god nooi ons uit en ons kom tot rus

18
God nooi ons uit en ons kom tot rus

Upload: gretchen-griffin

Post on 04-Jan-2016

62 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

God nooi ons uit en ons kom tot rus. “Soos 'n blom na die son draai ; soos riviere na die see loop ; soos ’n boom na die hemel opreik ; soos skape agter hulle herder aanloop – so rig ons ons harte op die Here . Rig julle harte op die opgestane Here!” (Anoniem). - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus

Page 2: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

God praat en ons luister

G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.V: Of ek sit en of ek opstaan. G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.V: My gedagtes, nog voordat hulle by my opkom.G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.V: Of ek reis en of ek oorbly.G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.

Page 3: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

God praat en ons luisterV: Daar is nog nie ’n woord op my tong nie of U weet wat dit gaan wees.G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.V: U omsluit my van alle kante en neem my in besit.G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.V: Deurgrond my o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad!

Page 4: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

Familie-oomblik

Page 5: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

Skriflesing

Psalm 116:1-4, 12-19enMarkus 14:33-34

Page 6: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

Tema

Waarom ons die Here liefhet en hoe om dit te wys.

Page 7: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

Mense soek na twee dinge: 1. Wonderwerke en2. antwoorde. Wonderwerke? Want God kan vir ons dinge doen wat ons self nie kan doen Antwoorde? Want God kan vir ons dinge vertel wat ons self nie kan uitpluis nie.

Page 8: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus
Page 9: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

• Hier in Psalm 116 praat ’n enkele stem, • Digter trek ons in sy ervaring in. • Lei ons om ons eie ervaring met syne te vergelyk.

Page 10: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus
Page 11: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

Wat het die ervaring aan die psalmdigter

gedoen?

Page 12: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus
Page 13: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

Hoe sal ek die Here terugbetaal?

Page 14: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

Hoe sal ek die Here terugbetaal?

Die betaling is reeds gedoen!

Page 15: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

“Het ek jou al vertel wat die Here vir my gedoen het …?”

Page 16: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

God stuur ons om te leefV: Die Here is my lig en my redder

G: vir wie sou ek bang wees?V: Die Here is my toevlugG: vir wie sou ek vrees?V: Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag:G: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woonV: As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie ...!G: Wees sterk en hou goeie moed!V: Ja, vertrou op die Here!G: Amen

Page 17: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus

Volgende erediens15 Mei 2011 – Vierde Sondag in Paastyd.Joh 10:1-10

Page 18: God  nooi ons uit  en  ons kom  tot  rus