prospektus ontwerpstudente presteer - nwu.ac.za · international competition guidelines....

14

Upload: nguyentruc

Post on 25-Jun-2018

226 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

bladsy 1PROSPEKTUS

10136 Co-op AFR FPFC Ad FP 3/4/10 12:11 PM Page 1 C M Y CM MY CY CMY K

NORTH-WEST UNIVERSITY RATED NO.1 DESIGN INSTITUTION IN SOUTH AFRICA

Ontwerpstudente presteer nasionaal sowel as internasionaal

In 2009 het Grafiese Ontwerp hul

Loeries-sege voortgesit en verder tydens

die jaarlikse Pendorings en die Institute

of Packaging South Africa se Student

Goldpack Awards met die meerderheid

goue toekennings weggestap.

Benewens die nasionale sukses

spog ons ook met ‘n indrukwekkende

aantal internasionale prestasies. Dit

was veral met die International Society

of Typographic Designers dat die

NWU PUK uitgeblink het en die ander

deelnemende Suid-Afrikaanse instellings

uitgestof het deur ses uit die vyftien

Suid-Afrikaanse toekennings, sowel

as die twee meriete-toekennings en

die hoogste erkenning – ‘n Eerbare

Vermelding – te verower.

Ander internasionale toekennings

die laaste paar jaar sluit semi-finaliste

in die Adobe Design Achievement

kompetisie en toekennings van die

World Packaging Organisation in. Dit

is dan ook in laasgenoemde dat twee

derdejaarstudente in 2009 hul merk

gelaat het. Marina Herbst het vierde

internasionaal geëindig en Claudette

Maskell het op haar beurt die 11de plek

beklee.

The South African Communication

Design Council named The North-West

University the top Graphic Design

educational institution for 2009.

This announcement was made at

the annual Thinkahead Awards, held

on 25 November at Melrose Arch in

Johannesburg. The NWU’s Graphic

Design department has annually been

rated in the Top 5 since 2006.

Emarie Gouws received the highest

accolade by winning the Platinum

Portfolio prize, as well as scooping

2 silvers and 4 merits. Ilze Vermaak

received a silver award for packaging

design, whilst Jaco Burger and Freda

Raubenheimer each received 2 merit

awards, Sophia Strydom received a

merit for design craft.

The South African Communication

Design Council established the Think-

ahead Awards in 2002 to promote

excellence in design amongst South

African design students by rewarding

the quality of work the industry

expects from graduates. The awards are

open to all graphic design and visual

communication students who are in

their final year of study. Students are

required to submit a digital portfolio of

their work and awards are presented for

the three best overall portfolios as well

as for outstanding individual projects.

Judging is done by a high-profile

panel comprising of gurus of the South

African graphic design industry. The

panel is selected according to criteria

that have been developed in line with

international competition guidelines.

Toekennings

Op dié Bladsy: Emarie Gouws se

MK Bruce Lee-projek is een van die

hoogtepunte van studente projekte uit

die skool vir Grafiese Ontwerp tydens

2009.

bladsy 2 PROSPEKTUS

Grafiese OntwerpGrafiese Ontwerp is ’n jong vakgroep

in die Skool vir Kommunikasiestudies

en bestaan tans uit ses akademiese

personeellede: Colette Lotz, Ian

Marley, Richardt Strydom, Wessie

van der Westhuizen, Cashandra

Willemse en Khayalethu Mtshali,

asook die projekbestuurder van die

Kreatiwiteitsentrum, Jean le Clus-Theron.

Die passie en kreatiwiteit waarmee

die vakgroep Grafiese Ontwerp bedryf

word het daartoe gelei dat hierdie

afdeling vanaf 2006 tot 2008 deur

Think (die Suid Afrikaanse Raad vir

Visuele Kommunikasie), as een van

die top vyf Suid-Afrikaanse tersiêre

grafiese ontwerponderriginstansies

aangewys is. Menige ander nasionale

en internasionale toekennings is verdere

bewys van hierdie toewyding en die

buitengewone sukses wat deur die

afdeling bereik is.

NWU-studente het tydens die

2008 internasionaal-beoordeelde

Construction New Media Awards

daarin geslaag om benewens die goue

toekenning in die studentekategorie,

ook met die algehele Grand Prix-prys

in die professionele afdeling weg

te stap. Sedert 2007 is die Grafiese

Onwerp-vakgroep van die NWU

die toppresterende Suid Afrikaanse

tersiêre instansie in die internasio-

nale Adobe Design Achievement

Awards, sowel as die International

Society for Typography Designers

(ISTD)-lidmaatskaptoekennings.

Op plaaslike front het NWU Grafiese

Ontwerpstudente onder meer by

die 2008 Pendoring Afr ikaanse

r e k l a m e t o e k e n n i n g s ge seë v i e r

deur drie goue Pendorings in die

studentekategorie in te palm. ‘n

Verdere goue en twee silwer Dorings

is in 2009 by hierdie lysie gevoeg.

Wat die Loeriereklametoekennings

betref, het dié vakgroep sedert 2006

reeds een goud, twee silwer en agt

bronstoekennings ontvang. Grafiese

Ontwerpstudente van die NWU/PUK

presteer ook reeds sedert 2003 in die

Institute of Packaging South Africa

(IPSA) se Student Gold Pack Awards-

kompetisie met onder meer goue en

silwer toekennings op die kerfstok.

Die vakgroep poog om noue bande

met die ontwerp- en reklamebedrywe

te smee, en is sedert 2007 betrokke

by die skeppende konseptualisering

en uitvoering van ABSA se jaarlikse

Aardklop Nasionale Kunstefeesveldtog.

Hierdie en soortgelyke industrieprojekte

het help verseker dat graduandi

in top Suid-Afrikaanse reklame-en

ontwerpmaatskappye soos Ogilvy, The

Jupiter Drawing Room, DDB, Switch,

HKLM en BBDO aangestel word.

Personeellede van hierdie dinamiese

vakgroep presteer eweneens ook op

beide nasionale en internasionale vlak.

’n Ontwerp van Richardt Strydom

het in 2005 verskyn in die internasio-

nale u i t s ta l l ing en meegaande

boek, Design of Dissent: Socially and

Politically Driven Graphics. Dié boek

is saamgestel deur twee prominente

ontwerpkenners , Mi l ton Glaser

Mirko Ilić, en toon die belangrikheid

van protes en verdeeldheid in die

moderne samelewing deur politiese- en

aktivistiese ontwerpe vanaf die 1960s

tot die hede. Strydom is ook in 2008 as

die algehele wenner van die Sasol New

Signatures-kunskompetisie aangewys.

Ian Marley, ‘n bekende en bekroonde

Suid-Afrikaanse kunstenaar, het in 2009

‘n solo-uitstalling op uitnodiging van

die kurator van die ABSA korporatiewe

versameling en die ABSA L’atelier by

die ABSA Towers in Johannesburg

aangebied.

Toekennings

Bo: M-student Marli Heunis ontvang ‘n silwer Loerie in die kategorie Korporatiewe Identiteit in 2009 (links). Jaco Burger M-student Marli Heunis ontvang ‘n silwer Loerie in die kategorie Korporatiewe Identiteit in 2009 (links). Jaco Burger

ontvang ‘n Thinkahead Merit in 2009 (regs).

Onder: Die projek Riemtelegram verwerf die algehele studentetoekenning by Pendoring in 2009.

bladsy 3PROSPEKTUS

NWU PALM LOERIES IN

PENDORINGROEM

Die NWU-grafiese ontwerpstudent

Marli Heunis het vanjaar met twee

van hierdie gesogte toekennings

weggestap. Heunis het ‘n silwer Loerie

in die kategorie Korporatiewe Identiteit

ontvang, sowel as ‘n craft-sertifikaat in

die Tipografie-afdeling.

Emarie Gouws het met ‘n derde-

jaarprojek ‘n brons Loerie in die

Boekontwerpkategorie ingepalm, terwyl

Gert Schoeman ‘n craft-sertifikaat in

illustrasie ontvang het.

Die Loeries is ’n jaarlikse Suid-Afri-

kaanse kompetisie wat skeppende

uitnemendheid beloon en uitbou

in die velde van bemarking en

advertensiewese, maar ook in terme

van grafiese ontwerp en digitale

mediaproduksie. Die Loeries bestaan

sedert 1978 en word internasionaal

erken vir gehalte en uitmuntendheid.

Met die 2009 Loerie-toekenningsplegtigheid het hierdie gesogte voël weer eens in Potchefstroom kom nesskrop.

NWU-studente het hul t r ippe l -

goudglorie tydens die 2008 Pendoring-

toekennings oorskry deur in 2009 ook

met die algehele studentetoekenning

weg te stap. Dié gesogte toekenning

is opgeraap deur Helene Botha, Liani

Potgieter and Deirdre Prinsloo vir hul

webblad Riemtelegram. Riemtelegram

het ook die goud in die Alternatiewe

Media-kategorie ontvang. Benewens

die goue Pendoring, het Jaco Burger in

die Gemengde Media Veldtogkategorie

en Gert Schoeman in die Eg-Suid-

Afrikaanse kategorie elk ‘n silwer

Pendoring ontvang.

In 2008 het twee v ierdejaar-

groepprojekte met goud weggestap

in die kategorie vir veldtogte met

gemengde media. René Julyan, Gerda

van der Walt, Terèse Potgieter en Christi

de Jager se veldtog was Die Kloppers

en Christel Badenhorst, Marlize Bergh,

Winette Pretorius en Johnny Thomas

het saamgewerk aan Kultuur in jou are.

Albei hierdie projekte was veldtogte

vir ABSA by die Aardklop Nasionale

Kunstefees.

Verder het die NWU ook gepronk in

die Aanlynreklame-afdeling waar die

derdejaarstudente Jaco Burger, Roscherr

Maritz en Zinelda McDonald ‘n goue

Pendoring ontvang het vir hul projek

Onkruid in jou Taaltuin.

Die NWU se sukses is verder

onderstreep deur die sukses van sy

alumnistudente. Antoinette Fourie

het onder meer die Pendoring-

prestigetoekenning vir 2008 ontvang.

Toekennings

Bo: Van die studenteprojekte wat goue Pendorings in 2008 ontvang het: Die Kloppers (links) en Kultuur in jou are (regs).

Onder: Projek van alumnistudent Gert Schoeman ontvang ‘n silwer Pendoring in die Eg-Suid-Afrikaanse kategorie in 2009.

bladsy 4 PROSPEKTUS

NWU Graphic Design final year

students have repeated the past three

years’ success by securing 6 award

recipients in the 2009 International

Society of Typographic Designers (ISTD).

The NWU was also the only institution

in South Africa to attain Merits (a

mark above 70%) and an Honourable

Commendation (80% and higher).

This year successful passes went

to Liani Herbst, Tilana Hoffman and

Ilze Vermaak. Sophia Strydom and

Jaco Burger both received a Merit

and Emarie Gouws was awarded an

Honourable Commendation. This

follows on the success of 2008, with

7 recipients: Melissa Maloney, Lizelle

Olivier, Almarie Cilliers, Wilmarie Kruger,

Marli Heurnis, Gerda van der Walt and

Gert Schoeman, with Suzan van Wyk

receiving a Merit. The 2007 recipients

were Raché Kitching, Maryke Naudé, Lia

Schutte, Francois Botha, Wynand Botha,

Ranier Zandberg and Christo Kruger,

with Marli Lyon attaining a Merit.

The ISTD assessment scheme is now

in its 31st year and strives to encourage

high quality typography at student

level within local institutions. Students

are given a variety of complex and

conceptually demanding briefs from

which to choose and, should they pass

the assessments, are invited to join the

society as qualified typographers.

The ISTD Student Assessment scheme

can be seen as the most thorough

and effective of all and is used as a

benchmark by educators around the

world. Unlike other schemes, the ISTD

Student Assessment is not a competition

- if the work passes assessment the

student is seen to have expressed a high

level of achievement and is offered ISTD

membership. Assessment is rigorous

and holistic - it does not just consider

the final design proposal but the entire

process from initial reflection, research,

initial sketches, design development and

testing through to the final proposals

and presentation. The project briefs

are written to support the teaching

of sound design practice and foster

learning in the academic environment.

Every student who submits work

receives an individual report from the

assessors.

Based in London, ISTD is an Affiliate

Member of Icograda. ISTD is a profes-

sional body for typography that aims

to inform and inspire typographers,

graphic des igners, wr i ters and

educators engaged in the field of visual

communication.

The ISTD award scheme is run on an

annual basis and takes place in five

countries: the United Kingdom, Ireland,

Lebanon, South Africa and Australia.

For more information: www.istd.org.uk

ISTD breakout continues unabated

Toekennings

Top of page left, above and right: ISTD project of Emarie Gouws.

Above right: ISTD project of Jaco Burger.

bladsy 5PROSPEKTUS

Students make a difference with

SAPPI ideas that mattersOver the past five years the Graphic

Design subject group helped to

contribute more than half a million

rands towards sustainable projects in

the broader Potchefstroom community

through their participation in the Sappi

Ideas That Matter competition.

A group of final-year Graphic Design

and Development Communication

students has been awarded one of

the prestigious 2009 Sappi Ideas That

Matter grants for the Southern African

region. Jaco Burger, Lauren Moses,

Corine Erasmus, Sanja van den Berg

and Catrine Louw received this grant

from Sappi to produce their winning

campaign submission for Daphne Lee

Centre for the differently-abled in

Klerksdorp (North-West Province).

In 2007 Andri Cloete, Colleen Mears,

Claudette Du Plessis, Monique Rudolf,

Liezl Swart en Tonya Shalala received a

R30 000 grant from Sappi to produce

their winning campaign submission

for the Mphatlalatsane School for the

severely intellectually handicapped in

Viljoenskroon (near Potchefstroom).

In 2006 Mike Cruywagen, Elizma

Groenewalt, Corlia Leé Lombard and

Imgard Putter received a R300 000

grant from Sappi to produce their

winning project for Gomolemo Clean

Environment in Ikageng. The previous

year, Esteé Steyn Kobie Geyer, Suné

Pieterse and Karien du Toit received

R200 000 to produce their winning

campaign for the Tshwaraganang

Centre for People with Disabilities, also

in Ikageng.

The Sappi Ideas That Matter-

programme is a global initiative that

awards grants to graphic designers

from all strata of the industry – from

undergraduate students to professionals

and companies – for the development

of creative print-based communication

campaigns aimed at promoting social,

environmental and humanitarian

causes. The designers who receive these

grants, whether individuals, groups

or companies, volunteer their time

and talent to develop and implement

campaigns for the greater public good.

The North-West University strives to

inspire and promote sustainable design

practice. The crux of sustainability

revolves around three key issues – the

social, environmental and economic

– and through the Sappi Ideas That

Matter-initiative we aim not only to

instill these values in our students, but

also to contribute in a positive manner

towards sustainable projects in our

community.

Toekennings

Above and left: Winning campaign of the 2009 Sappi ideas that matters competion,

a campaign done for Daphne Lee Centre for the differently-abled in Klerksdorp.

Below: ISTD project of Ilze Vermaak.

Left and Bottom of page: ISTD project of Tilana Hoffman.

bladsy 6 PROSPEKTUS

Die doel van FASE 1 is om die volgende aspekte by

voornemende studente te beoordeel:

• Die student se motiverings-

ingesteldheid (en meegaande

skryf- en kommunikasievaardig-

hede.

• Die tegniese en konseptuele

gehalte van vorige kunswerke wat

deur die student geskep is

• Die vlak van tegniese, skeppende

en konseptuele vermoëns soos

deur die vaardigheidstoets gere-

flekteer

• Akademiese vermoëns

B A G r a f i e s e O n t w e r p> > k e u r i n gin kort:

DIE PROSEDURE

Die keuring vind in 2 fases plaas:

FASE 1Aansoekvorm

Akademiese rekord

Geskrewe motivering

+

Fotodokumentasie

Vaardigheidstoets

FASE 2

Keuringstoets

Kort onderhoud

jy moet dit nog doen >>

JY HET DIT!

APS-telling

21+

Hoe doen ek aansoek?

STAP 1

STAP 2

STAP 3

AANSOEKVORMVul ‘n NWU studente-aansoekvorm in

(beskikbaar by die Toelatingskantoor,

F20, Potchefstroomkampus).

AKADEMIESE REKORDHeg ‘n gewaarmerkte afskrif van jou

graad 11-puntestaat (van die laaste

skooleksamen wat afgelê is) aan jou

aansoekvorm.

GESKREWE MOTIVERINGHeg een geskrewe bladsy aan jou aan-

soekvorm waarin jy verduidelik waarom

jy aansoek doen vir hierdie graad.

Aansoekvorm Keuringsleêr

LET WEL>>

VOORSKRIFTE

Gebruik ‘n A4-voorleggingsleêr met

plastiekblaaie (Flipfile).

Jou aansoek moet netjies en afgerond

vertoon. Die visuele versorging van jou

aansoek geniet oorweging tydens die

keurproses en ‘n slordige aansoek sal

jou kanse om gekeur te word benadeel.

Geen los bladsye moet jou aansoek

vergesel nie.

Elke bladsy of projek moet in ’n af-

sonderlike plastiekblad geplaas word.

Plaas die inhoud in dieselfde volgorde

as hieronder uiteengesit.

Indien jy by Grafiese Ontwerp

gekeur word, beteken dit nie

dat jy outomaties Universiteits-

toelating het nie. Universiteits-

toelating geskied apart van

Grafiese Ontwerp se keuring. VOLGORDE EN INHOUD

1. DIE VOORBLAD

Die volgende inligting moet op die

voorblad verskyn:

Jou naam

‘n Poskaartgrootte foto van jouself

Die woorde:

“Grafiese Ontwerp: Keuring 2011”

2. FOTODOKUMENTASIE

Begin die leêr met ongeveer

5-10 foto’s van kunswerke wat jy

gedurende die afgelope twee jaar

gedoen het. Dit kan kunswerke wees

wat jy vir skoolprojekte, as stokperd-

jie of tydens buitemuurse kunsklasse

gedoen het.

Bv. tekeninge, skilderye, ontwerpe,

handvaardighede soos pottebakkery,

lapskilderwerk of muurskilderye.

Foto’s kan twee-twee op wit A4-

bladsye geplak word. Elke foto moet

voorsien wees van die volgende

byskrifte:

1. Datum van uitvoering.

2. Medium waarin die werk gedoen

is.

3. Die doel waarvoor die werk

geskep is (bv. skool, stokperdjie, ens.)

4. Die skaal (grootte) van die werk.

5. Titel van werk (indien van toepass5. Titel van werk (indien van toepass5. Titel van werk -

ing).

Hou asseblief streng bydie voorgeskrewe vereistes van hierdie toets.

AL 4 PROJEKTEmoet uitgevoer word.

Die doel van FASE 2 se keuringstoets is om die volgende

aspekte te toets:

• Die geskiktheid van die student se

persoonlikheidsprofiel vir die stu-

dierigting van grafiese ontwerp

• Die student se vermoë om onder

druk skeppend en innoverend te

dink

• Die student se vermoë om ‘n groot

aantal idees binne ‘n gegewe

tydsraamwerk te genereer

• Die student se vermoë om ‘n

funksionele en kreatiewe oplossing

vir ‘n gegewe ontwerpprobleem te

konseptualiseer en uit te voer.

• Die student se vermoë om tyd te

bestuur

• Die kort onderhoud toets die

volgende aspekte:

Die student se algemene talent-

vlak soos gereflekteer deur sy/

haar praktiese portefeulje

Die student se selfvertroue en

kommunikasievaardighede

3. VAARDIGHEIDSTOETS

Hier volg vier praktiese projekte wat

die student tuis moet voltooi. Elke

projek moet op A4-formaat uitge-

voer word. Merk hierdie afdeling

met die opskrif:

“VAARDIGHEIDSTOETS”.

PROJEK 1:

WAARNEMINGSTUDIE

- STILLEWE Medium: potlood

Formaat: A4-kardoespapier

Doen ‘n interessante stillewe-opstel-

ling op ’n A4-papier wat bestaan uit:

‘n koppie en ‘n piering

twee vrugte

‘n wynbottel

‘n boek

‘n stuk materiaal

(byvoorbeeld ‘n ou T-hemp)

Voer die tekening naas ‘n ligbron

soos ‘n venster of ‘n bedlamp uit

sodat die vorms van die komposisie

sterk gedefinieer word met behulp

van duidelike lig- en donker vlakke.

Skenk aandag aan lig- en skadu-

werking, vormgewing, tekstuur,

korrekte verhoudings, tonale variasie

en natuurgetroue arseertegnieke.

Hierdie projek toets jou kennis

van visuele vormtaalbeginsels, jou

FASE 1 keuringSluitingsdatum29 Augustus

2010

plus

plus

plus

plus

plus

DIE TOELATINGSKANTOORHOFFMANSTRAAT, GEBOU F20

VIR AANDAG: Grafiese Ontwerp-

Keurpaneel

PRIVAATSAK X 6001

NOORDWES-UNIVERSITEIT

POTCHEFSTROOM

2520

POS JOU PAKKIE NA:

POS JOU PAKKIE NA:

NWU-Toelatingskantoor

Zita Kyster sekretaresse grafiese ontwerp

Wessie van der Westhuizen vakvoorsitter

grafiese ontwerp

018 299 2458:

018 299 4091:

018 299 4092:grafiese ontwerp

EN

IGE

VR

AE

?

SK

AK

EL

GE

RU

S

>>>> stapsgewys

Keuring

bladsy 7PROSPEKTUS

Kuns as matriekvak is ‘n aanbeveling MAAR NIE ‘N VOORVEREISTE NIE!

vermoë om akkuraat waar te neem

en driedimensionele voorwerpe so

natuurgetrou as moontlik op ‘n

tweedimensionele vlak weer te gee.

PROJEK 2:

LOGO-ONTWERPMedium: enige van die volgende -

swart inkpen / viltpenne / gouache-

verf / kleurpotlode

Kleur: swart en wit / een kleur /

volkleur

Ontwerp ‘n nuwe logo vir die

jaarlikse ontwerpkunstentoonstel-

ling, die DESIGN INDABA. Die letters

DESIGN INDABA moet ‘n integrale

deel van die logo vorm. Indien jy nie

van ander visuele beelde in die logo

wil gebruik maak nie, kan jy slegs ‘n

tipografiese logo* ontwerp. Deel

jou A4-papier in 4 dele deur middel

van lyne wat jy met ‘n potlood trek.

Doen VIER alternatiewe logo-moont-

likhede, een in elke segment van die

opgedeelde A4-blad.

Dit is belangrik dat jy navorsing doen

oor die DESIGN INDABA voordat jy

die logo’s begin ontwerp. Besoek

die webblad van die DESIGN INDABA

en vind meer uit oor die visie en ak-

tiwiteite van die geleetheid sodat jy

‘n logo kan ontwerp wat funksioneel

daarby inskakel. Om die keurings-

paneel te lei deur jou denkprosesse

word daar aanbeveel dat jy die

betrokke navorsing en voorsketse vir

die logo’s by die leêr insluit. Plaas

hierdie proseswerk AGTER die finale

werke in APARTE sakkies. Dit is egter

opsioneel om dit in te sluit.

*‘n Tipografiese logo bestaan slegs

uit teks, dit wil sê, die woorde ‘Design

Indaba’ vorm die logo maar die teks is

kreatief en visueel gemanipuleer om ‘n

opwindende visuele beeld te skep.

PROJEK 3:

SELFPORTRETMedium: potlood

Formaat: A4-kardoespapier

Maak gebruik van ’n spieël om

‘n akkurate selfportrettekening

te maak. Doen ‘n studie van die

proporsionele verdelings van die kop

voordat jy begin.

INLIGTING OOR PORTRETSTUDIES:

Waak daarteen om slegs bewus te

wees van jou gelaatstrekke terwyl jy

teken. Probeer jou kop eerder as ‘n

soliede massa in die ruimte sien. Op

hierdie wyse sal jy die korrekte pro-

porsionele konstruksie van die kop

beter kan weergee. Dit beteken nie

dat jy die gelaatstrekke moet igno-

reer nie. In die tekenproses moet jy

voortdurend probeer om die unieke

karaktereienskappe van die gesig vas

te vang terwyl jy die struktuur van

die kop probeer vasstel. Die kop van

die mens is verstommend simmetries

en die onderskeie dele van die kop

is eweredig versprei rondom ‘n

vertikale as. Ironies genoeg is daar

seker nie ‘n enkele individu op aarde

met presiese simmetriese gelaat-

strekke nie. Dit is juis hierdie subtiele

afwykings van die simmetriese

STUDENT STUDENT GOLDPACK GOLDPACK AWARDSAWARDSStudente ontvang goudStudente ontvang goud

STUDENT WORLD STAR PACKAGING AWARDS

VERKLARING

Vul asseblief hierdie verklaring in en plaas dit aan die einde van jou aansoeklêer.

Hiermee verklaar ek, …………………………………………………………….(volle naam) dat al die praktiese werk en fotodokumentasie van werke in hierdie aansoekleêr my eie is. Ek bevestig hiermee dat ek die werke onafhanklik uitgevoer het en dat geen bydraes deur ‘n ander persoon gemaak is nie. Ek begryp dat my keuring teruggetrek kan word indien daar vasgestel word dat die inhoud van die aansoek op enige wyse valslik as my eie voorgehou is.

Datum:…………………………………………………………..

Handtekening:…………………………………………………..

karakter van die kop wat elke mens

se unieke karakter weerspieël.

PROJEK 4 :

GEHEUETEKENING

Medium: potlood

Format: een A4 Cartridge papier

Teken enigiets deur slegs op jou

geheue staat te maak vir inspirasie.

Daar mag dus geen verwysingsmate-

riaal gebruik word nie.

Third-year students Marina Herbst and

Claudette Maskell excelled at the 2009

Student World Star Packaging Awards.

Marina Herbst was placed 4th in the

world and received an Honourable

Mention Certificate, while Maskell

ranked 11th and received a Certificate

of Recognition.

The Student World Star Award

programme was established in 2005.

Its main objective is to encourage Its main objective is to encourage

future packaging experts. This event future packaging experts. This event

is organised by the World Packaging is organised by the World Packaging

Organisation. The contest has been Organisation. The contest has been

well received year after year because well received year after year because

of students’ enthusiastic participation, of students’ enthusiastic participation,

with innovative design and development with innovative design and development

in packaging technology, from all over in packaging technology, from all over

the world.the world.

NWU-studente het die afgelope

paar jaar hul merk gemaak in verpak-

kingsontwerp deur op beide nasionale

as internasionale vlak te presteer.

In 2009 het Grafiese Ontwerpstudente

van hierdie instell ing weer eens

die ontwerpafdeling van die 2009

Student Goldpack Awards oorheers

deur twee van die drie kategorieë vir

ontwerpstudente te wen. Marina Herbst

het benewens die eerste plek in die

Vonkelwynverpakking-kategorie ook

met die algehele goud-toekenning in

die ontwerpafdeling weggestap. Pieter

Bezuidenhout het ook die spesiale Sappi

Paper Award ontvang vir sy innoverende

gebruik van papier in hierdie kategorie.

Claudette Maskell is in die kategorie

vir parfuumverpakking as die wenner

aangewys. Verder is Helene Botha

as finalis in die Roomysverpakking-

kategorie aangewys.

Hierdie sukses sit die 2008-sege

voort, toe NWU-studente ook as

wenners in twee van die drie kategorieë

aangewys is. Carien Roberts het in

dié jaar as wenner van die Brighten

your smile-kategorie uit die stryd

getree en is ook met die goud in die

algehele ontwerpkategorie bekroon.

In dieselfde jaar het Adèle Jonker die

brons in die algehele ontwerpkategorie

ontvang met haar inskrywing wat ook

as die wenner in die Nando’s nagereg-

verpakkingskategorie aangewys is. Dit

is ook in hierdie kategorie waarin ‘n

merietetoekenning deur Nadia Roodt

behaal is. Twee ander NWU-studente

wat in 2008 finalistoekennings ontvang

het is Ilze Vermaak in die Brighten your

smile-kategorie en Pieter Smit in die

Uniquely South African-kategorie.

Die Student Gold Pack Awards is

gemik op alle geregistreerde ontwerp-

en verpakkingstudente aan tersiêre

instansies in Suid Afrika. Sedert sy

ontstaan het die Student Gold Pack

Awards gegroei tot ’n prominente en

prestigeryke kompetisie, waarvan die

standaarde internasionaal meetbaar is.

Toekennings

Bo: Bo: (Van links na regs) Helene Botha, Marina Herbst, Claudette Maskell, Pieter (Van links na regs) Helene Botha, Marina Herbst, Claudette Maskell, Pieter

Bezuidenhout, wenners in die Student Goldpack Awards.

Above: Package design of:Package design of: (from left to right) (from left to right) Pieter Bezuidenhout, Claudette Maskell, Helene Botha, Marina Herbst. Pieter Bezuidenhout, Claudette Maskell, Helene Botha, Marina Herbst.

bladsy 8 PROSPEKTUS

NWU student Helene Botha walked

away as the overall winner in the South

African Bank Note Society’s annual bank

note design competition, whilst Lize-

Marie Barnard came 4th.

Marina Herbst and Zanli Benade also

received honourable mentions during

So vinnig, dis vooruit!

"ONS DRUKWERK KLOP DIE NORM"

Oop van 8 tot 5, Maandag tot VrydagMareestraat 19, Potchefstroom

Tel: 018 294 8501, [email protected]

GRAPHIC D E S I G Nas currency in the emerging creative economy

Putting money where the mouth is

the semi-final round.

The South African Bank Note Society’s

annual bank note design competition

plays an important role in the develop-

ment and advancement of the graphic

design talent in South Africa. The

competition gives design students

from the Western Cape, Gauteng,

the North-West, Kwazulu-Natal and

Free State provinces the opportunity to

market themselves by displaying their

concepts for the bank note designs to

specialised adjudicators, the media and

the public in general.

Just as the industrial age gave way

to the information age during the 20th

century, the 21st century marks the

transition from the information age

to the creative age. It is now generally

assumed that those companies that

value ideas above all else will thrive

in the coming century. Creativity

is becoming an ever more valued

commodity in today’s global market.

Creative industries supported by

creative professions such as graphic

design have emerged as some of the

world’s most dynamic economic sectors.

Globally the total creative employment

increased from 1.6 million in 1997 to

1.8 million in 2005, and represents an

average growth rate of 2% per annum,

compared to 1% for the whole of the

economy over this period. Since 2000

the growth in the creative economy

seen an unprecedented average rate of

8.7% a year – well above the economic

average.

In Europe, a recent study prepared for

the European Commission shows that

the creative economy is expanding 12%

faster than the overall economy and

accounted for 4.7 million jobs in 2004.

The creative economy currently

generates 5.8% of the total employ-

ment in the USA, 5.3% in the UK and

5% in Brazil. In these countries the

creative economy continues to account

for higher than average job creation

and job growth. South Africa’s creative

industry recorded an average growth

rate of 8% over the past five years – far

above the government’s 5% growth

target. Locally, many creative industry

sub-sectors are expanding by at least

three times the average economic

growth rate.

A self-employed professor in public

policy and economic analyst, Richard

Florida, has dubbed those reaping

the benefits of their own creative

capital - such as designers, performing

artists, scientists, engineers, university

professors, poets and architects – the

creative class. They constitute a class

of workers whose job it is to create

meaningful new forms. Today, nearly

38.3 million Americans and 30% of

the workforce in America identify

themselves with this group.

While the concept of the creative

economy is fairly new and still evolving,

it advocates the notion that creative

assets as a sustainable resource

have tremendous power to generate

economic growth and stimulate job

creation, while at the same time

promoting social cohesion, cultural

diversity and human development.

Toekennings

Above: Helene Botha and Lize-Marie Barnard, achievers in the South African Bank

Note Society’s annual bank note design competion.

Left: Banknote design of Lize-Marie Barnard.

Left below: Banknote designs of Helene Botha.

Below: Illustration from a bank note

design of Lize-marie Barnard.

Bottom of page and above: Design

snippets from Marina Herbst’s bank

note designs.

bladsy 9bladsy 9bladsy 9PROSPEKTUS PROSPEKTUS PROSPEKTUS

Garth Walker inspires studentswith creative workshops

JOE PUBLIC en BAIE-LINGUAL BLINK STEFANUSmaak ‘n draai op die Puk

Die President besoek Potchefstroom

JOE PUBLIC BAIE-LINGUAL

Internationally renowned South

African designer Garth Walker again

enthralled students during his visit

to the Potchefstroom Campus of the

North-West University in 2009.

Walker, who describes himself as

“official supplier of design to the

rainbow nation”, presented an auto-

biographical overview of his career,

shared his personal design philosophy

and facilitated the production of

a magazine during the three-day

workshop. The students’ magazines

were inspired by Walker’s own i-jusi

magazine (isiZulu for juice). First

published in 1995, i-jusi strives to

promote and foster a local design

language rooted in a uniquely South

African experience.

It was Walker’s third visiting workshop

since 2007.

Baie-Lingual Blink Stefanus is ‘n

deur-die-lynadvertensieagentskap

wat werk lewer vir plaaslike sowel as

internasionale kliënte. Sy stigterslede,

Annette Nel en Stefanus Nel, het saam

meer as twintig jaar ervaring in die

advertensiebedryf.

Benewens werkswinkels deur Garth

Walker en Peet Pienaar was NWU-

studente ook bevoorreg om in 2009

besoek van hierdie twee uitblinkers,

sowel as van Pepe Marais van Joe

Public, te ontvang.

Vir ‘n jong agentskap het Baie-Lingual

Blink Stefanus reeds hul merk dubbel

en dwars gemaak met onder meer 55

Loerie-toekennings, 27 Pendorings

en 3 Cannes Lions. Joe Public, wat ‘n

meer gevestigde agenskap is, het oor

die jare daarin geslaag om om van

die belangrikste spelers in die Suid

Afrikaanse bedryf te word, en was in

2008 onder die top 5 mees bekroonde

agentskappe by die Loerie-toekennings.

Peet Pienaar, die internasionaal-

bekroonde kreatiewe brein agter die

MK Bruce Lee-publikasie, het in 2009

‘n inspirerende ontwerpwerkswinkel

vir finalejaarstudente aangebied en

het uitstekende ontwerpprodukte tot

gevolg gehad.

Studente het beïndruk met hul eie

weergawes van die MK Bruce Lee-

publikasiekonsep. MK Bruce Lee is ‘n

kwartaallikse publikasie wat handel oor

die plaaslike progressiewe musiektoneel.

Pienaar se kreatiewe agentskap,

The President, het ook tydens die

50ste jaarlikse CLIO Awards ‘n silver

toekenning vir hul uitgawe van MK

Bruce Lee ontvang.

Werkswinkels

Lees en kyk meer: http://twitter.com/MKBruceLee

www.ijusi.co.za

www.blinkstefanus.com

http://twitter.com/blinkstefanus

www.joepublic.co.za

Links en Bo: Links en Bo: MK Bruce Lee-projek van MK Bruce Lee-projek van

Sophia Strydom.

Onder: MK Bruce Lee-projek van Ilze

Vermaak.

Onder links: Studente luister

aandagtig na Peet Pienaar tydens sy

werkswinkel in 2009.

Above left : Garth Walker during his yearly workshop in Potchefstroom. Above right: i-jusi magazine project of Marina

Herbst. Left: i-jusi magazine project of Claudette Maskell.

AS JY ‘N GESIG VIRAS JY ‘N GESIG VIRRADIO HET SORGRADIO HET SORGDAREM DAT JOUDAREM DAT JOUASEM REG RUIK.ASEM REG RUIK.

LUCKYKYK FISH

OPPIKOPPI

bladsy 10 PROSPEKTUS

YOUNG, GIFTED AND WHACKY!We are happy to welcome our newest and youngest

colleague into the fold

Khayalethu Mtshali who was profiled

in Creative Review Annual’s – One

to Watch column in 2006 has joined

our lecturing team. Khaya is a multi-

awarded designer and illustrator. His

accolades include the Top Student and

the overall Grand Prix winner at the

2006 Design Indaba Construction New

Media Awards. From here he was invited

to showcase his winning animation at

the Adobe Reel Ideas/American Pavilion

programme at the Cannes Film Festival.

In 2008 Khaya was profiled as one of

top 20 young designers in South Africa

by the Design Indaba Magazine and in

2009 he was profiled in the MTV/Nike

‘Be True’ documentary.

YOUNG, GIFTED

Multimedia is the new {action(set.Column_width)}blck.

Intern

Winkel 205, 1e vlak, MooiRivier Mall, Potchefstroom. Tel: 018 293 0925Winkel 205, 1e vlak, MooiRivier Mall, Potchefstroom. Tel: 018 293 0925Winkel 205, 1e vlak, MooiRivier Mall, Potchefstroom. Tel: 018 293 0925

PRIMI POTCHEFSTROOMKuiertyd is Primityd - heerlike

pizza & pasta, goeie vriende, Italiaanse gasvryheid... perfek!

Top left: NWU student,

Braam Kempen and alumni

student Suzan Laubscher

gave Fishmonger’s menu

a fresh new look for

Aardklop 2009.

Above right: Illustrations

of our newest lecturer

Khayalethu Mtshali.

Left: Our studios are

equipped with state-of

the-art technology - Power

Macs and HP scanners.

Centre: a model poses for

students during drawing

class.

Digital media such as computers,

the Internet and mobile devices

are providing the stimulus for new

intel lectual and interdiscipl inary

theoretical directions in various

v isual communicat ion domains.

Emerging digital practices and design

technologies are therefore currently

challenging designers of all disciplines

to formulate a new understanding of

design.

Digital Technology andDigital Media:

“Digital Technology is a force that

has begun to affect design culture

profoundly. The digital revolution

influences the way we represent,

present, communicate and materialise

our designs by integrating media in

the conceptualisation, realization,

communication and production of

designs.

Digital design thinking is now

emerging as the set of phenomena

that characterises the way in which

the digital designer is beginning to

think, employing digital tools and

interacting with representational media.

Their mediated workplace and their

electronic community are becoming

their expanded e-identity. It is becoming

increasingly important to conceptualize

this emergent field.”

Rivka Oxman, Design Studies, May 2006

The North-West University’s Graphic

Design Subject group is pleased to

announce the introduction of their

brand-new Multimedia elective within

their BA Graphic Design four-year

degree.

An increasing demand for multi-

faceted, multi-skil led multimedia-

designers in the Visual Communi-

cation industries has encouraged the

development of such a course, and

the implementation thereof within a

traditional Graphic Design environment.

The Multimedia elective includes the

study of animation, interactivity and

digital design for computer, mobile and

web devices, high-definition video and

motion graphics.

bladsy 11PROSPEKTUS

CQ-Fest

V O N K P R O P

Two NWU Alumniwinners at South African Cannes Young Lions

Vonkprop is Grafiese Ontwerp se

inhuiskompetisie wat fokus op die

bekroning van uitmuntende kreatiwiteit.

Die kompetisie bestaan uit meer as

15 kategorieë wat velde vanaf logo-

ontwerp en verpakking tot reklame en

interaktiewe ontwerp dek.

Vonkprop-beoordeling is nie gegrond

op jaarvlak, punte, akademiese prestasie

of leereenheid- en module-uitkomste

nie, maar word slegs gebaseer op

kreatiwiteit en ontwerpvaardighede.

Beoordeling word behartig deur ’n

verteenwoordigende studentepaneel.

Studente in alle jaargroepe kompeteer

op gelyke voet en uitblinkers in die

juniorjare kan sonder skroom teen

seniors kragte meet. Daar word ook

jaarliks erkenning gegee aan die mees

kreatiewe junior- en seniorstudent,

gebaseer op individuele prestasie in die

Vonkpropkompetisie.

Die kompetisie word jaarliks in die

laaste kwartaal van die akademiese

jaar geloods en die galageleentheid

vind oudergewoonte die laaste week

van klasse plaas. Na afloop van die

toekenningsfunksie word die jaar se

kreatiewe hoogtepunte behoorlik

gevier!

* Top akademiese presteerders

word na die bekendmaking van finale

eksamenuitslae die daaropvolgende jaar

by ‘n aparte funksie vereer. Akademiese

prestasies word bereken volgens alle

verpligte vakke binne die bepaalde jaar

van die kurrikulum.

NWU alumni Christo Kruger (2007)

and partner Darren Kilfoil from The

Jupiter Drawing Room have won the

South African leg of the Young Lions

Print Competition and recently went to

Cannes to compete against international

finalists at the Cannes Lions.

Antoinette Fourie, a 2006 NWU

graduate and her creative partner

Vumile Mavumengwana from Joe Public,

were placed third.

The Young Lions competition is open

to all creatives under the age of 28. In

the Print Competition, an art director

and a copywriter are given 24 hours to

create a print advertisement to promote

the same charity or organisation,

chosen by the Young Lions Competition.

Print teams consider the “brief”

overnight and work between 08:00 –

20:00 the following day to create their

advertisement.

Die Creative Qoutient Festival, oftewel

CQ-Fest, is ’n inisiatief van die Creative

Intelligence Lab in samewerking met die

Aardklop Nasionale Kunstefees. Hierdie

opwindende jaarlikse gebeurtenis bring

die room van die ontwerpers-, media-,

bemarking- en die advertensiewêreld

byeen en streef daarna om kreatiewe

intelligensie te bevorder.

Kreatiewe intelligensie strek verder as

blote IK: dit betrek drie aanverwante

funksies, naamlik nuuskierigheid,

kennisname en intuïs ie. Hierdie

funksies bepaal die sogenaamde

kreatiewe kwosiënt. Mense met ’n hoë

kreatiewe intelligensievlak soos grafiese

ontwerpers , rek lame-ontwerpers

en kopieskrywers is bedrewe daarin

om oënskynlik onverwante feite te

kombineer en nuwe idees en oplossings

voort te bring wat verbyster, uitdaag en

vermaak.

CQ-Fest se doel is om hierdie

rykdom van kreatiwiteit en innovasie

in die kommersiële kunsvelde bloot

te lê en sodoende ’n wyer gehoor te

lok. Daarbenewens word ’n groter

waardering vir die kuns agter kreatiewe

konsepte gekweek.

CQ-Fest word jaarliks gratis tydens

Aardklop aangebied. Suid-Afr ika

se toonaangewende k rea t i ewe

barometers, die Pendoring- en Loerie-

toekennings, asook die immer gewilde

internasionale Gold Lions, is onder

andere al vertoon. CQ-fest dien ook as

nasionale vertoonvenster vir die beste

studentewerk van die NWU en verskeie

ander genooide ontwerpskole.

Die CQ-fest-veldtog word jaarliks deur

NWU-studente ontwerp en weerspieël

die gehalte van die aanbiedings op

die fees. Die 2008-veldtogontwerp

deur Tanja Geel het ook ’n brons

Loerietoekenning ontvang.

Intern

Bo: Grafiese Ontwerpstudente fyn

geveer in tagtigerjare-uitrustings by

Vonkprop 2008.

Onder: Die 2009 veldtog vir die CQ-

Fest is deur M-studente Marli Heunis en

Wessie van der Westhuizen ontwerp.

Onder: Alumnistudent Jaco Burger se veldtog vir Bevonk het ‘n silwer Pendoring in

die kategorie vir gemengde media veldtog in 2009 verwerf. Bevonk is ons jaarlikse

geleentheid wat hoofsaaklik bestaan uit inspirerende voorleggings en ‘n lekker

braai.

bladsy 12 PROSPEKTUS

Homegrown creative for

Absa Aardklop campaign

ABSA’s Aardklop campaign does

not only decorate the streets of

Potchefstroom during festival time,

it also originated from this very

town. During 2007 and 2008 ABSA

invited teams of final-year North-West

University Graphic Design students

to pitch conceptual creative ideas

for an above-the-line campaign for

ABSA’s sponsorship of the annual

Aardklop festival that takes place in

Potchefstroom.

This meant that North-West University

Graphic Design students had the

opportunity of pitching on a real-life

campaign and seeing their work

appear in the media. ABSA invited

nine teams of final-year North-West

University Graphic Design students

to pitch conceptual creative ideas.

Student teams presented their work

to a pitching committee, comprising

members of ABSA’s Group Marketing

team and The Jupiter Drawing Room

(TJDR), ABSA’s creative agency. The pitch

was treated similarly to an agency pitch,

complete with deadlines, presentations

and a feedback session.

The 2008/09 campaign was designed

by Carla Erasmus, Melissa Oosthuizen,

Charmaine Kahler and Gert Schoeman.

This same campaign was nominated for

a Pendoring in 2009.

The first campaign, which was

implemented in 2007, was designed

by a creative team including Wynand

Botha, Christo Kruger, Tanya Geel, Liana

Liebenberg and Monique Rodolph.

Industrie

Op hierdie bladsy: Die studente-

projek Beleef die onverwagte met ABSA

by Aardklop is gebruik vir die ABSA-

veldtog by Aardklop tydens 2008.

PROSPEKTUS

pikke_toffiead 3/8/10 12:33 PM Page 1

Composite

C M Y CM MY CY CMY K

Cover design: Done by Peet Pienaar, the President and Emarie Gouws, best NWU Gaphic Design student of 2009.

bladsy 13

CAREER OPTIONSwhen you study design

designGRAPHIC

TYPE DESIGNBook PublishingPublication DesignCOVER DESIGNBrochure / Newsletter DesignMagazine / Newspaper LayoutAdvertising Layout PHOTO EDITINGIllustration

Label DesignBranding LOGO DESIGNCorporateIdentity

PublishersMAGAZINESNewspapers

Publicity FirmsLarge RETAIL storesDESIGN AGENCIES

In-house creative departmentsFREELANCE

Design and Layout principles

Software trainingIllustration

Em

plo

ye

rs

Ski l ls gained by our degree:

designOTHER

3-Dimensionalskills in displayand packaging Laser cutting

Signage designPackaging designExhibition design

Promotional displayEnvironmental design

Em

plo

ye

rs

Ski l ls gained by our degree:Expos

MuseumsEvents organisersFestivalsPackaging specialists

Skil ls gained by our degree:

mediaELECTRONIC

MultimediaTelevision GraphicsComputer Graphics

Interactive MediaWebsite Design

Video Games

Em

plo

ye

rs

Skills gainedby our degree:

Online publishersOnline retailers

Web media firms Motion pictures

production housesSoftware firms

AnimationMotion PicturesFilm Titles

TechnicalSkillsMotion Graphics

ADVERTISING AGENCIESInhouse PublicityDepartments

ConceptualthinkingCampaignstruckture

Em

plo

ye

rs

A d v e r t i s i n gd e s i g n &

BrandingCorporate I.D. Design

TELEVISION ADSRadio ads

Printed adsCampaign Roll-outs

Art DirectionBILLBOARDSCopywriting

Market research

JOBS

Skills gainedby our degree: