breederivier gazette 2 julie 2013

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 17 • 2 Julie 2013 | Tel. 023 626 5212 ROBERTSON 023 626 6171 MONTAGU 023 614 3332 BONNIEVALE 023 616 2598 2713 EW 1CAKF505L GIFT TO BABY ELIZABETH JORDAAN TRUST: The Rob- ertson Radio Flyers recently gave R8 000 to the Baby Elizabeth Jordaan Trust after a successful radio-control- led fly-in in May. Elizabeth, now in her second year, was diagnosed with spinal mus- cular atrophy with respirato- ry distress (SMARD1) short- ly after she fell ill at the age of three months. Here are (back from left) Flippie Jor- daan, Jeanne van Zyl, Johan Bruwer, Morne Swanepoel (chairman), Koenie Both- ma, Sanet Jordaan, Eliza- beth Jordaan, Migael Jor- daan, Derick Jordaan and Jaco Enslin and (front) Tiaan Swanepoel, Daniél Swane- poel, Jansen Enslin, Chris- tiaan Enslin, Mark de Beer and Vivian Kuiper. Read a short article on page 7. PHOTO: WANDA SWANEPOEL Boere dink ál meer volhoubaar DALEEN FOUCHÉ Plaaslike boerderye en wynkel- ders is al hoe meer geneig om die skuif na volhoubare praktyke en omgewingsvriendelike boerde- rye te maak. Elizma Botha, bestuurder van die Robertson Wynvallei, is van mening die wynbedryf het oor die algemeen reeds groot vordering met omge- wingsvriendelike praktyke gemaak. Botha sê haar ervaring is dat plaas- like boerderye en kelders positief is oor volhoubare praktyke op plase, omdat die meeste plase familieplase is. Produsente beoefen volhoubare praktyke so ver moontlik om sodoen- de ’n nalatenskap vir die volgende ge- slagte te kan bewaar. Malcom Human, assistent-wyn- maker by Van Loveren, beaam dié stelling en sê Van Loveren se boerde- ry is volhoubaar en vermy skadelike praktyke deur veral te let op die ge- bruik van water, en waterbesparing, asook die verantwoordelike gebruik van spuitstowwe. Hy meen dit is juis weens die feit dat Van Loveren ’n familiebesigheid is dat aandag aan volhoubaarheid ge- gee word. Volgens Human gee Van Loveren ook aandag aan die invloed wat ver- pakking op die omgewing het. Met die Tangled Tree-reeks het Van Loveren beoog om hul koolstof- voetspoor te verminder deur bottels van PET (poli-etileen-tereftalaat) en Tree Free-papier, gemaak van suiker- riet, te gebruik. Mossie Basson, instandhoudings- en bewaringsbestuurder van Gra- ham Beck, meen die kelder probeer so ver moontlik “sensitief” boer. Hy sê Graham Beck het die Robert- son-plaas gekoop om ’n groot deel daarvan vir bewaring vir die volgen- de geslagte te oormerk. Basson meen dat Graham Beck, aan wie kampioenstatus deur die Biodiversity and Wine Initiative (BWI) toegeken is, ’n holistiese aan- slag tot volhoubaarheid en bewaring beoefen. Graham Beck het hul gebruik van insekgif in die afgelope vyf jaar met 75% verminder. Hulle beskik ook oor ’n stelsel wat die plaas se riool self suiwer en so- doende water bespaar. Vir elke hektaar waarop geboer word, bewaar Graham Beck 4,5 hek- taar. Volgens Basson kos bewaring egter geld en om hierdie rede het Gra- ham Beck ’n nuwe reeks, Game Re- serve, vrygestel om met die finansie- ring van sodanige bewaringsprojek- te te help. Volgens Michelle du Preez van Bon Cap word dié plaas reeds jare lank op ’n “natuurlike” wyse bestuur. In 1990 is egter besluit om Bon Cap by die internasionale owerheid as ’n organiese plaas te laat registreer. “Dit het ons die geleentheid gebied om na alle lande uit te voer as ’n gere- gistreerde organiese produsent.” Sy verduidelik dat geen chemiese stowwe soos gif in die produksie van die wyn gebruik mag word nie. Du Preez sê Bon Cap stuur twee keer per jaar grond-, water- en wyn- monsters om getoets te word en so- doende te bevestig dat chemikalieë nie gebruik is nie. Sy meen dat hoewel organiese pro- dukte wel ’n spesifieke mark bereik deur chemikalieë uit die produksie- proses uit te haal, dit slegs “die ker- sie op die koek” is en dat die produk self steeds van die hoogste kwaliteit moet wees.

Upload: boland-gazette

Post on 07-Mar-2016

264 views

Category:

Documents


19 download

DESCRIPTION

Breederivier gazette 2 julie 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier gazette 2 julie 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 17 • 2 Julie 2013 | Tel. 023 626 5212

ROBERTSON 023 626 6171

MONTAGU 023 614 3332

BONNIEVALE 023 616 2598

2713

EW

1CA

KF

505L

GIFT TO BABY ELIZABETHJORDAAN TRUST: The Rob-ertson Radio Flyers recentlygave R8 000 to the BabyElizabeth Jordaan Trust aftera successful radio-control-led fly-in in May. Elizabeth,now in her second year, wasdiagnosed with spinal mus-cular atrophy with respirato-ry distress (SMARD1) short-ly after she fell ill at the ageof three months. Here are(back from left) Flippie Jor-daan, Jeanne van Zyl, JohanBruwer, Morne Swanepoel(chairman), Koenie Both-ma, Sanet Jordaan, Eliza-beth Jordaan, Migael Jor-daan, Derick Jordaan andJaco Enslin and (front) TiaanSwanepoel, Daniél Swane-poel, Jansen Enslin, Chris-tiaan Enslin, Mark de Beerand Vivian Kuiper. Read ashort article on page 7.PHOTO: WANDA SWANEPOEL

Boere dink ál meer volhoubaarDALEEN FOUCHÉ

Plaaslike boerderye en wynkel-ders is al hoe meer geneig om dieskuif na volhoubare praktyke enomgewingsvriendelike boerde-rye te maak.

Elizma Botha, bestuurder van dieRobertsonWynvallei, is vanmeningdie wynbedryf het oor die algemeenreeds groot vordering met omge-wingsvriendelike praktyke gemaak.Bothasêhaarervaringisdatplaas-

like boerderye en kelders positief isoor volhoubare praktyke op plase,omdat die meeste plase familieplaseis.Produsente beoefen volhoubare

praktykesovermoontlikomsodoen-de ’nnalatenskapvirdievolgendege-slagte te kan bewaar.Malcom Human, assistent-wyn-

maker by Van Loveren, beaam diéstelling en sêVanLoveren se boerde-ry is volhoubaar en vermy skadelikepraktyke deur veral te let op die ge-bruik vanwater, enwaterbesparing,asook die verantwoordelike gebruikvan spuitstowwe.Hy meen dit is juis weens die feit

dat Van Loveren ’n familiebesigheidisdataandagaanvolhoubaarheidge-gee word.Volgens Human gee Van Loveren

ook aandag aan die invloed wat ver-pakking op die omgewing het.Met die Tangled Tree-reeks het

Van Loveren beoog om hul koolstof-voetspoor te verminder deur bottelsvan PET (poli-etileen-tereftalaat) enTreeFree-papier,gemaakvansuiker-riet, te gebruik.Mossie Basson, instandhoudings-

en bewaringsbestuurder van Gra-ham Beck, meen die kelder probeerso ver moontlik “sensitief” boer.Hy sêGrahamBeckhet dieRobert-

son-plaas gekoop om ’n groot deeldaarvan vir bewaring vir die volgen-de geslagte te oormerk.Basson meen dat Graham Beck,

aan wie kampioenstatus deur dieBiodiversity and Wine Initiative(BWI) toegeken is, ’n holistiese aan-slag tot volhoubaarheid enbewaringbeoefen.

Graham Beck het hul gebruik vaninsekgif in die afgelope vyf jaar met75% verminder.Hulle beskik ook oor ’n stelsel wat

die plaas se riool self suiwer en so-doende water bespaar.Vir elke hektaar waarop geboer

word, bewaar Graham Beck 4,5 hek-taar. Volgens Basson kos bewaringegtergeldenomhierdieredehetGra-ham Beck ’n nuwe reeks, Game Re-serve, vrygestel ommet die finansie-ring van sodanige bewaringsprojek-te te help.VolgensMichelleduPreezvanBon

Cap word dié plaas reeds jare lankop ’n “natuurlike” wyse bestuur.In 1990 is egter besluit omBonCap

by die internasionale owerheid as ’n

organiese plaas te laat registreer.“Dit het ons die geleentheid gebied

omnaalle landeuit te voeras ’n gere-gistreerde organiese produsent.”Sy verduidelik dat geen chemiese

stowwe soos gif in die produksie vandie wyn gebruik mag word nie.Du Preez sê Bon Cap stuur twee

keer per jaar grond-, water- en wyn-monsters om getoets te word en so-doende te bevestig dat chemikalieënie gebruik is nie.Symeen dat hoewel organiese pro-

dukte wel ’n spesifieke mark bereikdeur chemikalieë uit die produksie-proses uit te haal, dit slegs “die ker-sie op die koek” is en dat die produkself steeds van die hoogste kwaliteitmoet wees.

Page 2: Breederivier gazette 2 julie 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 2 Julie 20132

Tebaldi’s at Temenos in McGregorDo you have a taste for contemporary Italiancountry cuisine, traditional breakfasts and spe-cials with a twist?ThenTebaldi’sRestaurant inMcGregor is the

place to be. Here you can also enjoy excellentcoffee and luncheons with a choice of pizza,gourmet sandwiches and burgers, fresh home-grownsaladsandthespecialityCaesarsalad forwhich Tebaldi’s is renowned.Also on offer is Italian pasta, risotto, smoked

salmon blini, fresh line fish and the ribs andsirloin which are speciality house dishes.

Tebaldi’s also caters for weddings, either inthe restaurant or on the lawn, where feasts areprepared under the trees in a beautiful gardenatmosphere.Conventions and speciality wellness

packagesarealsoonoffer,where the food ispre-pared with love and attention to cater to yourspecific needs.Tebaldi’s is fully licenced and has three din-

ing options – either the private poetry room ca-tering forupto20people,or themainrestaurantarea which seats 36, or the patio and front gar-den for 40 people.Take a break from Robertson and come and

experience a jewel in McGregor!Opening hours: on Tuesday through to Sun-

day Tebaldi’s is open for breakfast, lunch anddinner.Reservations for dinner are recommended.

Phone 023 625 1115 or 023 625 1871.

YOUNG MUSICIANS UNITE FOR MASS EVENT: The Ashwin Willemse Orient Group and the Rural ArtsDevelopment (RAD) Foundation joined forces this year to present a spectacular Youth Day celebrationat the King Edward Stadium in Montagu. It was the first time that the 88 Langeberg children fromDrumline Outreach performed together. With them, the Ashwin Willemse Orient Group, Western CapeMarching Band and Minnie Mass Choir with Emile Minnie, united in artistic and cultural expressionthrough thearts. Picturedhere is theBlikkiesBand fromMontaguperforming at the YouthDay celebrations.

Three Rs are here!Upuntilmid-2012theAnnaFoundationwas primarily based in the Boland, im-plementing their three Rs – “Reading,Running, Right-ing” – programme af-ter school hours for rural children inthe area.

But this non-profit organisation (found-ed in2007)hasspread itswingsand inaddi-tion to taking on new projects throughoutthe Western Cape, is now benefiting morethan 170 disadvantaged children in theBreede River Valley.Childrenof the farmworkers ofArabella

Wines and Graham Beck, as well as thechildren at Riverside Primary (sponsoredby the Cape Town-based company Frika)makeuseof the3Rsprogrammeeachafter-noon. This professionally-designed, holis-tic programme incorporates education,sportsandlifeskillsactivitieswiththeaimof building positive self-worth, self-esteemand to equip each child with skills for life-long learning.The Anna Foundation also trains wom-

en from farming communities, equippingthem with the necessary skills to managetheir after school centres and successfullyimplement the 3 Rs programme.By addressing the needs of rural chil-

dren, a huge step is taken towards alleviat-ing poverty in these communities, states

a press release by the foundation. “With-out education, these children will notreach their full potential and will not beable to take advantage of opportunities toimprove their position. The intended pur-pose of the Anna Foundation programmesis tobuildpositive self-worth ineachchild.Without self-worth and self-confidence achild will not perform optimally at schoolor see theneed to improvehim/herself andwill not have a future vision towardswhich to aspire.”For more information go to www.anna-

foundation.com

Children from Arabella do a maths review.

) Winelands SPCAAGMon Tuesday 2 Julyfrom 17:30 for 18:00 at the Robertson BowlsClub. Refreshments and snacks will beserved.) Die Breyten Breytenbach Boekefees vindplaas van 5–7 Julie in Montagu. Vir meerinligting, besoek radculturezone.com.) The next Robertson Farmers’ Market willtake place on 13 July.) Eseltjiesrus Donkey Sanctuary will hosttheir sixth AGM on Wednesday 17 July at18:30 in McGregor (venue to be confirmed).

For more information, send e-mail to [email protected].) Bok van Blerk en Peter Mitchell is te sienindiekomieseproduksieDieBoer endie Skotop 20 Julie by Janeza Plaasteater (op dieRooibrugpad). Bespreek by [email protected] of bel 082 978 7020.) Geniet melktert en tee of koffie die laasteVrydag van elke maand om 10:00 by die Jou-bert-huis,Montagu.Groepemoet ’nweekvoordie tyd bespreek by 023 614 1774.) Geniet pannekoek enkoffie elke eerste Sa-terdag van die maand by die Museummarkop Robertson. Daar is ook stalletjies waartuisgebak, boeke en snuisterye van 09:00 afverkoop word.) Send event details to gazette@ breede.com by 10:00 on Fridays.

Children who are included in the Anna Foundation project recently ran in the Vineyard Run at Arabelladuring the Wacky Wine Weekend.

Page 3: Breederivier gazette 2 julie 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 2 Julie 2013 3

Wykskomitees hou beraadANITA DE KOCK

Lede van die vyf wykskomiteesvan die Langeberg Munisipaliteithet verlede naweek ’n beraad vantwee dae in Robertson bygewoonom probleme wat in die wyke er-vaar word te bespreek.

Raadslid Davin Hull, die speaker,het ná sy verwelkoming aan wyksle-de verwys na die gedragskode wat al-mal in 2011 onderteken het en het be-nadruk dat wykskomitees ’n plat-form is waar lede die taak waarvoorhulleverkiesismoetnakom.“Omdiewykskomitee te gebruik vir eie ge-win, of terbevorderingvan ’npolitie-ke party of kerkverband, is ’n oortre-ding van die kode en val buite dieraamwerk waarvoor u aangestel is.”

Hy het beklemtoon dat lede deurdie gemeenskap verkies is en derhal-we ’nmandaatvandiekiesershet omhulle belange te verteenwoordig. Le-de is in diens van die munisipaliteitenmoet integriteit, objektiwiteit, on-partydigheid en deursigtigheid aandie dag lê en moet veral konsekwentwees in hulle optrede teenoor die ge-meenskap.

In haar rede het Buyiswa Jack vandie Wes-Kaapse departement vanplaaslike regering begin deur ’n vi-deo van ’n man te wys wat, ondankserge gestremdheid, daarin geslaaghet om ’n normale lewe te lei. Sy hetgesê dat, soos gestremdheid nie ’nverskoning is om te presteer nie, kandie gemeenskap nie aanhou om

apartheid en ander mense en ampte-nare verantwoordelik te hou vir pro-bleme nie. As mense ongelukkig is,moet hulle met die plaaslike owerhe-de kontak maak en die owerhedemoet daadwerklik optree.

Wanneer mense ongelukkig is oordienslewering, moet hulle nie stratetoe hardloop nie, maar saam met diemunisipaliteit werk.

“’n Samelewing wat wag op die re-gering en plaaslike owerhede om al-les te voorsien is ’n gemeenskap ingevaar.Wat kandiewykslid doenvirsy gemeenskap? Verantwoordelikwees, en mense kan begin deur by-voorbeeld hulle strate en omgewingskoon te hou. Wykslede moet hier ’nvoorbeeld stel”.

Kommunikasietussendiegemeen-skap,diewyksledeendiemunisipali-teit is belangrik om kwelpunte op telos. Sy is van mening ’n gebrek aanverantwoordelikheid en terugvoertussen wykslede en die gemeenskapis ’n groot probleem waaraan drin-gend aandag gegee moet word.

Sy het aangekondig dat 20 wyksle-de uit agt munisipaliteite gekiesgaan word vir deeglike opleiding virbeterdiensleweringendie ledesal ophulle beurt weer ander oplei.

Hierna het Lucrecia Esau, kliënte-diensbeampte by die munisipaliteit,dieBathoPele-inisiatiefverduidelik.Batho Pele beteken “mense eerste”,is jare reeds in werking en moet ookdeur wykslede uitgeleef word.

Ditbehelsdatkorrekte inligtingnadie gemeenskap deurgegee word en

die verandering van die ingesteld-heid van die gemeenskap. Daar wordgekonsentreer op punte soos konsul-tasie, diensstandaarde, toeganklik-heid, beleefdheid, korrekte inligting,openlikheid, terugvoering en waar-de vir geld.

Esau het ook verwys na die nood-diens vir dienslewering, ’n 24 uur-in-belsentrumwaarmenseproblemeenklagtes met betrekking tot diensle-wering kan indien. Daar word daar-na gestreef om die probleme so goumoontlik op te los en direkte terug-voeraandiegemeenskap tegee.Daaris ook ’n daaglikse kliëntedienssen-trum waar klagtes ingedien kanword. Die nommer is 0860 88 11 11.

HiernahetDirkSteyn,bestuurder:vaste afval, verslag gedoen oor dieverwydering van afval en die her-winningsisteem. Kobus Brand, be-stuurder: stadsbeplanning, het diekwessie van hoe behuisingsgebiedegeteiken en geïdentifiseer word be-spreek.

Saterdag se program het hoofsaak-lik bestaan uit groepbesprekings ofwerksessies van die vyf komiteeswaarinproblemesoosstormwaterenrioolstelsels, dienslewering in lande-like areas, werkskeppingsprojekte,maatskaplike en ander probleme be-spreek is ten einde oplossings daar-voor te vind. Ná lewendige terug-voersessies is die beraad afgesluitmet ’n verslag oor die plaveiselbe-stuur- en stormwaterstelsel.

Geen beleids- of ander besluite istydens die beraad geneem nie.

MONTAGUER MAAK DIT NET-NETNIE: Toitnette du Toit (regs), wat dieafgelope twee maande saam methaar spanmaat, Magda Johnstonevan Bloemfontein, op kykNET se re-aliteitsprogram Kokkedoor verskynhet, het verlede Donderdag uit dietelevisiereeks geval en só die eind-rondemisgeloop. Sy beskryf die er-varing as lewensveranderend. “Watdie kos betref, is ’n nuwe wêreldvirmyoopgemaak.Onsaanvaardieonthou-kosse as ’n gegewe, maardie agtergrond behels soveel meer.Dit was ongelooflik.” Sy beskryfhaar deelname as ’n voorreg en sysê sy sal weer aan so ’n uitdagingdeelneem. Inwoners van haar tuis-dorp keer haar gereeld op straatvoor om vrae te vra en hul opiniemet haar te deel. “So iets gebeurnet een keer.” Du Toit het gister Bar-rydale Karoo Hotel se kombuis oor-geneem waar boerekos met ’n ver-skil gemaak sal word.

Noue ontkomingby Huis Le Roux’n Klein brand het personeel vanHuis Le Roux verlede Vrydag (21Junie) groot laat skrik toe eenoond in die vroeë oggendure invlamme uitgebars het.

Volgens Martha van Deventervandie tehuiswaspersoneel van04:00 af besig om vetkoeke voorte berei vir geldinsameling toehulle ’n harde ontploffing hooren vlamme sien uitkom by dieeen oond. “Danksy hul flink op-trede is die brand vinnig geblusen is ’n moontlike ramp afge-weer. As die personeel nie daar-die oggend toevallig aan dienswas nie, kon dit ’n baie ander si-tuasie gewees het.”

Ongelukkig het die oond in dieslag gebly en is dit ’n geweldigeverlies vir die tehuis. Volgens

Van Deventer kos die spesifiekeoond sowat R65 000 om te ver-vang. Dit word onder meer ge-bruik vir beskuit bak, geldinsa-meling en voorbereiding vir ba-saars.

Nou word beskuit teen R30 perpakkie by die tehuis se ontvangsverkoop om geld in te samel omdie oond te vervang en inwonersword aangemoedig om dié po-ging te ondersteun.

Die tehuis hou ook op 26 Juliebasaar en vra die gemeenskapom dit te ondersteun.

Geldelike bydraes vir ’n nuweoondkangemaakworddeurgeldin te betaal by Absa, tjekreke-ning 1200 150 682, rekeningnaamHuis Le Roux, verwysing Oond-fonds.

Wacky-fees lokwéér meer as16 000 gasteHoewel die bywoningsyfervir vanjaar se Wacky WineWeekend op 70nadieselfde asverlede jaar s’n was, is Ro-bertson Wynvallei, die orga-niseerder, steedsbaie tevredemet die geslaagdheid van diefees, omdat wynverkope van-jaar toegeneem het.

Volgens Elizma Botha, be-stuurdervanRobertsonWyn-vallei, het 16 630 mense diefees bygewoon, en het dieslegte weer Saterdag nie juisfeesgangers afgeskrik nie.

Ditwasegteropmerklikdatdie meeste kelders hul besig-ste Donderdag en Vrydag totnog toe ervaar het. Dit is vol-gens Botha moontlik ’n aan-duiding dat besoekers pro-beeromdie fees tegenietvóórdie groot Saterdag-stormloopbegin. “Dit beteken ook datmense langer indieVallei is.”

’n Ander hoogtepunt wasvolgensBothadie sementsak-ke waarvan die feessakke ge-maak is. “Mense was mal oordie sakke,” het sy gesê.

Hawelosemense is deurdieLangeberg Doulos Trust be-trek om oor ’n tydperk vandrie maande die sakke metdie hand te maak.

Daarwasopdiebesigste tye

tot 22 haweloses wat daagliksdaaraan gewerk het. “Onswas meer as verras met diekwaliteit van die werk.”

Botha sê vanjaar se liefda-digheidsprojek sal beslis vol-gende jaar herhaal word.

Feesgangers kon vanjaarkomberse en warm klereskenk in ruil vir wyn van die-selfde gewig as die klere.

Diéprojekwassosuksesvoldat die wyn wat daarvoor ge-oormerkwas, teendieVrydagreeds op was en nuwe wynaangekoop moes word.

Besoekers het altesame110 kg se komberse, klere enskoene geskenk (’n vrugte-krat tot oorlopens toe vol) envolgens Botha was die suksesen die reuse-behoefte in dieVallei ’naanduidingdathullevolgende jaar met die projeksal móét voortgaan.

Die Gazette het na afloopvan die Wacky Wine-naweekberigdatgeengrootvoorvalleaangemeld is nie.

Botha het Vrydag bevestigdat die polisie geen groot pro-blemeaanhaardeurgegeehetnie, hoewel sy nog nie meerbesonderhede uit die volledi-gepolisieverslagkondeurgeenie.

OORDIEWAL: Diémotor het opDonderdag 27 Junie teen ’n skuinstelangs die pad af gery by die R60 se aansluiting by die R62 buiteAshton. Die polisie het bevestig dat niemand in die ongeluk beseeris nie. Die rede vir die ongeluk is onbekend. FOTO: DALEEN FOUCHÉ

Page 4: Breederivier gazette 2 julie 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 2 Julie 20134

Nuwe bib ‘is wonderlik’Laerskool De Villiers in Ro-bertson het vir die eerste keerin die skool se geskiedenis ’ntoegewyde biblioteek.

Die boeke is voorsien deurdie Wes-Kaapse departementvan onderwys en ’n ou klaska-mer is verander in ’n leser sedroom.

Tog is daar nog plek vir baieboeke op die rakke en die skoolversoek dat mense ou tydskrif-te en boeke aan die nuwe skool-biblioteek sal skenk.

Die Breederivier Gazette hetby leerlinge gaan hoor wat hul-levandienuwebiblioteekdink.

Breyton Hendriks, Laerskool De Vil-liers se topleerling, is bly omdat hynou navorsing by die skool kan doenen beter projekte kan doen. Sy gun-stelingboeke is strokiesprente endie Trompie-boeke.

Hoofmeisie Abroline Marthinus isbaie opgewonde oor die nuwe bi-blioteek omdat dit die leerlingegaan help met navorsing vir hulleprojekte. “Ek is ook baie lief vir dieSaartjie-boeke.”

Chanté-lee Muller is baie opge-wonde oor die nuwe biblioteek om-dat sy lief is vir lees. Sy doen ookvoordrag enprosaen kannounuwemateriaal in die biblioteek kry.

Hoofseun Davian Carolus sê hyhet gehelp om die boeke op dierakke tepak.Sygunstelingboekeis wetenskap-boeke, maar hy isook lief vir storieboeke. FOTO’S:DALEEN FOUCHÉ

Sean Scholtz is baie opgewondeoor die nuwe biblioteek omdatdit leerlinge sal help om hul lees-vaardighede te verbeter.

DONASIE: Robertson Wynvallei het op Donderdag 13 Junie besoek afgelê by Trippel Toontjies, dieACVV se dagsentrum vir kinders met gestermdhede, en ’n skenking van klere en kinderpaspoortevir die Wacky Wine Weekend oorhandig. Die skool sorg bedags vir 18 kinders. Hier (agter van links)is Geraldine van Deventer, hoof-administrasiebeampte van Robertson ACVV, Elmaré de Lange, juffrouby Trippel Toontjies, Marylize Mouton van Robertson Wynvallei en Elana Bruwer, voorsitter van Robert-son ACVV, by leerlinge van Trippel Toontjies.

FLINK VRYWILLIGERS: Breederivier Hos-pice se winkel, Hotspice, het op 20 Junie’n ete gehou vir al die vrywilligers wat indié winkel diens doen of help om vir hullefunksies te reël. Twee van die vrywilligershet ook toekennings ontvang – Joy Howard(links) vir die tweede kwartaal en BrendaHendrick (regs) vir die eerste kwartaal.Dit is toegeken op grond van hul gewillig-heid om te werk, stiptelikheid, eerlikheid,vriendelikheid, hulpvaardigheid wanneerhulle in die winkel werk of help om funk-sies vir die winkel-afdeling te reël. Saammet hulle op die foto is Cecile Claassenvan Hospice. FOTO: ZELDA KLOPPERS

Voordele van volhoubare energieMet die toenemende kommer oor beperkte na-tuurlike hulpbronne en die mens se voetspoorop die planeet, word mense aangemoedig omslim met hulle energieverbruik om te gaan.

En met die donker wolk van beurtkrag watoor die land hang, is daar nóg meer rede virhuishoudings en besighede om eienaarskapoor elektrisiteitsverbruik, sowel as elektrisi-teitsvoorsiening, te neem.

Voorheen was verbruikers afhanklik vanverskaffers ominhul energiebehoeftes te voor-sien,maarmetdievooruitgangindie tegnologievan hernubare energiebronne, soos sonpaneleen windlaaiers, is dit nou moontlik vir verbrui-kers om self in hulle energiebehoeftes vir huis-houdings en besighede te voorsien.

Energiebesparingsmaatreëls is nie net omge-wingsvriendeliknie,maarook ’ngroot finansië-

le besparing vir verbruikers wat reeds sukkelom by te bly met stygende lewenskostes.

Met die plaaslike munisipale kostes wat van-deesmaand in werking tree, is dit nou die idealetyd om ander bronne van elektrisiteit te oor-weeg.

Die skuif in energievoorsiening van verbrui-

ker na verskaffer is reeds te sien regoor dieSuid-Afrikaanse landskap in die vorm vansonpanele vir warmwatertoestelle. Dié gewil-de produk bespaar warm water en die kostewat daarmee gepaard gaan. Ander verbrui-kers het reeds volhoubare energiebronne in-gespan om hulle huishoudings en besighedetotaal onafhanklik van die kragnetwerk temaak.

Om volhoubare energie meer toeganklik temaak vir verbruikers, is daar nou ook opsies

beskikbaar aan verbruikers om volhoubareenergiebronne maandeliks af te betaal.

Verbruikers kan verskeie maatreëls in plekstel omkrag tebespaar, ondermeerom ’n isole-rende kombers om hulle geisers te vou. Ver-bruikers kan ook gewone gloeilampe met ener-giebesparende ligte vervang.

Page 5: Breederivier gazette 2 julie 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 2 Julie 2013 5

Locals graduate tobecome pastorsThe River Academy in Robertson recentlyheld their annual graduation ceremony. Theacademyisa facultyofCalvaryLifeUniversi-ty, an internationally and nationally accred-ited theologic seminary.This year the academy had seven first

years and three third year students who re-ceived their qualifications, and two studentswho received their Bachelor’s degree inChristian Ministry (B.Min).Three of the first year students are from

the local Department of Correctional Servic-es and one of the third year diploma studentshas been anoffender in the local correctionalcentre and has fully completed his sentence.Dr Aré van Eck says the River Academy

sees this as a definite sign that the local cor-rectional facility received the award as bestcentre in South Africa for a reason.

Pastor Tertius Malan, who received his Bachelor’sdegree in Christian Ministry, is seen here with DrAré van Eck.

Pastor Jan McCalagan, who received his Bachelor’sdegree in Christian Ministry, is also seen here withDr Aré van Eck.

The first year students are Mark Strydom, FreddyAfrica (Department of Correctional Services), Hen-nie Arendse (Department of Correctional Services)and Lionel Philander (Department of CorrectionalServices).

Computer coursebursaries availableLogika Computers, in collaborationwith Stellenbosch Entrepreneur andEnterprise Development (SEED), hasreceived funding from the HCI Foun-dation and now offers 25 bursaries todeserving Langeberg candidates.TheHCIFoundation is thecorporate

social investment arm of HCI, a blackempowerment company with its ori-gins in the Southern African Clothingand Textile Workers’ Union.The courses at Logika Computers

cover the basic computer skills re-quired to make people employable.They are ICDL (International Compu-ter Driver’s Licence) and MICTSETA(the government training body forme-dia, information and communicationtechnologies) accredited courses.Application forms will be available

at Logika Computers, and the closingdate for the HCI Foundation applica-tions will be 12 July.Another sponsor, Refresh Sparkling

Mineral Water, will sponsor one stu-dent per month for a full e-LearnerPlatinum course. Applications willopen every month, so keep an eye onthe Facebook page http://www.face-book.com/LogikaComputers.

Page 6: Breederivier gazette 2 julie 2013

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 2 Julie 20136

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

07

Gelukwensing

Congratulations

RAAIWIE'S 1 JAAROPUDVANDAG?

ABRAHAMS, AVA-LEIGHBaie geluk met jouverjaarsdag. Van: mammieDes, Nicky, Oupa, Jay-Dean, Chris-Lyn, Octavan,Ouma Maggie, Devonique,ouma Derra, niggies ennefies.

11

In Memoriam

PIETERSE PETRUSGeb.15/05/1958-Gest.01/07/2012‘n Jaar weg van ons, dieverlange en gemis isgroot. Van jou vrou, kin-ders en kleinkinders.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

1141

Algemene

Dienste

General Services

KOM geniet die avontuuren ontspanning van perdryby die Robertson Ry-skool.* Ons bied verskei-denheid van rylesse virkinders en grootmense virbeginners en ervare rui-ters *Outrides tussen diewingerde en langs dieBreërivier * Wynproë op‘n perd se rug of met diewaentjie by Majors Hill enSpringfield. *Perdrykampe vir kindersgedurende skoolvakansies* Mini kommando’s opSaterdae*Kinderpartytjies. Skakelons gerus by 072 291 7631of 082 402 7088.

JOBS

400

Betrekkings Gevra

Jobs Wanted

PLAASBESTUURDERsoek werk in Robertson,Worcester, Ceres en Paarlomgewing. Onmiddellikbeskikbaar vir indiensne-ming. Skakel074 898 6722

Page 7: Breederivier gazette 2 julie 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 2 Julie 2013 7

27

13

RC

1C

AM

H7V

5L

27

13

RC

1C

AM

H255L

27

13

RC

1C

AM

GH

55L

E-sentrum maak oopDie splinternuwe Robert-son e-Sentrum is op 22 Ju-nie amptelik bekend ge-stel.

Dié sentrum is deel van dieCape Access-projek, ’n inisia-tief van die Wes-Kaapse rege-ring, gelei deur e-Regeringvir die Burgers, ’n direkto-raat in die departement vandie premier van die Wes-Kaap.

Cape Access fokus op dieplasing van e-sentrums inarm en landelike gemeen-skappe, waar toegang tot in-ligtings- en kommunikasie-tegnologie beperk is.

Rekenaars met internet-verbindings word geplaas inopenbare biblioteke, skole,veeldoelige sentrums en an-der toegangspunte vir ge-bruik deur enigeen.

Gebruik is gratis, maar tydbeperk tot 45 minute per ses-sie. Elke rekenaar bied basie-se sagteware (soos Word-pro-sesseringsprogramme), endie gebruikers kan hul eiee-pos-adresse skep met diehulp van die personeel.

Daar is tans 34 e-Sentrumsin die Wes-Kaap.

Robertson e-Sentrum is opdie hoek van Paddy- en Wes-leystraat in die Thusong-sen-

trum geleë. Dit bied skande-ring, drukwerk (tot en metagt bladsye per dag per per-soon), hulp met die tik vanCV’s en dekbriewe, hulp metdie skep van e-pos-addresse,hulp met werksoek op die in-ternet, hulp met studente seaanlyn-aansoeke vir beurse,die gebruik van die interneten navorsing deur skolierevir skooltake as dienste aan.

Die sentrum is ook besigmet ’n basiese rekenaarkur-sus, wat reeds vol is. Weensdié kursus is die sentrum-tyevir die publiek 10:30 tot 16:00van Maandag tot Donderdag,en 08:00 tot 14:00 Vrydag.

Die lint word geknip om die amptelike opening van die Robertson e-Sentrum aan te dui. Van links isD. Hull, speaker van die Langeberg Munisipaliteit, S. Kotze, bestuurder van administratiewe ondersteuning,L. Benting van die kantoor van die premier en K. Pockpas, bestuurder van die Robertson e-Sentrum.

Die gesigte wat ge-bruikers van die Ro-bertson e-Sentrumdaar sal sien. Vanlinks is Andie Adams,bestuurder van ont-wikkeling by die sen-trum, Elizma Jansen,administratiewe engebruiker-assistent,en Klaus Pockpas,bestuurder van diesentrum.

Radio Flyers help JordaansThe Robertson Radio Flyers recently madean impromptu donation to the Baby Eliza-beth Jordaan Trust.

Baby Elizabeth, now just over 18 monthsold, was diagnosed with spinal muscular at-rophy with respiratory distress (SMARD1)after falling ill at three months old. Sheneeds 24-hour care.

The donation was possible thanks to thegate takings at a radio controlled fly-in inMay, which were better than they had budg-eted for.

They also auctioned a 5 litre bottle of wine

for R7 600, which they rounded off to R8 000.The Jordaan family were invited to the

clubhouse at the beginning of June, whereclub members presented baby Elizabeth’smother, Sanet, with a cheque for R8 000.

Anyone keen to make further donationsto cover Elizabeth’s medical expenses, canmake a payment to The Baby Elizabeth Jor-daan Trust, Standard Bank cheque number242260926, branch code 050213 (Montagu).

The club says it is grateful towards localbusinesses and the Langeberg communityfor their support.

Page 8: Breederivier gazette 2 julie 2013

Breederivier

Year 17 • 2 Julie 2013 | Tel. 023 626 5212

VOORSLAG OPDIE HOKKIE-VELD: BritneyWentzel van La-erskool Robert-son is in dieo. 13 Pinotage-streekspan virhokkie opge-neem.

Skole spog met kultuurLaerskoolMontaguhetweersy jaarlikse GrondslagfaseKultuurmiddag aangebied.Laerskool Bredasdorp, Ro-bertson Voorbereidingskoolasook die Monties het methul redenaars, junior koreen vasvra-spanne deelge-neem. Worcester PrimêreSkool is ook deur twee rede-naars verteenwoordig.Die redenaars se toespra-

ke was van hoogstaande ge-halteenhetdiebeoordelaarsbehoorlik laat kopkrap. Diewenners was Carli Prins

(Robertson Voorbereiding-skool) in eerste plek, Lia duPlessis (Laerskool Monta-gu) in die tweede plek en Ni-na Ellis (Robertson Voorbe-reidingskool) in die derdeplek.Dievasvra-spannehetme-

kaarbehoorlikopgekeil.Diewenner was RobertsonVoorbereidingskool met La-erskool Montagu tweede enLaerskool Bredasdorp der-de. Die drie kore het ’n prag-tige bydrae gelewer tot diesukses van die middag.

Nina Ellis en Carli Prinsvan Robertson Voorberei-dingskool het onderskei-delik die derde en eersteplek behaal vir redenaarsby die kultuurdag.

REDENAAR: Katinka El-lis, LaerskoolRobertson,is een van twee leerlingein die intermediêre fasewat deelneemaan die fi-nale ronde van die ATKVRedenaarskompetisie.

Modeparade met ’n kinkel

Dié graad 7-leerlinge van Laerskool Robertson het op 24 Meigewys hoe kreatief hulle is deur klere uit rommel te maak endit aan te trek. Van links isManéMartin, Jana vanZyl, Zahné-Marievan Rensburg en Britney Wentzel.

Hier is (van links) Candice Piedt, Brithney Snyman, MiekeMatthyser, Monika Viljoen en SinaloMayekiso in hul rommel-uitrustings.

FLINK GEDINK: Hierdie drie leerlinge van die Wakkerstroom-Wes Primêre Skool is aswenners van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik se Korrek Spel- en Vasvra- kompetisieaangewys. Hier (van links) is die trotse meisies Feron du Toit (derde prys-wenner),Abygale Syster (eerste prys-wenner) en Leelin Standfliet (finalis). FOTO VERSKAF

Robertson Voorbereidingskool se koor tree op tydens die kultuurdag.

Skaakklub skitter in OudtshoornRobertson Skaakklub (RCC) hetná’nlangverdiendestilteweerviranderklubsgaanwyswaarDawiddie wortels gegrawe het.

Hulle het van 21 tot 23 Junie gaandeelneem aan die onlangseOudtshoorn-sportnaweek, een vandie grootste sportnawekeopdieWes-Kaapse kalender. Daar was onder

meer tennis, tafeltennis, yshokkie,hokkie, boks, skopboks en nog velemeer op die program.Met die samewerking van, en

broodnodige borgskap deur die de-partement van kultuur en sport, konRobertson Skaakklub as een van dieontwikkelendeklubsnaOudtshoornreis vir sewe rondes intensieweskaak indieope toernooi.Elke ronde

het drie ure geduur.JohneyMouries en Adrian Janua-

rie het aan die hoërskool-ope deelge-neem. Januarie het 3 uit 7 gewen enhet algeheel 17de geëindig uit ’n to-taal van 32 hoërskoolleerlinge.Mourieshet toeskouersverbaasen

die wenkbroue laat lig met sy puikvertoning van 4 uit 7 en het algeheel8ste uit die 32 hoërskoolleerlinge ge-eindig.Aan die senior kant het Heinrich

Bothman 4 uit 7 gewen en HenricoMeyer 3 uit 7. Hulle het onderskeide-lik 17de en 31ste geëindig uit 50 ope-skaakspelers.Die kompetisie was baie sterk en

het provinsiale meesters soos Ken-neth Willenberg, Craig Willenbergen Frederick Odendaal ingesluit.SWD-, WP-, Boland-, Oos-Kaap- enWeskus-spelers het deelgeneem.As kersie op die koek het RCC ’n

verdere borgskap van sweetpakkevan die departement ontvang, waar-voor die klub Jacqueline Fritz virhaar organisering bedank.Enigiemand wat belangstel om by

die klub aan te sluit, kan e-pos stuuraan [email protected] www.robertsonchessclub.wee-bly.com besoek.Die klub sê hy is nie net afhanklik

van broodnodige skenkings vir toe-rusting nie, maar ook van die onder-steuning van die gemeenskap sodathulle skaak kan gebruik om plaasli-ke jongmense se toekoms te help ver-seker.

Op die foto (van links) is George Daniëls (departement van kultuur en sport), HeinrichBothman (RCC-president), Henrico Meyer, Adrian Januarie, Johney Mouries (al drie RCC)en Jacqueline Fritz (departement).

SKOLENUUS – SCHOOL NEWS

BERGFIETS-AKSIE: Ruohan Cronje het onlangs by die Wacky Wine Weekendvir Robertson Winery aan die Wacky Wine Bergfietsrit deelgeneem. Hy het die42 km in 2 uur en 7 minute voltooi. Hier is hy in aksie tydens die wedren.