muldersdrif gemeente afkondigings 14 november 2010

7
SONDAG 14 NOVEMBER 2010 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Welkom by die erediens Teks: Verskeie Tema: In die stof van my Rabbi BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Vier en twintigste week in Koninkrykstyd Lukas 21: 5-19 Jesaja 65: 17-25; Jesaja 12; Maleagi 4: 1-2a; Psalm 98; 2 Tessalonisense 3: 6-13 Vandag 14 08:30 Erediens Woensdag 17 08:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 21 08:30 Erediens 11:00 Bestuursraad Afsluiting Wessel Duif het na vele jare as Jeug Portefeuljeleier bedank. Wessel, ons sê baie dankie vir jou harde werk. Sanette du Plessis het ingestem om hierdie belangrike werk oor te neem. Indien jy enige besware teen haar komende aanstelling het, handig dit asb skriftelik in by die kerkkantoor teen Vrydag 26 November 2010. ‘n Hartlike uitnodiging aan julle almal na ons KERSSANGDIENS 28 November 2010 om 19:00 Kom geniet die aand saam met ons 10 de maand BEGROTE BEDRAG: R200 000 TOTALE BEDRAG ONTVANG: R188 000 BAIE DANKIE aan almal wat die stem van die Here hoor en hulle 10de so getrou gee Bydraes nog welkom – help ons asb om ons doelwit te bereik AFKONDIGINGS 14-20 November 2010 Teks en tema vir vandag: Fokustekste KERSSANGDIENS Alle deelnemers Ons oefen elke Dinsdagaand om 18:30 hier in die kerk Kalender Bestuursraad

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 18-Mar-2016

253 views

Category:

Documents


18 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 November 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 November 2010

SONDAG 14 NOVEMBER 2010

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Welkom by die erediens

Teks: Verskeie Tema: In die stof van my Rabbi

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Vier en twintigste week in

Koninkrykstyd Lukas 21: 5-19

Jesaja 65: 17-25; Jesaja 12; Maleagi 4: 1-2a; Psalm 98; 2

Tessalonisense 3: 6-13

Vandag 14 08:30 Erediens

Woensdag 17

08:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Sondag 21 08:30 Erediens 11:00 Bestuursraad Afsluiting Wessel Duif het na vele jare as Jeug Portefeuljeleier bedank. Wessel, ons sê baie dankie vir jou harde werk. Sanette du Plessis het ingestem om hierdie belangrike werk oor te neem. Indien jy enige besware teen haar komende aanstelling het, handig dit asb skriftelik in by die kerkkantoor teen Vrydag 26 November 2010.

‘n Hartlike uitnodiging aan

julle almal na ons

KERSSANGDIENS

28 November 2010 om 19:00

Kom geniet die

aand saam met ons

10de maand BEGROTE BEDRAG: R200 000

TOTALE BEDRAG ONTVANG: R188 000

BAIE DANKIE aan almal wat die stem van die Here hoor en hulle 10de so getrou gee

Bydraes nog welkom – help ons asb om ons doelwit te bereik

AFKONDIGINGS 14-20 November 2010

Teks en tema vir vandag:

Fokustekste

KERSSANGDIENS

Alle deelnemers

Ons oefen elke Dinsdagaand

om 18:30

hier in die kerk

Kalender

Bestuursraad

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 November 2010

November is Muldersdrif Gemeente se beurt vir kosinsameling vir NG Welsyn.

In die voorportaal is daar sakke met ’n

voedsellys wat gebruik kan word om die kos aan te koop. Alles wat op die lys

genoem word, hoef nie gekoop te word nie, maar elke item kan ’n verskil maak

aan ’n honger maag. Baie dankie aan almal wat in die verlede

hierdie projek ondersteun het en

dit weer doen. Neem asseblief vandag nog ’n sak.

Koslys vir NG-Welsyn Pasta Soppoeier

Olie Grondboontjiebotter Mieliemeel Blikkies vleis, vis, groente Koekmeel Konfyt Suiker Sout Koffie Rys Tee Stampmielies Poeiermelk “Soja-mince” Oatspap Aanmaak koeldrank

Ietsie lekkers vir die kinders

Toiletware: Seep Waspoeier Toiletpapier Sjampoe Tandepasta Tandeborsels

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op

die Besprekingslys in die voorportaal – en onthou om die Bybel te neem op

JUL Sondag !!

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES:

Anna Nelson: bloedkanker, chemo-behandeling (084 585 6714) Amanda Schutte: steeds behandeling vir dikderm, baie pyn, bid vir oplossing vir probleme (072 382 2112) Koot Woest: kanker, chemo behandeling, gaan beter (083 260 2007) Lenie Mulder: bid asb vir gesondheid (082 298

6723)

Isabel Stander (niggie van Lenie Mulder):

breingewas, bid asb vir haar

Dorkas

GEDENKMUUR

Bou van muur het reeds

begin…

Nissies te koop @ R1000 elk

Navrae : kerkkantoor

NG Welsyn

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 November 2010

Gerda Raath: knie-operasie, herstel stadig

maar seker, neem sterk antibiotika vir

infeksie(073 925 7352)

Leon van Rooyen: gordelroos om oog, herstel

stadig (082 884 2274)

LEED: Vader van Elmarie Brits: oorlede. Ons bid die

familie troos toe in hierdie moeilike tyd

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie

Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense

Houer vir gebedsversoeke

RAAISEL

VAN

DIE

WEEK

Bang, kruip hy weg vir die vyand. Maar …

God noem hom: “…dapper man!”

Antw: GIDEON. Lees die verhaal in Rigters 6.

Dit klink al te bekend! Die bang wees gedeelte. Maar om ten spyte daarvan dapper genoem te word ! Dit klink nogal vergesog. Dit is egter hoe die God wie jy en ek dien, te werk gaan. HY het geweet watter potensiaal daar in Gideon verskuil is! Lank voor Gideon nog kon droom hoe hy deur sy Skepper gebruik gaan word. En hoe doen HY dit? Weereens, soos in die geval van Elisa, deur die Heilige Gees – v.34.

Net so weet jou God watter potensiaal daar in JOU verskuil is. Hy is immers jou Skepper! Voel dit soms of jy eenkant toe gegooi word, want niemand sien jou waarde raak nie? Of beskou jy dalk jouself as waardeloos en selfs nutteloos? Dit, my liewe boetie en sussie, is die grootste onsin wat iemand oor hom- of haarself kan glo. NIEMAND wat God geskep het is waardeloos nie! Dink jy Jesus sou met Sy kosbare bloed en Sy lewe vir jou betaal het as jy in Sy oë ‘n nikswerd is? Hy het juis toe ek en jy nog SONDAARS was vir ons gesterf! Rom. 5:8.

Gaan ons dit waag om deur God se oë na onsself en na ander te begin kyk en te besef dat Hy ons geskape het tot SY eer en na SY beeld en dat ons daarom waardevol is? Gesels gerus met jou Skepper hieroor. Net soos Gideon.

Shalom tot ‘n volgende keer al julle dapper mense! Die volgende RAAI WIE is oppad.

Gebedsaksie

Gebedsaksie

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 November 2010

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 14 November 2010 Geen

Maandag: 15 November *Giani Wattrus 083 279 8123

Dinsdag: 16 November Mara Woest 082 850 8181 Jacques van de Linde 011-957 3597 Johan Nell 082 444 2625 Steve Fourie 072 408 2570 *Anke le Roux

Woensdag: 17 November Geen

Donderdag:18 November Ronelle Pretorius 083 291 2727 Karel Opperman 011-662 1790 Klasie van Rensburg 011-662 1547

Vrydag: 19 November Vivienne Jansen van Rensburg 083 407 7216 Fanie Human 076 845 4920 Saskia Wolvaardt 082 575 1262 Erik Potgieter 073 208 6819 Hesta Vermeulen 082 888 2179 Sumari Kruger 082 439 4985 Lynette de Wet 083 444 4349

Saterdag: 20 November Stella Meyer 073 653 7903 Stuart Campbell 083 283 8140 Reinhardt Rachstein *Danielle Jacobs 082 413 9189

*Jeug

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op die databasis bygevoeg kan word. ‘n Spesiale welkom aan die volgende lidmate wie se vorms deur ons ontvang is: Andrew en Maria Basson met babaseun Jan-

Hendrik van Zwartkops (082 309 1834)

. Te koop

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke

Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER

Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s, sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR

Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2. Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

Verjaardae Kennisgewingbord

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 November 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

Omgeegroepe

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 November 2010
Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 November 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected]

Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Musiekleier Sanet Louw: 082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier VAKANT

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente VAKANT Getuienis VAKANT Jeug VAKANT Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

076 845 4920

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Wag vir

Foto