muldersdrif gemeente afkondigings 20 november 2011

8
Ons het die geleentheid om vir 30 gesinne ‘n Kersdagmaal asook vir die hele feestyd kos te voorsien. Die Bestuursraad het ook besluit dat die insameling tot einde Januarie 2012 sal aanhou, omdat daar geen ander organisasie vir Januarie verantwoordelik is nie. Die laaste uitdeling vir 2011 is op 15 Desember en die kospakkies word reeds vanaf die eerste week in Desember verpak (30 x 4) en dan eers weer middel Januarie. Kom ons wys ons gee om ~ raak betrokke hierby soos nog nooit tevore nie! Bring asb joune voor/op die einde van die maand of verder aan. Baie dankie dat jy omgee!! AFKONDIGINGS vir 20-26 November 2011 SONDAG 20 NOVEMBER 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Fokustekste Twee-en-Twintigste week in Koninkrykstyd Esegiël 34: 11-16, 20-24 Ps 100; Ef 1: 15-23; Matt 25: 31-46 Teks en tema vir vandag Teks: Rigters 6 Tema: God laat my geestelik groei deur omstandighede Sondagaand 27 Nov 19:00

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 24-Mar-2016

231 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

Ons het die geleentheid om vir 30 gesinne ‘n Kersdagmaal asook vir die hele

feestyd kos te voorsien. Die Bestuursraad het ook besluit dat die insameling tot

einde Januarie 2012 sal aanhou, omdat daar geen ander organisasie vir Januarie

verantwoordelik is nie.

Die laaste uitdeling vir 2011 is op 15 Desember en die kospakkies word reeds

vanaf die eerste week in Desember verpak (30 x 4) en dan eers weer middel

Januarie.

Kom ons wys ons gee om ~ raak betrokke hierby soos nog nooit tevore nie! Bring

asb joune voor/op die einde van die maand of verder aan.

Baie dankie dat jy omgee!!

AFKONDIGINGS vir 20-26 November 2011

SONDAG 20 NOVEMBER 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Fokustekste

Twee-en-Twintigste week in

Koninkrykstyd

Esegiël 34: 11-16, 20-24

Ps 100; Ef 1: 15-23; Matt 25: 31-46

Teks en tema vir vandag

Teks: Rigters 6

Tema: God laat my geestelik

groei deur omstandighede

Sondagaand

27 Nov

19:00

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

Ons mikpunt hierdie jaar is R210 000 waarvan ons

alreeds R217 150 ingebring het.

Baie dankie aan elkeen vir jul bydraes!! HET JY AL JOUNE GEGEE?

Vandag 20 November 2011 Stuart Campbell 083 283 8140

*Danielle Jacobs

Stella Meyer 073 653 7903

Reinhardt Rachstein

Maandag 21 November

Magdel Auret 082 603 1641

*Rheinard Ferreira

*Corne Pretorius

Dinsdag 22 November Leon Arangies 082 821 1150 *Quintus Olivier Charlotte Schourie 083 273 6303 Althea Swanepoel 076 734 8960

Woensdag 23 November George Abrie 072 686 1431 Frikkie de Kock 083 387 3791 *Morne Greyvenstein Danie Kleynhans 071 157 3248 *Jason Mostert

Donderdag 24 November Toinette de la Harpe Ria Schoeman 072 452 1903 Martlize van Staden 076 519 5513 Ann Woest 083 730 6533

Vrydag 25 November Jeanette Cronje 011-957 2476 *Mikyla Duif Elize Pretorius 083 633 2400

Saterdag 26 November Johan Mare Gerty Nell *jeug

ONS SOEK Foto’s van Osbraai

Stuur asb na Rensia by [email protected]

Koeverte steeds beskikbaar

in voorportaal

de

maand

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude Laurence: Maude baie swak, maar stabiel, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: nierverwydering, nog in hospital, bid dat infeksies minder sal voorkom

(Rina 072 231 9140)

Dick van Biljon: voel baie beter, geen pyn, volgende behandeling moontlik in Des (082 568 7624) Phillip Verster: Riverside Lodge vir rehabilitasie, sukkel met longinfeksie, bid asb ook vir Cecile wat

hom bystaan (082 490 8781)

Gail Joubert: verwydering van melanoom Woe 16/11, verwag uitslae van toetse op Dins 22/11 (073 072 1595) LEED:

Vader van Gerbus Vermaak: oorlede op Woe 16/11, roudiens Vry 25/11. Ons bid vir troos en bemoediging vir die familie in hierdie uiters moeilike tyd (Gerbus 082 440 0968)

Vir die afgelope 22 jaar doen ds Neels stranddiens by die TO strand, Port Edward.

Hy begelei ‘n span van 40 studente vanaf UJ vir die tydperk 9-23 Desember

Kostes hiervoor word deur hom en die student gedra,

Studente dra elkeen R900 by om die kamp moontlik te maak

Kan jy dalk help met enige bydrae?

Enige hulp sal BAIE waardeer word:

• Help ‘n student

• Petrol/diesel

• Klein pryse om uit te handig vir speletjies/kompetisies

• Kos en lekkers

• Skryfbehoeftes; potlode, papier, kryte, gom, blinkers, ens.

• Gesigverf

• Mediese benodigdhede; pleisters, verbande, pynpille, ens.

Skakel ds Neels direk vir meer besonderhede;

Gee asb by die Kerkkantoor af teen Maandag 28 November

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

Vandag 20 November 8:30 Erediens 11:00 Bestuursraad Afsluiting Woensdag 23 November 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 27 November 8:30 Erediens 19:00 Kerssangdiens

Wie was Josef se

twee seuns?

Antwoord elders…

Laaste Bybelskool-sessies vir 2011

Woensdag 30 November

Kalender

VIDEO TOWN

Karin Grové is besig met die oprigting van ‘n nuwe naskoolsentrum vir skoolkinders

in Video Town hier naby…

Die geriewe wat hulle ontvang het, is egter in ‘n baie slegte toestand ~ as enige iemand kan

help, sal dit BAIE WAARDEER word:

• Verf vir binne vertrekke

• Vensterrame en staal buitedeure en sekuriteitshekke

• Glas vir vensters

• ‘n Toilet en wasbak

• Los matte en kussings

• Kombuiskaste, wasbak en krane

• Elektrisiteit- bedrading moet nagegaan word en vervang word

• Klein Plastiese kindertafels en stoele

• Plafonpanele

Skakel Karin direk as jy kan help: 083 235 9906

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal

6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

JUDY SE KOMBUIS Desember-vakansie is amper hier – wie’s lus vir kosmaak?

Wat van bevrore maaltye? So maklik…. Judy sal hier wees, in die saal na die erediens, kom koop gerus

Sondag 27 November en Sondag 3 Desember Skakel my vooraf as jy ‘n groot bestelling wil plaas… Judy 082 851 5649

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

Ware vergifnis deur Neville Turley uit Matello Vers-‘n-Dag

Matteus 6:14-15 “As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as

julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.” Jesus leer sy dissipels hoe om te bid en gee aan hulle die gebed wat ons almal ken as die "Ons Vader"-gebed. Jesus weet egter dat die deel "en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree" (Matteus 6:12) vir baie, ook vir ons, 'n struikelblok kan wees. So in ons vers vir vandag, Matteus 6:14-15 verklaar Hy dit vir ons. Dit is eintlik baie eenvoudig. Ons is almal sondaars wat God se vergifnis nodig het. Ons Vader is bereid om ons al ons sondes te vergewe en om dit te vergeet. Jesus leer ons dat ons egter op ons beurt weer diegene wat teen ons oortree, moet vergewe. Hy vergewe ons ons sondes, maar ons moet ander mense ook vergewe. Indien ons ander oor dit wat hulle ons aangedoen het, haat en 'n wrok teen hulle koester, word ons verbitterde mense. Om te vergewe is nie maklik nie. Dit is in werklikheid een van die moeilikste Christelike deugde om te bemeester. Jy het ongetwyfeld al iemand hoor sê: "Ek kan vergewe, maar ek kan nie vergeet nie." Dit is egter nodig om nie voortdurend te broei op dit wat iemand jou aangedoen het nie, want solank jy aanhou om daaraan te dink, bly dit onmoontlik om daardie persoon waarlik te vergewe. Vra die Here om jou te help om êrens in jou brein 'n plekkie (jou eie "forgettery") te kan ontwikkel waar jy al jou gedagtes oor dit wat mense jou aangedoen het, kan gaan begrawe. Slegs as ons nie meer voortdurend aan hierdie dinge bly dink nie, sal ons die seëning van ware vergifnis kan beleef. Gebed: Hemelse Vader skenk aan ons die genade om ander te kan vergewe soos U ons vergewe. In Jesus se Naam. Amen.

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die

diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-

pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die

vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

Dienste

BESIGHEIDSGELEENTHEID • Uniek geformuleerde gesondheids- & ander

produkte

• Kapitale uitleg: R350. Geen verdere

finansiering benodig

• Geen deur tot deur verkope

• Gratis opleiding, ondersteuning en advies

• Bepaal eie werksure

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

Reg. No. 1977/002110/07

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za;

[email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250

Ada 083 263 6565

GRASSNYER/WEEDEATER HERSTELWERK Afhaal&aflewering ingsl by prys. Peet 083 481 2548

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se

middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak

wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw

Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys

Stroganoff Lasagne

Kerrie en Rys Herderspastei

Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king

Spaghetti Bolognaise Vark goulash

Bees en groentebredie Bees goulash

Hoender en groentebredie Hoender goulash

Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Gesoek

Aupair Jongerige meisie gesoek om na ons voorskoolse

kinders om te sien daagliks 4-7nm.

Kontak Danie op 072 381 7914

Werk gesoek

Plaasbestuurder Ervare bestuurder met 30jr ondervinding in

Bees/skaap, wild, vrugte, wolklas en alg bestuur.

Het Matriek en Landbou diploma

Kontak Human Hattingh op 073 822 2407

Antwoord Lees Genesis 41: 50-52

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 November 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30