breederivier gazette 27 01 2015

12
www.bolandgazette.co.za Breederivier Year 19 • 27 Januarie 2015 | Tel. 023 626 5212 VALID FROM 27 JANUARY - 01 FEBRUARY 2015 X1PN1GRH-BZ270115 X1PN5JCD-BZ270115 HILDERINE SCHRÖDER Parstyd is in volle swang en alle tekens dui daarop dat dit opnuut ’n uitstekende seisoen gaan wees. Volgens Hennie Visser, Vinpro- wingerdboukundige in die Robert- son-area, word ’n goeie opbrengs ver- wag, hoewel dit dalk effe kleiner kan wees as dié van verlede jaar. Die kwaliteit van die streek-oes, voeg hy by, was tot nou toe uitste- kend. “Die druiwe is baie gesond. Daar was feitlik geen siektes nie en geen vrot om van te praat nie. “Dit is regtig van ’n baie goeie ge- halte.” Die hoë gehalte van die druiwe, sê Visser, behoort vanjaar uitstekende wyne tot gevolg te hê, met veral rooi- wyne wat moontlik vanjaar sal uit- staan. “Die kleur van die rooi druiwe is oor die algemeen beter as verlede jaar,” sê Visser. Die streek het die afgelope drie jaar uitstekende oeste beleef met 2012 wat die grootste oes nóg in die streek ge- had het. Hoewel vanjaar se oes waarskyn- lik nie dié rekord sal ewenaar nie, al- dus Visser, behoort dit min of meer dieselfde te wees as dié van verlede jaar. Hoewel dit tans lyk of die eerste druiwe wat tot nou toe geoes is min- der is as verlede jaar, is daar heelwat nuwe aanplantings wat nou in pro- duksie is, wat dus tot die totale oes van vanjaar sal bydra, sê Visser. “Dit wil dus lyk of die oes soortgelyk sal wees as dié van verlede jaar.” Produksieverlies is verlede jaar deur ’n baie hoë siektedruk en groot haelskade in die Bonnievale-gebied meegebring, maar dié faktore het vanjaar geen rol gespeel nie. Volgens Visser behoort die afgelo- pe tyd se hoë temperature weinig im- pak op die oes te hê, solank besproei- ing effektief toegepas word. “Die lower is gewoond aan die hitte want hulle kom deur ’n warm sei- soen. Daar is nog nie eintlik son- brand in die area opgemerk nie.” Dit is parstyd in die Langeberg! By Rooiberg Kelder het André Scriven (senior wynmaker), André van Dyk en Pieter Rossouw (wynmaker) seker gemaak alles verloop seepglad met die aflaai van dié vrag sauvignon blanc. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER Goeie druiwe stroom vroeg in

Upload: boland-gazette

Post on 07-Apr-2016

284 views

Category:

Documents


21 download

DESCRIPTION

Breederivier gazette 27 01 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier gazette 27 01 2015

www.bolandgazette.co.za

Breederivier

Year 19 • 27 Januarie 2015 | Tel. 023 626 5212

VALID FROM 27 JANUARY - 01 FEBRUARY 2015

X1PN1GRH-BZ270115

X1PN5JCD-BZ270115

HILDERINE SCHRÖDER

Parstyd is in volle swang en alletekens dui daarop dat dit opnuut’n uitstekende seisoen gaanwees.

Volgens Hennie Visser, Vinpro-wingerdboukundige in die Robert-son-area,word ’ngoeieopbrengsver-wag, hoewel dit dalk effe kleiner kanwees as dié van verlede jaar.

Die kwaliteit van die streek-oes,voeg hy by, was tot nou toe uitste-kend. “Die druiwe is baie gesond.Daar was feitlik geen siektes nie engeen vrot om van te praat nie.“Dit is regtig van ’n baie goeie ge-

halte.”Die hoë gehalte van die druiwe, sê

Visser, behoort vanjaar uitstekendewyne tot gevolg te hê,met veral rooi-wyne wat moontlik vanjaar sal uit-

staan. “Diekleurvandie rooidruiweis oor die algemeen beter as verledejaar,” sê Visser.Diestreekhetdieafgelopedrie jaar

uitstekendeoestebeleefmet 2012watdie grootste oes nóg in die streek ge-had het.Hoewel vanjaar se oes waarskyn-

lik nie dié rekord sal ewenaarnie, al-dus Visser, behoort dit min of meerdieselfde te wees as dié van verlede

jaar.Hoewel dit tans lyk of die eerste

druiwe wat tot nou toe geoes is min-der is as verlede jaar, is daarheelwatnuwe aanplantings wat nou in pro-duksie is, wat dus tot die totale oesvanvanjaarsalbydra, sêVisser. “Ditwil dus lyk of die oes soortgelyk salwees as dié van verlede jaar.”Produksieverlies is verlede jaar

deur ’n baie hoë siektedruk en groot

haelskade in die Bonnievale-gebiedmeegebring, maar dié faktore hetvanjaar geen rol gespeel nie.Volgens Visser behoort die afgelo-

pe tyd sehoë temperatureweinig im-pak op die oes te hê, solank besproei-ing effektief toegepas word.“Die lowerisgewoondaandiehitte

want hulle kom deur ’n warm sei-soen. Daar is nog nie eintlik son-brand in die area opgemerk nie.”

Dit is parstyd in die Langeberg! By Rooiberg Kelder het André Scriven (senior wynmaker), André van Dyk en Pieter Rossouw (wynmaker) seker gemaak alles verloop seepglad met die aflaai van dié vrag sauvignonblanc. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Goeie druiwestroom vroeg in

Page 2: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 27 Januarie 20152

X1PLHLF5-BZ270115 AAAAAA-BZ270115X1PN1GVM-BZ270115

Time to bring in the harvestWhen the sun rides high in theheavens, it is time to bring inthe harvest, a time when, indays of old, the whole commu-nity came together.

Family, neighbours andfriends gathered to work fromsunrise to sundown to bring inthe crop.Our sense of community may

have changed, but it is still a timefor people, who are passionateabout thepotentialwithinahum-ble bunch of grapes, to come to-gether.With the 2014 event being such

a huge success, the RobertsonWine Valley will once again wel-come the public with open armsfor a magical two months of har-vesting from 7 February until 29Marchwith itsHands-onHarvestfestival.Traditionally this festival was

held annually during only oneweekend but due to popular de-mand the festival has been ex-tended.Feastyoureyesontheintricate

art ofwinemaking, stompgrapesto your heart’s content or take aleisurely trip through the vine-yardsby tractor or onhorseback,

followed by a scrumptious pic-nic.As some of the region’s winer-

ies are not traditionally open tothepublic, the focus is onhostingaseriesof intimateevents, ensur-ing that visitors are treated to aunique hands-on experience.Come for the day, aweekendor

week or stay the entire twomonths of harvest and experi-

ence all that this beautiful valleyhas to offer during its Hands-OnHarvest festival.

For a full programme of activi-ties (which includes contact de-tails for participating wineries),visit www.handsonharvest.com.

For enquiries, call ElizmaBotha on 023 626 3167 or send anemail to [email protected].

The Hands-on Harvest festival is one event you do not want to miss! Makesure you visit the festival’s official website and join in the fun.

PHOTO: LARESA PERLMAN

ELKE DINSDAG) Die Christelike Afhanklikheids-diens (CAD)vergaderom19:00bydieThusong-sentrum. Navrae:0 082 666 9884 of 023 626 1337.

ELKE DONDERDAG) Alkoholiste Anoniem 19:30 in dieEeufeessaal op Robertson.

EERSTE SATERDAG VAN ELKEMAAND

) Teetuin en oggendmark by die Ro-bertson-museum se anneks.

SECOND THURSDAY OF EACHMONTH

) Montagu Alzheimer’s SupportGroup meets at 15:00 in the bottomlounge of Huis Uitvlucht, Montagu.

SATERDAG 7 FEBRUARIE) Logos Gatsby-gholfdag by dieRobertson-gholfklub, Silwerstrand.Inskrywings: R1 600 per vierbal.Navrae: Proshop, 0 023 626 1090

SATERDAG 14 FEBRUARIE)Valentine’s Sunset met verskeiekunstenaars, waaronder Piet Bothaen Faraway George, om 18:00 byWolfkloof. Kaartjies: R100. Piekniek-mandjies opsioneel. Navrae:0 074 339 5008.) Valentine’s Sunset Picnic Concertfrom17:30at theKWVGallery/Muse-um Courtyard, Montagu. Tickets:R50.Available fromBurgundyGher-kin: 0 023 614 3734 or Montagu-Ash-ton Tourism office: 023 614 2728.) McGregor Valentynsete. Koste:R150 per persoon. Navrae:0 023 6265 1685.

SATERDAG 28 FEBRUARIE) Relay For Life vanaf 18:00 by dieRobertson-skouterrein.) Herberg Kinderhuis se kermis.

SUNDAY 1 MARCH) Carboot sale and fleamarket from10:00 – 13:00 at the KWVArt Gallery,Montagu.

Toptalent by KabaretmaniaDie Suidoosterfees hetgeen bekendstelling nodignie en as voorloper tot diefees is dit van 28 tot 30 Ja-nuarie weer tyd vir Kaba-retmania.Kabaretmania skop op

28 Januarie in Welge-meend by die HoërskoolJan van Riebeeck af, waarmense kan kom luister nadieJaloersbokkiesmetJa-waahier en Ashur Peter-sen (kindersvandie legen-dariese Taliep Petersen)en ook die sangeres Nedi-ne Blom.Die Jaloersbokkies sing Afri-

kaanse piekniek- en saamsing-liedjies wat almal ken.Op die tweede aand van Kaba-

retmania(29Januarie) isAlistairIzobell in Kontrei aan die beurt.

Izobell neem sy gehoor op ’nreis met die hipnotiese kwaliteitvan sy stories en stem. Hy is diepoppemeester van emosies enweet presies hoe om die toutjiesvan kommentaar, komedie en

sentiment te trek.Zanne Stapelberg en die

pianis, Albie van Schalk-wyk, betower die gehoor op30 Januarie in Kunslied,Kabaret en Eie Kontrei.Kom geniet ’n aand van

alternatiewe repertoriumsoosuitgevoerdeurhierdiestemtowenaar en haar pia-nis.Diebefaamde internasio-

nale fotojoernalis CloeteBreytenbach se versame-ling ikoniese foto’svanDis-trik 6, wat tussen 1960 en1966 geneem is, gaan dien

asagtergrondvir dieKabaretma-nia. Kaartjies vir Kabaretmaniais R120 (insluitend versnape-rings) en beskikbaar by0 021 406 4007(kantoorure).Allevertonings begin om 19:00.

Die Jaloersbokkies sal tydenshul vertoningbyKabaret-mania liedjies sing wat een en almal ken.

X1PN21FW-BZ270115X1PN5M71-BZ270115

Vars produkte te koop

Die NG kerk Robertson-Oos se Vars Pro-dukte-mark vind op 5 Februarie vanaf17:00 by die Robertson-Oos-gemeentesaalplaas. ’n Groot verskeidenheid vrugte,groente en ander produkte sal beskikbaarwees. Verversings sal ook te koop wees.

Page 3: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 27 Januarie 2015 3

Book your Valentine’s Buffet today at Golden Valley!Saturday 14 February 2015 | R165 per person

Free welcome drink on arrival.

For alove affair worth toasting

Contact 023 348 7200 or [email protected] for details.

RED

WORKS7579

9/E

X1PN418H-BZ270115

R5,2 m vir hingsvulHILDERINESCHRÖDER

Die Robertson-streeklewernienetuithalerwy-ne nie, sy ren-perdesegehalteis ook van sóaard dat eenverlede weekalle rekords bydie Cape Pre-mier YearlingSale in Kaap-stad laat spathet.

Die jaarouehingsvul, Shi-ning Knight, vandie stoetplaasMaine Chance buite Robertson, hetdie kwik onder bieërs hemelhoog op-gejaag op die uiteindelike bod opR5,2 miljoen te staan te bring.Die meeste nóg vir ’n jaaroue

hingsvul.Diébodvan ’nRustenburg-se wildboer, Piet du Toit, het alle vo-rige rekords aan flarde laat spat.Du Toit, wat vir die eerste keer tot

die volbloedmark toegetree het, hetookR2,5miljoenopgedoekvir ’nmer-rievul van die Avontuur-stoet buiteSomerset-Wes.Die Langeberg-streek het bene-

wens die topbod, ook gespog met diestoetwat diemeeste vullens verkoophet. Die Klawervlei-stoetery vanBonnievale het altesaam 53 vullens,teen altesaam R34,9 miljoen, van diehand gesit met Highlands wat dietweede plek met 21 vullens, teenR19,5 miljoen, losgeslaan het.Die streek se stoetplase was onder

die roomvandie stoeteryemet perdeopdieveilingmetverskeieperdewatvir meer as R1 miljoen verkoop is.Volgens John Slade, bestuurder

van die Maine Chance-stoet, is hulleindiewolkeoordiepryswatShiningKnight losgeslaan het. Dié prestasie,sê hy, kan deels toegeskryf word aandie hingsvul se uitstekende bloedlynsowel asgoeiebieërs eneerstekoper.Shining Knight is uit die kampi-

oenhings Dynasty en merrie Shina,wat uit Duitsland ingevoer is, geteel.Shina is ’nvolsustervanverlede jaarse kampioenhings, Silvano.Altesaam200 jaaroud-vullens is in-

geskryf vir die Cape Premier Year-lingSale indieKaapstadseInternasi-onale Konferensiesentrum. Sowatdie helfte van dié vullens is verledeDonderdag (22 Januarie) opgeveil,terwyl die res Vrydagaand onder diehamer gekom het.

Die hingsvul Shining Knight, van die stoetplaas Maine Chance,het verlede week rekords laat spat by die Cape Premier YearlingSale in Kaapstad. FOTO: CAPETHOROUGHBREDSALES.COM

’n Verskil deur rehabilitasieANNELDA GROOT-BOOM

Dwelm- en tikmisbruikhet so ’n groot probleemgeword in ons gemeen-skappe dat gesinne en fa-milies opgebreek word.Dis om dié rede dat Joe

van den Berg, inwonervan Worcester en stigtervan die Cornerstone Re-habilitasiesentrum, be-sluithetomverlede jaar ’nsentrum in Worcester teopen en uit te reik na dor-pe soos Robertson, Ash-ton, Bonnievale, McGre-gor en Montagu, waar diegebruik van dwelms ’nkopseer word.Van der Berg, wat jare lank ’n

maatskaplikewerker is en eers virdiedepartementvanmaatskaplikedienste gewerk het, het in Mit-chell’s Plain ook ’n rehabilitasie-sentrum geopen, maar sy hart washier by sy eie mense, sy tuisdorpwaar hy die vervalle toestand ge-sien het waarin jongmense is enhet besluit om deur dié sentrummense te help.Die sentrumbied aandwelmver-

slaafdes wat graag opgeneem wilword ’n ses-weke-tydperk waarinhul met die individue werk. Moni-tering word eers gedoen om te be-wys dat die individue wel dwelmsgebruik het en vandaar word dieassessering begin.Die individue word ook nie ge-

dwing omdeel teword van die pro-gram nie, maar uit eie wil toege-laat.

Dienstewat by die sentrumgele-werwordsluit indiehanteringvangedragsprobleme, emosionele ensielkundige effek van dwelmmis-bruik, geestelike opheffing, le-wensvaardighede, familie-bera-ding, groeps- en individuele bera-ding.Die sentrum het toegewyde per-

soneellede soosmaatskaplikewer-kers, beraders, professionele ver-pleegsters, sielkundiges, program-fasiliteerders en nagsekuriteit.Die sentrummik nie net daarna

om verslaafdes aan die hand te vatnie, maar hou ook ouervergade-rings om ouers te leer hoe om ’nverslaafde te hanteer.Dít omdat gesinne dikwels deur

dwelmmisbruik en ’n onkunde omdit reg te hanteer, uitmekaar ge-skeur word.GevrawaardienaamCornersto-

ne vandaan kom, verwys Van derBerg na die teks in die Bybel watlees dat dié steenwat deur die bou-ers verwerp is, die hoeksteen ge-word het.Juishiervoorglohydatverslaaf-

des ná rehabilitasie weer terug inhul gemeenskappe geplaas moetword met die regte toerusting, so-dat hulle op húl beurt by ophef-fingsprojekte kan inskakel en asmotiveerders gebruik kan word.Volgens van den Berg sukkel

baie van die verslaafdes met self-vertroue maar, voeg hy by, hy glohulle sal ná die programbaiemeerselfvertroue hê en sodoende ookvir werk kan aansoek doen.Indienmensemeer oor die reha-

bilitasiesentrum se dienste asookdie fooie vir die programwil weet,kan hulle die kantoor by 023 3424025 skakel.

Die Cornerstone Rehabilitasiesentrum op Worcester wil alles in die stryd werp om dwelmmis-bruik in die streek aan te pak.

X1PNBR0M-BZ270115AAAAAA-BZ270115

Page 4: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 27 Januarie 20154

X1PMWQQW-BZ270115

Stap deurnag vir kankerKanker het ’n geweldige impak.Nie net op die persoon waarby ditgediagnoseer is en daarteen moetveg nie, maar ook op dié persoonse familie en vriende.

Dié impak kom jaarliks onder dievergrootglas wanneer gemeenskap-penader staanvir dieKankervereni-ging van Suid-Afrika (Kansa) se Re-lay For Life, een van dié instansie segrootste geldinsamelingsgeleenthe-de.Op 28 Februarie vanaf 18:00 gaan

Valleiers,oudenjonk,oudergewoon-te op die Robertson-skouterrein toe-sak vir die plaaslike Relay For Life-geleentheid.’n Hele paar spanne, waaronder

KFC (Kids Fighting Cancer), PwC enGiants of Faith, het reeds ingeskryfvir hierdie jaar se deurnag-geleent-

heid waaraan kankeroorwinnaarsook deelneem. Diegene wat nog niehul spanne gefinaliseer het nie, hetegter steeds tyd om in te skryf. Span-inskrywings kos R650 met spannewat uit 10 tot 15 lede bestaan.As jy nie genoegmense vir ’n span

byeen kan bring nie, het jy geen redetotkommernie. Individue iswelkomom ook aan die aflos deel te neem.Hierdie jaar word die streek se

wynplase uitgedaag om ook almal ’nspan in te skryf. Moenie dié kans om’n bydrae te lewer vir die stryd teenkanker laat verbyglip nie!Dié wat bekommerd is dat hulle

dalk gaan sukkel om deurnag wak-ker te bly, kan maar ontspan. Wicusvan der Merwe, wat ook die geleent-heid gaan ondersteun, sal sondertwyfel met al sy kwinkslae sorg datenergievlakke heeltyd hoog bly.

Buiten die joligheid wat al sin-oniemismetRelayForLife,kandeel-nemersookuitsiennadie luminaria-seremonie waartydens kankeroor-winnaars, sowel as dié wat die strydteendiégevreesdesiekteverloorhet,onthou sal word. Luminaria-sakkiesis reeds beskikbaar teen R10 stuk.Kankeroorwinnaars gaan ouder-

gewoonte ook gehuldig word. Dié ge-leentheid sal om 16:00 plaasvind.Oorwinnaarsword egter versoek omvoor 16Februarie te bevestig of hulledié geleentheid sal bywoon.Vir navrae of meer inligting, bel

Franchonet Tredoux by 072 545 1920of Anne-Marié du Plessis by086 163 2200, of besoek die Facebook-groep CANSA Relay For Life Lange-berg. Toegangsfooie vir Valleierswat graag die Relay- For Life wil by-woon, beloop R50 per persoon.

KFC (Kids Fighting Cancer) is een van die groepe wat volgende maand aan die Relay For Life op Robertson gaan deelneem.

KERSBEDERF GEE KINDERVREUGDE: Sowat 380minderbevoorregte kinders vanDroë Heuwel en Môreson in Robertson is verlede jaar met ’n Kersfeespartytjieby die Robertson-skouterrein bederf. Gian Groen en sy gesin het dit ’n gesinsuit-stappie gemaak en het die kinders en toesighouers vermaak met Kersliedereen sy Afrikaanse treffers. Twee plaaslike inwoners, wat beide ’n hart het virminderbevoorregtes, het saamgespan om die dag ’n sukses te maak. KarinCrous en Solly Sollomon het met behulp van plaaslike ondernemings en weldoe-ners borge en donasies ontvang wat dit moontlik gemaak het om vir die kindersop ’n fantastiese ervaring te trakteer: van met sokkerballe speel, musiek luisteren saamsing en dans saam met Gian, tot heerlike kerrie en rys en yskouekoeldrank en ’n Kersboom- koek van amper 2x2 m wat Loretta’s gebak het.Die dag se sukses word toegeskryf aan bereidwilligheid van mense om te geesowel as kos kook, sowel as hulp op die dag. Karin en Solly wil graag elkeenbedank vir hulle bydraes.

X1PN5J99-BZ270115X1PN41M1-BZ270115 X1PN5MRR-BZ270115

Page 5: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 27 Januarie 2015 5

X1PN41Q5-BZ270115X1PN5LWM-BZ270115

ToppresteerderANNELDAGROOTBOOM

Sy gesig straalvan opgewon-denheid en ’nglimlag watspreek vanharde werkwat beloonword en ie-mand wat ne-derig is on-danks die feitdat hy die top-leerder is vansy skool.

Henri Beyers,topmatrikulantvan LangebergSekondêreSkool, het ge-dink dat hy dalktweede of derdeop die top driepresteerderlyssouwees. Hy het nooit kon droomdat hy, met ’n gemiddeld van62,5%, die skool se beste presteer-der sou wees nie.Harde werk is geen nuutjie vir

Henri nie maar, verklap hy, syeintlike suksesresep was omdeurlopendvooruit te leer in al syvakkeendanindieeksamenslegsop hersiening te fokus.Dít, endie feit dathy fynopgelet

het in die klas en sy vakonderwy-sers se lesaanbiedinge in die klasbaie geniet het, het bygedra tot sysukses, vertel hy.Die feit dat hy sewe vakke in sy

matriekjaar geslaag het, betekenallermins dat hy nét agter sy boe-ke gesit het.Volgens Henri het hy ook heel-

wat tydsaammetsyvriendedeur-gebring en het hy ook graag rug-bywedstryde gekyk.MetmatriekagterhomhetHen-

ri sy oog op self groter hoogtes enbeoog hy om medies aan die Uni-versiteit van dieWes-Kaapland testudeer. Hiérvoor het hy op eiestoom reeds begin voorberei deurgedurende die September-vakan-sie as vrywilliger by die Robert-son-hospitaal te werk.

Henri Beyers is die Langeberg Sekondêre Skool se topleer-der. FOTO: ANNELDA GROOTBOOM

Groot drome word waar vir evangelisANNELDA GROOTBOOM

Wat net eers ’n droomwas ommensemet ’n honger en dors vir die WoordvandieHerebyeen tebring,hetvroe-er die maand ’n werklikheid gewordtoetalleRobertsonnersindieRobert-son-gemeenskapsaal byeengekomhet.VolgensWillemMouries, ’ngebore

Robertsonner en gekwalifiseerdeevangelis, het hy ’n droom gehadwaarin hy homself in ’n veld bevindwaar mense die mooiste gesangesing, maar waar hy ook bejaarde ensiek vroue, asook mense met ’n hon-ger op hul gesigte na hom sien staarhet.Hoewel hy verlede jaar al die

droom gehad het, moes hy eers deurgebed sekermaak dat dit wel die reg-teding isomtedoen.Mourieshetookin Oktober verlede jaar ’n vergade-ring gehadmet die leiers van sy vori-gegemeenteomsydroomenvisieoorsy roeping met hulle te deel.Met die eerste kerkdiens twee we-

ke gelede kon hy skaars glo hoe diedroomstukkievirstukkiesoos ’n leg-kaart in mekaar pas. Die feit dat diekerkstampvolwashethomlaatbesefwatter honger mense vir die Woordvan die Here het.Vir Mouries gaan dit egter nie

bloot om ’n kerk of denominasie enmense te akkommodeer nie. Sý visieis ommense toe te rusmet dieWoorden van hul dissipels te maak sodathul dieWoord verder kan verkondigen só dissipelskap te bevorder én,voeghyby, “omdiegoeienuus tever-sprei aan duisende inwoners in dieVallei en soveel moontlik lidmate indie arms van ons kerkfamilie te ver-welkom en in harmonie lief te hê, teleer, te lag en te leef”.

Die mikpunt van die bediening isom, deur deelname van die gemeen-skap, ’n naam te kies en te registreeren ook stukkende en verworpe men-se te huisves en deel te maak van dieliggaam van Christus.Gevra oor hoe hy dié bediening

sien sê Mouries hy wil oor vyf jaar’n kerkgebou hê ommense te vestig.Sy wens is om samewerking tussendie kerke enmaatskaplike organisa-sies in die dorp en Vallei te bevorderom daardie ekstra myl saam metmense te stap. Mouries sê kwessiessoos tik-, dwelm- en drankmisbruikmoet aangespreekworddeurhuisge-sinne te bemagtig deur aan hulle lei-ding te gee om die euwel te identifi-

seer en met wortel en tak uit te roei.“Werkssessies moet ook begin wordommense te bemagtig,maar bo allesmoet liefdegegeewordaandiesulkeswat vasgevangword in diemisbruikvan dwelm- en drank.”Daar is reeds sedert gister (Maan-

dag) ’n deur-tot-deur veldtog in Ro-bertson se Dorpsig-wyksgebied be-ginombietjiemeermetdie inwonerste deel en honger siele te voed. Sodraalmal in Dorpsig bereik is, sal daarmet ’n opelugdiens in die area afge-sluit word. ’n Kerkdiens word Son-dag (1 Februarie) om 10:00 in die ge-meenskapsentruminHopleylaange-hou. Belangstellendes kan Mouriesby 060 870 4921 of 072 482 6899 bel.

Willem Mouries, ’n plaaslike evangelis, koester groot drome om die Woord van dieHere in die Robertson-area te versprei. FOTO: ANNELDA GROOTBOOM

Page 6: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 27 Januarie 20156

HEALTHINTERNSHIP

OPPORTUNITIES

DATACAPTURERSCAPE WINELANDS HEALTH DISTRICT

REMUNERATION: INTERNS WILL RECEIVE A STIPEND OF R2 200.00 PER MONTH

DURATION OF CONTRACT: 12 MONTHS ONLY

CLOSING DATE: 13 FEBRUARY 2015

REFERENCE NO: DC 15/16 (CWHD)

DATACAPTURER INTERNS WILL:• Capture data on various Health Information Management systems• Provide accurate reports to Supervisors.

NOTE: please specify which facility is closest to you, i.e. hospital or clinic

To be considered, you will need:• To be between ages of 18 – 35 years

• A National Senior Certificate(Grade 12) with the following subjects:

• English

• Mathematics level 3(40-49%) or Mathematics literacy 4(50%-59%)

• Life Science or Biology in your final year.

Directions to applicants:• Applicants are encouraged to apply online via our simple and user friendly website:www.westerncape.gov.za/HealthEPWP and follow the instructions carefully.

• Hard copies of the Z83 application forms which are obtainable at your nearest police station, health facilityor at the Cape Winelands District Office in Worcester can be posted to: The Director, Cape WinelandsDistrict Office, Private Bag X3079, Worcester 6849, for attention of Human Resource Development. Pleasesubmit this form together with your concise CV and certified copies of your South African ID and MatricCertificate.

• Only completed applications will be considered, therefore ensure that all requested documentation isattached and certified.

• Only shortlisted applicants will be contacted. Please ensure all contact numbers are current.

PLEASE UTILISE ONLY ONE OF OUR APPLICATION OPTIONS, EITHER ONLINE OR THE HARD COPY.

CONTACT PERSONS:Please refer all enquiries to Fernando Rangolie on tel. 023 342 1339or Sid Fass on tel. 023 482 8806

Equity profiles are applicable. Disabled candidates are encouraged to apply.

121677 ayandambanga.co.za

Kleingoed verklap hul dromeHILDERINE SCHRÖDER

Kleingoed in die kusprovinsies het Woensdagaangetreevirdieeerstedagvanhulnuweskool-loopbaan.Die tranenáhulleMaenPaviroulaas

moesgroet,hetgouplekgemaakviropwindingoor al die pretaktiwiteite in die klaskamer.

DieBreederivier Gazette het by ’n paar skolegaan kuier en by van die kleingoed gaan hoorwat hulle eendag wil word as hulle groot is.

Nicolaas Bruwer (7) vandie Laerskool Ashton sêhy wil ’n polisieman wordsodat hy eendag al dieskelms kan vang.FOTO’S:HILDERINE SCHRÖDER

Juwaydan van Niekerk(6), van die LaerskoolAshton wil ook ’n polisie-man word. “Ek wil dieskelms optel en as ie-mand iemand doodskiet,gaan ek hom vang. Ek wilook mense help.”

Monja Stemmet (6), La-erskool Ashton: “Ek wil ’njuffrou word. Ek wil diekinders slim leer.”

Kihano Munnik (6), vandie Ashton Publieke Ge-kombineerde Skool, wil’n brandweerman word,maar hy is nie heeltemalseker hoekom nie. “Myma het gesê,” vertel hy.

Phiwokuhle Fanele (6),from the Ashton PublicCombined School, wantsto be a nurse one day. “Iwant to help the peoplewho are sick, speciallyones with Aids.”

Onele Phango (6), Ash-ton Public CombinedSchool, wants to becomea policeman. “I want tocatch the people who areselling drugs.”

Someleze Mangele (6),Ashton Public CombinedSchool: “I want to be aprison warder and lookafter the prisoners.”

Joël Gorden (6), van dieLaerskool Montagu: “Ekwil ’n zookeeper wordwant ek wil net diere red.”

Jacobus Beukes (6), vandie Laerskool Montagu,sê hy is nog nie seker wathy eendag wil doen nie.“Maar ’n brandweermanis lekker!”

Waycia Eyberg (6), vandie Laerskool Montagu:“Ek wil ’n polisie word. MyNinnie (tannie) is in diepolisie en sy vang baieskelms.”

RasmikaMatthys (6), vanAshbury Primêr, sê sy wil’n juffrou word. “Dit lyk virmy lekker.”

Emmerentia Pike (6), vanAshbury Primêr, wil ook ’njuffrou word. “Ek wil kin-ders leer slim word.”

Frederico Stallenberg(6), van Ashbury Primêr:“Ek wil ’n armymanword.Dit lyk baie lekker!”

Danelle Danster (6), vandie Laerskool Dagbreekop Robertson, wil graag’n dokter word. “Ek wilmense inspuitings gee.

Kizaan Steenkamp (7),van die Laerskool Dag-breek, wil ook ’n dokterword. “Ek wil mense ge-sond maak.”

Nicole Adendorff (6), vandie Laerskool Dagbreek:“Ek wil ’n polisievrouword. Asmense baklei wilek hulle stop.”

Hannelo Viljoen (6), vandie Hoërskool Bonnieva-le, sê sy hou baie van die-re en wil graag ’n veeartsword.

Guan Daniels (6), van dieHoërskool Bonnievale:“Ek wil ’n bewaarderword. Ekwil keer datmen-se weghardloop uit dietronk.”

Elsebeth van Staden (6),van die Hoërskool Bon-nievale: “Ek wil ’n veeartsword. Ek hou daarvan omdiere te dokter.”

Page 7: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 27 Januarie 2015 7

) Die Ashton-gemeenskapspolisiëringsforumhou vanaand (27 Januarie) om 18:00 sy algeme-ne jaarvergadering.Tydensdié geleentheid saldaar ook ’n nuwe bestuur verkies word. Alleinstansieswordversoekomkandidate tenomi-neer om op die forum te dien. Instansies soosskole, kerke, sportklubs en bejaardesorg wordversoek om ’n bydrae te lewer om misdaad ef-fektief hok te slaan en saam ’n oplossing te kryvir probleme in die plaaslike gemeenskap.

)DieBonnievale-gemeenskapspolisiëringsfo-rumhou29Januarieom19:00syalgemene jaar-vergadering en verkiesing in dieBonnievale-dienssentrum oorkant die polisie-kantoor. Alle belangstellendes is welkom.

)DieMcGregor-polisie ondersoek ’n saak vanvoertuigdiefstal ná ’n onbekende verdagte ver-lede week ’n wit Opel Corsa-bakkie vanuitLoopstraat gesteel het. Die voertuig is vermoe-delik tussen Maandagnag (19 Januarie) enDinsdagoggend gesteel. Die voertuig is laterverlate op die hoek van Meulstraat gevind.Geen verdagtes is tot dusver in verband metdie voorval vasgetrek nie. Enigeen met enigeinligting word versoek om die McGregor-poli-sie by 023 625 8000 te bel.

) Die McGregor-polisie het vyf verdagtes virdie besit van dwelms in hegtenis geneem opsy E-skof verlede Dinsdag (20 Januarie), ná ’nwenk van die publiek. Daar is op 10 strooitjiestik en vyf stoppe dagga by ’n woning in die in-formele woongebied beslag gelê.

) Met die nuwe skooljaar wat verledeweek af-geskop het, gaan die McGregor-polisie sy sig-baarheid by skole aansienlik opskerp. Dítvormdeel van sy stryd teen dwelms in die areaaangesiendit aandie lig gekomhet dat kindersdikwels deur dwelmhandelaars geteikenwordomhulle tehelpommiddele teversprei.Patrol-liesbyskolesalveral soggensensmiddae,wan-neer leerders die perseel verlaat, opgeskerpword.

IS THIS YOURS? The Montagu Police needinformation regarding a Super Sonic MusicPlayer that was recently found in the posses-sion of a suspect. If anyone recognises theplayer and can confirm ownership, pleasecontact Detective Sergeant Elizma Rayners on079 894 1784 or 023 614 8317.

Page 8: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 27 Januarie 20158

X1PN5MA5-BZ270115

Page 9: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 27 Januarie 2015 9

X1PN5MA6-BZ270115

Page 10: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 27 Januarie 201510

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

BARON SHARNEIGHGeb: 28/01/2000Gest: 07/01/2014Die 28 Januarie 2015 jou2de verjaarsdag weg vanons. Wanneer die verlangekom maak dit so seer. Jouuurglas het leeg geloop entot hier het God ons gedra.Ons berus ons in jou mooiherinneringe. Van ouers,Julia, Ashley, Jacquin,Ryan en Elzano.

WINDVOGEL LENIENone can fill you void, butrest in peace Mamma.From Esmè, Nicol andchildren.

WINDVOGEL LENIERus sag Mamma. Lief joualtyd. Van Sharon, Carlo enkinders.

WINDVOGEL LENIEWe know you are in a bet-ter place. R.I.P. From Eben,Anver and Vernley.

WINDVOGEL LENIEOns harte is seer en diegemis is alreeds groot,maar ons gun jou die rusMamma. Van Claudette enkinders.

WINDVOGEL LENIEHulle vir wie jy lief was,leef altyd voort in jou hart.Rus sag liewe Mamma totons weer ontmoet. VanJune, Andy en kinders.

WINDVOGEL LENIEMom you are in a betterplace. Rest in peace. Wewill always love and missyou. From Andrew, Annand children.

WINDVOGEL LENIEDankie Mamma vir diemooi nalatenskap. Russag. Van Selwyn, Clara enkinders.

IN MEMORIAM

1015

KAREN NIEMANDGeb: 27/08/1965Gest: 24/01/2014Sag val die blare van ver-lange. Diep vloei diewonde van rou. Tog, deurdie hartseer moet julonthou. Droog jul trane enmoenie ween. Karen, wasmaar net aan ons almalgeleen. Sal met liefdeonthou word deur haarman, kinders & familie.

CATHERINE (AUNTKATRINA) AFRICA.Gest: 29 Desember 2004Reeds 10 jaar van onsweggeneem. Die verlangeis steeds groot en diegemis sal altyd daar wees.Van Eddie, Caylene, New-ton, O'ryan en Grantham.

TE KOOP

ELEKTRONIES

& DIGITAAL

1625

COMPUTER SPECIALS.Pentium 4's fromR1299,00. Refurbishedwith warranty. Call DolfUys 072 705 8577.

MASJINERIE

& TOERUSTING

1650

OPEL CORSA TOWBARte koop. Skakel: 079 3953355.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

HONDE GROOMER metgoeie ondervinding gesoekin Worcester. Faks CV na086 730 5692 of Kontak082 075 6001.

ALGEMENE STOOR-WERKER met kode 10lisensie benodig. Handigvolledige CV af by Bem-chem MarketingLangstraat 4A, Robertson.

X1PN5JY5-BZ270115

X1PN6AYW-BZ270115

X1PNA1PW-BZ270115

BIELIE VAN ’N UI: Dié reuse-ui is onlangs uit ’n tuin in McGregor geoes. Die ui, net soos die resaan die tros, het ’n omtrek van 11,5 cm gehad en is sonder bemesting gekweek.FOTO: ZELDA KLOPPERS

DIENSTE

2420

Page 11: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 27 Januarie 2015 11

1188213_390x198

Selected products on this page have been styled for photography

PnP FreshMilk Assorted2 Litre Each

1770SAVE 2.20

PnP PureSunflowerOil 2 Litre

2580SAVE R7

SpekkoParboiledLong GrainRice 2kg1870

SAVE 4.70

Don’t pay a centmore thanyouhave to.Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch

MORE

Ariel Auto WashingPowder 3kg, PowerCapsules 21s orWashing Liquid2.25 Litre Each

Twinsaver 2 PlyToilet TissueAssorted 9s Per Pack

4290SAVE R74990

SAVE R46

PnP HotDog Rolls 12s1590

BakeryFresh Fruit

940

Blue RibbonWhite ToasterBread 700g

PnPSandwichHamPer 100g

690

Deli

S kk

BWB

Mama’s Frozen PiesAssorted 6s Per Pack

3990

NescaféClassic200g Dawn Jar

5990All GoldTomatoSauce700ml

1680

Bulk Country Classic Boerewors Per kg

Bakery

FRESH

Rama OriginalMargarine500g Brick

1590SAVE R5

R56SAVE R5

PnPMangoes

R20BUY3

FOR

Coca-ColaRegular2 Litre1390

SAVE R1

Purina Vitagen DogFood Assorted 6/8kg Each

R89Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

PRICES VALID 27 JANUARY - 1 FEBRUARY 2015 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS IN WESTERN CAPE ONLYExcluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Namibia, Express stores, Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores. smartshopper points will still apply in Express stores, Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores.www.picknpay.co.zaCustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop. Someproductsmaynotbeavailable inall stores.

PnPFreshChickenBreast Fillets4s or 18s

4995Perkg

SAVE R14

NUUT BY HOËRSKOOL ROBERTSON: Die HoërskoolRobertson het ’n nuwe toevoeging tot sy personeel.Nadia du Toit is in die plek van Tineke van Zyl, watdie skool verlede jaar vaarwel toegeroep het, aange-stel. Du Toit is ’n kranige tennisspeler en die skoolsien uit na die bydrae wat sy op dié gebied tot dieskool gaan lewer.

NUWE BLOED: Die Robertson Voorbereidingskoolhet vanjaar ’n nuwe onderwyser verwelkom. SimonéWentzel, wat op Wellington studeer het, sal vir diegr. 3’s klasgee.

Page 12: Breederivier gazette 27 01 2015

Breederivier

Year 19 • 27 Januarie 2015 | Tel. 023 626 5212

X1PN5H3R-BZ270115

Chennai verpletter NewOrleansDieChennaiSuperkidshetdieafgelopeSaterdagdie Robertson-sagtebal-krieketunie se 20 boul-beurte-ligamet ’nsegebegin toehyNewOrleanslag-lag met nege paaltjies die loef afgesteek het.

New Orleans het eerste gekolf maar kon slegs41 lopies opstapel .

Chennai se verwoede boulaanval is deur sytwee jongelinge, Inzamam Matthys en AshwinSauls, gelei.

Om verdere sout in die wonde van New Orle-ans te vryf het Chennai boonop die wenteiken

in ’n skamele vier boulbeurte aangeteken metsy nuwe aanwins, Bren Joseph (17) en Peter-JohnvanNiekerk(21*),watasaanvangskolwersin hul eerste wedstryd saam behoorlik uitge-blink het.

Chennai se volgende wedstryd is 8 Februariewanneer hy teen All Stars sal kragte meet.

Vuurwerkewordverwagvirdiéstryd,waarinChennai beoog om nie net al sy sterspelers nie,maarookdieCapeCobras-spelerFersicoAdamsin te span.

SPORTUITSLAEKrieket:

Premierliga:Robertson t. Hermanus: Hermanus 112 (Ju-

peter Hopp 5/24, Eldré van Staden 2/22). Ro-bertson 115/3 (Danico Philmon 70). Robertson

wen met 7 paaltjies.WorcesterUnitedt.Stellenbosch&Distrikte:

Stellenbosch en Distrikte 200/6 (RobinPetersen 61, Brandon Layman 45, AshleyDhelmini 26; Warren Nimrod 3/32). Worcester182/7 (Danwill Pienaar 45, Jean Gregg 33*,Byron Buys 26; Dhelmini 3/18, Nathan Corne-lissen 2/31). Stellenbosch & Distrikte wen met18 lopies.

Hess-toernooi reusesuksesDie afgelope naweek se Jacquin Hess-uit-nodigingstoernooi wat op die Robertson-gholfbaan plaasgevind het, was ’n reuse-sukses met altesaam 135 spelers wat aandié geleentheid deelgeneem het.

Deelnemers het, saam met Springbokle-gendes Breyton Paulse en Earl Rose, alles indie strydgewerpom, temiddevanversengen-de temperature, met die louere weg te stap.

Die Robertson-gholfbaan is in ’n uitsteken-de toestandmetdie setperkevinnig enegalig.

Met temperature wat tot 40 °C gestyg het,het spelers wat vroegoggend afgeslaan het,’n effense voordeel geniet nadat dié wat laterafgeslaan het boonop, benewens die hitte,ook ’n sterk westewind wat speeltoestandeverder bemoeilik het, die hoof moes bied.

Spelers kon nogtans goeie tellings op hul tel-kaarte invul.

Hierdie jaar se kompetisie het ook heelwatbeginners gelok wat vir die eerste keer hulgeluk op die gholfbaan beproef het. Húllevaardigheid is met sethoue – hulle moes elk-een 10 balle probeer sink – op die proef gestel.Onder die juniors het J. Rabie, met ses ballein die gat, met die titel weggestap, terwyl V.Hendriks, met drie balle, die vrouetitel losge-slaan het. C. Newell, met ses balle, het diemansafdeling gewen.

Die uitnodigingstoernooi is deur P. du Toiten N. Baard gewen.

Jacquin Hess, organiseerder van die toer-nooi, bedank al die deelnemers en borge vandie toernooi waarin daar vanjaar altesaam18 pryse op die spel was.

Die afgelope naweek se Jacquin Hess-uitnodigingstoernooi was ’n reusesukses. Op die foto is (van links)Clinton Kayser, Hess, en die Springbok rugbyspeler Earl Rose.