle twee!

FIETSRY

Page 5: GEAGTE OUERS GIMMIE -SPORT ONDERSTEUNERSKLUB · Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens liga 1 en 3 puik presteer het. Ons is trots op julle. Die uitslag vir liga 1 is as

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”