theewaterskloof gazette 24 jun 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 4 • Tuesday 24 June 2014 | Tel. 028 214 1294 JACQUES 082 899 0762 HEIDI 084 510 4341 MICHAEL 082 555 9750 ROLA GM CALEDON serve with integrity dien met integriteit 028 214 3560 • [email protected] • www.rolagm.co.za 77344 ADMAKERS.COM S.COM PASSENGER 2013 OPEL ASTRA 1.4T, DEMO, WHITE, 17 000KM R189995* 2014 OPEL ASTRA 1.6, DEMO, LIGHT BLUE, 9 000KM R219 995* 2014 CHEVROLET CRUZE 1.4T, DEMO, METALLIC BLUE, 4 000KM R239 995* 2012 HYUNDAI i20, WHITE, 45 000KM R138 995* 2013 CHEVROLET AVEO 1.6 L, EX DEMO, SILVER, RADIO, 9 000KM R122 995* 2013 CHEVROLET SONIC 1.6 LS, WHITE, SERVICE PLAN, 14 000KM R145 995* 2008 CHEVROLET AVEO 1.6 LT, WHITE, LEATHER, CENTRAL LOCKING R95 995* Offers valid until 27 June 2014. *On-the-Road and Registration Fees Excluded. Terms and Conditions Apply. Model shown may differ. Errors & Omissions Excepted. HOT DEALS ON WHEELS NOW OPEN ON SATURDAYS FROM 08:30 TO 12:30 ISUZU KB 250 LWB REGULAR CAB BASE LEED NEW ISUZU KB 300 LX 4X4 D/C STAR SILVER WITH ECOFIELD CANOPY, POLYCOATED LOADBOX, TOWBAR & NUDGEBAR EXCLUSIVE TO VAT VENDORS AND VAT-REGISTERED BUSINESSES R158 000 * EXCL. VAT • R180 120 * INCL. VAT R45 * COMMERCIAL 2010 NISSAN NAVARA 2.5 KING CAB, GOLD, FULL SERVICE HISTORY R199 995* 2010 TOYOTA HILUX 3.0 D4D 4X2, GOLD, NUDGEBAR, SPORTS BAR, TOWBAR R189 995* ONLY 1 LEFT! ANNETTE THERON Nog ’n nuwe ontwikkeling gaan eersdaags die lig sien in Caledon. Die Blue Crane Service Station sal na verwagting in September open en sal ’n nuwe vulstasie, geriefs- winkel met vars produkte, restau- rant, koffiewinkel en kitshoen- der-restaurant huisves. Die ontwikkelaar by Kedah Invest- ments het Donderdag gesê hulle is te- vrede met die vordering. “Alles ver- loop volgens plan.” Hy het verlede jaar reeds gesê daar is indiepte-ontleding van die ver- keersvloei en motoriste se daaglikse gebruik van die N2 gedoen. “Die uit- reiking van die vulstasie-lisensie is direk gekoppel aan dié studie.” Volgens die ontwikkelaar sal die ontwikkeling in twee fases geskied, met die eerste fase die vulstasie en sentrum. Hy het bevestig dat ’n Fruit & Veg Fresh Stop-varsproduktewin- kel met ’n bakkery en kombuis sal open, tesame met ’n restaurant wat plaaslike wyne sal bedien. “Daar sal vier OTM-masjiene be- skikbaar wees vir die gerief van kli- ente asook ’n Seattle-koffiewinkel en ’n Crispy Chicks-franchise. Dié nu- we ontwikkeling sal ook 24 uur oop wees. Verder sal daar wi-fi-geriewe beskikbaar wees.” Die ingang na die Blue Crane Ser- vice Station, soos dit bekend sal staan, sal op die hoek van Nerina- straat en die N2 wees, en dié afrit gaan verbreed word vanuit die Ri- viersonderend-rigting in samewer- king met die Suid-Afrikaanse Pad- agentskap (Sanral). Daar is ook ’n spesifieke area in aanbou vir swaarvoertuie ten einde dié mark te be-dien. Hy het verduide- lik die tuinuitleg is van so ’n aard om motoriste met ’n kuierplek onder die bome te verwelkom. “Dit gaan ’n plek wees waar mens bietjie bene kan rek.” Raadsheer Chris Punt, uitvoeren- de burgemeester van Theewaters- kloof-munisipaliteit, wat in Junie verlede jaar by die opening van die nuwe Nedbank-tak by die Victoria- sentrum die aankondiging gemaak het van nog ’n nuwe ontwikkeling, het by navraag gesê: “Die munisipa- liteit is deel van die groter inisiatief om plaaslike ekonomiese ontwikke- ling te versnel, omdat dit werk skep en gevolglike vlakke van welvaart, sosio-ekonomiese en maatskaplike profiele in gemeenskappe in die mu- nisipale gebied verhoog. “Die vulstasie gaan tot die groei van die besigheidsektor in Caledon en Theewaterskloof bydra en die mo- mentum wat met onlangs ontwikke- linge soos die inkopiesentrum begin is, voortsit. “Dit gaan mense wat gewoonlik verby die dorp ry aanmoedig om te stop en hopelik sal daar ook pogings wees om die reisigers aan te moedig om na die dorp af te draai. Meer voete beteken meer geld en meer geld bete- ken vooruitgang. Ek wens die ont- wikkelaars alles van die beste toe.” Stiffie Cronjé, woordvoerder van Theewaterskloof-munisipaliteit, het gesê die TWK-munisipaliteit is vol vertroue dat hierdie verdere ontwik- keling positief vir die dorp, besoe- kers en gebruikers van die N2 sal wees. Op die Gazette se vraag of dit nie ander besighede in die dorp sal knou nie,het Cronjé gesê nuwe besighede ontstaan weens ’n behoefte vir spesi- fieke dienste en/of spesifieke pro- dukte en nie om ander bestaande be- sighede te knou nie. “In hierdie stadium is daar talle padgebruikers van die N2 wat nie in Caledon stop nie. “’n Ontwikkeling soos hierdie reg langs ’n hoofroete behoort meer be- soekers te laat ‘stop’ by hierdie fasili- teit. Indien behoorlike bemarking van dit wat Caledon en die streek bied, by hierdie fasiliteit gedoen word, behoort besoekers Caledon te besoek.” Cronjé meen die vulstasie-ontwik- keling behoort ’n puik toevoeging tot die plaaslike ekonomie te wees en sal voldoen aan die behoeftes van veral gebruikers van die N2-roete. “Die ontwikkeling sal beslis plaas- like ekonomiese groei bewerkstellig en nuwe tydelike en permanente werksgeleenthede in Caledon skep.” Die Blue Crane Service Station sal na verwagting in September open. FOTO: ANNETTE THERON Nog Nog ’n ’n belegging belegging vir vir Overberg Overberg

Upload: boland-gazette

Post on 09-Mar-2016

281 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 24 June 2014 | Tel. 028 214 1294

JACQUES 082 899 0762HEIDI 084 510 4341MICHAEL 082 555 9750

ROLA GM CALEDON serve with integritydien met integriteit

028 214 3560 • [email protected] • www.rolagm.co.za

77344ADMAKERS.C

OM

77344ADMAKERS.C

OM

PASS

ENGER

2013 OPEL ASTRA 1.4T,DEMO,WHITE,17 000KM R189995*

2014 OPEL ASTRA 1.6,DEMO,LIGHT BLUE,9 000KM R219 995*

2014 CHEVROLET CRUZE 1.4T,DEMO,METALLIC BLUE,4 000KM R239 995*

2012 HYUNDAI i20,WHITE,45 000KM R138 995*

2013 CHEVROLET AVEO 1.6 L,EX DEMO,SILVER,RADIO,9 000KM R122 995*

2013 CHEVROLET SONIC 1.6 LS,WHITE,SERVICE PLAN,14 000KM R145 995*

2008 CHEVROLET AVEO 1.6 LT,WHITE, LEATHER,CENTRAL LOCKING R95 995*

Offers valid until 27 June 2014. *On-the-Road and Registration Fees Excluded. Terms and Conditions Apply.Model shownmay differ. Errors & Omissions Excepted.

HOT DEALS ONWHEELS NOWOPENON SATURDAYS FROM 08:30 TO 12:30

ISUZU KB 250 LWBREGULAR CABBASE LEED

NEW ISUZU KB 300 LX 4X4 D/C

STAR SILVER WITH ECOFIELD CANOPY,POLYCOATED LOADBOX, TOWBAR & NUDGEBAREXCLUSIVE TO VAT VENDORS AND VAT-REGISTERED BUSINESSES

R158 000* EXCL. VAT • R180 120* INCL. VAT

R450 000ISUZU KB 250 LWB REGULAR CABBASE LEED

NEW ISUZU KB 300 LX 4X4 D/C R450 000*

COM

MER

CIAL

2010 NISSAN NAVARA 2.5 KING CAB,GOLD,FULL SERVICE HISTORY R199 995*

2010TOYOTA HILUX 3.0 D4D 4X2,GOLD,NUDGEBAR,SPORTS BAR,TOWBAR R189 995*

ONLY1 LEFT!

ANNETTE THERON

Nog ’n nuwe ontwikkeling gaaneersdaags die lig sien in Caledon.DieBlueCraneServiceStationsalna verwagting in September openen sal ’n nuwe vulstasie, geriefs-winkelmetvarsprodukte,restau-rant, koffiewinkel en kitshoen-der-restaurant huisves.

DieontwikkelaarbyKedah Invest-ments het Donderdag gesê hulle is te-vrede met die vordering. “Alles ver-loop volgens plan.”

Hy het verlede jaar reeds gesê daaris indiepte-ontleding van die ver-keersvloei en motoriste se daagliksegebruik van die N2 gedoen. “Die uit-reiking van die vulstasie-lisensie isdirek gekoppel aan dié studie.”

Volgens die ontwikkelaar sal dieontwikkeling in twee fases geskied,

met die eerste fase die vulstasie ensentrum. Hy het bevestig dat ’n Fruit& Veg Fresh Stop-varsproduktewin-kel met ’n bakkery en kombuis salopen, tesame met ’n restaurant watplaaslike wyne sal bedien.

“Daar sal vier OTM-masjiene be-skikbaar wees vir die gerief van kli-ente asook ’n Seattle-koffiewinkel en’n Crispy Chicks-franchise. Dié nu-we ontwikkeling sal ook 24 uur oopwees. Verder sal daar wi-fi-geriewebeskikbaar wees.”

Die ingang na die Blue Crane Ser-vice Station, soos dit bekend salstaan, sal op die hoek van Nerina-straat en die N2 wees, en dié afritgaan verbreed word vanuit die Ri-viersonderend-rigting in samewer-king met die Suid-Afrikaanse Pad-agentskap (Sanral).

Daar is ook ’n spesifieke area inaanbou vir swaarvoertuie ten einde

dié mark te be-dien. Hy het verduide-lik die tuinuitleg is van so ’n aard ommotoriste met ’n kuierplek onder diebometeverwelkom.“Ditgaan’nplekwees waar mens bietjie bene kanrek.”

Raadsheer Chris Punt, uitvoeren-de burgemeester van Theewaters-kloof-munisipaliteit, wat in Junieverlede jaar by die opening van dienuwe Nedbank-tak by die Victoria-sentrum die aankondiging gemaakhet van nog ’n nuwe ontwikkeling,het by navraag gesê: “Die munisipa-liteit is deel van die groter inisiatiefom plaaslike ekonomiese ontwikke-ling te versnel, omdat dit werk skepen gevolglike vlakke van welvaart,sosio-ekonomiese en maatskaplikeprofiele in gemeenskappe in die mu-nisipale gebied verhoog.

“Die vulstasie gaan tot die groeivan die besigheidsektor in Caledon

en Theewaterskloof bydra en die mo-mentum wat met onlangs ontwikke-linge soos die inkopiesentrum beginis, voortsit.

“Dit gaan mense wat gewoonlikverby die dorp ry aanmoedig om testop en hopelik sal daar ook pogingswees om die reisigers aan te moedigomnadiedorpaf tedraai.Meervoetebeteken meer geld en meer geld bete-ken vooruitgang. Ek wens die ont-wikkelaars alles van die beste toe.”

Stiffie Cronjé, woordvoerder vanTheewaterskloof-munisipaliteit, hetgesê die TWK-munisipaliteit is volvertroue dat hierdie verdere ontwik-keling positief vir die dorp, besoe-kers en gebruikers van die N2 salwees.

Op die Gazette se vraag of dit nieander besighede in die dorp sal knounie,het Cronjé gesê nuwe besighedeontstaan weens ’n behoefte vir spesi-

fieke dienste en/of spesifieke pro-dukte en nie om ander bestaande be-sighede te knou nie.

“In hierdie stadium is daar tallepadgebruikers van die N2 wat nie inCaledon stop nie.

“’n Ontwikkeling soos hierdie reglangs ’n hoofroete behoort meer be-soekers te laat ‘stop’ byhierdie fasili-teit. Indien behoorlike bemarkingvan dit wat Caledon en die streekbied, by hierdie fasiliteit gedoenword, behoort besoekers Caledon tebesoek.”

Cronjé meen die vulstasie-ontwik-keling behoort ’n puik toevoeging totdieplaaslike ekonomie tewees en salvoldoen aan die behoeftes van veralgebruikers van die N2-roete.

“Die ontwikkeling sal beslis plaas-like ekonomiese groei bewerkstelligen nuwe tydelike en permanentewerksgeleenthede in Caledon skep.”

Die Blue Crane Service Station sal na verwagting in September open. FOTO: ANNETTE THERON

NogNog ’n’n beleggingbeleggingvirvir OverbergOverberg

Page 2: Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 24 June 20142

OFFICE 24, ASTORIA VILLAGE, MAIN ROAD, HERMANUS

3113

LD

1C

BW

GK

06E

028 312 2870

Ook ná aftrede nog op diensERIEKA ROUX

As verpleegster het Peggy Moses ’need afgelê om haar medemens totdiens tewees.Nou,etlike jarenahaaraftrede, is sy op agt-en-sewentigjari-geouderdomsteedstotdiensvanhaarmedemens.

Uit erkenning vir hierdie vrywilligedienshetPeggyin2012 ’ntoekenningvanKansa ontvang en in 2013, op die Vroue-dag-viering by die Botrivier-advieskan-toor, het sy ook ’n toekenning ontvang.Sy sien die nood vanmense raak en helphulle waar sy kan met kos of klere.Lede vandieBotrivier-vroueklub,wat

maandeliks vergader, steun Peggy enskenk kruideniersware wat sy dan uit-deel. Tydens die jongste vergadering isdaar weer kruideniersware aan Peggyoorhandig.Moses benodig tans kos, klere en bed-

degoed asook hondekos.Peggy Moseswoon in Tennisstraat 2 en haar nommeris 028 284 9628 vir verdere besonderhedeen as iemand wil bydra.

Elaine Arendse, links en Peggy Moses tydens die maandelikse byeenkoms vandie Botrivier-vroueklub. FOTO: ERIEKA ROUX

24 Junie) Doreza Kersandt bespreek haarboek oorBoontjieskraal en familie-ervarings om 10:00 by Caledon-bi-blioteek.

25 Junie) Caledon Rolbalklub. Algemenejaarvergadering om 18:00. KontakYvonne: 082 8511 866.

3 Julie) Thea Swanepoel van Botrivier:boekbekendstelling om15:00 byCa-ledon-biblioteek.

13 Julie) Victoria Dienssentrum 25 Jaar-feesvieringe. Navrae: 028 251 8182.

2 Augustus) FNB Classic Clashes – SwartbergSekondêr v Hawston Sekondêr.

9 Augustus) ACVV Vrouedag met LindieStrydom, kykNET-aanbieder van“Geloof, Hoop en Liefde” om 15:00in NG Kerk Caledon-Wes. Tee, ver-versings en uitstalling van plaasli-ke kuns en handwerk.Bel Stephanie Visser vir navrae by082 921 4291.

30 Augustus) Heidehof-gholfdag. Navrae: Rikaby 028 214 1755.

18 Oktober) Heidehof-basaar. Navrae: Rika by028 214 1755.

25 Oktober) De Rust Futura Akademie-gholf-dagbyTheewaterskloofGholfklub.Navrae: 021 844 0448.

Op 2 en 3 Julie sal ’n dramagroepmet die naam “Speech focus” om12:00 by Caledon-biblioteek optree.Toegang is gratis.) ’nNuwegoggahetdievrouevan

Botrivier gebyt. Die Lyndans-gog-ga!Enashy eers byt, dan loshynie,want dis vet pret – of jou kop en jou

voete nou wil saamwerk of nie. Asdaar vroue is wat te lui is om te oe-fen en nie weet hoe om te dans nieen wonder waaroor die hele dingnou eintlik gaan, kom lag saam,kom skuifel saam, kom swaai daaiheupe.Julle isalmalwelkom.Selfsalwil

julle net kyk. Vir navrae, skakelThea gerus by 083 531 6108.Die koste is R100 per maand vir

een les per week en klasse word ge-hou in die Botrivier Hotel se dans-saal elke Woensdag van 09:00 tot10:00. Sien julle daar!

Alan Jacobs van Caledon oorhandig ’n tjek,gholfhemp en pet aan Linnet October.FOTO:AN-NETTE THERON

Gaan kyk na ons kalenderRadio Overberg het nou opons nuwe webtuiste nog ’ndienswat ons lewer vir die ge-meenskap.Gaankykgerusnawww.radiooverberg.co.za engaannaonskalender toe.Hierkan jy nou enige gebeurtenisself laai.Onsgaanelkeoggend08:00 die week se gebeurtenis-se lees op ons daaglikse ont-bytprogram. Ons hoop omhierdie kalender ’n interak-tiewe deel te maak van RadioOverberg, en ons vra almal indie Overberg om te gaan kykwat aangaan in ons kontrei.Dit sal dan ook die plek weesom jou gebeurtenis te adver-teer, asook vir die publiek ominligting oor gebeure te kry.Radio Overberg het ook nu-

we kliënte bygekry dié week,en ons gaan in Julie begin om’n spesiale pakket aan te biedvir nuwe adverteerders. Nog’nsuksesstoriedieweekisAn-re’sBegrafnisdienstewat hul-le omset verdubbel het in Bre-dasdorpvandathulleopRadioOverberg adverteer. Virmeerinligting skakel Madelyn ofMarne by 028 424 2877.Ons is ook baie opgewonde

oor ons satelliet radio-ateljeein Caledon, wat gebou word

deur Anre’s Begrafnisdien-ste. Ons gaan van daar af kanuitsaai, wat ’n manier is ommeeromroepersenadverteer-ders ook in Caledon te betrek.Radio Overberg wil ook vir

Dominic Engel bedank. Hyhet ons geborg vir ’n werkses-sie wat die plaaslike sakeka-mer aangebied het. Die ge-meenskap bly betrokke, enons samel fluks komberse inhier in Bredasdorp.Dis met groot trots dat ons

ook nou kan bekendmaak datons in Julie gaan beginmet ’nplaaslike besigheidsprogram.Dit sal elke Vrydag net na die12:00 nuus uitgesaai word, enJohannes de Villiers gaan ditvir ons behartig.

TowdahMinistries vanCa-ledonhetopJeugdag250pakkies eetgoed en 250komberse vir jongmensegegee danksy ’n skenkingvanDie ARK - ’n organisa-sie wat hom beywer omjongmense te help watverslaaf is aan tik endrank. Hier word die pak-kiesuitgedeel inRiemvas-maak. As daar iemand iswat hulp nodig hetmet tikendrankmisbruikkanhul-le George Rhode bel by072 442 0491. Towdahbenodig ook nog klere ensopbestanddele vir diéprojek.

Hierdie sleutels is voor die Caledon-biblioteek opgetelen by die Gazette se kantoor ingehandig. Indien ditjou sleutels is, kan jy dit by die kantoor kom afhaal.

FOTO: ANNETTE THERON

Page 3: Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 24 June 2014 3

Plaaskinders vier JeugdagJANINE VAN DER RIET

Plaaskinders van Botrivier isMaandag 16 Junie baie bederf opdie wyn- en olyflandgoedWildekrans Wine Estate.

Die wingerdbestuurder, BraamGericke, sy vrou Janine, Leen Jonkeren ander werknemers op die plaashou elke jaar ’n feestelikheid vir dieplaaswerkers se kinders om hulle be-wus te maak van hoe belangrik diejeug is en dat hulle tot enige iets instaat is.

Die dag het afgeskop met tradisio-nele boeresport-aktiwiteite soos eier-resies, eiergooi, sak-resies en daarnahet die kinders met groot opwindingaan die modeparade deelgeneem.

Die kinders het ook boereworsrol-letjies,skyfies,koeldrankengeskenk-pakkies met bederfgoedjies ontvang.

Die organiseerders sê dit is elkejaar groot pret en sports en dié jaarhet die pa’s en ma’s ook aan sommigevan die aktiwiteite deelgeneem en ge-skaterlag.

Gericke sê namens die plaaskin-ders baie dankie aan die eienaars vanWildekrans, Amanda en Gary Har-low, dat hulle hierdie spesiale dagmoontlik gemaak het. Oud en jonk het die sakresies baie geniet. FOTO: JANINE GERICKE

Bokke op N2 kontragedie veroorsaakERIEKA ROUXEN ANNETTE THERON

’n Provinsiale verkeersbeampteen sy kollegas wat verlede Sondag(15 Junie) langs die N2 verkeerbuite Botrivier gereguleer het,het waarskynlik ’n groot tragedievoorkom.

Sowat 20 bokke het teenaan dieN2 gewei en was vinnig op pad nagroener weivelde oorkant die N2.

Die verkeersbeampte glo as diediere die N2 sou oorsteek, kon dittragiese gevolge gehad het, wantmotoriste uit die Kaap se rigtingsoudiebokkeniebetydssienwan-neer hulle om die draai kom nie.

Dieverkeersbeamptehetdiege-vaar gesien en met sy bakkie diebokke aangejaag verby die NewFrance informele woongebied.

In reaksie op ’n navraag oor dieprobleem met loslopende diere,het Stiffie Cronjé, mediawoord-voerder van die TWK-munisipali-

teit, gesê ingevolge Artikel 27 vandie munisipale verordening insa-ke paaie mag geen eienaar van ho-ringvee toelaat dat hulle te enigetyd in ’n pad of openbare plek son-dervoldoendetoesig isof losrond-loop, waar dit ’n gevaar of oorlaskan veroorsaak nie.

’n Persoon kan beboet word ashy bostaande bepaling oortree.

“Indien daar ’n gevaarsituasieontstaan kan verkeers of wetstoe-passingsbeamptes gebel word byGrabouw by 083 226 8917, Greytonen Genadendal by 082 836 8226, Ri-viersonderend by 0824 578 917,Caledon en Botrivier by082 579 9916 en Villiersdorp by028 840 1130.

Die munisipaliteit is tans besigom alle verordeninge te hersienen sal binnekort ’n advertensie indie koerant plaas waarin die pu-bliek genooi word om kommen-taar te lewer as deel van die open-bare deelnameproses.

Die loslopende boerbokke wat deesdae ’n bekende gesig in Botrivier gewordhet. FOTO: ERIEKA ROUX

Jongmense kry hiér geleenthedeORA LAUBSCHER

Vier jong staatmakers wat eindeMei vanjaar afgestudeer het nadathullebyverskillendetakkevanBo-land Kollege ’n drie jaar-kursus inGemeenskapsveiligheid (“Safetyin Society”) voltooi het, het Junieby die Bredasdorpse polisiestasiediens aanvaar.

Diegeleentheidomlangshierdieweg werkservaring te bekom enterselfdertyd seker te maak dathulle presies weet in watter veldhulle belangstelling lê, is deur Ro-bina Cupido, mediawoordvoerdervan die stasie, as “van onskatbarewaarde vir jongmense” beskryf.

Hierdie spannetjie volg in dievoetspore van die groep studentevan die Chrysalis Akademie wat ook, nadathulle hul basiese kursusse voltooi het, bySAPD Bredasdorp en by Kindersorg SA Bre-dasdorp soortgelyke geleenthede gebied is.

Diespanwordgementordeursigbarepolisi-erinsmentor sers. Eljo le Roux en is besondergemotiveerd en passievol oor hulle werk entoekomsplanne.

Myron Grant Jantjies het aan die HoërskoolBredasdorp gematrikuleer en het daarna ver-der studeer by die Caledon-tak van BolandKollege en sien homself as wetstoepassingsbe-ampteofspeurderindieSuid-AfrikaansePoli-siediens.

Rozanne Oostendorp, oudleerder van dieAlbert Myburgh Senior Sekondêre Skool, hetook by die Caledon-kampus studeer en hethaarself onderskei deur as topstudent met 13onderskeidings en twee meriete toekenningsaf te studeer.

Rozanne sou graag verder wou studeer indie regte en sien vir haarself daarna ’n toe-koms in die departement van justisie.

Charlene Witbooi, nog ’n oud-Albert My-burgh-leerder, het by die Worcester-kampusvan Boland Kollege studeer.

Charlene se passie lê by kinders en jong-mense en sy sou graag, nadat sy verder stu-deerhet inhierdierigting,bydiedepartementvan maatskaplike ontwikkeling in diens woutree.

Sy sien ook vir haarself ’n toekoms in dieSAPD se gesinsgeweld- en seksuele misdryf-eenheid waar sy ’n bydrae kan lewer om ’nbeter en veiliger toekoms vir kinders en jong-mense te help verseker.

Marsha Murtz kom van Arniston en het na-dat sy aan die Hoërskool Steenberg gematri-kuleer het, begin werk by die Arniston SpaHotel. Sy voltooi ’n kursus by die South Afri-can College for Tourism in 2010 en begin haarkursus aan Boland Kollege in 2011. Sy sal indie loop van haar werkstermyn haar opsiesoorweeg nadat sy doodseker gemaak het pre-sies waar haar passie en belangstelling lê.

Agter van links is diegroep se mentor bydie Bredasdorpsepolisiekantoor, sers.Eljo le Roux, en langshaar staan MyronJantjies. In die voor-ste ry is MarshaMurtz, Charlene Wit-booi en RozanneOostendorp. FOTO:ORA LAUBSCHER

Page 4: Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 24 June 20144

Voete moet namiddedorp komTerwyl daar met groot afwagting uitgesienword na die Blue Crane Service Station-ont-wikkeling, heers daar terselfdertyd kommeroor die middedorp se toekoms. Sedert die ope-ning van die Victoria-sentrum in Mei verledejaar, staan talle geboue, wie se huurders vanafdie middedorp na die inkopiesentrum verhuishet, leeg. ’nSakemanwatsydeure indiemidde-dorpmoessluit, het gesêkorporatiewewinkelsin die sentrum kry korporatiewe ondersteu-ning, waar ’n alleeneienaar sukkel om te oor-leef in swaar tye. ’n Ander besigheidseienaarhet gesê hy het ook gereelde kliënte verloor,maar het ervaar dat die ondersteuningsbasisreeds besig is om te groei. Ontwikkeling is be-langrik vir enige dorp, en moontlik is die toe-koms van die middedorp afhanklik van ’n ket-tingwinkel met korporatiewe ondersteuningwat bereid is om in Caledon te investeer enweer voete na die middedorp te lok?

Hou op met droom en plant ’n boomHou op met droom en plant ’n boomWaar is daar ’n gedig so skoon,

Soos die slanke buigsaamheid van ’nboom?

’n Boom wat vas teen die aarde se borsSy groeikrag put uit sy vrugbare kors.Verse behoort aan dwase soos ek.God egter alleen, kan ’n boom verwek.Ry ’n mens by Grabouw se dennewoude

verby,kaniemandmet ’nsterkverbeeldingdink, dat hy verdwaal het tussen die blad-sye van een van die broers Grimm se spro-kiesverhaalboeke.

Die Groenland! Hoe soet val daardie be-naming nie op ons Grabouwers se ore nie.Iets onrusbarend is egter aan die gebeur.Dis met kommer dat ons in die laaste tydsienhoedieoudennereuseeennadieanderswig onder die byl en saag. Al wat oorblyis stompe en oop ruimtes.

OnsbesefdatBosboujaregeledediebomegeplant het met die oog op inkomste vir diestaat.Eenofandertydsoudiedagvanafkap

kom en dit is nou. Die verwerking van houtwanneer die bome se tyd daar is, daarmeesal ons moet vrede maak. Wat hinder, is dievraag of daar weer bome geplant gaanword.

Dit wil lyk of die staat sy baasskap oordie plantasies wil opgee. Wat gaan dan ge-beur?Souonsregeringniebesefdathierdie’n portefeulje is wat hulle ten alle kostemoet behou nie? Dis ’n werkverskaffer endit is ook ’n goeie inkomste vir die staat,hoewel op langtermyn. Spaar die inkomstewatnougegenereerwordenwenddit spesi-fiek aan net vir die bosbou en bou voortdaarop, totvoordeelvanons land. Jullekanmos.

Plant asseblief tog weer bome, wil onspleit by die staat en moet tog nie die kos-baarheid uit julle hande laat gaan nie. Ja,enGroenlandklinkbaiebeter asGrouland.

BEKOMMERDE LEDE VAN GRABOUWVROUELANDBOUVERENIGING, Grabouw

Entitled to cleanEntitled to cleanwater, not so?water, not so?Despite all the “Hoo-Ha” over the dreadedbrown water in Caledon, we returned fromHermanus at lunchtime on Friday 13 June(maybe there is something in the old supersti-tion) to find a distraught neighbour waving ajug of muddy water. The pipes further downPlantation Street were in the process of beingflushed as a result of the complaint from saidneighbour.

C’mon TWK! When will you sort out thisproblem?

To a simple fellow like me, I see a sand filterdoingwonders formypoolwater.Theevidenceis apparent when I backwash and see the filthywater being expelled.

I thereforeask thequestion, “Whynot installsand filters on either the incoming side of thereservoirs or the outgoing side? This is notrocket-science, just being practical. Of coursesomeone will have to ensure that said filtersare backwashed regularly. Such filters are notthat expensive, I recently installed one for mypool at a cost of about R4 000. The sand mustalso be changed on a regular basis and if the“muck” removed from this sand is sent foranalysis, TWK can proudly announce the hor-rors that they have saved their loyal rate-pay-ing citizens from consuming. It will also avertlegal action against them for violating our Billof Rights, which clearly states that we are enti-tled to clean air and water.

RICHARD MULCAHY,

Passievolle Christene – deel 2Passievolle Christene – deel 2Verlede week het ons die verskil uitgewys tus-sen ’n wens, ’n begeerte en ’n passie. Kom onsgesels verder oor passievolle Christene. Passiedryf mense om bo hul normale beperkings uitte styg en God het ons die innerlike vermoëgegee om passievol te wees oor dinge sodat onsnie deur die grootste vyand van die kerk, nllouheid, gevang word nie.

Passievolle Christene se drome, gesprekkeen prioriteite wys die passie in hulle. Daar is’n dryfkrag in mense wat ’n passie vir ’n saakhet en hulle is mense wat hulself kan motiveer.Hulle is vol energie en hulle soek gedurig ma-niere om hul passie te vervul.

Elke druppel energie en gedagte word inge-stort indaardie enkeledoelwatnagejaagword,en alle struikelblokke en selfbeperkings watdie vervulling kan verhoed word uit die weggeruim.

Hoe ontwikkel ons hierdie passie? Passieontstaan in ons harte wanneer ons die drin-gendheid van tyd besef – Jesus het gesê onsmoet die tyd uitkoop want tyd loop uit. Passieontstaan ook in ons harte wanneer ons ’n be-vorderlike atmosfeer bespeur vir die vormingvan ’n intieme verhouding. Dit verskaf die ge-leentheid om sonder vrees deel te voel sonderom weggewys te word.

Passie groei ook wanneer ons dink en beplanom uit te reik in die rigting waar ons hart is.Passie roer ook ons harte wanneer ons die sa-tisfaksie ervaar nadat ons ons doel bereik het.

Wanneer ons ’n passie vir siele het, sal onsvreugde geen grense ken wanneer iemand syhart vir die Here gee nie.

Seënwense vir die week.PASTOOR GERT VISSER,

CALEDON CHRISTEN-SENTRUM

The more things stay the same, the stranger they getThe more things change, the more they staythesame; towhichIaddmypersonalobserva-tion: the more things stay the same, thestranger they get. Read in the paper that aninability to recognise the smell of peanutbut-ter can be taken as an early portent of demen-tia (or more modishly: Alzheimer’s – samething, just cost ten times more to treat).

My feeling is that I can live without thesmell that from my earliest days used to in-form me that my school sandwich was goingto contain this ubiquitous fruit of the earthand not something more piquant and tooth-some.Still,with luckaBlackCatsarmycouldbe swopped for something deliciously ghast-ly like polony and jam. (Funny, I used to havesome other objections to peanut butter, butI seem to have forgotten them . . .)

And how things have changed; from carry-ing a little playtime snack in a tin, wrappedin greaseproof paper, the kids now line upat the school delicatessen to buy a variety ofprocessed, artificially preserved and dyedconsumables before going back to class,

writhing with ADD.Talking about difficult school kids: one of

the worst has now graduated from primaryschool to another establishment, where hestill wiggles in his seat, looks at the ceiling,digs his pals in the ribs, cracks jokes and ar-gues with teacher when ordered to leave theroom. And when he does leave, he takes allpals with him and they repair to the cafeteriafor a kentuckyfied bite and a drink.

Like all charmers this one draws a lot ofattention and admiration for the way he ridi-cules what used to be a place of distinctionand authority (before it became an employ-ment agency for the well-connected unem-ployable). I am referring of course to that pileacross the road from the take-away shop foradults where he, having progressed frombankruptcy to wealth at the speed of light,spends his afternoons. There he and his palslisten idly to something called a “debate”,then go home where they pass the eveningwith Johnny Walker and the next morningrecovering from his attentions.

More seriously: I warnedyou about this young man inred who, brilliant politicianthough he may be, will gath-er in the disaffected. Thesehapless people, betrayed bygenerations of leaders willfollow this prophet, una-ware that his heart beats notfor them, but for his owndreamsofpowerandwealth.If he succeeds, one can’t im-agine the damage he is goingto do to our divided and fal-tering country.

The DA are being up-staged by this rogue in redand his cohorts and willhave to find some way ofcountering him and his giftfor attracting the most unexpected support-ers. Another hint of hope about him is thathehasasenseofhumour,whichwasconspic-uouslyabsent fromthementalmake-upofhis

illustrious forebear and role model AdiSchicklgruber, that other champion of thepoor and humbled.– [email protected]

ColumnColumn

SkoolvakansieSkoolvakansieDis ’n lekker tyd om vakansie te kry

En daarom is die skoolkinders tog so blyDis baie koud om soggens op te staanEn dan nog na die skool te gaanMaar vakansietyd is mos weer hierHulle sê hoera vir die groot plesierDie hele vakansie is hulle vryEn die gevoel laat hulle sommer lekker kryGeniet die vakansie!

GERHARD DE BRUYN, Caledon

The “Save Our Water” projectlaunched a pilot programmein Grabouw and Villiersdorpearlier this month. TrevorHermanus, the programmedirector of Base Rural Devel-opment, says 20 youngmembers of the communitywill receive training asplumbers to fix leaking tapsin the informal settlement.TrevorHermanus (on the left)at the launch of theCommunity PlumbingProgramme. With him areother participants in theprogramme. At the back onthe right is Cecil Davids fromthe TheewaterskloofMunicipality.

Page 5: Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 24 June 2014 5

Napier hou weerfees met patatsORA LAUBSCHER

Sedert 1993 hou Na-pierdorpers getrouelke jaar Patatfees.Die fees is aanvank-lik in werking ge-stel as geldinsame-lingsinisiatief tenbate van die Hoër-skool Napier wat asplattelandse modelC skool, kop bo wa-ter moes hou.

AanSakkieleRoux,wat kort tevore dieleisels as prinsipaaloorgeneem het, komdie eer toe as die eenwat verantwoordelik was vir die ge-boorte van die heel eerste PatatfeesopNapier.Diehalfmarathonenpret-draf het die volgende jaar bygekomen nog later die bergfietswedren.

Die uitgangspunt was dat sportge-leenthede soos hierdie, meer voetena Napier sou bring. Dit is allerweënog steeds die geval en voertuie metfietse agterop was hierdie jaar soos

in die verlede, ’n alge-menegesigindiedorpse strate.

Nuwe intrekkershet met verloop vanjare met nuwe ideesgekom en dit is langshierdie weg dat die“strooipop voëlver-skrikkers” hulle be-slag gekry het.

Een van die “pop-pe” wat hierdie jaarbaie aandag getrekhet, was die nimlike“Cheshire cat” vanAlice in Wonderland-faam. Net om doodse-ker te maak dat diefees nie heeltemaal

oorgeneem word deur die “nuwe Na-pierdorpers”nie, het twee seniorNa-pierdorpers gou Vrydagmiddag, ’nallemintige patat met ’n Afrikaanseverwelkomingsboodskap daarby,langsHuisKlippedrift staangemaak!

Patats word nie meer so wyd en soalgemeen hier op plase verbou nie,maar wie weet, dalk kry die patat-mark weer momentum.

Ook die ou en ingeburgerdeinwoners het hulle deel bygedraom besoekers aan Napier sePatatfees welkom te laat voelmet hierdie boodskap en yslikepatat. FOTO’S: ORA LAUBSCHER

Die Napier bergfietswedren is hierdie jaar weer goedondersteun.

Katte lêNapierdorpers baie na aandie hart en hierdiekwade kat van strooi - ’n strooikat met ander woorde- staan gereed om almal te verskrik.

Caledon-studente beloonTydens die jaarlikse kampus-me-rietefunksie op Caledon-kampuskon daar weer gesien word hoehardewerkwerklikvrugteafwerp.Studente en trotse ouers van Cale-don-kampus, asook die satelliet-kampusse in Bredasdorp, Klein-mond en Hermanus, het die saalvol gesit vir hierdie geleentheid.VolgensSugnétSieberhagen(kam-pusbestuurder: Caledon-kampus)word hierdie funksie gehou omtoppresteerders se harde werk tebeloon en is hulle as kampus trots

om hierdie studente vir hul hardewerk te vereer. Daar is verskeietoekennings aan studente gegee indie onderskeie programme en vak-pryse isooktoegeken.Diewennersvan die jaarlikse Boland Kollegekultuurdag in Stellenbosch is vanHermanus en hulle het ook ’n itemgelewerbydiegeleentheid.Dievol-gende studente is as top-presteer-ders in hulle onderskeie program-me aangewys: Raymond Odendaal– Elektriese Infrastruktuurkon-struksie, Pravina Hammer – On-

dernemingsbestuur, LucindaBloem- Bestuursassistent, JoweneHopley - Gemeenskapsveiligheid,Sonia Swart - Kantooradministra-sie en Michele Mathewson - Mens-like Hulpbronbestuur. Jowene Ho-pley van Caledon-kampus het bydie jaarlikse Boland Kollege Diplo-maplegtigheid ’n vaktoekenninggekry vir die beste student alge-heel vir Afrikaans Eerste Taal enSamantha Munyaka van Klein-mond-kampus vir beste KantoorAdministrasie-student.

Van links is Raymond Odendaal(beste student: Elektriese Infra-struktuurkonstruksie, Caledon),Pravina Hammer (beste student:Ondernemingsbestuur, Bredas-dorp), Sugnet Sieberhagen (kam-pusbestuurder), Lucinda Bloem(beste student: Bestuursassistent,Caledon), Jowene Hop-ley (bestestudent: Gemeenskapsveiligheid,Caledon) en Sonia Swart (bestestudent: Kantooradministrasie,Kleinmond). Michelle Mathewson(beste student: Menslike Hulp-bronbestuur, Hermanus) was af-wesig met die neem van die foto.FOTO: BEN C PHOTOGRAPHY

Page 6: Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 24 June 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

IN MEMORIAM

1015

RICARDO TITUS27.06.2014Vroeg in die môre wandelek deur die blomtuin ensien dou op die rose ensien die mooiste een isgepluk. Ricardo, jou 4deverjaarsdag weg van ons,maar die warmste plekkievir jou is steeds in onsharte. Dankie aan dieHemelse Vader vir 'n won-derlike, liefdevolle kindwat hy vir 22 jaar aan onsgeskenk het. Die vermi-sting is onsettend groot.Van Mammie, Daddy,Washiardo, Familie &Vriende.

BEGRAFNIS-

DIENSTE

1025

DOVES-Begrafnisdien-ste/Funeral Services.Giving comfort. Takingcare. Caledon: 18 Pleinstr;028 212 3054. 09 Argonst,Hermanus Business Park,028 313 1741. Kleinmond:27 Main Rd, 028 271 4971.Gansbaai: 61 Main Rd, 028384 3344. Bredasdorp:Overberg Sentrum shop12, 087 630 2011.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE tehuur. Skakel Virginia 082321 4395.

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

PADSTAL/RESTAU-RANT,DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksiesen vele meer! Skakel 028214 1475.

KRUIEKENNER

1435

REGSDIENSTE

1440

FINCK PROKUREURSCALEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998/028 212 1030 om 'nkonsultasie te reël. Onsbeskerm u belange.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

BUILDING MACHINESfor sale. Compactors, con-crete cutters and othermachines. Call 028-2141792.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoëdruk-spuite en kraggereedskap.Skakel Gabriël van derMerwe by Overberg Diens-sentrum 083 551 5406 alleure.

EIENDOMME

TE KOOP

3201

ERWE 2456 & 2457 tekoop in 4de Laan. R45 000per erf. Skakel NormanCupido 078 652 3039.

LOSIES GEVRA

3285

GESOEK BUITEKAMERof enkelpersoon woonstel.Vir sober manspersoon.Skakel 082 217 7017.

KANTORE

3290

300M2 OFFICES to let inHaw Street, Caledon . Con-tact Xpert Property Adminat 082 870 5704.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

UNION LIFE - Benodigagente vir Overberg area.Goeie kommissie. SMSkontakbesonderhede na082 575 3181.

Page 7: Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

Theewaterskloof GazetteSchools - SkoleDinsdag 24 Junie 2014 7

Baie geluk aan AustinMurtz (links) enWilbur Oppermanwat gekiesis vir die o. 16 Boland Grant Khomo-span. Hierdie kranige rugby-spelers sal gedurendedie Junie-vakansie aan ’nnasionale toernooiin Pretoria deelneem.

De Heide Primêr is trots op AdriaanArendswat gekies is vir die o. 13Cra-venweek A-span. Die toernooi vindvanaf Sondag 29 Junie tot Vrydag4 Julie in Durban plaas. Adriaan hetook deelgeneem aan die SuidelikeKus-toernooi in Oudtshoorn.

Geluk aan Elrinda Swanepoel (o. 14), Natalie Blom (o. 15) enMarizanne Smal (o. 15) wat onlangs gehoor het dat hulle ookingesluit is in die onderskeie Boland-netbalspannewat gedurendedie laaste naweek van die kwartaal aan ’n provinsiale toernooiin Worcester gaan deelneem. Hulle sal Hoërskool Bredasdorpverteenwoordig by die toernooi.

Protea Primêr stelvoorbeeldORA LAUBSCHER

Aandieeindevandie2013atletiek-seisoen het die skool gespogmet ’nuitblinker langafstandatleet – die10-jarige Caitlin Olivier - wat on-der leiding van haar afrigter enmentor, juffrou FawaMentoor, totop provinsiale vlak gevorder het.

OpdaardietydstiphetJuffrouFawaaangedui dat hulle gedurende die ko-mende landloopseisoen, ’n spannetjieop die been gaan bring wat gereeldgaan deelneem aan landloopbyeen-komste. Dit is so dat landloop nie al-leen ’n gesonde leefstyl en fiksheid be-vorder en ondersteun nie, maar ookhelp om deursettingsvermoë tekweek.Kykmaarmet hoeveel belang-stelling en bewondering almal kyk nadie atlete wat jaar na jaar die Comra-

des Marathon voltooi.Die landloopspan wat bestaan uit

seunssowelasmeisiesvanverskillen-de ouderdomme–die 0. 10-groephard-loop 2 kilometers en die 0. 12 en ouergroepe 4 kilometers – het reeds inplekke soos Ceres, Worcester en Rie-beeck Kasteel deelgeneem en daar lênog verskillende wedlope voor diedeur voordat die skoolvakansie aan-breek. Caitlin Olivier het in elkeenvan die wedlope in die 0. 10 groep eer-stegekom–’nbesondereprestasiewatbesondere toewyding en vasbyt verg!Die spannetjie was voorverlede

Dinsdag oorgehaal om saam met juf-frouMentoor, self ’n bekende en erva-re langafstand-atleet wat al by meeras een geleentheid in wedlope, waar-onder die Comrades, presteer het, diePatatfees pretdraf oor vier kilometersaan te durf en kaf te draf!

Die Protea Primêr landloopspan saam met hulle afrigter. FOTO: ORA LAUBSCHER

Dis nou mooi goed!ORA LAUBSCHER

’n Paar lede vandieBredas-dorp VLV het vroeër van-deesmaand die AgulhasVaardigheidskool besoek.Hulle was gaande oor diegroot verskeidenheid arti-kels wat die meisies in dienaaldwerkklas maak. ’nPragtige goudgeel teddie-beer is spesiaal vir Interna-sionale Teddiebeerdag ge-maak deur die meisies injuffrou Wilderene Benja-min se naaldwerkklas. Diemeisies maak die mooistegebreideartikels enmetdiehulp van die drie naaimasjienestaan hulle hande, onder juffrouse wakende oog, ook vir net mooiniks verkeerd nie. Wol, lappe –

selfsougordyne–enoutydskriftewaaruit idees gehaal kanword, ismeer as welkom, het juffrou Ben-jamin tydens die besoek gesê.

Wilderene Benjamin en van haar leerders, Ha-ley Hendricks en Marizaan Skotland in dieAgulhas Vaardigheidskool se Naaldwerkklastydens die besoek van die VLV-groep van Bre-dasdorp. FOTO: ORA LAUBSCHER

Page 8: Theewaterskloof gazette 24 jun 2014

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 24 Junie 2014 | Tel. 028 214 1294

DOUBLE DEAL FRIDAYS FOR ONLY R145Enjoy two home-made Lamb Curries each served with rice and sambals,

followed by two Fudge Picassos for dessert.

EVERY FRIDAY IN JUNE AT KUIPERS RESTAURANT.

Bookings essential on 023 348 7200.

N1 Highway, Worcester | suninternational.com

RED

WORKS

GVL285

Villiersdorp PosduifnuusWedvlug vanaf Laingsburg – Jaaroud 1

1. AP Lingenfelder2. S De Kock3. T Dos Santos4. S De Kock5.tS De KockWedvlug vanaf Laingsburg – Jaaroud 11. S de Kock2. T Dos Santos3. S Subke4. T Dos Santos5. T Dos SantosCaledon PosduifnuusWedvlug vanaf Laingsburg 11. Boeta-Pai en Familie2. FF Louis en seun;3. FF Louis en seun;4. A Van Niekerk5. FF Louis en seun.Wedvlug vanaf Laingsburg 1 Ope op 16 Junie1. R Seconna;2. T. De Bruyn;3. A Van Niekerk;4. M. Otto;5. Boeta-Pai en familie6. Boeta-Pai en familie

Op Maandag 9 Junie het die GenadendalSportklub ’n donasie van R3 000 aan dieOu Apostoliese Kerk gemaak. CharltonSmith (links), voorsitter van die klub, het diedonasie aan Oudste Paul Adendorff van dieOu Apostoliese Kerk oorhandig.

So amper ’n sege vir CaledonRENCO THEUNNISEN

Ná ’nwenstrydvan46-6 verledeweek teenPro-tea van De Doorns het Caledon op 14 Junie diespan van Young Hamiltons (Worcester) aange-vat in ’n ligawedstryd.

Diereënhetgestopnetvoordieeerstespanneuitdraf. Caledon kon nog nooit die span vanYoung Hamiltons klop nie en wou die bordjiesverhang. Caledon het egter sy groot stut, CarlSwarts, in die agtsteminuut verloorná ’n vuis-hou teen die kop wat gelei het tot ’n rooi kaartvir Young Hamiltons se stut. Carl het harsing-skudding opgedoen. Caledon het die voordeelvan ’nmanmeer gebruik en in die eerste helftegoed gespeel en kanse geskep teen die wind.

Die eerste drie is gedrukdeurChesterBenja-min vir ’n voorsprong van 7-0. Caledon hetdaarnagoedaangevalennogtweedrieëgedruk

voor halftyd, maar so ook Young Hamiltons.Die tweede helfte het Caledon saam met die

wind gesukkel om aan die gang te kom met dietellingop21-18. Syvleuel,EnricoLamont, druk’n drie om die telling 26-21 in Caledon se gunste maak. Die laaste tien minute van die wed-stryd was Young Hamiltons heeltemal in be-heer enhetCaledongesukkel teendie vele aan-slae van sy opponente wat in die laaste minuutgaan druk het en oorgeskop het om te wen met28-26.Caledonseswakverdediging teen14manasook sy min spelers by die afbreekpunte hethom duur te staan gekom.

Justin Wildscut (senter) het uitgestaan metgoeie spel en was die afgelope tyd een van diebeste spelers in die span van Caledon.

Die derde span wen met 28-6 met Saul Jacobswat uitstaan. Die tweede span wen weereensmet die vleuel Will-Mark Hans wat uitblink.

Skaaphonde baljaarDie Suid-Afrikaanse Skaaphondver-eniging se Skaaphond-uitdunne hetSaterdag en Sondag 14 en 15 Junie opdie plaas van Andrew en Pippa Philipvan Caledon plaasgevind.

Tim Millwarde van Harare, Zimbabwe met Echo.FOTO’S: BEN CLAASSENS

Trig, hond van Pippa Philip in aksie. Pippa Philip met Trig.

Lass, hond van Henry van der Merwe van die plaas Klipfontein in die Sutherland-distrik, in aksie.