theewaterskloof gazette 6 nov 2012

8
Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 2 • Tuesday 6 November 2012 | Tel. 028 214 1294 Die St. Peter’s Kerk van God in Botrivier het Sater- dag hulle 60ste bestaansjaar gevier. Pastoor John Mitchell (voor in swart pak) sê die gemeente is 150 lede sterk en hulle kom ’n lang pad saam. Die kerk se blaasorkes het jubelend die strate van Botrivier ingevaar om dié mylpaal met die gemeenskap te deel. FOTO: ANNETTE THERON Kerk vier 60 jaar in Botrivier Jong man sterf toe boom val “Gister was my aakligste verjaardag ooit,” fluister Samantha Booi. Sy het Donderdag (1 November) haar 24ste verjaardag sonder haar sielsgenoot en lewensmaat, Andries Theunissen (24), deurgebring, nadat hy in ’n frats- ongeluk gesterf het. Andries, alombekend aan vriende en familie as Arnie, is op die toneel dood toe ’n boom ongeveer 11:00 op 31 Oktober op hom geval het by die Beaumont-wyn- landgoed in Botrivier. AO Kevin Abrahams van die Botri- vier-polisie het by navraag bevestig dat altesaam vyf mans besig was om bome af te saag. Die boom wat hulle afgesaag het, het vasgesit aan ’n ander boom. Die oorledene en nog ’n werker het glo onder die boom gewerk. Die wind het begin waai en die boom het losgeruk en afgeval. “Paul Julius, een van Arnie se mede- werkers, het die boom opgelig en hom uitgelig,” vertel Abrahams. Caledon-am- bulansdienste het Theunissen dood ver- klaar met hul aankoms op die toneel. Pilipinna Theunissen sê haar jongste seun was stil, met ’n goeie sin vir humor. “Maar sy suster Susara (40) het hom grootgemaak.” Sy onthou dat Susara hom as baba orals saamgevat het. “Baie mense het gedink hy is haar kind.” Susara sê daar was ’n spesiale band tussen haar en Arnie en sy gaan hom baie mis. Sy suster Lucinda sê hy was ’n op- perste terggees en was lief daarvoor om hulle siele uit te trek. Adolf (35), een van Arnie se broers, sê die boom het glo op Arnie se rug geval. “Toe val hy met sy kop op ’n boomstomp en sy nek is gebreek.” ’n Hartseer Samantha sê sy en Arnie was die afgelope vyf jaar saam en hy het alles vir haar gedoen. “As ek die dag ef- fens af was, het hy altyd probeer om my op te beur.” Sy sê hulle het graag saam gaan hout kap agter Skurwekop in Botrivier. “Dis mos mooi daar agter die berg.” Die paar- tjie se seuntjie Ishaan (2) was die appel van Arnie se oog. “Arnie wou nog so baie dinge doen,” sê Samantha. Sy het on- langs begin klere verkoop aan inwoners van New France en sy vertel as Arnie die dag tuis was, het hy deurlopend kom- mentaar gelewer oor hoe die klere hulle pas. “Hulle het sy eerlikheid waardeer.” Sebastian Beaumont, algemene be- stuurder en wynmaker by Beaumont, was nie op die plaas ten tye van die voor- val nie. Hy sê dis ’n tragedie en die Beau- mont-gesin betreur die voorval en sim- patiseer met die familie. ’n Geregterlike doodsondersoek is in- gestel om die oorsaak van sy dood te be- paal. Andries word op Sondag 10 November om 12:00 vanuit die New Life kerk in Bot- rivier begrawe. Susara Alexander, Arnie se suster, was vir hom soos ’n ma. Langs haar sit Philipinna Theunissen, Arnie se ma, Samantha Booi, sy lewensmaat en Lucinda Moses, ook een van sy susters. FOTO: ANNETTE THERON

Upload: boland-gazette

Post on 05-Mar-2016

264 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 2 • Tuesday 6 November 2012 | Tel. 028 214 1294

DieSt. Peter’s Kerk vanGod inBotrivier het Sater-dag hulle 60ste bestaansjaar gevier. PastoorJohnMitchell (voor in swart pak) sêdie gemeenteis 150 lede sterk en hulle kom ’n lang pad saam.Die kerk se blaasorkes het jubelend die stratevan Botrivier ingevaar om dié mylpaal met diegemeenskap te deel. FOTO: ANNETTE THERON

Kerk vier60 jaar inBotrivier

Jong man sterf toe boom val“Gister was my aakligste verjaardagooit,” fluister Samantha Booi. Sy hetDonderdag (1 November) haar 24steverjaardag sonder haar sielsgenooten lewensmaat, Andries Theunissen(24),deurgebring,nadathyin’nfrats-ongeluk gesterf het.

Andries, alombekend aan vriende enfamilie asArnie, is op die toneel dood toe’n boom ongeveer 11:00 op 31 Oktober ophom geval het by die Beaumont-wyn-landgoed in Botrivier.AO Kevin Abrahams van die Botri-

vier-polisie het by navraag bevestig dataltesaam vyf mans besig was om bomeaf te saag. Die boom wat hulle afgesaaghet, het vasgesit aan ’n ander boom. Dieoorledene ennog ’nwerker het glo onderdie boom gewerk. Die wind het beginwaaiendieboomhet losgerukenafgeval.“Paul Julius, een van Arnie se mede-

werkers, het die boom opgelig en hom

uitgelig,”vertelAbrahams.Caledon-am-bulansdienste het Theunissen dood ver-klaar met hul aankoms op die toneel.Pilipinna Theunissen sê haar jongste

seunwas stil,met ’n goeie sin vir humor.“Maar sy suster Susara (40) het homgrootgemaak.” Sy onthou dat Susarahom as baba orals saamgevat het. “Baiemense het gedink hy is haar kind.”Susara sê daar was ’n spesiale band

tussenhaarenArnieensygaanhombaiemis. Sy suster Lucinda sê hy was ’n op-perste terggees en was lief daarvoor omhulle siele uit te trek.Adolf (35), een van Arnie se broers, sê

die boom het glo op Arnie se rug geval.“Toe val hymet sy kop op ’n boomstompen sy nek is gebreek.”’n Hartseer Samantha sê sy en Arnie

was die afgelope vyf jaar saam en hy hetalles vir haar gedoen. “As ek die dag ef-fens af was, het hy altyd probeer om myop te beur.”

Sy sê hulle het graag saam gaan houtkap agter Skurwekop in Botrivier. “Dismosmooi daar agter die berg.” Die paar-tjie se seuntjie Ishaan (2) was die appelvanArnie se oog. “Arniewounog sobaiedinge doen,” sê Samantha. Sy het on-langs begin klere verkoop aan inwonersvanNewFrance en syvertel asArnie diedag tuis was, het hy deurlopend kom-mentaar gelewer oor hoe die klere hullepas. “Hulle het sy eerlikheid waardeer.”Sebastian Beaumont, algemene be-

stuurder en wynmaker by Beaumont,was nie op die plaas ten tye van die voor-val nie. Hy sê dis ’n tragedie en die Beau-mont-gesin betreur die voorval en sim-patiseer met die familie.’n Geregterlike doodsondersoek is in-

gestel om die oorsaak van sy dood te be-paal.Andries word op Sondag 10 November

om12:00 vanuit dieNewLife kerk inBot-rivier begrawe.

Susara Alexander, Arnie se suster, was vir hom soos ’n ma. Langs haarsit Philipinna Theunissen, Arnie se ma, Samantha Booi, sy lewensmaaten Lucinda Moses, ook een van sy susters. FOTO: ANNETTE THERON

Page 2: Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 6 November 20122

8 November) Caledon Rugby se algemene jaarvergade-ring om 19:00 by Rugby-klubhuis.) Alkoholiste Anoniem vergader om 19:00 bydie NG Kerksaal Napier. Navrae: Willie 082332 8454.) Caledon VLV vergader by Weskerk om15:00. Bel Retha Skein by 028 212 1432.

15 November) Bloedskenk van 15:00 af in NG-kerksen-trum.

23 November) Greyton Primêr Langarmdans van 20:00 afin die skoolsaal met Five Stars Dance Band,omhul dertigste bestaansjaar te vier . NavraeLillian Cloete 084 238 3344.

30 November – 2 Desember

) Grabouw RVK hou beker-uitdeling om19:00 te Hoërskool Grabouw-saal. Band:Brown Suga Entertainment. R60 per persoon.

) Caledonrugby-klubsealgemene jaarvergade-ring word op 8 November om 19:00 by die rugby-klubhuis gehou.) OpVrydag 3November sal dieCaledon-biblio-teek gesluit wees. Op 7 Desember sal die biblio-teekom13:00 toemaakenweeropen10Desember.) Op 8 November bied Betty van Zyl ’n kwilt-werkswinkel in Riviersonderendte aan. Bel Pe-tro by 084-392 1032 of epos [email protected] om jou plek te bespreek.) Die Caledon belastingbetalers-vereniging sealgemene jaarvergadering vind op 14 Novemberom18:00indieNGKerksentrumplaas.Allebelas-tingbetalers en die landbougemeenskap is wel-kom. Bel Chris van Loggerenberg by 071 688 4485vir nadere besonderhede.

Celebrate the harvestat Caledon OesfeesThe Caledon Casino, Hotel & Spa is cele-brating the Overberg’s harvest time witha two-day harvest festival, Die CaledonOesfees, on 14 and 15 December.

“The harvest period is a time of great cele-bration in the Overberg as we hail the end ofa season of hard work and acknowledge ourregion’s agricultural bounty.Ourharvest fes-tival is an opportunity for our community tocome together to give thanks, share the spoilsof the season, and have some fun,” says PaulCampbell, director of operations and complexgeneral manager. There’s a superb line-up offantastic live entertainment, awesome food,activities for children, and an array of stallsselling locally-produced arts, crafts andtreats.Die Caledon Oesfees kicks off on the Friday

night with the Oesfees Ball featuring Andri-ette Norman, a highly-talented young song-stress,whomadeanameforherselfas therun-ner-up in the 2007 SA Idols competition.TheCaledonHotel’s foodandbeverageteam

haveasumptuousbuffetplannedandafter themeal, the dance floor will be opened to gueststodancethenightaway.Tickets for thedinnerdance cost R250 per person.On Saturday 15 December the hotel’s gar-

denswill beheavingwith friendsand familieswho are expected to flock there to see someof their favourite Afrikaans artists perform.Among them is award-winning singer-song-writer, Kurt Darren and the KD Band. Otherlocal artists performing at the event includeAdam, Cheree, Monique, Wynand and South-bound.Gates openat 10:00,with the festivitieslasting well into the evening.The very entertainingDugaldPieterse,will

be the MC.EntrancecostsR100eachforpeopleover the

age of 18, while youngsters between 13 and 17years pay R50.There is no cover charge for childrenunder

13 years old.Tickets are available from Computicket.

For more details go to www.thecaledon.co.zaor call 028 514 5100.

Cheree will be one ofmany performers at the CaledonOesfees.

Nuwe tuisteDie Caledon Christen-gemeente salvoortaan as die Caledon Christen-sen-trum bekend staan en boonop het hulle’n groter gebou betrek. Dié gemeente,wat in Junie 2010 begin het in die ouCa-ledon drankwinkel-perseel, het so ge-groei dat hulle noodgedwonge die skuifmoesmaak naNewCross-straat. Die ei-enaar van dié gebou is die welbekendeLeon vanWykwat Auto Electrical van-daar bedryf het.“Die gemeente het met ’n wonderlike

eensgesindheid saamgespan om dieperseel voor te berei om dit ‘kerkbaar’te maak,” sê Gert en Marlene Visser,wat die gemeente bedien. “En die eind-resultaat sal elkeen wat weet hoe ditdaar gelyk het, verstom.” Past. Gert enMarlene Visser is saam met hul ge-meente opgewonde oor die nuwe sei-soenwat voorlê, en baie dankbaarheidvir dit wat die Here gedoen het die afge-lope 30 maande en hulleSondag-oggenddienste om 09:40 met

kinderkerk tydens die diens, het reedsbegin. Die kerk open amptelik Sondag11Novemberom18:30.Past.TerblanchevanOverbergChristen-sentruminBre-dasdorp is gasspreker. Vrydag 23 No-vember 19:00 wys ’n film oor Israel.

Hier is Pastoor Gert Visser en sy vrou Marlene indie splinternuwekerkgebou.FOTO:ANNETTETHERON

DocumentdriveThe Department ofHome Affairs will bevisiting the libraryin Bredasdorp onThursday 8 Novem-ber from10:00 to 14:00to offer residents theopportunity to ob-tain their birth cer-tificates and ID docu-ments. Contact thedepartment on0800 601 190.

Make your way to Elgin, Vyeboom and Bot River during the weekend of 3 and4 November and 10 and 11 November. There will be 25 open gardens to enjoy.The Elgin Wine Guild are launching a new wine route, which they have namedthe Elegantly Elgin Wine Route; they are using the open gardens weekends tofocus on Sauvignon Blanc, a cultivar for which the Elgin valley has becomefamous. For more information about all the activities, pay a visit to www.thecape-countymeander.co.za

Page 3: Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 6 November 2012 3

O’berg’s air quality planThe Overberg District Municipality (ODM)will implement a new air quality manage-ment plan from the start of 2013. The planaims to ensuremunicipal areas achieve theprescribed air quality standards. It is cur-rently in draft form, with the public able tocomment on the document by 21November.The plan was presented at the Overberg

Integrated Conservation Group meeting,held in Bredasdorp on 24 October.Air quality refers to noise and odour, ad-

dressing sources of air pollution. The draftplan highlights specific sources of pollutionin the Overberg, such as industrial opera-tions in Gansbaai and Hermanus, agricul-tural activities such as crop burning, vehi-cle emissions and biomass burning, includ-ing veld fires.Air quality monitoring undertaken in

2006 in the Overberg found pollution levelsto be low and well within the thresholds re-quired by national government. Sulphur di-oxide levels were, however, higher in Gans-baai and Bot River, while nitrogen dioxidevalues were higher in Zwelihle, Hermanus.Through the air quality management

plan, the Overberg District Municipality ishoping to address the lack of skills in the

field of air quality management at munici-pal level. Already the ODM has appointedan Interim Air Quality Officer, who has ap-pointedanairqualitymanagementcommit-tee.It is hoped the plan will also effectively

divide rolesandresponsibilitiesbetween lo-cal and district municipalities, which thedraft planclaims is currentlynot clearlyun-derstood.An air quality forum will also be estab-

lished to facilitate proper communicationbetween municipalities, provincial govern-ment, business and industry, as well as oth-er interested and affected parties.Any comments regarding the air quality

management plan can be sent to the follow-ingmunicipal officials before 21November:

) Riaan du Toit: 0 028 425 1157 2 [email protected]

) Erik de Bondt: 0 028 425 1157;2 [email protected] (Cape Agulhas)

) Marais Swart: 028 514 5800;2 [email protected] (Swellendam)

) Bulelwa Mtakati: 028 212 1120; 2 [email protected] (Theewaterskloof)

) Neville Dreyer: 028 313 1243; 2 [email protected] (Overstrand).

Eva te ruste gelê danksy hulpEva Smit (60) van Caledon is Vry-dagoggend begrawe nadat haar lig-gaam vir meer as twee maande by’n plaaslike begrafnisondernemergelê het.

Haar lewensmaat Hannes Gousen dogter, Clarissa Kok, kon nie dienodige geld bymekaarmaak om virhaar begrafnis te betaal nie.

Maar Hannes en Clarissa het niemoed opgegee nie en by verskeiemense en instansies gaan aanklopom hulp.

KalliePapier, raadslid vanwyk3,het gehelpmet reëlings tref. Die gatis Donderdag by die Chavonne-be-graafplaas gegraweenAnréBegraf-nisdienste het die hysmasjien virdie kis voorsien; Danie Tobias vanTobias Begrafnisondernemers diekis, en Pastoor Daniel Septembervan die Emmanuel Pinkster-ge-meente het reeds ’n week geledeR500 na die Gazette se kantoor ge-bring as bydrae tot die begrafnis.

Van links is Hannes Gous, Clarissa Kok, Apostel Jacques Brinkhuysvan die New Revival in Christ Ministries-gemeente wat die diens waar-geneem het en Kallie Papier langs die oop graf van Eva Smit.

FOTO: ANNETTE THERON

DAMESKRING VIER 45 JAAR VAN DIENSLEWERING:Caledon se Dameskring het onlangs hulle 45ste be-staansjaar gevier. Fana de Wet, die voorsitter, sêhulle is ’n kultuurorganisasie met ’n passie vir hultaal, hul land, hul gemeenskap en hul God. Hullehet onlangs ’n mat en ’n mikrogolfoond aan dienuwe vleuel van Caledon se provinsiale hospitaalgeskenk.

FOTO: ANNETTE THERON

Projek poog om werk teskep vir talle werklosesTheGrailCentreTrust (GCT)vanKleinmondhet ’n vennootskap met die Independent De-velopment Trust (IDT) gesluit om betekenis-volle werk vir 100 werkloses in die streek teskep.Die IDT is gekoppel aan die regering se Ex-

pand Public Works-programme. Die GCT iswerksaam in Kleinmond, Mount Pleasant,Botrivier, Hawston en Uitsig in Caledon endie 100 werksgeleenthede is oor al hierdie ge-biede versprei.In Uitsig het 16 Change Agents uit die pro-

gram van die GCT die geleentheid gekry omas navorsers werkservaring te verkry en istans besig om behoefte bepaling in die ge-meenskap te doen. Die doel hiervan is om diespesifieke prioriteitsareas van die gemeen-skap te identifiseer en te bepaal hoe die pro-gram dit kan aanspreek om die gemeenskap’n beter plek te maak.Hulle werk alreeds as vrywilligers in die

program en is tans besig met die leierskaps-opleidingsprogram van die GCT.

Hierdie groepie Change Agents doen dangedurende dié tyd vrywillige werk by instan-sies in die Caledon-gebied by Uitsig-crèche,Sinobuntu- crèche, Tafelronde Herberg enSonskyn-kleuterskool.Hierdie groep vroue was ook onlangs ver-

antwoordelik vir die skoonmaak van slote enstrate in en om Uitsig.Die groep het intussen begin met ’n nuwe

projekgenaamdSiyazondlawatbeteken“onsvoedonsself”.Hulle isbesigmetgroentetuinein agterplase, asook by Sonkyn Kleuterskoolwaar die groente uit hul tuin gebruik wordvir hul sopkombuis,waaruit behoeftige kin-ders van Uitsig gevoed word.Die agente sny ook ou buitebande in die

vorm van blompotte wat hulle verkoop ombykomende geld in te samel vir die aankoopvan kos vir die behoeftige kindersEnige skenkings soos saad,kunsmis asook

sop bestanddele is baie welkom.Bel Sarie Flippies, die leier in die Caledon-

gebied, by 072 362 4660 vir nadere inligting.

Hier is die groep agente besig om in Uitsig rommel op te tel. Daar is verlede week verkeerdelik berig dateen van die mense op die foto ’n bosslaper is. FOTO: JAPIE ROUX

Page 4: Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 6 November 20124

BEGAAFDESEUN SOEKBORG VIR KAM-PIOENSKAPPE:Hy is ’n seunmet hope ta-lent, maar as hynie binnekort ’nborg kry vir dieSA Junior-kam-pioenskappenie, gaansydro-me dalk niewaar word nie.Nathan Mager-man is onlangsvir die kampi-oenskappe inskaak gekies,wat tussen 15en 21 Desember in Kaapstad gaan plaasvind. Sy ma,Erna, vertel dat skaak nie ’n goedkoop sport is nieen dat die koste van die toernooi ongeveer R5 000beloop. Enigeen wat ’n bydrae wil lewer, word gevraom Erna dringend te kontak by 076 081 1137.

Meld ‘sport’ aanDie geweldige toename indie aantal hondewatgeteel en aangehou word vir hondegevegte is’n groot bekommernis vir Caledon Dieresorg.Om hierdie euwel in ons gemeenskap die

hoof tebied, loofCaledonDieresorg ’nbeloningvan R1 000 uit aan enige persoon wat inligtingkan verskaf rakende hondegevegte wat lei totdie inhegtenisneming en skuldigbevindingvan persone wat hulle skuldig maak aan hier-die misdryf.Volgens artikel 2A van die Wet op Dierebe-

skerming, 71 van 1962, kan enige persoon wathom/haar skuldig maak aan bogenoemde oor-treding ’n boete en/of gevangenisstraf van tenminste twee jaar opgelê word.Help Caledon Dieresorg om hierdie wrede

“sport” uit te roei.Hulle kan dit nie doen sonder die hulp van

die publiek nie.Caledon Dieresorg kan gebel word by

078 109 8372. Enige inligting wat deur die pu-bliekverskafwordsalasstrengvertroulikhan-teer word.

Die vroue van Voorstekraal enDie vroue van Voorstekraal enGenadendal is ware voorvattersGenadendal is ware voorvattersDiemissie en visie van die vroue vanVoor-stekraal en Genadendal is om hul gemeen-skap te ontwikkel en om die belange vanhul gemeenskap op die hart te dra en be-hoeftes in gemeenskap aan te spreek.Dié groep vroue is tans besig met kuns-

enhandwerk-itemswathulle selfmaakvanherwinbare materiaal.Hulle is ookdoenigmet blom- en groente-

tuine en hulle gaan aansoek doen vir diefinansiering van hul projekte en beoog ookom te registreer as ’n niewinsgewende or-ganisasie ten einde projekte van stapel testuur in die gemeenskap.Die vroue is positief en wil graag ’n by-

drae in hul gemeenskap lewer.Die Gazette wil hulle graag alle sterkte

toewens met hul planne vorentoe.

Pitkos - VredePitkos - VredeDie woord van God praat baie oor vrede. Asdaar een ding is wat elke mens begeer, dan isdit vrede en niemand wil in onvrede met synaaste lewenie.Wanneer daarnie vrede is nie,is daarongelukkigheid,hartseer enbitterheid.JesusChristushetgesê:Salig isdievredema-

kers, want hulle sal die aarde beërwe.”Ware vrede kry ons egter net deur geloof in

God. (Rom.5:1)Diewêreldsedingegeemiskientydelike vrede, maar Fil. 4:7 sê God gee “vredewat alle verstand te bowe gaan.”Hierdie vredeiswerklikwonderbaar, dit hou jou rustigwan-neer die storms woed.Deur in vrede te lewe met myself en ander,

skep ek die geleentheid om goeie verhoudingste bou.1 Pet. 3:11 sê ons moet die vrede soek en dit

najaag. Wanneer ek vrede het met God, salvrees verdwyn en ware vrede word deel vanmy lewe wanneer ek ’n wedergebore kind vanGod word, wanneer ek Jesus Christus aan-neem as my Saligmaker en Verlosser.Jer. 29:11 sê: Die Here weet watter gedagtes

Hy aangaande ons koester: gedagtes nie vanonheil nie,maar van vrede en van ’n hoopvolletoekoms. Vrede vir julle.

PAST GERT VISSER, Caledon Christen-sentrum

OndertekenOndertekenasseblief jou briefasseblief jou briefHoewel lesersbrieweaandieredakteurverwel-kom word, word briefskrywers herinner datalle inhoud wat in die Gazette gepubliseerword, aandie Suid-AfrikaansePerskode endiebeginsels van billike en regverdige kommen-taar moet voldoen.Plasing bly dus onderhewig aan die oordeel

van die redakteur, wat dit op grond van dié ko-de en beginsels evalueer.Briewekanookslegsgepubliseerwordasdie

skrywersevolledigenaamenkontakbesonder-hede verskaf word.Skrywers wat ’n skuilnaam wil gebruik,

moet asseblief meld waarom hulle die skuil-naamverkies,maarmoetsteedsvironsaandaghulle volle naam en kontakbesonderhede ver-skaf.Ons bedank graag al ons lesers vir hul be-

langstelling en deurlopende ondersteuning.RED.

Claire Barthus, die koördineerder van die groep vroue, staan in die middel agter.FOTO: JOHANNA STUART-MALAPPA

It is the pain that is dental, my friend . . .A friend of German origin who was born overthere near the end of WW II thinks his wonkyteethmay be due to the lack of essential nutri-ents and minerals in his early post-war diet.His innate frugality, I guess, is also the resultof his wartime upbringing.Like all imaginative people, he hates going

to the dentist. He tellsme about his instinctiveaversion and I concur by quoting him a littlebit of (now-forgotten) Ogden Nash:Some pains are physicalSome pains mentalBut worst of allIs the pain that is dental.He recently told me that he was planning to

visit his dentist “just for a quote”. I applaudedhis mature decision and wished him success.Knowingthestateofhisteeththough,myheartwent out to him.Saw him again recently. “So did you go for

your quote?” He nodded “Yes”.“Letmeguess,” I said, “price of a small car?”“No,” he mumbled, “big car…”.Andthereisthedentists’dilemma–theyope-

rate in the same environment as the medics,but they critically lack the power of life anddeath of the latter. Sadly, people just don’t dieoftheirteeth(notdirectly,atanyrate).Sowhilethedoctorsarecheerfullyhikingtheircharges,the dentists are, er, stuck in a hole – their artis just more at the mercy of market forces.For many people, economics is a matter of

painful choices about spending scarce resour-ces, and I imagine people faced with the needfor a better car or extensive dentistry but notboth,will opt for the first, private transport be-ing what it is over here.A lot of what we do as humans and how we

doit,derivesfromourexpectationsandif theseare not met, we becomemiserable. I believe of

all the professions, dentists have the highestincidence of suicide, probably the result of un-met expectations and the ghastly daily grindof peering down the gullet of a wide-awake pa-tient who glares back at you.Of course human expectations are relative,

not absolute. This insight helps explain the be-haviourofthesuper-rich, forinstance.Itseemsincomprehensible to us bottom feeders thatpeople who have every conceivable amenityand commodity could ever feel anything butwildly euphoric.But no, apparently just the thought of one

of your peers having a car/house/wife/bankaccountmore remarkable than your own is soghastlythatitwillgoadyouontonewpinnaclesof avariceordumpyou into troughsofdespair.So dear reader, the next time a vast new 4x4

or flashyGermansedanpassesyou, lookat theinvariably glum face of the driver and let your

heart go out to him/her in pity. And pity thepoor Porsche owners too, who always seem tobe driving around alone. Doing the sort ofthings that made you able to afford the beastprobably alsomade you the kind of person no-one wants to drive with. [email protected]

ColumnColumn

Katte kattemaaiKatte kattemaaiop vrou se werfop vrou se werfDaar is die afgelope week ’n kat in my agter-plaasmetdriekleinkatjies.Diéma-kat terrori-seermy hond en ek het die plaaslike Dieresorggebel en vir hulp gevra, maar hulle het gesêekmoet die katte vaskeer en hulle sal die kattedan kom haal.Die drie klein katjies is gesaai oor my agter-

plaas en as iemand my help, sal ek hulle sekerkan vang. Ek soek net hulp. Moontlik kan dieeienaar van die katte my kontak?

SANET VAN DEVENTER, Caledon,073 1776 268

Page 5: Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 6 November 2012 5

WEDNESDAY BUFFET

7 & 28 NovR9900

Bookings Essential: 028 214 5338The Caledon Casino, Hotel and Spa

www.thecaledon.co.za

Agste StelpasDie agste jaarlikse Botrivier van der Stelpas-uitdaag het vanjaar 1 620 inskrywings gelok.

Anthony Hess, die organiseerder, sê hy isweer eens in sy noppies met die opkoms en ver-al vir die ondersteuning van die Botrivier-ge-meenskap.

Die volgende Botrivier van der Stelpas-uit-daag sal op 26 Oktober 2013 plaasvind.

Chris Punt, Theewaterskloof-burgemeester en Antho-ny Hess, organiseerder van die Botrivier van der Stel-pas-uitdaag. FOTO: ANNETTE THERON

FIKSE VROUENS: Annie Hyde (links) en Celia vanBlerk, albei van Botrivier, het aan die 10 km-itemdeelgeneem. FOTO: ANNETTE THERON

OUDSTEDEELNEMER:OomCarelSmit (90) vanBotrivier,was die oudste deelnemer aan die Botrivier van der Stel-pas-uitdaag en het die 10 km-ren in ’n tyd van 1 uuren 30 minute voltooi. Hy sê dis sy honde en goeie vrouwat hom so fiks hou. Celia van Blerk het die ren in 1 uuren 20 minute voltooi. FOTO: ANNETTE THERON

Barrels of fun at Bot River Barrel raceSeveral wineries, as well as the BotRiver hotel and Shuntin’ Shed com-peted in the fifth annual Bot RiverBarrel Race. This year saw the ven-ue change from the Bot River sta-tion to the Bot River square withfood stalls and live music. The win-ning team that walked away witha new wine barrel to the value ofR7 500 was Paardenkloof Estate,with Anysbos in second place,Gabriëlskloof third and Shuntin’Shed fourth.

The excitement at the Bot River BarrelRace proved too much for little KlaraSchoonraad (3), granddaughter of JohanHeyns from Anysbos. She promptly fellasleep on top of a wine barrel.

Franco Burger rolls for team Genevieve.

LOCAL IS LEKKER: MiriamCornelius was just one of sev-eral spectators who enjoyedthe fifth annual Barrel Race.She also competed in the 5kilometre run in the Bot Rivervan der Stel Pass Challengeand this was her second yearof competing. “I gladly sup-port the Bot River EducationFoundation as it is instru-mental in changing the livesof our local youth for the bet-ter.” With her are BeyonceBekkers (8) and KaitlinNysen (6).

ON YOURMARKS: JounieryJonkers fromBeaumont getsready to rollagainstWildekrans.PHOTOS: ANNETTETHERON

Peter Finlays-on, winema-ker at Boucha-rd Finlayson,rolled for TeamArmstrong.The Shuntin’Shed beatthem to thefinishing line.

Page 6: Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 6 November 20126

FAMILIE-

KENNIS-

GEWINGS

07

Gelukwensing

Congratulations

CONGRATULATIONSRouxlé Swarts 2106/11/2012.Our daughter and sisterhappy 21st birthday. Mayyour day be blessed andfilled with happiness, loveand laughter. Have aawesome day. Stay assweet as you are. 1 Cor 13.FromMommyCarmen,"Pappie" Isaac (sakkie),brother Carlo & Family.

RAAIWIEWAS 1?

TEJANAV.D SCHYFF04/11/2012.Gods rykste seën. Alle eeraan Hom wie jou eerstejaar deurgedra het. Jy's 'nligstraaltjie in ons lewe.Lief vir jou vanMammie,Mamma, Ousus, Uncle &Plaatjies gesin.

17

Begrafnisdienste

Funeral Services

AnréBEGRAFNISDIENSTETel: 086 722 7706 (24hrs)3 Pleinstraat Caledon, 11Argonstraat Hermanus, 26Hoofweg Riviersonderend,Hoofweg Grabouw, 65Hoofweg Gansbaai, GeorgeViljoenweg Hawston, 5Voortrekkerstraat Ceres,Spar Sentrum Kleinmond.24 UURDIENSMETTROTS

DOVES. Begrafnisdiens-te/Funeral Services. Givingcomfort. Taking care. Cale-don: 18 Plein St, 028-2123054. Hermanus: 64 DirkieUys St, Sandbaai, 028-3164205. Kleinmond: 27 MainRd, 028-271 4971.Gansbaai:61 Main Rd, 028-384 3344.

PERSOON-LIKEDIENSTEPERSONALSERVICES

FOREVERMEMORIES.Kontak Sharon Burger viralle foto-albums enscrapbooking toebehore.Tel. 028-212 2631/083 2935301.PADSTAL/RESTAU-RANT, DASSIES-FON-TEIN: Vir etes, funksies envele meer! Tel. 028-2141475.

34

Spyseniering

Catering

OVERBERGCATER-ING/HIRING. Demperstraat10, Caledon. Te huur:Breekgoed, messegoed,glasware, linne,stoeloortreksels, bykom-stighede. Skakel Egbert 082789 7260.

TEKOOPFORSALE

73

Diere enVoëls

Pets and Livestock

DOBERMANANDDALMASIAN looking fornew home on a plot orfarm.Both male, sterilised, 4years old, good naturedand very friendly withchildren. Contact Lynette079 153 5650 /[email protected]

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

101

Attorney’s Services

FINCK PROKUREURS CA-LEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998 of 028-212 1030 om 'nkonsultasie te reël. Ons be-skerm u belange.

108

Geld/lenings

Money/Loans

12 10 CASH LOANSLenings tot R200 000.Swartlys welkom. Goed-keuring in 5 min. Skakel021-696 0676.

113

te Huur/toHire

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoë-drukspuite en kragge-reedskap, skakel Gabriëlvan der Merwe by Over-berg Dienssentrum by 083551 5406 alle ure.

1141

Algemene

Dienste

General Services

AUTOELECTRICAL-DIET-LOF'S. Gespes-ialiseerdeauto elektriese diens. 23Jaar ondervinding. Ookverskaffers van professio-nele weerstasies en solarpanele. New Cross straat,reg langs Overberg Supafit.Dietlof (Wên) van der Mer-we. Tel. 028-214 1614 of082788 5276.

CALEDONKEYS&LOCKS. Ons sluit die wegvir u oop. Skakel 028-2121775 / 082 969 0975.DIENSVANNAAI-MASJIENE by CaledonStoffeerders, Laingstraat14 op Vrydag 09 November2012. Navrae 028-2122088/083 306 6280.

EIENDOMMEPROPERTIES

STORAGE. Secure anddry units from R299 pm.Best prices. Transportavailable. Call De Wet 082439 9704.

Arina Wilson 93074

LUGGEHALTE-BESTUURSPLAN

Kennis geskied hiermee van ’n Konsepluggehalte-bestuursplan wat ingevolge die Wet op NasionaleOmgewingsbestuur: Luggehalte 39/2004 vir die OverbergDistriksmunisipaliteit geformuleer is. Die Plan bied ’nuiteensetting van wat gedoen sal word om die voorgeskreweluggehaltestandaard te bereik.Die gemeenskap word genooi om kommentaar op dieKonsepluggehaltebestuursplan aan die Munisipaliteit telewer deur hulle kommentaar te rig aan die WaarnemendeDirekteur: Gemeenskapsdienste, mnr WA du Toit, op ofvoor Woensdag, 21 November 2012 by die volgende adres:Langstraat 26, Bredasdorp of faks: (028) 425-1014.Die Konsepluggehaltebestuursplan is ter insaebeskikbaar gedurende kantoorure (Maandag totDonderdag vanaf 08:00-16:30 en Vrydag vanaf 08:00-16:00) by die munisipale kantore op Swellendam,Caledon, Hermanus en Bredasdorp.Kommentaar moet behoorlik op skrif gemotiveer word enteen nie later nie as Vrydag, 21 November 2012 ingedienword. Persone wat nie kan lees of skryf nie, kan hullekommentaar mondeliks lewer by die munisipale kantore,Langstraat 26, Bredasdorp, waar me AJ Thompson hulle salbystaan om hulle kommentaar op skrif te stel.Die Konsepluggehaltebestuursplan kan ook bywww.odm.org.za besigtig word.MP du Plessis - Munisipale BestuurderPrivaatsak X22, Langstraat 26,Bredasdorp 7280Faks: (028) 425-1014

Page 7: Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 6 November 2012 7

Applewood’s big awardApplewood Preparatory School inGrabouw is among three schools in thecountry to be selected as a winner of theGreener, cleaner, smarter, better OMOAuto Liquids challenge.

Thewinning schools each receivedR30 000worth of equipment towards the upgradingof school facilities.Schools had the opportunity to pledge

their support to a greener and cleaner worldby submitting an ecological portfolio whichdemonstrates how a particular schoolproject is positively impacting the environ-ment.Following a stringent adjudication proc-

ess by a panel of judges in conjunction withan environmental specialist, three SAschools emergedaswinnerswithApplewoodPreparatory School being among the list.ApplewoodPreparatorySchool subscribes

to an integrated approach to education in en-

suring that an eco-lifestyle is built into thecurriculum. The school often has inter-classrecycling challenges where the proceeds aredonated to a non-profit organisation.Theproceeds fromarecentnewspaper and

book collection went towards animal anti-crueltywhile clotheswere distributed to un-derprivileged communities for the winterseason.The school’s Save our Rhinos campaign is

an initiative that is close to the hearts of thepupils. Through their Art with a Heart cam-paign, the school’s art department producesome of themost creativeworks of art whichwill be sold at an exhibition to be held at theend of the year. Each piece of art will havea hidden heart within the work.The proceeds from the exhibition will go

towards theRhinoFoundation.As theworksof art are being created, the children are en-couraged to take note of their environmentby recycling, reusing and upcycling.

Bianca de Waal, OMO Eco-schools’ representative, is joined by some pupils of Applewood Preparatorywith their projects.

SANTA SHOEBOX: Leerlinge van Klein Ovies het hulle harte oopgemaak en 160 skoendose gevul metgeskenke vir minderbevoorregte kinders. Marienteau Maree het Donderdag die bokse by die Santa Shoe-box-projek organiseerders afgelewer. FOTO: ANNETTE THERON

Die gr. 1-leerlingevan Klein Ovies hetalmal Woensdag31 Oktober soosseerowers aange-trek. Hulle juffrou,Marianteau Maree(heel agter) sê hul-le volgende lees-boek handel oorseerowers. Dit wasook juffrou ZaniNel(regs) se twee-de Ovies-verjaar-dag en sy was heelin haar noppiesmet die tema.

FOTO: ANNETTETHERON

LIEFDADIGHEID:DeHeidePrimêrwas ookbe-trokke by die Santa Shoe Box-projek. Hullehet altesaam 62 skoenbokse ingesamel enaan Sarie Momsen, ’n agent van die projek,oorhandig. FOTO: VERSKAF

Page 8: Theewaterskloof Gazette 6 Nov 2012

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 2 • Dinsdag 6 November 2012 | Tel. 028 214 1294

Milnerton takes Newmark ShieldCaledon golf club hosted theannual playing of the New-mark Shield golf tourna-ment on Saturday 27 Octo-ber 2012.

It was the 87th playing of theevent, making it the oldestteam strokeplay golf tourna-ment in South Africa.Teams from the Boland and

Western Province golf unionscompeteannuallyover36holesfor the Shield, which was do-nated in 1925 by the latemayorof Caledon, Basil Newmark.This year the tournament at-

tracted ten entries with clubsfrom Bredasdorp, Ceres, Her-manus, Kleinmond, Milner-ton,Mowbray,ParowandSom-erset-West joining the localCaledon team, as well as amixed Barbarian team.

The team from Milnertongolf club won the event com-fortably with a gross score of445. It was only the third timein the history of the club, afterthey also won it in 1978 and2007. Thiswas primarily due tothe efforts of team captain,Cameron Johnston (+1 handi-cap), who was the only playerout of all the competitors whofinished with a score of underpar. His scores of 70 and 73 bet-tered the course par by 3strokes. Coming in secondwasthe team from Somerset-Westgolf clubwith a score of 463 andin third was the team fromMowbray golf club with 466.The local team fromCaledon

golf club finished fourth on ascore of 473.The event was graciously

sponsored by Caledon Toyota.The team of Milnerton golf club won the Newmark Shield. The representatives for theclub is Gino Belfoire, Greg Buchanan, Cameron Johnston and Darren Dunlap.

GOUE BY TENNISTOERNOOI: Jan-DaniëlNeethling, graad 7-leerling van Laerskool Bre-dasdorp, het Boland verlede naweek by dieBoland Interpro-tennistoernooi in die Paarlverteenwoordig. Boland het die goue medaljeverower.

Gholfers veg weer vir kalkoenDiederde jaarlikseCaltexKalkoen-gholfkompeti-sie is in samewerkingmetMTNopVrydag 26 Ok-tober by Caledon-gholfklub aangebied.Hierdie kompetisie, wat tradisioneel oor nege

putjies beslis word, se gewildheid neem elke jaartoe en as bewys daarvan het 40 spelers vanjaaringeskryf.Danny Theron (13-voorgee) se telling van 23

punte het aan hom die kalkoen besorg, terwylMauritsvanRooyen (16-voorgee) tweedegeëindighet met 22 punte. Edwin Marthinus (11-voorgee)se 21 punte het aan hom die derde plek besorg.Die borge,Ariel enStellaHugovanCaltexCale-

don en Juan Esterhuizen van MTN, het ook diedag en die verrigtinge bygewoon.By die prysuitdeling het hulle ook ’n tjek aan

MariusMacKenzie oorhandig, verteenwoordigervanSwartberg Sekondêre Skool, as bydrae tot dieaankoop van rugbytruie vir die leerlinge.Die dag is daarna afgesluitmet die tradisionele

“steak-aand” wat gesorg het vir groot vermaak.

Danny Theron (middel) ontvang die prys as wen-ner van Ariel en Stella Hugo, eienaars van CaltexCaledon.

Caledon-posduifklub uitslaeWedvlug van 21 Bloemhof Ope op 27 Oktober 2012:1.P. du Toit; 2. P. du Toit; 3. D. King; 4.D. King; 5. J. Marias; 6. M. Otto; 7. D. King; 8.D. King;

9. M. Otto; 10.P. du Toit.