muldersdrif gemeente afkondigings 14 april 2013

4
JEEP JUNIORS JEEP JUNIORS JEEP JUNIORS JEEP JUNIORS Soek vir 2 Kategete om te help met 2-5 jariges se klassie. As jy wil help, skakel Arnél 082 575 4569 Kuierfees SATERDAG 1 JUNIE 2013 SATERDAG 1 JUNIE 2013 SATERDAG 1 JUNIE 2013 SATERDAG 1 JUNIE 2013 Hou solank jou dagboek oop... Ons hou ‘n vergadering op Sondag 5 Mei na die erediens Bring jou entoesiasme, nuwe idees en voorstelle en kom gesels saam... ONS LEES VANDAG UIT TEMA 1 Korintiërs 12: 12-27 Die kerk is EEN! Afkondigings vir week 14-20 April Sondag 14 APRIL 2013 Welkom by die erediens – Gelei deur Sumari Kruger ALLE KATEGETE ALLE KATEGETE ALLE KATEGETE ALLE KATEGETE Onthou vandag na die erediens, ons hou Bring-en-Braai by die lapa. Eetgerei is beskikbaar Eie drinkgoed en glase asb

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 20-Feb-2016

240 views

Category:

Documents


19 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 April 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 April 2013

JEEP JUNIORSJEEP JUNIORSJEEP JUNIORSJEEP JUNIORS

Soek vir 2 Kategete om te help

met 2-5 jariges se klassie.

As jy wil help, skakel

Arnél 082 575 4569

Kuierfees SATERDAG 1 JUNIE 2013SATERDAG 1 JUNIE 2013SATERDAG 1 JUNIE 2013SATERDAG 1 JUNIE 2013

Hou solank jou dagboek oop...

Ons hou ‘n vergadering op Sondag 5 Mei na die erediens

Bring jou entoesiasme, nuwe idees en voorstelle en kom gesels saam...

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

1 Korintiërs 12: 12-27 Die kerk is EEN!

Afkondigings vir week 14-20 April

Sondag 14 APRIL 2013

Welkom by die erediens – Gelei deur Sumari Kruger

ALLE KATEGETEALLE KATEGETEALLE KATEGETEALLE KATEGETE

Onthou vandag na die erediens, ons

hou Bring-en-Braai by die lapa.

Eetgerei is beskikbaar

Eie drinkgoed en glase asb

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 April 2013

Laat weet ons asb van mense wat op die Dorkas-lys geplaas moet word vir gebed, ondersteuning en hulp. Julle betrokkenheid word waardeer, selfs net ‘n sms om te sê dat julle bid vir hulle beteken die wêreld vir hulle.

Philip Verster: ernstige toestand, in ICU Milpark hospitaal (082 490 8781) Theda Human: herstel goed (082 678 1905) Ada van Wyk: Bid asb vir gesondheid, besig met behandeling (083 263 6565) Albert Woest: Leukemia in rug, bid asb vir volharding in hierdie tyd (083 730 6533) Hansman du Plessis, Vader van Stella Malan: Kanker, bid vir volharding en rustigheid. Ook vir moeder van Stella, Treynie (071 892 5890) wat hom bystaan (Stella 083 726 4167) Louw Ferreira: Kry swaar, gesondheid vorder stadig, bid asb vir werk (082 964 4519) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, ons bid vir oplossing (Memory 011-662-1005) Wim Kallewaard: ons uitreik-kollega in Holland, longkanker, besig met chemo, maar het steeds gebede nodig Koos (broer van Hester Breytenbach): baie pyn, gaan met tye beter (083 601 7475) Ida Victor: heupoperasie (074 418 6674) Moeder van Arnél du Plesses: gesondheid (Arnél 082 575 4569)

GELUKKIGE VERJAARSDAG!! Vandag 14 April

*Alicia Ferreira 084 460 8893 Johan Heunis 082 652 1692 Hetty Vermaak 082 851 5911

Maandag 15 April

Blikkies Auret 082 600 6818 Alec Fourie 082 375 2708 Abraham van Wyk 072 493 4157 Steven Vinger 071 687 4408

Dinsdag 16 April Tania de Beer 084 504 4045 *Suzette Swanepoel 073 386 6931

Woensdag 17 April Michael Wentworth 083 445 0133

Donderdag 18 April Kriek Badenhorst 083 363 2421

Ronnie Gross 083 556 5856 Kobus Nel 083 310 0834 *Jessica van Biljon 083 655 4791

Vrydag 19 April Peet Bezuidenhout 083 375 2237 *Kaila Botha 079 879 7522 Maryke Duvenage 071 382 3291 Anton Louw 082 256 1702 Pieter v/d Merwe 083 388 4870

Saterdag 20 April *Wihan Durandt 072 596 9839 Hein Stolz 072 519 9923

Dorkas groep

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 April 2013

Opsoek na ‘n oulike geskenk?

Wat van ‘n:

HALFEEUFEES KOOKBOEK

BESKIKBAAR @R120 ELK

by Judy na die erediens in die saal of gedurende

die week in die Kerkkantoor

Of SELFS ‘n…

Verjaardagalmanak

BESKIKBAAR @R100 ELK

Pragtige foto’s geneem deur Gerrie Rall

– ‘n tydlose geskenk vir iemand spesiaal

NUWE INTREKKERS!!

Baie welkom by ons Gemeente, ons sien uit daarna om jul

te ontmoet, kom sien asb die leraar voor in die kerk na

die erediens. Nuwe Intrekker-pakkette is beskikbaar in

die voorportaal, neem asb een en bring die voltooide vorm so gou as moontlik

terug. Enige navrae, skakel gerus die Kerkkantoor.

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 April 2013

Ons sê weereens dankie vir elkeen wat maandeliks bydra

tot hierdie projek. Sonder julle finansiële hulp sal daar lidmate wees wat sukkel

om deur elke maand te kom. Baie baie dankie vir elke rand wat julle gee!!

Daar is meer mense vir wie ons graag sou wou help, maar ons het ongelukkig nie

die maandelikse vaste inkomste hiervoor nie.

• Kan jy ook inskakel by ons maandelikse debietorder van R50? Vorms is in

die voorportaal beskikbaar

• Wil jy eerder ‘n kontant-donasie maak? Gebruik asb een van die

dankoffer-koeverte in die banke, maar dui duidelik aan dat dit vir

MY HART is.

vir die afkondigings! Ons het ‘n Kanselboekie wat beskikbaar is voor in die kerk op die preekstoel.

As jy wil hê die leraar moet ‘n sakie onder die aandag van die gemeente bring, kom skryf die boodskap asb voor die erediens in die boekie.

Dit sal help dat die leraars dit direk daaruit kan voorlees en nie vergeet daarvan of met te veel klein nota’s sit nie...

Uit die Kerkkantoor Rensia is met verlof en sal terug wees op kantoor op Maandag 22 April.

Slegs Vanessa sal beskikbaar wees vir navrae

Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG)

ONS HET ‘N LANDLYN 011- 745 8169 (TOT 13:00)

Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709