verduideliking van ons “my tracer” bestel proses vir atkv lede

36

Upload: simeon

Post on 23-Feb-2016

72 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Verduideliking van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede. Kom ons verduidellik Stap vir Stap. Gaan na www.mytracer.co.za. ATKV Lede Toegang. Stap 1 – Beweeg af. Stap 2 – Klik op “Adviser Login”. Sleutel in u ATKV Lid nommer, “Username” en “Password”. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede
Page 2: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Verduideliking van ons“My Tracer”

Bestel Proses virATKV Lede

Kom ons verduidellik Stap vir Stap

Page 3: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Gaan na www.mytracer.co.za

Page 4: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

ATKV Lede Toegang

Stap 2 – Klik op “Adviser Login”

Stap 1 – Beweeg af

Page 5: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Sleutel in u ATKV Lid nommer, “Username” en “Password”

Stap 2 - Sleutel in “atkv” as “Username”

Stap 1 – Sleutel in u ATKV Lid nommer vir identifikasie

Stap 3 – Sleutel in “letmein” as “Password”

Stap 4 – Na toegang verkry is sal u gevra word om u “Password” te verander na ‘n privaat unieke “Password”

Page 6: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Verander asseblief u "Password" die eerste keer

Page 7: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Pas aan u Besonderhede

Bevestig u nuwe privaat "Password"

Sleutel in u nuwe privaat "Password"

Page 8: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Klik “here” om voort te gaan

Klik “here” om voort te gaan

Page 9: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Klik op “Purchase online”

Klik op “Purchase oniine”

Page 10: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Sleutel in Kliënt ID nommer of Maatskappy Registrasie nr.

Klik op “Next”

Page 11: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Sleutel in Kliënt of Maatskappy Besonderhede

Klik op “Next”

Page 12: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Kies die Produk om te Bestel

Klik op “Add Product” om een vir een te bestel

Beweeg op of af om Produkte te sien

Page 13: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Verskaf die Voertuig besonderhede vir die eenheid

Klik op “Next”

Voltooi asseblief die vereisde velde gemerk met *

Page 14: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Bestel nog ‘n eenheid of klik op “Next” om voort te gaan

Klik op “Next”

Page 15: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Verskaf die kliënt se bank besonderhede

Klik op “Next”

Page 16: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Gaan inligting na vir korrektheid

Page 17: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Gaan inligting na vir korrektheid

Indien korrek klik op “Create Agreement”

Page 18: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Lees en druk die Ooreenkoms

Klik hier om ooreenkoms uit te druk

Page 19: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Kliënt teken die Ooreenkoms en Bevestig die Debiet Instruksie

Tik die blokkie

Finale Stap Klik op “Submit Signed Order”

Doen die som

Page 20: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Die bestelling is ontvang en die Kliënt sal gekontak word om reëlings te tref vir installasie

Om u eie kliënte lys te sien Klik op “Client Control”

Page 21: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Die Kliënte Lys Funksie

Die Ooreenkoms mag afgelaai word

Kyk na die Ooreenkoms

Stuur die Ooreenkoms aan

met e-pos

Page 22: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Hoof Funksies van die Kontrole Paneel

Klik op “Purchase online” om te bestel

Klik op “Control Panel” on terug te keer na hoofbladsy

Klik op “Client Control” om kliëntelys te sien

Klik op “Settings” om u eie

besonderhede te sien

Klik op “Logout” om na ons

webblad te gaan

Page 23: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Kortpad Sleutel

Beweeg oor “Shortcut Panel” om kortpad te neem na die funksies

Klik op “Logout” om na ons

webblad te gaan

Page 24: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Lede se Kontrole Paneel

U ken reeds die Bestel Proses

Klik nou op “Settings”

U ken reeds die Kliënte Lys

Page 25: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Verander en Opdateer

Page 26: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Meer Funksies

Klik hier om terug te keer na Webtuiste

Klik op “Support” vir ondersteuning en inligting

Page 27: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Doen bestellings met u Selfoon

Gebruik u selfoon en gaan na www.mytracer.co.za Klik op “Adviser Login”Sleutel in u ATKV Lid nommer, Gebruik naam and "Password"Volg dieselfde stappe soos verduidelik

Page 28: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Installasie van eenhedeNa ontvangs van die bestelling sal ons die kliënt kontak om reëlings te tref vir die installasieWord gedoen binne 7 dae na bestellingGeen elektriese drade van die voertuig word beskadig nieGeen inmenging met voertuig elektronikaInstallasie tyd gemiddeld 45 minuteInstallasies word landwyd gedoen

Page 29: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Afhandeling van die Installasie

Werking van eenhede word bevestig deur installeerder, daar en dan, met sy selfoonFinale data word dadellik deur die installeerder gestuur na ons rekenaar met sy selfoonEenheid is dus dadellik aktief na installasie

Page 30: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Finale Stappe

Kliënt ontvang deur e-pos sy/haar Gebruik naam "Password" Voertuig Opspoor - Diensstasie nommerInstruksies oor hoe om te begin

Kliënt ontvang die SAIAS goedgekeurde installasie sertifikaat wat aanvaar word deur die Versekerings Maatskappye

Page 31: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Om te begin gaan na www.mytracer.co.za

Stap 1 – Klik op “Customer” “My Tracer Site”

Page 32: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Sleutel u “My Tracer” Gebruik naam en "Password" in

Page 33: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Aanlyn “Help Me” Funksie

Op enige tydstip wanneer hier gewerk word klik op ons “Help Me” knoppie vir hulp

Page 34: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Daar sal ‘n nuwe skerm open

Klik hier om die indeks te open

Kies die onderwerp om direk daarheen geneem te word

Page 35: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Laai asseblief ons volledige aanwysings op u rekenaar af

Stap 1 – Beweeg oor “Downloads”

Stap 2 – Klik op “Product Tutorial”

Page 36: Verduideliking  van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Berg die inligting op u Rekenaar

Stap 3 – Klik hier om die “Product Tutorial” op u rekenaar te berg vir toekomstige verwysing.

Doen dit gereeld omdat ons hierdie aanwysings gereeld bywerk soos nuwe funksies bykom vir u om te geniet.