muldersdrif gemeente afkondigings 19 februarie 2012
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 19 Februarie 2012TRANSCRIPT
1962 TOT 2012 : HALFEEU FEESJAAR
Vandag is ‘n spesiale geleentheid
Belydenisaflegging Charlize Muller Charl Muller Salomé Kotzé
Uitgestel tot…
Ons wil jou ken… foto’s vir ons
Databasis word geneem
in die voorportaal, na die erediens
AFKONDIGINGS vir 19-25 Februarie 2012
SONDAG 19 FEBRUARIE 2012
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie
Teks en tema vir vandag
Teks: Markus 6: 30-42
Tema: God het ons doelgerig geskape
KOM NEEM JOU FOTO
VANDAG!!
Welkom
Nuwe Intrekkers
VIDEO SE NUWE KLEUTERSKOOL Ons benodig jou hulp met:
• Enige mat vir die vloere wat tans net sement is • 2x houtdeure • ‘n Persoon wat die plafonne kan verskaf asook herstel/insit • 2x 2-plaat gasstowe • Hulp met loodgieter-werk of donasies van krane, pype, ens • Staalkas vir kruideniersware
Enige bydraes sal waardeer word, kontak gerus vir Karin Grové as jy
kan help ~ 083 235 9906
Datum Naam/Omgeegroep
19 Februarie Renosterspruit / Lanseria
26 Februarie Abraham van Wykweg
4 Maart Lanseria/Northriding/Lammermoor
11 Maart Honeydew
Kom ontmoet ds Kenneth asb na die erediens
voor in die kerk Die volgende nuwe lidmate word hartlik verwelkom:
Ludwig Loock, Tweefontein
Chris McCabe en Heleen Kilian, Honeydew
Cobus en Anika Labuschagne met baba Anri, Muldersdrif
Jacques en Dee-Ann du Plessis met baba Armand, Nooitgedacht
Tee Skinkbeurte
As deel van die Vroueaksie word daar beoog om ‘n vroue kamp te reël. Die doel van die Vroue Aksie is o.a. om ook om te sien na ons vroue se geestelike groei en is hierdie een van die maniere waarop die aksie daartoe wil bydra. Ten einde tyd t.o.v. organisering sowel as koste te bespaar is daar ‘n voorstel dat ons inskakel by reeds beplande vrouekampe. In die verband word daar gereeld maandeliks vrouekampe gehou by Woord-In-Aksie kampterrein geleë te Kameeldrif net buite Pretoria, 5km vanaf die Kollonade.
Kostes vir die kamp beloop R280.00 per persoon, aandete is 18:00 en die program skop
Vrydag 19:00 af en eindig Sondag 12:00 ~ Alle etes ingesluit (Sondag “Brunch”).
DATUMS: 9-11 MAART 2012
17-19 AUGUSTUS 2012
Kontak Ronel Pieters as jy belangstel 072 901 2463
Vandag 19 Februarie 2012 Carel Becker 082 858 0452 *Leo Bezuidenhout
Ionie de Klerk 011-760 3460 *Gerrit Lok
Rensia Swanepoel 071 819 2822 Maandag 20 Februarie 2012
Lynette Agrella 083 360 3089 Petra Ceronio 076 084 2148
Andria van Deventer
Dinsdag 21 Februarie 2012 Louise Kleinsmith 082 450 2307 Debbie Oelofsen 083 679 1630
Woensdag 22 Februarie 2012 *Jean de Jong Danie Kn ipe 082 493 3908
Jan Smit 083 633 2223 Louis Swanepoel 071 490 9471
Johan Uys 083 274 7295
Donderdag 23 Februarie 2012 Pieter Booysen 072 737 4158 *Kayla Ferreira
*Dominique Nieuwoudt Hercules Venter 082 450 0675
Vrydag 24 Februarie 2012 Willie de Bruyn 083 633 3780 *Zané van Schalkwyk
Saterdag 25 Februarie 2012 Faye Greyling 073 156 3895 Charles Muller 083 230 8332
Lucinda Vermaak 011-958 1003 Petro Wolfaardt 082 575 4407
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres
Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected]
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected]
Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 [email protected]
Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected]
Abraham van Wykweg 45,
Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected]
Lanseria / North Riding /
Lammermoor Jacqueline Klem 082 920 6679 [email protected]
Honeydew Martie & Kriek
Badenhorst 010-222 0651 [email protected]
Helikia Ds Kenneth 081 376 6709 [email protected]
Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 [email protected]
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude Laurence: Maude stabiel, gaan goed met albei onder omstandighede, baie dankbaar vir ondersteuning (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag vir nieroorplanting, baie ongemaklik (Rina 072 231 9140)
Phillip Verster: baie beter, maar het nog versorging nodig. Ons bid vir Cecile vir krag vir die groot
taak (082 490 8781)
Corrie Brink: gordelroos, baie pyn, maar beter (072 446 2612) Pieter Booysen: volgende week terug hospital toe, ons bid vir Kay wat sy versorging alleen hanteer (Kay 072 737 4158) Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, bid vir genesing van Kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Ann Woest: nog 2 chemo behandelings nodig (083 730 6533) Vermaak van Wyk: gebreekte gewrig, terug by werk, voel baie beter (083 419 3883) Anna Coetsee: toestand beter, maar heelwat newe-effekte van medikasie (072 635 5247)
DATUMS VIR JOU
DAGBOEK
Gholfdag
Dinsdag 17 April te Krugersdorp Gholfklub Inskrywings en besonderhede volg binnekort…
Vroueaksie : Moedersdagontbyt
Saterdag 5 Mei ‘n Heerlike oggend om dankie te sê aan ouma en mamma vir hulle
omgee en liefde.
Meer besonderhede volg binnekort…
Konsert te Coca-Cola Dome
Joe Niemand se Night of Light Slegs EEN aand
20 Maart 2012 Bespekings by Computicket
As jy wil, neem ‘n plakkaat in die voorportaal
om op te sit by jou skool
GROENTEPLAAS ~ MULDERSDRIF
1.8Hektaar tonnels met water besproeiing uit Krokodilrivier asook boorgat ~ ten volle
operasioneel en gereed vir onmiddellike produksie.
Koopprys R1.2milj ~ kontak Karen op 082 416 7910
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal
6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
Gedenkmuur Nissies is beskikbaar teen R1000 elk.
Kontak die Kerkkantoor indien jy
belangstel…
Dienste
AANGEBIED : EKSKLUSIEWE PRODUK DIE WINTER IS OPPAD
VOED NOU DIE IMMUNITEITSTELSEL MET DIE NODIGE
VITAMIENE, MINERALE & VETSURE
U EIE KEUSE :
o Omvattende stelselopbouer ; of
o Sisteem gefokusde opbouer ; of
o Slegs Vitamiene C of D of kalsium of vetsure; of
o Natuurlike antibiotika
GESKIK VIR ALLE OUDERDOMME
AnsieduPlessis 0828536532/[email protected]
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook
“Springclean” voor en na trek. Kontak Kobus Agrella
op 081 469 7250 of epos [email protected]
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377
3250; Ada 083 263 6565
Dienste SIELKUNDIGES
Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),
studiemetodes, huweliksvoorbereiding,
huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en
wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of
Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: [email protected]
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir kinders se middagete
of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer
dinge te besig raak.
Standaard porsie: R25 Groot porsie : R35
Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649
Werksgeleenthede
FUNKSIE KOORDINEERDER Krugersdorp - Voldagpos beskikbaar.
Kontak Andre Jooste op 082 851 7505
VERKOOPSMAN Honeydew- soek verkoopsman vir hardeware winkel.
Werk 8-5, R6000pm.
Kontak Maryna van Wyk op 079 781 2204
Te huur
REEFHAVEN 2 nuwe townhouses, 3 Slpk, oop plan kombuis-
sitkamer-eetkamer. Okkupasie 1 Feb. R4700 p/m
uitsl water & elektrisiteit.
Om te besigtig, skakel Daleen op 0823891564
STRUBENSVALLEI Eenman woonstel te huur. Johan op 083 286 1908
Werk gesoek
DRINGEND Grace se man, Israel, soek dringend werk. Hy het
11jr ondervinding petroljoggie, is bereid om enige
werk te doen. Betroubare werker, woon in Orange
Farm. Israel 076 171 3593.
VERPLEEG – ASSISTENT Dame met gepaste kwalifikasie soek werk, kan
bejaardes versorg
Skakel Grace Ngolele 074805 2912
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier
Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2012 Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Clive Carney 083 276 4031
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30