breederivier gazette 5 aug 2014

12
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 18 • 5 Augustus 2014 | Tel. 023 626 5212 HILDERINE SCHRÖDER ’n Man is op slag dood en vyf leer- ders is beseer in ’n botsing tussen ’n bakkie en skoolbus gisterog- gend (Maandag). Die botsing het omstreeks 06:40 gebeur toe die bestuurder van ’n Fort Bantam-bakkie, wat van Ash- ton in die rigting van Robertson op pad was, in ’n skoolbus wat besig was om vanaf die Arabella-aanslui- ting na Ashton te draai, vasgery het. Die grootste gedeelte van die be- stuurderkajuit van die bakkie was weens die impak van die botsing on- der die bus vasgepen, terwyl dit die een as van die bus gebuig en een van die vensters in die bus laat breek het. “Ek het net die kinders gehoor roep, maar hulle waarskuwing en die slag was presies op dieselfde oomblik,” het die geskokte bestuur- der van die bus op die toneel aan die Gazette gesê. Vyf leerders (20, 21, 18 en twee van 15 jaar oud) is na die Robertson-hos- pitaal geneem vir ligte beserings. Hulle is almal van Bonnievale en leerders aan die Ashton Sekondêre Skool. Die hoof van die skool, Peter Buis, sê die nuus van die ongeluk was ’n geweldige skok. “Ek het net gehoop niemand het seergekry nie.” Al die kinders wat op die bus was het direk na die voorval berading by die skool gekry. Buis het bevestig dat die bus aan al die vervoerbepalings van die Wes-Kaapse departement van on- derwys voldoen. Hy wou egter nie verdere kommentaar op die voorval lewer nie. Daar was 33 kinders in die bus toe die botsing plaasgevind het. Dit is in dié stadium onduidelik wat tot die ongeluk gelei het. Vol- gens ao. Sylvester Joseph, woord- voerder van die Ashton-polisie, word ’n saak van strafbare manslag ondersoek. Die naam van die oorle- dene kon teen druktyd nog nie be- kendgemaak word nie aangesien sy naasbestaandes nog nie van sy dood in kennis gestel is nie. ’n Man is op slag dood toe hy gisteroggend onder ’n skoolbus wat 33 kinders vervoer het beland het. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER Man sterf, 5 leerders Man sterf, 5 leerders beseer toe bakkie bus tref beseer toe bakkie bus tref

Upload: boland-gazette

Post on 02-Apr-2016

247 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Breederivier gazette 5 aug 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier gazette 5 aug 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 18 • 5 Augustus 2014 | Tel. 023 626 5212

HILDERINE SCHRÖDER

’nMan is op slagdoodenvyf leer-ders isbeseer in ’nbotsing tussen’n bakkie en skoolbus gisterog-gend (Maandag).

Die botsing het omstreeks 06:40gebeur toe die bestuurder van ’nFort Bantam-bakkie, wat van Ash-ton in die rigting van Robertson oppad was, in ’n skoolbus wat besigwas om vanaf die Arabella-aanslui-tingnaAshton tedraai, vasgeryhet.Die grootste gedeelte van die be-stuurderkajuit van die bakkie wasweensdie impakvandie botsingon-der die bus vasgepen, terwyl dit dieeenasvandiebusgebuig eneenvan

die vensters in die bus laat breekhet.

“Ek het net die kinders gehoorroep, maar hulle waarskuwing endie slag was presies op dieselfdeoomblik,” het die geskokte bestuur-der van die bus op die toneel aan dieGazette gesê.

Vyf leerders (20, 21, 18 en tweevan15 jaar oud) is na die Robertson-hos-pitaal geneem vir ligte beserings.Hulle is almal van Bonnievale enleerders aan die Ashton SekondêreSkool.

Diehoofvandie skool,PeterBuis,sê die nuus van die ongeluk was ’ngeweldige skok. “Ek het net gehoopniemand het seergekry nie.” Al diekinderswatopdiebuswashetdirek

nadievoorval beradingbydie skoolgekry. Buis het bevestig dat die busaan al die vervoerbepalings van dieWes-Kaapse departement van on-derwys voldoen. Hy wou egter nieverderekommentaaropdievoorvallewer nie.

Daar was 33 kinders in die bustoe die botsing plaasgevind het.

Dit is in dié stadium onduidelikwat tot die ongeluk gelei het. Vol-gens ao. Sylvester Joseph, woord-voerder van die Ashton-polisie,word ’n saak van strafbare manslagondersoek. Die naam van die oorle-dene kon teen druktyd nog nie be-kendgemaak word nie aangesien synaasbestaandes nog nie van sy doodin kennis gestel is nie.

’n Man is op slag dood toe hy gisteroggend onder ’n skoolbus wat 33 kindersvervoer het beland het. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

Man sterf, 5 leerdersMan sterf, 5 leerdersbeseer toe bakkie bus trefbeseer toe bakkie bus tref

Page 2: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 5 Augustus 20142

EERSTE SATERDAG VAN ELKEMAAND

) Teetuin en oggendmark byRobertson Museum.Navrae: 0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACHMONTH

) TheMontaguAlzheimer’sSupportGroup meets at 15:00 in the bottomlounge of Huis Uitvlucht, Montagu.

6-16 AUGUST) Montagu Youth Arts Festival atthe Dutch Reformed Church hall(music, art, dance and drama) withchoir performances in the Dutch Re-formed Church on Friday 8 August.

8-10 AUGUSTUS) Robertson Slow.

SONDAG 17 AUGUSTUS) DieRobertson-krieketklubhouom14:00 sy algemene jaarvergadering indie klubhuis by die Van Zylstraat-sportterrein.

WOENSDAG 3 SEPTEMBER) Die Ses Snare tree om 18:30 op byJaneza. Navrae: [email protected] of0 082 978 7020. Koste: R195 vir vol-wassenes, R100 vir kinders.

VRYDAG 5 SEPTEMBER) Manuel Escorcio, saam met dieLangeberg Distrik-jeugkoor onderleiding van die Ad Libitum-orkes,tree om 19:00 in die Robertson-stad-saal op ten bate van Huis le Roux.Kaartjies: R70 vir volwassenes, R40vir kinders onder 12. Navrae:0 023 626 3163 (kantoorure),079 734 3642 (ná ure)Valleikalender: 0 023 626 5212

of 2 [email protected].

Vallei-wyne pronk as Norvare-wennersBon Courage het die Vallei senaam hoog gehou by die afgelopeNovare SA Terroir Wyntoeken-nings toe dié kelder as nasionalewenner in die vonklewyn-afde-ling bekroon is.

Sy Bon Courage Jacques BruereBlanc de Blanc 2009 is boonop ook ge-keur as een van Suid-Afrika se Top5-landgoedwyne.

Altesaam 267 wyne is vir dié kom-petisie, wat vanjaar vir die negendekeer aangebied is, ingeskryf.

Ander kelders van die streek watook uitstekend gevaar het is Bergsig(Breedekloof) wat met sy BergsigRiesling2013aangewys isasdienasi-onale riesling-wenner, en Nuy (Wor-

cester)watmetsyNuyWitMuskadel2013asnasionalewennerindiegefor-tifiseerde soetwyne gekroon is. Ookdié wyne is deel van die land seTop5-landgoedwyne. Die Top5-land-goedwyne is gekeur op grond van dievyfwynewatdiehoogstegemiddeldepunte behaal het.

“Hierdie passie om jou grond enklimaat tekombineermettoegewydespanwerk en sodoende ’n ware iden-titeit in elke druppel uit te leef, ver-dien erkenning. Terroir is ’n sleutel-woord wat regoor die wêreld in diewynbedryf sy regmatige plek het virdiegene wat die natuur ten volle om-helsvirdieheel beste,” sêMariusLa-buschagne, projekleier van die No-vare SA Terroir Wyntoekennings.

Die toppresteer-ders by vanjaarse Novare SATerroir Wyntoe-kennings is (vanlinks)DeWet La-tegan van dieBergsig Kelder,Jacques Bruwervan Bon Coura-ge en ChristoPienaar van dieNuy Wynkelder.FOTO: JULIANKRUGER

Nog tyd oor vir bruidinskrywingsDie Gazette se Bruidskompetisiehet nóg ’n finalis!

Maliska Sneygans, née De Kock,van Montagu sluit hierdie weekaan by die vorige weke se finalisteom dalk as die bruid van die jaargekroon te word.

Met ’n rits fantastiese pryse opdie spel kan bruide van die Lange-berg-area nie bekostig om die kansom as bruid van die jaar gekroonte word, deur hul vingers laat glipnie.

Alle bruide van Robertson, Ash-ton, Bonnievale, McGregor enMontagu wat van Julie 2013 tot Au-gustus 2014 die knoop deurgehaak

het,kominaanmerkingvirdeelna-me aan dié kompetisie, wat in sa-mewerkingmetdieRobertsonLen-teskou aangebied word.

Die wenbruid sal op 10 Oktoberby ’n galageleentheid by die Lente-skou as wenbruid gekroon word.

’n Naweek vir twee tel onder diepryse wat vir die Bruid van dieJaar op die spel is. Ander pryse isonder meer ’n gratis bootreis vanViljoensdrift, geskenkbewysedeur AP Stipp, Country Styles, Ro-bertson Apteek en Peckers/BonAppetit, ’n vrugtemandjie van Lo-carno Droëvrugte, twee bottelsFour Cousins-vonkelwyn en ’n ys-

bak van Van Loveren, gratis was-en blaassessies by Cathy & Sarah’sHair, ’n uur lange fotosessie van CPhotography, ’n geskenkbewysvan Cara-Le Linne ter waarde vanR500 en ’n wegbreeknaweek vanRivierzicht-rivieroord.

Inskrywings kos R60 per vol-lengte-foto. Vir meer inligting oordiekompetisie, belAnneldaGroot-boom by die Gazette se kantoor by023 626 5212.

Om vir jou gunsteling-bruid testemSMSdiewoord“Bruid”endiebruid se naam na 35405. SMS’e kosR1,50. Wenners word bepaal deurlesers se stemme.

Maliska Sneygans (née De Kock), is dienuutste finalis in die Gazette se Bruids-kompetisie.

Jenny Carolus (née January), vanMonta-gu, se mooi dag was verlede jaar op 26Oktober.

Wilmaré May (née Baartman), van Ro-bertson, is verlede jaar op 7 Desembergetroud.

Laaste kans virbaba­kompetisieValleiers hetnog ’n laastekans om hulkleingoed virdie Gazette seBabakompe-tisie in teskryf.

Valleiershetdieafgelo-pe weke fluksgestem virhul gunste-ling gesig-gies.

Hierdie week se wennertjie is Bri-an Junior Koppies (in die kategorie0-18 maande) wat nou saam met dieander finaliste die kans staan om aswenbaba in dié kategorie gekroon teword.

Fantastiese pryse wag op die kom-petisie se twee kategoriewenners.Dit sluit in ’n R250-geskenkbewysvan Spur vir elke wenner, ’n Butter-fly World-geskenkbewys ter waardevan R125, twee doen-dit-self party-tjies vir 10 kinders van Beauty@He-art Events van Worcester (kliëntmoet dit self gaan haal en aflewer),’n uur lange fotosessie vir albei wen-nersenhulgesinnedeurMarykeZee-lie Fotografie (R450 elk), ’n geskenk-bewys vir ’n springkasteel deur Ma-delein van Jaarsveldt (Mad AboutCakes) en ’n geskenkbewys deurShoprite Robertson, wat ’n bababaden benodigdhede insluit. Sien diéweek se inskrywings op bl. 9.

Brian Junior Koppies(een jaar en drie weke).

Page 3: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 5 Augustus 2014 3

Oorlewende van gru-ongeluk se pad na herstelHILDERINE SCHRÖ-DER

’n Jaar ná die ongelukwat hom met grusamebeserings gelaat het, isDe Wet Fouché, dieman van dieGazette sevoormalige verslagge-wer, Daleen Fouché,goed op die herstelpad.

DeWet(31)hetveelvul-dige beserings opgedoenin die trompop botsingdigby Rooiberg Kelderop 29 Julie verlede jaar.Die bestuurder van dieandervoertuigwat indieongeluk betrokke was,Gert Human (41), ’n oud-leerder aan WorcesterGimnasium, is op slag indie ongeluk dood.De Wet was langer as

’n maand in die hospi-taal, het Daleen verlede week aan die Gazettevertel. Daarna was hy bykans nóg ’n maandbedlêend. Hywas ook ’n tyd lank in ’n rolstoelwaarnahystadigmaar sekermetdiehulpvan’nkrukbeginloophet.“Vandagloophysonderhulpmiddels,” sê Daleen.Danksymaandevanintensiewefisioterapie

het De Wet weer beweging in sy regterarmwaarvan die senuwees ernstig in die ongelukbeskadig was. Hy het aanvanklik geen bewe-ging in dié arm gehad nie, vertel Daleen.“Die beweging in sy arm is beperk as gevolg

van die operasie wat op sy skouer gedoen is.Syskouerhetmorsafgebreekenmoesmetpla-te en skroewe weer aanmekaar gesit word.Onsisdankbaardatdieoperasie ’nsukseswasen dat die skouer vasgegroei het. Ná ’n jaarvan herstel is DeWetweer op die been en elkedag meer aktief.”Benewens die besering aan sy skouer het

De Wet albei sy enkels gebreek, sowel as syregter bobeen, voorarm, albei sy heupe enstuitjie en sy regtervlerkie.Hyhet ook ’n paarrugwerwels sowel as sy long ennier beskadig.

In die talle operasieswat hy gehad het, isplateenskroeweinal-bei De Wet se enkels,sy bobeen, voorarmen skouers geplaas.Volgens Daleen

was hulle na afloopvan die ongeluk uitdie veld geslaan oordie meegevoel wat in-woners van regoordie Langeberg getoonhet. “Boodskappevanondersteuning het in-gestroomná die onge-luk. Ek kry gereeldboodskappe van mee-gevoel en navrae oorDe Wet deur die Ga-zette-kantoor,” sê sy.Die ongeluk het ’n

geweldige impak ophul lewegehad, vertelDaleen, veral omdatDe Wet nie met sy be-

roepkanvoortgaannie. “Hyhet as ’n spesialisgewerk op oliebore en konstruksieprojektewaar daar werk op hoë plekke gedoen moetword en dié werk is met toue en tou-sistemeuitgevoer.” Nogtans, voeg sy by, is hulle baiepositiefoordie toekomsengeweldigdankbaardat sy lewe gespaar is. “Ons besef hoe kort dielewe is en is dankbaar vir ons gesondheid enbaie seëninge.”Diepadnaherstel isegternoglanknieverby

nie. “De Wet het om en by 20% van sy fisiekekapasiteit, maar word by die dag sterker. Diedokters is baie beïndruk met sy herstel.” DeWet sal in Oktober vir ’n finale ondersoek enX-strale gaan. “Ons is baie opgewonde oor onstoekoms en is besig om ons droom na te jaagom organiese groente en kruie te groei.”Daleen en DeWet bedank die inwoners wat

hulle bygestaan het in die moeilike tyd wathulle beleef het. “Veral ons oud-gemeente opAshtonenmyoud-kollegasbydieGazette.Onsverlang baie na ons vriende en die noue ge-meenskap en sien uit daarna omweer te komkuier.”

De Wet Fouché, die man van die Gazette se voor-malige verslaggewer Daleen Fouché, herstel goedná die gru-ongeluk waarin hy verlede jaar was.

FOTO: VERSKAF

Die wrak van die bakkie waarin De Wet was ARGIEFFOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

Reddingswerkers hetverlede jaar lank ge-werk om die insitten-de van dié voertuig,’n oudleerder vanWorcester Gimnasi-um, uit die wrak tebevry. Gert Human,van Hermanus is opslag in die botsingoorlede.

Page 4: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 5 Augustus 20144

Die Gazette gesels dié week met JacquesTheron van Bonnievale, oor hoe hy oordie Langeberg voel.

) Hoe lank woon jy al hier?Ek, my vrou, Arina, en dogters Magita

(9) en Annabel (8) het sewe jaar geledevanaf Kaapstad hierheen verhuis.

) Wat maak die Langeberg vir jou spe-siaal?Die skoonheid as ek in die omgewing

bergfiets ry. Die gevoel van vrede wat ekervaar as ek die vallei nader op pad huistoe en die mooi sonsopkomste en sonson-dergange!

) Wat sou jy in die Langeberg wou veran-der?Die gevoel van meerwaardigheid wat

plek-plek voorkom.) As jy nie hier gebly het nie, waar sou

jy bly?Cagliari in Sardinië. Die ou gedeelte van

die stad voel asof tyd gaan stilstaan het endaar is ’n roomyswinkelwat jymoet ervaar

om dit te kanglo. Die menseis Italiaans, sosiëstas is groot!

) Watterwerk doen jy enhoekomgeniet jydit?Ek is perso-

neelbestuurderby MooivalleiSuiwel. Ek ge-niet dit omdatdie kultuurdaar, en veraltussen my kol-legas, uniek is.Die feit dat nietwee dae die-selfde is nie, isook ’n groot

plus.) Watter drie mense sou jy graag vir ete

wou nooi (hede of verlede) en waarom?Ghandi, moeder Theresa en Bruce

Springsteen!Hulle het al drie ’n besondersemanier van sosiale kommentaar en toewy-ding. Hulle verduur ook nie onreg nie.

) Wat is die beste raad wat jy al gegee ofontvang het?Gegee: Moet nooit ’n krisis laat verlore

gaan nie. Ontvang: Dit is nie die val watbelangrik is nie, maar hoe mens opstaanwat tel!

Jacques Theron

Meet a localMeet a local

Bly te kenneBly te kenne

Van pakker tot regbankANNELDA GROOT-BOOM

Van ’n pakker byPep Stores in sy gr.1 jaar tot streek-staatsaanklaer bydie Wynberg-land-droshof, is daar neteenresepvirsysuk-ses en dit is hardewerk.

Vir Greg Niemand(35), ’n gebore Bon-nievaler en noustreekstaatsaanskla-erwat spesialiseer inseksuele- misdryf sa-ke, is sy sukses tedanke aan sy ma,Raaitjie (of auntRaaitjie vir almal inBonnievale) wat asenkelouer sy onder-steuningsbasis was.Greg het sy skoolopleiding by Bonnievale

Primêre Skool begin en in 1996 aan HoërskoolBonnievale gematrikuleer. Ná skool het hyaan die Universiteit vanWes-Kaapland vir syLLB-graad begin studeer. Ná hy sy klerkskapvirprokureurvoltooihet, hetbydieRegshulp-raadvanSuid-Afrika inWorcesterbeginwerken is in 2005 toegelaat as prokureur.Maar Greg het iets anders in sy kop gehad.

Hy wou die wêreld eers bietjie gaan verkenvoordat hy regtig begin met sy loopbaan – ofdalk was dit sy oorbruggingsjaar. Hy Enge-land toevir twee jaarwaarhyvan ’nverkoops-agent in ’n skoenwinkel tot ’n sekerheidsbe-ampte in Wallis was.Greg se lewe getuig van iemand wat glo in

homself, doelgerig isen gefokus bly. Gedu-rende skoolvakansieshet hy by die inmaak-fabriek in Ashton as’n seisoenwerkergaan werk in ’n po-ging omsymamet diehuishouding te help.Soosbaieanderhethyegter ook ’n droomge-had. Syne was om ’nprokureur te word.Hy is vanjaar op 6

Junie as advokaat indie Wes-Kaapse hoog-geregshofasadvokaattoegelaat.Sy lewensfilosofie

is, groet elke dag al-mal wat jy teëkom opjou pad want jy weetnie wat die ander per-soon deurmaak nie.Sy raad aan jong-

mense, is glo in joudroom en vergeet dat die lewe iets verskuldigis aan jou. “Jy moet werk met dit wat tot joubeskikking is endie beste daarvanmaak.Baiejongmense semindset is verkeerd.Hulle beginwerkomoormôreryktewees inplaasdaarvanom ’n liefde vir hul werk aan te leer en geluk-kig te wees.”Greg is getroud met Crystal, sy sielsgenoot

en steunpilaar, en is ook die trotse pa van sytwee seuns Zackory Ryan (6) en Joshua Storm(3). Die gesin woon tans in Kuilsrivier.Hywil graag dieHemelseVader bedankwat

hom gehelp het tot waar hy vandag is, sy mavir raad en ondersteuning wat altyd in homgeglohet,enooksyvrouwathomsteedsonder-steun.

Greg Niemand en sy Ma Raaitjie Niemand voor dieWes-Kaapse hooggeregshof.

Skoon oudit vir LangebergHILDERINE SCHRÖDER

DieLangeberg-munisipaliteit kansykop trotsomhooghounáhyeenvan ’nhandjievolmuni-sipaliteite landwydiswat ’nskoonmunisipaleoudit gekry het.Die oudit-uitkomste vir munisipaliteite is

verlede week deur die ouditeur-generaal, Ki-miMakwetu,aangekondigmetdieLangeberg-munisipaliteit wat gelys is as een van die top-munisipaliteite in die provinsie sowel as dieland.Dit is boonopdie tweedeagtereenvolgen-de jaar wat die Langeberg-munisipaliteit ’nskoon oudit gekry het. Slegs 22 uit die 319 mu-nisipaliteite in die land het ’n skoon oudit ge-kry.VolgensdieouditverslagkandieLangeberg-

munisipaliteit se sukses toegeskryf word aan’n volgehoue fokus op goeie leierskap.Anders as verskeie ander munisipaliteite

landwyd, wat altesaam R11,6 miljard onreël-matig bestee het, was daar in die 2012-2013-boekjaar geen ongemagtigde, onreëlmatige envrugtelose uitgawes vir die Langeberg-muni-sipaliteit aangeteken nie.’n Oorsig van die hoofrisiko-areas waarop

die munisipaliteit beoordeel is, toon dat diemunisipaliteit oor die algemeen goed bestuurwordmet vorderingwat gemaakwordompro-bleemareas aan te spreek.Melding is veral ge-maak van die munisipaliteit se geslaagde po-ging om probleme ten opsigte van menslikehulpbronbestuur en verskaffingskettingbe-

stuur te verminder. Nietemin, is daar in dieverslag bevind, kan daar steeds aandag aandié aspekte sowel as inligtingstegnologiebe-stuur geskenk word.Die verslag maak spesifiek melding van die

positiewe impak wat die uitvoerende burge-meestervandieLangeberg-munisipaliteit,Di-ana Gagiano, gehad het op die streng bestuurvan die munisipaliteit en die gevolglike posi-tieweoudit.Diéleierskap, luidieverslag,moetvoortgesitwordomteversekerdatdiemunisi-paliteit voortbou op die prestasie.Langeberg-munisipaliteit is baie trots daar-

opdathyvirdie tweede jaar ’n skoonouditver-slag vanaf die Ouditeur-generaal ontvang het.Langeberg-munisipaliteit is slegs een van 30munisipaliteite/entiteiteuitdie319munisipa-liteite/entiteite wat die prestasie behaal hetvir die 2012/13 finansiële jaar, terwyl hy virdie 2011/12 finansiële jaar een van 17 munisi-paliteite/entiteite uit die 338munisipaliteite/entiteite was wat die prestasie behaal het.Gagianohet bynavraagaandieGazette gesê

die munisipaliteit se prestasie word toege-skryf aanondermeerhardewerk,uitstekendespanwerk tussen politieke en administratie-we strukture, dievolgehoue fokusomaanwet-like vereistes te voldoen en deurlopende kor-rekte verslagdoening. “Die Langeberg-muni-sipaliteit is geensins van plan om op sy louerete rus nie en is steeds hard aan die werk omdie prestasie ook vir die 2013/14-finansiëlejaar te behaal,” voeg sy by.

Die Langeberg-munisipaliteit spog vanjaar weer met ’n skoon oudit. By die bekendmaak van dié nuus was(van links) Sharonne Adams (kantoor van die ouditeur-generaal), Kimi Makwetu (ouditeur-generaal), SoyisileMokweni (munisipale bestuurder, Langeberg-munisipaliteit), Diana Gagiano (uitvoerende burgemeester, Lan-geberg-munisipaliteit), PikkieHoffmann (hoof van finansies, Langeberg-munisipaliteit), BradleyBrown (adjunk-finansiële bestuurder, Langeberg-munisipaliteit) en Sibongiseni Ngoma (kantoor van die ouditeur-generaal).

Page 5: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier GazetteAdvertisement - AdvertensieDinsdag 5 Augustus 2014 5

Page 6: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 5 Augustus 20146

Nou hoe dan nou? Dít is die vraag wat ’ninwoner van Robertson onlangs gevra hettoe hy ’n foto geneem het van ’n munisipaleverkeersvoertuig wat op ’n parkeerplek, watvir gestremdes gereserveer is, gestaan het.Die voertuig het geen plakker gehad wataangedui het dat die bestuurder daarvangestremd is nie. Die Gazette het die Lange-berg-munisipaliteit genader vir kommen-taar. Die munisipaliteit het egter gesê hygaan nie op dié stadium kommentaar lewernie. Valleiers word egter steeds genooi omenige probleme op die munisipaliteit sewebblad of by sy inbellyn by 0860 88 1111aan te meld.

Kommer oor groot trokke wat skade aanrigHILDERINE SCHRÖDER

Enormevragmotorswat gereeld deurRo-bertson se middedorp en woonareas be-weeghet’nplaaslikesakemanopsyagter-voete.

Skade aan die dorp se strate, sowel as bomelangs die pad, wat deur vragmotors van tot60 ton veroorsaak word, moet vir plaaslikeowerhede ’n bron van kommer wees, meenTony Granger.

Die vragmotors kan dikwels in onder meerBarry-, Konstitusie- en Victoriastraat gesienword op hul roete na Piet Retiefstraat waarhulle dan dikwels parkeer om omliggendewinkels te besoek. As hulle eers hiér staan,sê Granger, belemmer hulle die sig van anderpadgebruikers, iets wat ’n groot gevaar in-hou.

Granger benadruk dat sy kritiek nie gemikis teen munisipale vragmotors of aflewe-

ringsvoertuie nie, maar eerder graantrokkeen tenkwaens wat groter as 35 ton is. “Buitendie skade aan paaie en bome is die geraas-vlakke besig om onhoudbaar te word. Ruitevibreer behoorlik in hul rame,” sê hy. “Daarbly baie ouer mense aan die onderkant vanBarrystraat vir wie dié geraas uiters onge-rieflik is.”

’n Oplossing vir die probleem, aldus Gran-ger, is borde wat vragmotors bó ’n sekeregrootte toegang tot die dorp se sake- en resi-densiëleareaverbied, soosdiegeval is inbaieander dorpe. “Hierdie vragmotors het geenredeominhierdieareasteweesnie,”sêGran-ger. “Vragmotors wat in Barrystraat indraaiom diesel by die vulstasie in te gooi, kan blootvia Voortrekkerstraat op hul roete voort-gaan. Hulle het nie nodig om in enige van dieander strate te wees nie.”

Die Gazette het die Langeberg-munisipali-teit genader rakende dié kwessie, maar geenterugvoer is teen druktyd ontvang nie.

’n Plaaslike sakeman is bekommerd oor die skade wat swaar vragmotors veroorsaak aan paaie en bome inRobertson, soos dié boom wat onlangs in die slag gebly het.

NUWE STOOF: Die Gazette het sowat ’n jaargelede berig van die ramp wat Huis Le RouxopRobertsongetref het toedié tehuis vir seniorburgers se stoof uitgebrand het. Die voedsel-dienspersoneel hetmetalle ywerbeskuit beginbak en allerlei projekte aangepak om geld inte samel vir ’n nuwe stoof. ’n Fonds is gestigen die gemeenskap het hul gewig agter diegeldinsamelingspoging ingegooi. ’n Paar sake-mense en ander rolspelers wat anoniem woubly, het ’n reusepoging aangewend en binne’n paar maande is genoeg geld ingesamel om’n nuwe stoof te koop. Met die nuwe stoofkan kos met ’n kombinasie van stoom en/ofbak voorberei word en behou kos dus al hulvoedingswaarde. Die tehuis bedank elke per-soonwat daartoebygedrahet omdié geldinsa-melingsprojek ’n sukses te maak.

FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Texts books found dumpedinfuriated community leaderHILDERINE SCHRÖDER

A Zolani community leader is outragedafter discovering hundreds of schooltextbooks dumped at the Ashton dump-ing area.

Manyof thebooks, saysMalingeZwe-ni, manager of the Siyakhula Educa-tion and Aftercare Centre, were still inmint condition. “It didn’t look like theywere used for very long and they weredefinitely not very old.”

It is unclear by whom the books hadbeen dumped and why the books havebeen discarded. “But even if the bookscouldn’t be used in school anymore be-cause of curriculum changes, there arestill plenty of organisations who couldhave used them,” Zweni says.

“They could have been donated toneedy organisations or libraries. Youcan’t say education or the knowledgein books is old.”

The textbooks cover a wide range ofsubjects, including mathematics andscience and technology. “The books arefor children in grade five up to gradetwelve. I even found Xhosa books,”Zweni states.

With the massive emphasis govern-ment places on the importance of chil-dren gaining as much knowledge aspossible, it is unfathomable and shock-ing that books which could have helpedmany children have been discarded in thisway, Zweni says. “It is a massive waste of taxpayers’ money!”

Adding to Zweni’s worry is the fact thatmany children are climbing over the barbedwire fence surrounding the dumping area inorder to collect some books. “They can easily

get hurt and rummaging through the rubbishis dangerous and unhygienic,” he says.

The Gazette approached both the WesternCape Department of Education and the theCape Winelands Educational District for com-ment. No comment had been received by thetime of going to press.

School text books found dumped at the dumping site outsideAshton has angered a local resident who feels they could havebeen donated to needy organisations.

Pot verwytdie ketel

Page 7: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 5 Augustus 2014 7

GESTEELDE ITEMS GEVIND: Die Robertson-polisie het onlangs op dié vermoedelik ge-steelde items beslag gelê. Enigeen wat ver-moed dat dit sy of haar eiendom is, word ver-soek om kapt. Jacques le Roux van dieRobertson-speurdiens by 079 894 1780 tebel.

IS DIT JOUNE? Die Ashton-polisie soek die regmatigeeienaar van dié item wat onlangs verlate gevind is.Bewys van eienaarskap sal gelewer moet word. Enig-een wat vermoed dat dit aan hom of haar behoortkan sers. Lindsy Hamilton by 0 023 615 8120 bel.

FeitefoutereggestelDieGazette het verlede week in die be-rig “Museum onder hande geneem”verkeerdelik genoem dat dié projekdeur die Breederivier Langeberg Rota-riërklub behartig word.

Die museum, ’n verklaarde nasiona-le gedenkwaardigheid, word onder dietoesig van Erfenis Wes-Kaap herstel.Finansiering vir die projek kom ondermeer van die Vriende van die Museumen die Rowland and Leta Hill Trust. Indie berig “Valleiers gee 67 minute” isdaar in die onderskrif by die vroue vanBlok 9, Maintain View, verkeerdelikgenoem dat dié area in Robertson is

Dit is inderwaarheid in Bonnievale.DieGazette vra om verskoning vir eni-ge ongerief veroorsaak.

Page 8: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 5 Augustus 20148

KARATE: Dié leerders aan die Hoërskool Montagu is almal opgeneem in die Boland-karatespan wat vanaf29 tot 31 Augustus aan die SA Karatekampioenskappe in Johannesburg gaan deelneem. Van links is AlexaEsterhuyse, Greg Gabriel, Nicole van Zyl en Jason Benjamin.

OM DIE WÊRELD! Die Hoërskool Montagu het onlangs sy jaarlikse winterbal in die skoolsaal gehou. DietemawasAround theWorld. Van links is:Nel-MariBeets, Francois Joubert, Franchel Vosloo, Timothy Terreblanche,Jandri van Zyl, Leroux Brand en Philip Zulch.

BOK-BESOEK: Dis nie aldag wat twee Springbok-legendes by jou kuier nie. Dít was egter die geval toe Toksvan der Linde en Breyton Paulse vroeër vanjaar by die Robertson Voorbereidingskool gekuier het met diegeselsprogram Toks&Tjops wat tydens die Wacky Wine Weekend van hiér uitgesaai is. Die oud-Bokke het’n stel rugbytruie wat deur Excelsior geborg is, oorhandig. Op die foto is Van der Linde en Paulse saammet Sanette Prins (skoolhoof). FOTO: DEON VAN DEVENTER

WOORDSMEDE:Die Laerskool Montaguhet onlangs aan die Brey-tenbach-fees deelge-neem, waar leerders on-der meer opstelle en ge-digte ingeskryf het. Diéskool se leerders hetskryfwerk van hoë gehal-te gelewer en het tweeeerste plekke asook ’ntweede plek losgeslaan.Van links is: Janie Marais(gr. 4, tweede plek),Michelle Isaacs (gr. 7,eerste plek) en JohnWright (gr. 5, eersteplek).

Page 9: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 5 Augustus 2014 9

Inwoners onthuts oor Boekenhoutkloof-kwessieHILDERINE SCHRÖDER

Die beplande verskuiwing vansowat 110 inwoners van die Boe-kenhoutskloof informele neder-setting buite Bonnievale na ’naangrensende stuk grond hetsommige inwoners van dié dorpbriesend.

Die Gazette is die afgelope wekeoorval deur klagtes van inwonerswat meen dat dié besluit verreiken-de gevolge gaan hê.Onder die kwessieswat inwoners

die harnas in jaag, is die moontlikeimpak wat die beplande ontwikke-ling op die toekomstige waarde vanbestaande eiendomme gaan hê, ’nverdere verhoging in die werkloos-heidsyfer en misdaad en ’n instro-ming vanmensewat reeds nie geak-kommodeer kan word met betrek-king tot onder meer werksgeleent-hede nie.Meer nog, inwoners voel gegrief

omdat hulle, volgens hulle, nie ge-ken is in die munisipaliteit se be-sluit nie.In ’n verklaring deur die munisi-

paliteit is verskuiwing genoodsaakná ’n instroming van meer mensena Boekenhoutskloof bestaandedienste onder geweldige drukbeginplaas het.Die Boekenhoutskloof-nederset-

ting het in 2006 ontstaan ná sowat111mense van nabygeleë grond vanontluikende boere afgesit is na diehuidige terrein. Hulle het begin-nerspakke van ondermeer sinkpla-te en pale van die departement vanmenslike nedersettings gekry omtydelike strukture op te rig. Gedeel-dewater- ensanitasiegeriewe isook

met die finansiering van dié depar-tement verskaf terwyl die departe-ment vanmineraal- en energiesakedie verskaffing van elektrisiteit ge-finansier het. Die plan in dié stadi-umwasdat die inwoners in toekom-stige behuisingsprojekte in Bon-nievale geakkommodeer sou word.Intussen, sê die munisipaliteit,

het die 111 tydelike strukture ge-groei na 221 wat geweldige druk opdienste plaas en ongewenste higië-

niese toestande tot gevolg het. On-wettige kragverbindings lei ook totgereelde kragonderbrekings weensdie oorlading van die 160 kVAtransformator wat vir die oor-spronklike 111 nedersettings geïn-stalleer is.Volgens diemunisipaliteit is ver-

skeie vergaderings met ’n verteen-woordigende komitee van die ne-dersetting gehou in ’n poging omdie problemeaan te spreek.Eenvan

die kwessies wat op dié vergade-rings aangeraak is, is die beskik-baarheid van bykomende grond virdie geordende uitleg van die struk-ture wat tans ongeorden rondomdie oorspronklike 111 erwe staan.Vir dienslewering is dit, volgensdie munisipaliteit se verklaring,nodig dat erwe georden is.’n Stuk grond noordwes van die

bestaande nedersetting is vir diédoeleindes skoongemaak en sal vir

die uitmerk van 110 erwe aange-wend word, aldus die munisipali-teit.Die bestaande wanfunksioneren-

de septiese tenk sal vervang wordmet ’n betontenk wat uitvloeiselssal verhoed. Bykomendewaterpun-te sal opgerig word en vullisverwy-dering sal op ’n weeklikse basis ge-skied.Om die verdere uitbreiding van

die informele nedersetting te ver-hoed, het die verteenwoordigendekomitee onderneem om enige in-stroming te monitor en die aanbouvan enige verdere strukture te ver-hoed. Die munisipaliteit is ook indie proses om ’n toegewese grond-besetting wetstoepassingseenheidindie lewe te roepomdie toekomsti-ge onbeheerste uitbreiding van alleinformele nedersettings te ver-hoed.Die area wat vir die beplande er-

we skoongemaak is, was volgensdie munisipaliteit se verklaring,nie onderhewig aan enige omge-wingsimpakstudie nie aangesiengeen aktiwiteite soos vervat in dieNasionale Wet op Omgewingsbe-stuur hier sal plaasvind nie. Dít, luidie verklaring, is deur die omge-wingsbeamptes van die departe-mentvanomgewingsakeenontwik-kelingsbeplanning bevestig.Uit bogenoemde, sê diemunisipa-

liteit, is dit duidelik dat diemunisi-paliteit deeglik bewus is van dieprobleme met betrekking tot dieBoekenhoutskloof informele ne-dersetting en dat diemunisipaliteitin voortgesette samesprekings metdie relevante provinsiale departe-mente is in ’n poging om ’n volhou-bare oplossing te vind.

Terwyl die skoonmaak van ’n area langs die Boekenhoutskloof informele nedersetting buite Bonnievale inwoners van dié dorpdie herrie in het, sê die munisipaliteit dié stap was nodig om die uitbreiding van die nedersetting en gepaardgaande diensleweringte akkommodeer.

No arrests in Clark murderHILDERINE SCHRÖDER

Almost a year after the murder of a well-knownandmuch-lovedresident,nosuspecthas been arrested.The murder of Raymond Clark (92) sent

shock waves through Robertson in Augustlast year.Clark was found dead in his house on 23

August after friends became suspicious af-ter not seeing him for some time.Clarkhadthehabitofvisiting theBreede-

river Hospice to say hello to staff. When hefailed to do so on the dayhewas found,wor-ried staff contacted the local police whoforced open a door to his house.Clarkwas found dead in his home. A bro-

ken window in one of the rooms led policeto suspect that he had been murdered.Only days before Clark had also been the

victimof a robbery.His assailants fledwithR150 in cash, aswell as Clark’s ID and bankcard.Clark, originally from the former Rhode-

sia, fought as a Spitfire pilot in WorldWar II. He was an electrical engineer butmoved toRobertsonafter retiring.Hiswife,

Pat, died last year.According to Capt. Marchel Klaasten, a

police spokesperson, the case is still beinginvestigatedandallpossible leadsarebeingfollowed. So far, however, nobodyhas comeforth with any new information regardingthe incident, Klaasten says. A reason forthis, Klaasten suspects, might be that peo-ple are scared that they might be called totestify in court.A motive for the murder has, to this day,

not been established.Klaasten urges members of the public to

comeforwardwithanyinformationregard-ing this case as well as any other seriouscrimes.“It is almost like Robertson is becoming

like bigger cities where people no longerhave a real interest in their neighbours andfellow human beings and just focus onthemselves.” It is of vital importance,Klaasten adds, to remain involved in thecommunity. “We are all fighting the samebattle andweallwant the same thing: a safecommunity for us all.”Anyone with information can call the

Robertson Police on 023 626 8340.

A year after his murder those responsible for Raymond Clark’s murderhave not yet been captured. Raymond Clark

Page 10: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 5 Augustus 201410

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

LEIBRANDT JOHANNASUSSANAHGeb.16/05/1943Gest.31/07/2014Die Roudiens vind plaasDonderdag, 7/08/2014 om19.00 in die Anglikaansekerk. BegrafnisdiensSaterdag 9/08/2014 om9.00 by die huis in Malva-straat 13 en 10.00 in dieAnglikaanse kerk. Sal metliefde onthou word deurhaar man, kinders, klein-kinders, agterkleinkindersen familie.

GELUKWENSINGS

1030

REYNERS JAYDEN &JAYRENBAIE geluk met ons 2seuntjies se verjaarsdag.Ons hoop julle gaan diedag geniet. Van: TannieRosy, Tasha, Joe & Alicia.

REYNERS JAYDEN &JAYRENOp ons twee blou bullet-jies geluk met jul verjaars-dag. God’s rykste seënword julle toegewens. Metbaie liefde van : Daddie.

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

LOANS. Up to R200 000.same day pay-out. CallFiona 082 422 2271.

Agtjarige Stormertjie vooraanTerwyl duisende geesdriftigetoeskouers onlangs bankvas ag-ter hul spanne gestaan het ty-dens die Stormers en Sharks sekragmeting op Nuweland, wasdaar waarskynlik één hart watvinniger as enige ander een ge-klop het.

Vir MC Burger van Robertson,wat pas sy agtste verjaardag gevierhet, was dit ’n dag wat hy nooit salvergeet nie toe hý die een was watbal in die hand in sy Stormers uit-

rusting voor dié span op die veld ge-draf het.Diéknapie, ’ngr. 2-leerderaandie

Robertson Voorbereidingskool, seouers, Marius en Alett, tesame metsy peetouers, Anton en Alett Bru-wer, was in die skare om hul eieStormertjie kliphard toe te juig.Dit is danksy sy peetpa dat dié

groot eerMC te beurt geval het. An-ton het dié baie spesiale geskenk ty-dens ’n veiling by ’n gholfdag op Ro-bertson losgebie.VolgensMaAlett isMC se gunste-

lingspelers Schalk Burger en Dua-ne Vermeulen.Die dag het ongelukkig vir die

Stormers-ondersteuners op ’n laag-tepunt geëindig toe hulle op hultuisveld die knie teen die Sharksmoes buig. Nietemin bly dit ’n dagwat één knapie nooit sal vergeetnie!MC is self ’n kranige rugbyspeler

vir sy skool. Wie weet, dalk washierdie die begin van ’n opwinden-de loopbaan op die rugbyveld virdié mannetjie.

MC Burger van Robertson, hier met die bal in diehand, het onlangs ’n onvergeetlike ervaring gehadtoe hy die Stormers op die veld gelei het tydens hulkragmeting teen die Sharks.

Page 11: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 5 Augustus 2014 11

Young participants receive President’s AwardsHILDERINE SCHRÖDER

The efforts of young people fromthe Langeberg whomake a differ-ence in the lives of otherswho areless fortunatewere rewarded lastweek at the annual President’sAwards.

The President’s Award for YouthEmpowerment is part of the Duke ofEndinburgh’s International Awardand is aimed at inspiring young peo-ple tocommitthemselvesoverthepe-riod of one year to their own holisticdevelopment in a number of areas,

which include service to the commu-nity, physical recreation, skills de-velopment aswell as anadventurousjourney.Young people participating in this

programme are largely from under-resourced backgrounds and the pro-gramme offers them an opportunityto lead a life of purpose, enablingthem to discover themselves andgrow by teaching them persever-ance, self-reliance, responsibilityand selflessness.With their involvement in the

project participants work towardachieving the various certificates –

bronze, silver and gold – which arepart of the programme.With the cer-tificates theyreceive theycansourcebursaries, attach to job applications,scholarships and so forth.Thisyear’seventwashostedbythe

Herberg Children’s home, which al-so had a number of participants whohad bronze and silver certificateshanded to them.Altogether 130 young people re-

ceived certificates during the eventheld at the Robertson Town Hall.Apart fromHerberg, young people

from Child Care Robertson and theDepartment of Social Development:

BreedeValley andDepartment of So-cial Development: Worcester, wereamongst anumberof other organisa-tions whose participants in the pro-gramme were awarded certificates.Mentors, who play an important

role in guiding and assisting the par-ticipants, also received certificates.During the ceremony Martin

Scholtz, chief executive officer of thePresident’s Award for Youth Em-powerment, said by taking part inthe programme, young people arecontributing to what governmentaims to achieve through its NationalDevelopment Plan. “You are devel-

opingyourselfandyougivetoothers.This asks of young people to get ac-tively involved.”Echoing this, the Western Cape

minister of Social Development,Bathabile Dlamini, said she is proudof the recipients of certificates.“Manyyoungpeopledon’tknowhowto harness their energy, but you aredoing the right thing. You can standproud because you are doing some-thing for your country.”She stressed that young people

shouldembraceall theopportunitiesthey come across. “The future of thecountry is in your hands.”

Young people from the Herberg Children’s Home who are participants in the President’s Award for YouthEmpowerment Programme, last week received their bronze and silver certificates. PHOTOS: HILDERINE SCHRÖDER

These participants, all part of Childcare Robertson, also received their silver and bronze certificates.

The Department of Social Development’s Breede Valley branch was another organisation whose participantswere rewarded for their participation in the programme.

Also included in the groups who were rewarded was Department of Social Development’s Worcester branch.

Page 12: Breederivier gazette 5 aug 2014

Breederivier

Year 18 • 5 Augustus 2014 | Tel. 023 626 5212

Altus in leading enduro packMontagu’s motorcycling champi-on, Altus de Wet, is still in theleader pack of the Liquorland Na-tional Enduro Championship.

After three consecutive champion-ship victories De Wet (29) is not toohappy with having to settle for therunner-up result at the most recentnationaleventheldinLydenburg.Hehashoweverstrengthenedhis leadinthe E2 (Open Class) championshipwhile he has confirmed his runner-up position on the overall standings.

DeWethasonlybeeninSouthAfri-

ca a few days after spending almosta week in Romania where hecompeted in the gruelling Red BullRomaniacs five-day extreme enduroevent. He finished 12th in the GoldClass, but had to quickly shake offa cold after his return from Europe.

De Wet had little time to acclima-tise and prepare for the Lydenburgevent with its dry and dusty condi-tions, which was in stark contrastwith the rainy and wet conditions heexperienced in Romania.

According to De Wet, a mistakemade him fall a few seconds behind

his team mate, Wade Young, leadingtoYoungnarrowlybeatinghimtothefinish line.

De Wet will compete in a few racesuntil the Winterberg Enduro, thefifth and penultimate round of the2014 Liquorland National EnduroChampionship, an event he is look-ing forward to, having won heretwice before.

He will also participate in the RedBull Sea to Sky Extreme Enduroevent in Turkey next month. Thiswill be his third international com-petition this season.

Altus de Wet in action at the Lydenburg Enduro. PHOTO: DIRTRACING

GOLF TIP OF THE WEEK: Let your hands lead, especially on chipping. This willhelp you to make solid contact. This will also stop you from trying to helpthe ball up, thereby eliminating the scooping action. With your hands leading,you will also save more shots around the green.

Gholf­ en rugbyuitslae

Gholf:Boland-streekfinale: Sanlam Kan-

ker-uitdaagreeks – Afd. A: R. Gooder-son(Robertson)39,D.Heyn(Clanwil-liam) 39, H. Knoezen (Porterville) 36.Afd. B: R. Robinson (Paarl) 38, G.Saayman (Wellington) 37, R. Neeth-ling(Worcester)35.Afd.C:E.deKock(Porterville) 36, D. O’Sullivan (Lan-gebaan 36), M. Botha (Ceres) 35.

Bonnievale (72): Enkel-Stableford– E. van der Bank 45, B. Esterhuyse42, D. Hammersma 40, H. Scheun 36,N. van Zyl 35, M. Botha 32.

Robertson (72): Enkel-Stableford –

M.Swart40,P.Winterbach39,E.Dey-zel 35.

Worcester (72): Samespel-Stable-ford – S. le Roux en G. Lourens 46,M. Smit en J. van der Merwe 46, B.Swanepoel en D. Botha 44, E. SpiesenW.Storm43,F.vanZylenA.Preto-rius 43.

Rugby:Premierliga: Hawston 53, Robert-

son 49.Superliga-Oos: Ashton United 21,

Young Hamiltons 15.