drakenstein gazette 8 junie 2012

12
Drakenstein Year 2 • Vrydag 8 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600 Bloedskenk- helde 4 Junior leier hou kop 7 Boishaai storm voort 8 Distribution area THE Drakenstein Gazette is published every Friday in Paarl and Wellington. A total of 21 000 copies are distributed in Central Paarl, Paarl South, Paarl North, Huguenot, Denneburg, Paarl East, Mbekweni (businesses only), Wel- lington, Van Wyk’s Vlei and Newton. ONDERSTEUN. Die Paarl Vaardigheidskool is verlede jaar deur Stellenberg Hoërskool ‘aangeneem’. Die 40 leerderraadslede van die ‘voogskool’ besoek die Paarliete elke kwartaal, wanneer hulle gesamentlik pretaktiwiteite geniet. Hulle hou ook fondsinsamelingsprojekte en skenk die opbrengs aan die Paarl Vaardigheidskool. Die 40 studenteraadleerders kuier ook kwaartaalliks by die Paarliete. Hier is lede van die Stellenberg-groep en Paarl-leerders by die bokse vol klere, skoene asook toiletware wat hulle aan die skool oorhandig het. By die groep verskyn skoolhoof Sakhiwo Mathiwane (agter), Alida Ungerer (skoolsielkundige) en Marlene Mitchell (maatskaplike werkster van Badisa). Die Paarl junior stadsraad is ook betrokke by aktiwiteite by dié skool. Foto: Devidean Moses

Upload: boland-gazette

Post on 09-Mar-2016

257 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 8 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600

Bloedskenk-helde 4

Junior leierhou kop 7

Boishaai stormvoort 8

DistributionareaTHE Drakenstein Gazette is publishedevery Friday in Paarl and Wellington.A total of 21 000 copies are distributedin Central Paarl, Paarl South, PaarlNorth, Huguenot, Denneburg, PaarlEast,Mbekweni (businessesonly),Wel-lington, Van Wyk’s Vlei and Newton.

ONDERSTEUN. Die Paarl Vaardigheidskool is verlede jaar deur Stellenberg Hoërskool ‘aangeneem’. Die 40 leerderraadslede van die ‘voogskool’ besoek die Paarliete elke kwartaal, wanneer hulle gesamentlikpretaktiwiteite geniet. Hulle hou ook fondsinsamelingsprojekte en skenk die opbrengs aan die Paarl Vaardigheidskool. Die 40 studenteraadleerders kuier ook kwaartaalliks by die Paarliete. Hier is ledevan die Stellenberg-groep en Paarl-leerders by die bokse vol klere, skoene asook toiletware wat hulle aan die skool oorhandig het. By die groep verskyn skoolhoof Sakhiwo Mathiwane (agter), Alida Ungerer(skoolsielkundige) en Marlene Mitchell (maatskaplike werkster van Badisa). Die Paarl junior stadsraad is ook betrokke by aktiwiteite by dié skool. Foto: Devidean Moses

Page 2: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

2 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 8 Junie 2012Enter ta inment ­ Vermaak

Vrydag 8 Junie) Trompoppies. Die Boland Trom-

poppie-kampioenskappe word op 8 Junieom 18:00 by die Mbekweni-gemeenskaps-sportsentrum (langs Desmond Tutu Ho-erskool) gehou. Toegang is R10 (R5 virleerders).

Saterdag 9 Junie) Kleinspan. Die karakters Tjiff en

Tjaff kuier op 9 Junie by die Bôrdieng-huis-teater in Wellington. Bring die ka-mera saam vir jou eie foto saam met hul-le. Die vertoning begin om 10:30 en kaart-jies kos R50. Bespreek by 082 812 1112.

Sondag 10 Junie) Reünie. Die Appollis-familie be-

plan ’n reünie op 11 Augustus te Anto-niesvlei-vakansie-oord (10:00).

Familielede wat afstam van Jakob Ap-pollis, “Dottie” Appollis en Marta Appol-lis,kanAmandaMorriskontakby0748428168 of Julius Williams by 082 076 1972.

Dievolgendevergadering isopSondag10 Junie by die woning van Marinda Ap-pollis te Russelweg, Wellington.

Woensdag 13 Junie) Badisa. Die Barmhartigheidsdiens

van die VGK op Wellington, Badisa, hetalkoholismediestrydaangesê.Hulle reël’n Jeugsaamtrek wat fokus op die strydteen alkoholmisbruik op 13 Junie van18:00 by die VGK Bergrivier. SkakelChristo Kirchner op 073 897 0648.

Maandag 18 Junie) Koekversiering. Die Koekversie-

ringsgilde vergader op 18 Junie by Laer-skool Drakenstein se klubhuis. SusanVerwey sal nuwe idees demonstreer. Be-soekers is welkom. Vir navrae, kontakBelinda by 072 185 8797.

Woensdag 20 Junie) Veringe. Drakenstein Laerskool

nooi oudleerders vanaf 19 jaar en oud-ou-ers na hul 50ste bestaansjaarviering op20 Junie.Verrigtingevindom18:30 indieskoolsaalplaas.KostesbeloopR100enbe-sprekings kan by die skool gedoen wordteen 15 Junie om 12:00.

Virnavrae,kontak0218724975of [email protected].

What’s happening...Jeugweek inGroenheuwelDIE jeuggroep van die VGK Bet-El in Groen-heuwel, Paarl, bied ’n Jeugweek aan van 11tot 17 Junie by hul kerksaal.

Op Maandag 11 Junie om 19:00 praat hulleoor die veranderinge in dans met sprekerswat sal praat oor rieldans, geestelike danseen gospel hip-hop.

Dinsdag 12 Junie kyk hulle na die euwelsvan vandag waar gassprekers sal praat ooraborsie, gesinsgeweld en dwelms.

Op Donderdag 14 Junie praat dr NoelAdams (Drakenstein Munisipaliteit) oor hoeopvoeding oor die dekades verander het enwatterinsetteouerskanlewertothulkindersse opvoeding. Loopbaan- en vakkeuses asookwerksgeleenthede gaan bespreek word.

Vrydag 15 Junie bied hulle ’n Gospel Raveaan (R5) met DJ Kim van Rooy van i2i withReality.OpSaterdag16Junieword ’nformeledinee gehou. Kaartjies is R150 en sluit ver-maak, ’n viergang-ete en ’n foto in. Kaartjiesis beskikbaar by jeugmaats.

Elke aand begin verrigtinge om 19:00. OpSondag 17 Junie begin die erediens om 09:00en die aanddiens om 18:00. Vir navrae, kon-tak Jacomina Alkaster by 082 992 3093 of Jo-Anne Peters by 072 806 7968.

HEKSIE. Saterdag is Liewe Heksie te sien by Laerskool Courtrai om 10:00.

Liewe Heksie gaan sorg vir pretSATERDAG kom Liewe Heksie op haar rol-skaatse die Paarl ingevaar, tot by LaerskoolCourtrai (10:00), waar maats en mammassaam met haar kan kuier.

Die verhale van Verna Vels se vriendelikeheksie, met haar biki-kini en rolskaatse, gaandie Boland se Blommeland optower.

Wanneer die grillerige Geelheks opdaag, krydie vriende van Menseland ’n kans om die stoutekarnallies te verwilder – natuurlik tot groot pretvan almal.

Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zylspeel die rolle van Heksie, Karel Kat, Geelheksén Koning Rosekrans.

Dit is ’n aanbieding vir die hele gesin.Verlede jaar het van die volwassenes gesê dit

was die vermaaklikste produksie op die KKNK!Maats en hulle mammas wat wil saamkuier,

kan hul kaartjies teen R50 bespreek by 083 6044037 of vooraf by Laerskool Courtrai koop, tel021 863 3220, of info @amado.co.za.

Fireside chatsQUEEN of thrillers, Margie Or-ford,willbe the firstguestauthorat Grande Roche Hotel’s Culina-ry Innovations – a series of uni-que wine and food events - on Sa-turday 23 June at 19:00.

She will chat about her Clare

Hartseries.Hottopics,crimeandthrillingadventures - everythingrolled into one evening matchedwith great wines and food.

Tickets cost R365 (food and wi-ne included) and can be bookedat 021 863 5100.

Come and get cookingVISITORS to Franschhoekcan look forward to an inte-ractive Cook Franschhoek,which takes place on 15, 16and 17 June.

Known as SA’s leading wi-ne destination and gourmetcapital, food and wine enthu-

siasts will have the opportu-nity to join some of the Val-ley’s highly acclaimed chefsand winemakers as they pre-sent hands-on demonstrationkitchens. Buy tickets atwww.webtickets.co.za. Visitwww.cookfranschhoek.co.za.

Argiefwerkswinkel in die Paarl beoog’n ARGIEFWERKSWINKEL, geskik virbibliotekarisse, museum- en erfenisbeamp-tes, dokumentering- en argief-assistente,word vanaf 28 Augustus tot 30 Augustus bydieAfrikaanseTaalmuseumindiePaarlaan-gebied.

Die fasiliteerder, Pétria Marais, is ’n ge-kwalifiseerde argivaris met baie jare erva-ring in die veld van rekordbestuur en argive-ring.

“Personeelwatnieargivarisopleidingont-vang het nie, word dikwels aan die diep kantingegooi om na hul organisasies se ongepu-bliseerde dokumentversamelings om te sien.Hierdie intensiewe driedaagse werkswinkelsalaanalle inligtingsbeamptesdienodigeop-leiding verskaf,” het Marais gesê.

Die werkswinkel sluit praktiese sessies inen fokus op onderwerpe soos die verskilletussenbiblioteke,argieweendokumentesen-

trums; insameling en aanwins, waardebepa-ling (insluitende die waarde van rekordsasook afskryf-instruksies); sortering enrangskikking; beskrywing/indeksering; be-waring; die rampbestuurplan; en wenke oordie ontsluiting van argiewe.

Diekursusfooi isR1850perpersoon. ’nLig-te middagete en koffie/tee is ingesluit.

Kontak Amira Clayton by 021 872 3441 [email protected].

Page 3: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

Vrydag | 8 Junie 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 3News ­ Nuus

TOERISME. Lede van Wellington Toerisme het onlangs hul gereelde kwartaal-byeenkoms op die plaas Klein-bosch in Daljosafat gehou, om meer te leer oor die beoogde Taalroete wat beoog word op historieseplase in die omgewing. Heel voor is Adele Bester en Laetitia Badenhorst (Kleinbosch). Agter hulle staan(middel ry) Hilton Warrington (Fresh Laundry), Blackie Swart (wat ’n dokumentêr oor die Afrikaanse taalvervaardig), Lesley Gruett (Bartholomeus Klip), Coretha Odendal (La Rochelle B&B), Anja Daelman (OnssteeB&B) en Sylvia du Plessis (Oupa Atties B&B). Agter staan Francois du Toit (Kleinbosch), Adriaan Joubert(Olyvenbosch), Peter Woodward (Wellington Toerisme), Pieter Daelman (Onsstee B&B) en Barry du Plessis(Oupa Atties B&B). Foto: Johan Nel

Toerismeroete in die pyplynDIEbekendstellingvan ’nnuwetoeristeroeteop die plase wat as bakermat van die Afri-kaanse taal beskou kan word en die oopstelvir toeriste van ’ndigbegroeideolienhoutbosvol lelies teen die hange van die Hawekwa-berg bokant die dorp is maar twee van dienuwe toerisme-projekte wat onlangs op ’nbyeenkoms van Wellington Toerisme be-spreek is.

Die organisasie, wat bestaan uit verteen-woordigers uit die Wellingtonse gasvry-heidsbedryf, kom gereeld eenmaal per kwar-taal byeen om groter samewerking tusseneienaars van gastehuise en ander organisa-sies in die Wellingtonse toerisme-bedryf tebevorder .

Volgens Peter Woodward van WellingtonToerismehetdieorganisasie,wat ’npaar jaargelede gestig is om die vloei van toeriste naWellington te help bevorder, in die jongstetyd hand oor hand gegroei.

Op die byeenkoms is meer vertel van diegastehuis op die plaas Kleinbosch en hulleplanne vir ’n splinternuwe Taalroete in dieDaljosfat-omgewing bekend gestel. Klein-boschse eerste opstalis reeds in 1687 opgerig.

Die plaas huisves ook die skoolgebou waarindie eerste amptelike Afrikaanse skool inSuid-Afrika begin is. Die Afrikaanse Taalbe-weging het hier begin en Kleinbosch se men-se het gedurende die negentiende eeu ook ’nleidende rol gespeel in die stigting van dieheel eerste Afrikaanse koerant.

Die gedagte van ’n Taalroete wat volgenshulle ook onder skoolgroepe baie gewild salwees, sal in die komende maande verder be-kend raak wanneer die beoogde dokumentêroor die Afrikaanse taal wat deur BlackieSwart van die Paarl vervaardig word, vryge-stel word.

Adriaan Joubert van die plaas Olyven-bosch teen die hange van die Hawekwa hetmeer vertel oor die unieke tuin wat in ’n oer-oue olienhoutbos op sy plaas ontwikkel is.

Hy het oor die afgelope sewe jaar begin ominheemse boslelies onder die wilde olien-houtbome te vestig en het reeds meer as 1000cliveas, sowel as azaleas, bromelias en va-rings in die bostuin gevestig.

Die tuin op Olyvenbosch sal in Septembervanjaar vir die eerste keer vir die publiekoopgestel word tydens ’n ope dag.

OUERS en onder-wysers van Bergri-vier Laer en Blou-vlei Primêr het on-langs ’n werks-winkel in die Good-nowsaalopWelling-ton bygewoon asdeel van ’n navor-singsprojek oor ou-erbetrokkenheid indie landelike multi-graadskole onderdie vaandel van die Sentrum vir Multi-graad-onderrig by CPUT.

Die doel van die werkswinkel was omtefokusopdiebelangvaneffektieweouer-betrokkenheid, die belangrikheid van ge-leenthede vir kommunikasie en die be-nutting van familie- en gemeenskaps-hulpbronne vir die bevordering van leer.

Die prinsipale, ouers en onderwysershet deur hul aktiewe deelname innove-

rende strategieë ontwikkel vir ’n skool-ouervennootskapprogram wat by hierdietwee landelikemulti-graadskolegeïmple-menteer gaan word.

’nSamewerkingskomitee isopdiebeengebring, wat sal dien as skakel tussen dieouers, skool en gemeenskap om leerderste help om ten volle te ontwikkel. Dit isdie eerste vennootskapsprogram vir lan-delike multi-graad skole in Suid-Afrika.

Sit koppe bymekaar

WERKSWINKEL. Leerders en ouers van Bergrivier en Blouvlei Primêre Skolesit koppe bymekaar tydens die werkswinkel.

BOOK DISPLAY. The Oxford UniversityPress held a book display of books andlearning material for the new curriculumat Charleston Hill Intermediate School.Many schools attended the workshop andeducators received copies of books thatthey will need for the new school year.From left are Vanessa Bolters (NaturalScience & Technology presenter), Ray-mond Cornelissen (subject advisor), Aa-ron Esterhuizen (assistant presenter),Lucille van Gensen (Oxford trainer), Pie-ter Scheepers, Allan Matthee, Manda vanHansen and Wilfred Frolicks.

SENIORS. Senior citizens fromMbekweni and surrounding are-as recently came together on anawareness day for the elderly tolisten to various speakers offer-ing informationandguidanceonmatters like the rights of seniorcitizens. The event was organ-ised by Action on Elder AbuseSA (AEASA) in conjunction withAge-in-Action (formerly theCouncil for theAged).Senior cit-izens who are experiencingabuse can phone the toll freeHalt Elder Abuse Line (Heal) 24hours a day on 0900 00 3081.Pic: Frans le Roux

Page 4: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

4 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 8 Junie 2012Li festy le ­ Leefsty l

WHEN wrapping up warm this winter, keepyour geyser cosy too, with a geyser blanket.

It costs a few hundred rand, which you’lleasily recoup with lower electricity bills inthe months to come.

A hot-water cylinder is a household’s big-gest energy-gobbler, but awell-insulatedgey-ser won’t use as much energy to heat up.

Insulate the hot-water pipe leading fromthe geyser too, for good measure.

* Sms your handy tip to 32365 for onlyR1,50 per sms and we might publish it withyour name.

Staying healthyat the officeOFFICES are the place where flu and coldsare easily transferred.

) Wash your hands frequently with soapandwater for 20 secondsoruseanalcohol-ba-sed hand sanitiser.

) Avoid touching your nose, mouth andeyes.

) Cover your coughs and sneezes with atissue, or cough into your upper sleeve.

Dispose of your used tissues immediately.) Wash your hands or use an alcohol-ba-

sed hand sanitiser immediately after coug-hing, sneezing or blowing your nose.

) Keep frequently touched common sur-faces clean, such as telephones, computerkeyboard, mouse etc.

) Try not to use other worker’s phones,desks or any other work tools or equipment,particularly if you or they are sick.

) Stay at home if you are sick with flu likesymptoms.

Elke bloedskenker is ’n heldOP 14 Junie word Wêreld-Bloedskenkerdaggevier. Die Westelike Provinsie Bloedoortap-pingsdiens (WPBOD) vier hierdie dag saammetdieresvanSuid-Afrikaendiewêreld,soosdie tema “Elke bloedskenker is ’n held”.

Hierdie dag bied die geleentheid vir dieWPBOD om ’n “ekstra dankie” te sê aan al hulbesonderse skenkers, wat elke dag talle lewensred met hul bloedskenkings. Dit bied ook die ge-leentheid om bewustheid te kweek oor die behoef-tevirveiligebloedenbloedprodukte,veral tydenspiektye.

Dit is belangrik om daarop te let dat bloed nievir langtydperkeinvoorraadgehoukanwordnie.Dus is gereelde skenkings net so belangrik soosom bloed te skenk op 14 Junie.

Junie, Julie en Augustus is oor die algemeenmoeilike maande vir die diens weens die gureweer, verkoue en griep en die skoolvakansie. WPBODvra alle skenkers en potensiële skenkers om iets beson-ders te doen en meer as drie lewens te red met elke sken-king.

As jy dus tussen die ouderdom van 16 en 65 is, meeras 50 kg weeg, gesond is en ’n veilige seksuele leefstyl

handhaaf, moedig die WPBOD jou aan om by miljoenehelde regoor die wêreld aan te sluit deur om veilige bloeden bloedprodukte te verseker.

Besoek die WPBOD se kantoor te Hoofstraat 263, PaarlDonderdae tussen 09:30 en 19:30. Vir meer inligting, SMS“Bloed” na 33507 of skakel 021 871 1030.

ERKENNING. Die WP Bloedoortappingsdiens het onlangs erkenning aanhul gereelde skenkers gegee deur sertifikate aan hulle te oorhandig. Hieris van links dr Gregg Bellairs (nuwe bestuurshoof), sr Shireen Dollie, drArthur Bird (vorige bestuurshoof), Ebrahim Jacobs, André van der Werf enSiem Basson (voorste skenker van die Paarl). Foto: Ernest Kilowan

Tip of the week

Page 5: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

Vrydag | 8 Junie 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 5Promot ions ­ Promosies

SECURITY. Thusano Security Boland is located in Verster Street, Paarl.

Thusano SecurityBoland lewer diensTHUSANOSECURITYBOLANDwas founded inJune2009andhasexperienced stable growth eversince the company’s inception.

They offer comprehensive re-cruitment programs that are em-beddedinathoroughunderstandingof thesecurity market.

The company,with about 130 em-ployees, strives to bea leader in the com-mercial security in-dustry. The conduct,manner and attitudeof the personnel playa significant role inconveying the imageofboth thepersonnelandthemanagementto the client.

At Thusano Secu-rity Boland they be-lieve in personalisedservice provisionwith a hands-on ap-proach to customersatisfaction.

Services offeredare intended tocovera variety of needswithin the securityindustry. They deli-ver security officersto the retail indus-try, the commercialmarket and the resi-dential market, aswellas the industrialsector.

They proviude gu-ard patrols and gu-ard panic signals;monitored by a cor-porate S.A.I.D.S.Aapproved 24 hourcontrol centre con-tracted by CN Instal-lations and suppor-ted by ADT SecurityArmed Response.

They also installguard monitoringequipment andalarms, anddomoni-toring, support, ser-vicing and repairs.

They also do Close Circuit Te-levision Assessments (CCTV),installation and support.

Another service is off-site mo-nitoringaswellaselectrified fen-cing, installation and support.

SOET. Obe 4 Cakes inVersterstraat verskafheerlike soetgebak aandie publiek.

Obe 4 Cakesvir soetgebakDIE onderneming Obe 4 Cakes het agt maan-de gelede in Versterstraat, Paarl, geopen envinnig gegroei.

Die eienaar, Gert (Obé) Sauls, is reeds 20jaar in die bakbedryf.

“Ek het Versterstraat gekies omdat daarnie so ’n gewoel is soos in die ander stratevandiePaarlnie enomdatdie anderbesighe-de in die straat amper soos familie is wat om-gee vir mekaar.

“Ons spesialiseer in spesialiteitskoeke ensoet fyngebak en het drie personeellede wathelp om Obe 4 Cakes suksesvol te bedryf.

“Ons pryse is baie mededingend en onsverskaf kwaliteitprodukte, insluitend ’nsmaaklike reeks tuisgemaakte koekies.”

Page 6: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

6 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 8 Junie 2012Adver tensie

AFFORDABLE LOANS:Monthly earners only. Up toR15 000 + cell phones.Call/sms 082 437 8679/ 078851 9923.

KLEIN PARYS. 2­Slpk.w/s. Beskikbaar vanaf 1Julie. R3500p.m. + dep. vanR3500. Kontak 083 6537501.

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullis­verwydering. Skakel Neels021 872 9397 of 083 4128810.

HUISE ­ Verskeie areas!(Verwys 021 862 2423).R65000 ­ R400000;R425000 ­ R930000. Ukan moontlik kwalifiseerindien u tussen R4500 ­R20000 of meer verdien.Tel. 072 805 3574.

Page 7: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

Vrydag | 8 Junie 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 7Schools ­ Skole

SWAAI DIE LYWE. Ty-dens Stellenberg Ho-erskool se kwartaalik-se besoek aan PaarlVaardigheidskool hetdie groep verskeie ak-tiwiteite vir die leer-ders aangebied. Dieheupswaai met hula-hoepels was een vandie aktiwiteite wat diekinders terdeë geniethet. Foto: Devidean Moses

Paarl junior burgemeester hou kopDEVIDEAN MOSES

SOOS ’n hen na haar kuikenskyk,somoederEmmaWiehman(17) die 53 Paarl junior stads-raadslede.

Emma, ’n graad 11-leerder byHoër Meisieskool Paarl wat reedsverlede jaar lid van die stadsraadgeword het, weet duidelik wat ditbeteken om ’n sak sout op te eetsaam met haar span. Sy is vir haarharde werk die afgelope jaar be-loon met haar verkiesing as die ju-nior burgemeester van die Paarl.

“Die junior stadsraad leer jouoor leierskap,hoeommeergeorga-niseerdtewerk,netwerkeoptebouen terug te ploeg in die gemeen-skap.

“Opvelemaniere leerdit jouookom verskeie situasies te hanteer,om kreatief te dink en goeie span-werk te doen,” vertel Emma.

Sy beskryf die Paarl juniorstadsraad as die basis om die jeugse leierseienskappetehelpontwik-kel en ’nplatformvir jeugbelange tewees.

Sy is ’n uitnemende spreker en het on-langs twee debatte gewen in die Dink-of-Sink-debatkompetisie. Sy speel ook hok-kie,netbalensosialetennis.Boonopblinksy uit in vakke soos Afrikaans, Engels,Wiskunde,Verbruikerstudie,Lewenswe-tenskappe, Juweliersontwerp en dan be-stee sy ook tyd aan drama en kuns by dieJack Meyer-kunssentrum.

Haar ma Marlene was ook in “Girl-shaai” en haar suster Mieke is ook tansin graad 5 by die skool.

“Vir my is dit baie lekker by die kos-huis en ek geniet al die geleenthede wathier plaasvind,” vertel sy.

Emma en haar komitee het reeds methulle groot projek vir die jaar begin, diejunior stadsraadsbal, wat ’n reuse-sukseswas.

Vroeër vanjaar het vier van dielede, Petre Steynberg, Warne Nell,Nicola Hanekom saam met EmmaJohannesburg toe gegaan om dieInter-Councils konferensie by tewoon. Die verskeie rade wat ver-teenwoordig was, was Paarl, Jo-hannesburg, Durban, Welkom, PEen Zimbabwe. Elke raad moes toe’n voorlegging maak oor hoe hullelede gekies moet word, hoe die or-ganisasie gestruktureer is en bo-noop oor hoe lank die termyn moetduur. “Dit was vir my ’n besonder-se groot geleentheid waar ons asraad vreeslik baie kon leer en alklaar besig is om van die nuwevaardighede te inisieer,” vertelEmma.

Projekte wat ook later dié jaaraandag sal verg, is die herwin-ningsdag en touchies-dag wat hul-le vir die jeugdige Paarliete aan-bied.

Die lede van die junior stads-raadreikookuitnadie Huisverge-noegd, en inwoners van Rusoord-

en Rusthof-tehuis.“Ons wil nie net uitreik nie, maar pro-

beer die jeug betrek en verenig,” vertelsy.

Skole wie se skoliere betrokke is by diestadsraad is Hoër Meisieskool Paarl, Ho-er Jongenskool Paarl, La Rochelle Hoër-skool, Gimnasium Hoërskool, New Orle-ansSekondêr,KleinNederburgSekondêren Labori Hoërskool.

LEIER. Emma Wiehman (17) is aangewys as die junior burgemeestervan die Paarl. Foto: Devidean Moses

MINI-RUGBY. Charleston Hill Intermediêre Skool seo.8-span was die wenners van ’n mini-rugbytoernooivan Wyk 22 wat vir verskeie skole aangebied is byNew Orleans Primêr. By hulle is opvoeder Ronay Drey-den.

KINDERREGTE. Badisa het tydens Kinderbesker-mingsweek ’n program by Magnolia Primêr aange-bied om kinders bewus te maak van hul regte. Onderdie sprekers was ’n polisielid en ’n verpleegster. ’nDramagroephetookdie leerders vermaak.Hier saammet leerders sit Nicola Visser (links) en Karen vander Merwe (regs) van die dramagroep met agter Eliz-ma Titus, programkoördineerder van Badisa.

UITSTAPPIE. Die graad sesse van die Laerskool LaRochelle het op ’n uitstappie na die Waterfront ge-gaan om die Maritieme Museum daar te gaan be-soek. Daarna het hulle ’n plesiervaart in die hawegeniet. Hier van links is Tertia Solomons, Jessie Mar-tin, Melissa Sampson, Megan Fisher en Cloe Solo-mon.

Science WeekThe popular Maties Science Winter Weekwill beheld from24 to28Juneat theUniversi-ty of Stellenbosch.

This week will provide Grade 11 and 12learners with an interest in computers, ma-thematics, biology, physical sciences or geo-logy with information on possible study andcareer options.

This week will introduce the various BScstudy programmes in the mathematical,physical and biological sciences offered atStellenboschUniversity’sFacultyofScience.

These include programmes in chemistry,physics, sport science, geoinformatics, theenvironment, mathematics, earth sciences,human life sciences, molecular biology andbiotechnology.

The R1 200 enrolment fee includes mealsand accommodation in a university hostel.The closing date for applications is 18 May.

For more information, contact Mariéttavan den Worm on 021 808 3760 or [email protected], or visit www.sun.ac.za/scienceand click on “Winter Week”.

Page 8: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 8 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600

TWEE KEER. Danté van der Merwe, vleuel van Boishaaise o.19A-rugbyspan, pak hakskene uit om een van sytwee drieë te druk in Saterdag se 80-5 wegholoorwin-ning oor Bishops. Met die interskole om die draai salBoishaai ook Saterdag homself wil laat geld wanneerhulle vir Hoër Landbouskool Boland in die Agter-Paarlpak. Dié wedstryd begin om 11:50.Foto: Sieb Sieberhagen

Diénaweekpak HJSvirBolandLandbou

Kavaliers fokusnie op drukMET die Regent Boland Kavaliers wattans in die derde week van sy voorberei-ding vir die Curriebeker Eersteliga is,wat op 29 Junie (Vrydag) teen die EPKings afskop, is Loffie Eloff, direkteurvan afrigting, dit eens dat die druk grootgaan wees.

“Almalwildiehuidigekampioenonttroonenons skop sommerafmet drie gedugte teen-standers in die eerste drie weke.”

“Maar ons gaan nie daarop fokus nie. Onsgaan fokus om die bal te behou en daarmeesaam baie drieë druk.

“Ons gaan glad nie rugby speel wat Suid-Afrikaanse spanne deesdae speel waar daarbaie geskop word nie. Saam met dit gaan ons

nuwe goed op die proef stel,” sê Eloff.Die Bolanders het twee weke gelede reeds

hul eerste voorbereidingswedstryd gespeelen sal hulle diepte weer in die volgende wekemet ‘nopwarmingswedstrydopdieproefstel.

Eloff ishybaie tevredemetsyspansevoor-bereiding tot dusver, hoewel daar nog onse-kerheid is oor een of twee sleutelposisies.

“Die groep is so te sê gefinaliseer, maarons besluit nog oor een of twee posisies. Vol-gende week sal ons die finale groep bekendmaak. Ons gaan ook fokus op die klubspe-lers,” sê Eloff.

In die Boland se tweede wedstryd (7 Julie)pakhullediePumas (weg) enop13Julie speelhulle weer op Wellington teen die Leopards.

Two events to test MTB skillsDIRTOPIA have two different events comingup on 23 and 24 June on the Delvera Farmon the R44 near Klapmuts.

On 23 June, two night rides will be heldstarting at 17:45 (just before sunset). The dis-tance is a 7 km route which is suitable forall levels.

It climbs to just below Klapmutskoppiethrough the vine yards on farm roads withthree sections of single track. There is alsoa 14 km with over 5 km of technical construc-

ted single track with lots of climbing and fundownhills for those up for more of a challen-ge. The cost is R50 and entries will be takenfrom 16:30.

On the Sunday (24 June) the 7 km and 14km races will start at 09:30. The cost is R60and R80 including a permit, timing, refresh-ment station, drinks at the finish, a luckydraw and a few surprises. Entries will be ta-ken from 08:00. Contact Dirtopia on 021 8844752 or e-mail [email protected].

HOCKEY. These u.18 boys fromPaarl Boys’ High were recentlyselected to represent Boland onthe hockey field. Pictured arerear from left Sebastian Rogal-ski (A team), Alex Waldek (Bteam), Kyle Schwaeble (B) andRosco Adams (B). In front areJesse Gonsalves (A), DuhayneOlckers (B), Willem Vosloo (B)and Werner van der Merwe (B).

Page 9: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

Vrydag | 25 Mei 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 9Schools ­ Skole

OPE DAG. Matrikulante van Wellington Hoërskool het die ope dag van die Universiteit Wes-Kaapland byge-woon. Van links is Siphokuhle Dokolwana, Sive Yawa, Keletso Sienolo, Thandile JwaQa en Zintle Mbandezi.

KOMPETISIE. Klein Nederburg Sekondêr het tydens hul sewestoernooi ’n potjiekoskompetisie gehou. Hiertussen die matrikulante pronk adjunkhoof Fred Uren.

VISIT. The Valdu CharronPeer Helpers(education stu-dents fromCPUT) visitedVoor GroenbergPrimary, wherethey organiseda treasurehunt, handedout lucky pac-kets and readstories.

KLEIN OGIES. As daareen ding is wat die kin-ders van Bambi Prepri-mêr op Wellington doen,dan is dit sing - en metoorgawe. Hier sing enwys Thino Joseph, Bray-den Abrahams en AidenMaré lustig saam.

Foto: Engela Duvenage

AVONTUUR. Hierdie groep leerlinge van die LaerskoolSlot van die Paarl het ’n Junior Landcare-kamp byge-woon wat aangebied word deur Campadventure endie Departement van Landbou. Die kamp is gehouby die Voortrekkerterrein by Wemmershoek.

Page 10: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

10 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 25 Mei 2012Adver tensie

AFFORDABLE LOANS:Monthly earners only. Up toR15 000 + cell phones.Call/sms 082 437 8679/ 078851 9923.

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullis­verwy­dering. Skakel Neels 021 8729397 of 083 412 8810.

Page 11: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

Vrydag | 25 Mei 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 11Spor t News ­ Spor tnuus

WINNERS. Recentlythe Delta Trust GolfDay was held at thePaarl Golf Club. Theday was held to helpraise money for thetrust’s projects thatinclude helping child-ren in the Fransch-hoek Valley throughsports, studies andmusic. From left areCoby Williams, JasonWest, Dean Frost andWian Nieuwoudt.

WEN NET-NET. Herman Bailey, stutvan Vineyards, bars deur die verdedi-ging in verlede Saterdag se wedstrydteen Albions. Vineyards het die wed-stryd in die doodsnikke met 22-19gewen nadat Dayen Petersen, losska-kel van Vineyards, ’n 50 m strafskopoorgeskop het.

BOLAND. Leerders vanPaarl Primêre Seun-skool, Anderson Lom-bard (links), HandréCoetzee en Igno Fer-reira, is opgeneem indie Boland o.13-hok-kiestreekspan wat van-af 9 tot 11 Augustusin Port Elizabeth aandie interprovinsialetoernooi gaan deel-neem.

Page 12: Drakenstein Gazette 8 Junie 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 25 Mei 2012 | Tel. 021 870 4600

KRY PAK BY BURE. Klein Nederburg se o.19A-rugbyspelers staan bont om die gate toe te stop met Nico van Zyl (flank) van Hugenote Hoërskool opdie aanval in verlede week se wedstryd tussen dié twee buurskole. Die Wellingtonners het met 38-3 gewen. Die ander Hugenote-spelers is van linksLarnelle Maralack (agsteman), Billy Viljoen (stut), Nelis van Schalkwyk (flank) en Gideon Koegelenberg (slot). Foto: Ernest Kilowan

TRIALS. Marcelo Ross in the men’s senior divisiongoes through his paces in the Kata at the KarateBoland trials which was held at the Boland CricketStadium recently. The Boland squad will be announ-ced shortly. Foto: Achmat Patel

Junior championship will heat up the Western CapeHEATING up the winter landscape, twel-ve nations will descend on Cape Townwith the hottest, young talent in interna-tional rugby from the 4th to the 22nd ofJune. The goal is to organise this into thebest ever tournament as the 2012 IRB Ju-nior World Championship immerses it-self in Stellenbosch and Bellville.

Regarded as a sneak preview of the 2015Rugby World Cup, the South African RugbyUnion (SARU) recognises the importance ofthe Under-20 World Champs, not only forSouth Africa as the host nation and the BabyBoks as the seeds of our country’s future suc-cess, but indeed as the very foundation for

senior international rugby.TheInternationalRugbyBoard(IRB)rates

the tournament as its second most importantchampionshipafter theWorldCupandSARUis pulling out all the stops to ensure the eventis a giant success.

Collaborating with Brand inc creativegroup, SARU is creating quite a buzz aroundthe host city of Cape Town, determined to ex-cite the general public, youth and studentmarkets and get them to the games.

Five days of hair-raising rugby will be pla-yed out at two world-class venues in SouthAfrica’srugbyhotbed–theUniversityofStel-lenbosch and the University of the Western

Cape (UWC).IRBJuniorWorldChampionship2012Am-

bassador, Ashwin Willemse, is a shiningexample of the transformative potential ofsport. Involved in various PR events in thebuild-upto thechampionship,Willemsesaid,“I am looking forward to playing my part, toconvince all Capetonians to get behind thetournament. The event will showcase the fu-ture stars of rugby, right here in their ownbackyard.”

KickingoffonMondayJune4, it’s fivedaysof the finest rugbywith three gripping gamesper day at each stadium.

Day one sees defending champions New

Zealand against Samoa at the Danie CravenStadium in Stellenbosch, followed by Walesversus Fiji, and finally, our Baby Boks char-ging against Ireland.

That same day, 2010 runners-up Australiabattle Scotland at the UWC Stadium in Bell-ville, before last year’s finalistsEngland takeon Italy, and finally, France squares off withArgentina.

Truly, this isachampionshipnot tobemis-sed. Witness first-hand the “Rise of Champi-ons” and get an entire day of action with thepromise of all three games for only R50 forthe grand stand or R25 for unreserved seatsat Computicket or at the gate.