voorbidding vir - ngmooirivier.files.wordpress.com filedinsdag 10 april om 9:30. ons nooi alle...

2
Nederduitse Gereformeerde Kerk POTCHEFSTROOM-MOOIRIVIER HARTLIK WELKOM by vandag se EREDIENSTE wat gehou word deur Ds. Albert Horn. AANDDIENS: 18:00 DEURKOLLEKTE: 8 Apr: Alimentasie en 15 Apr: Uitreike Sondag, 8 April 2018 Lidmate wat geliefdes aan die dood afgegee het… Willie Smit (lang) 0836293450 Gaan vir rug operasie Marie du Plessis 0761521629 In Medi Clinic Ria van Wyk 0826073025 In Medi Clinic Sannie Uys 0834612323 Algemene gesondheid Ralie Prinsloo 0823920580 Moeder ernstig siek - Wilmedpark Attie Barnard 0731570502 Kanker Charlene Swanepoel 0837092616 Was in hospitaal - herstel tuis Gesina van Niekerk 0829551330 Binneland kliniek Rose Tolmay 0827331370 Algemene gesondheid Chris Erasmus 0832445284 Algemene gesondheid Ds Cobus Niemand 0727089785 Pa ernstig siek met kanker Adéle Niemand 0725593011 Suster het kanker Hennie van Tonder 0829234840 Kanker Lidmate wat in die hospitaal is/operasies ondergaan: Lidmate wat behandeling ontvang, wat siek en ongesteld is... VOORBIDDING VIR: Ons dink in besonder aan elke bejaarde lidmaat wie se gesondheid van so aard is dat hulle nie meer self kerk toe kan kom nie. Cassie van Rooyen en familie met die afsterwe van sy seun. Mariliza Pieters en familie met die afsterwe van haar ouma. Daleen Viljoen en familie met die afsterwe van haar man, Chris. Datum Naam Nommer Datum Naam Nommer 08-Apr Lenie Schutte 0733357436 11-Apr Mias Venter 0720489160 08-Apr Lian Spies 0836339510 12-Apr James Beeslaar 0845843089 08-Apr Morné van Vuuren 0712768106 12-Apr Mietsie Hattingh 0712768106 09-Apr Nick Engelbrecht 0825533128 12-Apr Triens Jacobs 0723747039 10-Apr Roelf Hattingh 0823115974 14-Apr Deon de Beer 0836348662 10-Apr Erica Meyer 0795027486 14-Apr Kobus Gerber 0827565825 11-Apr Jean Loubser 0825120787 14-Apr Henco Reyneke 0733432684 11-Apr Fiona Mulder 0735961146 14-Apr Berto Scholtz 0828761756 11-Apr Hano Serfontein 0844106423 HIERDIE WEEK SE VERJAARSDAE - BAIE, BAIE GELUK!! Dink hieroor.... Oorgeneem: Daagliks met God ‘n Vrou gaan sien haar predikant en sê vir hom die volgende: “Dominee, ek gaan nie meer kerk bywoning doen nie.” Die Predikant sê toe: “Mag ek vra hoekom nie?” Sy antwoord, “Ek sien mense op hul selfone gedurende die diens, sommige skinder, ander leef net nie reg nie, hulle is hipokrate….” Die Predikant word stil, en toe sê hy: “Goed…..Maar kan ek jou vra om iets te doen voordat jy jou finale besluit neem?” Sy vra, “wat is dit?” Hy sê toe; “Vat ‘n glas met water en loop om die kerk twee keer sonder dat daar water uit die glas val.” Sy antwoord toe die Predikant; “Ja, ek sal dit kan doen.” Sy kom na ‘n rukkie terug by die Predikant en sê: “Dit is gedoen.” Hy vra haar toe drie vrae; 1. “Het jy enige iemand gesien doenig op hulle fone?” 2. “Het jy enige iemand gesien skinder?” 3. “Het jy enige iemand gesien verkeerd geleef?” Sy antwoord toe; “Ek het niks gesien of opgemerk nie omrede ek so gefokus was op die glas water, sodat dit nie uit die glas val nie.” Die Predikant antwoord haar toe; “Wanneer jy kerk toe kom, moet jy netso gefokus wees op GOD, sodat jy nie val nie.” DIT IS HOEKOM JESUS GESÊ HET; “VOLG MY.”!!! HY het nie gesê “volg die Christene nie.” Moenie dat jou verhouding met GOD beÏnvloed word deur hoe dat ander met GOD betrokke is nie. Laat dit deurslaggewend wees deur hoe gefokus jy is, en hoe sterk JOU verhouding met GOD is.

Upload: others

Post on 29-Aug-2019

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Nederduitse Gereformeerde Kerk

POTCHEFSTROOM-MOOIRIVIER

HARTLIK WELKOM by vandag se EREDIENSTE wat gehou word deur Ds. Albert Horn. AANDDIENS: 18:00 DEURKOLLEKTE: 8 Apr: Alimentasie en 15 Apr: Uitreike

Sondag, 8 April 2018

Lidmate wat geliefdes aan die dood afgegee het…

Willie Smit (lang) 0836293450 Gaan vir rug operasieMarie du Plessis 0761521629 In Medi ClinicRia van Wyk 0826073025 In Medi Clinic

Sannie Uys 0834612323 Algemene gesondheidRalie Prinsloo 0823920580 Moeder ernstig siek - WilmedparkAttie Barnard 0731570502 KankerCharlene Swanepoel 0837092616 Was in hospitaal - herstel tuisGesina van Niekerk 0829551330 Binneland kliniekRose Tolmay 0827331370 Algemene gesondheidChris Erasmus 0832445284 Algemene gesondheidDs Cobus Niemand 0727089785 Pa ernstig siek met kankerAdéle Niemand 0725593011 Suster het kankerHennie van Tonder 0829234840 Kanker

Lidmate wat in die hospitaal is/operasies ondergaan:

Lidmate wat behandeling ontvang, wat siek en ongesteld is...

VOORBIDDING VIR:

Ons dink in besonder aan elke bejaarde lidmaat wie se gesondheid van

so aard is dat hulle nie meer self kerk toe kan kom nie.

Cassie van Rooyen en familie met die afsterwe van sy seun.Mariliza Pieters en familie met die afsterwe van haar ouma.Daleen Viljoen en familie met die afsterwe van haar man, Chris.

Datum Naam Nommer Datum Naam Nommer08-Apr Lenie Schutte 0733357436 11-Apr Mias Venter 0720489160

08-Apr Lian Spies 0836339510 12-Apr James Beeslaar 0845843089

08-Apr Morné van Vuuren 0712768106 12-Apr Mietsie Hattingh 0712768106

09-Apr Nick Engelbrecht 0825533128 12-Apr Triens Jacobs 0723747039

10-Apr Roelf Hattingh 0823115974 14-Apr Deon de Beer 0836348662

10-Apr Erica Meyer 0795027486 14-Apr Kobus Gerber 0827565825

11-Apr Jean Loubser 0825120787 14-Apr Henco Reyneke 0733432684

11-Apr Fiona Mulder 0735961146 14-Apr Berto Scholtz 0828761756

11-Apr Hano Serfontein 0844106423

HIERDIE WEEK SE VERJAARSDAE - BAIE, BAIE GELUK!!

Dink hieroor.... Oorgeneem: Daagliks met God

‘n Vrou gaan sien haar predikant en sê vir hom die volgende: “Dominee, ek gaan nie meer kerk bywoning doen nie.” Die Predikant sê toe: “Mag ek vra hoekom nie?” Sy antwoord, “Ek sien mense op hul selfone gedurende die diens, sommige skinder, ander leef net nie reg nie, hulle is hipokrate….”

Die Predikant word stil, en toe sê hy: “Goed…..Maar kan ek jou vra om iets te doen voordat jy jou finale besluit neem?” Sy vra, “wat is dit?” Hy sê toe; “Vat ‘n glas met water en loop om die kerk twee keer sonder dat daar water uit die glas val.” Sy antwoord toe die Predikant; “Ja, ek sal dit kan doen.” Sy kom na ‘n rukkie terug by die Predikant en sê: “Dit is gedoen.”

Hy vra haar toe drie vrae; 1. “Het jy enige iemand gesien doenig op hulle fone?” 2. “Het jy enige iemand gesien skinder?” 3. “Het jy enige iemand gesien verkeerd geleef?” Sy antwoord toe; “Ek het niks gesien of opgemerk nie omrede ek so gefokus was op die glas water, sodat dit nie uit die glas val nie.”

Die Predikant antwoord haar toe; “Wanneer jy kerk toe kom, moet jy netso gefokus wees op GOD, sodat jy nie val nie.” DIT IS HOEKOM JESUS GESÊ HET; “VOLG MY.”!!! HY het nie gesê “volg die Christene nie.”

Moenie dat jou verhouding met GOD beÏnvloed word deur hoe dat ander met GOD betrokke is nie. Laat dit deurslaggewend wees deur hoe gefokus jy is, en hoe sterk JOU verhouding met GOD is.

Oorgeneem uit: Liggaam van Christus

Vergeet van gister se seer, konsentreer op vandag se seën... dit is ‘n seën dat jy wakker geword het vanoggend, dat jy asem het, dat jy vriende het, dat jy gesondheid het. Daar is soveel mense wat nie gesond is nie, en ek praat nie eens van fisiese siektes nie, ek praat van emosionele siektes. Die Woord sê “Hernuwe jou gemoed....verander jou denkwyse!” Jy is meer as ‘n oorwinnaar deur Jesus...soek die Koningkryk van God en res sal vir jou bygevoeg word...weerstaan die satan en hy sal van jou wegvlug!! Kom ons gee vandag eer aan Jesus wat alles vir ons gedoen het... en laat ons sorge aan Hom oor wat wil hê jy moet oorvloedig lewe in elke dimensie van jou lewe! Dankie Jesus Christus dat U die volle prys betaal het vir elke siekte... fisies of emosioneel!

Dinsdag 10-Apr 07:00 Teeskink Potch Hospitaal

Dinsdag 10-Apr 08:30 Broodjieprojek Groep 2 lewer af (gesnyde brode)

Dinsdag 10-Apr 09:30 Omgeegroep Alle afgetredenes welkom

Donderdag 12-Apr 17:30 Oefening Voorsanggroep

Vrydag 13-Apr 18:00 Bring en braai ALMAL welkom - sien berig elders

GEMEENTE DAGBOEK

OMGEEGROEP VIR

AFGETREDENES

Byeenkoms: Dinsdag 10 April om

9:30.

Ons nooi ALLE afgetredenes uit om

saam te kom kuier.

GEMEENTE

BRING EN

BRAAI

VRYDAG

13 APRIL

OM 18:00

Bring eie vleis,

drinkgoed en

eetgerei. Die pap

en sous word

voorsien. Skryf

asseblief jou

naam op een van

die lyste by die

klavier, orrel,

konsistorie of

kennisgewingbord

in die

voorportaal.

Kom kuier lekker

saam en bou

verhoudings!!

Die skole heropen Dinsdag 10 April en

ons wil vir elke leerling en

onderwyser sterkte toewens vir hierdie tweede kwartaal.

Ons maak vroegtydig nie-bederfbare items bymekaar.

Vir die BASAAR - jellie, kondensmelk, ideal melk, olie, suiker en tuisgemaakte produkte soos ingelegde

vrugte en konfyt. Ons benodig ook plastiese sakke en bierkartonne.

Vir die GHOLFDAG – enige items wat gebruik kan word vir pryse asook blikkies koeldrank.

Vir die BROODJIEPROJEK – konfyt, botter en enige ander smeermiddel soos marmite of kaassmeer.

Daar is houers voor in die kerk aan die regterkant van die preekstoel waarin dit geplaas kan word,

alternatiewelik kan dit by die kerkkantoor afgegee word op Dinsdae, Woensdae en Donderdae.

Baie dankie aan elkeen wat so getrou bydra, ons het groot waardering daarvoor.