breederivier gazette 13 may 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 13 Mei 2014 | Tel. 023 626 5212 DA-steun groei in Langeberg HILDERINE SCHRÖDER Met die uitsondering van ses stemlokale het inwoners van die Langeberg-area verlede Woensdag (7 Mei) met ’n oor- weldigende persentasie hul kruisies agter die DA getrek. Volgens amptelike syfers van die Onafhanklike Verkie- singskommissie (OVK) het die DA 51,40% van kiesers se stem- me op hom verenig, terwyl die ANC 37,92% van die stemme ge- kry het. Albei partye het beter gevaar in dié verkiesing as in 2009 toe die DA slegs 39,63% van die stemme gekry het en die ANC 28,94%. Syfers dui egter daarop dat minder geregistree- de kiesers in die Langeberg hierdie jaar hul kruisies gaan trek het met slegs 24 288 van die 40 484 geregistreerde kiesers wat gestem het. In 2009 het 25 205 van die 37 006 geregi- streerde kiesers in die streek gestem. Die ANC het veral groot steun gekry by lokale by die Masakheke Gekombineerde Skool in Nkqubela (84,30%), die Ashton Gekombineerde Skool (86,22%) en die St. Stephen’s Anglikaanse Kerk (70,76), ter- wyl die DA steeds in veral die landelike gebied steun geniet. By die Hoërskool Montagu het die DA altesaam 92,67% van kiesers se stemme op hom ver- enig met die ANC wat slegs 0,88% van die stemme gekry het. Die nuweling in vanjaar se verkiesing, die EFF, het stof in die oë van verskeie ander klei- ner partye geskop en ’n bedui- dende aantal stemme by die meerderheid van die kieserslo- kale getrek. Dié party het 15,42% van kiesers se stemme by die Danie de Wet-saal in die Le Chasseur-area buite Robert- son op hom verenig. Die VF+ het veral in die landelike ge- bied steun geniet met altesaam 1,22% van die stemme in die Langeberg-area. Geen voorvalle van geweld of intimidasie is by enige van die verkiesingslokale aangemeld nie en die stemproses het oor die algemeen vlot verloop. Op provinsiale vlak het die DA 12 587 meer stemme as die ANC verwerf. Dié party het met 59,38% van die stemme verbe- ter op sy prestasie in die 2009- verkiesing toe hy die provinsie met 51,46% van kiesers se stem- me van die ANC verower het. Die ANC het vanjaar 31,89% van die stemme gekry, ’n verbe- tering op sy prestasie in die vo- rige verkiesing toe 31,55% kie- sers in dié provinsie die party gesteun het. Op nasionale vlak geniet die ANC steeds die grootste steun met 62,15% van kiesers se stem- me met die DA wat 22,23% van die stemme gekry. Die EFF het 6,23 van die stemme gekry wat aan dié party 25 setels in die parlement besorg. Die ANC spog met 249 setels, met die DA wat 89 setels het. Kiesers het verlede Woensdag aangetree om hul kruisies in die nasionale verkiesing te trek. Die DA het gemaklik in die Langeberg munisipale gebied gewen. FOTO: ZELDA KLOPPERS

Upload: boland-gazette

Post on 06-Mar-2016

258 views

Category:

Documents


16 download

DESCRIPTION

Breederivier gazette 13 may 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier gazette 13 may 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 13 Mei 2014 | Tel. 023 626 5212

DA­steun groeiin LangebergHILDERINE SCHRÖDER

Metdie uitsondering van sesstemlokalehetinwonersvandie Langeberg-area verledeWoensdag (7Mei)met ’n oor-weldigende persentasie hulkruisiesagterdieDAgetrek.

Volgens amptelike syfersvan die Onafhanklike Verkie-singskommissie (OVK) het dieDA 51,40%van kiesers se stem-me op hom verenig, terwyl dieANC37,92%vandiestemmege-kry het. Albei partye het betergevaar in dié verkiesing as in2009toedieDAslegs39,63%vandie stemme gekry het en dieANC 28,94%. Syfers dui egterdaarop datminder geregistree-de kiesers in die Langeberghierdie jaar hul kruisies gaantrekhetmet slegs 24 288vandie40 484 geregistreerde kieserswat gestem het. In 2009 het25 205 van die 37 006 geregi-streerde kiesers in die streekgestem.Die ANC het veral groot

steun gekry by lokale by dieMasakheke GekombineerdeSkool inNkqubela (84,30%),dieAshton Gekombineerde Skool(86,22%) en die St. Stephen’sAnglikaanse Kerk (70,76), ter-wyl die DA steeds in veral dielandelike gebied steun geniet.By die Hoërskool Montagu

hetdieDAaltesaam92,67%vankiesers se stemme op hom ver-enig met die ANC wat slegs0,88% van die stemme gekryhet.

Die nuweling in vanjaar severkiesing, die EFF, het stof indie oë van verskeie ander klei-ner partye geskop en ’n bedui-dende aantal stemme by diemeerderheid van die kieserslo-kale getrek. Dié party het15,42% van kiesers se stemmeby die Danie de Wet-saal in dieLeChasseur-areabuiteRobert-son op hom verenig. Die VF+het veral in die landelike ge-bied steun genietmet altesaam1,22% van die stemme in dieLangeberg-area.Geenvoorvallevangeweldof

intimidasie is by enige van dieverkiesingslokale aangemeldnie en die stemproses het oordie algemeen vlot verloop.Op provinsiale vlak het die

DA 12 587 meer stemme as dieANCverwerf.Diépartyhetmet59,38% van die stemme verbe-ter op sy prestasie in die 2009-verkiesing toe hy die provinsiemet51,46%vankieserssestem-me van die ANC verower het.Die ANC het vanjaar 31,89%vandiestemmegekry, ’nverbe-tering op sy prestasie in die vo-rige verkiesing toe 31,55% kie-sers in dié provinsie die partygesteun het.Op nasionale vlak geniet die

ANC steeds die grootste steunmet62,15%vankieserssestem-me met die DA wat 22,23% vandie stemme gekry. Die EFF het6,23 van die stemme gekry wataan dié party 25 setels in dieparlement besorg. Die ANCspogmet 249 setels, met die DAwat 89 setels het.

Kiesers het verlede Woensdag aangetree om hul kruisies in die nasionale verkiesing te trek. Die DA het gemaklik in die Langebergmunisipale gebied gewen. FOTO: ZELDA KLOPPERS

Page 2: Breederivier gazette 13 may 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 13 Mei 20142

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND) Teetuin en oggendmark by RobertsonMuseum. Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACH MONTH) The Montagu Alzheimer’s Support Groupmeets at 15:00 in the bottom lounge of HuisUitvlucht, Montagu.

DINSDAG 13 MEI

)Die Robertson Museum hou om 19:00 sy al-gemene jaarvergadering in die Barrykamervan die anneks. Die gasspreker is Deryl Bar-low wat oor Persiese en oosterse matte salpraat. Sop en wyn sal na die tyd bedien word.

WOENSDAG 21 MEI)Heinz Winckler tree by Janeza op. Tyd:18:30 vir 19:00. Kaartjies: R140 (volwassenes),R80 (kinders). Besprekings of navrae:[email protected], besoek www.janeza.co.zaof bel 0 082 978 7020 of 023 616 3547.

SATERDAG 24 MEI)Die Methodistekerk in Robertson hou syjaarlikse basaar.

5-8 JUNIE)Wacky Wine Weekend. Vir navrae, skakel0 023 626 4364.

VRYDAG 20 & SATERDAG 21 JUNIE)RobertsonLogosChristianSchoolhoender-braai. Navrae: 0 023 626 4364.

WOENSDAG 25 JUNIE)Liewe Heksie en die Rolskaatse met MargitMeyer-Rodenbeck om 18:00 by Janeza.Kaartjies R70. Besprekings en navrae:2 [email protected] of 0 082 978 7020.Valleikalender: 0 023 626 5212 of 2 [email protected].

VLIEGKUNS: Twee dae van opwinding en plesier wag op radiobeheerde modelvliegtuig-entoesiastewanneer die jaarlikse Robertson invlieg op 17 en 18 Mei by die Robertson-vliegveld aangebied salword. Van die land se beste radiobeheerde modelvliegtuig-vlieëniers sal tydens dié geleentheid inaksie wees met ’n reuse-verskeidenheid vliegtuie – van vegvliegtuie tot helikopters – wat te siensal wees. Verskeie stokperdjiewinkels se produkte sal ook tydens die geleentheid uitgestal word.Besoekers sal hul nie oor enige hongerpyne hoef te bekommer nie. Die plaaslike Spur sal die helenaweek op die terrein op sy pos wees, terwyl daar die Saterdagaand ook ’n steakete sal wees. ’nVuurwerkvertoning is nog een van die hoogtepunte waarna daar Saterdagaand uitgesien kan word.Toegang vir volwassenes kos R20, met R10 vir kinders. Vir navrae, bel Morné Swanepoel(082 374 6949) of Mark de Beer (083 512 9575).

Wacky Wine skud weer sy vere regHILDERINE SCHRÖDER

As jy dit oorweeg het omplannetemaakomdienaweekvan5 tot8Junieiewersheentegaan,kan-selleer dit onmiddellik. Allepaaie lei gedurende dié naweekna Robertson wanneer dieWackyWineWeekendweerdui-sende besoekers na die Valleigaan lok.

Met ’n volgepakte feesprogramen’nellelangelysdeelnemendekel-ders waar daar na hartelus wyn ge-proekanword, ishierdie ’ngeleent-heid wat beslis nie gemis moetwordnie.Die fees,wat in samewer-king met kykNET aangebied word,wordvanjaarvirdieelfdekeeraan-gebied en oudergewoonte is daarvermaak vir die hele gesin.

Die vertonings bied iets vir elkesmaak, van blues, country en jazz,tot rock. Arno Carstens en aKINGsal kragte saamsnoer vir hul verto-ning op 7 Junie by die Graham

Beck-landgoed, terwyl rugbygees-driftiges kan nader skuif vir ’n le-wendige opname vanToks&Tjopsop 6 Junie by die Excelsior-land-goed. Ook op die verhoog by Kam-pala dié dag is Mathys Roets en Ro-bertson se eie Danie Niehaus.

Die volgende aand sal die grap-kaste Rooies, Andries Vermeulenen Pieter Smith besoekers aanKampala laat skater.

Diegene wat hou van ’n lekkerstorie kan uitsien na die vertoningStoepstories met Andries Vermeu-len en Peter Mitchell (Pietman) op6 Junie by die Ashton Kelder. An-der vermaak sluit optredes deurAnn Jangle (6, 7 Junie, Wolfkloof)en Sarah Theron (6, 7 Junie, Riet-vallei-wynlandgoed) in.

Vir die kleingoed sal daar ook ’nwye reeks van pretaktiwiteite,waaronder springkastele en trek-kerritte, wees.

Vir ’nvolledige lysvanaktiwitei-te en deelnemende kelders, besoekwww.wackywineweekend.com.

Die Wacky Wine Weekend se volgepakte feesprogram sal sorg vir ’n opwindendenaweek vir een en elk. ARGIEFFOTO: ELANA VAN DER WATT

Page 3: Breederivier gazette 13 may 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 13 Mei 2014 3

Man soek náaanrandingDie Robertson-polisie soek na enige inlig-ting wat kan lei tot die opsporing van eneDonwin Stevens.

Stevens word gesoek in verband met ’nsaak van aanranding ná ’n voorval op 12Januarie vanjaar.

Dit is nie bekend waar Stevens hom be-vind nie, maar dit is moontlik dat hy homin die Robertson- of Bonnievale-area magbevind.

Enigeen met inligting wat kan lei tot Ste-vens se opsporing word versoek om adju-dant offisier Quinton Williams by0 023 626 8349, 023 626 8340 of 082 922 9784te bel.

WIND MAAK AMOK: Die stormsterk windtoestande verlede Vrydag (9 Mei) het tot ’n ongeluk opdie R60 gelei ná ’n bakkie en sleepwa omgewaai is. Die voertuig was vanaf Worcester na Robertsonop pad toe die wind die sleepwa geskep en so erg geruk het dat die bakkie en sleepwa 180°omgeswaai is en albei in ’n sloot – weer met die bakkie se neus in die rigting van Worcester enin die teenoorgestelde baan waarin dit aanvanklik was – te lande gekom het. Niemand is ernstigin die ongeluk beseer nie. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

GELDMAKER:Die BreederivierGazette seAnneldaGrootboom hetdit wéér gedoen!Annelda is asBoland Media,waarvan dieGazette deel is,se Bemarker vandie Maand: Ge-klassifiseerdeAdvertensies virMaart gekroon.Dit is nie die eer-ste keer wat An-nelda dié toe-kenning los-slaannie. Sywas verlede jaar ookasBemarkervan dieMaand vir Julie, Augustus, September,Oktober enDesember aangewys en het tydensBoland Media se jaarlikse toekenningsge-leentheid ’n tweede plek in die kategorie Tele-bemarker van die Jaar verwerf.

FOTO: ZELDA KLOPPERS

Housing developmentfrowned upon by manyHILDERINE SCHRÖDER

A proposed residential development inRobertsonhasanumberof localshotunderthe collar.

News of the development planned by the Gra-ham & Rhona Beck Development Trust, whichcould see the building of 155 houses on whatis currently a piece of agricultural land, hasbeen met with dismay by residents livingaround the land bordered by Polack, Tienvoetand Coetzee Street.

Although the development has not been fi-nalised or approved yet, residents from proper-tiesadjacent to theproposeddevelopmenthavealready lodged a number of complaints withthe Langeberg Municipality in a bid to stop thedevelopment in its tracks.

According to one of the residents, Tom Mor-gan, home owners are, amongst a number ofconcerns, worried about the impact a develop-ment of this size might have on local servicedelivery, competition for already scarce job op-portunitiesandanincrease intraffic inthesur-rounding area.

Some 100 residents surrounding the develop-ment have already objected to the proposed de-velopment. These objections were recently for-mally handed over to a representative of thelocal municipality. The municipality will dis-cuss the objections at a meeting scheduled forlater this week.

Askedforcommentontheoppositionagainstthe proposed project, Peter Purcell, generalmanageroftheGraham&RhonaBeckDevelop-ment Trust, said that the project is not yet final.“It is still subject to a number of processes andapproval by various authorities,” he stated.

According to Purcell the development trusthas since 2003 been looking at a way to giveits workers housing ownership. Even if the de-velopment should get the green light, he added,it will not happen overnight.

According to Purcell the trust wants to beopen and transparent.

Initially a notice in the Gazette gave resi-dents until 2 May to object to the proposed plan."However, due to all the public holidays we de-cided to extend the date until 16 May to givepeople the opportunity to voice their con-cerns,” Purcell said.

Page 4: Breederivier gazette 13 may 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 13 Mei 20144

Relaunch of bakery plannedHILDERINE SCHRÖDER

The Langeberg Municipality ishopeful that a social develop-mentproject inMcGregor canberevived with the help of a newbusiness partner.

The McGregor community bak-ery project was started in 2008 bya group of women who approachedthe municipality with the proposalof starting thebakeryasa socialup-liftment project.Keen to get involved, themunici-

pality approached the WesternCape department of social develop-ment who provided funding, whichwas put towards the equipmentneeded to get the bakery off theground whilst the municipalityprovided the premises from wherethe bakery could be run.Althoughsuccessful initially, the

project became stagnant and had tobeshutdownafter threeyears.Nowthe municipality hopes to get theproject up and running again.Peter Salman, local economic de-

velopment manager at the Lange-berg Municipality, explained at arecent site briefing meeting thatone of the problems that led to thedownfall of the project was the ab-sence of the skills needed to ensurethe project’s success.Salman expressed the hope that

the successful business partner,once appointed, would be able totake the baking project forward,thereby ensuring its longevity.The successful partner will be

running the project alongside themunicipality and will be liable forthe running costs – which includeelectricity and service fees – of theprojectwhilst themunicipalitywill

continue providingthe premises.The successful part-

ner, Salman furtherexplained, will, alongwith the municipality,screen, recruit and se-lect the best people toinvolve in the project.“Itmust remain a com-munity project andmust contribute to sus-tainability in the ar-ea,” he added statingthat, whoever gets thepartnership with themunicipality musthave the financial abil-ity to execute the con-tract. “We do not wantthe project to failagain.”

Peter Salman, local economic development managerat the Langeberg Municipality, explains the tenderingprocess to parties interested in tendering for thementor-ship of the McGregor community bakery project.

PHOTOS: HILDERINE SCHRÖDER

The bakery project came to a halt some three years ago. The municipality hopesthat a new partnership will see the relaunch and success of the project, aimedat community upliftment.

Tabakvrye dag fokus op jongmenseMet Wêreld Tabakvrye dag wat later diémaandherdenkword, fokus dieKankerver-eniging van Suid-Afrika (Kansa) vanjaarveral op tabakgebruik onder jongmense.Volgensprof.MichaelHerbst,Kansasege-

sondheidshoof, is jong volwassenes veralgeneig om met tabakprodukte te eksperi-menteer en dus is hierdie ouderdomook diefokuspunt van die tabaknywerheid se ad-vertensies.Volgens die Wêreld Gesondheidsorgani-

sasie (WGO) begin die meeste mense rookvoordat hulle 18 is en ’n kwart begin reedsmet tabakgebruik voordat hulle 10 jaar oudis.Tabakgebruik hou verskeie gesondheids-

risiko’s in. “Die rustende harttempo van ’njeugdige wat rook is vinniger as die van sygelykes. Langtermyngevolge sluit kroniesesiektes soos long- en maagkanker, beroerteen hartsiekte in. Navorsing toon dat daarby jongmense ’n sterk verband is tussen ak-tiewe sigaretrook en nikotienverslawing,en verminderde longfunksie, longgroei enasma.”Volgens Kansa is die tabaknywerheid ak-

tiefgerigopdie jeug,metaanloklikeproduk-te en duur bemarkingstrategieë soos groot

prysverminderings by feeste en musiek-konserte of bymekaarkomste. Hulle voor-sien ook gegeurde sigarette en rooklose ta-bakprodukte (mentol, aarbei en druiwewatnie spoeg benodig nie) en droë teesakkie-grootte snuifsakkies, oplosbare strokies ensuigtablette.Kansa waarsku dat, selfs as die produkte

aangedui word as “lig”, “gefiltreer”, “sag”,“laeteer”, “mentol” of “vrug-gegeurde”, isdie gesondheidsrisiko steeds groot.Die organisasie waarsku jongmense ook

teen die gebruik van waterpype (hubblybubbly) en Turkse hookah-pype wat veralnadelig is vir nog groeiende longe en duspermanente skade kan aanrig.Rokers word aangemoedig om vanKansa

seeKickButt-program, ’nuniekegratisaan-lyn-rookstaakprogram,gebruik temaakomhulle te help omdié gewoonte te staak.Deur’n reeks e-posse, vraelyste en stukke wat af-gelaai kanword, word die roker gelei en by-gestaan totdat hy rook staak en nie-rook ’nlewenslange gewoonte word.Die program voorsien ’n reeks beproefde

en betroubare vaardighede om permanentop te hou rook.Inligting: www.cansa.org.za

Met Wêreld Tabakvrye dag wat binnekort gevier word, valdie fokus veral op tabakgebruik onder jongmense.

Award for clotted creamHILDERINE SCHRÖDER

Happy cows, it is said, give greattasting milk. Use this milk for clot-ted cream and you get a productwhich has food critics raving.Provingbiggest isnotalwaysbest,

a local dairyhasonceagainputRob-ertson in the limelight by scoopingyet another coveted Eat Out Zonne-bloem Produce Award.John and Jenny Kendal walked

awaywith theaward in thecategoryBest Small Producer: Dairy (Other)for their clotted cream. This is thethird time Jenny’s Clotted Creamwalked away with this award.The annual Eat Out Produce

Awards celebrate outstanding, in-dependent SouthAfricanproducersfortheirintegrity,passionandinno-vation. Winners are those who de-liver a consistently high qualityproduct that is SA grown or devel-oped, using primary produce fromSA. Due care and consideration forboth the environment and work-force are essential criteria.The Kendals are overjoyed with

the latest of awards to join those al-ready on their mantelpiece. “Thisawardputsus(LangevalleiFarm)aswell asRobertsononthemap,”Johnsays.The manufacturing of their clot-

ted cream is a closely guarded se-cret. “It comes from a long familyline of clotted creammakers,” Johnreveals. Langevallei is the onlymanufacturers of clotted cream inthe country. John brought the reci-pe to South Africa from his formerhome in Cornwall in the UK.The secret of their success, John

says, lies in strict quality control,getting theright consistencyandex-

cellent temperature control. This is,however, all he is willing to revealabout the tricky manufacturingprocess.Only jersey milk is used to make

their clotted creamwhich they sup-ply to a number of the top restau-rantsandhotels,amongstothers theMount Nelson in Cape Town. “Clot-ted cream is not well known in thecountry, but as soon as people getto know it they can’t get enough ofit,” John says.Judging by the number of awards

it has received, this clotted creamis definitely worth a try!

Locally produced Jenny’s Clotted Creamhas scooped yet another Eat Out Zonne-bloemProduceAward. JohnKendal close-ly guards this family recipe he broughtfrom Cornwall.PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Page 5: Breederivier gazette 13 may 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 13 Mei 2014 5

Wyndruifoesgoed ondankstaai seisoenOndanks ’n uitdagende seisoen gekenmerkdeur hoë, en soms ontydige reënval, verwagdieSuid-Afrikaansewynbedryf ’ngemiddeldegrootte wyndruifoes van goeie gehalte. Dítvolgens die wynprodusente-organisasie Vin-Pro.Parstyd in die meerderheid streke het van-

jaar een tot twee weke later as normaal beginvanweë laat winterkoue en ’n koeler lente.Hoewel hoë reënval gedurende middel-No-vember sowel as Januarie daartoe gelei hetdat produsente heelwat minder besproei het,moes hulle ook strenger siektebeheer teenhoër insetkostes toepas omverliese tot diemi-nimum te beperk.Volgens Hennie Visser, wingerdboukundi-

gevirdieRobertson-area,hetdie streek ’n laatenuitdagendeoesjaarbeleefmetgoeiegehalteen gemiddelde produksies. Hoewel produk-sies gewissel het, was pinotage- en chardon-nay-opbrengste oor die algemeen heelwatkleiner as die vorige oesjaar en het merlot,chenin blanc, colombar en shiraz ook afge-neem, terwyl sauvignon blanc, cabernet sau-vignon en ruby cabernet dieselde produksiesas 2013 opgelewer het.Produksieverlies, sê Visser, is meegebring

deur botritis- en suurvrot vanweë die hoë re-enval in Januarie. Die groeiseisoen, voeg hyby, is gekenmerk deur baie hoë siektedruk,spesifiek erge witroes en in ’n mindere matedonsskimmel. Dié is egter effektief deur pro-dusente beheer. Groot haelskade in die Bon-nievale-gebied het ook tot produksieverliesgelei.Volgens Visser beloof die wyngehalte van-

jaar om goed te wees, ondanks vrot in sommi-ge blokke. “Veral sauvignon blanc- en cheninblanc-gehalte vertoon tans baie goed en rooi-wyne se kleur en gehalte lyk belowend.”

Ten spyte van 'n uitdagende seisoen het die Robert-son-distrik goeie oeste opgelewer met goeie kwaliteitwyne wat verwag word.FOTO TER ILLUSTRASIE: BONITAMALHERBE

Page 6: Breederivier gazette 13 may 2014

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 13 Mei 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

KRISJAN JOHANNESPAGE (Chris)Geb.15/05/1954-Gest.18/10/2013Geluk op Daddy & oupa se60ste verjaarsdag.Dis ueerste verjaarsdag wegvan ons af. Liefde jou vrou,kinders, kleinkinders,agterkleinkinders en fami-lie.

GELUKWENSINGS

1030

Raai wie raak 3?DE BEER KEISHABaie geluk met jou ver-jaarsdag. Van Mammie,Daddy, ouma, oupa en aldie familie.

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

SAKE

DIENSTE

2420

THANK YOU FOR CARING! International Nurses Day was celebrated across the world yesterday (Monday) asa way of thanking nurses for all their hard work and sacrifices that often go unnoticed. At the RobertsonHospital staff were treated to a tea party, along with snacks, and gift bags sponsored by Nedbank. At theevent were (at the back, from left) matron Noami Liebenberg, sisters Tersia Conradie (HIV/Aids, sexuallytransmitted diseases and TB coordinator), Letitia Wentzel and Averil Sampson and Mr Zachariah Siavhe (opera-

Play bridge for hospicePut on your poker face and make sure youplay your cards right because one of thehighlights on the Breede River Hospice’scalendar is around the corner!

Hospice’s annual bridge day will take placeon 21 June. In its eleventhyear this is one eventnot to be missed!

Held at Wolfkloof, participants will not onlybe able to try and outsmart their opponents,butwill also enjoy spectacularviewsacross thevineyards and mountains whilst a cosy fire-place will drive away the early winter chill.

The bridge day is not only an important fundraising event for the local hospice, but is alsoa social gathering much enjoyed by playersfrom as far afield as Cape Town, Villiersdorpand Hermanus. This year’s event sees a bit ofa twist with chess players also invited to jointhe event for a friendly game of chess.

This year’s bridge game format is duplicateor rubber. Players in both the chess and bridgegames will receive beverages throughout theday and will also be spoiled by a scrumptiouslunch.

TicketscostR90each.Gameplayingwillstart

at 11:00 whilst the prize giving will begin atabout 15:30. Prizes are sponsored by local cel-lars.

Formore informationorbookings, callChar-maine Little on 023 626 5710 or send an emailto [email protected].

Bridge enthusiasts can look forward to theBreedeRiverHospice’s annual bridge day which will take place inJune.

tional manager). In front are nurses Freda Solomonand Ann Smit, staff nurse Caren Radloff, nurse SoniaLombard, sister Johanna Eyssen and staff nurse IdreneSchrader. .........................PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER

DIENSTE2420

DIENSTE

2420

Page 7: Breederivier gazette 13 may 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 13 Mei 2014 7

STEMDAG! Hoe gemaak as diesnoepie ’n nuwe naam moetkry? By die RobertsonVoorbereidingskool is daar indie spore van die res van dieland gevolg en het leerders diekansgekry om inhul eie verkie-sing vir ’n nuwe naam te stem.Net soos ander Suid-Afrika-ners het hulle stembriefiesontvang waarop hulle ’n krui-sie by die naam van hul keusekon trek.

Om seker te maak daarword nie gekul nie, netsoos in die nasionale ver-kiesing, het elke kieser ’nstrepie opdieduimgekry.

SKOONHEDE: Die Hoërskool Ro-bertson het onlangs sy Mnr. enMej. RHS-geleentheid aange-bied. Die volgende deelnemers istydens dié geleentheid vereer. Ag-ter (van links) is Johann van Mo-lendorff (Mnr. Fotogenies), Janavan Staden (eerste prinses), Ma-nisha du Plessis (Mej. RHS), Ste-phanie Kriel (tweede prinses),Renske Oosthuizen (beste tema-drag), Almo Brewis (beste tema-drag) en Navan Padiachy (Mnr.RHS). Voor is Cheslin Arendse(Mnr. Junior RHS) en Anais Drot-schie (Mej. Junior RHS en Mej Fo-togenies).

LANDSDIENS: Dié leerders aandie Hoërskool Montagu is ge-kies om die Wes-Kaap in De-sember 2014 by die nasionalelandsdienskamp te verteen-woordig. Agter (van links) is Ni-cole vanZyl, Jacqui Kriel enAni-ta Swart. Voor is Nathan Black-laws, Christie Crafford enMarco Zachariasse. Nathan isook gekies om op te tree asEeufeesverteenwoordiger ty-dens die 100-jarige feesvierin-ge wat in Desember op Stellen-bosch gaan plaasvind.

HOKKIE: Altesaam 70 seuns- en meisieshokkiespe-lers aan die Hoërskool Montagu het onlangs hul vaar-dighede geslyp by ’n hokkiekliniek wat deur die Ma-ties-hokkieklub, onder leiding van Adene Bennett,die SA o.18 vrouehokkie-afrigter, by die skool aange-bied is.Op die foto is Kelly Delport en Deswyn Jansenin aksie.

Page 8: Breederivier gazette 13 may 2014

Breederivier

Year 18 • 13 Mei 2014 | Tel. 023 626 5212

ROLBAL:DieBonnievale-rolbal-klub het op Stemdag aangetreevir tweebal-enkels, (’n vinnigerformaat as die normale vierbal)wat nog nooit op Bonnievalegespeel is nie. Daar was ’n helepaar spelers wat die volgendedag lekker styf was. Van linksisHerkie vanderMerwe (kampi-oenwenner) saam met dienaaswenners Tobie Louw, VictorHerbert, Gerhard Ferreira,Hennie van der Merwe, LouisJoubert, Brain Chambers jr.,Hanno Lourens en Neil Stem-met (klubpresident).

NETBAL: Robertson Social Netball het onlangs teen Worcester kragte gemeet.Hoewel dieweer saamgespeel het en daar heelwat toeskouerswas, hetWorcesterse span die baan in die derde kwart verlaat, wat aan Robertson die oorwinningbesorg het.

GOLF: Local professional golfer, Jacquin Hess, is cur-rently participating in the Sunshine Big Easy Tour. Thelatest tournament took place at the Kempton ParkGolf Club. Hess managed to play scores of 73, 74for a total of (+3)147. These scores were good enoughto finish 36th. These two rounds included 8 birdies.Hess has made 24 birdies on the Big Easy Tour inthree tournaments. He is currently 44th on the BigEasy Tour Order of Merit, with three tournaments leftto play. He must finish in the top 30 to play in theTour Championship. The next tournament is at theWin-gate Country Club from 20-21 May. Hess’ tip of theweek: Keep your discipline. This will help you to keepyou focus on your goal and will help you play yourown game. Discipline will help you to make betterdecisions on the course and in life.

Robertson­gholfers slaan af vir KansaGholfentoesiaste kan solank hul stokke ge-reed sit vir dieRobertson-gholfklub se jaar-likse Sanlam Kanker-uitdaagreeks klub-kompetisie wat op 17 Mei sal plaasvind.

Die gholfdag sal in die formaat van ’n indivi-duele Stableford aangebied word, met alle op-brengste wat aan die Kankervereniging vanSuid-Afrika (Kansa) sal gaan.Diegholfdagvormdeel van ’nnasionalekom-

petisie waarin die gholfgemeenskap saamspanom geld vir Kansa in te samel. Die geld wordaangewend vir die bekamping van kanker enbystand aan kankerlyers.Inskrywings vir die gholfdag beloop R70 per

deelnemer, terwyl enige ander bydraes, borg-skappe en geldinsamelingsaksies ook verwel-kom sal word.Groot pryse is op die spel vir diewennerswat

saldeurdringnadieBolandGholfuniesestreek-

finaal. Die wenners van die streekfinaal kwali-fiseer vir die finale ronde wat gedurende Okto-ber by Sun City gehou sal word.Enigeenwat belangstel om ’n bydrae te lewer

tot die plaaslike kompetisie kan Jurene Hornevan Kansa by 023 342 7058 bel of stuur ’n e-posna [email protected] wat aan die gholfdag wil deelneem

kan die Robertson-gholfklub by 023 626 1090skakel vir registrasie.

DOMINO’S: Die Growing Flowers-dominoklub het onlangs koning gekraaiin ’n toernooi waaraan altesaam agt spanne deelgeneem het. Die PanoramaFruits Easter Domino-toernooi is vanjaar vir die eerste keer aangebied endaar word beoog om dié toernooi ’n jaarlikse instelling te maak. Die Ashton-dominoklub het die tweede plek in die toernooi losgeslaan met MôresonUnited wat die agterhoede in die derde plek gedek het. Op die foto is (vanlinks) Pieter Pietersen (koördineerder), Johny Raab (Asthon-dominoklub),Denzil Saayman (Likkewaan-dominoklub wat die vierde plek verower het),Maria Matthys (Môreson-dominoklub), Paul Skebotha (Growing Flowers-do-minoklub) en Kamlesh Dhoolab, eienaar van Panorama Fruits (borg).