drakenstein gazette 16 may 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 16 May 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) All the elec- tion results ) 80-year old man murdered ) More armed robberies ) Toll tariffs to rise ) Man’s mission to Mars Fietse gevind 2 Rugbydag vir Tinus 3 Rangers troef Violets 8 Wellington skud behoorlik sy vere reg vir hierdie na- week se Wellington-stasiefees, Op-die-Stasiefees. Die fees vind op 16 en 17 Mei plaas op die terrein van Wellington Wyne. Die radio-persoonlikheid Martelize Brink sal as seremoniemeester by die fees optree. Van die hoogtepunte is die optrede van die immerge- wilde DJ Ossewa, Ian Wessels se bekende “Ek is Ano- niem-opvoering” en ’n hele rits kompetisies uniek aan die stasiefees. Die Harley Davidson-klub van die Kaap sal die fees met ’n “Can Run” besoek wanneer hulle ingelegde blikkieskos vir liefdadigheid sal uitdeel, daar sal tientalle stalletjies wees asook ’n wyntuin en hope kindervermaak. En om 13:00 op Saterdag 17 Mei sal daar gepoog word om die wêreldrekord in kurktrek te breek. Die rekord, wat deur die Guinness Book of Records gemonitor word, is aanvanklik in Australië op- gestel en staan tans op 430 proppe wat in 30 sekon- des getrek is. Feesgangers sal die geleentheid kry om op kort treinritte te vertrek. Daar sal ook ’n spesiale ysterman-kompetisie wees. Nóg ’n groot attraksie gaan die 151 F melktert wees wat op die terrein gemaak en verkoop sal word. Daar sal heerlike eet- en drink- goed aangebied word. Hier is ’n munisipale werker besig om die spesiale feesligte te installeer vir die geleentheid. Kaartjies kos R20 vir volwassenes en R10 vir kinders. Meer besonderhede oor die Wellington-sta- siefees kan verkry word deur 082 374 3146 te skakel. FOTO: CHRISTINE SIEBRITS Wellington Wellington vier fees vier fees

Upload: boland-gazette

Post on 26-Mar-2016

243 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 16 may 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein gazette 16 may 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 16 May 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) All the elec-tion results) 80-year oldman murdered) More armedrobberies) Toll tariffs torise) Man’s missionto Mars Fietse gevind 2 Rugbydag vir Tinus 3 Rangers troef Violets 8

Wellington skud behoorlik sy vere reg vir hierdie na-week seWellington-stasiefees, Op-die-Stasiefees. Diefees vind op 16 en 17 Mei plaas op die terrein vanWellington Wyne. Die radio-persoonlikheid MartelizeBrink sal as seremoniemeester by die fees optree.Van die hoogtepunte is die optrede van die immerge-wilde DJ Ossewa, Ian Wessels se bekende “Ek is Ano-niem-opvoering” en ’n hele rits kompetisies uniek aandie stasiefees. Die Harley Davidson-klub van die Kaapsal die fees met ’n “Can Run” besoek wanneer hulleingelegdeblikkieskos vir liefdadigheid sal uitdeel, daarsal tientalle stalletjies wees asook ’n wyntuin en hopekindervermaak. En om 13:00 op Saterdag 17 Meisal daar gepoog word om die wêreldrekord in kurktrekte breek. Die rekord, wat deur die Guinness Book ofRecords gemonitor word, is aanvanklik in Australië op-gestel en staan tans op 430 proppe wat in 30 sekon-des getrek is. Feesgangers sal die geleentheid kry omop kort treinritte te vertrek. Daar sal ook ’n spesialeysterman-kompetisiewees.Nóg ’n groot attraksie gaandie 151 F melktert wees wat op die terrein gemaaken verkoop sal word. Daar sal heerlike eet- en drink-goed aangebied word. Hier is ’n munisipale werkerbesig om die spesiale feesligte te installeer vir diegeleentheid. Kaartjies kos R20 vir volwassenes enR10vir kinders.MeerbesonderhedeoordieWellington-sta-siefees kan verkry word deur 082 374 3146 te skakel.

FOTO: CHRISTINE SIEBRITS

WellingtonWellingtonvier feesvier fees

Page 2: Drakenstein gazette 16 may 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 16 May 20142

Die Paarl-Oos-polisie het na die flink optrede van die misdaadvoorko-mingseenheid ’n skootrekenaar gevindwat vermoedelik by ’n ander polisie-stasie gesteel is. Volgens lt. Diana Linee het die polisiemanne ’n verdagtevoertuig met ’n vreemde registrasie by “Longs” se smokkelhuis in Lantana-straat opgelet en dopgehou. “Toe die verdagtes van die smokkelhuis wegry,het die polisiemannediemotor gestop endeursoek enop ’n skootrekenaarafgekom. By verdere ondersoek is daar vasgestel dat die skootrekenaarby die Bellville-polisiestasie gesteel is.” Steffany Samuels, Annelize Schee-pers enCollin Pekeur, al drie inwoners van Paarl-Oos, is in hegtenis geneemvir die besit van vermoedelik gesteelde eiendom. Hulle het op 12 Meiin die Paarl Landdroshof verskyn. Hier wys ao. Alta Booyens die gesteeldeskrootrekenaar. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Motor theft on the increaseVehicle theft is on the in-crease. This became evidentafter three vehicles were sto-len over the weekend in thePaarl area.Two were stolen on Friday

at the parking area oppositethe Paarl Police Station, and

one at PaarlMall on Saturday.Anotherareabeing targeted

by vehicle thieves is the Shop-rite parking area.Mostly oldermodel vehicles

are being stolen includingFord Bantams, Izuzu-bakkiesand Mazdas.

Preventing ATM robberiesThe Western Cape policenoticed a trend last weekof people falling victim tocriminals after beingfollowed from a bankwhere they made cashwithdrawals.Police therefore wish to

warn the public about howthese criminals operate.- The victims are

followedbythesuspectsaf-ter they withdraw cashfrombanksorontheirwayto deposit money at thebank.- In all cases victims

were approached by un-known men.- They are followed from

the banks to theirresidential or businesspremises.- They are approached

by the suspects while exit-ing their vehicles.- The suspects threaten their victims with

firearmsand/orknivesanddemandthecashthat has been withdrawn from the bank.- The suspects use vehicles with false

numberplates or rob their victims of theirmotor vehicles.

Preventative measures• Do not bank at the same branch.• Alternate cash withdrawal times.• Do not use the same vehicle.• Have a backup vehicle tomonitor any ve-

hicle following your vehicle.• Robbers use more than one vehicle and

often change vehicles toprevent victims fromnotic-ing that they are being fol-lowed.• When driving to your

business or home withcash, first drive around theneighbourhood to ensureyouhavenot been followed.• Ask someoneathomeor

at the business to come outof your office / home beforeyouenterthedriveway,andto confirm there are no sus-picious vehicles or peoplearound.• Escape vehicles are fre-

quently parked in sidestreets or just in the nextstreet for easy access whensuspects flee and leave theoriginal car behind.• Contact 10111 immedi-

ately if yoususpect thatyouare being followed or drive

to the nearest police station.• Constantly monitor your rear and side

mirrors for any sign of suspicious activitiesor vehicles.• Ensurethatyouhavethecellularnumber

of thesectormanager inyourareawhereyoustay or where you work.

Be vigilant when drawing cash at ATMs

Flinke optrede van SAPDvind fietsDEVIDEAN MOSES

Die flink optrede van die Paarl-Oos-polisie het die afgelope maand geleitot die opsporing van ’n gesteeldefiets.Terwyl polisie-beamptes op patrol-

lie in Groenheuwel was, het ’n skool-seunhullevertelvansyskoolfietswatgesteel was.Die beamptes het die fiets in die

area begin soek.“Die volgende dag het iemand van

die publiek ons gebel en inligting ver-

skaf waar die fiets gehou is,” verteldie beampte.Hierdie skoolseun is een van 250

leerders wat verlede jaar fietse vanWorld Vision Suid-Afrika ontvanghet.World Vision Suid-Afrika, Switser-

land en Qhubeka het hierdie fiets inPaarl-Oos enMbekweni oorhandig asdeel van hul fiets-onderwys-bemagti-gingsprogramme.Die fietse is aan leerders toegeken

wat ver moet loop na hul onderskeieskole.Volgens lt. DianaLinee, is daar vas-

gestel dat ’n groot aantal fietse gesteelword en dan spoorloos verdwyn.“Hierdie fietse wat veronderstel is

omdeur leerdersvirdieskoolgebruikte word, word ook soms deur familie-lede of vriende misbruik.Die fietse word ook deur jong kin-

ders gesteel wat die fietse dan “strip”endanander fietseopbou.Die“nuwe”fietse word dan weer verkoop.Die publiek kan die Paarl-Oos-poli-

sie by 021 877 5900 bel ommisdaadaante meld.

Hier is die vermoedelik gesteelde fiets by Paarl-Oos-polisiestasie, nadat dit teruggevindis deur die flinke optrede van polisie-beamptes. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Man hit bytrainA man from Mbekweni waskilled after he allegedlyjumped in front of a trainnear Mbekweni.According to information

the police received, the driv-er of the train was drivingfrom Dal Josaphat in the di-rectionof theMbekweniRail-way Station on Saturdaywhenhenoticedamanstand-ing about 150 m away on theside of the railway tracks. Asthe train was approaching,the man (between the ages of25 and 30 years) allegedly ranto the centre of the tracksandlay flat on the tracks.Thedriverof thetraintried

to apply the brakes but thetrain could not stop immedi-ately and drove over him.The deceased is MonwabisiSibindi from Nederpark in-formal settlement.

News Snippets)Eight people werearrested this past weekendfor drunken driving duringjoint operations betweenthe Paarl Police andprovincial and local trafficauthorities. The public arewarned that law enforce-ment agencies have a zerotolerance towards drunkendriving in the Paarl area.

) Terence Kaaiman is deurlede van Paarl-polisie inhegtenisgeneeminverbandmet ’n besigheidsroof in La-dy Greystraat waarin ver-skeie klere en tekkies ge-steel is. Kaaiman het reedsvlugtig in die hof verskyn.Hy bly in aanhouding tot

sy volgende verskyning opWoensdag 21 Mei.

Page 3: Drakenstein gazette 16 may 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 16 May 2014 3

WATER DELIVERY: Residents of some areas in Paarl–East were left without any water due to burstunderground water pipes last Wednesday (Election Day). By late morning a water tank was sentby the Drakenstein Municipality to the affected areas to provide residents with some much-neededdrinking and sanitation water. Seen here delivering water in New Orleans is Drakenstein Municipalityworker, Niklaas Lewis (middle) and with him are Keenan Nackerdien, Suzette Naidoo, Thaakier vanHarte and Mahesh Bhosale. PHOTO: ACHMAT PATEL

Tinus Linee Rugbydagom die draai’n Rugbydag propvol aksie gaan op 16Junie by die Daljosafat Stadion plaas-vind.

Hierdie jaar sal daar meer as genoeg ak-sie op Jeugdag wees, wanneer skole enrugbyklubs saam staan om die oud-Springbok en WP-legende, Tinus Linee, teondersteun.

Linee is ’n jaar geledemetmotorneuron-siekte gediagnoseer, dieselfde siektewaaraan nog ’n Springbok-legende, Joostvan der Westhuizen, ly.

Daar word beoog om verskeie rugby-sterre betrokke te kry by die dag. SpelersvandieWP, Stormers enBolandKavaliersgaan die dag bywoon.

Die Drakenstein-munisipaliteit en WPRugbyunie sal in samewerking met Bo-land Rugbyunie en Paarlstreek Rugby ’nrugbydag hou waarby laerskole, hoërsko-le en rugbyklubs kan betrokke raak. Daarsal verskeie kosstalletjies ook wees virtoeskouers en toegangsgelde beloop R10per volwassene en R5 vir kinders. Parke-ring is beperk by Daljosafat Stadion, sojou voertuig se toegangsgelde is ook R10.’n Veiling van wyn en Springbok- en pro-vinsiale memorabilia word ook beoog.

Al die gelde wat ingesamel word sal aan’n ondersteuningsfonds vir Linee geskenkword om mediese onkostes en so meer tedek.

Indien enige iemand by die rugbydagwil betrokke raak, skakel gerus vir MarioWilliams by 082 380 2680 of 021 870 1081.Maawyah Moerat kan ook op 082 308 4786geskakel word.

Hierdie geskiedkundige toernooi beloofom ’n jaarlikse instelling te word. Maakseker dat jy dit nie misloop nie.

*A rugby day in honour of ex-SpringbokTinus Linee will take place on 16 June(Youth Day) in Paarl. Make sure you arepart of all the action by attending this pres-tigious event.

Tinus Linee

How to prevent burn injuriesA burn is one of the most devastating injuries.It leaves in its wake both physical and mentalanguish in a child.

Many burn injuries are accidental and canbe prevented if care is taken to reduce the like-lihood of an unintended incident.

In observance of National Burns Week from6–12May,RedCrossWarMemorialChildren’sHospital encouraged the public to learn aboutpreventing burn injuries and protecting chil-dren.

Western CapeMinister of Health,Theuns Botha, said:“The treatment thatour doctors andnurses offer chil-dren at the Chil-dren’s Hospital isrecognised amongthe best in the world.In particular ourburns treatmentunit is used as an ex-ample for research,and thedevelopmentof new technologies.Nevertheless, as asociety we need totake care of our chil-dren and preventburn injuries. Beaware of burn risks in your home and educateyour children about burning and the treat-ment of burn wounds so that we can have asafer environment for our children.”

Red Cross War Memorial Children’s Hospi-tal has the only specialised paediatric burnsunit in Africa. Every year the hospital treatsapproximately 3 500 children for burns; ap-proximately 1 300 of these cases are severeburns. A child’s skin is thinner than that ofanadultandtheirskinburnsat lowertempera-tures more deeply, making them susceptibleto harsher burns with long-term effects.

The greatest cause of burns in small chil-dren is fluid burns, comprising 84% of burninjuries treated at the hospital. Eighty-fivepercent of burns patients are younger than sixand 98% are from disadvantaged communi-ties.

As winter approaches, the use of candles,paraffin stoves and open fires increases; plac-ing children at even greater risk.

Applying the following safety tips, can helpprevent burn injuries before they happen:

) Invest in a cordless kettle.) Put all hot drinks, hot cooking oil and hot

porridge out of reach of children.) Do not carry urns or pots of boiling water

around while there are toddlers on the flooror children running about.

) Turn pot handles away from the front ofthe stove.

) Put candles in a deep glass bottle withsand in the bottom so it will be put out if it

falls over.) Repair all faulty electrical plugs and

leads.) Report stolen cover plates on power poles

or substations with broken fences or locks.) Do not leave children unsupervised near

matches, candles, lighters or fireworks orwhen they are in or near the kitchen.

) Lock paraffin and other flammable, in-cluding ‘safe’ gels away.

) Do not coverbraai fires withsand. The heat staysin the sand for hoursand will burn unsus-pected feet walkingover the sand. Pourwater over fires andcoals.

) Donot cookeggsin a microwave. Theshellcanexplodeandcause severe faceand eye injuries.

) Noodles cookedin microwave ovensbecome extremelyhot, along with thecontainer, and cancause severe burns.

) Pour cold waterin the bath first and

thenaddhotwater. Set your geyser to low tem-peratures (about 55 °C). Always test the bathwater with your elbow before bathing chil-dren.

) Avoid using tablecloths or anything achild can pull on that could cause hot food orliquid to spill.

) Never hold a child while cooking.) Do not touch electrical injury victims

before removed from the current – use a stickor non-conductor to avoid rescuer injury ordeath.

) The heat from a fire, hot water or electri-cal burn will continue to burn the tissue longafter the offending contact is removed. It is es-sential to stop the burning by keeping theburnt body part under cold running tap waterfor 20 minutes. Do not use ice or ice water; itcan cause frostbite because the skin is alreadydamaged.

) Do not apply butter or any oil-based prod-uct to a burn injury, the oil can trap the heatand make the burn deeper over time.

Burn injury happens in seconds, but canchange a person’s life forever. Recovery is alife-long process – it continues long after dis-charge from the hospital – and rehabilitationstarts on day one.

Burn injury not only affects the injured, butalso the families who love and support them.The Western Cape Government Health there-fore urges parents and care-givers to be awareof the dangers posed and to take steps to keeptheir families safe.

Burn wounds:Prevent burn wounds before they happen.

Page 4: Drakenstein gazette 16 may 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 16 May 20144

Raak ’n GazetteEntrepreneurMaak jy MbekweniMuffins of ChicagoSweets? Of dalkKlein DrakensteinKoekies of Blikkies-dorp Beelde?Die Drakenstein

Gazette wil weet vanalle entrepreneurswat vanuit hul huiseinteressante enuniekebesighedebedryfen vervaardig.In vandag semoeilike ekonomie is die

oplossing om jou eie besigheid te bedryf.Hierdeur skep jy nie net vir jouselfwerknie, maar vir ander ook.Stuur vir ons ’n beskrywing van jou

bedryf, of kom sien ons daaroor. Aan dieeinde van elkemaand sal dieGazetteEn-trepreneur van die Maand gekies word.Hiervoorkrydiewenner ’npromosie-ar-tikel in die Drakenstein Gazette, asook’n advertensie om sy of haar besigheid’n hupstoot te gee. Om in te skryf of virmeer besonderhede, bel 021 870 4614,e-pos drakenstein@media24. com of be-soek ons by Newstraat 1a, Paarl.

Jy die entrepreneur: Die bestuur van risiko’sDAVID MALHERBE

Baie vissers het die afgelope jaarhul visvangregte verloor, wat heelverstaanbaar tot groot ontstelte-nis in daardie gemeenskappe geleihet. Iemand het gesê, “’n Man watsy visvangregte verloor, verloorfeitlik die sin van sy bestaan.”

So ’n persoon het waarskynlik indie bedryf groot geword en sy hele le-we draai daarom. Dit is sy besigheid,sy brood en botter en om ’n gesoutevisserman te wees, is nie iets wat jygou met ’n kort kursus kan aanleernie.Ongelukkig is daar risiko’s in be-

sigheid wat ’n mens nie altyd kanvoorsien nie. In hierdie geval was ditiets waaroor hierdie besigheidsman-ne geen beheer gehad het nie. Dit was’n besluit wat deur regeringsampte-nare geneem is, maar wat ’n direkte

invloed op hul besighede gehad het.Wat hierdie besigheidseienaars

nou te doen staan, is om te besluitwatomvolgendetedoen.Daarwordge-ap-pelleer teen die besluit, ofparty kan dalk besluit omin ’n ander tipe besigheidbetrokke te raak.Wathulleookaldoen,dit is ’nreaksieop ’n gebeurteniswat buitediebesigheidgebeurhet enwaaroor hulle geen beheergehad het nie.Teen sommige risiko’s

kan ’n besigheid verseke-ring uitneem, soos teenbrand- of vloedskade, dief-stal van voertuie, ongeluk-ke, ensovoorts.Daar is egter in besigheid ook risi-

ko’s waaroor ’n mens wel beheer het.Hier gaan ditmeestal oor aspektewatmetdiebestuurvandiebesigheidver-bandhou. Indiengeld envoorraadnie

goed bestuur word nie, vergroot ditdie moontlikheid van diefstal. Goeiefinansiële- en personeelbestuur iseweneens belangrik om onaangena-

me verrassings te vermy.Om ’n entrepreneur te

wees en jou eie besigheidte bedryf, behels altyd ’nmate van risiko. Goeie ennoukeurige bestuur kanbaie problemevoorkomenvan die risiko’s selfs uit-skakel.Moet egter nooit oorge-

rus raak nie. Selfs al het jyuitstekende stelsels enprosedures in plek, is ditongelukkignodig omaltyd

waaksaam te wees. Goeie bestuur isnie ietswat jyvandagdoenendankanjy rus nie. Jy moet voortdurend dievinger op die pols hou om risiko’s tebeperk en ’n suksesvolle besigheid tebou.

Dra jou tekkies vir ’n goeie doelTekkieTax2013hetalleverwag-tings oortref deur R 2,4 miljoenin die eerste jaar in te samel.

Meer as 180 plaaslike welsynsor-ganisasieshetdaarbygebaatenallegeld is gedurende November 2013verdeel.So watter sektore het naaste aan

die publiek se harte gelê? 34% vandie deelnemers het ’n C-plakker ge-kies, wat Kinders verteenwoordig,so kinders was die sektor wat diemeeste ondersteun is.Die organiseerders van hierdie

veldtog, The Marketing Team, hetoorweldigende terugvoering vandankbaarheidontvangomdathulleso ’n eenvoudige en lae-risiko geld-insamelingsveldtog van stapel ge-stuur het. Bev Seabourne vanHighveld Horse Care sê “Uiteinde-lik is daar ’n nasionale fondsinsa-melingsprojek waarby diere ookkanbaatenonsisdankbaaromdeeltekanweesdaarvan.Onsdiensaanperde en donkies help egter veelmeerasnetdiediere,want ’ngeson-de perd of donkie sorg dat daar ’ninkomste is, kinders kan skool toe

gevat word en water ensteenkool kan aangeryword. Lank leef TekkieTax.”Hierdie jaarbieddieTek-

kieTax-span jouweer ’nge-leentheid om te wys waarjou hart lê op Vrydag, 30Mei.Lede van die publiek

word gevra om ’n TekkieTax plakker aan te skaf vir’n R10 donasie.Daar is vyf verskillende

plakkers om van te kies,elkeen verteenwoordig ’nspesifieke afdeling vandienslewering. Afhangen-de van waar jou hart lê, kies jy eenofmeer van die afdelingswat jywilondersteunmet jouR10 plakker do-nasie:

)Allerhande diere)Basiese familiedienste) ‘Cool’ kinders)Diensleweringaangestremdes)Essensiële onderwysOp Tekkie Tax-dag dra jy jou

groot plakker op jou bors en diekleintjie sit jy op jou selfoon, om

daar te bly vir die res van die jaar.Watookaljouuitrustingvirdiedag,maak seker om jou tekkies te dra!Jy kan selfs jou tekkies optooi

deur ’n paar vanhulle super-oulikeskoenveters “Tekkie Tags” aan teskaf vir ’n R30 donasie (en dieplakker van jou keuse is ingesluit).Die veldtog word onderskryf deur15 van die grootste nasionale wel-synsorganisasies in die land. SoosEpilepsie SA, Kindersorg SA, SOS

Children’s Villages,CHOC (Childhood CancerFoundation), Special Ol-ympics SA, EndangeredWildlife Trust (EWT), HP-CA - Hospice PalliativeCare SA, Pet Welfare SA,Imisebeyelanga Services,Meals on Wheels, VVA,ACVV, Highveld HorseCareUnit,SAVFenChesh-ire Homes SA – dié is netdie nasionale instansies.Annelise de Jager, nasi-

onale projekorganiseer-der, het gesê: “Om uitga-wes te beperk is altyd be-langrik, maar wanneer dit

by ’ngeldinsamelingsprojekkomisdit vankardinalebelang.Met 15na-sionale welsynsorganisasies wathier saamwerk,versekerditdatdiekostestruktuurvanTekkieTaxlaeris as enige ander soortgelyke pro-jek. Ons is nie besig om die wiel teherontwerp nie maar ons is vir se-ker besig om ’n nuwe geldinsame-lingsblaadjie in SAom te slaan!”Aldie begunstigde organisasies bied’n diens in Suid-Afrika.

Hier is die 7de Laan akteurs wat op Vrydag 30 Mei vanjaarweer Tekkie Tax-dag sal ondersteun.

WEN BOEKE: Nogdrukkies vir Dirk enSisi gaan skool toe istwee leesboeke vir kin-ders tussen die ouder-dom van 3 en 6 jaaroud. Dié boeke worduitgegee deur Human&Rousseauuitgewers.Een gelukkige Draken-steinGazette leser kanaltwee die boeke wendeur die name van dieboeke te SMS na32365 voor 12:00 opMaandag 19 Mei.

Page 5: Drakenstein gazette 16 may 2014

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 16 May 2014 5

Page 6: Drakenstein gazette 16 may 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 16 May 20146

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

LENINGS

1445

HUWELIKE

1490

TE KOOP

ALLERLEI

1655

OREGON PINE HOUTasook sleepers; doelge-maakte dubbel deurrame &deure te koop. Kontak 082829 6012.

ALGEMENE &HUISDIENSTE

MATTE/GORDYNE/STOFFEERWERK

1803

I RE-UPHOLSTER;lounge suites, ottomans,wing back chairs and anti-ques. Please contact Ginofor a free quote on 079 1495669.

HOUTWERK

1874

EMSLIE CARPENTYKitchen-, bath- & bedroomcupboards, hanging ofdoors, desks, alterationsand much more. 3D design.Free quote. 083 388 6579.

ELEKTRIES

1810

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene en mikrogol-foonde. 071 755 3390.

KEMP ELEKTRIES - Ska-kel 083 228 3208 vir alleelektriese werk. Huishou-delik. Industrieël. Kon-struksie. 24 uur diens.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ROMMEL-VERWYDERING

1860

EIENDOMME

WOONSTELLETE HUUR

3250

CHARLESTON HILL:Gemeubileerde woonstelvir enkelpersoon of paar-tjie. Ruim vertrekke. Kom-buis; sitkamer; badkamer;slaapkamer. R4000pm.Krag en water ingesluit.Kontak 074 527 0473.

KANTORE

3290

KANTOOR TE HUUR teBolandstraat 14. Oppervlakgrootte ±64m. R4500pm,Elektrisiteit uitgesluit.Skakel 082 829 6012.

18 Mei) VGK Bergrivier en Van Wyksvlei, Welling-ton, se kerkkore bied om 10:00 ’n Paas-kantate,Die kruisweg, by VGK Bergrivier aan. Die op-voering neem die plek van die erediens.

22 Mei) VLV Wellington vergader om 09:30 by NGKWellington-Noord se saal. Alle belangstellen-des word genooi om te kom luister na praatjieoor ska-meerkat. Bel 083 264 9834.

29 Mei) The Annual General Meeting of MonteChristoMiqlat will take place from 17:00 at theMCMCoffeeShopat 19PastorieAvenue,Paarl.RSVP with Karen Petersen by 23 May.Call 021 872 5580.

30 Mei) Ligstraal Skool hou om 19:00 hul jaarliksepieniekdans in die Huguenot Gemeenskap-saal. Kaartjies is R90 en is by die skool te koop.Die Strand Combos-band sal die gaste ver-maak. Bel Raylene by 021 862 7182.) Boland Skool vir Outisme bied aan ’n ham-burger-verkoping teen R20.Bestel voor 26 Mei by 084 610 9005.) A Matric Bash will be held for all matricu-lants from 16:00 until 00:00 at Monte ChristoField (New Orleans). There will be food stalls,entertainment, games, fun rides, netball andtouchies. Tickets cost R60 and includes a burg-er, cool drink and two ride tickets. For moreinformation, call 073 215 9690 or 078 502 7601.

As deel van Amstelhof Primêre Skool se 50ste bestaansjaar het dieskool vir Moedersdag ’n geldinsameling gehou deur pragtige blommete verkoop. Deur hierdie blomme wou die leerders vir hul moeders laatweet dat hulle lief is vir hulle.

Kinders van die Wellington-omgewing het verlede Vrydag gratis die McLaren Sirkus besoek.

Boland Krieket-unie het onlangs hul prysuitdeling vir skeidsregters gehou.Godwin von Willigh (middel) is vir die tweede agtereenvolgende jaar asdie beste skeidsregter aangewys.Met hom is (van links)OmarHenry (hoof-bestuurder), Marais Erasmus (gasspreker), Angelo Carollisen en Irvin vanKerwel (voorsitter). FOTO: ERNEST KILOWAN

MOEDERSDAG: Kay Farrow (links) vanKay’s Community Outreach het moedersop Moedersdag bederf met ’n middagteeen koek. Katriena Geduld (83) van Hill-crest wasdie oudstemabydie geleentheiden het ’n pragtige bos blomme gekry.

Enter Global Spotlight nowEntry forms for the talent searchcompetition, Global Spotlight, inpartnership with Radio KC areavailable at Paarl Post, Radio KCand the Frank Pietersen MusicCentre.The closing date for entries is 30

May and auditions will take place

on 21 June atNewOrleans Second-ary School. Registration starts at08:00.A cash prize of R3 000 is up for

grabs as well as a floating trophy.Call Sydwell on 071 404 5169. Faxyour forms to 086 523 5246 or021 872 8285.

Musician challengeDo you play guitar, piano, bass,flute or any other instrument?Mountain Mill Shopping

Centre in Worcester presents amusician challenge where thefirst prize winner will walk

away with R10 000.Auditions will take place on 21and 22 June as well as on 27 and28 June at the shopping centre.For more details, call Marthie

Hauptfleisch on 083 767 2701.

Page 7: Drakenstein gazette 16 may 2014

Drakenstein GazetteGeneral - AlgemeenFriday 16 May 2014 7

Klein Nederburg Sekondêre Skool het vanjaar hul vyftiende sewes-toernooi gehou en is aangewysas die wenners. Hier staan die o.19-A rugby-spelers en afrigters by hul trofee. FOTO’S : KAREL CUPIDO

Tydens KNSS se jaarlikse 7’s-toernooi het Weltevrede Sekondêre Skool se o.19-rugbyspan die plaatfinaal gewen deur Groendal Sekondêr met 26-19 te klop.

KN se 7’s is ’n suksesKlein Nederburg Sekondêre Skool(KNSS) wat jaarliks hul sewes-toernooihou, het vanjaar hul vyftiende toernooigevier.

Tydens hierdie toernooi het skole soosBergrivier Sekondêr, Groendal Sekondêr,KylemoreSekondêr,CharlestonHillSekon-dêr, Wellington Hoërskool, Paulus JoubertSekondêr en Wesbank deelgeneem. Die

groepwedstryde was vanaf 09:30 tot 13:00waar die eerste plaat-halfeindstryd vanaf14:10 gespeel is. Die eerste beker-halfeind-stryd is om 14:50 gespeel. Opvoeder JohnHeugh is baie dankbaar vir die deelnemen-de skole sowel as vir die ondersteuning vandie gemeenskap.“Metdiespelersendieondersteuningvandie breë gemeenskap was die dag ’n reusesukses,” sê hy.

Page 8: Drakenstein gazette 16 may 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 16 Mei 2014 | Tel. 021 870 4600

RUGBY) Young Peoples speel Saterdagweg teen Rangers in Bo-Kaap. Diebusgeld is R25.Wedstryde is vroeër en die bus salby Fairfoods om 09:30 begin oplaaien vertrek vanaf Stoepe om 10:30.

)Alle rugbyklubs neem kennisvan Rugby Kode-klubvergaderingopWoensdag 21Mei om19:00 teGe-meenskapsaal. Vir verdere navraebel die sekretaris by 082 731 4879.

) Young Stars RFC (Egoli) hetweereens Saterdag ’n bonuspuntbehaal in hul ligawedstryd teenSpartans. Die eerste span wen 27-15, tweede span 20-0; drieë gedrukdeur manne met goeie potensiaal,Heinrich Pietersen (1), SheldonSmall (1), Mario Jacobs (1), RiaanDavids (1). Res van punte aangete-ken deur Keanon Booysen se goeieskopvoet.

)HillcrestUnitedRFCspeelSater-dag teenHopefield.Diebusvertrek11:00endieprysisR60volwassenesen R40 kinders. Kom ondersteundie manne.

) Young Peoples speel Saterdagteen Villagers op Faure Straat-sta-dion alle wedstryde.Die o. 20-wedstryd begin om 12:20opFaure-stadion.Allespelersmeldaan by veld om 11:30.OefeningegaannogsteedsvoortopDal Josafat.

) Tigers het Saterdag in ’n taaistryd vir Lilly’s 18-3 geklop. Tigershet tweedrieëgedrukdeurMarthi-nus Arendse en Christopher Jan-tjies, Waylon Jacobs het geslaagmet ’n doelskop en twee strafskop-pe. Tigers kom speel Saterdag teenSpartans op Spice Route Park.

)Die jaarlikse gholfdag vanYoung Gardens RFK moes uitge-stelworda.g.v. die gureweerensalplaasvind op Sondag 1 Junie opBoschenmeer Gholfbaan. Belang-stellendes wat nog steeds wil in-skryfofbetrokkewilraakdeurpry-seof putjies teborgkandievoorsit-ter Mario Williams bel by082 380 2680 of 021 870 1081 of pere-pos [email protected] klub gaanweer ’n gedeelte vandie opbrengs skenk aan TinusLinee wat ly aanMNS en hoop datdie Paarl-gemeenskap die dag salondersteun.

)Albions het die titaniese strydteenSimondiumindiedoodsnikkebeklink deur ’n strafskop oor teklits deur die betroubare CarlyleWilliams.Albions het vir die grootste deelvan die wedstryd 17-7 voorgeloop,maar twyfelagtige beslissings hetSimondium teruggebring in diewedstryd. Albions is in die laaste20 minute van die wedstryd meeras 15 keer gestraf deur die skeids-regter maar Joe Cyster en PallieKrieling het steeds gesorg dat hultroepe koelkop bly en Albions wentoe 20-18.Albions se uitblinkers was die de-

butant Anver Wilschutte op heel-agter, die Williams skakelpaarMorne en Carlyle, en voorlangswasditDiteFillies,JenovanCorne-lisen en Rhowatney Juries.

HOCKEY) Paarl Hockey Club has startedtheir pre-season training everyMonday and Wednesday from19:00-20:00 at Paarl Gim’s astro.All thosewhoare interested to jointhe club can contact Alan Julies at074 830 3358 or send an email [email protected]

TAFELTENNIS) Boland Tafeltennis-unie bied ’njunior en senior toernooi op 17Meiaan by Wellington Sekondêr.Die toernooi begin om 09:00.Alle skole en klubsmoet voor 09:00registreer.Hierdie toernooi sal ook gebruikword om die Boland provinsialespan vir 2014 te kies.Kategorieë: seuns en meisieso. 12,o. 14, o. 17 en mans en vroueseniors.Alle navrae kan gerig word aanMornay Pretorius by 083 648 7199en Wayne Cupido by 082 538 0766.

SPORTKODE)Alle Sportkodes neem kennisvan Paarl Sports Forum-vergade-ring op Donderdag 22Mei om 19:00te Gemeenskapsaal. Vir verderebesonderhede bel die sekretaris by082 731 4879.

KRIEKET) Young Peoples KK het op sy on-langse jaarvergadering ’nnuwebe-stuurvir2014 – ’15aangewys.Hulleis:Trevor Davy – VoorsitterJeff Adams – OndervoorsitterWendyll Wilson – SekretarisMark Woodington – KassierJose Philander – KlubkapteinMarcelleDavy–FunksievoorsitterDie klub se bekeruitdeling is op 31Mei in die Holy Trinity-saal in Au-ret straat, Paarl vanaf 19:00.Kaartjies teen R50 per kop is reedsby die kapteine en bestuur beskik-baar.

SOCCER) First Team: Paarl Soccer Club. 4vs Boland Warriors 1 – Goal scor-ers: JethroMöller,KeithGoodwin,Revaugn Mitchell, Lyle van Rooy-en.Over 35: Ravensmead 3 vsPaarl SC2–Goalscorers:KeithMoses,CharlLangeveldt.Under 19: Paarl SC 1 vsMatroosfontein 3 – Goal scorer:Revano Jones. Under 15: Paarl SC2 vs Victorians 0.

KARATE

)Karate Boland se jaarlikse allestyle proewe vind plaas op 17 Meite Scottsdene binnemuurse sport-kompleks.Karatekas van WP gaan ook deel-neemomhullevoortebereivirgro-ter kompetisies.Toernooi begin stiptelik om 09:00.Alle karatekas, skeidsregters enbeamptes moet om 08:00 aanmeld.Na afloop van die kompetisie sal ’nBolandspan gekies word om lateraanWes-Kaap Kampioenskap deelte neem.Ouersword genooi omhul kindersse talent te sien. Toegang vir toe-skouers beloop R20

Saterdag het talle rugbyklubs in gure winterweer ronde 6 van die Paarlstreek rugby gespeel. Hier speel Violets teenRangers op Daljosafat stadion. Die wedstryd is deur Rangers gewen met die telbord op 23-21. FOTO: ERNEST KILOWAN

Klubrugby-uitslaeen -bepalings

Hier volg die afgelope naweek se uitslae:

Young Peoples 11 - Villagers (Brooksi-de) 21Pniel Villagers 28 - Collegians 7Paarl Klub 26 - Noordelikes 9Franschhoek United 43 - Elsies Rivier

United 7Simondium 18 - Albions 20Violets 21 - Rangers 23Riverstones 13 - Laer Paarl 28Allandale 13 - Vineyards 46Young Standards 50 - Pêrels United 12Young Gardens 48 - Windmeul United

10

)Week 6 (17 Mei) se wedstryde is soosvolg:Paarl Rugbyklub vs Franschhoek Uni-

ted Faure (16 Mei)Paarl Rugbyklub o. 20 vs Franschhoek

United o. 20 Boy Louw A (16 Mei)17Mei:YoungPeoplesvsRangers (weg)Young Peoples o. 20 vs Rangers o. 20

(weg)Riverstones vs Violets op Dal Josafat BAlbions vs Young Standards op Dal Jo-

safat-stadionRangersvsYoungGardensopDalJosa-

fat APêrelUnitedvsAllandaleopDalJosafat

CWindmeul United vs Vineyards by

WindmeulLowerPaarlvsSimondiumopDalJosa-

fat DPniel Villagers vs Brackenfell op Brac-

kenfell