drakenstein gazette 6 dec 2013

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 3 • Friday 6 December 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In Paarl Post ) ‘Khoi-army’ scam unveiled ) De Poort is- sues resolved ) Policeman charged with drunk driving ) Win tickets to see Parlotones Vrou teen geweld 2 Ouma op drafstap 3 Woordloop op berg 8 KERSTYD IS HIER MET LIGGIEFEES: ’n Toetslo- pie is Woensdagaand gedoen om te kyk dat alles reg is vir wanneer Paarl se Kersliggies mô- reaand (Saterdag 7 De- sember) aangeskakel word. ’n Propvol pro- gram skop om 19:30 in Lady Greystraat in die Paarl-middedorp af met optredes deur die Special Christmas Band, sangers Fabian Smith, Karin “K”, Amy Jones, Nadia Herbst en Charlie van Rooyen (danser) net om ’n paar te noem. Die hoogtepunt van die aand is om 20:30 wan- neer die burgemeester van Drakenstein, Gesie van Deventer, die Kers- liggies aanskakel. Daar sal ook verskeie kos- en ander interessante stal- letjies wees vir jonk en oud om die aand te kom geniet. Wellington se Kersliggies word va- naand (Vrydag) aange- skakel. FOTO: MARYKE SWART

Upload: boland-gazette

Post on 19-Feb-2016

285 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 6 dec 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein gazette 6 dec 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 3 • Friday 6 December 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In Paarl Post) ‘Khoi-army’scam unveiled) De Poort is-sues resolved) Policemancharged withdrunk driving) Win tickets tosee Parlotones Vrou teen geweld 2 Ouma op drafstap 3 Woordloop op berg 8

KERSTYD IS HIER METLIGGIEFEES: ’n Toetslo-pie is Woensdagaandgedoen om te kyk datalles reg is vir wanneerPaarl se Kersliggies mô-reaand (Saterdag 7 De-sember) aangeskakelword. ’n Propvol pro-gram skop om 19:30 inLady Greystraat in diePaarl-middedorp af metoptredes deur dieSpecial Christmas Band,sangers Fabian Smith,Karin “K”, Amy Jones,Nadia Herbst en Charlievan Rooyen (danser) netom ’n paar te noem.Die hoogtepunt van dieaand is om 20:30 wan-neer die burgemeestervan Drakenstein, Gesievan Deventer, die Kers-liggies aanskakel. Daarsal ook verskeie kos- enander interessante stal-letjies wees vir jonk enoud om die aand tekom geniet. Wellingtonse Kersliggies word va-naand (Vrydag) aange-skakel.FOTO: MARYKE SWART

Page 2: Drakenstein gazette 6 dec 2013

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 6 December 20132

Silvertown-manarrested for murderA 40-year-old man was arrested after al-legedly beating a man to death with aplank.It is alleged the fight started between

thedeceased,FezoJackMakroti (48)andthe suspect – both from Silvertown,Mbekweni – after Makroti accused himof having an affair with his girlfriend.Makroti allegedly went into the sus-

pect’s house and pulled him outside be-forehittinghim in the facewithhis fists.The suspect theallegedly tookaplank,

which was laying on the ground and hitMakroti with it several times.A resident saw the fight and stopped

it. Makroti fell to the ground and diedonthescene.ThesuspectappearedintheWellington Magistrate’s Court on Tues-day and was released on bail. The casewas postponed to February for furtherinvestigation.

BESTE SKOF-LID: Konst. Stefan van Zyl (regs) vanPaarl-Oos-polisie is aangewys as beste lid van dieA-skof, wat ook as beste skof gekies is vir die maandOktober. Hier ontvanghy sy toekenningbydie stasiebe-velvoerder, kol. Mabuti Wellington Stefaans.

ARRESTED FOR MOTOR THEFT: Shortly after stealinga bakkie across the road fromPaarlMagistrate’s Court,the culprit was arrested behind the wheel of the stolenvehicle. According to police spokesperson Capt Louisedu Plessis the complainant contacted Paarl policewho immediately responded to the complaint. The ve-hicle was spotted near the KWV. The suspect fled andwas pursued by the police to Klapmuts where he wasapprehended. The vehicle was returned safely to theowner. The arresting officers are Constables GlennJansen and Mark Boonzaaier.

Moenie weg kyk vir geweldLIEZL DAVIDS

“Menseweetniehoeomtraumatehanteernie kyk liewer weg,” vertel AmandaMostert, ’n voormalige slagoffer van ver-kragting.

Volgens Mostert het sy vandag ná 27 jaarmeer vergifnis in haar hart en wil sy graagsien dat mense nie meer wegkyk wanneer ie-mand hulp nodig het nie, maar eerder ’n hel-pende hand en steunpilaar sal wees.“Wat doen jy as jyweet van iemandwat ver-

krag is,mishandelword of enige soort traumaervaar? Iemandwat deur trauma gaan het on-dersteuning nodig. Ek glo die langtermynska-dewat ek opgedoenhet sou aansienlikmindergeweeshetasekmensegehadhetwatmydaar-die tyd ondersteun het.”Sewe-en-twintig jaar gelede het twee mans

met balaklawas haar in haar huis in die kleindorpie van Hectorspruit verkrag.Vir 24 jaar was sy sterk vir haar kinders se

onthalwe. Sy het aangegaanmet haar lewe endie vrees wat sy ná die verkragting met haarsaamgedrahet, virdiewêreldweggesteek.Au-gustus 2010 was egter die keerpunt vir haaren het sy besluit om ten volle ’n oorwinnaarvan diewrede voorval tewees en in die prosesook ander te help. Sy het ’n balaklawa-projekbegin, deur vrolike, kleurvolle balaklawasmet bemagtigingsboodskappe op uit te deelaan persone wat deur trauma gaan.Mostert vertel hoe sy ná die verkragting on-

middellik haar gevoelens verberg het, want“niemand moet weet hierdie kinders se ma isverkrag nie”.Eers ’nmaand ná die verkragting het sy die

polisie ingelig omdat sy dit nie meer kon uit-hou nie.Mostert het haarman verloor, mense in die

dorp het haar vermy en sy het in ’n depressieverval. Syhet egternie gaan lênie,maar opge-staan teenhaar vrese en tree vandag op asmo-tiveringspreker.

“Ek het onlangs ’n praatjie gelewer enmen-se vertel van wat met my gebeur het. Kan jyglo, ná die praatjie is daar ’n vrou wat my nieinmy oë kon kyk nie. Ek vramyself baie keeraf hoe kan daar in vandag se tyd nog soveelmisdaad teen vroue en kinders wees. Hoe kandaar nog steeds mense wees wat skaam is omdaaroor te praat.”Sy wil graag mense aanmoedig om nie weg

tekykwanneer iemanddeur traumagaannie,maar daar wees vir die persoon en ondersteu-ning te bied.“Ons gaan met hierdie massiewe verlam-

mende situasie opgeskeep sit, totdat ek en jy,gaan begin saamstaan en ’n ‘kom ons onder-steun mekaar’-benadering aankweek.”

Amanda Mostert wil slagoffers van geweld help ontrauma te hanteer.

Page 3: Drakenstein gazette 6 dec 2013

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 6 December 2013 3

Ouma van 82 jaarsteeds ’n drawwerLIEZL DAVIDS

“Hulle sê ‘oudmaar nog nie koud’ en ek glodaarin.”

Só vertel die 82-jarigeMaria Morris, ’n krani-ge atleet van New Orle-ans wat al drie keer dieWestelike Provinsie inatletiek verteenwoor-dig het.Ouma Maria, soos

baie haar ken, onthouhaar dae as atleet by dieplaasskool in Bovlei inWellington asof dit gis-ter was enmeen dis juisdié herinneringe wathaar aanspoor omsteeds vandag haar lief-de vir atletiekuit te leef.In 2006 het sy as deel

van die Paarl Dienssen-trum, ’n klub vir seniorburgers, vir die eerstekeer weer ná haar kin-derdae aan ’n atletiek-byeenkomsdeelgeneemgedurende die GoldenGames.Vandag spog sy trots

met 12 medaljes en drietrofees.Die ouma van 16

kleinkinders en 17 ag-terkleinkinders is tans die oudste deelnemeraan die Golden Games en hardloop vir haarspan die laaste been van die aflos.OmdatOumaMaria die oudste deelnemer is,

hardloop sy nou slegs om haar tyd te verbeter.

“Voor ons begin hardloop, bid ek altyd datdie Heremy voetjies en die stokkie inmyhandmoet seën.“Ek roep ook my spanmaats bymekaar en

dan sê ek vir hulle, ‘fo-kus en bring als wat jul-le het,want ek gaannouals insit’. Ek glo diespan moet saam as ’neenheid werk.”Mens sou dink Ouma

Maria dra van die bestehardloopskoene, maarsy verkies om kaalvoette hardloop soos die daetoe sy nog kind was.Behalwe dat sy uit-

blink in atletiek, is syook baie lief daarvoorom in die tuin te werken plant graag blommeen haar eie groente.Ouma Maria sê haar

gesonde leefstyl wat syhandhaaf asook haargeloof in God, gee virhaar die krag om steedsvirhaar self tekansorg.“Ek wil graag die

jongspan motiveer enaanmoedig om nooit tesê dat hulle iets nie kandoen nie voordat hulledit nie probeer het nie.Hier is ek ’n bewys datjy kan dinge doen as jy

net glo.”Volgens Ouma Maria is daar net een klein-

kindwathaarsporttalentgeërfhet.WadeOcto-ber, is ’n top-krieketspelers vir Young PeoplesKrieketklub.

Die 82-jarige Maria Morris staan vir geen uitdagingterug nie. FOTO: LIEZL DAVIDS

UNSUNG HERO: Cornellia Johnson (dressed in blue) was honoured by Qolothani Makhosikazi Socialand Cultural Services during a celebration of Women of Significance and Unsung Heroines on Saturdayat the Mbekweni Indoor Community Centre. Qolothani Makhosikazi Social and Cultural Services isa voluntary and non-profit organisation headed by Princess Cynthia Kabanyane. Cornellia, who isaffectionately known as Makhulu, is a political stalwart who has endured a long political journey,which started in 1942, when she followed her calling to seek a better life for her people. Here Cornelliais with family members who attended the ceremony.

Page 4: Drakenstein gazette 6 dec 2013

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 6 December 20134

CALLING ALL ENTREPRE-NEURS: Do you produceMbekweni Muffins or ChicagoChocolates? Or maybe KleinDrakenstein Cookies orSmartie Town Sweets?Drakenstein Gazette wants tofind out more about entre-preneurs who operate theirunique businesses from theirhomes, making interestingitems and goods. In today’stough economy, starting yourown business is often thebest solution. In this way younot only create work for your-self, but for others too. Sendus a description of your busi-ness, or come and see usabout it. Once a month theGazette Entrepreneur of theMonth will be selected. Thewinner will receive a promotional article in the Drakenstein Gazetteas well as an advertisement to boost his or her business. To enter,or for more information, call 021 870 4614; e-mail: [email protected] or visit our office at 1a New Street, Paarl.

You the Entrepreneur: Christmas,New Year’s and a better 2014?DAVID MALHERBE

2013 is busy drawing to a close. Formany people who earn a salary it isthe time of year when they look for-ward to receiving a bonus and beingable toperhapspurchase somethingspecial they have had to do withoutall year.

Buteverystoryhas twosides.For theentrepreneurorbusiness owner the ex-actoppositeistrueattheendoftheyear.The business owner must pay those

salaries and bonuses before he or shecan enjoy Christmas, and for some it iseasier than for others.Forsomebusinesses,Decemberisthe

month they have peak sales due to thefact that they sell the kind of goods thatChristmas shoppers need. But otherbusinesses can almost close down overthe Christmas season because the de-mandfor theirproductsorserviceswill

only pick up again in January.Yet although these business owners’

cashflowbecomesreallylowduringthefestive season, they also have to pay bo-nuses, etc.They need to be very disciplined dur-

ing the year in putting aside somemon-ey for this season.This brings us to something that

we’ve oftenmentionedduring the year;and that is the disciplined approachthat isneededtobuildasuccessfulbusi-ness.To spend thriftily during months

when you have a better turnover maycause you to miss out on opportunitieswhen they come along.But such a disciplined approach to

business does not come easily for mostof us.We need to set aside time to plan a

strategy for handling money and forgrowing our businesses.Therefore let us take some time for

planning before we start our 2014 jour-ney.

If we want to see different or betterresults in 2014, we cannot operate thesame way as we did this year.Only by renewing one’s strategy you

can expect a different result.You the Entrepreneur wishes all its

readers a blessed Christmas.We trust that you will take time to

plan so that you may really prosper in2014.You theEntrepreneurwill be back in

mid–January 2014.David Malherbe and Dewald Scholtz

will discuss this topic in more detailMonday evening from 19:00 until 20:00on Radio KC 107.7FM in the program“You the Entrepreneur”

* David Malherbe is a business- andcareer consultant and lives in Welling-ton.He canbe contactedviahiswebpagewww.jedidiah.org.zaorcall021 873 0262oronFacebookat“JydieEntrepreneur.”

Munisipaliteit hou grootKersmakietie vir kindersBurgemeester, Gesie van Deven-ter, is bewus daarvan hoeveel kin-dersniedievoorreghet om ’nKers-partytjie te vier nie.Met behulp van die vrygewige

borge Drakenstein-munisipaliteit,McDonalds Paarl, Peninsula Beve-rage Co. Paarl, Paarl PostNet, Ra-dio KC, ACVV Noorder-Paarl,SAPDPaarl,MonteChristoMiqlat,CapeFruitCoolers,Checkers,CapeBasic Products Paarl, SATransfor-masie, Toys NAll (Paarl Mall), Ho-erskool Laborie Leerderraad,Paarl Post, Tieners, NG Toring-kerk, Gimnasium Nasorgouers,Paarl Mall en Hospice Paarl, gaanhulle die hartjies van 5 000 kindersin Drakenstein-vallei gelukkig ge-maak met ’n Kersparty Vrydag 6Desember byMonte Christo Sport-gronde, Paarl-Oos.Soos met alle byeenkomste is

daar streng reëls vir dié partytjie.Slegs kinders tussen die ouderdomvan vyf en tien jaar wat ’n uitnodi-

ging ontvang het word toegelaat.Geen ouers of troeteldiere nie. Dieuitnodigings aan kinders sal deurdiewyksraadslede gedoenword en’n naamlys sal by aankoms nage-gaan word om toelating te verse-ker.Diehekkesal09:00openenelkekindmoetsyeiehoedjiesaambringengeenkosofdrankmagindieper-seel gebring word nie. Vervoermoet self verskaf word.Enigiemand wat hul swak gedra

sal van die perseel verwyderword.Daar sal toesighouers wees vir diekinders, twee toesighouers per 50kinders.Almalmoetdieperseelom12:00 verlaat endus vra diemunisi-paliteit dat almal die program- ensekuriteitsreëlings sal nakom omdie veiligheid van almal te verse-ker. Geen kinders mag die perseelverlaatvoordie tydofsonder ’ntoe-sighouer nie.Die burgemeester wens almal in

die Drakenstein ’n geseënde Kers-fees en voorspoedige 2014 toe.

Be money-wisethis festiveseasonFor many people, Christmas is atime forholidays,partyingand friv-olous spending.Unfortunately this holiday often

endswithnomoney in thebankanda huge overdraft.Here are some useful tips on how

to curb spending over the festiveseason and not get caught with theNew Year’s blues.

. Spend your bonus wisely.

. Instead of spending it on toomany Christmas gifts, rather use itto pay off debt or plan ahead for ex-penses in the new year.

. Buy fewer gifts. Cut down onbuying every family member orfriend a gift. Give only to thosewhoare closest to you.

. Be creative as well. At the endof the day it is the thought thatcounts. Promise cards are athoughtful way to reconnect withfriends and colleagues. Promisecards come in all shapes and formsand can be redeemed wheneversuits your friend, such as a dinnerinvite, movies invite, cocktail etc.

. For those who like to be crea-tive on a shoestring budget, craftmarkets are the way to go.

. You can pick up all sorts ofknick-knacks and hand-paintedgoodies that are more personal.Source: Destiny

Page 5: Drakenstein gazette 6 dec 2013

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 6 December 2013 5

WEN EN LEES LEKKER: Met professionele raaden rigtinggewing én talle evaluering-vraelyste,word die leser as’t ware aan die hand gelei metdie boek, Liefde is vir altyd, om ’n paar verras-sende ontdekkings oor langdurige liefde temaak. Die boek is geskryf deur Daniël Louw.Die dagbeplanner van Juanita du Plessis, bevatverskeie praktiese maniere om jou te help omjou dag, maand en jaar te beplan vir 2014.Dit bevat ook unieke inspirerende boodskappe.Albei boeke word uitgegee deur Lux Verbi. Eengelukkige leser kan beide boeke wen deur hulnaam en die naam van die boeke te SMS na32365 voor 12:00 op Maandag 9 Desember.

Spoor diabetes vroegtydig opIs jy gedurigmoeg, dors, honger, lusteloos, duiselig ensweet snags? Het jy gewig verloor, jou sig verswak, ofmoet jy dikwels die toilet besoek?

Dan het jy moontlik verhoogde bloedsuiker (DiabetesMellitus oftewel “suikersiekte”).Volgens dr. Nicky Bernard komTipe 2 DiabetesMellitus

dikwels in families voor.“Moderne leefstylmetswakeetgewoontes, oorgewig,min

oefeningenstresgeeookaanleiding totTipe2DiabetesMel-litus. ’n Geweldige toename in diabetes het die afgelope tydplaasgevind.DieWêreldGesondheidsorganisasiehet indiejaar 2000 voorspel dat die aantal mense met diabetes binne30 jaar sal verdubbel. Die verdubbeling het egter al in 2011plaas gevind, 19 jaar vroeër as wat voorspel is.“Suid-Afrika se groei in die aantal mense met diabetes

het teen dieselfde pas vermeerder.”

Diabetes gee aanleiding tot ernstige komplikasies sooshartaanvalle,beroertes,blindheid,nierversakingenampu-tasies van ledemate.Hierdiekomplikasieskan in ’ngrootmatevoorkomword

deur die regte leefstyl en deur die regte behandeling vroeg-tydig te begin.Hyverduidelikbloedsuikervlakkewordmet ’neenvoudi-

ge vingerprik bepaal. Hierdie toetse kan by jou huisdokterof apteek gedoen word.“Die mees effektiewe hantering van diabetes word deur

spanwerk vermag. Dokters in samewerking met verpleeg-susters, dieetkundiges, voetkundiges en oogkundiges ofoogartse kan die nodige hulp verleen.”Vir meer oor diabetes, maak ’n afspraak by die plaaslike

Boland Diabetes-kliniek, Odeon-sentrum, Lady Greystraat138, Paarl.Skakel 021 871 1808 vir meer inligting.

HOOP VIR VROUE: Badisa Paarl het verlede week ’n vroueoggend gehoumet die tema Hoop, met die oog op 16 dae van aktivisme. Die sprekerby die geleentheid was Amanda Mostert, voormalige slagoffer van verkrag-ting (derde van links). Saam met haar is van links Elizma Titus (Badisa),Levona Fortuin (bestuurder van maatskaplike dienste, Badisa), MarjorieDampies (Paarl-Oos traumakamer en GPF-lid) en Amina Allom (raadslidvan Wyk 25).

CELEBRATION: The area commissioners of both the Allandale and DrakensteinCorrectional Services areas, decided to arrange a joint staff year-end functionfor its staff and their families at the Allandale rugby field. A series of eventstook place in the form of a carnival focusing on the children, youths and adults,talent shows, face-painting, balloon configuration, a beauty pageant, dance com-petitions, slippy slides, jumping castles and a dog show. Allandale area commis-sioner Kosie Sinclair cuts the celebrations cake as Freddie Engelbrecht (deputyregional commissioner) and Helene Africa (Old Mutual) look on.

ATS-studente hou reünieGedurende die naweek van 14 tot16 Desember hou die oudstudentevan die Athlone Training School(ATS) in die Paarl hul reünie.Vrouestudente wat vanaf 1977

tot 1982 JPOS-kursus gevolg het,word aangemoedig om kontak te

maak met enige van die volgendepersone vir meer inligting oor diereünie:Carol Bailey by 021 873 2132 of

083 232 8100, Mercia Balie by083 610 9618 of 023 414 3344 of Jani-ne Jacobs by 079 615 1886.

STOP ABUSE: Members of theMany Smile Foundation in PaarlEast, proudly display a posterhighlighting the 16 Days of Activ-ism: Stop Violence Against Womenand Children. The poster wasmade by children who attendyouth development programmeshosted by the Many Smile Founda-tion who operates from the previ-ous premises of the South AfricanPolice Services in Paarl East. Hereare the members Marianne Sharter(Chairperson), Claira Sharter(counsellor), Christine Sias andShereen September (Secretary). Atthe back are Pastor Charles Shar-ter (Counsellor) and Rossina Small(Treasurer) and in front (left) are:Cassidy Daries and Rudolph Her-mans with Lecreshia Claassen(right). PHOTO: ACHMAT PATEL

POOL WINNERS: Thisu.18 junior teamfrom Wellington tookpart in the recentnational 8-ball tour-nament in Worces-ter. The team fin-ished in 5th overallout of 11 teams.The team herebywants to thank alltheir sponsors formaking it possiblefor them to takepart in this prestigeevent.

Page 6: Drakenstein gazette 6 dec 2013

Drakenstein Gazette Classifieds Friday 6 December 20136

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

FINANSIEEL

1420

KRUIEKENNER

1435

LENINGS

1445

Agterstallig met jouvoertuig paaiemente,laat ek jou help. Of wil jyjou voertuig verkoop, laat

ek dit vir jou doenKontak nr 083 493 6894 /

079 560 9088

HUWELIKE

1490

TE KOOP

ALLERLEI

1655

ALGEMENE &HUISDIENSTE

SKOONMAAK-DIENSTE

1805

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ALLERLEI

1845

VERVOER &BERGING

1870

EIENDOMME

HUISE TE KOOP

3275

PAARL HUGUENOT:Newly renovated 2-Bedrhouse, b.i.c. fitted open-plan kitchen, new stove.R375 000. 082 228 4445 /021 531 5000.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

SALES AGENTS NEE-DED: Loans, Cellphone &Insurance. Call: 079 6811609 / 021 870 1735.

SUPERVISOR FORBUSINESS IN WEL-LINGTON.Dependableandtrustworthy. Computerliteracy, customer relati-ons, staff management.Exemplary references. NB.R21 p/h R45h p/week. App-lications to: [email protected]

Classifiedsexclusively online at OLX

Where buyer and sellersmeet each other

www.olx.co.za

Drakenstein

: 021 870 4600 – E: [email protected]: [email protected]

SPECIAL CELEBRATION: Dr Gcwalisile Zulu-Kabanyane, Mphumzi Mdekazi, Mcebisi Skwatsha and NomsaNomqolo inspect the fine meals prepared for the special celebration, Women of Significance and UnsungHeroines, which was held on Saturday at the Mbekweni Indoor Community Centre.

10 Tips for fighting thefestive season flabTheholiday season is uponus andwhileit is a great time to relax and unwindwith friends and family, the festivitiesoften wreak havoc with your exerciseand eating programme.

Once festive season parties begin it is alltooeasytoreplaceexercise timeforanextradrink at the bar or a few more minutesaround the cookie jar.

Peter Jordan, principal officer of Fed-health, says while letting your hair downfor a couple of days will not do your healthor fitness any harm, it’s when this extendsfrom the beginning of December to well intothe new year that it becomes a problem.

“According to a survey done by The Brit-ish Dietetic Association, on average, peoplegain 2 kg in the four weeks around Christ-mas alone.

“Research shows that this 500 g per weekweight gain can continue well into the newyear too,” he says.

While avoiding the celebratory mealsduring the festive season may not be an op-tion for you, Jordan believes a healthy doseof exercise and avoiding total overindul-gence can lead to a healthier you come 2014.

He offers the following 10 tips to fight theflab over the festive season:

) Exerciseearlyinthemorning.Eventhemost diligent person will struggle to findmotivation to train after a long day at thebeach and a lazy late lunch. Make the mostof the early sunrise and head out before therest of the family wakes up.

) Drink a glass of water before eating or

drinking a soft drink. This will help to keepyou from overindulging in those extra calo-ries.

) Use exercise to explore new areas. En-joy the adventure of running or cyclingwhere you have never been before.

) Make exercise a family affair. Take thedog along. Let the kids ride alongside ontheir bikes.

) Try some new activities like swim-ming,rollerblading,sea-kayaking,stand-uppaddling, or a mountainbike ride. These areallgreatholidayactivities thatwill stillgiveyou a good work-out.

) Stick your training programme up onthe fridge. Tick the days you do train andmake a cross on days you don’t train.

) Many holiday towns have activitieslike runs over the festive season to attractholidaymakers.Checkoutthelocalnewspa-per for events near you.

) Buy yourself some cool new exercisegear. It will encourage you to put it on andget out there.

) Enjoy the warm summer evenings andgo for a walk around the neighbourhood af-terdinner.Thishelpskeepyourmetabolismhigh so you burn more calories while yousleep.

) Say no to seconds. Just because thereis extra food around doesn’t mean you haveto eat it. Enjoy the celebrations but avoidhaving seconds and getting into the habitof snacking throughout the day. Try keep-ing some healthy snack options like fruitaround the house.– Fedhealth

A BLESSED GRADUATION: Pearl Bible School recently had their annual graduation ceremony with PastorVernon Jacobs as the keynote speaker. PHOTO: EDGAR J PETERSEN

Page 7: Drakenstein gazette 6 dec 2013

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 6 December 2013 7

BALLOONS FOR REMEMBRANCE: Noorder-Paarl High School held an HIV/AIDS Awareness communityoutreach project in remembrance of those who died and those living with the diseases.

PHOTO: DEVIDEAN MOSESKLEUTERS LEWER ITEMS: Future Stars-dagsorg in Chicago het onlangs hul jaarlikse debutantebal gehou.Die kleuters het verskeie dansies, sang items en gedigte opgevoer. Hier is ’n groep wat die volkslied NkosiSikilele Afrika vir die gehoor gesing het.

MINI-MATRIEKAFSKEID: Amstelhof Primêre Skool het ’n mini-matriekafskeid vir hul gr. 7-leerdersgehou. Die glansryke aand het op Maandag 2 Desember by die skoolsaal plaasgevind.

FOTO: ERNEST KILOWAN

DANSERS VAAR GOED: N&H Ballroom and Latin DanceSchool, het uitstekend gevaar by die Western Cape RABKampioenskappe in Kaapstad. Saam het hulle sewe eersteplekke behaal, sewe tweede plekke en ses derde plekke.

FOTO: ERNEST KILOWAN

KERSPARTYTJIE: VGK Immanuel se Diakonale-dienstehet onlangs minderbevoorregte kinders van die kerkasook in die gemeenskap bederf met ’n Kerspartytjie.Die kinders het nie net elkeen ’n geskenkie gekry nie,maar ook ontbyt, ’n middagete, nagereg en lekkernye.

FOTO: LIEZL DAVIDS

KUIER VIR MATRIEKS: Paulus Joubert Primêr het ’n geselligheid in die skoolsaal gehou vir alhul oudleerders wat vanjaar matriek geskryf het. FOTO: ERNEST KILOWAN

Page 8: Drakenstein gazette 6 dec 2013

Drakenstein

Year 3 • Vrydag 6 Desember 2013 | Tel. 021 870 4600

GOEIE VERDEDIGING: Lovers Lane (rooi) sokkerklub het Sondag’n vriendskaplike wedstryd teen Nederburg FC gespeel. Die wed-stryd is op dieMonte Christo-velde gespeel en 11 doele is aange-teken. Lovers Lane was net te sterk vir Nederburg en het diestryd 6-5 gewen. FOTO: ERNEST KILOWAN

Kom wys hoé trots jy is op joutaal,met ’nAfrikaansewoord opjou bors tydens die Afrikaans op’n Drafstap-Woordloop en Aand-wedloop opWoensdag 11 Desem-berbydieAfrikaanseTaalmonu-ment.

Dié 5 km-Woordloop en 10 km-Aandwedloopwordaangebiedinsa-mewerking met die AfrikaanseTaalraad (ATR) en Paarl Atletiek-klub. Die 5 km-pretloop staan be-kend as dieWoordloop, omdat deel-nemers met ’n woord inskryf inplaas van met ’n nommer.Atlete wat aan die 10 km-Aand-

wedloop deelneem, ontvang bene-wens hul nommers ook elkeen ’nwoord.Deelnemers het die opsie ommet

registrasie van ’n lukrake woordvoorsien te word of hul eie woord

te kies indien hul vooraf daardiewoord vir R100 in die Woordeboekvan die Afrikaanse Taal (WAT)borg.Meer as 600 atlete en taalentoesi-

aste het verlede jaar deelgeneemaan dié geldinsamelingsgeleent-heidtenbatevanHuisAndrewMur-ray Kinder- en Jeugsorgsentrum,Wellington.Die5 km-Woordloop,watom18:40

begin, is bedoel vir die hele gesin.Stootwaentjies is ook welkom. Dieinskrywingsgeld vir die woordloopis R15 (R5 vir kinders onder 18).Daar is vanjaar ’n spesiale trofee

op die spel vir die grootste spanwataan die 5 km-Woordloop deelneem.Die 10 km-aandwedloop, wat vol-

gens die reëls van Atletiek Suid-Afrika en Boland Atletiek aange-bied word, begin om 18:30. Die in-skrywingsfooi is R40 en tydelike

nommers is beskikbaar teen R25.Toegangsalgratisweesvironder-

steuners wat genooi word om vanaf17:00 tot 20:30 (wanneer die prysuit-deling begin) ’n piekniek in dieKuierkom by Volksmond Koffie-winkel te geniet. Eie piekniek-mandjies is welkom en verversingssal te koop aangebied word.Medaljes en kontantpryse is op

die spel en gelukstrekkings salplaasvind. Atlete kan vooraf in-skryf by www.entrytime.com ofwww.sa-active.co.za (spertyd viraanlyn-inskrywings isDonderdag 5Desember), asookbydieTaalmonu-ment (daagliksvanaf08:00 tot 17:00).Vir navrae oor die 10 km-wed-

loop, kontak Sybrand du Plessis by083 444 6940 en vir navrae oor die5 km-Woordloop, kontak AmiraClaytonby021 863 4809/[email protected]. Meer as 600 stappers het laasjaar die taalryke geleentheid ondersteun.

RUGBY) Villagers Newton hou op Saterdag14 Desember sy jaarvergadering byNewton-rugbyvelde. Die vergade-ring begin om 14:00 en daarna word’n bring&braai aangebied. Almal iswelkom by hierdie geleentheid en al-le lede word ook uitgenooi. Bel virJannie Japtha by 078 147 3082 of virLee-Heino Cupido 071 827 4035

) Radio KC reël ’n donasie vir dieSpringbok van die Paarl – Tinus Li-nee. Hulle het besluit om vir Tinuste help deur ’n pledge te reel.Elke luisteraar word gevra om ’n by-drae te maak sodat hy behandelingkanontvang. Saterdag sal van sy rug-byvriendeinPaarlMallsitomusken-kings te neem. Dit sal wees vanaf09:00 – 12:00. Kom ondersteun jou

hero.DARTS) WamakersvalleiDartsbiedsyjaar-eindfunksie byHoërskoolBergrivierop 7 Desember aan.Die vergadering begin om 20:00 enkaartjies is R50 per persoon. Randallkangekontakwordop073 153 4447virverdere inligting.

VISVANG) Paarl Kushengelklub hou op 7 De-sember sy derde liga kompetisie. Diekompetisie sal in Struisbaai gehouword.Enigiemand wat belangstel om deelte word van die klub of vir enige na-vrae kan vir Gert vanNiekerk bel by083 259 4310.

POOL) The semifinals of the knockoutcompetitionsofDrakensteinPoolUn-ion will take place on Sunday 8 De-cember at 15:00 as follows:•Harleys vs Warriors – 8 Ball Pub•Deposse vs Strikers – Andre’s•Tripple P vs Shooters – Glen’s•8 Ball Nominators vs Red Devils –Huguenot Pub

EERSTELIGA SENTRAAL KAMPIOENE: Newton Villagershet vanjaar die Boland Eersteliga Sentraal-afdeling ge-wen. Villagers se Wayne Williams (links) ontvang dietrofee van Hennie Lategan (BRU-bestuurslid).

Aandwedloop by Taalmonument