afkondigings 11 september 2011

4
Vandag: 08:00 – Biduur – Gebedskamer 09:00 – Doop – Ds Corneil du Plessis 09:00 – Lofland 09:00 – Loftjokkers - Vanessa 16:30 – Woordskool – Die Bybel 16:30 – Woordskool – Issues - Eerlikheid 18:00 – Dakdiens – Ds Jaques Grobler 18:30 – INPAS Dr Bruno de Meyer(Die Moslem sendeling) 11 September 2011

Upload: werner-schroeder

Post on 11-Feb-2016

244 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Weeklikse Afkondigings van die NG Gemeente Alberton-Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 11 September 2011

Vandag: 08:00 – Biduur – Gebedskamer

09:00 – Doop – Ds Corneil du Plessis

09:00 – Lofland

09:00 – Loftjokkers - Vanessa

16:30 – Woordskool – Die Bybel

16:30 – Woordskool – Issues - Eerlikheid

18:00 – Dakdiens – Ds Jaques Grobler

18:30 – INPAS Dr Bruno de Meyer(Die Moslem

sendeling)

11 September 2011

Page 2: Afkondigings 11 September 2011

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 19 September 2011 om 19h00 in die ou konsistorie. Gebed van die week Ons nooi die gemeentelede uit om saam met die gebedspan of in hul huise as volg te bid:

Bid dat ons sal help om as volg ‘n positiewe verskil te maak: nederig sal maak (dat ons aan die eie ek kan sterf en nie beter as ander probeer wees nie), dat ons nie ‘n voorgee gees sal hê nie (maar werklik vir mekaar sal omgee omdat die Heilige Gees in ons almal woon)

LAUDATE DOMINUM”. Die Albertonse Mannekoor bied op Sondag 18 September om 15.00 in die NG Kerk Alberton-Wes (Forestraat) hul jaarlikse gewyde musiekfees aan. Soos in die verlede neem die Cantare Kinderkoor en die Albertonse Dameskoor weer deel. Die kore tree op drie gallerye op wat vir ‘n besonderse klank sorg. Kaartjies kos R50 vir volwassenes en R20 vir laerskoolkinders. Tee/koffie ingesluit. Kaartjies beskikbaar by koorlede en by die deur. INPAS diens – 18 September 2011 Kom luister Sondag 18 September om 18h30 na Matthys Roets. Manne van die Woord Kom luister 14 September om 06h00 in die oggend na Freek Vermaak wat ‘n passie het vir woordbedieninge in gevangenisse by die Boma.

Page 3: Afkondigings 11 September 2011

   

 

Datum Tyd Gebeurtenis

12 September Maandag

17:00 18:00 19:00 19:00

Creative Creative Divorce Care in Koffiekame Gebedsgroep - Tannie Ali 082 463 5101

13 September Dinsdag

13:00

Gemeente Gebedstyd

14 September Woensdag

06:00

06:00 13:00 15:30 19:00 19:00

Manne van die Woord by Boma Spreker Freek Vermaak(Het ‘n passie vir woordbedieninge in gevangenisse) Randhart CSV Kinderkrans Woordskool - Ware aanbidding Woordskool – Ek en My Ouers

15 September Donderdag

10:00

Senior Selgroep

18 September Sondag

08:30 09:00 16:30 16:30 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Belydenisaflegging, Nagmaal – Ds Jaques Grobler Woordskool – Die Bybel Woordskool – Issues - Pornografie DAKdiens – Jaques Grobler INPAS: Matthys Roets

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319

Miller Willemse 011 869-7888/ 082 360 1025

Maritza de Jager (082 341 2195) en Karin Grobler (079 894 9673) is byde geopereer

gedurende die week en dit gaan goed met hulle.

Carin Mijné se moeder is oorlede - Innige meegevoel met haar gesin.(  072 202 7588)

L I E F E N L E E D

Page 4: Afkondigings 11 September 2011

Kontakbesonderhede:

Kerkkantoor:

Phantomstraat 34, Raceview,

Mev. Amanda Human

Tel: 011-‐869-‐9700

Faks: 011-‐869-‐1072

[email protected]

Leraars:

Ds. Werner Schroeder

082-‐688-‐1562

[email protected]

Ds. Corniel du Plessis

011-‐907-‐6785

[email protected]

Ds. Willem Struass

011-‐907-‐5758

wil [email protected]

Ds. Jaques Grobler

082-‐812-‐6785

[email protected]

V E R J A A R S D A E

       

 

11 September

Sondag

Johan van Graan, Tewis van der Ryst, Ricardo Williams, Lize van der Merwe,

Cariena Jansen, Jo-Anne du Plessis, OOm Anton Swanepoel.

12 September

Maandag

Brian Watson, George Norman, Corne Jooste, Michelle Vorster, Christelle

Stapelberg, Marais Wessels, Liam Horne, Carien Scheepers.

13 September

Dinsdag

Gerhard Mentz, Natalie Geldenhuis, Mari Rothman, Francina Basson, Tannie

Mien Botha, Oom Chris Stadler, Charlotte Mouton, Danie Williams, Marethie

Marais, Ronel Coetzee.

14 September

Woensdag

Jaco de Vrye, Elize Pieters, Rouviere Gibson, Graeme Coetzee, Deon van Zyl,

Edelien Jäger.

15 September

Donderdag

Kegan Frazer, Petro Coetzee, Clinton Norman, Piet Strydom, Lenette

McMaster, Herman, Joey Swanepoel, Sharon van Staden.

16 September

Vrydag

Heinrich Nel, Andries Strydom, Danie Linde.

17 September

Saterdag

Aston Deuchar, Jevan Bole, Ruan Klut, Wanda van der Merwe, Anton van den

Heever.