verwelkoming van die koshuisouersstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16...

19

Upload: others

Post on 06-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry
Page 2: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

2

VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERS

Beste voornemende inwoner van Thaba-Jäh Dorpskoshuis

Hartlik geluk met jou uitstekende keuse om deel te wees van Thaba-Jäh Dorpskoshuis! Ons

staan bekend as ’n elite “gentlemen” koshuis waar ons mekaar ondersteun en goeie waardes

uitleef soos onderlinge respek. Ons leuse is immers dat ons

’n berg van ondersteuning is wat egte waardes nastreef

deur ten volle op ons Skepper staat te maak. Bykomend,

fokus ons streng op broederskap wat beteken dat ons

mekaar as broers persoonlik leer ken en ondersteun in

die verskillende aktiwiteite van die koshuis.

U kan uitsien na ons ondersteuning en leiding as

huisouers. Ons staan in die plek van u ouers wat nie elke

dag hier kan wees tydens u studiejare nie. Ons is

beskikbaar om u te help, te ondersteun en te motiveer

wanneer nodig. U moet dus nie skroom om te vra vir hulp nie.

Daar is soveel aktiwiteite waarmee u betrokke kan raak. U

kan uitsien na ’n onvergeetlike ervaring en ’n wedersydse

leerproses.

Nogmaals baie welkom by Thaba-Jäh!

Thaba-Jäh groete.

Dr Melvin en Tannie Cathleen Diedericks

0182991629 (w)

0834719539 (sel)

[email protected]

Page 3: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

3

VERWELKOMING VAN DIE PRIMARIUS

Geagte voornemende NWU eerstejaar student,

Wanneer ek terugdink aan die dag toe ek, net soos julle, gekonfronteer was met die besluit

oor my toekoms na skool, slaan die sweet sommer weer op my voorkop uit. Besluite wat

geneem moet word ten opsigte van jou studie

rigting, toekoms, maniere van dinge doen en

sommer ‘n klomp ander vreemde goed.

In Thaba-Jäh het ek geleer hoe om die man

te wees wie ek vandag is, ‘n man wat op

God kan vertrou om die regte besluite te

neem en respek te toon aan ander. Thaba-

Jäh leer mens van broederskap, juis omdat

ons die kleinste dorpskoshuis is op kampus

word daar meer gefokus op die individu,

eerder as ‘n groep. Jy as eerstejaar word so

gekoester en bygestaan om die beste pad te

kies. Studente lewe is die lekkerste jare van

jou lewe en ons wil jou help om met “Trots” en

“Eer” eendag te kan terug kyk daarna.

Ek sien daarna uit om ‘n pad saam met jou te stap, met die gerusstellende wete dat Thaba-

Jäh ons familie weg van die huis af is wat omgee en ondersteun wanneer ons dit nodig het.

Wentzel Pretorius

Primarius 2017/18

082 385 3413 / [email protected]

Page 4: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

4

VERWELKOMING VAN DIE EERSTEJAARS HUISKOMITEE (HK) LID

Geagte voornemende Eerstejaar,

Eerstens wil ek jou geluk wens met jou keuse om by NWU te kom studeer. Dit is een van die

belangrikste keuses van jou lewe en jy sal nie spyt wees oor jou keuse nie. As 'n trotse

inwoner van Thaba-Jäh mansdorpskoshuis kan ek jou verseker

dat jy by ons van die beste ervaringe op dié kampus gaan

beleef. Ons is 'n groep van ongeveer 150+ studente wat saam

met jou hierdie ervaringe sal deurmaak, broers wat vir mekaar

opofferinge maak. Ons leuse "Met Trots en Eer" is woorde

waarna ons as TJ Gents strewe om uit te leef. Geken as die

Gentleman koshuis op kampus maak ons dit ons missie om

daarby ons bestaan te maak.

My werk is om jou die ervaring te gee wat ek tydens my

eerstejaar gehad het en daarvolgens kan ek jou met sekerheid

sê, dit sal die lekkerste tyd van jou lewe wees. Saam is ons al

deur dik en dun om die beste te gee in alles wat ons doen. Ek

hoop dat jy die beste besluit vir jouself maak om deel te word van ons

standvastige broederskap.

Tiaan Schutte

Visie Primarius, Eerstejaars HK 2017/18

071 332 6436 / [email protected]

Page 5: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

5

Meer oor Thaba-Jäh Koshuis

2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

kaalvoetdag en blikkieskosdag gewen. In 2016 het kaalvoetdag verander oor die spasie van

drie dae en het ‘n reeks van kompetisies geword waarby ons algemeen 7de plek behaal het.

Verder het ons weereens goed in die sokker presteer waar ons laasjaar winter liga wenners

was en hierdie jaar 3de plek behaal. In 2017 het ons sokker 1ste en 2de span beide 1ste plek

behaal in die winter liga en ook ons hokkie span het goud verwerf in die somer liga.

Vir die termyn 2017/18 gaan ons met Klawerhof damesdorpskoshuis sleep. Hulle is ‘n

fantastiese dames koshuis op die kampus. Ons sien uit om saam met Klawerhof al die

aktiwiteite mee te maak en sodoende deel te word van universiteits geskiedenis

Tydens die eerste 3 weke van Registrasie en Oriëntasie (R&O) gaan jy as eerste jaar student

verskeie koshuis tradisies en aksies bywoon en aanleer bv. koshuis sport, sleep aksies en

Thaba-Jäh avontuur aksies.

Thaba-Jäh Koshuislied

Ons kom van die berg van die skone

Die berg op die kampus van die Puk

Ons leef daar in eerbied en vroomheid

Met die ou-manne wat ons sal lei

Koor:

Thaba-Jäh , O Thaba-Jäh

Dit is die berg waar ek wil bly

Thaba-Jäh, O Thaba-Jäh

Die enigste blyplek vir my x 2

Hey! Hey!

Page 6: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

6

THABA-JÄH EERSTEJAARS PAKKET 2018

Eerstejaarspakkette vir 2018 Bedrae Totaal

Neem Kennis: Tydens die dorpkoshuise se webregistrasie moes u reeds hierdie Opsie A betaal het om u koshuis plek te verseker. Indien u graag nog sal wil registreer besoek gerus http://nwudorpskoshuise.co.za/

Opsies A: Basiese Pakket R 1500

• Koshuiskas (Algemene Koshuis uitgawes) R 500

• Klerasie* R 1000

Neem Kennis: Opsie B tot E kan betaal word soos deur die betaling opsies blad aangedui word, mits u reeds finaal geregistreer is.

Opsies B: Basiese Pakket + Eerstejaarsdineekaartjie R 170

• Eerstejaarsdineekaartjie R 170

Opsies C: Basiese Pakket + JOOL-kaartjie + Oorpak R 410

• JOOL-kaartjie R 190

• Oorpak (Ovie vir JOOL) R 220

Opsies D: Basiese Pakket + Oorpak R 220

• Oorpak (Ovie vir JOOL) R 220

Opsies E: Basiese Pakket + Al die bogenoemde R 580

• Eerstejaarsdineekaartjie R 170

• JOOL-kaartjie R 190

• Oorpak (Ovie vir JOOL) R 220

*Klerasie bestaan uit die volgende: Addisionele opsies:

Wat is ʼn intrekkerpakket?

’n Intrekkerspakket behels ’n kombinasie van studente-aksies wat elke voornemende eerstejaarstudent

kies om aan deel te neem. Nie een van hierdie aksies is verpligtend nie, wat beteken dat studente slegs

betaal vir dit waarin hulle wil en gaan deelneem.. Die doel van intrekkerspakkette is om die betaling van

verskeie opsionele studente-aksies te vergemaklik deur die studente-aksies te kombineer sodat slegs

een betaling nodig is.

Wat is koshuiskas?

Koshuiskas is ’n eenmalige bedrag wat deur voornemende koshuisinwoners betaal word wat hul

deelname aan verskeie studente-aksies (sport, kunste, JOOL, instandhouding, opedag, ens.) deur die

jaar wil verseker.

Wat word by klerasie ingesluit?

Verwys na bogenoemde tabel vir klere wat ingesluit is in Basiese Pakket opsie.

Item Totaal

1 x Hoody

R 1000

1 x Formele hemp

1 x Seil Broek

1 x Golfhemp

1 x Hoed

Item Bedrag

1 x R&O Etepakket Koshuisbestuur bepaaling

1 x Waterpakket Koshuisbestuur bepaaling

Page 7: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

7

Wat is die doel van die oorpak (Ovie tydens JOOL)?

Die oorpak moet vir veiligheidsredes (Beroepsveiligheid en gesondheid-wetgewing vereis dit aangesien

daar gesweis word tydens die bou van die JOOL-vlotte) deur elke persoon wat die JOOL-plaas betree,

gedra word. Oorpakke kan wel gekoop word sonder om JOOL-kaartjies te koop of om aan JOOL deel

te neem, aangesien die oorpakke ook vir ander geleenthede benut gaan word.

Wat behels JOOL?

JOOL behels nie net studentepret en plesier nie. JOOL het ook ’n sterk sosiale bewustheid onderbou:

“Jou Onbaatsugtige Opoffering vir Liefdadigheid”. Jou JOOL-kaartjie verseker nie net jou deelname aan

hierdie onvergeetlike studente belewenis en energieke prosessie nie; dit gee jou ook toegang tot die

JOOL-plaas. Nie net eindig die vlotoptog hier nie; dit is ook die plek waar twee polsende rock-konserte

die laaste twee aande, asook ʼn vuurwerkvertoning op die Vrydagaand, aangebied word.

Wat is Eerstejaarsdinee?

Die Eerstejaarsdinee is ’n swierige en eksklusiewe spoggeleentheid vir eerstejaarstudente. Hier kan

hulle hul beste voetjie voorsit en mekaar beter leer ken. Hierdie dinee is jaar na jaar ’n besliste

hoogtepunt en is ’n absolute moet-bywoon vir voornemende eerstejaars!

Dorpskoshuis Pakkette

Dorpkoshuispakkette is vasgestel op R1500 en sluit R500 vir koshuiskas en R1000 vir klerasie in.

Hierdie basiese pakket (Opsie A) moes reeds met web registrasie betaal gewees het. Opsie B tot E

kan betaal word soos die betalingopsies blad dit aandui mits u reeds finaal geregistreer is.

Addisionele opsies bestaan wat sterk aanbeveelbaar is aangesien U as student min tyd gaan hê om

terug te gaan na U verblyf eenheid om kos voor te berei. Die twee opsies is:

• R&O-etepakket wat bestaan uit ʼn middag- en aandete tydens R&O

• Waterpakket wat water verskaf aan eerstejaarstudente tydens R&O

BETALINGSOPSIES

ELEKTRONIESEBETALINGS KAN NOU AL GEMAAK WORD EN ONS RAAI U AAN OM EERDER

VROEGTYDIG U BETALING OP HIERDIE MANIER AF TE HANDEL.

OPSIE 1: EFO (Elektroniese Fonds Oorbetaling / Internet-oorbetaling) Bewys van betaling moet uitgedruk word en met die dag van eerstejaarsontvangs saamgebring word sodat dit by die penningmeester (Finansies HK-lid) van die betrokke koshuis ingehandig kan word. Hierdie bewys van betaling moet ook elektronies aan die betrokke penningmeester (Finansies HK-lid) se epos gestuur word na: [email protected] Bankbesonderhede van die NWU: Naam van rekening: NWU Diverse Bank: ABSA Rek tipe: Tjekrekening Rek nr.: 670 642 313 Verwysing: Tha

Die verwysing is uiters belangrik, sodat die gelde na die korrekte koshuis gestuur word.

OPSIE 2: KONTANTBETALING BY KOSHUISE Gelde word betaal by die koshuis met aankoms. Dit kan kontant of per tjek (Tjeks moet asb. soos volg uitgemaak word aan: Noordwes-Universiteit, dit mag nie aan die koshuis uitgemaak word nie. Namibiese en buitelandse tjeks word ongelukkig nie aanvaar nie) betaal word in die aangewese lokaal by die koshuis. Dring asb. aan op ʼn kwitansie aangesien dit dien as bewys van betaling.

OPSIE 3: KONTANT & BANKKAART BETALING Gelde word betaal by kassiers in gebou F1 in Lovers Lane met die Eerstejaarsontvangs. ʼn Kwitansie word vir u uitgedruk en moet dan by die koshuis ingedien word as bewys van betaling. Neem kennis: Dorpskoshuise het kaartgeriewe beskikbaar. Ons raai u aan om nie die prosedure te volg nie aangesien die rye lank is en om vir kassiers te vra om twee kwitansies uit te druk aangesien u die een gaan indien by die koshuis en dan self nie ʼn bewys het nie.

Page 8: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

8

OPSIE 4: HEFFING OP STUDENTEREKENING Hierdie vorm word geteken by die koshuis met aankoms waar die gelde op die studenterekening gehef sal word. Alle beurshouers (NSFAS ingesluit) moet hierdie vorm teken, mits anders gestel deur beursooreenkoms.

Benodighede tydens Registrasie en Oriëntasie (R&O)

Wat jy moet saambring!

• Formele pak- Eerstejaars dinee

• Kleingeld – JOOL Blikskud

• Snaakse tema kleredrag – Koshuis Aksies

• Permanente merker om goedere te merk – eerstejaarsdrag

• Tekkies

• Vitamine, pille en eie kroniese of ander medikasie. Mediese besonderhede baie belangrik (Geen

pille mag voorsien word deur koshuis- of HK-lede nie)

• Sonskerm

• Musiekinstrumente (Eerstejaarskonsert)

• Sporttoerusting (Eerstejaarsporte)

• #MyNWU-gids

• Waterbottel

• 3 Blikkies kos – SJGD Blikkiekosdag

Wat moet jy onthou!

• Ou klere wat jy kan weg gee (SJGD)

• Swemklere en handdoek

• Chino broeke (koshuisdrag)

• Swart/Bruin skoene

Belangrike inligting

R&O is die beste tyd van jou lewe wat jy nie gaan wil oor hê nie. Dit is die algemene aanhaling

wat geken is regoor die kampus. Hiervolgens is net ‘n paar reëlings en aanbevelings om R&O

makliker te maak:

• R&O: Begin 13 Januarie 2018.

• Eerstejaars wat klaar geregistreer is by die koshuis kan direk na ons klubhuis gaan om kostes af te

handel.

• Daar is ekstra opsionele pakkette wat sterk aanbeveel word vir R&O waarvan jy kan kies.

• Gaan like ook ons Facebook page, “follow” ons op Instagram en Twitter en gaan like die NWU se

Eerstejaars 2018 Facebook page vir meer inligting oor R&O.

• Maak seker jy bring ‘n goeie waterbottel saam wat jy vir die duurte van die R&O gaan gebruik.

• Bring baie gebottelde water, ons beveel nie Potchefstroom se water aan nie. Jy kan in

Potchefstroom ook gebottelde water koop.

• Wees betyds en sien julle in 2018!!

Page 9: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

9

Thaba-Jäh Huiskomitee (HK) 2017/18 inligting

Wentzel Pretorius Tiaan Schutte

Primarius, Seniors, Tug Onder Primarius, SJGD,

Veterane Eerstejaar & Koshuis gebou

082 385 3413 071 332 6436

Arno Smith Nevah Joubert

Finansies, Akademie Werwing, MEK, Borge

& Klerasie

083 429 8694 0768181110

Louis Viljoen Geoff Botha

Kunste, Sekretaris Sport

& Argief

082 703 6366 074 890 7971

Viann Lineveldt Frankie Cornelissen

AKSA & Sport Sosiaal & Gholf dag

084 256 3330 079 520 2404

Stealer Steenkamp

JOOL & Instandhouding

072 354 9141

Page 10: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry
Page 11: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

11

WELCOME MESSAGE FROM THE RESIDENCE PARENTS

Dear prospective resident of Thaba-Jäh Town residence

Congratulations on your excellent choice to be part of Thaba-Jäh Town residence! We are

known as an elite "gentlemen" residence where we support each other and live according to

good values like mutual respect. Our motto is after all

that we are a mountain of support in pursuing true values

by being fully dependent on our Creator. In addition,

we focus firmly on brotherhood which means that we

make time to know each other personally as brothers

and we support one another in the various activities

of the residence/hostel.

You can look forward to our support and guidance as

house parents. We are representing your parents who

cannot be here every day during your years of study.

We are available to support you and to motivate you,

when necessary. Please do not hesitate to ask for help.

There are so many activities where you can become

involved in.

You can look forward to an unforgettable experience and a mutual learning process.

Once again, welcome to Thaba-Jäh!

Thaba-Jäh greetings.

Dr. Melvin and Mrs. Cathleen Diedericks

Tel: 018 2991 629 (w)

Cell: 083 4719 539

Email: [email protected]

Page 12: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

12

WELCOME MESSAGE FROM THE PRIMARIUS

Dear prospective NWU first-year student,

When I think back to the day when I was confronted, like you, with making decisions regarding

my future after school, the sweat just show up on my forehead once again. Decisions to be

taken in respect of your field of study, future ways

of doing things and just a bunch of other weird

stuff.

Thaba-Jäh groomed me into the man I am

today, a man who can trust in God to make

the right decisions and to show respect to

others. Thaba-Jäh teaches brotherhood,

because we are the smallest town residence

on campus we focus more on the individual,

rather than the group. You, as first year

student will be nurtured and supported to

choose the best path. Student life is the best

years of your life and we want to help you one

day to be able to look back at it with proud and

honour. I experienced how fellow students used the opportunities provided

to them and reached heights which they could not have even dreamt of.

I look forward to share every step of your journey with you, with the reassuring knowledge that

Thaba-Jäh our family away from home is caring and supportive when we need it.

Regards

Wentzel Pretorius

Primarius 2017/18

Cell: 082 385 3413 / [email protected]

Page 13: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

13

WELCOME MESSAGE FROM THE FIRST YEAR STUDENT RESIDENCE COMMITTEE

(RC) MEMBER

Best prospective student,

Firstly, I would like to congratulate you on your choice to study at the NWU. It is one of the

most important choices of your life and you will not regret this choice. As a proud member of

Thaba-Jäh town residence, I can assure you that you will have

some of the best experiences on campus that this town

residence has to offer. We are a group of 150+ students that

will make this experience with you, brothers that will sacrifice a

lot for one another. Our slogan “With Pride and Honor” is

words that we as TJ Gents strive towards to live up to. Known

as the Gentleman residence on campus, we make it our mission

to live by that image.

My job is to give you the experience that I had in my first year and

from that I can tell you with certainty that you will have the best

time of your life. Together we have been through thick and thin to

give the best that we possibly could. I hope that you make the best

decision for yourself and become part of our brotherhood.

Regards

Tiaan Schutte

Vice Primarius, First Year student 2017/2018

Cell: 071 332 6436 / [email protected]

Page 14: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

14

More on Thaba-Jäh Residence

2015/16 was a big year for Thaba-Jäh. In 2015 for the second year in a row we won barefoot-

and tinfood day respectively. In 2016 barefootday changed to a host of competitions over the

space of three days where we achieved 7th place overall. Furthermore, we did well in the

soccer over tha past few years. In 2015 we won the winter league, 2016 we placed 3rd. In

2017 both 1st and 2nd teams came first in the winter league. Our hockey achieved gold in the

summer league.

For the term 2017/18 Klawerhof ladies residence is our “sleep” residence. They are a fantastic

female residence on campus. We are looking forward to associate with Klawerhof and

experience all the activities together, thus becoming part of varsity history.

During the first 3 weeks of Registration and Orientation (R&O), you as a first-year student will

take part and also learn a wide variety of residence traditions and actions such as residence

sport, “Sleep” actions and Thaba-Jäh adventure activities.

Thaba-Jäh Hostel Song

Ons kom van die berg van die skone

Die berg op die kampus van die Puk

Ons leef daar in eerbied en vroomheid

Met die ou-manne wat ons sal lei

Koor:

Thaba-Jäh , O Thaba-Jäh

Dit is die berg waar ek wil bly

Thaba-Jäh, O Thaba-Jäh

Die enigste blyplek vir my x 2

Hey! Hey!

Page 15: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

15

THABA-JÄH FIRST YEAR’S PACKAGE 2018

First year’s package for 2018 Amount Total

Take Note: During the web registration for town residences, Option A should already have been paid so as to ensure that you have place in the residence. If you still want to register, visit: http://nwudorpskoshuise.co.za/

Option A: Basic Package R 1500

• Residence Fund (General Residence expenditure) R 500

• Clothing* R 1000

Take Note: Option B to E can be paid as indicated on the payment options page, provided that your registration is final

Option B: Basic Package + First year’s formal dinner ticket R 170

• First year’s formal dinner ticket R 170

Option C: Basic Package + RAG ticket + Overall R 410

• RAG ticket R 190

• Overall (RAG) R 220

Option D: Basic Package + Overall R 220

• Overall (RAG) R 220

Option E: Basic Package + All the above options R 580

• First year’s formal dinner ticket R 170

• RAG ticket R 190

• Overall (RAG) R 220

*Clothing will conprise of the following: Additional options:

What is a resident package? The resident package includes a combination of student activities which each prospective first year can choose to participate in. None of these activities are compulsory which means that students only pay for that will they will participate in. The different packages also make it possible for students to cover the costs with only one payment. What is residence fund? Residence fund is a once-off amount which is paid by prospective residents who want to ensure their participation in various student activities like sport, arts, RAG, maintenance, open day, etc. What is included in the clothing package? Refer to the table above for clothing that is included in the Basic Package option.

What is the purpose of the overall during RAG? The overall is necessary for safety reasons (Workplace safety and health-legislation requires this due to the fact that people have to weld when building the RAG-float) and should be worn by every person that enters the RAG-farm. The overalls can be bought without the need to buy a RAG-ticket or to participate in RAG because the overalls is used on other occasions as well.

Item Total

1 x Hoody

R 1000

1 x Formal shirt

1 x Sail Trunks

1 x Golf shirt

1 x Hoed

Item Amount

1 x R&O Meal package Determined by Res Management

1 x Water package Determined by Res Management

Page 16: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

16

What does RAG entail? RAG is not only fun and games, it is a big charity event. Your RAG ticket lets you participate in this unforgettable student experience and energetic parade and also gives you access to the RAG-farm. This is the place where the float parade ends and it is also the place where two rock-concerts takes place on the final two evenings of RAG-week. There is also a firework show on the Friday evening. What is First years formal? The first year’s formal is a fancy and exclusive event for first year students. This is an opportunity to get to know the other first years better. This formal is definitely a highlight each year and should not be missed! Town Residence packages: Town Residence packages are set on R1500 and include R500 for residence fund and R1000 for clothing. This basic package (Option A) must be paid when registering on the web. Option B to E can be paid as indicated on the payment options page, provided that your registration is final. Additional options are available that is highly recommended as you as student will have limited time to go back to your residence / flat to prepare food. The two options are:

• R&O-meals package which consists of lunch and dinner during R&O

• Water package which supplies water to the first year’s students during R&O

Payment Options

ELECTRONIC PAYMENTS CAN ALREADY BE MADE AND WE ENCOURAGE YOU TO MAKE THE

PAYMENT AS SOON AS POSSIBLE AND GET IT DONE.

OPTION 1: EFT (Electronic Fund Transfer/ Internet banking) Proof of payment must be brought along on the day of arrival and handed in at the Financial House committee member of the residence. This proof of payment must also be send via e-mail toe the Financial house committee member of the residence: [email protected] Banking details of the NWU: Name of account: NWU Diverse Bank: ABSA Account type: Check account Account nr.: 670 642 313 Reference: Tha The reference is very important, as it is used to direct the funds to the relevant residence.

OPTION 2: FEES ARE PAYBLE AT THE RESIDENCE ON ARRIVAL Money is paid at the residence on the day of arrival. It may be paid in cash or check in the designated room at the residence. (Checks must be made out as follows: North-West University, it may not be made out to the residence. Namibian and foreign checks are not accepted.) Please insist on a receipt as it serves as a proof of payment.

OPTION 3: CASH & BANK CARD PAYMENT Money is paid at the cashiers in building F1 in Lovers Lane on the day of arrival. A receipt will be given which has to be handed in at the residence and serves as the proof of payment. We advise you to not follow this procedure due to the fact that the queues are long and you need to ask the cashiers to print two receipts as you need to submit one at the residence and then you won’t have your own proof of payment. Town residence do have card facilities.

OPTION 4: FEES ARE CHARGED TO THE STUDENT ACCOUNT This form is signed at the residence on arrival and then the fees will be charged to the student account. All bursary holders (including NSFAS) should sign this form, unless otherwise stated by the bursary agreement.

Page 17: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

17

Necessities required during Registration and Orientation (R&O)

What must you bring:

• A tuxedo or formal suit – First year’s formal dinner

• Small change – RAG Tin shaking

• Funny themed clothing – Res actions

• Permanent marker to mark your clothes – First year’s

• Tekkies

• Vitamins and any chronic medication that you will or may need. It is important for us to know of any

chronic illnesses. (RC members may not provide medication.)

• Sunscreen

• Musical instruments – (First year’s concert)

• Sports equipment and clothing – (First year’s sport)

• #MyNWU-guide

• Water bottle

• 3 Tins of food– SRCS TinFoodDay

What to remember!

• Old clothing that you can give away (SRCS)

• Swimming clothes and towels

• Chino pants (residence clothing)

• Black / Brown shoes

Important information

R&O is the best time of your life that you will never want to have over again. This is the common

quote that is known across campus. Below are a few arrangements and recommendations to

make R&O as easy as possible:

• R&O: starts on 13 January 2018.

• First years that are already registered by the hostel can go straight to our clubhouse to settle any

payments.

• There are extra optional packages that are recommended strongly for R&O.

• Go and like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram, and go like the NWU

Eerstejaars 2018 Facebook page for more information on R&O.

• Make sure you bring a proper water bottle that will last you for the duration of the R&O.

• Bring a lot of bottled water. We don’t recommend drinking Potchefstroom water. Water can be

purchased in Potchefstroom.

• Be on time and see you in 2018!

Page 18: VERWELKOMING VAN DIE KOSHUISOUERSstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/...2015/16 was ‘n groot jaar vir Thaba-Jäh. In 2015 het ons vir die tweede jaar in ‘n ry

18

Thaba-Jäh Residence Committee (RC) 2017/18 information

Wentzel Pretorius Tiaan Schutte

Primarius, Seniors, Vice Primarius, SRCS, First

Discipline & Old Boys years & Residence building

082 385 3413 071 332 6436

Arno Smith Nevah Joubert

Finances, Academics Recruiting, MEC

& Clothing & Sponsors

083 429 8694 076 818 1110

Louis Viljoen Geoff Botha

Arts, Secretary & Archive Sports

082 703 6366 074 890 7971

Viann Lineveldt Frankie Cornelissen

ACSA & Sports Social & Golf day

084 256 3330 079 520 2404

Stealer Steenkamp

RAG & Maintenance

072 354 9141