bergsig boodskap 26 februarie 2017 - ng kerk durbanville ......2017/02/26  · ons nooi dus almal...

6
Bergsig Boodskap 26 Februarie 2017 NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand 1 Maart: Aswoensdag 3 Maart: Wêreldbiddag vir vroue 4 Maart: Wêreldbiddag vir mans 5 Maart: Doop 11 Maart: Durbanville Plaasfees 12 Maart: 35ste Verjaarsdag Bergsig (1 diens 9:00) 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Gemeente-ontwik- keling 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Kinderdiens (Saal) Ds. Wynand Breytenbach 18:00 Aanddiens Ds. Johan Els 5 Maart 2017, DOOP, 5 Maart 2017, DOOP, 5 Maart 2017, DOOP, 5 Maart 2017, DOOP, 2de 2de 2de 2de LYDENSWEEK LYDENSWEEK LYDENSWEEK LYDENSWEEK Verleen ondersteuning aan hulpbehoewende gemeentes wat vanweë verminderde lidmaattalle, natuurrampe, ontvolking en swak sosio-ekonomiese toestande nie meer hulle begrotings kan laat klop nie. Geestelike bedienings word in stand gehou en dit word nie vir kapitale werke/reparasies aan fasiliteite gebruik nie. Om eerste te wees ... of laaste? 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Gemeentehulpfonds 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Wynand Breytenbach Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach 26 Februarie 2017, Nagmaal, 26 Februarie 2017, Nagmaal, 26 Februarie 2017, Nagmaal, 26 Februarie 2017, Nagmaal, 1ste LYDENSWEEK 1ste LYDENSWEEK 1ste LYDENSWEEK 1ste LYDENSWEEK As ’n kerklidmaat moet my motivering nie wees om my voorkeure bo-aan die lys te kry nie. Ek is veronderstel om laaste te wees, nie eerste nie. Kan dit waar wees? Volgens Markus 9:35 is dit beslis wat Jesus van ons verwag. “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.” Ek is veronderstel om ’n dienskneg te wees inplaas daarvan om bedien te word. Ons sal nooit vreugde vind in kerklidmaatskap as ons voortdurend ons sin wil hê nie.Ware vreugde beteken jy sien af van jou regte en voor- keure en dien al die ander mense. Dus gaan dit minder oor myne en myself en meer oor om an- der eerste te stel en te gee. Die verbintenisse wat elke week onderteken word, is ’n taamlike moeilike stap. Baie makliker op papier as in prak- tyk. Sonder God se krag is dit amper onmoontlik om dit te onderneem. Bid vir sy krag en wysheid. Wanneer jy oorweldig word deur die opofferings wat jy maak as dienskneg moedig ons jou aan om te dink aan die opoffering wat Jesus vir ons aan die kruis gemaak het. Dit plaas dinge meer in perspek- tief. Die vrae vir Kleingroepe is aan die einde van elke hoofstuk. Tydens Sondae se eredienste word die “belofte” voorgelees agter aan elke hoofstuk. Elke lidmaat bring ook hul boekie saam kerk toe tydens die reeks vir notas en onderteken- ing van die belofte as deel van die eredienste. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was.“ Fil. 2:5-11

Upload: others

Post on 20-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Bergsig Boodskap 26 Februarie 2017

    NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

    27 Febr: Kerkraadsvergadering 28 Febr: TGIF Vroue-aand

    1 Maart: Aswoensdag

    3 Maart: Wêreldbiddag vir vroue

    4 Maart: Wêreldbiddag vir mans 5 Maart: Doop

    11 Maart: Durbanville Plaasfees

    12 Maart: 35ste Verjaarsdag

    Bergsig (1 diens 9:00)

    08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

    Deuroffer: Gemeente-ontwik- keling

    10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els

    Kinderdiens (Saal) Ds. Wynand Breytenbach

    18:00 Aanddiens Ds. Johan Els

    5 Maart 2017, DOOP, 5 Maart 2017, DOOP, 5 Maart 2017, DOOP, 5 Maart 2017, DOOP, 2de 2de 2de 2de LYDENSWEEKLYDENSWEEKLYDENSWEEKLYDENSWEEK

    Verleen ondersteuning aan

    hulpbehoewende gemeentes wat

    vanweë verminderde lidmaattalle, natuurrampe, ontvolking en swak

    sosio-ekonomiese toestande nie

    meer hulle begrotings kan laat

    klop nie. Geestelike bedienings

    word in stand gehou en dit word nie vir kapitale werke/reparasies

    aan fasiliteite gebruik nie.

    Om eerste te wees ... of laaste? 08:15 Klassieke diens

    Ouditorium Dr. Kobus de Jager

    Deuroffer: Gemeentehulpfonds

    10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Wynand Breytenbach

    Kinderdiens (Saal) Bea Pretorius

    18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach

    26 Februarie 2017, Nagmaal,26 Februarie 2017, Nagmaal,26 Februarie 2017, Nagmaal,26 Februarie 2017, Nagmaal, 1ste LYDENSWEEK1ste LYDENSWEEK1ste LYDENSWEEK1ste LYDENSWEEK

    As ’n kerklidmaat moet my motivering nie wees om my voorkeure bo-aan die lys te kry nie. Ek is veronderstel om laaste te wees, nie eerste nie.

    Kan dit waar wees? Volgens Markus 9:35 is dit beslis wat Jesus van ons verwag. “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.”

    Ek is veronderstel om ’n dienskneg te wees inplaas daarvan om bedien te word.

    Ons sal nooit vreugde vind in kerklidmaatskap as ons voortdurend ons sin wil hê nie.Ware vreugde beteken jy sien af van jou regte en voor-keure en dien al die ander mense.

    Dus gaan dit minder oor myne en myself en meer oor om an-der eerste te stel en te gee.

    Die verbintenisse wat elke week onderteken word, is ’n taamlike moeilike stap. Baie makliker op papier as in prak-tyk. Sonder God se krag is dit amper onmoontlik om dit te onderneem. Bid vir sy krag en wysheid. Wanneer jy oorweldig

    word deur die opofferings wat jy maak as dienskneg moedig ons jou aan om te dink aan die opoffering wat Jesus vir ons aan die kruis gemaak het. Dit plaas dinge meer in perspek-tief.

    Die vrae vir Kleingroepe is aan die einde van elke hoofstuk. Tydens Sondae se eredienste word die “belofte” voorgelees agter aan elke hoofstuk. Elke lidmaat bring ook hul boekie saam kerk toe tydens die reeks vir notas en onderteken-ing van die belofte as deel van die eredienste.

    “Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was.“ Fil. 2:5-11

  • Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

    Bergsigprojekte oor grense

    Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

    Bergsigprojekte op ons voorstoep

    Vanuit die Uitreikkantoor ...

    Die volgende weke se program:

    THAILAND FRONTIDA:

    Marina besoek die gemeente vanaf 3 Maart. Kleingroepe kan die kantoor kontak om haar uit te nooi vir ’n kuier.

    Het jy geweet

    Bergsig is as vennoot van die VGK Morningstar elke Son-dag by drie buitedienste op plase betrokke. As jy dit graag wil bywoon, kontak asb. die kantoor. Ons benodig ook nog voorbidders en medewerkers in hierdie verband.

    Ons gaan ook binnekort dieselfde bediening begin op die plaas Spes Bona.

    Ons is betrokke by die eredienste self (predikers) en ook by die Sondagskole.Vir meer inligting kontak die kantoor.

    Sopkombuis/MES projek

    Hierdie projek gaan baie uitbrei en hul naam gaan verander na Sentrum van Hoop. Meer vrywilligers wat elke dag kan help by die sopkombuis word benodig. Die ure is vanaf 9:00-11:00. Meer volledige inligting oor die totale projek volg binnekort.

    VGK MORNINGSTAR: Ons buurgemeente het voorbidding nodig. Ds. Karien Muller lei vandag die Nagmaaldiens. Dra haar spesiaal in gebed op.

    Straatuitreik

    Op 17 Februarie om 18:30 die Vrydagaand is daar op die strate van Durbanville uitgereik. Dit het baie goed gegaan. Goeie betekenisvolle gesprekke is gevoer.

    Kontak asb. vir Annamaré by die kerk as jy deel wil raak

    PAKISTAN Bid asb vir Ds. Schalk wat tans in Pakistan bedien onder moeilike omstandighede. Nasional Intelligensie is daarvan bewus dat hy in die land is en hou hom verskriklik dop.

    Ds. Schalk sê: “Hulle wil nie eens hê dat ek my voete uit die huis uit sit sonder polisiebegeleiding nie. Die mense van die land se harte breek oor hulle land wat al dieper in chaos ingly. Die meeste mense wat ek hier ken is liefdevol, warm en vredeliewende mense. Bid asb vir Pakistan.”

    Vanaf Vrydag 3 Maart sal daar elke Vrydag hamburgers (soms vetkoek ook) by die Kerk verkoop word vanaf 17h00 tot 19h00.

    Die koste is R50 vir baie groot hamburger sonder ekstras R60 baie groot kaasburgers R70 vir ’n sous hamburger (gemengde peper, sampioen en knoffel sous) Bestellings by 079 108 9697

  • www.bergsigdv.co.za

    Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

    GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Die aanvanklike groep het besluit op twee-weeklikse Bybel-studie in skoolkwartale, Dinsdae 09:30. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager by Bergsig. Enige senior lidmaat kan enige tyd aansluit om saam te kom groei en mekaar ook

    sommer te geniet. Die datums tot einde Junie is: 7 Mrt, 28 Mrt, 18 Apr, 2 Mei, 16 Mei, 6 Jun, 20 Jun. Kom

    sluit gerus enige tyd aan!

    Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel.

    WAT IS LYDENSTYD? Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk met vreugde, erns en pyn die ver-soenende sterwe van Jesus verkondig deur sy lyding in herinnering te roep en daarop te reageer in voorbereiding op die Paasfees.

    Waar kom Lydenstyd vandaan?

    Die Westerse kerk het in die tweede helfte van die vierde eeu in navolging van die Oosterse kerk begin om as voorbereiding vir Paasfees ‘n vastydperk van 40 dae in te stel. Die getal 40 is op die voetspoor van Jesus, Moses en Elia. Die vas het meestal beteken dat slegs een maaltyd per dag sonder vleis geëet is.

    Tradisioneel begin die vastydperk op As-Woensdag (1/3/2017). Aanvanklik was die plaas van die as op die kop van 'n ernstige sondaar, ‘n soort tughandeling en boete-oplegging van die kerk. Later het die as ‘n meer seremoniële funksie gekry waarin die as, gewoonlik van die vorige jaar se palmtakke, op die voorkop van die lidmate in die vorm van ‘n kruis gesmeer word.

    Wanneer vier ons Lydenstyd?

    Omdat Christene nie op Sondae, die opstandingsdag, gevas het nie, begin Lydenstyd op ‘n Woensdag, 46 dae (40 dae en 6 Sondae) voor Paasfees.

    Waar die Woensdag nie besondere aandag kry nie, begin sommige kerke hul Lydenstyd op die Sondag voor die Woensdag (dus sewe Lydensweke) en ander weer op die Sondag ná hierdie Woensdag (ses Lydenssondae). Ons volg die tradisie waar Lydenstyd begin op die Woensdag ná Verheerlikingsondag.

    D’Secure is now one of the leaders in home surveil-lance installations in Dur-

    banville. Do not place your family at risk, when experi-encing alarm activations,

    monitor you premises from any internet linked device. Away from home, see what is happening with kids, ani-

    mals, workers & crime activity.

    Peace of mind.

    Control of your environ-ment.

    Recorded record of events. HD QUALITY EQUIPMENT.

    If interested to know more send mail to

    [email protected] or phone 021-9754880 and we

    will reply soonest.

    Lof en Aanbidding is iets wat vir die Here groot vreugde verskaf. Hy verheug homself oor elke woord wat sy kinders tot Hom bring wan-neer hulle saam sy lof besing. Dawid sê in Psalm 22 dat ons God

    kom woon daar waar lofsange weerklink.

    Daarom is een van die bedieninge wat tans groot aandag geniet, ons lofbediening. Ons wil BAIE GRAAG ons basis van die lof- en

    aanbiddingspan wat ons Sondae by die 10:00 diens begelei.

    Ons nooi dus almal wat musiekinstrumente bespeel of sing om 2 Maart 2017 om 19:00 te kom vir ’n oudisie. As jy belangstel stuur

    asseblief ‘n epos na [email protected] sodat ons met jou in kon-tak kan wees om verdere inligting deur te gee.

  • Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

    Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

    KNIELTYD: 26 Februarie

    R622 135.68

    Bergsig het Zapper en Snapscan as betaalmetode geïmplemen-teer om bankkollektes en dankoffers te betaal.

    Laai gerus die applikasie op jou selfoon af. (Dit is handig oral waar mens gaan en ’n slimfoon gebruik om betalings te maak.)

    Die Zapper en Snapscan blokkies is by die ontvangstoonbank aangebring asook teen die glasvensters op pad na die binnehof vir maklike gebruik.

    Bel Pieter Henning, indien daar na-vrae is, by 021 976 4106.

    Geniet die gerieflike betaalkanaal. Ons sien reeds hoe maklik dit nou vir mense is om hul bydrae te maak.

    KONINKRYKSTYD

    Die bedrag wat ons insamel vorder en ons

    kan die teiken van R700 000.00 bereik teen

    die einde van Februarie 2017.

    Bergsig gebruik die begroting oordeelkundig en spaarsaam. Ons is dankbaar vir elke

    bydrae. Ons prys en vertrou God vir die

    R87 691,00 wat ons nog kort.

    Wêreldbiddag vir vroue

    3 Maart / 10:00

    Metodistekerk Bowlersweg

    Cornel Erasmus en kinders Lindenbergweg 8 Man en Pappa oorlede Troos en bemoediging

    Erika Venter 076 148 8977 Suster oorlede Troos en bemoediging

    Quilntus en Talitha

    Groenewald

    Erika se suster se kinders Moeder oorlede Troos en bemoediging

    Marie Hayes 082 932 7079 Hospitalisasie Herstel en bemoediging

    Ludi Erasmus en gesin New Havenstraat 3, 063 691 1754 Vader oorlede Troos en bemoediging

    Marietjie Mostert Bishopsingel 6, 021 975 9558 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

    Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

    Theo Herselman St Luciastraat 14, 021 975 0819 Hospitalisasie Herstel en bemoediging

    Joan Hoffmann La Gratitude 54, 021 976 4037 Kanker Herstel en bemoediging

    René le Roux Leanerstraat 4, 021 979 1269 Kanker Herstel en bemoediging

    Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging

    Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker in remissie Dankie Here

    Koba Pieterse Lisbonstraat 1 Kanker Dank vir beterskap

    Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

    Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

  • Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

    Coram Deo Opleidingsentrum As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang laat weet gerus by: laat weet gerus by: laat weet gerus by: laat weet gerus by: [email protected]

    Like DURBANVILLE-BERGSIG Vrouebediening se facebook blad

    Vol bespreek. Geen plek beskikbaar.

    Na heelwat beplanning het Coram Deo Durbanville op 21 Februarie 2017 die eerste klas in die 2 jaar Tuk-kies ge-akkrediteerde, serti-fikaat kursus in Narratiewe Berading aangebied. Dit vind plaas by Bergsig Kerk om 18:30 elke Dinsdagaand.

    Terugvoering vanaf een van die studente is, dat dit ʼn onbeskryflike verrykende ervaring was en dat sy nie kan wag om die persoonlike groei van die studente hierdie jaar waar te neem nie. Die demografie van die studente is uiteenlopend, vanaf ʼn skoolverlater, tot tuisteskeppers en gegradueerdes.

    Dit is nie alleen gefokus op toerusting nie, maar word op ʼn interaktiewe manier aangebied wat persoonlike groei waarborg. Dit is gerig op die ganse spektrum van die samelewing en is bedoel vir oud en jonk, ongeag waar jy woon.

    Dit is nog nie te laat om in

    te skryf nie:

    Bel Liezl Loubser 021-9764106 (x106) of [email protected]

    OPROEP VIR SUID-Afrikaners OM SAAM TE BID op 26 Febr. Om 17:00 - 18:00. Kom bid saam by Well Christian Fellowship, Frazzitta Business Park. Jy kan ook tuis bid.

    Up4SA

    Om geestelik te groei het jy die gemeenskap van die gelowiges nodig.

  • NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

    Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

    H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106 Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606 S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

    [email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

    Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

    FINALE BEHOEFTELYS:

    3kg stork Bake 2 Yskaste

    2 Vrieskaste Jaffel panne (Gemerk) Gasbottels (Gemerk)

    10 kg Tastic rys KONTANTBELOFTES

    Droë beloftes (Produkte, Handwerk, Skenings) vanaf 27 Febr.

    Nat beloftes (Produkte, gebak ens.) soos konvenors se reëlings vanaf 6 Maart

    Plaasfees reëlingskomitee: Agter: Bea Pretorius, LJ Opperman, Rudi Vos, Hennie Fritz, Jana Louw

    Middel: Lara Opperman, Ilse Frits, Esté Stewart (10 Jaar) Voor: Alida Vorster (10 Jaar), Werner Bekker, Pieter Traut