13-19 jan 2019 bergsig buetin · sake vir vobidding kom bid saam week van gebed ma 14 -do 17 jan...
TRANSCRIPT
Bergsig Bu�etinBergsig Bu�etin13-19 Jan 2019
God verander lewens. Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, met mekaar, met onsself en met die wêreld. Dit is ons gemeente se roeping om hierdie 4 verhoudings volgens God se wil uit te leef.
#bergsigjeug
#kleuterkerk (3-6jr) 08:30,#kinderkerk (Gr 1-7) 08:30,#ignite (Gr 8-10) 09:30,#belydenisgroep 09:30
Erediens 10:00
Deurkollekte: Spesiale Kollekte Leierskapontwikkeling
Informeel 08:30Ds. Hannes Pretorius
Deurkollekte: Spesiale Kollekte Leierskapontwikkeling
Teks: Lukas 9:23-27
Tema: Glo jy ‘n leun?
Kruisdiens 18:00Stephanus Louw
Teks: Filippense 4
Tema: Riglyne vir 2019
Ons verhouding met deur eredienste God
Kinders en jonges van gees word spesiaal
uitgenooi, veral ons kleuters & laerskool-
kinders. Bring gerus jou maatjies saam.
Ds. Hannes Pretorius
WEEK VAN GEBEDMa 14 tot Do 17 Jan 18:00
Teks: Lukas 9:23-27
Tema: Glo jy ‘n leun?
Maandag: God seën ons deur gebed
Dinsdag: Betree 'n ander wêreld
Woensdag: Die grootste gebedsverhoring
Donderdag: Hoekom moet ek bid?
Baie welkom aan al ons Graad 1 maatjiesLiewe maatjie in die groot skool.Ons bid dat Jesus se liefde vir
jou elke dag by die skool sal help.
GESINSDIENS20 Jan om 08:30
met Oom Karoolus & Lente
Lief en L�d
Hartlik geluk aan die volgende persone wat verjaar:
Siekes in die gem�nte (a-z) Dra mekaar se laste en bid vir mekaar - Gal 6:28.
Seënwense aan die senior lidmate 80 jaar en ouer wat
hul geboortedag herdenk:
Alida Viljoen, Alta & Piet Oosthuizen, André en Anita Cornelissen, Annetjie Venter, Annie van Vuuren, Brian Starke, Danie Gouws, Dirk Immelman, Dirk Louw, Elize Colton, Gregory Gregg, Hannes Venter, Ina Vrolijk, Jan Kritzinger, Johan Blaauw, John Levey, Kobus Parsons, Lana Barnard, Letitia Beukes, Luckner Peda, Magdaleen Heydenrych, Maggie Neuhoff, Marus Strauss, Miems Jacobs, Otto van Vuuren, Philna Nelson, Pieter Lourens, Rina Müller, Trudie Gerber.
Ons innige meegevoel met ...Sanet & Rudolph Grobler wie se pa oorlede is, asook met Kalene Roux wie se moeder gedurende Desember oorlede is.
Ons verhouding met deur versorging en kleingroepe mekaar
Maandag 14 Januarie: Letitia Beukes.Woensdag 16 Januarie: Mienkie du Plessis, Joey van der Merwe.Vrydag 18 Januarie: Bram Geldenhuys. Saterdag 19 Januarie: Cyril Barnard.
Sondag 13 Januarie Tania Coetzee, Ruben de Necker, Cheryl-Lynn Jansen, Rina Kotze, Lousia Lötter; Anna Porter, Mariaan van Rooyen. Maandag 14 Januarie Lelani Els, Sanette Schoeman, Petra Swart. Dinsdag 15 Januarie Rohan Compion, Zarco de Beer, Hester Kruger, JG Luus, Alecia Stander, Berno Stander, Jackie Theron. Woensdag 16 Januarie Sarie Kruger, Eben Olivier, Hendrina Roelofse, Hanlie Roux, Daniël van Wyngaard, Cisca Zaaiman. Donderdag 17 Januarie Walters le Roux, Laetitia Males, Tilla Myburgh, Henriëtte Smith, Heimne van Rooyen. Vrydag 18 Januarie Jaco Barnard, Fred Hennop, Jacques Naude, Jean Vorster. Saterdag 19 Januarie Lukas Booysen, Mieke Lötter, Nolene van den Berg, Maryna van Loggerenberg, Albertus van Zyl.
* Aanstelling van Jeugwerker * Inkonteks: Gaboen
* Di 17:30 in Gebedskapel* Do 06:00 in Kerksaal* SMS - gebedsgroep* In die konsistorie 15 min
voor die 1ste oggend Erediens & 18:00 Kruisdiens
Sake vir vo�bidding
Kom bid saam
WEEK VAN GEBED-Ma 14 Do 17 Jan 18:00
Kom kuier saam!Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie
tee of koffie saam te kuier tussen ons oggend-eredienste & voor die Kruisdiens. Kom geniet ook ‘n
heerlike pannekoek 5voor & ná die Erediens (R )
Indien jy nuut in die gemeente is, vreemd voel, alleen is of sommer net met iemand wil gesels - agter in die saal is persone met 'n “Welkom” kaartjie aan. Maak gerus met hul kontak.
Welkom!
Nou beskikbaar by die kerkkantoor en kerkdeure.
Slegs 1 per gesin asb.
2019 Kalenders
Wuppertal Brandslagoffers OndersteuningBaie van ons het gesien hoe verwoestende brande die gemeenskap van Wuppertal getref het en ongeveer 53 geboue afgebrand het. Een van ons gemeentelede, Andre Buitendag, wil graag Bybels vir die gemeenskap se mense skenk. Ons soek na gewone en ekstra groot druk Bybels om vir die mense wat alles verloor het te stuur. Bring asb na die kerkkantoor toe as jy kan help.
Ons verhouding met die deur diens en getuieniswêreld
Geestelike bediening. Hier gaan dit oor onder andere oor
pastorale versorging, siekebesoek, trauma en sterwensbegeleiding, eredienste, Bybelstudiegroepe, selgemeentes,
wyksbyeenkomste, weeklikse byeenkomste.
Sosiale bediening. Op die oomblik het ons elke kwartaal 'n tee-
en kuiergeleentheid by die kerk en 'n afsluitingsete aan die einde van die jaar. Die
bediening sal ook daguitstappies beplan, projekte reël en opleiding gee in areas soos
rekenaars en selfoongebruik.
Omgee en versorging. Die groep seniors wat hier bedien word, is mense wat moeilik beweeg. 'n Baie groot
deel van hierdie groep is mense wat glad nie meer kerk toe kan kom nie en wat geestelik
en fisies tuis of in hulle onmiddellik omgewing bedien moet word. Die
bedieningsgroep stel hom ten doel om seker te maak dat seniors wat eensaam is
(veral die wat alleen bly), 'n besoek ontvang. Dit is hier belangrik dat die
“jonger” en aktiewe seniors sal omgee vir die gemeenskap.
WORD DEEL VAN NG BERGSIG
SE SENIORBEDIENINGVisie: Ons as seniors leef Christus se liefde deur saam: geestelik te groei, te kuier en om te gee vir mekaar en
vir die wêreld.
Indien jy betrokke wil raak en inskakel - neem gerus ‘n blou
brosjure by die deure.
Ons bid vir Wupperthal:• Ons dank die Here dat niemand
erg seergekry het of gesterf het nie.• Ook sê ons dankie vir al die hulp wat van regoor
die land gestuur is. • Ons bid vir die heropbou proses wat begin het.
Wupperthal is meer as net histories. Dit is ‘n monument van God se werk in mense se lewens wat daartoe gelei het dat daar weinig misdaad of drankmisbruik gebeur.
• Bid asb vir Goddelike wysheid met hierdie proses aangesien dit die lewe op Wupperthal ingrypend kan verander.
Besig om op te ruim? Bring asb ál jou wit olifante (skoon & bruikbare items) na die kerkkantoor. Skakel gerus vir Charles Lamprecht (084 571 3223) vir die afhaal van groter artikels.
BOEKE! BOEKE!!deBring asb jou 2 handse
boeke (veral Afrikaanse- en kinderboeke) na die kerkkantoor / skakel gerus vir Hennie Weideman (083 414 6980).
Sat 3 Mrt
Ons begin nóú al gereed maak ....
WIT ! OLIFANTE !
Leraars:Ds. Charl du Plessis: 044 871 1379, 083 286 3291 Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292 Ds. Hannes Pretorius: 044 873 5413, 084 456 0401Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899
Bank besonderhede: NGK George-Bergsig , BANK: ABSA. TAK: 632 005. REK: 890 580 009. VERWYSING: Van & waarvoor . Epos die bewys asb na [email protected]. Dankofferkoeverte by kerkdeure en die kerkkantoor.
Kerkkanto�: Ma - Vry 08:00 -13:00 TEL: 044 871 1338 EPOS: [email protected]* *FACEBOOK: NG George-Bergsig WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za FAKS: 044 871 4969* *
Dagboek, Eredienste & #bergsigjeug -Ma 14 Do 17 Jan - WEEK VAN GEBED 18:00
Ma 14 Jan Basaarkonvenorsvergadering 17:00Do 17 Jan Eredienste vir seniors: Groenkloof & The Haven 10:30
So 20 Jan * GESINSDIENS 08:30 met Oom Karoolus & Lente.& Jeug-afskop
#kleuterkerk (3-6jr) & #kinderkerk (Gr 1-7) in die kerk .* #ignite (tieners) & #belydenisgroep 09:30
* Erediens 10:00 (orrel) * Kruisdiens 18:00 (band)Ma 28 Jan DIENSGROEP: Finanasies 17:30Wo 29 Jan Alpha Taakspan 17:30So 3 Feb “Kuier mekaar raak” beginMa 4 Feb DIENSGROEPE: Getuienis 17:30, Gemeentebediening 17:30Wo 6 Feb Projekspanne vanaf 17:30So 10 Feb Heroldsbaai Erediens om 18:00 met gemeentepiekniek.Ma 11 Feb DIENSGROEPE: Seniorbediening 10:00, Barmhartigheid 17:30
Wil jy m�r uitvind o� ons Gem�nte en waar jy kan inskakel ?INLIGTINGSPAKKET & 2019 KALENDER is beskikbaar by al die deure. Neem gerus en lees meer oor ons Gemeente en aktiwiteite. Al die inligting is ook op ons WEBBLAD beskikbaar. Persone is in die saal, tussen die eredienste, beskikbaar om jou hartlik WELKOM te heet en jou tuis te laat voel. Indien jy wil inskakel by NG George-Bergsig-gemeente, kontak gerus die kerkkantoor / vul ‘n NUWE LIDMAAT vorm in, beskikbaar by die deure. Ons weeklikse BULLETIN is reeds Vrydae op ons web- en facebookblad asook Sondae by die kerkdeure beskikbaar.
In geval van LIEF & LEED (die aankoms van ‘n baba, siekte, trauma of dood in die gesin) of enige ander kwelling, tree gerus in verbinding met jou leraar of skakel die kerkkantoor. Om ‘n AFSPRAAK of HOSPITAALBESOEK te reël, skakel asb die leraars direk.PREEKOPNAMES is beskikbaar op die webblad / op CD - bestel by die kerkkantoor @R20.
Gemeente Admin en Algemene Inligting
ʻn Nuwe besending pitlose rosyne & sultanas, vanaf
die walle van die Oranjerivier, nou te koop
by die kerkkantoor.
g400Rosyne R20/ . Sultanas R25/400g.