breederivier gazette 11 feb 2014

12
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 11 Februarie 2014 | Tel. 023 626 5212 KLEUREPRAG: Bloedrooi kannas en lowergroen wingerde maak dié prentjie by Van Loveren ’n lus vir die oog. Bonita Malherbe, bemarkingsbestuurder by die kelder, het dié prentjiemooi landskap in haar kamera se lens vasgevang. FOTO: BONITA MALHERBE Skilderagtige landskap Skilderagtige landskap Verkragters gevonnis HILDERINE SCHRÖDER Met geweld teen kinders wat die afgelope we- ke ál meer in die kollig is, is twee verkragters verlede week swaar vonnisse opgelê in twee afsonderlike sake waarin minderjariges die slagoffers was. Emile Adendorff (20) is verlede Vrydag drie vonnisse van 28 jaar elk opgelê ná hy daaraan skuldig bevind is dat hy drie seuntjies verlede jaar in Januarie verkrag het. Die seuns, agt, nege en twaalf jaar oud, het langs die Breederivier gespeel toe Adendorff hulle genader het en twee na ’n nabygeleë win- gerd gestuur het om te gaan druiwe pluk. Terwyl hulle weg was het hy die oorblywende seun ver- krag. Met hul terugkeer het hy ook die twee an- der seuns verkrag. Hy het hulle met geweld ge- dreig en was gewapen met ’n mes. Die hof het tydens sy verhoor gehoor dat die seuns steeds erg deur die voorval getraumati- seer is en geweldige sielkundige letsels opge- doen het. Streeklanddros Nkosinathi Dywili het Aden- dorff drie vonnisse van 28 jaar tronkstraf opgelê, een vir elk van die aanklagte teen hom. Die von- nisse sal samelopend uitgedien word. In sy uitspraak het Dywili gesê Adendorff se misdaad is veral skokkend omdat hy nie net een nie, maar drie kinders verkrag het. Die impak wat Adendorff se dade op die kinders gehad het is formidabel, het hy voorts gesê. Net ’n dag voor dié vonnis is Jackson Sibunzi (39) van Zolani buite Ashton, 27 jaar tronkstraf opgelê vir die verkragting van ’n negejarige mei- sie. Sibunzi is in Februarie verlede jaar in hegte- nis geneem ná hy die meisietjie die vorige maand kort voor middernag in ’n huis in Mato- tistraat ingelok en verkrag het. In albei uitsprake het Dywili gesê die gemeen- skap is keelvol vir dié tipe misdade. Die misdade teen die kinders is nie net geweldadig trauma- ties nie, maar ook bitter vernederend. Staatsaanklaer Hilde O’Neil het die vonnisse verwelkom en gesê dit is verblydend dat die hof vir kinders intree en aan hulle die beskerming bied wat hulle nodig het.

Upload: boland-gazette

Post on 10-Mar-2016

267 views

Category:

Documents


13 download

DESCRIPTION

Breederivier gazette 11 feb 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier gazette 11 feb 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 11 Februarie 2014 | Tel. 023 626 5212

KLEUREPRAG: Bloedrooi kannas en lowergroen wingerde maak dié prentjie by Van Loveren ’n lus vir die oog. Bonita Malherbe, bemarkingsbestuurderby die kelder, het dié prentjiemooi landskap in haar kamera se lens vasgevang. FOTO: BONITA MALHERBE

Skilderagtige landskapSkilderagtige landskapVerkragtersgevonnisHILDERINE SCHRÖDER

Metgeweldteenkinderswatdieafgelopewe-keálmeerindiekolligis, istweeverkragtersverledeweek swaar vonnisse opgelê in tweeafsonderlike sakewaarinminderjariges dieslagoffers was.

Emile Adendorff (20) is verlede Vrydag drievonnisse van 28 jaar elk opgelê ná hy daaraanskuldig bevind is dat hy drie seuntjies verledejaar in Januarie verkrag het.

Die seuns, agt, nege en twaalf jaar oud, hetlangs die Breederivier gespeel toe Adendorffhulle genader het en twee na ’n nabygeleë win-gerdgestuurhetomtegaandruiwepluk.Terwylhulle weg was het hy die oorblywende seun ver-krag. Met hul terugkeer het hy ook die twee an-der seuns verkrag. Hy het hulle met geweld ge-dreig en was gewapen met ’n mes.

Die hof het tydens sy verhoor gehoor dat dieseuns steeds erg deur die voorval getraumati-seer is en geweldige sielkundige letsels opge-doen het.

Streeklanddros Nkosinathi Dywili het Aden-dorffdrievonnissevan28 jaar tronkstrafopgelê,een vir elk van die aanklagte teen hom. Die von-nisse sal samelopend uitgedien word.

In sy uitspraak het Dywili gesê Adendorff semisdaad is veral skokkend omdat hynie net eennie, maar drie kinders verkrag het. Die impakwat Adendorff se dade op die kinders gehad hetis formidabel, het hy voorts gesê.

Net ’n dag voor dié vonnis is Jackson Sibunzi(39) van Zolani buite Ashton, 27 jaar tronkstrafopgelêvirdieverkragtingvan’nnegejarigemei-sie.

Sibunzi is in Februarie verlede jaar in hegte-nis geneem ná hy die meisietjie die vorigemaand kort voor middernag in ’n huis in Mato-tistraat ingelok en verkrag het.

In albei uitsprakehetDywili gesê die gemeen-skap iskeelvolvirdié tipemisdade.Diemisdadeteen die kinders is nie net geweldadig trauma-ties nie, maar ook bitter vernederend.

Staatsaanklaer Hilde O’Neil het die vonnisseverwelkom en gesê dit is verblydend dat die hofvir kinders intree en aan hulle die beskermingbied wat hulle nodig het.

Page 2: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 11 Februarie 20142

12 - 16 FEBRUARY)Christ Embassy Montagu at theKing Edward Hall (Montagu). Bepart of a live broadcast with PastorChrisOyakhilome (PhD) teaching inour Finance Convention from 19:00in the evenings. More information:Petrus, 0 072 371 6943 or [email protected]

VRYDAG 14 FEBRUARIE)Valentine’s Harvest Moon metAnn Jangle. Geniet ’n piekniek metblues en rockmusiek by Wolfkloof.Navrae en besprekings:0 074 339 5008.)LoveisaCelebrationDinneratTheSophia, Bonnievale, in aid of BreedeRiver Hospice. Enjoy a candle-litthree-course meal with sparklingwine and roses. Bookings limited toonly 15 tables. Cost: R285 per person.Bookings: Charmaine,0 023 626 5710 or [email protected].)Share the Love Sunset Concert attheMuseumArtGallery(LongStreetentrance), Montagu. The Heart 2Heart a cappella group will be per-forming. Bring you own picnic from17:00. Tickets: R30 at the door. En-quiries: 0 082 886 8023.

WOENSDAG 19 FEBRUARIE)Jennifer Zamudia tree om 19:00 bydie Burnand Hotel Brandwacht,Worcester, op. Kaartjies: R80 elk. Be-sprekings:0 072 268 3299of [email protected].

SATERDAG 15 FEBRUARIE)Adam Tas tree om 18:30 by dieOverhex Kelder op. Kaartjies: R170stuk (sluit ’n piekniekmandjie in).Navrae en besprekings:0 023 347 6838, 023 347 5012 of023 347 0682.)Bric-a-brac Sale at EseltjiesrusDonkeySanctuaryfrom10:00.Awiderange of household items (not furni-ture) will be for sale. This includescrockery, coffee machines, picnicbaskets, candle holders and muchmore. Enquiries: Jenny Johnson,0 023 625 1908 or [email protected].

SATERDAG 22 FEBRUARIE)Arno Carstens tree by die AshtonKelderop.Kaartjies:R150.Navraeenbesprekings: 0 023 615 1135.

SATERDAG 1 MAART)Nataniël tree om 20:00 by die Eike-saal buite Rawsonville op. Kaartjies:R150 tot R200 byViljoen Juweliers ofdie Instituut vir Blindes sewinkel inMountain Mill Mall. Navrae: Char-maine Carstens of Grieta van Rhyn,0 023 344 3040 of 082 451 2231.Valleikalender: 0 023 626 5212 of2 [email protected]

Win a romantic dinner for twoMake this Valentine’s Day one to re-member with a wonderful dinner atThe Golden Valley Casino’s KuipersRestaurant.The Gazette, in partnership with

GoldenValley, is hosting an excitingcompetition where one lucky couplecan win a romantic Valentine’s Din-neratKuipersonFriday14Februaryat 18:00.The mouthwatering dinner in-

cludes a calamari and oyster saladwith seductive pomegranate as thestarter. The main meal will be achoice between a rack of lamb, babycarrots, and snow peas served with

a honey and balsamic reduction orchargrilled salmon with asparagusin a lime vinaigrette served with ba-by potatoes. As a vegetarian optionpasta a’la prima verawill be served.A redberry yoghurt mousse cup

witha loveheartwill top the scrump-tious meal.To end the evening an a high note,

the lucky couple will also win twotickets to see Crushanda Forbes &Band perform live at 21:00.To stand a chance to win this in-

credible prize, SMS the word “Love”to 35405 before Thursday 13 Febru-ary. SMSes cost R1,50.

Idols singer to rock ValentineCrushanda Forbes, Idols finalistand singer in her own right, willtakeWorcester by storm in a Val-entine’s special on Friday 14 Feb-ruary.

Crushanda’s performance at theWinner’s Bar at The Golden ValleyCasino will start at 21:00.Crushanda is set to make Valen-

tine’s Day a memorable experiencewith her one-night-only spectacularValentine’s Day show.This talented artist who still lives

inRiversdale has travelled SouthAf-rica in recent years, opening for in-ternational singerRonanKeating onhis tour of South Africa, workingwith Emo Adams on his album Tall,Dark and Afrikaans, collaboratingwith the late Taliep Pietersen, andreaching the Idols SA final top three

contestants in 2011.In addition to singing, she has ex-

perience in musical theatre, havingportrayed a young Aretha Franklinto rave reviews in Colin Law’s BluesBrothers, and also taking on the roleof the African Queen in 2010 in TheBarnyard Theatre’s Diamonds &Dust for four months at Sun City.Among her many career high-

lights are also her solo performancefor President Jacob Zuma at thelaunch of a children’s event in Kim-berley, and performing alongsideSouth African greats such as LoyisoBala and PJ Powers at the ABSAAwards.Theshowstarts at 21:00and tickets

are available from the cash desk atR80.Arrive in timeanddonot tomissout on a very lively evening by oneof SA’s most promising artists. Crushanda Forbes PHOTO: SUPLLIED

Piekniekfees wagBring Valetynsdag vanjaardeur met ’n onvergeetlike er-varing by Wolfkloof met diékelder se Valentine’s HarvestMoon Soirée.Op hierdie spesiale dag kan

paartjies ’n piekniek onderdie sterre, en boonop ook ’nvolmaan, geniet terwyl AnnJanglemet haar blues en rocksalsorgvir ’nvertoninguitdieboonste rakke.Haar vertoning sal vooraf-

gegaan word deur vertoningsdeur twee plaaslike groepe,dieNext StepDanceCompanyvan Ashton en ’n jong orkes,ChakalakaBoys, vanGrahamBeck.Die piekniekspyskaart sluit

’n mango- en steurgarnaal-slaai, gekaramelliseerde uie-ensampioentertjie,of spek-enkoeskoesslaai, spek-, spina-sie- enkaasslaai,vleis, sosatieseniets soet in. Diegene wat oesterssaam met hul piekniekmandjiewil hê moet vooraf bespreek.Die aand sal afsluitmet ’nvuur-

werkvertoning. Kaartjies kosR170perpersoonen sluit die piek-niekmandjie in. Vir navrae of be-sprekings, bel Jan Kannemeyerby 074 339 5008.

Ann Jangle

PIEKNIEK SAAM MET CARSTENS:Maak seker jy hou ’n plek in joudagboek op 22 Februarie. Die be-kende Suid-Afrikaanse rocker Ar-no Carstens tree om 17:00 by dieAshton Kelder op en dít is beslis’n geleentheid wat nie gemis kanword nie. Hekke open reeds om15:00. Bring jou eie piekniek-mandjie en kombers of bestelvooraf ’n piekniekmandjie vir twee(insluitend ’n bottel wyn) teenR150 by die kelder. Kaartjies nadie vertoning kos R150. Bespreekby 023 615 1135.

Page 3: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 11 Februarie 2014 3

) Die McGregor-polisie het verlede maandas deel van ’n feestydoperasie groot suksesbehaal toe hy op sowat 67,5 F drank by ’n huisin die informele buurt buite die dorp beslaggelê het. Dit het nege kratte bier en agt vyfli-ter kanne wyn ingesluit, sowel as R403 kon-tant. Dié sukses, sê konst.HendrikWillemse,polisiewoordvoerder, word toegeskryf aaninligting wat van die publiek ontvang is. Diepolisie het van ’n lokvink wat met gemerktegeld drank by die verdagte gekoop het, ge-bruik gemaak. Dieselfde geld is tydens dieverdagte sevisentering in sybesit gevind.Hyhetreedsop’naanklagvandieonwettigehan-del in drank in die hof verskyn. Die polisiehet ook op ’n vuurwapen beslag gelê ná dieverdagte nie die bergingsregulasies vir ’nvuurwapen nagekom het nie. Hy word ookvan dié misdryf aangekla.

)DieMcGregor-polisiedoen’ndringendebe-roep op inwoners van dié dorp om bedag tewees op enige verdagte persone in die area.Volgens konst. Hendrik Willemse, polisie-woordvoerder, is daar tans heelwat verdagtepersone indie area en is daar ’nkommerwek-kende toename in huisbrake en diefstal. In-woners wat uithuisig gaan wees word ver-soek om hul adresse by die polisiekantooraan te gee waar dit in ’n register aangetekenwordwatdiepolisie instaat stel omdieadres-se op ’n gereelde basis te patrolleer.

) Die Ashton-polisie ondersoek ’n saak vanmoord ná ’n 22-jarige man onlangs tydens ’nwoordewisseling met ’n mes in die nek ge-steek is. Die voorval het op 1 Februarie om-streeks 17:20 op die plaas St Kilda plaasge-vind. Volgens ao. Sylvester Joseph, polisie-woordvoerder,hetdieslagofferennóg ’nman(37) in ’nwingerdopdieplaasgestap toehullein ’nargumentbetrokkegeraakhet.Die37-ja-rige het tydens die onderonsie ’n mes uitge-pluk en die jonger man in die nek gesteek.Hy is op die toneel oorlede. Die verdagte hetreeds op ’n aanklag van moord in die hof opMontagu verskyn.

Page 4: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 11 Februarie 20144

Inwoners desperaat oor onbegaanbare driwweHILDERINE SCHRÖDER

Twee driwwewat ná elke reënbuiso verspoel dat dit heeltemal on-begaanbaar word, is ’n bron vanmatelose frustrasie vir grondeie-naarswatdaagliksvandiépadge-bruik moet maak.

Die Strykhoogtepad, wat dieMcGregor-pad met die Montagu-padverbind, is al pad wat grondeienaarshiér kan gebruik en is hul enigsteroete na Robertson, sê ’n inwonervan die area wat nie sy naam genoemwil hê nie.

Padgebruikers moet die riviertwee keer deur die betrokke driwwekruis, maar, sê die Gazette se bron,as dit gereën het is dít onmoontliken is hulle geheel en al van die buite-wêreld afgesny.

“As iemand dan ’n mediese nood-

geval kry, sal hulle ’n helikoptermoet laat kom, want dit is al manierwat mens sal kan uitkom.”

Hoewel daar van tyd tot tyd aan diepad gewerk word, is dié werk geen-sins voldoende nie, meen die gefrus-treerde inwoner. By een van diedriwwe is daar in ’n stadium ’n pypgelê, maar dié, sê hy, is te klein metdie gevolg dat die water langs dit be-gin verbyspoel het en ’n diep slootveroorsaak het. Dié is intussen opge-vul, maar, voeg hy by, dit is net ’nkwessie van tyd voor die gruis weeruitgery is om weg te spoel.

Versoeke vir ’n permanente oplos-sing tot die probleem, soos ’n brug,val, volgens die klaer, op dowe ore.Weens die swak toestand van diedriwwe ná ’n swaar reënbui, is dithaas onmoontlik om dit met ’n sedanof enige ander kleinerige voertuigaan te pak, voer hy verder aan. Sélf

hethyalduisenderandeseskadeaansy voertuie gehad, onder meer bandewat beskadig is, sowel as een van syvoertuie se verkoeler wat vermoede-lik deur ’n los klip beskadig is en ver-dere enjinskade tot gevolg gehad het.

By navraag oor die betrokke padhet Francois van Eck, uitvoerendedirekteur van infrastruktuur en ont-wikkeling by die Kaapse WynlandDistriksmunisipaliteit, gesê hoeweldie munisipaliteit vir die instand-houding van die pad verantwoorde-lik is, word die goedkeuring sowel asdie finansieringhiervanopprovinsi-ale vlak gedoen.

Volgens Van Eck is daar tans ’ngroot aantal paaie in Langeberg-areawat erg beskadig is in die verspoe-lings verlede maand. Die munisipali-teit is tans besig om die situasie teassesseer en sal dit so spoedig moont-lik aanspreek, aldus Van Eck.

’n Drif op die Strykhoogtepad wat na elke swaar reënbui geheel en al onbegaanbaaris, is ’n bron van frustrasie vir gebruikers van dié pad. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Let your exercise routine fit your lifestyleThe secret to fitting in exer-cise – and sticking with it – isto make it work for you andyour life.

As you probably know, try-ing to shoehorn exercise intoan already packed scheduleonly ends in I’ll-do-it-tomor-rowpledgesandmissedwork-outs.

The secret to fitting in exer-cise and sticking with it is tomake it work for you insteadof feeling like it’s one moreitem on your to-do list.

First, you need to changehow you think about exer-cise, says Amanda Visek, aprofessor of exercise scienceat George Washington Uni-versity. Working out doesn’thave to mean monotonoustreks on a treadmill or tryingto somehow conjure up an ex-trahour foragymvisit.Checkout these strategies for how tofit in exercise and feel moti-vated to keep up a routine:

1. Make exercise funIf your idea of working out

is doing an activity you don’tlike (jogging, anyone?), it’sguaranteed to feel like achore. To get motivated andkeep coming back for more,you must find something youenjoy, says Visek. Thinkabout what you like. Did you

love bike riding as a kid, thedust off your old 10-speed.Even dancing – like salsa orswing lessons – gets yourheart pumping and counts to-ward the recommended 30minutes of exercise womenshould aim for per day.

If you aren’t sure what willfloat your fitness boat, test-drive one or two activities aweek (such as Pilates, a Zum-ba class or water aerobics) un-til you find one you love.

2. Enlist a workout buddyMisery may love company,

but exercise is anything butmiserablewhenyouturnit in-to a social activity. Fitnessdates are more fun, plus theyhelp you maximise your freetime and make workoutsspeed by, says Visek. Evenbetter, your pal will keep youon course. “It’s harder to talkyourself out of a workout ifyour friendiscountingonyouto show up,” she says.

3. Think quick“For years experts thought

that in order to benefit fromexercise you had to do longbouts – say, an hour at thegym – but that’s not true,”says Visek. You can increaseyour fitness level and posi-tively impact your health bydoing short bouts throughout

the day. That’s good newssince it’s often easier to finda few five- or 10-minute win-dows than a big chunk of time.

These short bouts don’thaveto includegymclothesoreven sneakers. Any activitythat gets your heart pumpingcounts: brisk walking aroundthe office, climbing the stairs,playing tag with your kids. Aslong as they all add up to 30minutes at the end of the day,you’re set.

4. Set a reachable goalGoals don’t work if they’re

unrealistic. “Setting an at-tainable goal fuels your self-confidence and self-esteem,”says Visek. “You’re more mo-tivated when you believe inyour ability.” Aim for some-thing specific, like running a5 km race in two months orwalking three times a week.Then, create a detailed plan toreach that milestone – sched-ule the time, recruit a friendand keep yourself on track.

Fitting in exercise may takesome effort at first, but if youexperiment with these strate-gies, you’ll find a routine thatworks so seamlessly withyour schedule and lifestyle,you won’t be able to remem-ber what life was like before.Source: www.health24.com

Stick to a daily exercise routine by finding something you really enjoy. PHOTO: SHUTTERSTOCK

Page 5: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 11 Februarie 2014 5

Haelskade knou boereHILDERINE SCHRÖDER

Oesskade vanmiljoene rande, gebrekkigewerksetiek en staatstoelaeswat ’n direkteimpak op die landboubedryf het, was on-derdiebesprekingspunte tydens ’nbesoekvandieWes-Kaapseministervan landbou,Gerrit van Rensburg, aan boere in dieMontagu-area wat onlangs geweldige ha-elskade opgedoen het.

Van Rensburg, vergesel deur amptenarevan die Kaapse Wynland Distriksmunisipali-teit sowel as die Langeberg se lid in die parle-ment, Kobus Marais, het die streek besoek omeerstehands die omvang van die skade vas testel wat deur die onlangse swaar reën en haelveroorsaak is.

Hoewel die regering nie boere kan bystaanmet hul oesskade nie, is daar wel ’n sprankiehoop op finansiële bystand ná dit aan die liggekom het dat daar ook geweldige haelskadeaan bome op verskeie plase was. Indien diebetrokke bome nie gered kan word nie kanboere moontlik finansiële bystand van die re-

gering kry. Van Rensburg het onderneem omdie moontlikheid te ondersoek dat produsentewat groot skade aan hul bome het, op een ofander wyse gehelp kan word.

Produsentehethulkommeruitgespreekoordie negatiewe impak wat regeringstoelaes oparbeid in die area het. Na die maandelikse uit-betaling van toelaes, het verskeie gesê, is daar’n merkbare afname in die aantal mense watby die werk opdaag met produksie wat tot so-veel as 30% val. Produsente het ook hul kom-mer uitgespreek oor mense wat staatstoelaesontvang, ondanks die feit dat hulle permanentin diens is en dus tegnies gesproke nie kwalifi-seer vir staatstoelaes nie.

Volgens Van Rensburg is die ander kernpro-bleme in die landboubedryf die ekonomie watte stadig groei, tesame met ’n gebrek aan sim-patie vir die landboubedryf. Eers wanneerdaar meer simpatie en begrip vir die bedryfis, het Van Rensburg gesê, sal probleme daad-werklik aangespreek kan word.

Versoeke van produsente dat swak paaie indie area dringend aandag moet kry, sal onder-soek word, het Van Rensburg ook onderneem.

Die Wes-Kaapse minister van landbou, Gerrit van Rensburg, het die Vallei verlede week besoek. Op dieplaas Little Oaks het hy onder meer boorde besoek wat erg beskadig is in ’n onlangse haelstorm.

FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Petrolprys wurg ons almalHILDERINE SCHRÖDER

Verbruikers sal die gordel na dese styf moetintrek ná brandstofpryse verlede week na ’nnuwe rekordhoogte geklim het.

Op sosiale netwerke gons dit ná petrol met39 sent per liter gestyg het en diesel met so-wat 25 sent per liter. Padgebruikers sal voor-taan R13,76 per liter opdok per liter petrolmet diesel wat slegs effens laer is op R13,69per liter. Dit is egter diegene wat afhanklikis van paraffien wat die hand die diepste indie sak sal moet steek ná dié brandstof mettussen 39 en 52 sent per liter gestyg het.

Dit is veral die armer mense wat die hard-ste deur die brandstofprysverhoging getrefgaan word, sê dr. Deon Joubert, voorsittervan die Robertson Sakekamer. “Veral op Ro-bertson waar daar in die winter sowat 8 000werklose mense is, gaan dit ’n enorme impakhê,” sê hy.

Diehoërbrandstofprysgaandrastiesepro-dukprysstygings meebring, aldus Joubert.“Mense gaan geen keuse hê as om die gordelstywer te trek nie, maar jy kan hom ook nettot op ’n punt stywer trek.” Kleiner sakeon-dernemings en entrepreneurs gaan heelmoontlik sukkel om kop bo water te hou.

Die radikale styging in die brandstofprysis te wyte aan die swak rand, sê Joubert. “Dítis weens die swak vertroue wat die buiteland

in die land het. Dit is een van ons grootsteknelpunte.”

Die styging in die brandstofprys gaan be-slisdie lewenstandaardvanbaiemensebeïn-vloed, meen hy. “In Suid-Afrika is sowat16 miljoen mense afhanklik van staatstoe-laes. Dié getal gaan ongetwyfeld styg.”

Met net sowat vyf miljoen belastingbeta-lers wat tot die staatskas bydrae, glo Joubertdit is net ’n kwessie van tyd voor die bombars. “Voorspellings oor verdere brandstof-stygings is geweldig kommerwekkend.”

Die brandstofprysstygings hou ook ernsti-ge gevolge vir die landboubedryf in, sê CarlOpperman, hoof- uitvoerende beampte vanAgri Wes-Kaap. “Vir elke sent wat die brand-stofprys styg, bring dit ’n kostetoename vanR10 miljoen per jaar vir produsente mee,” sêhy. Met produsente wat reeds onder wissel-koersdruk gebuk gaan, tesame met die rente-koersverhogings, gaan hulle fyn kostebere-keninge moet maak om kop bo water te hou,aldus Opperman.

Die brandstofverhogings is veral ’n gevoe-lige slag vir produsente wat onlangs miljoe-ne rande se haelskade gely het. Volgens Op-perman gaan húl inkomste selfs nóg skralerwees as waarop hulle gehoop het. Die ver-bruiker gaan ook die effek van die koste-knyptang voel met produktepryse wat beslissal styg, sê hy.

Page 6: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 11 Februarie 20146

Skoonmaker doen matriekHILDERINE SCHRÖDER

Bedags gooi Willie Engelbrechtskouer aan die wiel waar hy asskoonmaker by die Robertson-po-lisie sorg dat dié kantoor van voortotagterskitter.Maarterwylbaieandersaansnáwerkagterdiekas-sieontspan,skuifWillie (49)agterdie boeke in.

Hy het sowat vier jaar gelede be-sluit om sy matriek deur die plaasli-ke Abet te doen en sedertdien is hyvak-vir-vak besig om dié droom teverwesenlik.Hy was in die destydse standerd

drie toe hyweens omstandighede ge-dwing is om sy skoolloopbaan pryste gee en te beginwerk, vertelWillie.Aanvanklik het hy kruidenierswaregepak volgens lysies wat klante nadie winkel gebring het waar hy tóégewerk het. Later van tyd is hy nadie Kaap waar hy ’n verskeidenheidvan poste beklee het. “Ek het anderwerk gesoek en voor ek my kon kryhet die Here my dié plek (die polisie-kantoor op Robertson) gewys.” Disgedurende sy tyd hiér dat hy besluithet die tyd is ryp omsymatriekserti-fikaat te kry.Wanneer hy smiddae ná werk by

die huis komvatWillie, ook ’nkrani-ge atleet, eers die langpad. “Ek glovoor jy teruggaanna jou boeke,moetjy eers jou kop skoon kry,” vertel hy.Hyhardloop elke dag sowat 15 kmenhet reedsagtComrades- enheelpartyTwee Oseane-marathons agter dieblad.Wanneerhy saansnánegeagter sy

boeke inskuif is dit heel dikwels metsy buurt, Dorpsig, se kinders vooropin sy gedagtes. “Ekwil hê hullemoet

besef hoe belangrik dit is dat hullehul skoolloopbaan voltooi.” Met syeie sukses as marathonatleet is hyook nou betrokke by die afrigtingvan jong atlete in die area. Saammetdie atletiekafrigtingmoedighyhulleook aan om hul bes met hul skool-werk tedoen. “Ekhet almetbaiekin-ders te doen gekrywat afgedwaal het(vandieskool),maarekhethullemetdie hulp van atletiek weer terug indie skool gekry. Ekmaak hulle sit engeselsmethulleoorhoebelangrikditisdathullehulbes indieskooldoen.”Baie van dié kinders se ouers, sê hymet ’n tevrede glinster in die oog,sien ’n merkbare verskil in hul kin-derssehoudingraak.“Hulledissipli-

ne is baie beter,” voeg hy by.Oorsyeieprestasie–hyhetsy laas-

te vlak 2-vak met meriete voltooi –ishybitter trots, vertelWillie sonderskroom. “Dis nie enigeen wat sovroeguitdieskool iswatdítdoennie.Baie mense kan nie glo ek is besigmet my matriek nie.”Sy vrou, Dinah, ondersteun hom

geweldig, sêWillie. Deur sy eie pres-tasieshoophyom ’nvoorbeeld te stelvir klein Warenico Adendorf (8) wathulle help grootmaak.“As ek klaar is met my matriek

hoop ek om werk te kry as stoorbe-ampte of administrasieklerk hier bydie polisie,” verklap Willie met oëwat vasberade skitter.

Willie Engelbrecht, ’n skoonmaker by die Robertson-polisie, is tans besig om sy matriekdeur die plaaslike Abet te verwerf. Hy het sy vlak 2 Engels met meriete geslaag.

FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Support Cape EpicHILDERINE SCHRÖDER

After spending some time in theLangeberg area in 2012, the AbsaCape Epic participants and sup-port crew are on their way back.TheRobertsonWineValleywill

welcome participants in thishighlight on themountain bikingcalendar, hosting the 600 teams atthe Arabella Wine Estate outsideRobertson.As in 2012, the Langeberg will

hostEpicparticipants for the firstthree days, 23-26 March, of thistough eight day endurance race.Robertson was named the best

host town when it first welcomedparticipants in 2012, partly due to

the massive welcome that await-edcyclistsas theyenteredMcGre-gor.ThisyearbothMcGregorandRobertson again aim to roll outthe welcome on a massive scale.The Epic stretches over 718 km

with a total vertical climb of14 850 m, a race which, unfortu-nately, not all of the two-a-teamracers complete successfully.All residents of the area are in-

vited to drop in at the Chill Zone,an area on Arabella where thepublic can join in the fun and ela-tion as riders cross the finish lineafter a day in the saddle. Therewill also be several spectatorpoints along the route. These willbe announced at a later stage.

Be part of the fun by welcoming participants in the Absa Cape Epic when theyride through McGregor in March.

Page 7: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 11 Februarie 2014 7

Foto lei totinhegtenisnameHILDERINE SCHRÖDER

Die Bonnievale-gemeenskapspolisiëringsfo-rum (GPF) het die oplettendheid van ’n inwo-ner van dié dorp wat gelei het tot die inhegte-nisneming van ’n rower, geloof.

Theuns Coetzee, voorsitter van die GPF opdié dorp, is oortuig dit is danksy ’n foto, ge-neem deur ’n inwoner wat gedink het die manlyk verdag, dat hy kort ná hy ’n gesin beroofhet, in hegtenis geneem is.

Volgens Coetzee het die jongste lid van diegesin die man verras toe hy helderoordag byhul huis ingebreek het, terwyl hulle buitewas.

In die chaos wat gevolg het, is sy met ’nmes in die gesig gesteek en is ander lede vandie gesin, wat hulle in reaksie op haar nood-krete na binne gehaas het, ook gedreig voorhy op die vlug geslaan het.

Volgens Coetzee het die polisie aanvanklikmin leidrade gehad om op te volg. “Hulle (diepolisie) is egter ’n dag ná die voorval gekon-tak ná nog ’n inwoner van die area ’n verdag-te man, wat kinders by huise ingestuur hetvir kos, opgemerk en ’n foto van hom geneemhet met haar selfoon,” sê hy. Die polisie kondié foto aan die gesin wys, wat hom positiefgeïdentifiseer het. Danksy dié foto is die ver-dagte, wat na bewering op parool was, ’n dagná die aanval op die gesin in hegtenis ge-neem.

Volgens Coetzee kan die waaksaamheidvan gewone lede van die gemeenskap in geenstadium geringskat word nie. “Deur waak-saam te wees en te let op enigiemand wat ver-dag voorkom en dié inligting aan die polisiete gee, kan misdade voorkom word of misda-digers aangekeer word,” sê hy.

Mense op die platteland, meen Coetzee, isdikwels te gerus met betrekking tot paraat-heid en misdaadvoorkoming. “Mense dinkomdat dit ’n klein plekkie is gebeur dié soortvan ding nie hier nie. Hierdie is egter ’n uit-stekende voorbeeld dat elke lid van die ge-meenskap ’n oog vir die polisie kan wees enmisdaad só effektief bekamp kan word.”

Tolvrye hulp virverslaafdesValleiers wat probleme met alkohol- endwelmverslawing ondervind, kan hulle nouna die Langeberg Substance Abuse ActionGroup (LSAAG) se nuwe tolvrye inbeldienswend om hulp te kry.

LSAAG streef daarna om ’n alkohol- endwelmvrye Langeberg-area te help ontwikkeldeur om te fokus op volhoubare benaderingstot voorkoming, behandeling en nasorg.

Dieinbeldiensisondermeereenvandiepro-jektewatdaaropgemikisomdieprobleemvandwelm- en alkoholverslawing aan te spreek.

Inbellers sal deur opgeleide vrywilligers by-gestaan word wat hulle na organisasies in dieLangerberg-area sal verwys waar hulle hulpvir hul probleme kan ontvang. Vir hulp, ska-kel die nommer 080 435 7968 (080 help you).

Page 8: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier Gazette Leader - Hoofartikel Dinsdag 11 Februarie 20148

Hou wagKan ’n kinderverkragter ooit, soos nou weerin ons hof, swaar genoeg gestraf word vir sydade?Jare van agter tralies sit kan nooit vergoed

vir die gebrokenheid van ’n onskuldige kindwatonderdiehandevandieverkragterdeurge-loophetnie.Ennienetdiekind,maar meerma-le ook ’n hele huisgesin wat vir die res van hullewens daarmee moet saamleef.Wat en waar loop dit verkeerd dat ons kin-

ders nie meer in ons eie gemeenskap veilig isnie?Hoeweetmens dat daar ’n kinderverkrag-ter as’t ware onder jou eie dak skuil?Die harde werklikheid is dat ons slegs met

vertroue in mekaar kan leef. En ons kindersvan jongs af opvoed oor wat mag en oor watnie mag nie, wat fatsoenlik is en wat nie enhoe om te alle tye veilig te wees.Maar bowenal is dit ons heilige plig om te

sorgdat onsdie vertrouebyonskinderskweekom ons as volwassenes met selfs die neteligstekwessies tevertrou.Enhullemoetweetdatonsas ouers hulle sal glo.Nou, meer as ooit tevore, moet ons onthou:

jou kind is my kind en my kind is joune. Onsmoet oor mekaar se kinders waak.

Kies teen vrees en ervaar leef se vreugdeVanoggend op pad werk toe moet ek myselfkeer soos ek lag vir ’n seuntjiewat regtig nieopdiéMaandagoggendluswasvirskoolgaannie. Dis ’n gepluk aan sy ma se rok, ’n tekendat hy vanoggend liewer verkies om te blyas in die skool met sy maatjies te wees.So laat ditmydink aanmyself. Ekwas ook

nie aldag lus vir skoolgaan nie en ek dinkspesifiek aan een oggendwat ek geweier hetomverderte loop.Onshetsowat20kilometervan die skool af gebly en dis soggens vroegopstaan en die afstand was baie erg. Oppadskool toehoorekdieskoolklok luien ’nvreeskombymyop dat ek laat is en dat die juffroumygaanskel.Net toeekwilomdraaiomhuistoe te gaan trekGerrie,myoudste broer, aanmy arm en sê jy gaan skool toe.Snikkend hardloop ek saam met hom om

vinniger by die skool uit te kom. By die klas-kamer se deur staan ek eers vir ’n rukkieen wag voor ek ingaan. Nadat my trane af

gevee is stap ek indie klas en sê ewe:“Môre, juffrou. Jam-mer dat ek laat is,”en gaan sit.Vir ’n tydjie lank

na dié gebeurtenishet ek nog aaklig ge-voel want dis in mygraad een-jaar en aldiekindershetsomsgespotoormylaat-kom-mery. Maar dit het my geleer om soggensbietjie vroeër op te staan en die pad saammet my broer en ander skoolmaats aan tedurf.Nou die dag vertel ek nog vir ’n vriendin

en lag ewe skaam daaroor want sien, as ekdaardie oggend omgedraai het sou eknie dievrymoedigheid gehad het om my vrees virmy onderwyseres te oorwin nie en sou elkeklein dingetjie wat gebeur inmy lewe vrees-

aanjaend geweeshet. Maar ek hetvan kleins af be-sluit dat vrees niemy gaan beroofvan my vreugdein die lewe nie.Hoeveelvanons

laat toe dat vreesons lewe oor-

heers? Ons lê saans wakker en wonder ooralles wat negatief is in die lewe en wondersoms of ek die regte keuse in my verhou-dings, my werksplek, huwelik en familiesa-ke maak? Sal ek eendag genoeg geld kan hêom vir my gesin die beste te kan gee of watdoen ekdie dagwanneer ekniemeer ’nwerkhet nie.Wanneervreesweerwilposvatinjoulewe,

maak die keuse om dit te weier, want dis dítwat jou vreugde en jou seëninge steel.

RubriekRubriek

Was dié klaagster byWas dié klaagster bydie regte kerk?die regte kerk?

Ek verwys na die brief “Skaam oor toestandvan kerkie” deur ElzethMatthee (28 Januarie)ten opsigte van die Myrtle Rigg-kerk.Die St. Stephen’s Anglikaanse Kerk, onder

die vaandel vandieBisdomvanGeorge, is hierop Bonnievale in beheer van hierdie pragtigeen wydgesogte besienswaardigheid.Ek, as trotse bewaarder van die kerk, is ver-

antwoordelik vir die instandhouding van diegebou, ameublement en tuin, terwyl my egge-note die besprekings, en alles wat daarmee ge-paard gaan, hanteer.Ekverwerphiermeedieaantygingswatdeur

die dame gemaak word met die minagting watdit verdien.Vir langer as 20 jaar hanteer ons die bespre-

kings, instandhouding, skoonmaak en verhu-ring,wat baieminimaal is en nog nóóit het onsenige klagtes van hierdie aard ontvang vooren na verhuring nie.Die gebou is al talle kere deur oorsese paar-

tjies gebruik vir troues en tot op datumhet onsnog net lof ontvang vir die wyse waarop onsdie kerk bestuur.Een van die plaaslike kontrakteurs op die

dorp is verantwoordelik vir die sny van diegras en ek, sowel as iemand uit die gemeen-skap,sorgdatdiegeboutydensennaverhuringin ’n absolute onberispelike toestand is.Ek gee toe dat daar ná bykans 91 jaar wel

’nmate van verwering en slytasie sowel as lek-kasies mag voorkom, maar sê vir my tog waaris die “pilaartjie en klip” wat hier ter sprakeis?Instedevannegatieweberiggewing,hoekom

dra jy nie eerder by tot die instandhouding enverbetering van die toestand van die kerk nie?Ek dink Elzeth Matthee was by die verkeerdekerk.Nietemin, dankie vir die belangstelling en

voorspoed met jou blommerangskikkings.R. THEUNISSEN

Klitsie se laaste dae omring deur engeleKlitsie se laaste dae omring deur engeleKlitsie (Klitsie die vegtertjie soek ’n huis,Gazette 4 Februarie) het laasweek Woens-dagoggend uiteindelik na sy nuwemammagegaan, tannie Anita Conradie.Ongelukkigmoes sy diemiddagmet hom

terugjaag na Ben by River Valey Vet Clinic(RVC) om ’n noodbloedoortapping te laatdoen.Klitsie het dormante bosluiskoors gehad

wat weer ten volle uitgebreek het ’n paaruurnadatekhomnatannieAnitagevathet.Klitsie het dit ongelukkig nie gemaak nieen is dood voorBenmet die oortapping konbegin.Ons was almal stukkend oor Klitsie,

maar glo die week en ’n half het hy soveelliefde by al sy ondersteuners enRVC inRo-bertson gekry dat ons net kan hoop dat ditopmaak vir die twee en ’n halwe maandese mishandeling waardeur hy moes gaanvoor ons op hom afgekom het.Klitsie het baie diep in ons harte gekruip

in die tydjiewat hy by onswas. Die hondjiewat vreesbevange vir mense was het na ’n

paar dae besef ons is net lief vir hom en hetgou-gou ’n aandagvraatjie geword wat ge-huil het vir soentjies endrukkies ashyvoelhy het nie genoeg gekry nie.Ek wil net graag ’n groot dankie se aan

RVC – Ben en sy span – hoewel die veeartsrekening ’n “stewige” bedrag vir ons was,besef ons dat hul net vir ons kosprys gevrahet op middele wat gebruik is. Klitsie wasvir vyf dae op aarvoeding by RVC en dieveeartsrekening was heelwat minder aswat ons verwag het. Hulle het ook ’n grootrol gespeel in Klitsie se rehabilitasie watsy vrees vir mense betref en vir dít sal ons,en Klitsie, ewig dankbaar wees.Ek wil ook vir tannie Anita Conradie en

haar seunbaiebaiedankie sêvirhul onder-steuning en bystand wat Klitsie betref.AsookLeandi,CareenenalKlitsie se anderondersteuners.Dieweeken ’nhalfmetKlit-siehetaanmybewysdatonswelnogengelehet op aarde het en ek glo ek sê dit namensmyself en Klitsie. RIP Klitsie.

MARLESE GROENEWALD

BOBAAS BEMARKERS: Die Gazette se bemarkers het die jaar op ’n hoë noot afgeskop ná hulle onlangsby Boland Media se jaarlikse afskopgeleentheid albei vereer is vir hul bemarkingswerk. Annelda Groot-boom (links) het die tweede plek in die kategorie vir tele-bemarker van die jaar in die groep losgeslaan,terwyl Zelda Kloppers tweede was in die kategorie vir bemarker van die jaar. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Donate school uniforms and blanketsDonate school uniforms and blanketsTheMissionandVisionMinistry ishumbly in-vitingall institutionsandorganisationsto lenda hand to its project of alleviating the hardshipexperienced by learners and families in theLangeberg area.You can do this by donating school uniforms

to needy school children and blankets to needycommunity members preparing for winter.

For any form of donation, kindly contact.pastor G.T. Stevens on 073 446 2675.Blessed is the hand that gives than the one

that received.All donors’ names will be noted in the Mis-

sion and Vision Ministries register.Your donations will be greatly appreciated.

PASTOR G.T. STEVENS, Nkqubela

Pluimpie virgrondverskuiwersHiermee wil ons graag ’n soetwyn gee aan diepersoneel van Môreson Grondverskuiwers,veral Johan Lesch, vir hul hulp gedurende dieonlangse opdamming van water in Cedarlaanas gevolg van hewige reën. Was dit nie vir uhulpnie, sou ons skade groter gewees het.Nog-maals baie dankie. – Die Coetzee’s

Page 9: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 11 Februarie 2014 9

NUWE PERSONEEL: Die Robertson Voorbereidingskool het twee nuwe personeel-lede bygekry. Jo-Mari de Beer sal vir die gr. 1’s klasgee, terwyl Andrea Kirstendie gr. R’s sal touwys maak.

TAALWYS: Tydens die onlangseConquesta Olimpiade het Laer-skool Montagu pragtig presteer.DieMonties se gr. 3-klas van 2013het vir Afrikaans ’n sewende nasio-nale plek verower. Op die foto is(agter, van links) Lia du Plessis,Shaylyn Pekeur, Franco de Kock,JG van Deventer, Anene Rahl, Han-nes Neethling en Janie Marais. Indie middel is Iné Fisher, Anro Nel,Tessie Conradie, Brooklyn Kiewietsen Elsje Esterhuyse. Voor is Lynn-Mari Stemmet, Nienke Strauss enAmaris Strydom.

BEKERWENNERS: Diéleerders aan die Hoër-skool Montagu hettrofees by die skool seonlangse kleure-atle-tiekbyeenkoms losge-slaan. Van links is Shi-munay Doris, DawroKock, Mornè van Wyk enWilmien Uys. Mornè enWilmien is aangewys asdie Senior Victor en Vic-trix Lodorum, terwyl Da-wro en Shimunay as Ju-nior Victor en Victrix Lo-dorum gekroon is.Shimonay het ook diebeste prestasie op dieASA-tabel behaal(100 m).

LEERDERRAAD: Dié leerders aan die Laerskool dien op die leerderraad vir dieeerste kwartaal. Agter (van links) is Carlo Viljoen, Emma Rheeder en Linde Rabie.In die derde ry is Suné Gruvé, Rianca Lotter, Getha Kloppers en Emma vanDeventer. In die tweede ry is Lezaan van Zyl, Elmarie Burger en Henriette deVilliers. Voor is Carla Visser (hoofmeisie) en Albert Bruwer (hoofseun).

HAAR-KASKENADES:Kleingoedbydie Robertson Voorbereidingskoolhet onlangs met oorgawe deelge-neem aan die skool se Crazy HairDay. Aan prettige haarstyle wasdaar geen tekort nie.

Page 10: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 11 Februarie 201410

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

ANTHONY JOVANGeb.06/06/1989-Gest.8/02/1014Met hartseer en mooiherinneringe neem onsafskeid van ons liefdevolleseun, broer, neef en pa.Die Roudiens vind plaasWoensdag 12 Februarie2014 om 7nm in die AGS- kerk, Coetzeestraat.Begrafnisdiens Sondag12nm by die huis inLoopstraat en 1 nm in dieAGS Kerk, Coetzeestraat.Sal met liefde onthouword deur sy Ma, Pa, broerShern-Lee, Keisha-Lee &Jovan junior, peetouers enal die familie.

ANTHONY JOVAN. Virons neefs en niggies is ditnogsteeds onwerklik,omdat JY een van onsgunsgenote weggeneemis. Ons vra dat die Herevertroosting aan ons moetgee in die hartseer tyd. Enons dink ook aan sy meisieHeidi en sy seun en dogterwat agtergebly het Jowanjr en Keisha-Lee.RIP Jovan

ANTHONY JOVAN. Diewond is seer, maar in onsharte sal jy altyd voortleef.Wat God gedoen het, iswelgedaan. Van: Ousus,Carmen en Denwin.

IN MEMORIAM

1015

DANIëLS ADAM7/2/2014, Is your secondbirthday in heaven. Wecelebrate your memory inour hearts, with joy andpain. We love you always.Your loving wife, Evelynand children, Peter, Caroland Cassidy.

GELUKWENSINGS

1030

HOOFD LOUWDIABaie geluk met Mammiese 50ste verjaarsdag opSondag, 16 Februarie 2014.Ons waardeer als watMammie vir ons beteken.Liefde Mezaan, oupa,Louwdia, Mia & RiyaaZ.

Kyk wie's 60 op 14 Februa-rie?DAVIDS BETTIELiefste Mammie ons wensu ’n geseënde verjaarsdagtoe. Mag God's ryksteseëninge rus op u geboor-tedag. Ons bid dat Mam-mie, voorspoed, liefde,vrede en die beste gesond-heid sal ondervind in dietoekoms. Seënwense,Daddy, kinders, kleinkin-ders & Petersen familie.

Raai wie word 70?AFRICA WILLIAMBaie geluk met Pappa se70ste verjaarsdag,16 Februarie. Ons is werk-lik geseën met ’n goeie enliefdevolle man en Pa. Baiedankie dat u altyd daar isvir ons en die goeie voor-beeld wat u stel. God'srykste seën en alles watmooi is. Baie liefde, jouvrou Henna, kinders enkleinkinders.

PERSOONLIKE

DIENSTE

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

LUTEA Parfuum(www.luteaper-fume.co.za)Is jy selfgemo-tiveerd en parfuum joupassie!!! Met slegsR100.00 kan jy nou deelword van die "multi mil-lion dollar", bedryf. SkakelMadri of sms jou e-posadres na 083 655 0445.

LENINGS

1445

LOANS and Consolida-tion. R1 000 to R120 000,5 minutes approval andsame day pay-out. Fiona082 422 2271.

SAKE

DIENSTE

2420

EIENDOMME

HUISE TE KOOP

3275

HUIS te koop inRobertson. 3 slaapkamer, 2badkamers, kombuis, eet &sitkamer+carport & garagemet 3 granny flats. 2 slaapkamers, kombuis & badka-mer. Winskopie! Prys teenR895 000. Skakel Belinda072 845 9198 ofMariane 078 537 8108.

DIENSTE2420

DANKBETUIGINGS

1020

Page 11: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 11 Februarie 2014 11

BLOUES BO! Die Logos Christian School het onlangs sy kleure-atletiekbyeenkoms gehou. Die Blouspanhet uiteindelik met die louere weggeloop. FOTO: DEON VAN DEVENTER

LAAT WAAI! DieLaerskool Ro-bertson het on-langs sy kleure-atletiekbyeen-koms gehou. Dieblou span het bydié geleentheidkoning gekraai.FOTO: DEON VANDEVENTER

Page 12: Breederivier gazette 11 feb 2014

Breederivier

Year 18 • 11 Februarie 2014 | Tel. 023 626 5212

Altus aims highLocal motorcycling champion Al-tus de Wet is setting his sightshighforthisyear’sseason,aimingto win both the National Off-roadChampionship as well as the Liq-uorland National Enduro Motor-cycle Championship.

The Montagu rider, who turns 29in March, is the National EnduroOpen Class Champion after he wonthis class at five of the six nationalenduro events during the 2013 sea-son.He also finished second overall in

this competitive national champion-shipandwasthird in thenationaloff-road championship, where heclinchedthethirdplaceinOR1(OpenClass).Both championships will be ex-

tremely tough this season as thecountry’s top competitors will allaim for the crowns. This does notscare the enduro specialist who willuse the off-road series to work on his

speed for the enduro series. TheSouth African enduro series hasbeen moving in the direction of theWorld Enduro Championship,where the technical special stagesare faster than in the past.De Wet is mainly an enduro rider

– he finished second in the gruelling2012 Roof of Africa in Lesotho – andbelieves that the rider abilities re-quired for each of these champion-ships will be beneficial to his racing.DeWethaskick-started thenation-

al off-road championship with a sat-isfactory result at a wet and muddySeeding Event held outside Bronk-horstspruit in Gauteng.The results of this event deter-

mined the starting order for theopening round of the season on 8March at Wolmaransstad in theNorth West Province.After crashing early on the 33 km

loop,hemanaged to still post the fast-est timeintheOR2(250cc)classwhilehe was ninth fastest overall.

Altus de Wet (Cargo-Tac Husqvarna Factory Racing) in action at the Seeding Eventwhere he posted the fastest time in the OR2 (250cc) class. PHOTO: IAN MCLAREN

DÍS DIE FEITE: Die Gazet-te het in sy uitgawe van28 Januarie berig dat dieYoung Chiefs-sokker-span die Langeberg-mu-nisipaliteit bedank vir ’nskenking wat vir sport-toerusting en -uitrustingsvir die klub aangewendis. Daar is verkeerdelikberig dat dié bedragR50 000 beloop. Diemunisipaliteit het in derwaarheid R5 000 aandie klub geskenk. DieGa-zette vra om verskoningvir enige ongerief watdeur dié foutiewe inlig-ting veroorsaak is.

Sluit by Bluesnetbal aanDie Blues-netbalklub nooi alleou en nuwe lede omvanaf 11 Fe-bruarieom19:00byoefensessiesby die Van Zylstraat-sportter-rein aan te sluit. Enige belang-stellendes is welkom om by dieklub aan te sluit.Vir enige navrae bel Nelnes-

hia Jacobs (voorsitter) by0 078 498 8327 of Priscilla Eras-mus (sekretaris) by 078 667 9732.

Robertson hou legendariese gholfagDie Robertson-gholfbaan saal binne-kort gasheer speel vir ’n rits oud-Springbokrugbyspelerswanneer SARugby Legendes se jaarlikse gholf-dag hiér aangebied word.Altesaam 32 vierbalspanne, met

eenspeler inelkespan’nrugbylegen-de, sal op 7 Maart aan hierdie gholf-dag, wat om 11:00 begin, deelneem.Luukse busse sal van die Bellville

Velodrome enNuweland vertrek omdie spelers na Robertson te vervoer.Dierugbylegendessalookopdiebus-se wees.Met registrasie sal die spelers elk-

een ’n bederfpakkie ontvang met ’nverskeidenheid produkte sowel as ’ngholfhemp en pet vir die dag se spel.Na afloop van die toernooi sal die

spelers aandete genietwaardieprys-uitdeling sal plaasvind.Daar sal ook ’n veiling tydens die

geleentheid wees en ’n orkes sal virdie vermaak sorg.Ná ’n langdagvangholf sal die spe-

lers weer huistoe vervoer word.DiekostebeloopR6 000pervierbal-

span. Vir besprekings en navrae, belMelinda Liebenberg by 083 607 0323of [email protected]

SportuitslaeGholf:Brodie-liga: Wellington 7.5 De-

vonvale 0.5, Riviersonderend 6 Ca-ledon 2, Theewaterskloof 4 Paarl 4.Baklei-liga: Bonnievale 2 Swel-

lendam 1, Caledon 2 Montagu 1,Theewaterskloof 2 Bredasdorp 1,Darling 7 Morreesburg 1.

Ceres (72): Enkel-Stableford – H.van den Berg +5, C. Nieuwoudt +4,J.P. Terblanche +4, R. Hand +3,A.J. Minnaar +3, H. Ferreira +3.Riverside (72): Enkel-Stableford

–R.Pienaar37,A.Jeftha36,P.Min-naar 35, A. Smith 34, S. du Toit en

J. Lukas 30.Robertson(72):Samespel-Stable-

ford – J. Theron en C. du Toit 51,D. Thornton en D. Thornton 48, J.Stipp en E. Stipp 47.Worcester (72): Samespel-Stable-

ford – W. Storm en E. Spies 50, J.Jones en F. Hugo 49, N. du Plessisen F. Hugo 49, R. van Schoor en E.Euckermann 48, H. Joubert en B.Oosthuizen 48.

Krieket:Premierliga: Robertson t. Coro-

nation: ROBERTSON 185/9(Brandon Erasmus 83, 6x4; AndréRobyn 3/25, Charl Cyster 3/36,Enslin Williams 2/23). CORONA-TION 90 (Ferisco Adams 2/15, Pe-ter Hopp 2/16, Brandon Erasmus2/18). Robertson wen wedstrydmet 95 lopies.Paarl-Oos t. Worcester United:

WORCESTER 95/8 (JeanGregg 30,2x4; Waylin September 3/23, Pe-trus Jeftha 2/8). PAARL-OOS 96/3(GarthLewis 28, 5x4, Petrus Jeftha25, 1x6, 2x4).