18 november 2017 - audenberggemeente...2017/10/15  · vir die nuutste bulletin, riglyne vir...

4
Haarlemstraat 15, Worcester. 6850. Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866 Faks 023 342 2040 / 086 580 7993 E-pos : [email protected] Web: http://www.audenberggemeente.co.za Facebook - Audenberg NGK Baie welkom by vanoggend se erediens 19de Sondag in Koninkrykstyd 15 Oktober 2017 DEUROFFERS 8 Oktober - Indiërsending: R1 321.75 Vandag: Alta du Toit Skool Jan Nel ontvang behandeling Tonie Greeff sterk aan na operasie Johan Raath ontvang behandeling Gerrie van der Merwe ontvang behandeling Oktober 15-19 - Senior Jeugweek 17 - Bedieninge Vergader 18:30 19 - Blokleiers 18:30 (Saal) 24 - Kleingroepe kuier in saal 18:30 27 - 29 - Gemeentekamp! 31 - Reformasie 500 by Moederkerk 08:00 - 11:30 12:30 - 13:30 Maandag - Vrydag Vierde kwartaal tema: Familie vier saam! Skriflesing: Prediker 8:15 & 9:7-10 Tema: “Ek het vreugde aanbeveel!” In die Jerusalem Talmud staan dat die mens aan God rekenskap sal moet gee van elke goeie gawe in die lewe wat hy nie geniet het nie. Iewers langs die pad het ons verleer om die lewe te vier. Miskien het dit te doen met hoe ons na die omstandighede kyk. Of dalk het dit sommer net deel van ‘n lewensstyl geword. Familie vier saam! Kom ons help mekaar in die komende kwartaal hiermee. Die wyse Salomo het beslis raad. WEGBREEK” GEMEENTE KAMP 27 tot 29 Oktober Montagu Karavaan Park Kom kamp saam, dit gaan ‘n ongelooflike naweek wees!

Upload: others

Post on 24-Jan-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Haarlemstraat 15, Worcester. 6850.

    Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866

    Faks 023 342 2040 / 086 580 7993

    E-pos : [email protected]

    Web: http://www.audenberggemeente.co.za

    Facebook - Audenberg NGK

    Baie welkom by vanoggend se erediens

    19de Sondag in Koninkrykstyd 15 Oktober 2017

    DEUROFFERS

    8 Oktober - Indiërsending: R1 321.75

    Vandag: Alta du Toit Skool

    • Jan Nel ontvang behandeling • Tonie Greeff sterk aan na operasie • Johan Raath ontvang behandeling • Gerrie van der Merwe ontvang behandeling

    Oktober 15-19 - Senior Jeugweek 17 - Bedieninge Vergader 18:30 19 - Blokleiers 18:30 (Saal) 24 - Kleingroepe kuier in saal 18:30 27 - 29 - Gemeentekamp! 31 - Reformasie 500 by Moederkerk

    08:00 - 11:30

    12:30 - 13:30

    Maandag - Vrydag

    Vierde kwartaal tema: Familie vier saam!

    Skriflesing: Prediker 8:15 & 9:7-10

    Tema: “Ek het vreugde aanbeveel!”

    In die Jerusalem Talmud staan dat die mens aan God

    rekenskap sal moet gee van elke goeie gawe in die lewe wat

    hy nie geniet het nie. Iewers langs die pad het ons verleer om

    die lewe te vier. Miskien het dit te doen met hoe ons na die

    omstandighede kyk. Of dalk het dit sommer net deel van ‘n

    lewensstyl geword. Familie vier saam! Kom ons help mekaar in die komende

    kwartaal hiermee. Die wyse Salomo het beslis raad.

    “WEGBREEK”

    GEMEENTE KAMP

    27 tot 29 Oktober

    Montagu Karavaan Park

    Kom kamp saam, dit gaan ‘n

    ongelooflike naweek wees!

  • Webwerf: www.audenberggemeente.co.za

    Gaan like ons facebook bladsye ~

    Audenberg NGK en Audenberg Jeug

    Ons visie: Familie van God

    Gehoorsaam - Sorg-saam - Dien saam

    40 Dae Reeks ~

    Afsluiting Ons sluit ons 40 Dae af met die viering van 500 jaar van Reformasie...

    Dinsdag 31 Oktober 2017 19:00

    NG Moedergemeente

    Diens deur ds Nelis Janse van Rensburg

    Elke gemeente moet ‘n bordjie soet- & ‘n bordjie sout eetgoed voorsien vir die

    geleentheid. Ons benodig ook twee mense om te help met die bediening daarvan. Indien jy behulpsaam kan wees, kontak asb die kerkkantoor.

    Ons sien uit om almal daar te sien!

    Dis Oktober en weer tyd vir ons jaarlikse dankoffer opname. Die koevertjies is reeds

    uit na die ouderlinge en dienswerkers.

    Jy kan ook ‘n elektroniese betaling doen: NG Worcester Audenberg ABSA rek nr 0440 590 349;

    Takkode 632 005 Verwysing: Jou naam en blok nr,

    bv: A Smit B10

    Koevertjies moet asb teen einde November terug wees

    Christus het arm geword sodat ek en jy (ons) geestelik ryk kan wees.

    (Sien Matt 6: 20 – 21)

    Baie dankie!

    Aan elkeen wat ‘n bydrae gemaak het om Huis Soekie en Nou of Nooit se erfenisdag (of braaidag!) so spesiaal te maak! Die kinders het dit baie geniet en ons waardeer elkeen

    van julle se aandeel en betrokkenheid!

    Ons gemeente se splinternuwe webwerf

    is “up & running!”

    Besoek www.audenberggemeente.co.za

    vir die nuutste bulletin, riglyne vir

    kleingroepe & huisgodsdiens, asook

    datums waarna ons uitsien. Gebruik die

    “Kontak Ons” opsie om die E-Nuusbrief te

    ontvang of vir inligting rakende

    dankoffers of personeel.

  • Monster

    Brekkie &

    Veiling

    18 November 2017

    Kaartjies beskikbaar by jou ouderling of die kerkkantoor

    Ons vra groot asseblief vir skenkings vir ons veiling! Enige bruikbare items, in

    werkende toestand, wat jy nie meer

    gebruik nie sal baie waardeer word.

    Kom gee asseblief by die kerkkantoor af!

    Saterdag,11 November 2017

    Hierdie is ‘n baie spesiale geleentheid op die Change Makers se kalender om twee redes:

    • Mense wat die Change Maker program suksesvol voltooi het, sowel as dié wat tans die program volg, kry die geleentheid om te sosialiseer by 'n elite geleentheid. Hul deftige klere, vervoer met 'n

    limousine, en 'n drie gang maaltyd bou hul selfbeeld, verbeter hul eiewaarde en lig hul moraal. Hierdie mans is voormalige verslaafdes en gangsters, wie se lewens vrugteloos en waardeloos was, en is deur God omskep. Dit is 'n baie spesiale aand in hul lewens waar hulle 'n getuienis van God se goedheid, krag en liefde kan wees. • Dis ons enigste fondsinsameling!

    Koop asseblief ‘n kaartjie, of bespreek ‘n tafel vir jou en jou vriende. Of indien u nie die aand kan bywoon nie, maak ‘n finansiële bydrae vir die geleentheid.

    Kontak asb vir ds GP of die kerkkantoor vir meer inligitng.

    Volwassenes - R45.00 Kinders - R35.00

    Al die kleingroepe

    (en almal wat graag wil deel word van ‘n

    kleingroep) kuier weer saam op Dinsdag, 24

    Oktober vanaf 18:30 in die saal. Bring ‘n piekniekmandjie met

    die benodigdhede. Almal wat wil braai, reel asb net vooraf met die

    koster, sodat ons genoeg braaidromme gereed kan kry.

    Dames Afsluiting 2017

    Maandag 6 November

    19:00 Plek: Blindiana

    Barista

    R100 per persoon

    Gasspreker: Lee-Anne Pieterse

    Ligte ete, koffie/tee & sap ingesluit. Bring asb eie

    alkoholiese drankies

    Navrae: Kerkkantoor 023 342 1776

  • Verjaarsdae ~ Baie geluk aan almal wat hierdie week

    hul verjaarsdag vier!

    Van Noemnaam Verjaar Kortadres Landlyn Selfoon

    Hansen Analiese 10/15 Van Goensstraat 14 023 347 2861 082 574 3301

    Kruger Christie 10/15 Hooggelegen 08 023 347 2505

    Van Staden Wynand 10/15 Janszenstraat 32 023 347 8080

    White Nic 10/15 Retiefstraat 17 023 342 5094 084 516 1363

    Coetzee Mianke 10/16 Van Arckelstraat 21 023 342 5403

    Oosthuizen Madelein 10/16 Greenwoodlaan 13 084 515 3065

    Uytenbogaardt Harmen 10/16 Otto Du Plessisstraat 29 023 347 7171 082 395 3223

    Van Tonder Luhann 10/16 Libertasstraat 08 023 342 0657

    Franken Theo 10/17 Haarlemstraat 02 023 342 5989 082 657 2678

    Swart Martin 10/17 Olivierstraat 41 023 342 2938

    Van Tonder Peppie 10/17 Nassaustraat 12 023 347 5365 082 350 7424

    Vermeulen Nina 10/17 Bietoustraat 171 023 347 7744 082 371 4186

    Greyling Jaap 10/18 Fairway Heights Drive 14 023 342 5541

    Visser Jacques 10/18 Chanelstraat 14 072 265 0983

    Du Toit Neréna 10/19 Groeneveldstraat 14 023 347 2183 083 635 4252

    Fick Henriëtte 10/19 Koortsstraat 13 023 347 2360 084 588 1416

    Graaff Kobus 10/19 Rouxweg 66 023 342 0450 082 552 9505

    Koch Christo 10/19 Van Goensstraat 25 023 347 2303 083 562 8159

    De Jongh Ruaan 10/20 Willie Van Wykstraat 05 023 342 3238

    Kotzé Netsie 10/20 Hooggelegen 82 023 347 4371 082 522 8636

    Neethling Lizka 10/20 Nick Prinsloostraat 10 023 347 8234 074 181 9556

    Olivier Andries 10/20 Jakarandalaan 57

    Olivier Lisa 10/20 Jakarandalaan 57

    Erasmus Danie 10/21 Drommedarissingel 25 023 342 4751 082 931 9382

    Minnaar Barry 10/21 Krynauwstraat 10

    Naude Jaco 10/21 Mastersway 12 023 347 4448 082 413 3816

    Van Zyl Martli 10/21 Retiefstraat 25 023 347 5229 083 658 0448

    White Nicolai 10/21 Retiefstraat 17 023 342 5094 084 516 1363

    Dit gaan goed

    met elkeen wat op die

    Here vertrou

    Spreuke 16:20