muldersdrif gemeente afkondigings 7 april 2013

2
JEUGAAND Vrydag 19 April PIEKNIEK ONDER DIE STÊRRE Meer besonderhede binnekort Ons is baie trots om julle te laat weet dat Annemarike en Paul de Beer ingestem het om as ‘n span hierdie belangrike vakature te vul. Die Bestuursraad het die nominasie goedgekeur en hul aanstelling sal binne die volgende 2 weke bevestig word. Indien jy enige kommentaar of besware teen hul bevestiging het, skakel asb die kerkkantoor hierdie week. STREWERS Onthou Dinsdag 9 April om 10:00 Ons kuier saam in die Botaniese Tuine – sien jul daar! P P o o r r t t e e f f e e u u l l j j e e l l e e i i e e r r : : G G e e t t u u i i e e n n i i s s Bestuursraad ONS LEES VANDAG UIT TEMA Verskeie verse Samewerking-simfonie! Afkondigings vir week 7-13 April Sondag 7 APRIL 2013 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 11-Mar-2016

225 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 7 April 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 7 April 2013

JEUGAAND

Vrydag 19 April

PIEKNIEK ONDER DIE STÊRRE Meer besonderhede binnekort

Ons is baie trots om julle te laat weet dat Annemarike en Paul de Beer

ingestem het om as ‘n span hierdie belangrike vakature te vul.

Die Bestuursraad het die nominasie goedgekeur en hul aanstelling sal binne

die volgende 2 weke bevestig word.

Indien jy enige kommentaar of besware teen hul bevestiging het, skakel asb

die kerkkantoor hierdie week.

STREWERS

Onthou Dinsdag 9 April om 10:00

Ons kuier saam in die Botaniese Tuine – sien jul daar!

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: GGeettuuiieenniiss

Bestuursraad

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

Verskeie verse Samewerking-simfonie!

Afkondigings vir week 7-13 April

Sondag 7 APRIL 2013

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 7 April 2013

Laat weet ons asb van mense wat op die Dorkas-lys geplaas moet word vir gebed, ondersteuning en hulp. Julle betrokkenheid word waardeer, selfs net ‘n sms om te sê dat julle bid vir hulle beteken die wêreld vir hulle.

Theda Human: wegsny van velkanker, bid vir volkome herstel (082 678 1905) Ada van Wyk: Bid asb vir gesondheid, besig met behandeling (083 263 6565) Albert Woest: Leukemia in rug, bid asb vir volharding in hierdie tyd (083 730 6533) Broer van Stella Malan, Hansman du Plessis: Kanker, bid vir volharding en rustigheid. Ook vir moeder van Stella, Treynie (071 892 5890) wat hom bystaan (Stella 083 726 4167) Louw Ferreira: Kry swaar, gesondheid vorder stadig, bid asb vir werk (082 964 4519) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, ons bid vir oplossing (Memory 011-662-1005) Wim Kallewaard: ons uitreik-kollega in Holland, longkanker, besig met chemo, maar het steeds gebede nodig Koos (broer van Hester Breytenbach): baie pyn, gaan met tye beter (083 601 7475) Ida Victor: sal hope (074 418 6674) Amaranté Janse Van Rensburg: beenoperasie, gaan beter, bid asb vir bene om reg te herstel (Ma Tina 076 365 6317) Moeder van Arnél du Plesses: gesondheid (Arnél 082 575 4569)

GELUKKIGE VERJAARSDAG!! Vandag 7 April

Salomé Kotzé 074 199 0942

Louisa Moll 082 968 7224

Anton Seeber 083 364 6779

*Ethan Williams 082 874 4229

Maandag 8 April Chris van Tonder 011-957 2873

Dinsdag 9 April *Jean-Peer de Jager 076 173 8031 *Dewan Koen 082 415 6077 Maryna van Wyk 079 781 2204 Johan Vermaak 082 681 5299

Woensdag 10 April Frik Botha 082 872 0850 Manie du Plessis 072 727 8268 Stella Malan 083 726 4167

Donderdag 11 April *Milla Hattingh 083 399 2389 Annemarike de Beer 084 208 7518 Trudie Heystek 082 816 8766 *Nadine Loretti 083 300 1053 Veronica Roos 082 223 6513

Vrydag 12 April Johan Jv Rensburg 083 702 5110 Martin Zietsman 011-958 2018

Saterdag 13 April Eugene Louw 082 746 5414 Johan Minnaar 082 331 8668

Dorkas groep