hsh ons doen die gewone dinge …hsh – ons doen die gewone dinge buitengewoon! waarde vir kwartaal...

18
HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche het gesê dat dit wat ons nie doodmaak nie, ons beslis sterker maak. Die feit dat ouers, leerders en personeel hierdie kwartaal oorleef het, (ek hoor ‘n gebrom van ook maar net), verseker dat dié van ons wat nog staan, vir Simson ‘n “go” sal gee! Feit bly staan, ons het aan die einde van die eerste kwartaal gekom en ons almal by HSH kan terugkyk op ‘n kwartaal vol seëninge en hoogtepunte byna 100% deelname en groot entoesiasme by ons kleure-atletiek, ongelooflike gees by Interskole-atletiek, puik prestasies deur ons swemmers en tweekampers, ‘n puik georganiseerde CWL Baard Sportdag, ‘n Kaskenades wat vir elkeen van ons pret en plesier verskaf het en tussen alles deur leerders wat ons baie trots maak met hulle puik akademiese- en sportprestasies! Ek wil gou ‘n bietjie stilstaan by HSH se Kaskenade-dag. Ons het ‘n rekordbedrag ingesamel en daarvoor verdien ons ouers en leerders ‘n groot dankie. Die grootste pluimpie gaan egter aan ons leerders. Hulle gedrag en optrede tydens hierdie dag het een van die diensverskaffers so beïndruk, dat hy dit met my kom deel het! Dit was verseker ‘n hoogtepunt vir ons almal! Hartseernuus was beslis die afsterwe van Louise Maarman. Louise was vir 35 jaar lank ‘n staatmaker en ‘n geliefde lid van die HSH-familie. Ons koester al die mooi herinneringe. 2. Ireland Tour 2019 When you are living in Hopefield, anything outside Koperfontein is a major excursion. To travel to Ireland is equal to a journey into space! And that is exactly how 39 boys and four teachers are feeling right now our countdown clocks are working overtime! When you are reading this newsletter, we will be on our way to Dublin and looking forward to ten wonderful days in Ireland. Two teams will play three matches each in Dublin, Cork and Limerick respectively and we will also have the privilege to be part of a St. Patrick’s Day Parade. We need to thank the parents of these boys for their contribution to make this dream come true! 3. Sporttoere Ek glo ouers het die grootste waardering vir opvoeders wat hulle kosbare vakansietyd opoffer vir skooltoere. Ons het verseker groot waardering vir ouers se finansiële opofferings wat hierdie toere vir ons leerders moontlik maak. Die HSH- busse se wiele rol in alle rigtings hierdie vakansie. Die 0/19A seuns- en dogtershokkiegroepe gaan tydens die eerste deel van die vakansie ‘n kursus in Ceres bywoon en hulle word vergesel deur mevrou Anine Rossouw en meneer Enrico de Vries. Die 0/15A rugbygroep neem in George aan die Suid-Kaap Sporttoernooi deel en word vergesel deur mnre. Johann van Rhyn en Maxwell

Upload: others

Post on 15-Feb-2020

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON!

WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche het gesê dat dit wat ons nie doodmaak nie, ons beslis sterker maak. Die feit dat ouers, leerders en personeel hierdie kwartaal oorleef het, (ek hoor ‘n gebrom van ook maar net), verseker dat dié van ons wat nog staan, vir Simson ‘n “go” sal gee! Feit bly staan, ons het aan die einde van die eerste kwartaal gekom en ons almal by HSH kan terugkyk op ‘n kwartaal vol seëninge en hoogtepunte – byna 100% deelname en groot entoesiasme by ons kleure-atletiek, ongelooflike gees by Interskole-atletiek, puik prestasies deur ons swemmers en tweekampers, ‘n puik georganiseerde CWL Baard Sportdag, ‘n Kaskenades wat vir elkeen van ons pret en plesier verskaf het en tussen alles deur – leerders wat ons baie trots maak met hulle puik akademiese- en sportprestasies! Ek wil gou ‘n bietjie stilstaan by HSH se Kaskenade-dag. Ons het ‘n rekordbedrag ingesamel en daarvoor verdien ons ouers en leerders ‘n groot dankie. Die grootste pluimpie gaan egter aan ons leerders. Hulle gedrag en optrede tydens hierdie dag het een van die diensverskaffers so beïndruk, dat hy dit met my kom deel het! Dit was verseker ‘n hoogtepunt vir ons almal! Hartseernuus was beslis die afsterwe van Louise Maarman. Louise was vir 35 jaar lank ‘n staatmaker en ‘n geliefde lid van die HSH-familie. Ons koester al die mooi herinneringe. 2. Ireland Tour 2019 When you are living in Hopefield, anything outside Koperfontein is a major excursion. To travel to Ireland is equal to a journey into space! And that is exactly how 39 boys and four teachers are feeling right now – our countdown clocks are working overtime! When you are reading this newsletter, we will be on our way to Dublin and looking forward to ten wonderful days in Ireland. Two teams will play three matches each in Dublin, Cork and Limerick respectively and we will also have the privilege to be part of a St. Patrick’s Day Parade. We need to thank the parents of these boys for their contribution to make this dream come true! 3. Sporttoere Ek glo ouers het die grootste waardering vir opvoeders wat hulle kosbare vakansietyd opoffer vir skooltoere. Ons het verseker groot waardering vir ouers se finansiële opofferings wat hierdie toere vir ons leerders moontlik maak. Die HSH-busse se wiele rol in alle rigtings hierdie vakansie. Die 0/19A seuns- en dogtershokkiegroepe gaan tydens die eerste deel van die vakansie ‘n kursus in Ceres bywoon en hulle word vergesel deur mevrou Anine Rossouw en meneer Enrico de Vries. Die 0/15A rugbygroep neem in George aan die Suid-Kaap Sporttoernooi deel en word vergesel deur mnre. Johann van Rhyn en Maxwell

Page 2: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

Nelson. Ons hoër- en laerskool netbaldogters het die wonderlike voorreg om tydens die laaste drie dae van die kwartaal ‘n kursus onder die leiding van Sandra du Plessis by te woon. Mnre. Wehan Fourie, Nelius van Tonder, Jean Rossouw, Albie van Dyk en Riaan Strydom vergesel die toergroep na Ierland. Ons wens al hierdie groepe ‘n veilige reis toe! 4. Leerderprestasies Sewe van ons atlete het aan die Wes-Kaap atletiekkampioenskappe deelgeneem en hulle uitslae lyk soos volg: 1. Anja Prins Eerste Do/17 Hamer

2. Denmar Jacobs Eerste So/17 110m Hekkies

3. Ella van Vuuren Derde Do/15 5 km stap

4. Stephanie van Zyl Derde Do/19 10 km stap

5. Tristan Holtshausen Sesde So/17 Driesprong

6. Kiara Kirsten Vyfde Do/15 5 km stap

7. Inge Buxton - Do/17 5 km stap

Baie geluk aan hierdie atlete en hulle afrigters. Om op hierdie vlak deel te neem en te presteer is ‘n reuse-prestasie. Ons is supertrots op HSH se TWEE Wes-Kaapkampioene, Anja en Denmar! Al hierdie atlete pluk die vrug van hulle harde werk! Ons hou ook styf duime vas vir Kellan Gouws en Chrizandi Basson wat tydens hierdie vakansie aan die Nasionale Tweekamp-kampioenskappe gaan deelneem. We are also very proud of five of our cricketers who were included in the West-Boland teams for the final Boland trials. The best of luck to Nathan Engelbrecht, Rahul Hartzenberg, O’Neil Pauls, Dandré Killian and Kian Fourie. Baie geluk aan die volgende laerskooldogters wat gekies is om aan die volgende rondte netbalproewe deel te neem: o/11 Payton Pearce

Mienke Teubes Chalynne Brown Mia Carolus

o/12 Jordan Jaars Nina Slabber Emma Melck

0/13 Chrizandi Basson Luani van Hansen Alanzo April

Die volgende 0/13 rugbyspelers is gekies vir die Weskusspan en is deur na die volgende stel proewe: Reece Strydom Bronwin Williams Jaundré Koen Aidan Strydom Nicolai Hanekom Allesandra Scheffers Diago Cleophas Dominic Bloem-Thom Voorspoed aan hierdie seuns en dogters!

Page 3: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

5. Sportuitslae HSH se sportspanne het die afgelope 2 naweke aan sportdae deelgeneem en hulle uitslae lyk soos volg: Netbaltelling by die Tierefees op 2 Maart 2019 0/13 Vishoek : 11-6 wen Hugenote : 20-9 verloor

0/16 Curro : 27-3 wen Drostdy : 7-18 verloor

0/19 Drostdy : 6-28 verloor Drostdy : 8-23 verloor

Rugbytelling by die Tierefees op 2 Maart 2019 Mini-rugby o/9 Porterville 6 drieë teen 2 verloor Dirkie Uys 3-2 gewen Curro 4-2 gewen

o/13 Hugenote 5-20 verloor Vishoek 5-10 verloor

o/16 Brackenfell 10-10 gelyk Wesbank 10-0 gewen

Hokkietelling by die Tierefees op 2 Maart 0/19A Dirkie Uys 1-0 wen (D) Curro 0-1 verloor (D)

Boland Landbou op 2 Maart Tygerberg RFC 20-5 gewen 0/19A Worcester Gim 10-5 gewen 0/19A

Bulfees Rugby Vrydag 8 Maart o/7 Paarl Boys o/7 Dirkie Uys o/7 Vredenburg

14-1 verloor 6-3 verloor 5-4 verloor

o/8 Vredenburg o/8 Dirkie Uys o/8 Paarl Boys

5-1 verloor 6-3 verloor 8-0 verloor

o/9 Piketberg o/9 Porterville o/9 Vredenburg

5-0 verloor 3-2 verloor 4-2 gewen

o/13A Hugo Rust o/13A Riebeek-Kasteel

5-35 verloor 36-5 gewen

Bulfees Netbal op 8 Maart 2019 o/13 Wesbank o/13 Riebeek-Kasteel o/13 Porterville

4-15 verloor 8-2 gewen 12-8 gewen

o/12 Wesbank o/12 Hendrik Louw 0/12 Porterville

3-14 verloor 5-11 verloor 1-1 gelyk

o/11 Vredenburg o/11 Hendrik Louw o/11 Dirkie Uys

8/3 wen 5/2 wen 5/6 verloor

Page 4: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

o/10 Piketberg o/10 Porterville

6-2 gewen 11-2 gewen

o/9 Piketberg 0/9 Porterville

5-0 gewen 2-0 gewen

Bulfees Rugby op 9 Maart 2019 o/15 Tygerberg o/16 Tygerberg o/19 Overberg

21-14 gewen 29-0 gewen 48-12 gewen

Bulfees Netbal op 9 Maart 2019 o/14 Tygerberg 0/14 Overberg

15-9 gewen 11-14 verloor

o/19 Strand 0/19 Overberg

15-29 verloor 32-22 gewen

Brackenfell Sportdag Hokkie op 9 Maart 2019 o/19A (D) Jan van Riebeeck o/16C (D) Brackenfell

1-1 0-2 verloor

6. Top academic achievers Graad 4 1. Hendré Laubscher 2. Kurshtion Martin 3. Carli Basson 4. Dané Meintjes 5. Emma Dettmer

Graad 5 1. Jumaine Basson 2. Mienke Teubes 3. Maritza Harmse 4. Carla Conradie 5. Mia Carolus

Graad 6 1. Janco Britz 2. Nikolé Botha 3. Minke September 4. Anja Laubscher Nina Slabber 5. Kaylie Basson

Graad 7 1. Chrizandi Basson 2. JJ Teubes 3. Dominic Bloem-Thom 4. Hanno van Dyk 5. Anastasiya Hanekom

Graad 8 1. Jano Reynolds 2. Jaya Abraham 3. Julia Swanepoel 4. Arminelle Briel 5. Sumari Smit 6. Chloë van Niekerk 7. Madelaine Hoffman 8. Nicola Dippenaar 9. Adrian Opthof 10.Nicola Malherbe

Graad 9 1. Kiara Kirsten 2. Chyle Mlondolozi 3. Evangeline Mornet 4. Isidor Erasmus 5. Abdullah Carolus 6. Kayla Burger 7. Christo de Wet Roelof van der Merwe 8. Annika Gericke 9. Hanlie Matthysen Emile van Antwerpen 10.Evert Smit

Graad 10 1. Leoné Brand 2. Tiaan Visser 3. Emily White 4. Alexander Grobler 5. Charlé Moolman 6. Luke Lewis

Graad 11 1. Mieke van der Merwe 2. Pieter Slabber 3. Zioné Botha 4. Nico Swanepoel 5. Tiaan Ebing 6. Yolanda Chikowore

Page 5: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

7. Darren de Jager 8. Ian van der Linde 9. Isaiah Mataka 10.Ryan Davies

7. Marco Mostert 8. Micha van Coller 9. Carleigh Thomas Jean-Mari Loubser Andrea Myburgh 10.Carla le Roux

Graad 12 1. Kirsten van Dyk 2. Jeroen van der Merwe 3. Caitlin Blaauw 4. Carlton-Lee Green 5. Ohlaf Fourie 6. Nelandi Boshoff Kayla Nell 7. Lené Stuart 8. Monique Melck Mia van der Linde 9. Mitculay Swarts 10.Tiaan van Antwerpen

They reap the benefits of their hard work – well done! However, we are also proud of each and every one of our learners who did their best! We also remind our parents about the HSH Pass. Learners who meet the requirements of this pass will get a green stamp on their report cards. This is an effort to create an environment of academic excellence at Hopefield High School - an additional pass criteria implemented in Grades 4-12. These pass requirements do not replace the minimum promotion requirements. It is an effort to motivate learners not just to aim for a pass, but to get them to work for better marks. The minimum requirements for HSH Pass are as follow: Grade 4 – 7 An average of 65% in all subjects and no subject below 50% Grade 8 – 12 An average of 55% in all subjects and no subject below 40%. 7. Verteenwoordigende Raad van Leerders Die volgende Graad 8-leerders is deur hulle mede-leerders verkies tot die Raad van Leerders waar hulle die Graad 8-graadgroep sal verteenwoordig. Hulle is: Julia Swanepoel Jano Reynolds Bejanke Bezuidenhout 8. SPH Kundalila Quadbike / 4x4 Rally The annual SPH Kundalila Rally is scheduled to take place on Saturday, 8 June. This event was hugely successful in the past and we believe that this year will be no exception. The rally takes place on farms around Hopefield and quads, motorcycles and 4x4’s are welcome to enter. We would like to extend an invitation to all parents with reliable 4x4s to assist us with the marking of the route. For more details with regards to entries or assistance, contact Anneke Basson at the school, or Ryan Steinmann at 083 300 7533. 9. Inskrywings 2020

Page 6: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

Inskrywings vir die 2020 skooljaar sluit op Vrydag, 15 Maart en die pakke inskrywings is weereens ‘n groot mosie van vertroue in die goeie naam van HSH. Op hierdie stadium is dit een van die grootste uitdagings wat die skoolbestuur en die Beheerliggaam in die oë moet kyk. Die feit dat ons dorp ook ‘n invloei van mense ervaar, maak getallebestuur ‘n tameletjie. Die negatiewe kant is dat baie ouers en leerders teleurgestel word, want daar is eenvoudig nie plek vir alle aansoekers nie. Ons wil dus ouers dringend versoek om ons onmiddellik in te lig as u kind/kinders die skool gaan verlaat. Dit sal ons beplanning vir 2020 aansienlik vergemaklik. 10. Admissions 2020 Schools are required to adhere to the following WCED admission timeframers which will be applicable to all ordinary public schools: MONTH 2019/20 DATES ACTIVITY

FEBRUARY 01-08 February 2019 Schools capture planned enrolment on the School Admissions Management information System (SAMI)

FEBRUARY 15 February 2019 School admissions open (all ordinary public schools) Compulsory: Parents will be required to rank schools in order of preference

MARCH 15 March 2019 School admissions close (all ordinary public schools)

JUNE 07 June 2019 Parents are informed of the outcome online

JULY 12 July 2019 Parents confirm final acceptance online

TERM 3 Third term 2019 Schools fill available places

TERM 4 After progression and promotion is signed off

Schools confirm enrolment

Parents must use the following URL, https://www.admissions,westerncape.gov.za to make their final choice or they can contact the relevant district office to inform the WCED of their final decision. 11. Afwesigheid U word versoek om leerder-afwesigheid onmiddellik op dieselfde dag met die skool te kommunikeer. Ouers word ook herinner dat die skool, soos ander WKOD-skole, ‘n stelsel van deurlopende assessering volg en dat leerders die skool van ‘n mediese sertifikaat moet voorsien indien hy/sy ‘n formele toets/taak sou misloop. 12. Finansies HSH is bevoorreg dat skoolfinansies op hierdie stadium in ‘n gesonde toestand is, danksy goeie finansiële bestuur en ouers wat gereeld hul skoolgelde betaal. Ons wil dus ’n beroep op ouers doen om so voort te gaan en skoolgelde getrou te betaal. Ons wil ook ’n dringende versoek rig aan ouers wat nie hul skoolgelde betaal nie – doen die regte ding en betaal u agterstallige skoolgelde. Dit is immers in die beste belang van u kind, want sonder u gereelde en stiptelike betalings kan HSH nie ’n kwaliteit diens lewer nie. Hierdie versoek sluit ook koshuis- en busgelde in. 13. Resolusie 1 – 100% HSH Tydens die Begrotingsvergadering is die volgende resolusie eenparig deur die ouers teenwoordig aanvaar: ’n minimum maandelikse betaling van R250 skoolgeld deur alle HSH-ouers word aanvaar. Gesien in die lig dat daar in die 2018 boekjaar R2 064 552 afgeskryf is a.g.v. kwytskeldings asook die kwaliteit onderrig wat alle leerders by HSH ontvang, word ’n beroep op ouers wat vrystelling ontvang, gedoen om hierdie minimum

Page 7: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

betaling van R250 per maand te doen. Hierdie resolusie is nie afdwingbaar nie, maar ons doen ’n beroep op ouers wat vrystelling ontvang om ook hulle 100% vir HSH te gee en sodoende ’n bydrae te lewer tot die skep van ’n uitnemende skool. Baie dankie aan elke ouer wat hulle deel bygedra het tot Resolusie 1, in 2018. Skoolbestuur respekteer die kwytskeldingsproses, maar ons wil ’n ernstige beroep doen op ouers wat vir kwytskelding aansoek doen, om nie die proses te misbruik nie. Die beginsel is dat HSH slegs kan voortgaan om ’n uitstekende diens te lewer as elkeen die finansiële bydrae maak wat hy/sy behoort te maak. Die skoolbeheerliggaam gaan verseker stappe neem teen enige oneerlike praktyke t.o.v. aansoeke vir kwytskelding. Ons maak staat op almal se samewerking in die verband. 14. Parents’ contact details We urge parents to make sure that the school has your correct contact details. It is vitally important for the school to have parents’ correct contact details, especially in case of emergencies. We also call on all our parents to download the D6 Communicator on their cell phones. We at HSH are firm believers than an informed parent is a happy parent. Help us to communicate with you effectively! 15. Mnr. en Mej. HSH 2019 Ons baie gewilde Mnr. en Mej. HSH vind op Woensdag, 24 April om 18:30 in die skoolsaal plaas. Kaartjies kos R70 en is verkrygbaar by leerlingsraadslede of juffrou Rosa Lintvelt. Ons finaliste vir 2019 lyk soos volg: Dames Kêrels

1. Ann-Marie Engels 2. Ansi du Toit 3. Dezeré Coetzer 4. Inge Thiart 5. Pam McGear 6. Selena Ward 7. Simoné Kriel 8. Stacey-Lee Feris

1. Conrad Conradie 2. Courtney Hendricks 3. Denmar Jacobs 4. Henco Auret 5. Jean-Jaco Nel 6. Nico Swanepoel 7. Ricus Snyman 8. Sebastiaan du Toit

Ek wil ouers aanmoedig om so gou as moontlik kaartjies te koop. Ervaring het geleer dat hierdie kaartjies verkoop soos koeksisters op ‘n Kinderkranspartytjie en as u nie gou spring nie, gaan u baie teleurgestel wees. 16. School uniform Winter school uniform will be compulsory from Monday, 29 April. Please see to it that pupils adhere to school rules. Winter uniform are as follow: Gr. 8 – 12 (Girls) School dress with black opaque stockings with school

blazer with school badge. Gr. 8 – 12 (Boys) White school shirt with tie.

School blazer with school. Grey school trousers.

Gr. R – 7 (Boys) Grey school trousers White school shirt / School track suit top / navy pull over OR School track suit with white school shirt and black school

Page 8: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

shoes. Gr. R – 7 (Girls) White school shirt / School track suit with black school

Shoes and white socks. 17. School bags We remind parents that school bags can be ordered at the school. The bags are in two sizes (big and small) and in the colours of the school with the school’s badge printed on it. Contact Mrs Cathrin Maree to place an order as soon as possible. 18. Vakveranderings Ons wil ouers en leerders maan om versigtig om te gaan met vakveranderings. Maak seker dat leerders nog steeds aan die toelatingsvereistes voldoen vir die kursusse waarin hulle belang sou stel. Gr. 11-leerders kan nog ‘n maksimum van 2 vakke verander voor 15 Maart, terwyl die Gr. 10-leerders se finale datum vir vakverandering 13 Junie is. Geen vakveranderings word na die datums toegelaat nie. 19. Eisteddfod The second term is traditionally the start of the Eisteddfod process. Our learners performed excellently last year, thanks to the hard work of Mrs Elna van der Westhuizen and her team. It is our aim to improve on last year’s results, so let us encourage our learners to participate and also do their bit with regard to cultural activites. 20. Revue 2019 Ons Revuegroep is volstoom aan die oefen vir die revue wat vroeg in die derde kwartaal plaasvind. Ek het Vrydagaand gaan inloer by hulle oefening en was ongelooflik beïndruk met wat nou al vermag is. Baie dankie aan ons ouers, leerders en juffrou Franciske en haar span vir al hulle harde werk. Ons sien met groot afwagting uit na die eindproduk! 21. Projekte 2019 Die volgende projekte is gedurende die eerste kwartaal voltooi: 1. Braai gebou by sportgronde 2. Die klein skool se badkamer buite geverf 3. Maak van nuwe borde vir saal en sportgronde 4. Geute aangelê na die watertenk 5. Oordoen van die rugbypale 6. Diens van 5 lugreëlaars 7. Herstel van Musiekkamer se dak 8. Balanseer van krag by skool vir lugreëlaars / Aanlê van nuwe kabels vir

3 fase krag vir nuwe klasse 9. Ekstra besproeiing by swembad geïnstalleer 10. Verf van kriekethuis aan die buitekant 22. Lang dae Ouers word herinner dat lang dae in die winterkwartale om 15:45 sal eindig. Busse sal dus vir die volgende twee kwartale 15 minute later by busstoppe opdaag. 23. Protokol

Page 9: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

HSH streef daarna om op alle vlakke uitnemend te wees, maar ons besef dat ons soms ook foute maak. Wat maak u as ouer as u ongelukkig is? Eerstens, maak ‘n afspraak met die betrokke onderwyser op ‘n tyd en plek wat u albei pas en bespreek die saak op ‘n beskaafde manier. U kan ook alternatiewelik ‘n afspraak met die opvoeder maak tydens een van die vier oueraande wat op ‘n kwartaallikse basis plaasvind. As u probleem op hierdie vlak nie na u mening behoorlik opgelos is nie, kontak die skoolhoof vir ‘n afspraak. As u na afloop van hierdie gesprekke nog nie tevrede is nie, is u welkom om die Kringkantoor in Vredenburg te skakel. It is very important for all parties not to take school issues to social media. In all aspects of life it is completely unfair to hear about organisational issues from social media. Stick to protocol, use the existing channels and let us look each other in the eyes and address the issues at hand for the benefit of HSH, our educators and learners. 24. School Attendance Is it very important for parents to know that the school must be informed about learner absence. If a Formal Assessment Task/Test was missed because of learner absence, a doctor’s certificate or clinic letter must be submitted. Parents must also note that learners will not be allowed to participate in school sport activities on weekends if they are absent on a Friday. Ouers moet kennis neem dat leerders nie toegelaat sal word om tydens naweke aan skoolsportaktiwiteite deel te neem as hulle op ‘n Vrydag afwesig is nie. 25. Oueraand Ouers word herinner aan die Oueraand op Woensdag, 3 April vanaf 18:00 by die skool. Ouers kan afsprake maak by die onderskeie vakonderwysers. Kontak die sekretaresse vir ‘n afspraak en wees asseblief seker met watter vakonderwysers u ‘n afspraak wil maak op hierdie aand. 26. Merk van klere Ons wil weer ‘n dringende beroep op ouers doen om leerders se skooldrag deeglik en duidelik te merk. Daar is eenvoudig te veel ongemerkte klere wat verlore raak en nie by mev. Maree afgehaal word nie. 27. Akademiese ingesteldheid en sportdeelname Die personeel is baie bekommerd oor die ingesteldheid van sommige leerders teenoor hulle tuiswerk, take en toetse en hierdie ingesteldheid sal beslis gereflekteer word in hul negatiewe punte en rapport wat ouers aan die einde van die kwartaal gaan ontvang. Ons doen ‘n dringende beroep op ouers om opvoeders te ondersteun in hulle poging om leerders se gesindhede te verander. Dit is ook kommerwekkend om te sien hoe baie leerders op sportdae in studieklasse sit. HSH het trotse tradisie van deelname wat oor dekades strek. Leerders moet ten minste aan een winter- of somersport deelneem. Ledigheid is die duiwel se oorkussing! 28. Mondskerms Ons wil ouers van hokkie- en rugbyspelers ernstig aanmoedig om vir die seuns en dogters goeie, hoë kwaliteit mondskerms aan te koop. Hierdie stukkie toerusting kan die risiko van mond- en kopbeserings voorkom.

Page 10: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

29. Drug tests The S.A. Schools Act gives school management the right to do drug tests. We have done a substantial number of drug tests in the past and we will continue to do so in the future. As school management and on behalf of the Governing Body of HSH, we want to assure our parents that we will continue to act in the best interest of all our learners. We also urge our parents to be aware of your child’s activities on social media. We as parents need to know that our children are being confronted with a completely different world than we were when growing up and we must inform our children about the pitfalls of wrong choices and friends on social media. 30. Wat doen ons alles volgende kwartaal Oueraand 3 April

Timothy Jeugspan besoek skool 8 – 12 April

Mnr. en Mej. HSH 24 April

Buitelugskool vir Gr. 5 - 6 leerders (Melkbosstrand) 22 - 24 Mei

SPH Kundalila Funride 8 Junie

Fotodag 12 Junie

Kleurerugby, hokkie, netbal- en meisierugby

14 Junie

31. Beheerliggaamtussenverkiesing Dis vir ons hartseer om aan te kondig dat die Beheerliggaam twee lede van hierdie gedugte span gaan verloor. Mev. Suanne Burger is in die finansiële kantoor aangestel en moes haar pos as ouerverteenwoordiger op die Beheerliggaam ontruim. Dr. Wynand van Dyk verhuis na die V.S.A. en ons moet dus ook ‘n ouer verteenwoordiger in sy plek verkies. Mev. Burger bly uit hoofde van haar amp aan op die Beheerliggaam, maar Dr. Van Dyk verlaat ons. Wynand het ‘n enorme bydrae tot die Beheerliggaam en Hoërskool Hopefield gelewer en sy vertrek gaan ‘n groot leemte los. Ons beste wense vergesel hom en sy gesin! Hoërskool Hopefield sal dus op Donderdag, 9 Mei om 18:00 in die skoolsaal ‘n tussenverkiesing moet hou. Verdere inligting en dokumentasie is aan hierdie nuusbrief aangeheg. 32. “Commitment” Die Engelse word “commitment” het net soveel meer oemf as die ekwavilent in Afrikaans, dus verskoon die gebruik daarvan in hiérdie skrywe. HSH het die afgelope paar weke skole soos Stellenberg, Strand, Brackenfell, Tygerberg, Overberg en nog meer op hulle neuse laat kyk op die sportveld. Dit is almal skole wat getallegewys baie groter as HSH is. Hoe doen ons dit? Absolute “commitment” deur ons leerders, hulle ouers en opvoeders. Dit is die resep vir sukses by HSH en ons moet dit nóóit vergeet nie. Ek wil hierdie resep vir ons skool se sukses veral aan ons ouers in die Grondslagfase voorhou. As ons “commit” vir sport, kultuur en ander skoolaktiwiteite, moet ons daarby hou. Ons kan nie besluit wanneer hierdie “commitment” vir ons gaan werk of nie gaan werk nie. En uiteindelik pluk ons almal die vrug van “commitment” soos die afgelope paar weke baie duidelik vir almal is. Ek het tydens die saalbyeenkoms aan die begin van die jaar gesê dat ek reikhalsend uitsien na Vrydag, 15 Maart. Ek sal nie in Hopefield wees om die vreugde van skoolsluiting te ervaar nie, maar ek sal beslis in die gees by julle wees. Een ding is seker – ons almal in die HSH-familie verdien hierdie twee weke van niksdoen. Hierdie kwartaal was rof en het sy merk op ons leerders en onderwysers gelos. Dis

Page 11: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche

is dus my laaste amptelike opdrag van hierdie kwartaal aan almal: Doen niks! Rus salig! En geniet elke oomblik daarvan! Voorspoed! Wehan Fourie (Skoolhoof) Hoe lyk ‘n Hopefielder?

Ons doen die gewone dinge buitengewoon

Ons staan op wanneer ‘n volwassene of matriek met ons praat

Ons respekteer dames – altyd

Ons groet almal en ons groet eerste

Ons behandel almal met respek

Ons is ongelooflik trots op ons skool

Ons is betrokke by alle aktiwiteite van die skool.

Ekstra Klasse Ouers wat belangstel om hul kinders (graad 4 tot 12) ekstra klasse te laat neem in Wiskunde, NW, LW en FW kan André Maree kontak by 0827846626 of [email protected]. Ouers wat hulp benodig vir leerders met Afrikaans, Engels, asook vir studiehulp en nog meer, kan Chereze Maree kontak by 0824539943 of [email protected].

Page 12: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche
Page 13: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche
Page 14: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche
Page 15: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche
Page 16: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche
Page 17: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche
Page 18: HSH ONS DOEN DIE GEWONE DINGE …HSH – ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! WAARDE VIR KWARTAAL 2 – ONS GEE OM! Nuusbrief 5/2019 14 Maart 2019 Geagte Ouers Friedrich Nietzsche