afkondigings 18 april 2010

4
Sondag 18 April 2010 Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! 012 348 012 348 012 348 012 348-1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees Welkom by die erediens Welkom by die erediens Welkom by die erediens Welkom by die erediens! Vandag: 25 April: Oggenddiens 09:00 Oggenddiens 09:00 Immanuel van Tonder Kerk Johan Jooste Kerk Ecclesia Reformata Semper Reformanda Gesinsdiens 09:00 Gesinsdiens 09:00 Geen Zander vd Westhuizen Gesinskerk Kleuters 09:00 Kleuters 09:00 Geen Kleuterkategete Jeugsentrum A15 Aanddiens 18:30 Lynnwood Oord 09:00 Zander vd Westhuizen Kerk Johan Jooste Aanddiens 18:30 Leesteks: Peet Crous Kerk Hand 9: 1 – 6, (7 – 20) ; Ps 30; met Menlo Park Hoër Koor! Op 5: 11 – 14 ; Joh 21: 1 – 19 . Viering – Diens – Liefde – Eenheid

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 08-Mar-2016

240 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Afkondigings 18 April 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 18 April 2010

Sondag 18 April 2010 Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings! ����012 348012 348012 348012 348----1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees

Welkom by die erediensWelkom by die erediensWelkom by die erediensWelkom by die erediens!!!!

Vandag: 25 April:

Oggenddiens 09:00 Oggenddiens 09:00

Immanuel van Tonder Kerk Johan Jooste Kerk Ecclesia Reformata Semper Reformanda Gesinsdiens 09:00

Gesinsdiens 09:00 Geen

Zander vd Westhuizen Gesinskerk Kleuters 09:00

Kleuters 09:00 Geen

Kleuterkategete Jeugsentrum A15 Aanddiens 18:30

Lynnwood Oord 09:00 Zander vd Westhuizen Kerk

Johan Jooste

Aanddiens 18:30 Leesteks: Peet Crous Kerk Hand 9:1 – 6, (7 – 20); Ps 30; met Menlo Park Hoër Koor! Op 5:11 – 14; Joh 21:1 – 19.

Viering – Diens – Liefde – Eenheid

Page 2: Afkondigings 18 April 2010

Maandag 19 April

16:00 Gemeentevroue Komitee vergader in lokaal A21Jeugsentrum.

Dinsdag 20 April

08:15 Bybelstudie by Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (Nerina Deale 012 361 1896) – Ds Peet Crous.

08:30 Bybelstudie in die Kapel – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004 / 082 579 1125).

14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in die Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.

19:30 Aand Bybelstudie by Dirk en Alida Mennen, Chappiesweg 329, Lynnwood, 012 361-2904. Spreker: Immanuel van Tonder. Tema: Die vrou by die Put Joh 4:1 – 6.

Woensdag 21 April

08:00 Predikante Bedieningvergadering.

10:00 Lewenskuns in lokaal A21Jeugsentrum (sien 'Gebeure' bl 3).

11:00 Lidmate doen voorbidding vir die gemeente in die Kapel. (Ds Peet Crous 012 361-4219 / 079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408 / 072 630 3088.

19:00 Lewenskuns in die Kapel (sien 'Gebeure' bl 4).

Donderdag 22 April

09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord – Dr Johan Jooste.

14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.

18:00 Egskeidingsbegeleiding in lokaal B5Jeugsentrum. Belangstellendes kontak vir Ds Pieter Oosthuizen 012 348-4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348-1245 (uitbr 214).

19:00 Fotografieklub in Koinonia. Kom wys jou vakansie-foto's. Ons gee mekaar raad en gesels oor foto interessanthede.

Vrydag 23 April

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975 / 083 299 7263.

Pro

gra

m v

ir d

ie w

eek

Chinese Diens: Sondae 11:00 – Gesinskerk. Sotho Diens: Sondae 14:30 – Gesinskerk.

2

Doen asseblief voorbidding vir:

Bewys van Lidmaatskap:

Jan Visser, Hannington Place 6, Blenheimweg, Lynnwood Glen – hospitaal (012 361-6142).

Elsa Buurman, Lynnwood Oord ws 92, The Hillside 315, Lynnwood, 072 984 1724, vanaf Margate.

Gideon en Anneli Kühn, Farnhamweg 108, Lynnwood Manor – Anneli se swaer oorlede begrafnis is Maandag 10:30 in die kerk (012 361-3190).

Predikantebewegings:

Dr Johann Voges is met verlof tot 30 April 2010.

Annaat Gouws, Alcadeweg 69, Lynnwood Glen – man Leon oorlede. Roudiens is Vrydag 23 April om 11:00 in die kerk (082 712 6722).

Len van der Stoep, Glenwood Park 202, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen – hospitaal (012 348-4083).

Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontakinligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

Marthie van Zyl, Lynnwood Oord ws 32, The Hillside 315, Lynnwood – Lynnmed Kliniek (012 348-0760).

Page 3: Afkondigings 18 April 2010

Alle jongmense wat belydenis aflê en hulle ouers

moet asb op 2 Mei 2010 vanaf 16:30 – 17:00 in die

Gesinskerk bymekaar kom. Daar word belangrike

reëlings deur gegee en foto’s geneem. Meer

inligting is ook op die webwerf beskikbaar by http://www.nglynnwood.co.za/events/bymekaarkoms-vir-almal-wat

HemelvaartdiensHemelvaartdiensHemelvaartdiensHemelvaartdiens op 13 Mei 2010 om 18:30 in die kerk gelei deur Ds Pieter Oosthuizen.

Pinkster Program 2010

16 Mei 09:00

Die Gees se Karakter en werk 16 Mei 18:30

Die Gees werk in Sport (saam met Penny Heyns) 17 Mei 18:30

Die Gees werk in Finansies (saam met Dawie Roodt) 18 Mei 18:30

Die Gees werk in Verhoudings (saam met Petro Barnard) 19 Mei 18:30

Die Gees werk in Politiek/Gesag (saam met Jan du Plessis) 20 Mei 18:30

Die Gees werk in Werk/Skool (saam met Carl du Preez en Dr Carl vd Merwe) 23 Mei 09:00

Pinksterfees - Die Gees werk in 'n Lewe van lof **Pikkiepinkster is gelyklopend in die aand. Die Nuwe Generasie Bediening nooi alle persone wat deelgeneem het aan die Dissipelskap-program, of wat huidiglik daaraan deelneem, om na die oggenddiens vanaf 10:30 – 13:00 in Koinonia saam te kom vir 'n kuier en gesprek oor Dissipelskap. Meer inligting op die webblad by http://www.nglynnwood.co.za/events/dissipelskap-bymekaarkoms

Kleinadvertensies!!Kleinadvertensies!!Kleinadvertensies!!Kleinadvertensies!! Vir almal wat op die webblad geregistreer is: Plaas enige advertensie gratis! Hou dit kort en duidelik met alle relevante inligting en kontak-nommers. Vir meer inligting hieroor, klik op http://www.nglynnwood.co.za/group/kleinadvertensies

Die winter kom vinnig nader en almal wat

belangstel om blokke (vir gebreide komberse)

of komberse te brei om wesies se

lyfies warm te hou dié winter,

skakel asb vir Bettie Hammann

082 550 5079.

Ons gemeente het aan mekaar 5 uitdagings vir die jaar gestel:

1. Eet saam met iemand!

2. Steek 'n grens oor!

3. Woon 'n kursus by!

4. Skryf iets oor jou storie saam met God neer!

5. Probeer iets nuuts in die gemeente!

Ons wil graag hoor hoe die Here werk in jou lewe deur hierdie uitdaging aan te pak. Skryf asseblief 'n kort stukkie daaroor. Kom 'skryf' u storie sommer op die webblad (klik

op http://www.nglynnwood.co.za/group/247stories)

of epos dit aan [email protected].

'n�Herfs-musiekoggend�saam�met�Laurinda�Hofmeyr,��Saterdag�8�Mei�vanaf� 10:00� –� 12:00� in� die� Gesinskerk.� Kaartjies�teen� R50� pp� is� by� die� kerkkantoor� beskikbaar.�Kom�kuier�lekker�saam!�

Skryf jou lewensverhaal voordat die

biblioteek afbrand! Elke mens se lewe is

soos 'n biblioteek vol verhale, wysheid en

kennis. Dis so jammer dat soveel mense sterf

sonder dat daar iets daarvan 'agtergelaat' word.

Op 21 April vanaf 10:00 – 11:00 lei Erika

Theron 'n gesprek oor hoe jy jou lewensverhaal

kan opteken tot voordeel van dié wat agter bly

in A21Jeugsentrum. Navrae: Lindy Jordaan 072 461

4022.

3

Page 4: Afkondigings 18 April 2010

Geestelike oefeninge vir die lewe! Deur die eeue was daar verskillende geestelike oefeninge ontwikkel om ons te help met geestelike groei. Ons kyk op 21 April na verskeie van die oefeninge en bespreek wat ons persoonlik verrykend gevind het vanaf 19:00 – 20:00 in die Kapel. Navrae: Immanuel van Tonder 083 540 6015.

CD-opnames van eredienste, huwelike, doop en

begrafnisse @ R10 elk. Bestelvormpies is by die

kerkkantoor. Handig asb die voltooide

bestelvorm saam met u betaling in. Ons sal u

kontak sodra die CD gereed is vir afhaal by die

kerkkantoor. Navrae: Sue Visser 012 348-3443 /

082 575 7451.

2010 Wêreldbeker Sokker uitreik. . .

Ons gemeente is deel van 'n groot uitreik inisiatief in Mamelodi saam met ander gemeentes soos NG Skuilkrans en NG Pierre van Ryneveld tydens die Wêreldbeker Sokker! Wonder jy hoekom ons dit doen? Wat gaan ons doen? Waar ons dit gaan doen? Of daar 'n program is wat ons gaan volg? Kom lees sommer alles hieroor op die webwerf deur te klik op http://www.nglynnwood.co.za/group/wereldbekersokkeruitreik

Bybels�in�swart�tale�teen�R40�elk�by�die�kerk-kantoor�beskikbaar.�

Kleinkroniek: Sluitingsdatum 5 Mei 2010. Handig asb u bydraes by die kerkkantoor in of epos dit aan [email protected]. �

Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court takkode: 632005, Rekening nr 540 580 014. (Maak asb seker om u 'Van' en 'Kontakgroep' te meld indien u 'n oorplasing of deposito maak.)

Kosters: Pieter Schoeman (dagkoster): 082 771 8988. Jan Viljoen (na-uurse koster): 079 693 4827.

Op Saterdag 8 Mei om 10:00 kom maak Lize Beekman en Juan (Floors) Oosthuizen 'n draai by NG Stellastraat (Suidoos-Pretoria) in Pretoria met hul vertoning: 'HERFS – elke blaar in blom. 'Lize het onder meer liedjies geskryf soos: 'n Sonneblom uit Bethlehem, Suidland Gebed en Ek het 'n Boer Sien Dans. Die konsert is 'n Gr 7 Fondsinsamelingsfunksie ten bate van Laerskool Menlopark. 'n Gedeelte van die opbrengs sal geskenk word aan Beyers Bytjies kleuterskool in Danville, Pretoria. Kaartjies beloop R150 pp en sluit verversings na die vertoning in. Navrae: Chrisna Swanepoel 082 885 0503 of [email protected]. Zahn Hulme 082 325 9225 of [email protected].

Ten slotte:

Hoekom hou jy nie op om te wonder wat verkeerd is met die wêreld nie en lees die Handleiding.

4