drakenstein gazette 23 05 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 23 May 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) Matric boy stabbed to death ) Mystery sur- rounding N-Paarl woman’s death ) Paarl dump artist ) Fire at Faure stadium Wys jou talent 3 Vote for Marshall 5 Bergrivier klop C’Hill 8 Alhoewel die Drakenstein-gebied steeds heerlike sonnige dae geniet, is die winter byna hier. En ’n getuienis hiervan is die pragtige kleed herfskleure wat die gebied tans versier. Môre (Saterdag) sal die reën egter weer begin val, maar met ’n matige verwagte temperatuur van 26 °C. Maar Sondag tuimel die kwik na 16 °C met swaar reëns te verwagte. FOTO: LISE BEYERS ‘Jaar word ryp in goue akkerblare’

Upload: boland-gazette

Post on 14-Mar-2016

263 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 23 05 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein gazette 23 05 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 23 May 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) Matric boystabbed to death

) Mystery sur-rounding N-Paarlwoman’s death

) Paarl dumpartist

) Fire at Faurestadium Wys jou talent 3 Vote for Marshall 5 Bergrivier klop C’Hill 8

Alhoewel die Drakenstein-gebied steeds heerlike sonnige dae geniet, is die winter byna hier. En ’n getuienis hiervan is die pragtige kleed herfskleure wat die gebied tans versier. Môre (Saterdag) sal diereën egter weer begin val, maar met ’n matige verwagte temperatuur van 26 °C. Maar Sondag tuimel die kwik na 16 °C met swaar reëns te verwagte. FOTO: LISE BEYERS

‘Jaar word ryp in goue akkerblare’

Page 2: Drakenstein gazette 23 05 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 23 May 20142

CPF public meetingto be heldThe Paarl West Community Policing Forum(CPF) invites all residents in Paarl to attenda CPF public meeting to be held on 28 May at18:30. The meeting will be hosted by GrandeRoche. Various speakers from the Neighbour-hood Watch groups in Paarl will be participat-ing. Identi Masses will be the official guestspeaker. For any information of enquiries con-tact Captain Louise du Plessis on 082 850 9614.

Paarl-Oos-polisie het die afgelope naweek inPaarl-Oos op verskeie vermoedelik gesteeldegoederebeslag gelê.Onder dieware is gereed-skap, ’n elektriese braaipan en ’n boor. Indienenigiemand die goedere herken en sodoendedie polisie met hul ondersoek kan help, wordhulle gevra om ao. William Daniels (foto) bydie Paarl-Oos-polisiestasie te bel by021 877 5900.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Jolene Rarbenheiner van Klipbokstraat, Paarl-Oos, isbaie dankbaar dat haar motor teruggevind is deur diePaarl-Oos-polisie. Rarbenheiner, wat op 15 Mei nag-skof gewerk het, het die oggend tuis gekom toe haarma haar vertel dat haar motor uit hul erf gesteel is.Sy was so verstom toe sy sien dat diemotor se sleutelssteeds in haar kamer was. Die SAPD is dadelik inkennis gestel en die voertuig is in Azaliastraat, Neder-burg, verlate gevind. Die Toyota Corolla is steeds inPaarl-Oos-polisie se besit vir verdere ondersoek.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Sergeant Haviwla Stephans (left) and Constable Lance du Plessis of Paarl-East Police show flyersof the children who have been reported missing. Most of the parents report their children as missing,but often, several days later, the children are often found with either friends or family. The policewant to inform the public about looking after their children and advise them to always know theirchildren’s whereabouts. Child Protection Week will be celebrated worldwide from 27 May until 2 June.The Paarl-East police will visit schools in the area to advocate children’s rights. They will also informand educate the public about the needs of children during their emotional, cognitive and physicaldevelopment.....................................................................................................................PHOTO: DEVIDEAN MOSES

Mac Kay’s dream ofinternet access for allDesmondMacKay fromNewton, is making ac-cess to unlimited inter-net more accessible tothe man in the street.

Mac Kay left South Afri-ca in 2006 for France, andit is there that he experi-enced technology that al-lows everyone in Franceaccess to unlimited inter-net at a fixed affordablemonthly subscription.

This made him think ofthe lack of similar servic-es in South Africa.

He established Unlimit-ed Internet Access (UIA),which triggered in him adesire to bring this tech-nology to South Africa.

Mac Kay successfully negotiated an exclu-sive agreement between a French companyand UIA for the South African market and theAfrican continent to use this technology.

After two years of research and studies onthe broadband scenario of South Africa and af-ter the regulatory standards were met, UIA in-stalled a pilot project at Wellington HighSchool.

With UIA’s technology, and through a WIFInetwork, internet connectivity is provided toall teachers in classrooms.

According to the principal Harvey Cupido,there is great excitement amongst all teachersat the school as this solution eliminates teach-ers crowding the secretary’s office for accessto the school’s internet, which has a limitedbandwidth capacity. Teachers have been com-

plaining about the usage of their personal in-ternet data for research on subjects and certaintopics for their lessons, as this is becoming acostly exercise for them.

Mac Kay mentioned that UIA’s technologywould initially be free of charge to all theschools they become involved with, as part ofthe company’s social responsibility towardseducation in and around South Africa.

Households will be connected as the secondphase of UIA’s activation plan at an affordable,fixed subscription per month for unlimited in-ternet access at a minimum speed of 1MB/persecond.

For more information about the activationplan and availability of UIA’s product in yourarea, email [email protected] or call072 650 9158.

DesmondMacKay, is the founder and chairperson of Unlimited Internet Access.PHOTO: DEVIDEAN MOSES

Dillon Fredericks was arrested by members ofPaarl Police on Tuesday 13May for an attempt-ed housebreaking in the Upper Lady Grey areaafter he was found in possession of a metalpole, which he had allegedly used to bend andbreak burglar bars. He was arrested in a nearbystreet after he fled the scene. Fredericks waspreviously released on parole. He appearedin the Paarl Magistrates Court yesterday. Hereare constables Lizette Green and Fezile Konawith the metal pole used.

Tweeling se borgtoguitgestel toe hullename omruilInwoners het Woensdag voor die Wel-lington-landdroshof betoog teen die borgvan die verdagtes wat in die hof verskynhet in verband met die moord op die be-jaarde Yaseen Nichols (80).

Nichols is op 8 Mei dood in sy huis inPinestraat, Wellington, gevind.

Die verdagtes, Edwin en Edwill Willi-ams, is kort nadat daar op sy liggaam af-gekom is, in hegtenis geneem.

Die inwoners beweer dat die Williams-tweeling ’n gevaar vir die gemeenskapis omdat hulle glo reeds voorheen metdie gereg gebots het.

Hoewel die twee aanvanklik Woens-dag om borgtog sou aansoek doen, is diesaak onverwags tot 27 Junie uitgestelomdat dié identiese tweeling nie vir diehof wou sê wie is wie nie en glo kort-korthul name omgeruil het.

Hulle word in die Allandale-tronk aan-gehou.

Page 3: Drakenstein gazette 23 05 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 23 May 2014 3

Talent-kompetisiegroei jaarliksLIEZL DAVIDS

Paarlse sanger, Sydwell Beziek, het vierjaar gelede die talentkompetisie GlobalSpotlight Talent Search in die Paarl op diebeen gebring.

Volgens Beziek wil hy graag terugploeg indie gemeenskap en terselfdertyd ’n platformskep vir kunstenaars om hul drome uit te leef.“Andrew Strauss het virmy as sanger onge-

looflik baie gedoen en met hierdie kompetisiewil ek ook hulde bring aan hom.”VolgensBeziekhetdiekompetisiedieafgelo-

pe vier jaar ongelooflik baie gegroei enkryhulbaie goeie ondersteuning van plaaslike besig-hede en ander borge.“Ons prysgeld het ook gegroei vanR1 000 tot

vanjaar se R3 000. Die kompetisie is nog in sy‘baba-stadium’, maar onsmoet eers leer kruipvoor ons kan hardloop. En ek is trots op my‘baba’.”Vanjaarworddiekompetisie gehou in same-

werking met Radio KC.“Frank PietersenMusiek-sentrum, NewOr-

leans Sekondêr en die Ou Meul-teater onder-steun ook die kompetisie met hul verskeie by-draes.Bezieksêdathygraagsalwil siendatplaasli-

ke kunstenaars terugploeg in ons dorp.“Hoekom moet kunstenaars buite die dorp

gaan om aan kompetisies deel te neem as hiersoveel talent plaaslik is.”Beziek, wat verlede jaar deel was van Kuier

se Kersfeeskonsert, vertel dat dit harde werkis om die kompetisie te reël, maar dat alles diemoeite werd is wanneer jy die deelnemers opdie verhoog sien.

“Diegesigsuitdrukkingsvandiedeelnemersen die wenner maak als die moeite werd.”Beziek werk tans aan ’n album en wil graag

eendag sy eiemusiekskool begin om ander op-komende sangers te help. Inskrywingsvormsvir die kompetisie is beskikbaar by die PaarlPostkantore, RadioKC en die FrankPietersenMusieksentrum. Die sluitingsdatum vir in-skrywings is 30Mei. Oudisies vind plaas op 21Junie by New Orleans Sekondêre Skool. Regi-strasiebeginom08:00.BehalwedieR3 000prys-geld is die Andrew Strauss Floating Trophy ofExcellence ook op die spel. Inskrywingsgeld isR50 per persoon per item. Bel Sydwell Beziekby071 404 5169.Faks jouvorm,bewysvanbeta-ling en ID na 021 872 8285.

Plaaslike sanger Sydwell Beziek.

Tinus Linee Rugbydagvind in Junie plaas’n Rugbydag propvol aksiegaan op 16 Junie by die Dal-josafat-stadion plaasvind.Hierdie jaarsaldaarmeer

as genoeg aksie op Jeugdagwees,wanneer skole en rug-byklubs saam staan om dieoud-Springbok en WP-le-gende, Tinus Linee, te on-dersteun.Linee is ’n jaar geledemet

motorneuronsiekte gediag-noseer, dieselfde siektewaaraan nog ’n Springbok-legende, JoostvanderWest-huizen, ly.Daar word beoog om ver-

skeie rugbysterre betrokkete kry by die dag. Spelers van dieWP, Stor-mers en Boland Kavaliers gaan die dag by-woon.Die Drakenstein-munisipaliteit en WP

Rugbyuniesal insamewerkingmetBolandRugbyunie enPaarlstreekRugby ’n rugby-dag hou waarby laerskole, hoërskole en

rugbyklubs kan betrokkeraak. Daar sal verskeie kos-stalletjies ook wees vir toe-skouers en toegangsgeldebeloop R10 per volwasseneen R5 vir kinders. Parke-ringisbeperkbyDalJosafatStadion, so jou voertuig setoegangsgelde is ook R10. ’nVeiling van wyn en Spring-bok- en provinsiale memo-rabilia word ook beoog.Al die gelde wat ingesa-

mel word sal aan ’n onder-steuningsfonds vir Lineegeskenk word om medieseonkostes en so meer te dek.Indien enige iemand by

die rugbydag wil betrokke raak, skakel ge-rus vir Mario Williams by 082 380 2680 of021 870 1081. Maawyah Moerat kan ook op082 308 4786 geskakel word.Hierdie geskiedkundige toernooi beloof

om ’n jaarlikse instelling teword.Maak se-ker dat jy dit nie misloop nie.

Tinus Linee

Page 4: Drakenstein gazette 23 05 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 23 May 20144

Zumba for ValcareZumbaFitnesswill host a 90 min Zum-bathon in aid of raising funds for Val-care Trust Paarl.The event will take place on 6 June,

18:30 at the Strooidak Kerk in KleinReservoir Street. Entry is R60 or do-nate a blanket. For more informationcontact Gayle Britz on 082 788 4286 .

You the Entrepreneur: Thetime to be cautious is nowDAVID MALHERBE

One of the characteristics of en-trepreneurs is that they usuallyhave an optimisticoutlook on life.

Therefore, if someonewarns them about thepossibility of a negativeturn of events that mayoccur in future, they of-ten tend to think that itwill not affect them,though it may be exact-ly what they need tohear.Today seems to be an

appropriate time for voicing such aword of caution. I usually like to ad-vise business owners to grow andexpand their businesses, but thereis also an important timing aspectto new ventures.According to Rapport, the South

African economy is taking some-

what of a hammering at the mo-ment. Growth figures basicallycame to a standstill and consumersarestruggling.Yetweneed thepros-

pect of growth tomake ex-pansions worthwhile.According to Mike

Schüssler, economist ofEconomists.co.za, growthin theSouthAfricanecon-omy is very weak andchance of a decline in eco-nomic activity is loominglarger by the day. InAprileconomic activity on ayearly basis was the low-est since the economic re-cession of 2009.

Although South Africa is not yetin a recession (negative growth fortwo consecutive quarters) indexesshow that economic growth atpresent is lower than populationgrowth and retail growth is lowerthan expected.

Annabel Bishop, an economist at

Investec Bank, says that householdfinancesarestressed.Thehikeinin-terest rates inJanuary led to less ex-pendable income, while unemploy-mentandhigher levelsofdebt limitsthe prospect of borrowing money.The large percentage of South Af-

ricans that cannot pay their exist-ing debt (instalments that are threemonths or more in arrears), givesan indication of the extent to whichconsumers’ finances are in jeop-ardy.In spite of the alarming decline in

economic activity, the ReserveBank indicated that a further hikein interest rates can be expected.My intention is not to stir up pes-

simism among readers, but ratherto help entrepreneurs and businessowners tomake better informed de-cisions.Adownturn in theeconomyis a reality that comes around everycouple of years andwe need to limitthe risk thereof by making wise de-cisions in anticipation.

Do you produceMbekweni Muffinsor Chicago Choco-lates? Or maybeKlein DrakensteinCookies or SmartieTown Sweets?Drak-enstein Gazettewants to find outmore about entre-preneurs that oper-ate their uniquebusinesses fromtheir homes. In to-day’s tough econo-my, starting yourown business is thesolution. Not onlydo you create workfor yourself, but forothers too. Send usadescription of yourbusiness, or comeand tell us about it.Once a month theGazette Entrepre-neur of the Monthwill be selected. Thewinner will receive apromotional articlein theDrakenstein Gazette and an advertisement to boost his or her business.To enter or for more information, call 021 870 4614; e-mail [email protected] or visit our office at 1a New Street, Paarl.

WEN. Een gelukkigeDrakenstein Gazette-leser kanhierdie week dié twee boeke, met komplimente vanHuman & Rousseau, wen. Daar’s ’n Trikeratops opdie trampolien en Daar’s ’n Stegosourus in die storie,vertel die feite en geite van dinosourusse en vra dievraag: Sê nou dinosourusse het vandag nog gele-we...wat sou hulle gedoen het? Die illustrasies isgedoen deur Aleksei Bitskoff. Om die boeke te wen,sms jou naam en die naam van die boek na 32365voor Maandag 12:00.

Page 5: Drakenstein gazette 23 05 2014

Drakenstein GazetteGeneral - AlgemeenFriday 23 May 2014 5

Matriek-reünie was ’nfeestelike opskopGedurende2012hetdaar ’nbehoefteont-staan by ’n aantal oudleerlinge van die1964 matriekklas van die Hoër Handel-skool Paarl, wat vandag bekend is asHo-erskool Labori, om ’n 50-jaar reünie ge-durende 2014 aan te bied.

’nKomiteevanseweoudleerlinge is saam-gestel om die taak te verrig. ’n Aantal reë-lingsvergaderings in samewerking metskoolhoofenpersoneel isbydieskoolgehou.Van die oorspronklike matriekklas wat

uit 213 bestaan het, is 150 opgespoor.Daar het 111 oudleerlinge gereageer wat

aangedui het dat hulle die reünie sal by-woon.Daar ismetJohanSmit,watook ’noud-on-

derwyser byLaboriwas, onderhandel omasorganiseerdervandiereünieop te tree.Smithet toe die verblyf in die koshuis asook diespyseniering gereël.Die Vrydagaand het uit ’n ken-mekaar-

aand met ’n vingerete bestaan waartydensdaar na lekker musiek uit die sestigs-erageluister is.As deel van die program het die oudleer-

linge Saterdag op ’n toer deur die skool ge-gaan endie nuwe tegniese deel vandie skoolbaie interessant gevind.Die groep was baie beïndruk deur die he-

dendaagse onderwys-afrigting by Labori.’nBesoek is ookaandieoud-seunskoshuis

Bethel afgelê,wat een vandie oudste gebouein die Paarl is. Dit dien tans as klubhuis virdie skool se sportliggame.Saterdagaand is ’n dinee met ’n dans ge-

hou. Drie oud-onderwysers het as eregastedie funksie bygewoon.’n Wisseltrofee, wat deur die oudleerders

geskenk is vir beste ingenieurs-student ingr. 12, is aan die skoolhoof oorhandig.

Hier is die 1964-matrikulante van die Hoër Handelskool(Hoërskool Labori) wat hul 50-jaar reünie onlangs gehouhet.

Christian Aids Bu-reau of South Afri-ca (Cabsa) re-cently held theirannual generalmeeting and cele-brated the fightagainst HIV/Aidsby lighting a can-dle. Here from leftare Karel Dam-pies, Lizette Bax-ter and LorenzoAlbertus (AthloneHouse OfStrength) andAneleh Fourie leRoux (Cabsa).

Local drummer, Marshall Hartogh, is participating in the Cape Town Got Talent competition on Cape TVchannel 263 on Saturday at 16:30. This week is the last week to vote for Marshall to stay in the competition.SMS his name ‘Marshall’ and 20 to 084 217 5759. PHOTO: LIEZL DAVIDS

Ligstraal Skool het onlangs ’n inhuldigingseremonie gehou ter viering van hul twee nuwe klaskamer-eenhede, 32-sitplek skoolbus asook hul veeldoelige baan, wat moontlik gemaak is deur donasiesen skenkings van Lotto en verskeie borge. Tydens die vieringe het die eregaste saam met skoolhoofdr. Jolene Lackay (voor heel regs) en haar personeel die seremonie geniet. FOTO: MARYKE SWART

LEES MEER: Karel Dampies,’n gemeenskapswerker inWellington en Paarl, het dieBoek Buddies uitgenooi naVoor Groenberg Laerskoolomvir die kinders temotiveerom te lees en om stories virdie kinders te vertel. Kindersis veral verwys na hul plaasli-ke biblioteek en aangemoe-dig omby die skool ookmeerte lees. Die kinders is ookmet die hulp van verskeieskenkings bederf met ietsiete ete.

Metropolitan-sentrum in Paarl het onlangs hul jaarlikse Moedersdag-fotokompetisie gehou. Hier is al diewenners saam met die borge en organiseerders FOTO: ERNEST KILOWAN

Page 6: Drakenstein gazette 23 05 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 23 May 20146

ALGEMENEKENNISGEWINGS

VERLORE/VERMIS

1225

MISSING DOG - Name:Max. German Shepherd -Black & Tan - Male.Lost: 14 May 2014. Call 072313 2791 / 082 990 8147if found. Reward!! / Belo-ning!!

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

LENINGS

1445

HUWELIKE

1490

TE KOOP

ALLERLEI

1655

BRAAI & FIREWOODFOR SALE -

RookrantzBloekomBlackwattleFree delivery in a radius of30km / packing extraContact nr's: 071 0295617 / 083 718 6978Email: [email protected]

BRAAI/KAGGELHOUTdroog. Blackwattle - R750;Bloekom - R650. Afgelewer.Skakel 084 300 9841 / 076344 0400.

OREGON PINE HOUTasook sleepers; doelge-maakte dubbel deurrame &deure te koop. Kontak 082829 6012.

ALGEMENE &HUISDIENSTE

HOUTWERK

1874

EMSLIE CARPENTYKitchen-, bath- & bedroomcupboards, hanging ofdoors, desks, alterationsand much more. 3D design.Free quote. 083 388 6579.

ELEKTRIES

1810

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene en mikrogol-foonde. 071 755 3390.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ROMMEL-VERWYDERING

1860

EIENDOMME

HUISE TE HUUR

3270

3 BEDROOM HOUSE inthe centre of Paarl CBD.Interested , call Leandré079 796 4969.

KANTORE

3290

KANTOOR TE HUUR teBolandstraat 14. Oppervlakgrootte ±64m. R4500pm,Elektrisiteit uitgesluit.Skakel 082 829 6012.

TO RENT: OFFICE roomsin the centre of Paarl CBD.Interested? Call Leandré079 796 4969.

Mej. Noorder Paarl Hoërskool skop Dinsdag 27 Mei om 19:00 in die Hugenote-gemeenskapsaal af. Kaartjies is te koop teen R20by die skool en R25 by die deur. Vir navrae bel Gaylin Gabriels-Buziek by 021 872 7016. Die 13 finaliste is: (agter van links) CodyArendse, Thina Ndila, Zainab Allie, Stacy- Lee Jensel, Sha-Iesta Samuels en Marozelle Sanie. Voor is Danielle du Plessis, Bonke Witbooi,Monique Petersen, Mischea Arendse, Veronique Fredericks, Sarah Baniakina en Jaylin Hendricks. FOTO: GAYLIN GABRIELS-BUZIEK

Onderhoud moet betaal wordBiologiese ouers, sowel as diewettige voog van ’n kind, het ’nregsplig omonderhoud tebetaal,met anderwoorde omdie kind fi-nansieel te ondersteun. Hierdieverpligting om onderhoud te be-taal sluit in bydraes vir die beta-ling vankos, klere, akkommoda-sie, mediese sorg en onderrig.

Onderhoud moet betaal word teneinde ’n behoorlike lewenstan-daard en opvoeding vir die kind teverseker. Dit is verpligtend om on-derhoud te betaal en die bedrag vanonderhoud sal in verhouding tot diebetrokke ouer se inkomste bepaalword. Ongeag of die kind binne ofbuite die eg gebore is, is beide ouersverantwoordelik vir die onderhoudvan die kind.

Jy kan ’n Onderhoudshof naderin die volgende omstandighede:

) Wanneer enige persoon watregtens verantwoordelik is om ’nander persoon te onderhou versuimom dit te doen; of

) Wanneer goeie gronde bestaanom die onderhoudsbevel te wysig ofop te hef.

Die Onderhoudshof in die gebiedwaar die kind of persoon in wie sesorg die kind (voog of ouer) woonag-tig is, moet genader word. Die On-derhoudshof kan gewoonlik in dieLanddroshofgebou gevind word.

Wat is die prosedure ten einde ’neis om onderhoud in te stel?

Begin deur jou plaaslike Land-droshof of prokureur te kontak omuit te vind watter hof die korrektehof is om jou by te staan met jou eisvir onderhoud.

Daardie Onderhoudshof kan dantelefonies gekontak word om metdie klerk van die Onderhoudshof tebevestig watter dokumentasie jysaam met jou na die hof moet neemom aansoek te doen vir onderhoud.

Dan kan jy voortgaan om die rele-vante aansoekvorm, verkrygbaarby die hof, te voltooi.

Na voltooiing van die aansoek-vorm sal die klerk van die Onder-houdshof jou van ’n datum voorsienwaarop jy moet teruggaan na diehof. Die respondent (die ander ouer)sal ook in kennis gestel word vandie datum by wyse van ’n dagvaar-ding.

Watter dokumente sal jy moetsaamneem na die Onderhoudshof?

) Jouidentiteitsdokumentendiegeboortesertifikaat van die kind.

) Die identiteitsnommer en fotovan die persoon/ouer van wie jy on-derhoud wil eis.

) Indien jy ’n bankrekening het,bankstate van die laaste 3-6 maan-

de.) ’n Lys van jou en jou kind se

uitgawes tesame met dokumenteom hierdie uitgawes te bewys, by-voorbeeld ’n water- en elektrisi-teitsrekening, kwitansie van krui-deniersware aangekoop, ens.

) Jou huidige salarisstrokie, in-dien jy werksaam is.

) Fisiese-, residensiële- enwerksadres van die persoon wat dieonderhoud moet betaal.

) Fisiese-, residensiële- enwerksadres van ’n familielid ofnaasbestaande.

) Onderhoudsbevel (indien indie verlede toegestaan).

) Skikkingsooreenkoms (in diegeval van ’n egskeiding).

) ’n Datum waarop jy die onder-houdvandieanderpartysalwilont-vang.

Die tydsduur vir die hele prosesvanaf aansoek om onderhoud ge-doen word tot die betaling van on-derhoud sal afhang van die same-werking van beide partye. Sou diepartye ’n ooreenkoms bereik, kandie eerste betaling redelik vinniggeskied en sal die datum van beta-lingvandieonderhoudindieonder-houdsbevel gespesifiseer word.Maar, sou die partye nie ’n ooreen-koms kan bereik nie, sal die saakverwys word vir verdere finansiëleondersoek. So `’n verwysing kan ’npaar maande neem. By terugkeertot die hof sal die hof na die finansië-leposisievanbeidepartyeasookdiebehoeftes van die kind kyk en danbesluit watter bedrag onderhoudbetaal moet word.

Onderhoudstoelae kan op die vol-gende wyses gekollekteer word:

) ’n Skuldbeslagbevel - die werk-gewer trek die geld direk van die

verantwoordelike persoon se sala-ris af en betaal dit oor in die hof sebankrekening. Jy kan dan die geldby die plaaslike hof oor die toon-bank gaan kollekteer.

) Kontantbetaling – jy kan diegeld kollekteer oor die toonbank byjou plaaslike Landdroshof.

) Direkte betaling – die respon-dent of verantwoordelike persoonbetaaldiegelddirekoor in joubank-rekening.

Watter stappe moet jy neem in-dien jy nie die onderhoud ontvangnie?

Vra ’n gedetailleerde bankstaataan by jou bank.

Neem die bankstaat tesame metjou identiteitsdokument na jouplaaslike Onderhoudshof.

Die Onderhoudshof kan dan ’ndagvaarding uitreik om ’n krimine-le klag teen die persoon wat verant-woordelik is vir die betaling van dieonderhoud in te stel.

Onderhoud moet betaal word toten met die kind selfversorgend is.Dit beteken dat, selfs indien diekind die ouderdom van 18 jaar be-reik en hy of sy is nog nie selfversor-gendisnie,dieonderhoudsteedsbe-taal moet word totdat die kind self-versorgend word. In die geval waardie persoon wat verantwoordelik isvir die betaling van die onderhoudsterf, moet die onderhoud uit die be-storwe boedel betaal word ten eindetoekomstige onderhoud te verse-ker. Nadat jy ’n onderhoudsbevelontvang het, kan jy by die Onder-houdshof aansoek doen om die be-vel te verhoog of te verlaag, bv. wan-neer die finansiële omstandighederakendedieversorgingvandiekindverander het.Bron: Van der Spuy & Vennote

Onderhoud moet betaal word tot en met die kind selfversorgend is.

Page 7: Drakenstein gazette 23 05 2014

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 23 May 2014 7

Sportdag teen misdaadDEVIDEAN MOSES

DiePaarl-Oos-polisie se sektor 4hetverlede naweek ’n geslaagde sport-dag vir vier skole in Paarl-Oos ge-hou.

Tydenshierdie sportdaghet leerdershul sporttalente gebruik om hullestemme dik te maak teen misdaad endwelms. Leerders kon ook lekker aanhul worsrolletjies, potjiekos en lekker-nye smul.Skole soos William Lloyd, LK Zee-

man,NederburgenAmstelhofPrimêrehet teen mekaar meegeding.Amstelhof en Nederburg Primêre

Skool vier ook albei vanjaar hul 50stebestaansjaar. By hierdie geleentheid

het verskeie dramagroepe van die ge-meenskap verskillende opvoerings ge-doen om die bekamping van misdaaduit te beeld.Na ’n suksesvolle dag is Nederburg

Primêr se o.13-meisies as die netbal-wenners aangewys.WilliamLloydPri-mêr se o.13-seuns was die 7’s wennersen Amstelhof Primêr se o.13-seuns hetdiekriekettrofeeopgeraap.LKZeemanPrimêr se leerders het elkeen ’nmedal-je vir hul deelname ontvang.Volgens ao. Andrew Ruiters, wat die

byeenkoms gereël het, het alle tipesmisdaad ’n negatiewe uitwerking opdie hele gemeenskap.“Ons is baie dankbaar vir al ons

plaaslike borge wat vir ons die dagmoontlik gemaak het, veral die ge-

meenskapspolisiëringsforum(GPF)enDrakenstein-munisipaliteit,” sê Rui-ters.Hier is riglynewatouerskanvolgom

hul kinders te help beskerm:) Praat met u kinders, want hulle is

’n sagte teiken.) Maak ’n lys van belangrike tele-

foonnommers bv. SAPD, buurtwag-noodnommers, bure, ens. Leer jul bureken en bespreek beveiliging, dit kan ’nverskil maak tussen lewe en dood.

)Moet geen vreemdeling toelaat opjou eiendom nie en rapporteer verdag-te persone.

) Wees oplettend wanneer jy in ofuit jou motor klim. Paarl-Oos-polisievra die gemeenskap om alle misdaadaan te meld deur 021 877 5900 te bel.

Paarl-Oos-polisie se sektor 4 het verlede naweek 'n suksesvolle sportdag by William Lloyd Primêre Skool gehou.FOTO: DEVIDEAN MOSES

Die Kaapse Wynlanddistrik se departement van gesondheid het bekers,potloodsakkies en liniale aan die leerders by Bergrivier Primêre Skoolgeskenk tydens ’n bewusmakingsveldtog oor gesondheid.

Joostenberg Primêre Skool is baie dankbaar vir Laerskool Noord-Eind wat skoeneaan hul leerders geskenk het. Hier is die gr. 2's van Noord-Eind saam metdie skoolhoof van Joostenberg, Cuan Bergstedt.

Die Junior Stadsraad reël elke jaar ’n bal om geld in te samel ter verligtingvan behoeftiges in die gemeenskap. Santi Turner en die bal-komiteevan die Raad het hierdie jaar besluit op die tema "Winter Wonderland".Die suksesvolle bal is onlangs gehou in die Paarl-stadsaal.

Hoërskool Labori het onlangs ’n sportdag teen Hoërskool President gehou. Hieris die o. 14A-rugbyspan wat President met 54-0 geklop het.

Die o. 19A-rug-byspan vanPaulus JoubertSekondêr hetaan KleinNederburgSekondêreSkool seonlangse 7’s-toernooi deel-geneem waarhulle medaljesverower het.

Page 8: Drakenstein gazette 23 05 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 23 Mei 2014 | Tel. 021 870 4600

New Orleans Sekondêr se eerstespan het laasweek teen Paulus Joubert Sekondêrgespeel. Na ’n klipharde 70 minute moes albei spanne met ’n 8-elk gelykopuitslagtevrede wees. FOTO: ERNEST KILOWAN

Nog ’n aksiebelaaide ronde van die Sasol Vrouesokkerliga is Sondag opdie Monte Christo-velde gespeel. Hier is She-Earl Kawie van Paarl Unitedbesig om haar teenstander te klop. Roses wen die stryd 6-0. FOTO: ERNESTKILOWAN

Charleston Hill Sekondêr het laas week teen Bergrivier Hoërskool op die Dal Josafat-velde gespeel. Hier is die eerste spannebesig om mekaar te pak. Bergrivier het aan die einde as wenners van die veld gestap met die eindtelling op 27-18.

FOTO: MARYKE SWART

SportdagboekRUGBY

) Young Poeples het dié naweek ’nloslootjie. Ná die vierde nederlaag saldie Tiere hul sokkies moet optrek enhardwerk omop 31Mei vir Goodwoodop Faurestraat stert tussen die benehuis toe te stuur.Die o. 20-span het teen Rangers Bo-

Kaapdiewilomtewengewysensokandie Groot Tiere dalk dieselfde inspui-ting kry.

) Young Superstars (Men in Black)RFK het Saterdag op Super Stars Parkdie Young Stars Egoli op die hardema-nier aarde toe gebring. Men in Blackgee Young Stars pak 8-7 (eerste span).Drie gedruk in die doodsnikke van diewedstryd deurGerswinPappa en doel-skop deur Jacques Botha.Tweedes wys hoekom hulle onoor-

wonne is en wen 3-0.Saterdag komMen in Black te staan

inronde2teenEvergreenStellenboschopSuperStarsPark.Tyd13:00 (allespe-lers).KontakMarko073 203 6561ofJosé072 384 5779

)Die jaarlikse gholfdag van YoungGardens RFK moes uitgestel worda.g.v. die gure weer en sal plaasvindSondag1JunieopBoschenmeerGholf-baan. Belangstellendes wat nog steedswil inskryf of betrokke wil raak deurpryse of putjies te borg kandie voorsit-ter Mario Williams bel by 082 380 2680

of 021 870 1081 of per e-pos [email protected]. Die klub gaanweer ’n gedeelte van die opbrengsskenkaanTinusLineewat lyaanMNSen hoop dat die Paarl-gemeenskap diedag sal ondersteun.HOCKEY

) PaarlHockeyClub is trainingeve-ryMonday andWednesday from 19:00-20:00 at Paarl Gim’s astro.All those who are interested to join

the club can contact Alan Julies at074 830 3358 or send an email to [email protected]

SPORTKODE)Alle sportkodes neem kennis van

Paarl Sports Forum-vergadering opDonderdag 22Mei om 19:00 teGemeen-skapsaal. Vir verdere besonderhedebel die sekretaris by 082 731 4879.

KRIEKET)Die Young Peoples-krieketklub se

bekeruitdeling is op 31Mei in die HolyTrinity-saal inAuretstraat,Paarl,van-af 19:00.Kaartjies teen R50 per kop is reeds

bydiekapteins enbestuurbeskikbaar.SOCCER) Boland Build It and the SAFA/

LFA under13 soccer tournamentBoland Build It will be hosting their

annual u.13 SoccerKnockOutTourna-ment. Kids from all over the Bolandwill beparticipating in the fight for the

cup.Themaingoal of this tournament,in which 320 children are expected toparticipate, is to encourage the youthto thinkpositive indifficult situations.Soccer Tournament details:Date: 31 May (07:30-16:00) at the

Mbekweni sports grounds.Theorganisershope thisprojectwill

help young people to work together asa team, tobecompetent, topractisedis-cipline and to interact with newfriends.What to expect on the day of the

event:• 16 soccer teams from around the

Boland(knock-outtournament),grass-roots soccer activities, prizes, trophiesfor the winning team, food and drinksand entertainment .

) Paarl Soccer Club: Weekend Re-sultsFirstTeam:PaarlS.C.3vsYoungIde-

as 0 – Goalscorers: Shamier Davids,Jeanne Blaize (2).Over 35: Belhar Spurs 2 vs Paarl S.C.

1 – Goalscorers: Johannes Wildschutt.u.19:PaarlS.C.0vsKraaifonteinCity

2.u. 15: Paarl United 0 vs Paarl S.C. 2.FixturesOver 35: Friday 23 May, 20:30, Boy

Louw vs Nietvoorbij.First Team: Saturday 24 May, 15:30,

Boy Louw vs City Killers.

Klubrugby-uitslae en -bepalings

Hier volg die afgelope naweek se uitslae:

Roses United 51 Robertson 19Vredenburg 31 Wellington 27Hillcrest United 23 Hopefield 15Eagles 29 Newtons 5

Brackenfell 22 Pniel Villagers 19Rangers (Bo­Kaap) 27 Young Peoples 21Paarl klub 18 Franschhoek United 28Albions 23 Young Standards 22Rangers 17 Young Gardens 17Violets 12 Riverstones 0

Laer Paarl 27 Simondium 26Pèrel United 0 Allandale 69Windmeul United 10 Vineyards 60

)Week7 (24Mei) sewedstryd is as volg:Vineyards vs Blues Faure Straat.