weeklikse afkondigings

4
16 Oktober Sondag Jannie Kotze, Nico Viljoen, Winnie de Villiers, Billy du Plessis, Jomé van Graan, Waune van Dyk, Anton Strydom, Tannie Jean Engelbrecht, Maria Terblanche. 17 Oktober Maandag Lizeth Moolman, Adéle Coetzee, Delouise Pretorius, Fransie Pienaar, Nadia van Rooyen, Kobus Smith, Christel Venter, Elaine Adlem. 18 Oktober Dinsdag Anne-marie Vos, Hester Jordaan, Nadine Oosthuizen, Lindy van Heerden, Nicolene Kruger, Monique Jansen van Rensburg, Louise le Roux, Leon Fourie. 19 Oktober Woensdag Jenni Diederiks, Carien van der Merwe, Deleen Terblanche. 20 Oktober Donderdag Ricardo Kotze, Werner Vos, Dorene Helberg, Tannie Renée Venter, Henry Coetzee, John Joubert, Wessie van der Westhuizen, Annamrie Venter, Reggie Coetzee. 21 Oktober Vrydag Liani Groenewald, Quinton Colyn, Dian Ehrke, Dawie Jacobs, Eugene Kuhn, Karin van der Mescht, Aneke Kruger, Lynette Odendaal. 22 Oktober Saterdag Susan Pretorius, Denise Olivier, Salomie Burger, Andre van Zyl, Hannetjie Mare, Mike Paulsen, Nic du Plessis, Mariska van Tonder.

Upload: werner-schroeder

Post on 08-Mar-2016

236 views

Category:

Documents


4 download

DESCRIPTION

Weeklikse Afkondigings van die NG Gemeente Alberton Suid. Ons is tans besig met n reeks waarin ons Dieper met die Here wil wandel.

TRANSCRIPT

       

 

16 Oktober

Sondag

Jannie Kotze, Nico Viljoen, Winnie de Villiers, Billy du Plessis, Jomé van

Graan, Waune van Dyk, Anton Strydom, Tannie Jean Engelbrecht, Maria

Terblanche.

17 Oktober

Maandag

Lizeth Moolman, Adéle Coetzee, Delouise Pretorius, Fransie Pienaar, Nadia

van Rooyen, Kobus Smith, Christel Venter, Elaine Adlem.

18 Oktober

Dinsdag

Anne-marie Vos, Hester Jordaan, Nadine Oosthuizen, Lindy van Heerden,

Nicolene Kruger, Monique Jansen van Rensburg, Louise le Roux, Leon Fourie.

19 Oktober

Woensdag

Jenni Diederiks, Carien van der Merwe, Deleen Terblanche.

20 Oktober

Donderdag

Ricardo Kotze, Werner Vos, Dorene Helberg, Tannie Renée Venter, Henry

Coetzee, John Joubert, Wessie van der Westhuizen, Annamrie Venter, Reggie

Coetzee.

21 Oktober

Vrydag

Liani Groenewald, Quinton Colyn, Dian Ehrke, Dawie Jacobs, Eugene Kuhn,

Karin van der Mescht, Aneke Kruger, Lynette Odendaal.

22 Oktober

Saterdag

Susan Pretorius, Denise Olivier, Salomie Burger, Andre van Zyl, Hannetjie

Mare, Mike Paulsen, Nic du Plessis, Mariska van Tonder.

08:00 – BIDUUR – GEBEDSKAMER

09:00 – EREDIENS – DR ADRIO KÖNIG

09:00 – LOFLAND

09:00 – LOFTJOKKERS - CISKA BEZUIDENHOUT

12:30 – STORIE AN DIE OU TESTAMENT

18:00 – DAKDIENS – JAQUES GROBLER

18:30 – INPAS – DR ADRIO KÖNIG

16 OKOTOBER 2011

   

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Doop vandag: Kara van Helden babadogtertjie van Andre en Marlize van Helden. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 24 Oktober 2011 om 19h00 in die kerk. Tiende Maand Dankoffers Oktober is mooiste Maand van die jaar! En dan is dit tyd vir ons jaarlikse 10de Maand Dankoffer-insameling. Kry Dankofferkoeverte by die deure, plaas jou spesiale offergawe daarin en gooi in die mandjie by 'n erediens. Kerk Bankbesonderhede REKENING NAAM: NG Alberton-Suid TAK: Alberton Tak TAK KODE: 631142 REKENING NOMMER: 210580026 Doop kursus: 26 Oktober tot 22 November Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore nie) uit na ons gemeente se doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Dinsdagaand (4 weke) vanaf 26 Oktober tot 22 November om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630 Belydenisaflegging – 06 November 2011 Volgende belydenisafleggings geleentheid is 06 November. Alle belangstellendes moet teen 24 Oktober aansoeke by die Kerkkantoor inhandig en vir Ds Jaques Grobler kontak 082 812 6785 en hulle afsprake maak vir hulle persoonlike onderhoud. Manne van die Woord Kom luister 19 Oktober om 06h00 in die oggend na Tommie du Plessis vorige Springbok Skrumskakel by die Boma Senior Bederfdag Ons bederf weer ons seniors (65 op) die 8ste November. Skakel asb vir Rentia Human om jou plekkie te bespreek. Rentia by 082 454 8033

 

 Datum Tyd Gebeurtenis

17 Oktober Maandag

17:00 18:00 19:00 19:00

Creative Creative Divorce Care in Koffiekamer Gebedsgroep (Tannie Ali 082 463 5101)

18 Oktober Dinsdag

13:00

Gemeente Gebedstyd

19 Oktober Woensdag

06:00

19:00 19:00

Manne van die Woord by Boma Spreker: Tommie du Plessis Woorskool – Die Evangelie Woordskool – Verhoudings

20 Oktober Donderdag

10:00

Senior Selgroep

23 Oktober Sondag

08:30 09:00 09:00 09:00 16:30 16:30 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Erediens – Ds Corneil du Plessis, Dieper met die Here Lofland Loftjokkers – Marinda Linde Woordskool: Gebed – Hoekom bid ons? Woordskool: Ek en myself DAKdiens – Jaques Grobler INPAS – Dr Adrio König

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319

Miller Willemse 011 869-7888/ 082 360 1025

Ons is baie bly dat Oom Org Jonker mooi aansterk na sy klein operasie.(  011 907-8106)