afkondigings 24 oktober 2010

4
Sondag 24 Oktober 2010 Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! 012 348 012 348 012 348 012 348-1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees Toe herken hulle Hom ! Rembrandt van Rijn 1648 Koninkrykstyd

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 12-Feb-2016

241 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Afkondigings 24 Oktober 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 24 Oktober 2010

Sondag 24 Oktober 2010 Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings! ����012 348012 348012 348012 348----1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees

Toe herken hulle Hom !

Rembrandt van Rijn 1648

Koninkrykstyd

Page 2: Afkondigings 24 Oktober 2010

Welkom by die erediensWelkom by die erediensWelkom by die erediensWelkom by die erediens!!!! 31 Oktober:

Oggenddiens 09:00 Oggenddiens 09:00

Immanuel van Tonder Kerk Johann Voges Kerk Johann Voges Hervormingsfees Nagmaal

Gesinsdiens 09:00 Gesinsdiens 09:00

Gesamentlik in die kerk Peet Crous Gesinskerk

Kleuters 09:00 Nagmaal

Geen Kleuters 09:00

Aanddiens 18:30 Kleuterkerk Jeugsentrum A15

Zander van der Westhuizen Lynnwood Oord 09:00 ‘My King’ Lofprysingsdiens Johan Jooste Nagmaal

Aanddiens 18:30

Immanuel van Tonder

LeestekLeestekLeestekLeesteks:s:s:s:

Joël 2:23 – 32; Ps 65; Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia: Jer 14:7 – 10, 19 – 22; Ps 84:1 – 7; • Tee/koffie na die oggenddiens. 2 Tim 4:6 – 8, 16 – 18; Luk 18:9 – 14. • Koffie na die aanddiens.

Predikantebewegings:Predikantebewegings:Predikantebewegings:Predikantebewegings:

Ds Pieter Oosthuizen is 23 – 24 Oktober 2010 met verlof (uitstedig).

Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u ’n persoonlike besoek verlang. Die kontak-inligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

2

Doen asb voorbidding vir:

Willem Olivier, Rondevaux 10, Kuisisstraat 13, Brummeria (012 804-7790) – ontvang behandeling.

Leonie McCallaghan, Equestria Village F26, Meerluststraat, Equestria (072 021 2830) – herstel na operasie.

Pieter Ackermann, Kings Highway 366, Lynnwood (012 361-4392) – operasie.

Attie Steyn, Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (012 361 1896) se pa – herstel van kanker.

Albert en Villa Boshoff, Kings Highway 451, Lynnwood (012 361-7362) – seun (Leon) ernstige operasie.

Fanie Swanepoel, MCLaghlansingel 29, Brummeria (012 804-5986) – siek tuis.

Edelweiss de Waal, The Gables 6, The Wishbone-Noord 476, Lynnwood (012 348-2278) – Pieter oorlede.

Theresa Pronk, Tuinhuis 1, Kings Highway 430, Lynnwood (012 361-2881) – operasie.

Pieter Ackermann, Kings Highway 366, Lynnwood (012 361-4392) – operasie.

San van der Vyver, Lynburn Village 59, Lynburnweg, Lynnwood Manor (012 348-1774) – suster oorlede.

Joans Moggee, Charmaines Place 25, Forrestlaan 92, Equestria (012 807-6309) – skoonma oorlede.

Netta Geldenhuys van Lynnwood-Oord is oorlede. Begrafnis was Donderdag.

Jan Viljoen, naweekkoster – in hospitaal.

Page 3: Afkondigings 24 Oktober 2010

Maandag 25 Oktober

19:00 Kerkraadsvergadering in Koinonia.

Dinsdag 26 Oktober

08:15 Bybelstudie by Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (Nerina Deale 012 361 1896) – Ds Peet Crous.

08:30 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004/082 579 1125).

11:30 Vriendekring Vleisbraai in Koinonia (sien bl 4). 14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez

012 361-1626. 19:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537/082 579 1122. 19:15 Aand Bybelstudie by Avril Prinsloo, Riviervallei 148, Lynnwood Glen (012 361-

6441). Spreker: Isak du Plessis. Tema: Hemel en Hel.

Woensdag 27 Oktober

11:00 Lidmate doen in die Kapel voorbidding vir die gemeente. Indien u wil kom saam bid of gebedsversoeke het kontak gerus vir Ds Peet Crous 012 361-4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408/072 630 3088. Fil 4:6 moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.

Donderdag 28 Oktober

09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord – Dr Johan Jooste. 14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez

012 361-1626.

Vrydag 29 Oktober

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975/083 299 7263. 08:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537/082 579 1122.

Pro

gra

m v

ir d

ie w

eek

Chinese Diens: Sondae 11:00 – Gesinskerk. Sotho Diens: Sondae 14:30 – Gesinskerk.

Gesinsdiens:

• Vir die volgende paar Sondae is daar wel Gesinsdiens.

• Daar is op 14 November ‘n heerlike sangdiens waar Michelle van Staden gaan sing!

NG Gemeente Lynnwood – Bankbesonderhede: ABSA Brooklyn Court, Takkode: 632005. Rekening nr 540 580 014. Die kerkkantoor ontvang gereeld anonieme inbetalings in die bankrekening. U word vriendelik versoek om asb u Van en Voorletters te meld op u oorplasing/ inbetaling. Ons wil graag die bydrae korrek allokeer en aan u erkenning gee! Baie dankie vir u samewerking in dié verband.

3

Page 4: Afkondigings 24 Oktober 2010

Mabopane UitreikMabopane UitreikMabopane UitreikMabopane Uitreik benodig ‘n klein yskassie vir

2 studente. Kontak asb Sini Meyer 083 455

9473 as u kan help.

Hartklop Nellmapius het 'n behoefte aan DVD's

vir kinders tot 10jr, asook opvoedkundige

programme vir ouderdomme vanaf 10 tot 18jr.

Enige leersame DVD's (bv dierelewe, natuurtonele,

ens) is ook baie welkom. Skakel Kobie 072 123

5391 indien u kan help.

Vriendekring Vleisbraai: Alle afgetrede

persone word vriendelik uitgenooi na die

jaarlikse Vleisbraai op Dinsdag 26 Oktober

vanaf 11:30 in Koinonia. Bring asb u eie borde

en eetgerei. 'n Vrywillige donasie van ±R20 sal

waardeer word. Laat weet asb vir Nelia Louw

(012 361-2877/082 685 8900) of Elma Wessels

(012 361-4352) of u die geleentheid sal kan

bywoon.

Gr 11 Belydenisgroep: Alle ouers en kinders

ontmoet vanmiddag om 17:30 in die

gesinskerk.

Almal word hartlik uitgenooi na ‘n saam eet

en kuier! Bring jou eie kos en drinkgoed en

kom vier die gemeente se verjaarsdag saam

op Sondagmiddag 14 November om 12:00.

4

Viering – Diens – Liefde – Eenheid

Dankfees . . . Gedurende Oktober en November vier ons ons

dankbaarheid teenoor God feestelik! Elkeen kry van vandag

af geleentheid om sy/haar dankbaarheid self te verwoord op 'n dankkoevert. Neem gerus ’n koevert by die deure Indien u

nog nie een ontvang het nie.