drakenstein gazette 21 dec 2012

8
Drakenstein Year 2 • Friday 21 December 2012 | Tel. 021 870 4600 In the lastest Paarl Post ) Two die due to heat-wave ) Inferno at tyre dealership ) UFO sighting hysteria Rockets gaan skitter 2 Percheron getalle brei uit 3 Aandwedloop 8 Lede van Lamco Entertainers wat vanjaar aan die jaarlikse ATKV Wellington Klopse-kompe- tisie deelgeneem het, gaan vroeg in 2013 weer op hul pos wees vir die 2013-kompeIsie. Die verskeie klopse-groepe is reeds besig om hul vere reg te skud vir die jaarlikse klopse- kompetisie wat op 1 Januarie in Pelikaanpark op Wellington afskop. Die tweede ronde is op 19 Januarie en die finaal vind plaas op 2 Februarie. , Hierdie is die laaste Dra- kenstein Gazette vir 2012. Die Gazette en Paarl Post-kantoor open weer op 14 Januarie 2013. Gazette-personeel wens hul lesers ’n Geseënde Kers- fees toe en alle voorspoed vir die Nuwe Jaar. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN 2013 - HIER KOM ONS 2013 - HIER KOM ONS

Upload: boland-gazette

Post on 17-Mar-2016

263 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

Drakenstein

Year 2 • Friday 21 December 2012 | Tel. 021 870 4600

In thelastestPaarl Post

) Two die due toheat-wave

) Inferno at tyredealership

) UFO sightinghysteria Rockets gaan skitter 2 Percheron getalle brei uit 3 Aandwedloop 8

Lede van Lamco Entertainerswat vanjaar aan die jaarlikseATKV Wellington Klopse-kompe-tisie deelgeneem het, gaanvroeg in 2013 weer op hul poswees vir die 2013-kompeIsie.Die verskeie klopse-groepe isreeds besig om hul vere reg teskud vir die jaarlikse klopse-kompetisie wat op 1 Januariein Pelikaanpark op Wellingtonafskop. Die tweede ronde is op19 Januarie en die finaal vindplaas op 2 Februarie., Hierdie is die laaste Dra-kenstein Gazette vir 2012. DieGazette en Paarl Post-kantooropen weer op 14 Januarie2013. Gazette-personeel wenshul lesers ’n Geseënde Kers-fees toe en alle voorspoed virdie Nuwe Jaar.

FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

2013 ­ HIER KOM ONS2013 ­ HIER KOM ONS

Page 2: Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

Drakenstein Gazette Entertainment - Vermaak Friday 21 December 20122

Sondag 23 Desember) ’nKerspartytjie tenbatevanwelwillendheidword by De Poort in Paarl-Suid aangebied. Dieverrigtinge begin om 12:00 en almal wat dit wilbywoon kan ’n klein kindergeskenkie of R20saambring.Daarword ’nKersspel aangebied en ’n koor saloptree. Potjiekos en braaivleis is op die spys-kaart en besoekers kan ook hul eie piekniek-mandjies saambring. Bel vir Charl by 081 2700626 vir meer inligting.

Vrydag 28 Desember) Piekniekliefhebbers moenie die laaste vol-maanpiekniek van die jaar by die Taalmonu-mentopPaarlbergopVrydag28Desembermis-loop nie.’n Begeleide toer van die monument sal om18:30 en weer om 19:30 aangebied word, en diemonument sal tot om 22:00 oop wees.Besoekers is welkom om hul eie piekniek-mandjies saam te bring of een by VolksmondKoffiewinkel te bestel (021 863 2800). Volks-

mond sal tot om 22:00 oop wees vir koffie enligte verversings.Die toegangsfooi by die hek beloop R15 vir vol-wassenes, R10 vir studente en R5 vir kinders.Geen besprekings is nodig nie.

Saterdag 29 Desember) DJ Byron‘d is hosting a pre-New Year’s eveconcert at Club Bash in Lady Grey Street,Paarl. Doors open at 20:00 and R20 will get youin.

Maandag 31 Desember) Enjoy an evening under the stars in frontof the Nederburg Manor House during theirNew Year’s Eve Spectacular. You can look for-ward to an enthralling line-up of musical com-pilationsperformedby theCapeTownPhilhar-monic Orchestra with special performers per-forming alongside. Tickets cost R200 perperson and R100 for scholars between 13 and18. Bring a picnic basket or enjoy an array ofpicnic meals which will be on sale. Wine willbe on sale. Tickets are available at www.com-puticket.co.za.) Boland-boeremusiekgilde hou ’n Oujaars-dansmet die orkes van PoenaWeyers by Laer-skool Noord Eind, Paarl. Toegang R50 p.p. Al-malworduitgenooiomdieaandmetons tekomgeniet. Vir navrae kontak 083 346 7083.

KERSSPEL: Laer-skool Hugenotese gr. R-klas(Goggagrot) hetonlangs hul jaar-likse Kerskonsertgehou.

Rockets gaan skitter by monumentDie gewilde R&B/pop-groep TheRockets, tree Saterdag 5 Janua-rie as deel van die TuinteaterPiekniek-konsertreeks by dieAfrikaanse Taalmonument indie Paarl op.

Dié SAMA-genomineerde groephet al by bykans elke glansryke ge-leentheid in Suid-Afrika opgetree.Hulle het reeds die verhoog vir ver-skeie internasionale kunstenaarsgeopen,waaronderRonanKeating,WillYoung,PatrizioBuanneenAli-cia Keys. Internasionaal het hulleal in Australië, die Midde-Ooste enAfrika opgetree.The Rockets is ou bekendes op

menige radiostasies en veral lied-jies van hul Afrikaanse album,waaronderNa-makwaDaisyenEkisLiefVirJou,wordgereeldgehoor.Die vertoning begin om 19:30 in die Tuintea-

ter– ’n kleinboetievandiebekendePaarlAmfi-teater – wat op die grasperk reg aan die voet

van die monument geleë is.Besoekers iswelkomomhul eiewynenpiek-

niekmandjie saam te bring of een by Volks-mondKoffiewinkel te bestel (021 863 2800). Kof-fie, ligte verversings, wyn en bier sal te koopwees. Die konsert word ten bate van die Taal-

monument se Leesprojek aange-bied. Plek is beperk. Kaartjies isvooraf en by die hek beskikbaarteenR50 vir volwassenes enR10 virkinders (onder 6 jaar gratis).

Bring ’n kombers of kussing enwarm klere saam. Veilige parke-ring is beskikbaar en toegangwordbeheer. Geen honde of vure wordtoegelaat nie. Indien die weer slegis, word die konsert afgestel.

Toekomstige geleenthede by dieTaalmonument sluit in volmaan-pieknieks (28 Desember, 26 Janua-rieen23Maart), ’npiekniekkonsertmetEmoAdamsenorkes (9Februa-rie), ’n Valentyns-piekniekkonsert(14 Februarie), ’n piekniekkonsertmet die Superstars Klopse-groep (9

Maart) en sterrekyk-pieknieks (12 Januarie en16 Februarie).Navrae oor geleenthede by die Taalmuseum

of Taalmonument, bel 021 863 4809/0543 of be-soek www.taalmonument.co.za en www.face-book.com/afrikaansetaalmonument.

The Rockets is gereed om in Januarie die Taalmuseum aan die brand te sing.

KRONING VAN SKO-NES: Die AnnunciationKerk, Paarl, het ty-dens hul jaarlikse ba-saar ’n skoonheidskro-ning gehou. Agter isKenelynn van Wyk,Marozelle Sanie (MejBonanza senior), Gay-nore Festus en Chan-ning Clayton (MrCool). Voor sit RushaScheepers, Jade Lewin(Mej Bonanza junior)en Keaché van derVent.FOTO: ERNEST KILOWAN

Unieke teaterstuk met vuur envlamme by TaalmonumentKomgenietdieuniekeervaringvandie Dans van die Vlamme wat opVrydag 21 en Sondag 23 Desemberby die Afrikaanse Taalmonumentin die Paarl aangebied word.Die bekende vuurgeselskap, The

PsychedelicTheatre, stelvanjaar ’nbuitengewone vuurteaterstuk be-kend, gebaseer op Shakespeare seMidsomernagdroom.Dié unieke vollengte stuk sluit in

’n verteller, sang, karakters, dans-ontwerp, spesiale kostuums,mediaen verskillende vuurdansformate.

Die vertoning begin om 20:00 bydie Tuinteater op die grasperk vandie Taalmonument, met ’n praguit-sig oor die Paarlvallei.Kaartjies is by die hek beskik-

baar, asook vooraf by Gypsy win-kels in Stellenbosch, Langstraat(Kaapstad) en Kalkbaai, of by dieTaalmonument.Kaartjies kos R50 vir kinders on-

der 12 en R100 vir volwassenes.Vir meer inligting, bel 021 863

4809/0543 of 079 148 1933/078 3280928/084 715 0051.

Page 3: Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 21 December 2012 3

Wenke om jou eiendomen jouself te beskermLISE BEYERS

DIE fees- en vakansietyd is hier en ieder enelk wil ’n bietjie ontspan en selfs weggaanvir ’n paar dae.

Ongelukkig skuil skelms om elke hoek endraai wat hierdie planne wil bederf.Die polisie is van plan om deurgaans ’n hoë

sigbaarheidtehandhaafommisdadigers inhulareas vas te trek, en die verontagsaming vandie wet sal nie geduld word nie.Die publiek word egter ook gemaan om hul

kant tebringomsowel tuisasopdiepaaiemeerop hul hoede te wees.Daar word ook gevra dat mense hul oë en

ore te alle tye oop moet hou vir enige verdagtegedrag in hul omgewing, en sodoende goeiebuurmanskap te handhaaf.Probleem-areas wat die polisie tans onder-

vind is juismet diefstal van en vanuit voertuieen huisbrake.

Hoewel die polisie hul mannekrag ten vollesal gebruik tydens hierdie vakansietyd, is ditnie altyd moontlik om oral te wees nie.Die volgende wenke moet ernstig opgeneem

word om misdaad te voorkom:) Sluit altyd jou voertuig en hou vensters

toe. Moet geen waardevolle besittings in voer-tuie laat nie.

) Maak seker dat jou huis goed toegesluitis, en as jymet vakansie gaan, vra die bure om’n ogie oor jou erf te hou. Stel ook die polisiedaarvan in kennis.

) Wees veral versigtig met die hoeveelheidkontant wat jy saamdra, en wees uiters waak-saam wanneer jy geld trek by OTM’s.

)Vragerus joubure omalle pos enkoeranteook te verwyder sodat dit lyk of daar mensetuis is. Skakel ook ’n lig aan.

)Maak seker dat jou selfoon te alle tye wer-kend is, en sit noodnommers daarop.Die polisie is net ’n oproep weg, indien die

publiek hulp nodig het.

Paarliet wil só Percheron-getalle uitbreiHENNIE BASSON

’n Paarl en Stellenbosse Percheron-teler hetpas ’n samewerkingsooreenkoms met diegrootse stoet van dié ras in die land gesluit so-dat die gene-poel van gehalte perde vanhierdie swaar trekperdras vinniger na al-le uitwyke van die land uitgebrei kanword.Die Paarliet, Johan van der Merwe en

Eric Hanekom het ’n ooreenkoms vantwee jaar gesluit met die Summerwind-stoet, buitePretoria, sodathul topmerriesuit hul Gemini-stoet dáár vir teling ge-bruik kan word.Volgens Van der Merwe, wat ’n be-

stuurslidvandiePercheron-telersgenoot-skap van SA is, het hy en Hanekom totdiesamewerkingsooreenkomsoorgegaanweens die behoefte aan geskikte Percher-on-hingste in die Wes-Kaap.DieeienaarvandieSummerwind-stoet,

Johan Henning, beskik reeds oor vier in-gevoerde hingste uit Frankryk, waarvandie een, Sympa de Bellevue, verlede jaarasSuid-AfrikasePerdvandieJaaraange-wys is.Die samewerkingsooreenkoms is be-

kend gemaak op ’n spoggeleentheid by die be-kenderooskwekeryvanLüdwigTaschner,bui-te Pretoria. Daar is ’n helderrooi roosvariëteitna Sympa vernoem - die eerste keer in die landdat ’n roos na ’n perd vernoem word.

Johan van der Merwe van die Paarl (links) en Johan Henning,die eienaar van die Summerwind-Percheron-stoet.

FOTO: ANITA ENGELBRECHT

Wat wil kinders vir Kersfees hê?FRANS LE ROUX & DEVIDEAN MOSES

Rameez Surrani weet ook wat hywil hê. “Ek soek net ’n PowerRanger-speelding by Vader Kers-fees en as hy wil, kan hy dit som-mer vir my juffrou hiér by die skoolgee. Ek hoop nie hy sit weer inons skoorsteen vas nie.”

“Ekbelowedat ekhierdie hele jaarsoet was. Ek sal graag ’n pienkfiets en Barbie-pop wil hê. En om-dat dit nou so warm is, wil ek ’nswembad by die huis hê ook.”Dit is Annika Kotzee se lys vanKersgeskenke.

Chanukah Hugo is baie seker vanhaar saak dat sy sal al haar ge-skenke gaan kry. “Ek dink ek wasdie jaar soet genoeg om my ted-die en Barbie-pop by Kersvaderte kankry. Ekhoopnet hy is betydshierdie jaar.”

“Ek wil sommer lekker soetkoekby Kersvader hê sodat ek kan soetwees en luister vir mammie,” ver-tel Zeta Julies. Verder vra sy ookvir Kersvader om vir haar speel-goed, ’n swembad en nuwe klerete bring.

Aje Paulse is opgewonde oorKersfees en kan nie wag vir 2013nie. “Kersvadermoet virmy skool-klere bring en ook vir my ’n Play-station om in die huis te speelanders gaan die son my brand,”vertel hy.

“Ekwil ’nmotorfiets hêensommerook ’n groot elektroniese motorwaarin ek kan sit en ry,” vra DevinCarolissen. “Wanneer ek elke keergaan luister en soet wees, moetKersvader my belowe om vir mysakke vol lekkergoed te bring.”

TROTSE CHEMIESE INGENIEUR: Byron Parrott (naas-links) ’n oud-leerling van Klein Nederburg SekondêreSkool was van gr. 8 tot 12 dié skool se top-leerling.In sy matriekjaar (2007) was hy die agtste bestematriekleerling in die Wes-Kaap. Byron is nou ’n che-miese ingenieur nadat hy sy graad aan die UniversiteitStellenbosch behaal het. Sy finale jaar-projek wasso goed nagevors dat dit gepubliseer gaan word in’n ingenieurstydskrif. Hier by hom is sy trotse ouersRhonda en Vincent Parrott asook sy broer Marvin.

TOUSPRING: Touspring is een van ’n verskeidenheidaktiwiteite wat eerskomende Maandag by die Daljo-safat-stadion tydens die Drakenstein-munisipaliteitse Gemeenskapspele se finale ronde aangebiedword. Die Spele begin om 08:00 en duur tot 16:00.

FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

Page 4: Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

Drakenstein Gazette Recipes - Resepte Friday 21 December 20124

Protect yourselffrom sun damageIt’s summer and holidaytime andthe beaches and outdoors are call-ing you.

But also, the suns rays are at theremost potent and spending long timesunprotected in the sun can be lethal.Ithasbeenproventhatprolongedperi-ods in the sun can lead to skin cancer.

According to the Cancer Associa-tion of South Africa (Cansa), skin can-cer is themost common formof cancerin South Africa.

Here follows some tips on how toprotectyourself intheselong,hotsum-mer months:

) Ask your pharmacist for a re-nowned sunscreen with a high sunprotection factor (SPF). Sunscreen’sare scientifically rated according totheir SPF.

The SPF rating indicates the level

of protection a product provides.Thus, the higher the SPF, the moreprotection you will get.

) Always re-apply sunscreen afterswimming, towel drying and perspir-ing. Apply even when cloudy.

) If you have fair skin, eyes andhair, or tend to burn easily, choose asunscreen with a higher SPF.

) Avoid being in direct sunlight be-tween 10:00 and 15:00.

) Sun can also damage your eyes.Too much exposure to sun can in-crease your risk of developing cata-racts.Youshould then invest inagoodqualitypairofUVprotectivesunglass-es - not the cheap stuff bought on astreet corner.

) Also, wear a hat when in the sun,weather you are working or playing.

) And lastly, drink lots of waterwhen in the sun to avoid dehydration.

Protect yourself from the sun before it’s raysdo irreparable damage to your skin.

PIC: LISE BEYERS

OMGEE: Val de Vie Estate het vir 400 kindersvan TC Newman-hospitaal ’n Kersfees-karna-val gehou. Kinders ismet lekkernye, geskenke,gesigverf, springkasteel en dans getrakteer.Val de Vie is dankbaar vir al die hulp wat deurborge verleen is om hierdie geleentheidmoontlik te maak vir die kinders.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

HUIS ENSY LIGGIES: Hierdie huis inGroenheuwel spogjaarliks met sy vrolike Kersliggie-versierings.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 5: Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 21 December 2012 5

LAFENIS IN DIE HITTE: Magda’s Sopkombuis het onlangs as deel van hul Kersvieringe meer as 3 000 bordekos en geskenke uitgedeel aan behoeftiges. Die byeenkoms is by Vlakkeland gehou en die brandweer wasdaar om die kinders ’n bietjie af te koel. FOTO: JERARD VAN DER WALT

BYBELSKOOL KEN DIPLOMAS TOE: Pearl Bybelskool het onlangs hul diploma-plegtigheid vir hul studentegehou. Die Bybelskool sal van Maandag 4 Februarie in aanvang wees. Vir verdere navrae bel Vernon Jacobsby 021 872 0002 of 073 656 5995, of Pieter Williams by 021 864 2665 of 073 850 8327.

GRADUATING IN SCHOOL LEADER-SHIP: Teachers of Charleston HillSecondary School Anthony Meyer(head of department), and deputyprincipal Cyril van Wyk (right) atten-ded their graduation ceremony atStellenbosch University where theyreceived an advanced certificate ineducation (school leadership andmanagement).

SKENK R5: Shoprite inKlein Drakensteinweg,Paarl-Oos hou dié Desem-bermaand ’n uitreikprojekvir Rusthof-tehuis vir be-jaardes in Paarl-Oos. Elkekliënt kan hul geskenketeen R5 laat toedraai.Hierdie geld word aan dietehuis geskenk. Agter isHeather Julies (Shoprite),Magdalene Naudé (Rust-hof) en Anthea Matthee(Shoprite) Voor is inwo-ners van Rusthof wat diegeskenke toedraai, FrankPietbooi en Simon Solo-mons.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

GIFTS FOR THE CHILDREN: Children at he Paarl Stimulation Centre in Joephat Street, Sonstraal, enjoyeda fun day recently during which gifts were handed out to them by the staff of the Paarl Hospital.

PHOTO: ACHMAT PATEL

CERTIFICATES IN SCHOOLLEADERSHIP: Here areThelma Adams head ofdepartment at WellingtonHigh School, Mary Bandaprincipal of Klein Neder-berg Secondary Schooland deputy principal Sha-hida Sali of WellingtonHigh School who receivedtheir advanced certificatein education (school lead-ership and management)at Stellenbosch University.

Page 6: Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 21 December 20126

TEKOOPFORSALE

71

Algemeen

Miscellaneous

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullisverwy-dering. Skakel Neels 021 8729397 of 083 412 8810.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

102

Allerlei

Miscellaneous

Services

DR PRINS. Handpalm-lesings. Fortuin vertellings,maagprobleme. Verwyderongeluk en bring geluk.Werkloos? Besoek dr inPaarl. Skakel dr 078 1612307.

105

Binnenshuisdienste

HomeServices

Interior

108

Geld/lenings

Money/Loans

112

Gordyne/Matte/Stoffering

Curtains/CarpetsUpholstery

115

Vervoer en Berging

Moving&Storage

ELECTRICALREPAIRS & AIRCONS

083 708 4950

REGASFRIDGES

ENIGE IETS

MEUBELS

VERVOER

083 708 4950

MOVING?

TREK?

ANYTHING

FURNITURE

TRANSPORT

140

Elektriese

Herstelwerk

Electrical Repairs

APPLIANCEREPAIRS

• FRIDGES

• FREEZERS

• TUMBLE DRIERS

• DISHWASHERS

• WASHING MACHINES

• RE-GAS R170

Jan 076 919 0596

Speed Queen, Whirlpoolspeicalist

1143

Loodgieters

Plumbers

HOLIDAYANDTRAVEL

VAKANSIE ENREIS

132

VakansieAkkommodasie

HolidayAccomodation

RELAXED COASTALLIVING! Kleinmond walkingdistance to beach 1 Jan 2013- 31 March 2013 or House-swop possibility. 084 7558111.

EIENDOMMEPROPERTIES

165

Erwe te KoopPlots for Sale

EXCELLENT INVEST-MENT with unlimitedpotential in 2nd avenueKleinmond, near Harbour Rddevelopment -R750000. 074073 1429.

167

Huise te Koop

Houses for Sale

KLEINMOND: Goeie beleg-ging! See-en-Berg-uisig.Siersteen, 3 Slpk, 2badk,onderdak braai-area, enkelmotorhuis - R945 000. 084755 8111.

JOBS

400

Betrekkings Gevra

JobsWanted

RELIABLE, HARDWORK-ING, looking for short/longterm production/project/logistics amangement fromJan 2013. 074 073 1429.

TUISVERSORGER metondervinding, onmiddellikbeskikbaar. 079 618 2799.

Vorige wennersin 25 Myl­resiesTwee voormalige wenners vandie 25 Myl-resies, wat ’n hoog-tepunt by die 115ste Boxing

Day Sports-fietswedrenne bydie Faurestraat-baan gaanwees, gaan mekaar die strydaansê.

NolanHoffmann,verlede jaarsewenner, wil dit twee oorwinningsin ’n rymaak,maar ryers soos Re-niell Matthysen, 2010 se wenner,en Boyd Roberts van die Intelli-bus-span, asook plaaslike ryerssoos Avery Arendse, Clint Hen-dricks en Bronwyn Adams, gaandit nie vir hom maklik maak nie.Om die 25 Myl-resies op te kik-

ker, gaan daar vanjaar tydens diéwedren bykomende prysgeld toe-geken word op elke 20ste rondtevan die 86 rondte 25 Myl-wedren.Dit sal verseker dat die wedren

vinnigenopwindendgaanweesendat toeskouers kan uitsien na ’nmoontlike nuwe rekordtyd.Die Paarl Amateur Atletiek en

Fietsryklub biedweer vanjaar diéwedren aan, die oudste aaneenlo-pendefietsrybyeenkomsindiewê-reld.Prysgeld van R20 000 is vanjaar

op die spel wat verseker dat dieland se beste baanfietsryers hiergaan wees om mee te ding.Die huidige 25Myl-rekord staan

steeds agter die naam van GaryBenekewatdie1985-wedrenmet ’ntyd van 54:23 gewen het.Gary se seun Calvin Beneke is

deesdae een van die land se top-fietsryers en neem vanjaar saammet syGauteng-fietsrymaats deel.DieSuid-Afrikaansekampioene

Jeanne Nell, Jean Smit en Evan

Carstens, kan as die gunstelingebeskou word. Ook hier kan NolanHoffmann, Reniell Matthysen endie jong Carl Borcherds dalk vir’n verrassing sorg.Die Minnaar-beker en AW Bas-

son-beker is maar net twee trofeëwat vanjaar van die beste baan-fietsryers na die Paarl gaan lok.Die Boxing Day Sportbyeen-

komsbied ookwedrennevir opko-mende ryers van die ouderdoms-groepe o.12 tot juniors asook virveterane aan.Soos gewoonlik sal twee wed-

renne ook aangebied word vir on-gelisensieerde ryers wat met eni-ge fiets kan kom ry. Al vereiste isdat hulle valhelms moet dra.Vanjaar severrigtingebeginom

13:30 op Woensdag 26 Desember.Die hekke open om 12:00. Toe-gangsgeld beloop R30 (R20 vir kin-ders).

Nolan Hoffmann

NEW ADDITIONS TO LION PARK: Chimpanzees have recently joinedthe list of animals at the expanding Drakenstein Lion Park. The chimpshave been adopted by Paul Hart of the Lion Park after the TygerbergZoo closed down. Two tigers, a pair of white lions, as well as otheranimals suchas lamasandmarmosetmonkeyshavealsobeenadoptedfrom the zoo. The chimpanzee enclosure is now officially open to thepublic. PHOTO: FRANS LE ROUX

Entries open for scenic 99erCycle Tour and MTB challengeEntries are open for the 2013 99ercycle tourandMTBchallenge thatwill take place in Durbanville on9 February.The long route is 108 km and ac-

credited as a seeding event for theCape Argus Cycle Tour.The shorter route is a comforta-

ble 64 km. This year there are new

MTBroutes of 25 kmand 13 kmre-spectively. These routes will gothrough the scenicClaraAnnafon-tein Farm and its neighbours.Online entries close on 28 Janu-

ary.For enquiries contact 011 707

[email protected] www.99er.co.za.

Page 7: Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 21 December 2012 7

TOTSIENS LAERSKOOLDAE: Tydens die Laer Meisieskool La Rochelle se gr.7-leerlinge se afskeid by die Bergrivier-oord het die meisies heerlik in die koel water baljaar! Van links is Kirsty Adams, Micaela Sampson, Tamsynvan Rooyen, Lee-She Filander en Kaylin Williams.

AFRICAN DRUMS: Members of Drakenstein Municipality visited Bosplaas Primary School to demonstrate tothe Gr.R pupils how to play African drums. With them at the back are Luleka Bolani (Drakenstein Muncipality),Nadia Adams (principal) and teachers Anthia Kalamadien and Sonwavile Morco.

MINI-MATRIEKAFSKEID: Gr.7-leerlinge van Dalweide Primêre Skool het onlangs hul mini-matriekafskeid inhul skoolsaal gehou. Elke leerling het met spoggerige motors en uitrustings opgedaag, nes volwaardige matriku-lante. FOTO: DEVIDEAN MOSES

KLERESKENKING: Die matrikulante van New Orleans Sekondêre Skool het op hul laaste skooldag hul klereen skoene aan die skool geskenk vir hul klerebank. Hier is Astrolitha Isaacs, Rialdhi September, ChristelSwartz, Nathan Siegelaar, Clinton Keet, Fundiswa Mhlauli, Errolene Corneulius en Shannon Simons.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

KLEURE-ATLETIEK: Tydens Laerskool WA Joubert se kleure-atletiekis Marco Moses as Victor Lodorum aangewys en Monique Lam-precht as Victrix Lodorum.

TENNISWENNERS: Hierdie Gimmies het baie goed gevaar by die Paarl-ope tennistoernooi. Van linksis Joané Rossouw o.11 (eerste plaat), Megan Venn o.11 (eerste dubbels), Handro Griesel en FrancoSmit o.12 (derde dubbels), Mari Pieters o.13 (eerste enkeles) en Annelie du Toit o.11 (derde enkels).

KERSSPEL: Nederburg Primêre Skool se gr.R-leerlinge het ’n Kersspel opvoering gehad tydens huldiploma- plegtigheid. FOTO: ERNEST KILOWAN

DEBUTANTE: Soetbly Speelgroep Kleuterskool het tydens hul debutantebal hul juniorwenners aangewys. Agter sit Agneshia Dombas, Danté Jeppie, Jaydon Hans enEdniel Alexander. Voor is Cayden Fortuin en Zeta Julius.

Page 8: Drakenstein Gazette 21 Dec 2012

BAIE WOORDE: Twee deelnemers tydens die Taalmonument se Aandwedloop neem die afdraendetydens die 5 km-pretloop wat verlede Woensdagaand in die Paarl plaasgevind het. Deelnemerskon woorde koop om aan dié wedloop deel te neem. Sowat 400 deelnemers het aan die 10 km-wedloop deelgeneem en 200 aan die pretloop. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

SA A pak Nieu­Seeland in PaarlPaarliete kry die geleentheid om vanaf 28tot 30 Desember te gaan kyk hoe Suid-Afri-kaAdieNieu-Seelanders in ’n driedagwed-stryd op Boland Park pak.

Dié wedstryd is op die vooraand van die eer-ste toetswat op 2 Januarie opNuweland begin.Toegang vir die Paarl-wedstryd is gratis.BolandKrieket is ookdie gasheer vir die eer-

ste eendagwedstryd teen Nieu-Seeland wat op19 Januarie op Boland Park in die Paarl beslisword.

Dit is ’n 50 boulbeurt-dagwedstryd wat om10:00 begin. Die hekke open reeds om 08:00.Op daardie stadium sal die Proteas reeds in

drie T20-wedstryde en twee vyfdagtoetse metdie Black Caps kragte gemeet het.Pawiljoensitplekkaartjies vir dié wedstryd

is R200 en vir die graswalle is dit R160 (volwas-senes) en R130 vir kinders.Kaartjies is beskikbaarbyhttp://cricket.tic-

ketpros.co.za, by TicketPros dienssentrum(087 151 4400) of by TicketPros kiosks by allePostNet winkels landwyd.

LEGEND AWARD: Western Cape ministerDr. Ivan Meyer (left) of Cultural Affairsand Sport handed over a sport legendaward to Henry Paulse of Wellington atthe recent Western Cape Sport Awardfunction. Paulse is the current deputy di-rector of specialised services at the De-partment of Cultural Affairs and Sport.As a 6th dan shihan Shorinyu Karate heis currently a chief instructor in SouthAfrica and in Africa. He represented theWellington School sports union underSAPSSA and was the chairperson ofBoland Sport Congress in 1988. As Pres-ident of the Boland Cricket Board, Paulsewas also the manager of the SA A crick-et team that toured the West Indies, SriLanka, Bangladesh and Kenya. Paulsewas a Sacos leader in the Boland andled unity talks in Boland and SWD forthe formation of the National SportCouncil.

SPORT LEGEND: Dr. Ivan Meyer (left) West-ern Cape minister of Cultural Affairs andSport is here with Dr Joey Cupido at theSport Legends award function that washeld in Cape Town recently. Cupido be-came chairperson of the Paarl Rugby Un-ion and went on serving the union until1985. He promoted non-racial sport andwas an executive member of Boland NSC.

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 21 Desember 2012 | Tel. 021 870 4600