die rondekerk? ek help by die klankspan en was baie ... 22.pdf · kuier saam buite onder die bome...

2
Ronde 22 Mei 2016 Francois Human 09:00 en 18:30 Nagmaal Ontmoet vir: John Sullivan 1.Wie is John Ek is in Newcastle gebore en getoë. Het in Bloemfontein gaan swot, is weermag toe vir diensplig en begin werk in 1984 by Yskor as Geoloog. In 1988 het ek in Pretoria my honneurs gaan doen waar ek en my toekomstige vrou, Deirdre, saam in die klas was. Ons is vroeg die volgende jaar getroud en het toe saam in Venda gaan werk vir twaalf jaar. Hier het ons al die kerke bygewoon, wat bereid was om in Tshikondeni diens te kom lewer, maar was eintlik Hervormers. Toe ons later Kathu en Ellisras toe is het ons oorgegaan na die NG kerk. Ek het in Ellisras begin klank en beeld doen. My medeklankmaat hier by die Rondekerk is Lizzie wat in graad 10 is. My seun David studeer rekenaar programmering in Potchefstroom. Vroulief het na 20 jaar se Geologiediens by Kumba uit getree om te fokus op ons kinders. Ek het twee jaar gelede my PHD voltooi en werk nou sewe jaar vir Sasol 2.Wat doen jy in jou vrye tyd? Ons ondersteun my dogter se sportspanne en hierdie is amper 'n voltydse beroep. Ons ry grondpaaie, kyk geologie en berge op vakansie en ry klippe aan huistoe waar ons al 'n groot versameling het. Ons het al seker so 70 present van die hoofroetes in Suid Afrika gery en was nog net nie deur die Transkei nie. 3.Wat maak jou lag? Alles... My gesin is nogal 'n groot bron van humor op hulle tyd. 4.Vertel iets oor jou geloofsreis. Ek was maar altyd iemand wat in die Here geglo het. Ek was so tien jaar gelede by 'n Daniel konferensie by Moreleta Park wat my lewe verander het. 5.Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Rondekerk? Ons is nou al vyf jaar in Secunda en is bevoorreg om net om die draai te bly van die kerk af. In Venda het ons in Messina kerk gegaan so tweekeer per maand. So 300 kilometer heen en weer. 6.Waar is jy betrokke by die Rondekerk? Wat staan vir jou uit van die Rondekerk? Ek help by die klankspan en was baie dankbaar dat daar meer as twee ouens is wat al jare die klank doen. Dit was meer van 'n eenmansaak in Ellisras. Ek is baie dankbaar vir die Bybelskool wat ons kerk aanbied en wil vir almal wat daar betrokke is my hoed lig. Ons predikante is die beste wat ek as volwasse mens beleef het in my tuiskerk. 7.As jy kon kies om enige iets vir een dag te doen, wat sou dit wees? Nie rugpyn te hê nie... Nee om net rustig saam met my familie te kuier om 'n kombuistafel in die Noordkaap en poetoepap en skaapribbetjies te eet. Kinders se geloof is nie minderwaardig teenoor die van volwassenes nie. 'n Ware geloof verbind jou aan die Here Jesus Christus, of 'n mens nou oud of jonk is. Die Here Jesus wys ons juis daarop dat die kinders vir ons 'n voorbeeld in die geloof stel – omdat hulle so onvoorwaardelik kan vertrou. As dit vir die volwassene se geloofslewe belangrik is om die nagmaal te gebruik, is dit vir kinders ewe belangrik. Dis opmerklik dat kinders juis dinge leer deur wat hulle beleef. Hulle leer veral deur dinge saam met persone te doen vir wie hulle liefhet. Dit is een van die redes waarom kinders saam met hulle ouers aan die nagmaal moet deelneem. Hulle sien met watter gesindheid hulle ouers die nagmaal gebruik en as hulle dit saam met die ouers doen, volg hulle ook daardie gesindheid na. 'n Godsdienstige gebruik soos die nagmaal het 'n belangrike waarde om gelowiges te vorm. Die atmosfeer van wyding, die plegtige manier van viering, die feit dat ons 'n vaste liturgiese vorm het waarop die nagmaal meesal gevier word, maak 'n baie sterk indruk op kinders se gemoed. Dit word 'n ervaring wat hulle bybly en 'n gebruik wat hulle later nie maklik laat vaar nie. Die nagmaal help kinders veral om te besef dat ook hulle aan die gemeente van die Here behoort. Dit is nie net die grootmense se gemeente nie. Dit is 'n belangrike saak in elkeen se geloofsvorming. Wanneer die kinders groter word, doen hulle dan nie meer dinge bloot omdat hulle ouers hulle daarin voorgaan of hulle so geleer het nie. Hulle doen dit omdat hulle self kies om dit te doen. Wanneer kinders hulle van kleins af met 'n saak geïdentifiseer het, is hulle baie meer geneig om daarmee voort te gaan as hulle groter word. -Uittreksel uit Brood en wyn vir groot en klein deur Dr. Rian Prins. Watter nut het nagmaal vir kinders?

Upload: duonghanh

Post on 15-Feb-2019

226 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Ronde22 Mei 2016

Francois Human09:00 en 18:30

Nagmaal

Ontmoet vir: John Sullivan1.Wie is JohnEk is in Newcastle gebore en getoë. Het in Bloemfontein gaan swot, is weermag toe vir diensplig en begin werk in 1984 by Yskor as Geoloog. In 1988 het ek in Pretoria my honneurs gaan doen waar ek en my toekomstige vrou, Deirdre, saam in die klas was. Ons is vroeg die volgende jaar getroud en het toe saam in Venda gaan werk vir twaalf jaar. Hier het ons al die kerke bygewoon, wat bereid was om in Tshikondeni diens te kom lewer, maar was eintlik Hervormers. Toe ons later Kathu en Ellisras toe is het ons oorgegaan na die NG kerk. Ek het in Ellisras begin klank en beeld doen. My medeklankmaat hier by die Rondekerk is Lizzie wat in graad 10 is. My seun David studeer rekenaar programmering in Potchefstroom. Vroulief het na 20 jaar se Geologiediens by Kumba uit getree om te fokus op ons kinders. Ek het twee jaar gelede my PHD voltooi en werk nou sewe jaar vir Sasol2.Wat doen jy in jou vrye tyd?Ons ondersteun my dogter se sportspanne en hierdie is amper 'n voltydse beroep. Ons ry grondpaaie, kyk geologie en berge op vakansie en ry klippe aan huistoe waar ons al 'n groot versameling het. Ons het al seker so 70 present van die hoofroetes in Suid Afrika gery en was nog net nie deur die Transkei nie.3.Wat maak jou lag?Alles... My gesin is nogal 'n groot bron van humor op hulle tyd.4.Vertel iets oor jou geloofsreis.Ek was maar altyd iemand wat in die Here geglo het. Ek was so tien jaar gelede by 'n Daniel konferensie by Moreleta Park wat my lewe verander het.5.Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Rondekerk?Ons is nou al vyf jaar in Secunda en is bevoorreg om net om die draai te bly

van die kerk af. In Venda het ons in Messina kerk gegaan so tweekeer per maand. So 300 kilometer heen en weer. 6.Waar is jy betrokke by die Rondekerk? Wat staan vir jou uit van die Rondekerk?Ek help by die klankspan en was baie dankbaar dat daar meer as twee ouens is wat al jare die klank doen. Dit was meer van 'n eenmansaak in Ellisras. Ek is baie dankbaar vir die Bybelskool wat ons kerk aanbied en wil vir almal wat daar betrokke is my hoed lig. Ons predikante is die beste wat ek as volwasse mens beleef het in my tuiskerk. 7.As jy kon kies om enige iets vir een dag te doen, wat sou dit wees?Nie rugpyn te hê nie... Nee om net rustig saam met my familie te kuier om 'n kombuistafel in die Noordkaap en poetoepap en skaapribbetjies te eet.

Kinders se geloof is nie minderwaardig teenoor die van volwassenes nie. 'n Ware geloof verbind jou aan die Here Jesus Christus, of 'n mens nou oud of jonk is. Die Here Jesus wys ons juis daarop dat die kinders vir ons 'n voorbeeld in die geloof stel – omdat hulle so onvoorwaardelik kan vertrou. As dit vir die volwassene se geloofslewe belangrik is om die nagmaal te gebruik, is dit vir kinders ewe belangrik. Dis opmerklik dat kinders juis dinge leer deur wat hulle beleef. Hulle leer veral deur dinge saam met persone te doen vir wie hulle liefhet. Dit is een van die redes waarom kinders saam met hulle ouers aan die nagmaal moet deelneem. Hulle sien met watter gesindheid hulle ouers die nagmaal gebruik en as hulle dit saam met die ouers doen, volg hulle ook daardie gesindheid na. 'n Godsdienstige gebruik soos die nagmaal het 'n belangrike waarde om gelowiges te vorm. Die atmosfeer van wyding, die plegtige manier van viering, die feit dat ons 'n vaste liturgiese vorm het waarop die nagmaal meesal gevier word, maak 'n baie sterk indruk op kinders se gemoed. Dit word 'n ervaring wat hulle bybly en 'n gebruik wat hulle later nie maklik laat vaar nie. Die nagmaal help kinders veral om te besef dat ook hulle aan die gemeente van die Here behoort. Dit is nie net die grootmense se gemeente nie. Dit is 'n belangrike saak in elkeen se geloofsvorming. Wanneer die kinders groter word, doen hulle dan nie meer dinge bloot omdat hulle ouers hulle daarin voorgaan of hulle so geleer het nie. Hulle doen dit omdat hulle self kies om dit te doen. Wanneer kinders hulle van kleins af met 'n saak geïdentifiseer het, is hulle baie meer geneig om daarmee voort te gaan as hulle groter word.

-Uittreksel uit Brood en wyn vir groot en klein deur Dr. Rian Prins.

Watter nut het nagmaal vir kinders?

Gelukkige verjaarsdagRondekerk Dagboek Gebedsversoeke

Afkondigings

Mei

Bydraes. 1. Debietorderstelsel 2. Internetbetaling.ABSA tjekrekening nr. 1510151506NG Kerk Secunda3.Per koevert in dankofferkissies.Sending ARK BoufondsNG Sendingprojek NG Kerk BoufondsABSA tjekr rek:1510591107 ABSA tjek rek:4072698748Algemene kontak inligting:Tel: 017 631 3470/8Faks: 088 017 631 3479E-Pos: [email protected]

Gemeente- Willem en Magda Van Lienden vir kalmte en rustigheid tydens sy siekte- Rina Visser gaan Maandag, 30 Mei, vir ‘n kniegvervanging. Bid vir die operasie en ook vir die herstelproses.- Elzet Willemse het ‘n hartomleiding gekry. Bid asb vir gesondheid.- Dat die Here ons harte sal oopmaak vir mense in nood in h ie rd ie moe i l i ke ekonomiese tyd.- Ouers wat doopbeloftes afgelê het, om sterk te staan en toegewy te bly in voornemings en beloftes om hulle kinders in die liefde van die Here groot te maak.SendingManie Loubser-Petra InstituutBid vir vertroosting vir Sonia, Thys Swart se weduwee, asook vir hul kinders en kleinkinders. Bid ook vir haar waar sy van voorneme is om voort te gaan met die fondswerwing van Petra en vir wysheid en insig. Bid ook weer vir Hester se besoek aan die oogspesialis op 26 Mei, dat die regte besluite geneem sal word rakende haar oë en ̀ n verdere lens-inplantingHannes van Jaarsveldt- ZambiëBid vir die regte besluit wat hulle moet neem aangaande Margaret en haar verdere verblyf by hulle. Bid ook vir uitkoms met die bussie wat moeilikheid gegee het met hul onlangse besoek in SA. Dank God ook saam met hulle vir die Wolf-gesin van Amerika wat nou baie betrokke begin raak met OM Zambië en OM Tanganyika, en uitreike daarheen.

Jeug:Kleuterkerk - Funksioneer altyd saam met die kategese, tensy anders deurgegee.Kinderkerk - 22; 29 Mei

FinansiesbordMaak seker jy maak ‘n draai by die INFO toonbank om die vordering van die finansies te sien. Daar is ‘n finansies blaadjie by die deure, neem gerus vir meer inligting

22Gemeente fotodagLilatography kom vang die mooiste van ons gemeente vas!

Praktiese reëlings: 1. Beweeg asb na die oggend-erediens na die agterkant van die kerk vir ‘n groepfoto.2. Kuier saam buite onder die bome vir informele foto’s.

Kinross Jeugweek27 Junie - 3 Julie. R250 per kind, M i d d a g e t e e n v e r v o e r i n g e s l u i t . Inskrywingsvorms by INFO toonbank. Gr 1-12 is welkom

Verjaar Noemnaam Van

22/ 05 One Botha

22/ 05 Martin Brown

22/ 05 Jolandie Human

22/ 05 Franc ien Louw

22/ 05 Jan Mocke

22/ 05 Ivan Pieterse

22/ 05 Gerard Van Staden

23/ 05 Malene Bruwer

23/ 05 Gerhard De Coning

23/ 05 Seymour Jonker

23/ 05 Malan Kleynhans

23/ 05 Erhan Kula

23/ 05 Jan Pieters

23/ 05 Micheala Pretorius

23/ 05 Jakk ie Taljaard

23/ 05 Ansie Veldman

23/ 05 Jaco Venter

24/ 05 Lindi Bartfai

24/ 05 Ben Bezuidenhout

24/ 05 W ilmarié Brown

24/ 05 De W et Burger

24/ 05 Suricke Enslin

24/ 05 Zander Geldenhuys

24/ 05 W illie Groenewald

24/ 05 Annalie Meyer

24/ 05 Marné Nortjé

24/ 05 Abraham Paulse

24/ 05 Chrisna Swart

24/ 05 Tanya Venter

25/ 05 Lucille Baben

25/ 05 Roelof Jacobs

25/ 05 Ruben Jacobs

25/ 05 Daphne Janse Van Rensburg

25/ 05 Christiaan Liebenberg

25/ 05 At Odendaal

25/ 05 Corlett van der W esthuizen

25/ 05 Stefan Van Deventer

25/ 05 Hennie Vik tor

26/ 05 Nicolene Botha

26/ 05 Maggie Byleveld

26/ 05 Hester Du Bruyn

26/ 05 Johan Duvenhage

26/ 05 Peter Fick

26/ 05 Johan Haasbroek

26/ 05 Estian Schoeman

26/ 05 Danielle Snyman

26/ 05 Sonja Steyn

26/ 05 Gert Van Den Berg

26/ 05 Shawn Van Der Merwe

26/ 05 Lourens Van Schaik

27/ 05 Reinhardt Ellis

27/ 05 John Goble

27/ 05 Jacques Henning

27/ 05 Gerhard Malan

27/ 05 Johanna Oosthuizen

27/ 05 Monica Pieterse

27/ 05 Christelle Schoombee

27/ 05 Paul Van Der Merwe

28/ 05 Cohan Campbell

28/ 05 Ansie Gouws

28/ 05 Natasha Labuschagne

28/ 05 Sulet Lessing

28/ 05 Natasha Oakes

28/ 05 Kian Osborne

28/ 05 Johan Roux

28/ 05 Teresa Smith

28/ 05 Mientjie Stapelberg

28/ 05 Dawie Taljaard

PitkosFliekaand 18:00. Ons kyk War Room. Jy wil dit nie mis nie.

25

KinderdiensOom Karoolus en Lente kom kuier in die 09:00 diens in die kerk. Almal is welkom.

Junie12

29God roep en stuur ons om ook in ons eie gemeenskap en omgewing die Evangelie te verkondig en 'n verskil te

maak. In die erediens van Sondag 29 Mei gesels ds Henry met verskeie persone wat aktief in die gemeenskap werk. Ons gaan luister na wat die nood is en waar ons - op watter wyses - 'n verskil kan maak om sodoende ons Goddelike roeping te vervul.

Baie dankie aan Lilatography vir die foto’s vandag. Kontak vir Annelize om ‘n fotosessie te reël.