muldersdrif gemeente afkondigings 20 maart 2011
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 20 Maart 2011TRANSCRIPT
Pak solank die kaste reg vir die winter
Bring al jou ou klere en wit olifant-items
Enige droë bestanddele sal waardeer word:
Koekmeel Suiker Kaneel
Klapper Rys Versiersuiker
Strooisuiker Olie
As jy wil help by Kuierfees, laat weet vir Maryna in kerkkantoor
AFKONDIGINGS vir 20-26 Maart 2011
SONDAG 20 MAART 2011
Welkom by die erediens
Gelei deur ds Neels Kloppers
Teks en tema vir vandag
Tema: Laat U naam geheilig word!!
BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!
Lvjfsgfft!39!nfj
Maart
Vandag 20 08:30 Erediens
GEEN JEEP, slegs Kinderkerk
Derde week in Lydenstyd
Maandag 21 Openbare vakansiedag
MENSEREGTEDAG
Woensdag 23
09:30 Bybelskool
19:00 Bybelskool
Vrydag 25
SKOLE SLUIT
Sondag 27 08:30 Erediens
Vierde week in Lydenstyd
GEEN JEEP of Kinderkerk
BAIE DANKIE Ons Gholfdag van 15 Maart was ‘n groot sukses
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het,
donasies/borge gegee het
en gehelp het met die reëlings!!
Ons Familiebybel
Het jul gesin al ‘n beurt gehad om ons
Familiebybel vir ‘n week te lees?
Kies ‘n week wat julle pas:
besprekingslysbeskikbaar in voorportaal
Kalender
Facebook Tuis Profiel Rekening Soek: Jesus by JEEP-diens en kinderkerk
MMuullddeerrssddrriiff GGeemmeeeennttee
JJEEEEPP eenn KKiinnddeerrkkeerrkk
Nuusbrokkies
GEEN JEEP-diens of Kinderkerk vandag nie. Volgende
JEEP en Kinderkerk sal eers weer op 8 Mei wees.
Deel: Status Foto Skakel Video
Nuusbrokkies
Vir wie sê Jesus?
“Ek is al so lank by julle, en ken
jy My nie... wie My sien, sien die
Vader”
Antwoord elders…
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015
F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . . SIEKES:
Koot Woest: sterk tuis aan , behandeling is voltooi (074 116 4092)
Deon Victor (seun van Ida en Popeye Victor): volgende voetoperasie 29ste (072 604 4246)
Seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nier-oorplanting (Rina: 072 231 9140)
Oom Dupie: klepvervanging in 3 weke (082 925 8187)
Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, bid vir ondersteuning vir familie
wat haar bystaan (Pa Stan: 072 727 9801)
Lizelle Brümmer: herstel na operasie (082 888 1776) Moeder van Danie Joubert: hartversaking (Danie 082 363 1112)
Fokustekste
Tweede week in
Lydenstyd
Matteus 17: 1-9
Gen 12: 1-4a; Ps 121; Rom 4: 1-5, 13-17;
Joh 3: 1-17
Koördineerders:
ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532
RONéL PIETERS : 072 901 2463
Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23
- “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29
Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26
- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12
Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12
NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!
(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)
Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed
Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie
Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense
Houer vir gebedsversoeke
Wat is jou verwagting ?
Deur Benescke Janse van Rensburg
Wat is jou eerste reaksie wanneer ’n krisis skielik in jou lewe opduik?
As jy en jou huweliksmaat byvoorbeeld stry, vrees jy onmiddellik dat julle huwelik in ’n egskeiding gaan
eindig? Of as ’n groot besigheidskontrak beëindig word, vrees jy onmiddellik dat jy jou besigheid se
deure sal moet sluit? Of as jy en jou man reeds vir ’n tyd lank probeer swanger word en niks gebeur
nie, glo jy dat kinderloosheid jou lot is?
Of aan die ander kant. . . As jy en jou huweliksmaat stry, dank jy God dat julle kan kommunikeer en ’n
misverstand kan uitsorteer terwyl jy bid dat Hy julle huwelik sal beskerm en versterk? As een
besigheidskontrak beëindig word, dank jy Hom dat Hy steeds in beheer bly en nuwe, veel beter
kontrakte oor jou pad kan stuur? Of as kinderloosheid voortduur, dank jy Hom dat Hy julle in hierdie
stadium nuut julle afhanklikheid van Hom laat besef terwyl julle opgewonde op sy deurbraak vir julle
lewe wag?
Alles gaan oor ons persepsie van ons huidige situasie en ons geloof in God en in wat Hy vir ons kan
doen.
Luister weer na die woorde in Hebreërs 11:6: “ . . . sonder geloof is dit onmoontlik om God te
behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy bestaan en ’n beloner is van die wat Hom
soek.” (1953-hersiening)
Omdat Daniël aangehou het om God te aanbid al het die koning dit verbied het, het God die bekke van
die leeus in die leeukuil gesluit toe Daniël weens hierdie oortreding daarin gegooi word. Omdat Sadrag,
Mesag en Abednego, uit respek vir God, geweier het om voor die afgod, Baäl, te buig, het God hulle uit
die vuuroond gered toe die koning hulle daarin gegooi het. En omdat Elia geglo het dat God hom nie sou
teleurstel nie, het hy sy lewe gewaag toe hy saam met die Baälprofete op die berg van Karmel
vergader het. God het Elia se gebed met vuur uit die hemel beantwoord sodat die Israeliete en ook die
Baälprofete daardie dag verstom gestaan het oor God se grootheid.
Het jy geloof dat God jou huwelik kan herstel, aan jou nuwe besigheidskontrakte kan gee, dat Hy jou
kan genees en/of dat Hy aan jou ’n baba of ’n huweliksmaat of wat jy ook al benodig, kan gee? Onthou,
God beweeg en funksioneer in ’n totaal ander dimensie as waaraan ons beperkte menslike verstand
blootgestel is. Hy beskik oor bonatuurlike krag en kan ons wildste verwagtinge oortref. Alles begin
egter by ons geloof in Hom en ons verwagting in wat Hy vir ons kan doen. Sterkte!
Vader God, baie dankie dat niks vir U onmoontlik is nie. Versterk asseblief my geloof vandag
sodat ek nie vir ’n oomblik in U vermoë om my deur te help sal twyfel nie. Ek vra dit in die
Naam van Jesus Christus. Amen.
‘n Aand van Klassieke Musiek met sangeres Michele Corbin
en Malcome Nay as begeleier
Plek: Northwards in Parktown
Datum: Vrydag 13 Mei
Tyd: 18:00
Drag: Formeel
Koste: R300 p.p. (vingerete ingesl.)
Vir kaartjies:
Marie 011-476 4496
Andresia 082 903 0850
Verjaardae
‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’
Vandag 20 Maart 2011 Anet Vinger 076 173 8031
Zandri van Dyk 011-431 3494
Armandt van der Merwe 011-662 2651
Jaco Cronje 082 891 9546
Andre Bezuidenhout 082 854 5979
Maandag: 21 Maart Stan Carney 072 727 9801
Veronica de Jager 071 581 6511
Dinsdag: 22 Maart Christiaan Mienie 082 782 7249
Mike Roets 082 573 9303
Adél van der Walt 082 900 0260
Ghita van der Merwe 011-662 2651
Woensdag 23 Maart Reinette Jansen van Rensburg 011-662 2678
Ronnie Collatz 083 380 1309
Lynette Weinmann 084 512 9267
Elmarie Brits 082 339 0130
Erin Engelhardt 011-679 4992
Freddie Schickerling 082 441 4445
Donderdag 24 Maart Roy de Stadler 083 442 1012
Wikus Jansen van Vuuren 076 053 0614
Annie Bekker 011-957 0301
Vrydag 25 Maart geen
Saterdag 26 Maart Jackie Marais 084 598 8414
Mariana van der Schyf 084 244 4006
Annetjie Kruger 082 355 5043
Is daar iemand waarvan jy weet
wat kan doen
met ‘n bederfie?
Laat weet ons daarvan, vul ‘n
Blessing Kaartjie
in en plaas in posbus in
voorportaal…
Antwoord:
Filippus Johannes 14:9
Kan die volgende lidmate asb
dringend die Kerkkantoor kontak:
AC & HLE Labuschagne
Te koop
Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks:
• Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke
Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos
Dienste
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za
email: [email protected]
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
Dienste
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv:
Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne
en buite, bouwerk en plafonne.
Kontak Dirk op 083 519 9604
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883
Werk gesoek Bekwame ontvangsdame dringend op soek na werk
Halfdag of voldag. Kontak Veronica 071 581 6511
Kennisgewingbord
SIGNS OF THE TIMES
Luke 21:29-31 He told them this parable: "Look at the fig-tree and all the trees. When they sprout
leaves, you can see for yourselves and know that summer is near. Even so, when you see these things
happening, you know that the kingdom of God is near. (NIV)
Every continent and local area has seasons of hot and cold, rain and dry; and weather suitable for
sowing and reaping. Farmers need a reasonable degree of certainty about these seasons so that they
can decide when to invest and when to harvest. Failure of the rains, or cold at the wrong time, will
make the farmer's life difficult, but if the seasons were totally haphazard, agriculture would be
impossible to the point of famine.
Not only does the weather help us decide about when to sow and reap; but we can also tell which
season we are in by the condition of the plants and trees. So Jesus urges that His disciples carefully
assess the state of the world and rejoice when they see evidences that Christ will come again (Luke
21:28). Over the years various Christians have tried to predict the second coming of Christ despite
Jesus saying "No-one knows about that day or hour, not even the angels in heaven, nor the Son, but
only the Father" (Mark 13:32). Yet for those who have no interest in His Kingdom, even though they
may see the signs, they do not understand the significance of the day when Jesus will come again
(Matthew 16:2-4).
So Jesus instructed the disciples to be on guard, be alert and keep watch (Mark 13:33, 35). In the
same way, He expects the whole church to live each day in the expectation that He will come back at
any moment. Those who do so will notice tell-tale signs just before His return. Those signs are to
strengthen and encourage the believers that God is about to fulfil His promise; as Simeon was when
He recognised the infant Jesus (Luke 2:25-32). Until His return we have to live by faith, and not by
sight, through some dark and difficult days of misunderstanding, hostility and persecution. But we are
able to bear the troubles because of our hope that our Redeemer will come, and not a day later than
He has planned.
Prayer: Dear Lord. Please help me to understand the times in which I live and also to look forward in
hope to the second coming of Jesus Christ. When He comes, I know He will vindicate all the righteous,
finally rescue all those who love Him and deal with Satan's rebellious rule. May I grow each day in
longing to see Him as a part of His eternal Kingdom, without all the world's constraints. Help me to
live joyfully in that hope, and to witness about His saving grace while there is still time. In Jesus'
Name. Amen.
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd
Driefontein /
Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00
Honingklip/Steynsvlei Fielie
Swanepoel 083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00
Renosterspruit /
Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00
Abraham van Wykweg
45, Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30
Lanseria / North Riding
/ Lammermoor (in
Kinderkerk)
Sanette du
Plessis 076 309 7942 [email protected] Donderdae 18:30
Plovers Nest 1121
Featherbrooke Est
(Jong gesinne)
Johan &
Vivienne J van
Rensburg
011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00
Honeydew Martie & Kriek
Badenhorst 010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00
Helikia (Jong
Volwassenes)
Charmaine
Joubert 076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]
Woensdag
oggende &
aande
9:30
&
19:00
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
Kerkkantoor Administrateur Maryna de Jager Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers