kruis na die opslaan ons oë waarheen ons

19
Sefapano Sefapano (Kruis) (Kruis)

Upload: peri

Post on 09-Feb-2016

114 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Sefapano ( Kruis ). Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg ditapole mekopu poone dikgoho dipodi dipere dikgomo vir reën gaan bid - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

SefapanoSefapano(Kruis)(Kruis)

Page 2: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

aan die voet van Hlomisa

Page 3: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

kom hulle bymekaarkom hulle bymekaar

Een gesamentlike doel: om God te vra vir uitkoms

Page 4: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

die ‘stoet’ (procession)

verwys hier na die groep mense

wat die berg begin uitklim

hulle sal bo-op die berg bid waar hulle moontlik nader aan God se teenwoordigheid sal voel

Page 5: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

•die grond is uitgedor van die droogte en die kwaliteit daarvan is swak •plante sukkel om in die suurveld te groeinegatiewe konnotasie

droog

Page 6: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

vroue met kopdoeke kombersevroue met kopdoeke komberse

die vroue is die vroue is in in

tradisionele tradisionele dragdrag

Page 7: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

mense in werksklere

Party mense is in hulle werkslere geklee: dalk vind die seremonie tydens werktyd op ‘n weeksdag plaas.

Page 8: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

agter die agter die morutimoruti met ‘n stok met ‘n stok

Die predikant lei Die predikant lei die prosessie die prosessie teen die steil teen die steil berg uit; hy berg uit; hy gebruik ‘n lang gebruik ‘n lang stok vir stok vir ondersteuningondersteuning

Hulle gaan bid vir die verbreking vd droogte, vir hul gesaaides en ‘n goeie oes om kos te voorsien

Page 9: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

sing gaan bid vir reën

Hulle sing gewyde, Hulle sing gewyde, godsdienstige godsdienstige liedere terwyl hulle liedere terwyl hulle looploopSlegs reën kan Slegs reën kan uitkoms bring vir die uitkoms bring vir die dorre land – die dorre land – die mense se hele mense se hele bestaan hang van bestaan hang van die reën afdie reën af

Page 10: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

dikgomo dikgomo (beeste)(beeste)

In volgorde van die belangrikste tot die onbelangrikste gaan hulle bid vir reën, want alles is afhanklik (dependant) daarvan

beeste word in die beeste word in die Sotho kultuur beskou Sotho kultuur beskou as ‘n staussimbool en as ‘n staussimbool en ‘n simbool van rykdom‘n simbool van rykdom

Page 11: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

dipere dipere (perde)(perde)

Page 12: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

dipodidipodi (bokke)(bokke)

Page 13: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

dikgoho dikgoho (hoenders)(hoenders)

Page 14: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

poone poone (mielies)(mielies)

Page 15: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

mekopu mekopu (pampoene)(pampoene)

Page 16: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

ditapole ditapole (aartappels)(aartappels)

Page 17: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

op die berg waarheen ons ons oë op die berg waarheen ons ons oë opslaanopslaan

die spreker-hulle kyk altyd op na die kruis op berg Hlomisa wanneer hulle bid

Page 18: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

na die Kruisna die Kruis

Die Kruis simboliseer God en dis slegs van God af waar daar genade (reën) kan komDie kruis bo-op die berg simboliseer dus hoop en uitkoms vir almal op die plaas

Page 19: Kruis na  die opslaan ons oë waarheen ons

Ek smaak hierdie gedig stukkend,

kwaggas!