drakenstein gazette 5 october 2012

8
Drakenstein Year 2 • Vrydag 5 Oktober 2012 | Tel. 021 870 4600 Vlindervrou stal uit 2 Heritage celebrated 4 Blues is ligawenners 8 In Paarl Post Dié week in Paarl Post: ) Arrestasies ná onluste op Klap- muts; ) Selfoondief uitgevang; ) Nog ’n paartjie aangeval op berg- pas. YSLIKE GROOT VREUGDE. Ondersteuners van die Newtons-rugbyklub se vreugde het geen einde geken nie, toe Justin Morgan die wendrie Saterdag laat in die tweede helfte in die wedstryd teen Evergreens Paarl gedruk het. Newtons het met 12-9 geseëvier en met dié Presidentsliga-semi-finaaloorwinning Saterdagoggend op die Boland-stadion opgeskuif na die Superliga vir die 2013-seisoen. Alhoewel hulle deur is na die Superliga speel hulle Saterdag om 12:00 teen Ashton United om die wenner van dié liga te bepaal. Foto: Sieb Sieberhagen

Upload: boland-gazette

Post on 15-Mar-2016

254 views

Category:

Documents


7 download

DESCRIPTION

Drakenstein Gazette 5 October 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein Gazette 5 October 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 5 Oktober 2012 | Tel. 021 870 4600

Vlindervroustal uit 2

Heritagecelebrated 4

Blues isligawenners 8

In Paarl PostDié week in PaarlPost:

) Arrestasies náonluste op Klap-muts;

) Selfoondiefuitgevang;

) Nog ’npaartjieaangeval op berg-pas.

YSLIKE GROOT VREUGDE. Ondersteuners van die Newtons-rugbyklub se vreugde het geen einde geken nie, toe Justin Morgan die wendrie Saterdag laat in die tweede helfte in die wedstryd teen EvergreensPaarl gedruk het. Newtons het met 12-9 geseëvier en met dié Presidentsliga-semi-finaaloorwinning Saterdagoggend op die Boland-stadion opgeskuif na die Superliga vir die 2013-seisoen. Alhoewel hulle deuris na die Superliga speel hulle Saterdag om 12:00 teen Ashton United om die wenner van dié liga te bepaal. Foto: Sieb Sieberhagen

Page 2: Drakenstein Gazette 5 October 2012

2 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 5 Oktober 2012Enter ta inment ­ Vermaak

Friday 12 October) Strand Combo and Rain-

bow Connection Dance bandpresent a non-stop dance inthe Huguenot CommunityHall on Friday 12 October at20:00. Come in your eveningwear. Contact Roderick at 082378 7500.

Saturday 13 October) A Ballroom and Latin

dancing competition will beheld on 13 October from 12:00in the Huguenot CommunityHall. Entry fee is R35 (R30 forpensioners and scholars).

Vrydag 19 Oktober) Kaylene Sauls, a young

female rappper, will performat New Orleans SecondarySchool Hall on 19 October at19:00. Tickets cost R40. Con-tact Jeron on 078 971 1224.Saturday 20 October) The Dare to Care Centre

will host a Focus on the fami-ly week from 15 to 20 Octoberwith motivational speakerslike Peter de Villiers and Za-ne Meas (Neville Meintjies).For more information, con-tact pasto Fred Simons on 021876 4894.

Saturday 27 October) The choir of the Annun-

ciation Church presents atrip to Hout Bay and the casi-no on Saturday 27 October.Tickets cost R120 and can bebooked with Ray on 073 6022095.

Saterdag 27 Oktober) ’n Oggendtee vir kinders

met kanker word aangebieddeur Little Fighters CancerTrust op 27 Oktober by Picar-die Gasteplaas om 10:00.Kaartjies is R150 by LuchelleJooste by 071 869 8631 of by [email protected].

What’s happening...

Plak en wenDIE plakstuk vir die Pret-met-Gazette-plakkompetisie waarin ’n leser R1000kan wen, sluit vandag om 16:00.

Bring jou voltooide plakstuk na diekantoor te Newstraat 1A, Paarl (langsVirgin Active). Die wenner sal in vol-gende week se Drakenstein Gazette be-kend gemaak word.

FAREWELL. These matriculants were among the 175 Boys’ High students who enjoyed their farewell function at Kronenburgrecently. Pic: SA Schools Photography

Rappin Donkey stelnuwe CD bekendDIE bekendstelling van die nuweCD van Ameen Levy (RappinDonkey) vind plaas op Woensdag31 Oktober om 20:00 by FunkyBuddha in die Paarl. Die CD, ge-naamd Dis lekker, dis nice bevat19 lekker danssnitte.

By die bekendstelling sal dieRockets, Public Opinion, LittleDynamics, Johny Star, RonnieApollis en Selwyn Bartlett ook

optree. Grant Johnson is die se-remoniemeester.

Die aand open met ’n doku-mentêre film (30 minute) oor Le-vy.

Kaartjies isR250perdubbel in-sluitend die nuwe CD.

CD’s sal ook teen R100 verkoopword. Vir kaartjies en verderenavrae, skakel Marie by 021 8621618 of 073 575 3008.

Spring concertTHE Winelands Chamber Choir,under the musical direction ofIvan le Kay, is hosting a SpringConcert on Saturday 6 October atthe Bethel CongregationalChurch, starting at 19:30.

The Huguenot URC Men’sChoir will form part of the pro-gramme.

Tickets will be sold at the doorat R50 (R25 for children under theage of 12 years).

One of the objectives of the Wi-nelands Chamber Choir is to sha-re music with congregations atchurch services locally and nati-onally. The choir is inter-deno-minational.

During Octoberthe choir will reachout to churches inOudtshoorn andMossel Bay wherethey will perform.

The congregati-ons will use thesefunds for the needywithin their localcommunities.

Wellington se vlindervrouENGELA DUVENAGE

DIS ’n reënerige oggend in Wellington en vir ’noomblik nie meer Bolandse lente-en-vrolike-vlinder-weer nie. Susanna vonMaltitz, néé San-nie Nel, is besig om te skilder in haar oopplankombuis op die tweede vloer van ’n woonstelge-bou, vanwaar sy ’n uitsig oor reusebome en diestraat het.

“Ek doen dit altyd so staan-staan, en dan’s die kof-fie ook naby,” vertel Sannie, terwyl sy een van dienege waterverfbuisies toedraai waarmee sy die afge-lope jaar uitsluitlik realistiese weergawes van dievlerkontwerpe van skoenlappers skilder.

Sannie, wat uit ’n familie van kunstenaars en mu-sici kom, gebruik egter haar doopnaam en nooiens-van vir haar skilderloopbaan.

Op Wellington, waar sy en haar man Johan reedsmeer as ’n dekade bly, is sy as Sannie bekend en “dieouma van Rudi en Renate”. So het die uitnodigingook gepas gelui na haar eerste solo-uitstalling, wat’n week vantevore by ’n plaaslike gastehuis gehouis.

Van die 46 waterverfskilderye – waarop 85 vanSuid-Afrika se verstommende 671 spesies skoenlap-pers te sien was – is goed die helfte verkoop. Nie slegvir ’n uitstalling wat net een dag – selfs korter asdie vlietende lewensloop van ’n gemiddelde vlinder– geduur het nie!

“Ekdinkmensewordgeraakdeurdievrolikeasso-siasie van skoenlappers,” glimlag sy.

Die gedetailleerde aard van haar onderwerpe pashaar styl baie goed: “Al het ek ’n bewondering virmense wat meer abstrak en vryer kan skilder, konek dit nog nooit self regkry nie,” vertel sy en wysna voorbeelde van ander skilders se werke teen diemure.

“Ek’t nog altyd geskilder en aan kunsverenigingsbehoort,” onthou Sannie, wat presies tien jaar geledesaam met haar suster Marlene von Maltitz, ook vanWellington, ’n kunsuitstalling onder die titel “Twee

Susters” gehou het. “Maar die afgelope paar jaar hetek soort van ‘skildersblok’ gehad.”

“Toe, verlede jaar, vlieg daar ’n skoenlapper deurdie woonstel se venster, en kom hier sterf,” onthousy.

Die detail en veral die variasie in skakerings vanbruin,wit,okerenswartopdieverskillendevlerksyehet haar oorrompel en het vir haar so te sê ’n nuwegeleentheid kom bied.

So het haar informele studie van Suid-Afrika seplaaslike vlinderverskeidenheid ontwikkel, en hetsy begin om skoenlappers uit ’n plaaslike veldgidste skilder.

En sy’s nog lank nie daarmee klaar nie – daarvooris daar nog heeltemal te veel spesies om te skilderomtepasbyhaargeraamdeweergawesvan’nsaffier,’n Bosveld dubbelstert, ’n seerower, ’n perspuntjie,’n Lusern vlinder of ’n blouglansmannetjie.

KUNS. Susanna vonMaltitz het onlangs ’n suksesvolle uitstallingvan haar skoenlapper-skilderye op Wellington gehou.Foto: Engela Duvenage

Grease op die planke in WellingtonDIEmusiekblyspel,Grease is vanaf 11 tot14 Oktober by die Bergkroon-teater opWellington te sien.

Akteurs en sangers en musikante spansaam om hierdie bekende storie en onver-geetlike musiek van die “Pink Ladies” en die“Burger Palace Boys” aan te bied.

Kom kyk hoe Danny Zuko (gespeel deur

Lyall Ramsden) en Sandy Dumbrowki (ge-speel deur Inge Augustyn) die aantrekkings-krag wat hulle vir mekaar het, op die verhooguitspeel.

Tussen al die kattekwaad wat die bendesaanjaag, word daar gesing en gedans op maatvan geliefde liedjies soos SummerNights,WeGo Together, Look at Me I’m Sandra Dee en

Beauty School Dropout.Kaartjies teen R120 en R160 is beskikbaar

by koorlede, produksielede of by Computic-ket. Kaartjies vir skoolgroepe (R75 op 9 Okto-ber) is beskikbaar by tickets @wellington-productionhouse. co.za.

Vir navrae epos info@well ingtonproduc-tionhouse.co.za.

Page 3: Drakenstein Gazette 5 October 2012

Vrydag | 5 Oktober 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 3News ­ Nuus

PERDE. Die Suid-Afrikaanse polisie se berede eenheid het verlede weekbesoek afgelê in woonbuurte van Wellington om polisiesigbaarheid te be-vorder. Hiér van links is kol Hendrik Steyn op Anzo en sers Andrew Sinclairop Big Brother. Die polisie se berede eenheid vir die Kaapse Skiereilanden Boland is gebaseer by die ou militêre basis in Tamboerskloof.

THE Department of Economic Development andTourismintheWesternCapehasembarkedona five-year Work and Skills Program for young people be-tween the ages of 18 and 35, to work and receive trai-ning in theWestern Cape’s economic and social sec-tors.Drakenstein Municipality received an allocation

of 50 youngpeople, all fromDrakenstein area, in thisprogram and they are placed at different depart-ments within the municipality and local businesswho are willing to invest in these young people’s fu-ture.The first allocation of 29 young people have alrea-

dy started their induction training which included

Life Skills training. The remaining 21 young peoplewill start their training by 8 October.They will receive six months’ training in a work

situation in order to gather skills to prepare themfor the labourmarket in their specific areas of skills.These young people will also be computer literateafter the training and this will be a huge steppingstone for them into the labour market.They are not on the payroll of the municipality

and therefore are not officials of Drakenstein Muni-cipality but are in the service of The WorkforceGroup.The municipality does the pre-screening of appli-

cantsandTheWorkforceGroupdoesthefinalselecti-on of the applicants.The selection process

within the DrakensteinMunicipalitywas fairandincluded all the 31 wardswithin the area. All wardcouncillors were reque-sted to send the CV’s oftwo unemployed youngpeople with matric intheir wards.According to the Port-

folio Holder for Finance,Councillor Gert Com-brink, the municipalityaims to place 70%of theseyoungpeople in long termwork opportunities.“Drakenstein Munici-

pality invites the broaderbusiness community toget involved in this pro-gram in order to invest inour youth,” said Com-brink.

Municipality helps prepareyoung people for labour market

PREPARING YOUNG PEOPLE. Drakenstein Municipality received an allocation of 50 young peopleas part of a provincial five-year work and skills program for young people between the ages of18 and 35. Here with some of them are (rear left) Councillor Gert Combrink (Portfolio CouncillorFinance), Councillor Aidan Stowman (rear right), (Portfolio Holder Sport, Culture, Youth and StudentAffairs) and (sitting from left) Councillor Dr Noël David Adams (Portfolio Holder Social Servicesand Community Development)mayor Gesie van Deventer andMelissaWicomb (Department of Econo-mic Development and Tourism).

OPTOG. Verskillende sportklubs van Amstelhof, tesame met The Foundation For a Drug Free Society het’n optog teen dwelms en geweld gehou. As deel van die dag het hulle ook ’n sportdag by NederburgPrimêr aangebied. Die polisie het ook deelgeneem aan die optog. Foto: Ernest Kilowan

READING SUPPORT. Joanne Arendse (right), librarian at the Wellington campus of CPUT and organisingchairperson of the colloquium on reading support programs that was recently held there, with some ofthe presenters, librarians and academics that took part. They are from left Zanele Mathe, Regina Sikhoso,Sanet Cox (presenter), Dr Condice Proudfoot (presenter), Albert Hoek, Prof Thobeka Mda (dean of thefaculty of education at CPUT), Prof Janet Condy (presenter) and Prof Johan Anker, assistant dean ofthe faculty of education. The “Leesnet” programme developed at the campus has made amajor contributionto improving reading speed among students. Pic: Johan Nel

Page 4: Drakenstein Gazette 5 October 2012

4 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 5 Oktober 2012Li festy le ­ Leefsty l

CULTURE. The Siyahluma Development Project launched an awareness campaign on Heritage Day (24September) called “save the children” at Mbekweni Community Hall. Here the Sarafina group does acultural dance.

GPFbyeenDIE gemeen-skap van Wel-lington wordWoensdag 10Oktober uitge-nooi om dieWellington po-lisie se ge-meenskapspo-lisiëringsfo-rum sealgemene jaar-vergaderingby te woon.

Die verga-dering vindby die stad-saal plaas enbegin om19:00.

SupportBandana DayOCTOBER 12 is National Bandana Dayand all South Africans are urged to buya bandana for only R20 in support of TheSunflower Fund.

The Sunflower Fund, a non-profit organi-sation, has once again teamed up with PicknPayandRoundTableSouthernAfrica,withbandanas available at all Pick n Pay storesnationwide.

All funds raised from the bandana saleswill go towards assisting the Sunflower Fundin increasing the South African Bone Mar-row Registry, which finds and matches bonemarrow stem cell donors to patients whoneed a transplant.

In doing so they provide hope to those suf-fering from leukaemia and other life threate-ning blood disorders.

Every year thousands of South Africans,mostlychildrenandteenagers,arediagnosedwithblooddisorderssuchas leukaemia,mar-row failure and aplasia.

“National Bandana Day is our biggestfundraiser and signature event of the year,”says Tina Botha, CEO of The SunflowerFund. “We encourage and appeal to all SouthAfrican’s to buy a bandana and wear it towork, university or school on 12 October.”

This year’s funky bandana design compri-ses the South African flag colours with theword “Hope” written in our official langua-ges.

Share a little, save a life, buy your bandanatoday and give hope to someone else.

For more information on National Band-ana Day and the Sunflower Fund, call the tollfree line on 080 012 1082 or visit www.sunflo-werfund.org.za.

Page 5: Drakenstein Gazette 5 October 2012

Vrydag | 5 Oktober 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 5People ­ Mense

MISDAAD. Die buurtwag van die Groenheuwel-gebied het verlede week ontvangsgeneem van 12 fietse wat deur die Drakenstein Munisipaliteit geskenk is. Diefietse sal gebruik word deur lede vir patrollies om misdaad te help bekampin verskeie gebiede. Die oorhandiging is bygewoon deur onder andere JacquesSeyster van Drakenstein verkeersafdeling (links), raadslid Dr Lourens du Toit(naaslinks agter), en raadslid Soudah Ross (voor, vierde van links).Foto: Lise Beyers

AWARDS. At the Annual Cape Winelands Mayoral Tourism Awards held in Paarlrecently, were Nolan Hendon (Dwars River Valley Athletics), left, and AdriaanBrand (second right) of Solms Delta, both nominees for tourism-related event/festival of the year. The event was addressed by Allan Winde (second left),Provincial MEC for Finance, Economic Development and Tourism. With themis the Executive Mayor of the Cape Winelands District Municipality, AldermanCornelius de Bruyn. Pic: Devidean Moses

HERITAGE DAY. The Siyahluma Development Project launched an awarenesscampaigncalled“save thechildren”atMbekweniCommunityHallwherecouncil-lor Lulu Ntlemeza delivered a speech on Heritage day. Imboniselo Primary andMbekweni Primary performed cultural items. Here cutting the celebratory cakeare (from left) Mzukisi Mfo (manager), VuyiswaMjezu (coordinator), Trayi Mkha-bile and Thamara Makapelo (project affairs).

KURSUS. ’n Skoonheidskursus was onlangs deur die Stigting vir die Bemagtigingdeur Afrikaans (SBA) by Butterfly House in Fairyland aangebied om jong meisiesvaardigheid te leer wat hulle kan terugploeg in die gemeenskap en sodoendeselfversorgend raak. Die 30 weeklange gratis kursus word landwyd aangebieden sluit in dagsorg, en hand- en lewensvaardigheid. Vroue wat belang stel omvir 2013 vir een van hierdie kursusse in te skryf, kan vir Adri Meadon kontakby 021 914 1379.

HERITAGE. Teachers of Groenheuwel Primary celebrated Heritage Day in style.With them is (rear centre) principal Desmond Caeser.

HUNTEX. Ten spyte van koue, nat weer oor ’n groot gedeelte van die langnaweek, het die Huntex-uitstalling by Nelson’s Creek groot belangstelling ge-lok. Duisende mense van dwars oor die Boland en Kaapse Skiereiland hettoegesak op hierdie skouspel van jag- en buitetoebehore. Huntex het vanafVrydag totMaandag geduur, met uitstallings van onder andere bekendewapen-handelaars. Daar was ook demonstrasies met jaghonde en valke asook skiet-kompetisies. Foto: Lise Beyers

SKENKING. Die Buzzy Beez-vroueklub in Newrest het onlangs van ’n plaaslike maatskappy ’n naaimasjienen omkapmasjien vir hul klub ontvang. Hier oorhandig Abiedah Schroeder (regs) een van die masjieneaan Gwen Thole. Saam met die hulle is lede van Buzzy Beez.

HERITAGE. Allandale Correctional Services’ fourcentres (Allandale, Hawequa (the host), Paardebergand Obiqua) together with the Paarl Community Cor-rections Office celebrated Heritage Day in Welling-ton on 20 September. Once again members in thisManagement Area outdid themselves displayingtheir culture with the vibrant colours of the “KaapseKlopse”, attire, music, food and of entertainment.Not only was the event blessed with a sunshine day,but smiles and laughter all around. From left areEsmerelda Abrahams, Mercedes Smith, ClaudiaPaulse and Elvira vanNiekerk showing off their cultu-re.

FORUM. Die Bergriviervallei Forum vir Afgetredeneshet onlangs hul wenners vir die BFA dubbelspel-bou-lekompetisie aangewys. Titus Simpson (naaslinks)en Gina Manuel (regs) is as wenner bekroon. Saammet hulle is Ike Kulsen (links) en Cecil Driver (naas-regs).

Page 6: Drakenstein Gazette 5 October 2012

6 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 5 Oktober 2012Adver tensie

12 10 CASH LOANS:Lenings tot R200 000. Swart­lys welkom. Goedkeuring in 5min. 021 762 7079.

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullisverwy­dering. Skakel Neels: 021 8729397 of 083 412 8810.

2DE HANDSE & Nuweklere, skoene, beddegoed,gordyne, breekgoed, potte,panne, elektriese ware. Betaalkontant. Johan 074 474 4275.

NEED additional cash? Nostock or sales. We needbusiness minded, financiallydriven self starters. Contact082 567 1150.

EARN extra money sellingJustine! For further infoplease contact Tasneem. Cell:084 318 8701 or email:[email protected]

Page 7: Drakenstein Gazette 5 October 2012

Vrydag | 5 Oktober 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 7Schools ­ Skole

Kom bou jou droomhuis op die groot erf van 723m2 ingesogte Klein Parys.Vinnige toegang tot N1 & PaarlMall.

WIL U GRAAG U HUIS

VERKOOP? VIR VINNIGE

VRIENDELIKE

PROFESSIONELE DIENS

BEL MY.

PAARL

BERENICE

072 423 1455 / 021 872 2223

Web ref: 274832R450 000

ALLEENMANDAAT

CUM LAUDE. Die Graad R nasionale dansers van William Lloyd Primêr het cum laude verower tydensdie Paarl Eisteddfod. Foto: Devidean Moses

DANS. Paarlzicht Primêr se graad 4- en 5-leerders het aan die groepdans by Paarl Eisteddfod deelgeneemen goud plus verower. Saam met die groep is opvoeder Marcelle Windvogel. Foto: Devidean Moses

Vrywilligers om betrokke te raak by programme vir leerdersDIE maatskaplike werker van die KaapseWynland Onderwysdistrik in Paarl is tansbesig met ’n projek gemik op leerders watakademies groot agterstande toon en as ge-volg daarvan ’n swak selfbeeld ontwikkel heten ook ongemotiveerd is.

Hierdie leerders is gemiddeld 12 jaar ouden in graad 5. Hulle word by verskeie skoleaangetref.

Die projek het ten doel om die leerders virvier middae per week, een uur elke middag,besig te hou met aktiwiteite waarin hulle be-

langstelling toon en waarin hulle sukses kanbehaal. Die aantal lede in ’n groep sal onge-veer agt wees.

Daar word beoog om deur middel van dieprojek die leerders bewus te maak van hulsterk punte en hulle so ’n positiewe ingesteld-

heidte laatontwikkelentevoorkomdathulleby negatiewe sosiale gedrag betrokke raak.

Daar word ’n vriendelike beroep gedoenop alle gemeenskapslede met ’n hart vir kin-ders, om hulself beskikbaar te stel.

Skakel Sura Swartby 021 860 1220.

AANBIED. Hier-die maatskaplikewerkers van dieDepartement vanMaatskaplikeDienste het elkeDinsdag vir diegraad 4-7 leer-ders van Bos-plaas Primêr ’nlewensorïente-ringsprogramaangebied. Tus-sen die leerdersis ShameenaPietersen, PaulIsrael, MarquinSmith en JadeAmerica.

SKENKING. Die Drakenstein munisipale raadslid Wendy Philander het as deel van haar portefeulje aandie Soetbly Speelgroep ’n tjek van R1000 oorhandig. Die dankbare prinsipaal, Carol Geel-Klaasen (agter),het met die geskenk opvoedkundige speelgoed vir die gebruik van die kinders aangekoop.

KARATE. Simon de Waalvan Courtrai Laerskoolhet aan die Francois duPlessis-karateskool seklubkompetisie deelge-neem en ’n derde plekbehaal in die o.11-afde-ling.

OUMA EN OUPA. Stefan Zybrands (middel) was baie trots om vir oumaCharmaine en oupa Hentie Lombaard, wat al die pad van die Overberggekom het, te verwelkom by Bambi Preprimêr op Wellington se Oupa- enOumadag. Foto: Engela Duvenage

BESOEK. Die graad eens en twees van La RochelleLaerskool het as deel van hul kulturele verrykingdie vertoning “Vlooi en die Reënboog” by Kunste-kaap bygewoon.

TALENT. La Rochelle Laerskool se meisies hetonlangs ’n talentaand gehou om fondse in tesamel. Hier is een van die dansgroepe, ‘LittleDancers”, wat die aand deelgeneem het. Vanlinks is Jesse Lewis, Michayla Dentlinger en Ja-mie van Schoor.

Page 8: Drakenstein Gazette 5 October 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 5 Oktober 2012 | Tel. 021 870 4600

SYSTAP. Ryan Jordaan van Laer Paarl (Blues) systap een van Albions se spelersin Saterdag se wedstryd op Daljosafat. Christopher Mouwers is by vir ondersteu-ning. Blues het met die oorwinning (59-0) seker gemaak om vir die tweedeagtereenvolgende jaar die Paarl-streek kampioen te wees. Foto: Sieb Sieberhagen

KAPTEINSBEURT. Hyco Jacobs, die kaptein en losvoorspelervan Newtons-rugby-klub, is op die aanval in Saterdag se wedstryd teen Evergreens Paarl. Newtonshet hul Presidentsliga-wedstryd met 12-9 gewen en speel Saterdag om 12:00op Boland-stadion teen Ashton in die finaal van Boland se Presidentsliga.

Foto: Sieb Sieberhagen

Trail runningMAKE your way to the Laborie WineFarm on Saturday 13 October for theannual Paarl Rock Trail Run, in con-junction with Drakenstein Municipa-lity.Route choices on the day include a

20 km lung and quad buster, and a 9km introduction into trail running.

For more information on the trailrun as well as costs and how to enter,visit www.trailrunning.co.za.

KRIEKETHELD. Verskeiekrieketspelers het verle-de Donderdag by MerweGenis se krieketwinkelby Boishaai gaan blad-skudmet Vernon Philan-der, Protea-krieketspe-ler wat vanjaar as krie-ketspeler van die jaaraangewys is. Philanderhet meer vertel oor sysukses van die afgelopeinternasionale seisoen.

Foto: Sieb Sieberhagen

Blues twee jaar in ry ligawennersDIE eerste rugbyspan van LaerPaarl (Blues) het Saterdag daaringeslaag om Albions met 59-0 teverslaan en sodoende seker ge-maak dat hy bo Vineyards op diepunteleer eindig om as die Paarl-streekkampioene gekroon teword.Dit isdietweedeagtereenvolgende

jaar dat hulle dié titel verower.Blues het Albions met goeie voor-

en agterlynspel geklop. Die skare isgetrakteer met goeie, aanskoulikehardlooprugby. Dit was veral Chris-topherMouwerswat die skare ophulvoete gehad het met sy dartellopies.Oswald Thomas het Blues se reke-

ning geopenmet ’n briljante drie on-der die pale wat deur Delwayne Cor-

nelisen verdoel is.Daarna word Albions se verdedi-

ging deeglik deur Blues getoets wattelkemale die bal wyd speel om diedrieë in te ryg. In die proses gaandruk die bloues 9 drieëwaarvanCor-nelisen 7 verdoel het.DiedriedrukkerswasChristopher

Mouwers, Charl Hendricks, BjornWicklow, Marco Prinsloo, AshleySwarts, Oswald Thomas (2) en Rand-all Hefca (2).Blues se o.17-span het ook as kam-

pioene uit die stryd getree nadat hul-le vir Blue Stars van Klapmuts met16-5 geklop het.Op Wellington het die rugbyspan

van CPUT Wellington Saterdag opdie Boland-stadion daarin geslaag

omdie span van StanfordUniversalsmet 20-10 te klop. Die jong studentehet skitterend kopgehou teen hulmeer ervare teenstanders en hetmetrustyd met 14-7 voorgeloop.Ná rustyd het die opponente met

’n verbete terugvegpoging gekom,maar die verdediging van die CPUT-katte het gehou.Vir die wenspan het Clinton Rui-

ters en Christian Ringquest elk ’ndrie gedruk.David Slabbert was suksesvolmet

die doelskoppe en het ook met tweestrafskoppe geslaag.Met hierdie oorwinning skuif

CPUT op na die Presidentsliga vandie Boland Rugby-unie vir die 2013-seisoen.