rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/kandelaar-19-november-2017.docx  · web viewom ons bid vir ons...

14
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar –19 November Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected] . WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste ROOIKERK-EREDIENSTE Tema: Insluiting Vandag 09:00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees 09:00 Carel (Nagmaal) Teks: 2 Petrus 1 en Efesiërs 4 Tema: Leef jou roeping Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds Nuwe Lidmate, kom geniet ʼn heerlike koppie tee net ná die oggenderediens. Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe 18:00 Carel Teks: Filippense 2 Tema: Luisterdiens Almal welkom!

Upload: others

Post on 26-Aug-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

dela

ar –

19

Nov

embe

r 20

17Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-WesAbsa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected]: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes

Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTETema: Insluiting

Vandag

09:00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees09:00 Carel (Nagmaal)Teks: 2 Petrus 1 en Efesiërs 4Tema:Leef jou roeping Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

Nuwe Lidmate, kom geniet ʼn heerlike koppie

tee net ná die oggenderediens.Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe 18:00 CarelTeks: Filippense 2Tema:Luisterdiens

Sondag 26 November09:00 Thania

Almal welkom!

Page 2: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

SIEKESKom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie.

Sea Scholtz herstel na ʼn rugoperasie.Martin Scholtz is tans in Medi-Clinic.Bennie Groenewald is weer in Rosepark-Hospitaal en is weer geopereer. Frikkie Potgieter is weer tuis nadat hy in die hospitaal was. Jozé Ebing kry tans kankerbehandeling.Phillip Strauss is in Netcare-Hospitaal.

Heidi Steyl is in Mediclinic vir kankerbehandeling en is Maandag geopereer.

Campbell Dunn is in Rosepark-Hospitaal.Gerhard van Rensburg is in Rosepark-Hospitaal.

NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM!Besoekers en nuwe lidmate,

kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die

erediens by die Inligtingsentrum.

Ons sê ook baie welkom aan Jandre van Wyk wat verlede week as nuwe

lidmaat bevestig is.

VERJAARDAEBaie geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag die Here julle ryklik seën:.

19 Nov Inger Reyneke 082665105120 Nov Cornie Nel 082339405121 Nov Marietjie Claassen 0824122879 Annemarie Cronje 0833310733

Michael Olivier 083380701922 Nov Christopher de Villiers 0833062497

Louise De Vries 0845154906Magdel Debbo 0832949443

24 Nov Marné Botes Grieta Britz 0835272557Lizeldri Pretorius Annette vd Linde 0834524247

SIEKES (VERVOLG)Die volgende persone is tuis maar het steeds baie voorbidding nodig:Robert Crowther ontvang tans kankerbehandeling. Dyna Crowther sterk tuis aan.Ria Koen Mauritz vd HeeverTheunis Boshoff Ons dink veral baie aan Nic Schmidt, 072 209 3789 en gesin

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Baie geluk Werner Lubbe en Chantel van Niekerk met julle

huwelik.

Page 3: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Liewe gemeente in Jesus Christus,

Hierdie tyd van die jaar is dit weer tyd vir die insameling van die 10de-maanddankoffers. Ons bedink in hierdie tyd die volgende oor God:

1. God gee ons alles en alles is eintlik dus God s’n – ook dit wat ek verdien en ontvang. Psalm 24 stel dit mos duidelik: Die aarde en alles daarop behoort aan die Here. Dis mos Hy wat my die energie gee om te werk en wat my vertrou met wat Hy my gee.

2. In die Ou Testament was daar die offers van die eerstelinge en die tiendes. Daarmee het die Here dus dit aan ons duidelik gemaak dat die eerste en die laaste een van alles die bewys is dat ek alles van Hom af ontvang: Syne is nr 1..2..3……8..9..10.

3. As Hy dus van ons ʼn tiende deel vra, is dit eintlik ‘n geloofsoffer wat Hy vra waarmee ons in geloof gee en Hom dus ten volle vir alles vertrou.

Maar ons offertyd in Oktober vertel ook iets oor ons:

1. God vertrou ons met Sy besittings en stel ons aan as rentmeesters en bestuurders. As ʼn sakeman sien dat sy bestuurder nie goed werk met wat hy aan die bestuurder toevertrou nie, is daar selfs ʼn kans dat hy aan die bestuurder minder sal gee waarmee hy hom kan vertrou.

2. ʼn Dankoffer is dus ʼn manier hoe dat ek God vertrou omdat Hy my vertrou.3. Om vir God met my hele hart, my hele siel en my hele verstand lief te hê (Matteus 22), sluit

letterlik alles in.

Maar offertyd laat ons ook weer luister na die konteks waarbinne ons lewe:

1. Natuurlik word ons almal geraak deur laer rentekoerse (vir hulle wat op hulle rente staatmaak vir inkomste en tot voordeel van hulle wat skuld het!!) en hoër brandstofpryse.Dit raak natuurlik die gemeente ook.

2. Verder raak die nood as gevolg van bogenoemde natuurlik al hoe groter. En omdat kerk-wees in die wêreld geleef word en die groei van die kerk in die wêreld lê, kan ons nie die konteks bedien en ʼn verskil maak aan mense se lewens as daar nie ook maar die nodige fondse is nie.

3. Ja, ons is mos ʼn gestuurde gemeente met ʼn koninkryksvisie!!!Baie dankie vir julle offervaardigheid. Mag die Here jou seën sodat jy ander kan seën. Die Here is getrou om ons te versorg. Ons eer Hom daarvoor. Namens die leraars en leiersraad.Universitas-Wes

Oktobermaand is Dankoffermaand

Nota: 10de-maanddankoffers word

opgeneem tot einde van die jaar.

Page 4: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Opknapping van studenteverblyf

Die herstel en regmaak van binnehuis-

gebreke soos die verf van mure, insit en

herstel van kaste, deure, lekkende krane,

plafonne ens. Niks is te klein of te groot om te doen nie.

Page 5: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

September, Oktober en November se spesiale

koevertinsameling gaan vir

Tiendemaanddankoffers - vir ons drie

Gestuurde Uitdagings.

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale

dankoffer.

Diensgroep vir Finansies

RAAK BETROKKE BY DIE VOLGENDE DIENSGROEPE!

Indien jy op Kersdag alleen is en die behoefte het om saam te

kuier met iemand, kan jy gerus jou naam en selfoonnommer by

die Kerkkantoor opgee.

Indien jy op Kersdag vir so ʼn persoon sou wou omgee, meld asb ook aan by die Kerkkantoor.

Baie dankie!

GEMEENTEKAMP – 9-11 FEBRUARIE Hier is solank die tariewe vir die gemeentekamp.Opsommend is daar verskeie opsies:Luimensopsie – R500 per persoon vir die naweek ('Backpackers', kommune- of stalverblyf, kos en zip-wire-aktiwiteit ingesluit).Veldmensopsie – R400 per persoon vir die naweek (kampverblyf, kos en zip-wire-aktiwiteit ingesluit).Armmensopsie – R100 per persoon vir die naweek (kampverblyf ingesluit).Alternatiewelik kan elkeen self bespreek en ʼn opsie kies wat by jou leefstylbehoeftes pas. Enige terugvoer of vrae is welkom. 

Groete Shaun 083 500 7155

Page 6: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Dié Diensgroepe benodig die volgende leiers en/of lede: 1. Ondersteuningsdiensgroep. 2. Diensgroepleiers: Kuns- en Dramadiensgroep.3. Luisterspan4. Persone wat instrumente kan bespeel.5. Hospitaalspan.6. Omgewingdiensgroep

Wil jy nie asseblief hieroor gaan bid en as die Here dit op jou hart lê, Carel (0828217600) of Riana in die kerkkantoor (0515222547) skakel nie?

*******Die Kommunikasie- en Bemarkingsdiensgroep is dringend op soek na mense met 'n passie vir tegnologie en sosiale media om deel te word van ons dinamiese span. (Veral "content management" vir die webwerf/"site").

Opleiding word voorsien!!!!Gee jou naam op ná die diens by die inligtingstoonbank of stuur jou besonderhede aan [email protected].

Page 7: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Gebedsbediening“Handevattend met die wêreld en gegryp in die hart voor God, is die kerk ʼn sigbare demonstrasie van hoop in ʼn veranderende wêreld.” Hoe lees ons die Bybel? - Jan van der Watt en ander.

Hilda 083 732 1025

Daar word DRINGEND na enige Nr.13-manskoen gesoek.  Indien u kan help, laat dit asb. by die Kerkkantoor.

********

ONDERSTEUNINGSDIENSGROEP benodig dames [en manne] wat weer sal help met die brei/hekelprojekte vir 2018. Skenkings van enige oorskietwol hiervoor sal ook waardeer word. Kontak Marie 084 500 1729 vir enige verdere inligting.

********Die Rooikerkhuis is dringend op soek is na ’n stofsuier. Gee dit asseblief by die Kerkkantoor af.On

ders

teun

ings

dien

ste

CHOC-huis het u hulp nodig. Hulle benodig ongeveer 25 kg margarine en 75 liter langlewemelk. Hulle gebruik dit vir kospakkies as die kinders hospitaal toe gaan vir behandeling, chemo of bestraling, met die vervoer van die kinders na 'n ander hospitaal en met die lang reis huis toe. Dan is daar altyd ietsie om te eet vir middagete.

Wil jy nie graag 'n onderneming maak om iets van bogenoemde maandeliks saam met jou kruideniersware vir die kinders te kry en kerk toe te bring nie?

Kontak asseblief die Kerkkantoor vir meer inligting.

Persone moet asseblief die volgende vermeld:

Telefoonnr – vir maandelikse herinnering en dalk 'n inligtingsbrokkie van CHOC-huis.

Wat en hoeveel gaan die persoon elke maand by Kerkkantoor of inligtingstoonbank besorg voor die eerste van elke maand.

Ons probeer Universitas-omgewing (binne Rooikerk-grense) vir die inwoners, gebruikers en besoekers ʼn beter plek (netheid, veiligheid, paaie) maak. Indien jy wil help, kontak Diek 0824407875.

Page 8: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

NG KERK UNIVERSITAS-WES ROOIHARTMARKOp 10 Desember 2016 is die eerste Rooihartkersmark gehou en dit was 'n reusesukses. Op Sondag, 5 Maart 2017, het die Leiersraad toestemming gegee dat die Rooihartkersmark 'n jaarlikse instelling mag word. Die doel van die Rooihartmark bly liefdadigheid – spesifiek vir lede van die gemeente wat 'n helpende hand nodig het. Die Mark word gehou op Saterdag, 9 Desember 2017. Moet asseblief nie huiwer om my te kontak nie sou u enige vrae hê of enige verdere inligting benodig.Lizelle de Reuck([email protected]/

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Bid saam vir die #43 land op die Geopende Deure se

Wêreldwaarnemingslys – KazakstanDrie kwessies oorheers tans in Kazakstan: die opvolging van president Nazarbajev, die land se aansienlike Russiese minderheid, en die honderde Kazakse burgers wat by radikale Moslems in die Midde-Ooste aangesluit het. Vervolging kom veral in die private, nasionale en kerksfeer voor. Dit is tipies vir ʼn konteks waarin Diktatoriale Paranoia die hoofbron van vervolging is. Druk as gevolg van Islamitiese Onderdrukking is hoofsaaklik teenwoordig in die private, gesin- en gemeenskapsfeer en word in die sosiale omgewing uitgeoefen. Die algehele druk in Kazakstan word aangevuur deur ʼn regime wat poog om toenemende beheer uit te oefen.wereldwaarnemingslys

Page 9: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Soos julle dalk al verneem het, wil ons graag ʼn koffietafelboek genaamd ROOKERKSTORIES uitbring.

Die doel van die boek is om getuienis en stories te versamel vanuit die gemeente, maar ook om bietjie te kyk waar ons as gemeente vandaan kom.

Hierdie is ‘n projek deur die gemeente vir die gemeente en ons het julle hulp nodig, deur die volgende vir ons te stuur of te doen:

Staaltjies en gebeure van toeka tot nou Inspirerende stories Getuienis Foto’s: Ou foto’s Foto’s van toe die kerk gebou is Gebeure by die kerk Bekende mense wat dalk hier was Ou basaarfoto’s Ou kerkraadfoto’s, ens. Ou Kandelare Kerkbodes waarin ons gemeente genoem is Koerantberigte van ons gemeente of mense in ons gemeente Bouplanne Enigiets anders wat jy dink deel is van die kerk en ons uniek maak of wat jy graag

wil hê mense moet oor 40 jaar nog onthou en nostalgies oor terugdink. Wat maak jou nostalgies en sentimenteel oor die Rooikerk?

Geskiedenis van die gemeente Inligting rakende Striata en hul inskakeling by ons gemeente. Foto’s van Striata Basies enigiets van 1970 tot nou. Dalk ken jy mense wat in die gemeente was, maar getrek het, wat dalk inligting

vir ons het. Gaan kuier by hulle! Gaan loer deur oupa en ouma se fotoalbum of gaan gesels met die buurtannie

wat jy weet al 47 jaar met die gemeente saamkom. Enige dokumente/foto’s ens kan by die kerkkantoor of inligtingstoonbank

afgegee word.

Rooikerkstorieboe

Page 10: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die Vineyard-gemeente in Rocklands wil met ʼn sopkombuis begin om armoede en hongersnood te verlig.Ons sou kon hulp verleen in die vorm van bestanddele, groot kastrolle, lepels, sopbakkies, stoele om by die tafels te sit, ens. Die nood is ook groot vir klere en ook om mense te help klere maak. Materiaal, wol en ander benodigdhede is meer as welkom. As jy ook iets kan bydra vir die vestiging van ʼn crèche (soos bv. speelgoed of enigiets wat in ʼn crèche gebruik kan word).

PLAAS ALLE ITEMS ASB IN ‘N KOEVERT EN MERK DIT “ROOIKERKSTORIES”.MAAK OOK ASB SEKER JOU NAAM, VAN EN KONTAKNOMMER VERSKYN OP DIE KOEVERT.Alles sal mooi bewaar word en weer aan eienaar terug besorg word.Alternatiewelik kan elektroniese dokumente/foto’s gestuur word aan: [email protected] . Maak ook asb seker dat jou naam en van in die epos verskyn.As jy wil deel word van hierdie projek, ʼn idee het om die projek te verbeter ens. of dalk ʼn kontak het in die druk-/uitgewerbedryf, laat weet ons asseblief.Kontak asb vir Maatje by 073 666 8396 (Whatsapp ook welkom).Alle dokumentasie/foto’s en inligting moet teen 31 Jan 2018 by ons wees! (Dit gee julle die hele Desember om by die familie foto’s en inligting te kry.)

Kom droom saam!

Gebedsbediening“Om iemand te seën beteken om vergewensgesind te wees teenoor die mense wat jou vervolg en om hulle redding na te streef. Bid tot God om hulle te seën.” {Chip Ingram } “Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie.” Rom 12:14

Page 11: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Page 12: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Sondag 19 November - NagmaalErediens: Roelf. Tema: Die geseëndes van die Here. Teks: Matteus 5: 1-12. Nagmaalsdiensbeurt: Alta Coetzee

Dinsdag 21 November - SaalbybelstudieGroepsbespreking: Ons, die geseëndes van God se nuwe wêreld.Skriflesing: Matteus 5: 1-12Uitdeelstuk beskikbaar by Grace Serfontein 051 522 6266.

Sondag 26 November - ErediensTema: Kerssangdiens.

STRIATA-PROGRAM

Siekes vir wie ons kan bidAmanda Gouws van NW18 is baie siek met kanker in Medi-Clinic.

Page 13: rooikerk.co.zarooikerk.co.za/.../11/Kandelaar-19-November-2017.docx  · Web viewom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys

13 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons verjaarsdae... baie geluk!Dinsdag 21 November Johan Maritz H177

Op Woensdag 22 November word Annatjie Bezuidenhout van die VE

96 jaar oud!Vrydag 24 November Leon Pheiffer H130

Vrydag 24 November Emma Botha H135

Saterdag 25 November Rita Louw NW14

WyksbyeenkomsteAlhoewel ons lidmate mekaar gereeld sien, beteken wyksbyeenkomste steeds baie vir samehorigheid, omgee en geestelike groei. Ons sê baie dankie vir ons wyksleiers wat sonder uitsondering met groot sorg verantwoordelikheid geneem het vir hierdie 14 groepsbyeenkomste wat in die loop van die jaar plaasgevind het. Baie dankie vir die tyd wat Alta Coetzee as koördineerder van die byeenkomste hieraan afgestaan het en die tydrowende papierwerk van Rolien wat sorg dat die liewe wykslyste so volledig as moontlik bygewerk bly.