kom kuier by ons! - negester...a arie ˜˚˜ g ˚ kom kuier by ons! kom besoek negester klein-kariba...

2
OPEDAG 22 FEBRUARIE 2020 Kom kuier by ons! Kom besoek Negester Klein-Kariba op Saterdag 22 Februarie 2020, vanaf 07:00 tot 15:00, wanneer ons ons hekke vir die publiek oopmaak. Geniet ware Bosveld-gasvryheid en kuier saam met inwoners en bekendes soos Bakkies Botha en Johhny Nel van Waterberg Stereo. Verskeie aktiwiteite word aangebied: · Opening in kuiertent (07:00) · Jukskeitoernooi (08:00) · Kunsmark en kosstalletjies (08:00 tot 14:00) · Boswandeling: Boom- en voëluitkenningstoere (09:00 en 11:00) · Wateroefeningdemonstrasie (12:00) · Kaas en wyn (14:30) · Besigtiging van landgoed (09:00 tot 15:00) ’n Kontantkroeg én biertent sal naby die klubhuis se kuierarea beskikbaar wees. Negester Klein-Kariba is op die R101, 12km buite Bela-Bela geleë, op pad na Modimolle – ’n uur se ry van Pretoria. Met sy prentjiemooi Bosveld-landskap en plaasargitektuur, bied hierdie leefstyl-landgoed vir vyftigplussers aan sy inwoners ’n fees van fasiliteite en voordele. Daar is byvoorbeeld tennisbane, jukskeibane, ’n minigholaan, ’n swembad, ’n boma en wandelpaaie om in die buitelug asem te skep en die litte los te maak. Die klubhuis is so pas voltooi en bied ’n eersteklas kuierruimte aan inwoners en gaste. ’n Verskei- denheid voltiteleiendomme word ook te koop aangebied vir die kieskeurige koper of belegger. Kom loer gerus hierdie opedag by ons in om die leefstyl-landgoed eerstehands te beleef. Kontak vir Carin en Hansie Boshoff vir meer inligting. Koördinate: S 24˚49’36.4” E 028˚20’38.5” Google Maps: Negester Klein-Kariba Adres: R101, Bela-Bela, 0480 Bepalings en voorwaardes geld (2020) Geen eie drank word toegelaat nie 014 736 2388 [email protected] www.negester.co.za/klein-kariba Vir verdere inligting

Upload: others

Post on 03-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kom kuier by ons! - Negester...A ARIE ˜˚˜ G ˚ Kom kuier by ons! Kom besoek Negester Klein-Kariba op Saterdag 22 Februarie 2020, vanaf 07:00 tot 15:00, wanneer ons ons hekke vir

OPEDAG

22 FEBRUARIE 2020

Kom kuier by ons!Kom besoek Negester Klein-Kariba op Saterdag 22 Februarie 2020, vanaf 07:00 tot 15:00, wanneer ons ons hekke vir die publiek oopmaak. Geniet ware Bosveld-gasvryheid en kuier saam met inwoners en bekendes soos Bakkies Botha en Johhny Nel van Waterberg Stereo. Verskeie aktiwiteite word aangebied:

· Opening in kuiertent (07:00)· Jukskeitoernooi (08:00)· Kunsmark en kosstalletjies (08:00 tot 14:00)· Boswandeling: Boom- en voëluitkenningstoere (09:00 en 11:00)· Wateroefeningdemonstrasie (12:00)· Kaas en wyn (14:30)· Besigtiging van landgoed (09:00 tot 15:00)

’n Kontantkroeg én biertent sal naby die klubhuis se kuierarea beskikbaar wees.

Negester Klein-Kariba is op die R101, 12km buite Bela-Bela geleë, op pad na Modimolle – ’n uur se ry van Pretoria. Met sy prentjiemooi Bosveld-landskap en plaasargitektuur, bied hierdie leefstyl-landgoed vir vyftigplussers aan sy inwoners ’n fees van fasiliteite en voordele. Daar is byvoorbeeld tennisbane, jukskeibane, ’n minighol�aan, ’n swembad, ’n boma en wandelpaaie om in die buitelug asem te skep en die litte los te maak. Die klubhuis is so pas voltooi en bied ’n eersteklas kuierruimte aan inwoners en gaste. ’n Verskei- denheid voltiteleiendomme word ook te koop aangebied vir die kieskeurige koper of belegger.

Kom loer gerus hierdie opedag by ons in om die leefstyl-landgoed eerstehands te beleef. Kontak vir Carin en Hansie Boshoff vir meer inligting.

Koördinate: S 24˚49’36.4” E 028˚20’38.5”

Google Maps: Negester Klein-Kariba

Adres: R101, Bela-Bela, 0480

Bepalings en voorwaardes geld (2020)Geen eie drank word toegelaat nie

014 736 2388

[email protected]

www.negester.co.za/klein-kariba

Vir verdere inligting

Page 2: Kom kuier by ons! - Negester...A ARIE ˜˚˜ G ˚ Kom kuier by ons! Kom besoek Negester Klein-Kariba op Saterdag 22 Februarie 2020, vanaf 07:00 tot 15:00, wanneer ons ons hekke vir

7:00 Aankoms

7:45 Opening in kuiertent

8:00 Jukskeitoernooi Kunsmark & kosstalletjies (tot 14:00)

9:00 Boswandeling: Bome en voëls

11:00 Boswandeling: Bome en voëls

12:00 Wateroefeningdemonstrasie

14:00 Prysuitdeling vir jukskei

14:30 Kaas en wyn

~ PROGRAM ~22 FEBRUARIE 2020

Waterberg Stereo en Fame Productions speel agtergrondmusiek vanaf 8:00 tot 14:00

NEGESTER KLEIN-KARIBA

Program geborg deur Boshoff EiendommeCarin & Hansie Boshoff, [email protected], 014 736 2388

Program geborg deur Boshoff EiendommeCarin & Hansie Boshoff, [email protected], 014 736 2388

OPEDAG(Publiek)