theewaterskloof gazette 27 mei 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 4 • Tuesday 27 May 2014 | Tel. 028 214 1294 Een jaar later en Een jaar later en glimlagte bly breed glimlagte bly breed ANNETTE THERON Die Victoria-inkopiesentrum in Caledon vier eerskomende Vry- dag (30 Mei) sy eerste verjaardag, en winkeleienaars en -bestuur- ders is ingenome met die eerste jaar se syfers. In teenstelling met die middedorp waar verskeie kleinhandelaars on- der druk verkeer, is die sentrum tans 94% uitverhuur en voel eienaars te- vrede. Mario dos Reis, projekbestuurder van Harry Viljoen Eiendomme wat die sentrum bestuur, sê hulle is baie gelukkig met hul eerste jaar. “Ons werk eintlik op ’n duisend dae (sowat twee jaar en nege maande), want dan is die sentrum gevestig en stabiel.” Dos Reis sê egter tot op hede is hulle baie tevrede oor hul belegging in Ca- ledon. “En die plaaslike mense on- dersteun die inkopiesentrum baie goed.” Op die Gazette se vraag oor die om- set van die inkopiesentrum het Dos Reis gesê na aanleiding van hul huurdersyfers doen Pick n Pay baie goed. “So ook die besighede wat Mall toe geskuif het, onder andere Foschi- ni, Ackermans en American Swiss, wat sê hul omset het verbeter.” Dos Reis sê Pick n Pay se syfers is bo hul begroting – “so hulle is baie gelukkig. Die Wimpy wat onlangs geopen het se syfers is astronomies, en ook ver bo verwagting.” Oor die aantal besoekers aan die inkopiesentrum het Dos Reis geant- woord hulle kan nie sê hoeveel men- se die sentrum besoek nie omdat hul- le nie deurtellers (’n soort sensor wat ’n besoeker “tel” elke keer as ’n per- soon daarby verbybeweeg) by dié sentrum kan gebruik nie. “Al ons in- kopiesentrums het ’n oopplan-ont- werp.” Dos Reis sê hulle kry Pick n Pay se omsetsyfers na die finansiële jaar, in Junie. “Hulle sal vir ons hulle in- kopiestrokies gee sodat ons ’n idee kan kry hoeveel voete die Mall be- soek.” Jarett van Vuuren, korporatiewe algemene bestuurder Wes-Kaap van Pick n Pay, sê hulle kan nie glo dat ’n jaar so vinnig verby is nie sedert die opening. “Wie sal die stortreën tot die aanloop van die opening, en die son wat so helder geskyn het daarna op dié dag kan vergeet?” Van Vuuren sê in ’n sekere sin het die son nie ophou skyn op die winkel nie. “Ons is verheug oor die wyse waarop ons deur die gemeenskap aanvaar is en ook vir die kliënte vanoor die Overberg wat by ons winkel inkopies doen.” Hy sê hul teenwoordigheid in Cale- don het afgeskop met ’n onvergeetli- ke familiedag, “en ons is nogsteeds net so passievol om ’n positiewe ver- skil te maak.” Ken Sinclair, eienaar van Wimpy, sê hy dink die inkopiesentrum is goed vir Caledon se ekonomie. “En nie net vir Caledon nie, maar die hele omgewing, want mense kom van Greyton af om by die Mall te kom koop. Ons het ongelooflik goed ge- doen sedert ons opening op 20 Maart, ver bo verwagting, en dit sal seker nou afneem, dié nuutjie van ’n Wim- py in Caledon, maar ek is baie posi- tief oor die toekoms.” Rina Matthee, bestuurder van Bar- gain Books, sê hulle het die jaar goed ervaar. “Ons kan nie kla nie, ons het vir ’n goeie doel geskuif. Daar is defi- nitief meer voete, ons eie mense on- dersteun ons baie goed, maar ons geld kom van besoekers vanaf die N2. Ook naweke, en die feit dat ons nou Sondae oop is, tel vir ons bitter baie. Op Sondae is hierdie Mall besig hoor.” Stiffie Cronjé, woordvoerder van die Theewaterskloof-munisipaliteit, het by navraag gesê die Victoria Mall is ’n puik toevoeging tot die plaaslike handel, “en om ’n omgewing vir ver- bruikers te skep waar alle produkte en dienste in Caledon gekoop en be- kom kan word.” Cronjé sê die sentrum het geleent- hede tot plaaslike ekonomiese groei geskep en die handel bevorder. “Dit het waarskynlik gehelp dat die plaas- like rand in ’n groter mate as tevore in die dorp bly.” Hy meen die skepping van werks- geleenthede het waarskynlik sosio- ekonomiese en maatskaplike om- standighede verbeter. “Die Mall het waarskynlik ook ’n motiveerder geword vir ander besig- hede om in Theewaterskloof te vestig en te belê. Die effek van die Mall sal waarskynlik eers in sy tweede en der- de bestaansjare na behore evalueer kan word, maar die munisipaliteit is vol vertroue dat dit positief sal wees.” Die Victoria-inkopiesentrum vier eerskomende Vrydag sy eerste bestaansjaar. FOTO: ANNETTE THERON Dit was een jaar gelede toe die lint geknip is om die opening van die sentrum te vier.

Upload: boland-gazette

Post on 07-Mar-2016

275 views

Category:

Documents


30 download

DESCRIPTION

Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 27 May 2014 | Tel. 028 214 1294

Een jaar later enEen jaar later englimlagte bly breedglimlagte bly breed

ANNETTE THERON

Die Victoria-inkopiesentrum inCaledon vier eerskomende Vry-dag (30Mei) sy eerste verjaardag,en winkeleienaars en -bestuur-ders is ingenome met die eerstejaar se syfers.

In teenstelling met die middedorpwaar verskeie kleinhandelaars on-derdrukverkeer, isdie sentrumtans94% uitverhuur en voel eienaars te-vrede.Mario dos Reis, projekbestuurder

van Harry Viljoen Eiendomme watdie sentrum bestuur, sê hulle is baiegelukkig met hul eerste jaar. “Onswerkeintlikop ’nduisenddae (sowattwee jaar ennegemaande),want danis die sentrum gevestig en stabiel.”Dos Reis sê egter tot op hede is hullebaie tevrede oor hul belegging in Ca-ledon. “En die plaaslike mense on-dersteun die inkopiesentrum baie

goed.”Op dieGazette se vraag oor die om-

set van die inkopiesentrum het DosReis gesê na aanleiding van hulhuurdersyfers doen Pick n Pay baiegoed. “So ook die besighedewatMalltoe geskuif het, onder andereFoschi-ni, Ackermans en American Swiss,wat sê hul omset het verbeter.” DosReis sê Pick n Pay se syfers is bo hulbegroting–“sohulle isbaiegelukkig.Die Wimpy wat onlangs geopen hetse syfers is astronomies, en ook verbo verwagting.”Oor die aantal besoekers aan die

inkopiesentrum het Dos Reis geant-woord hulle kan nie sê hoeveel men-se die sentrumbesoeknie omdathul-leniedeurtellers (’n soort sensorwat’n besoeker “tel” elke keer as ’n per-soon daarby verbybeweeg) by diésentrumkan gebruik nie. “Al ons in-kopiesentrums het ’n oopplan-ont-werp.”Dos Reis sê hulle kry Pick n Pay

se omsetsyfers na die finansiële jaar,in Junie. “Hulle sal vir ons hulle in-kopiestrokies gee sodat ons ’n ideekan kry hoeveel voete die Mall be-soek.”Jarett van Vuuren, korporatiewe

algemene bestuurder Wes-Kaap vanPick n Pay, sê hulle kan nie glo dat’n jaar so vinnig verby is nie sedertdie opening. “Wie sal die stortreëntot die aanloop van die opening, endie son wat so helder geskyn hetdaarna op dié dag kan vergeet?” VanVuuren sê in ’n sekere sinhet die sonnie ophou skyn op die winkel nie.“Ons is verheugoordiewysewaaropons deur die gemeenskap aanvaar isen ook vir die kliënte vanoor dieOverbergwatbyonswinkel inkopiesdoen.”Hysêhul teenwoordigheid inCale-

don het afgeskop met ’n onvergeetli-ke familiedag, “en ons is nogsteedsnet so passievol om ’n positiewe ver-skil te maak.”

Ken Sinclair, eienaar van Wimpy,sê hy dink die inkopiesentrum isgoed vir Caledon se ekonomie. “EnnienetvirCaledonnie,maardieheleomgewing, want mense kom vanGreyton af om by die Mall te komkoop. Ons het ongelooflik goed ge-doen sedert ons opening op 20Maart,ver bo verwagting, en dit sal sekernou afneem, dié nuutjie van ’nWim-py in Caledon, maar ek is baie posi-tief oor die toekoms.”RinaMatthee,bestuurdervanBar-

gainBooks, sê hulle het die jaar goedervaar. “Ons kan nie kla nie, ons hetvir ’n goeie doel geskuif. Daar is defi-nitief meer voete, ons eie mense on-dersteun ons baie goed, maar onsgeldkomvanbesoekersvanafdieN2.Ook naweke, en die feit dat ons nouSondae oop is, tel vir ons bitter baie.Op Sondae is hierdie Mall besighoor.”Stiffie Cronjé, woordvoerder van

die Theewaterskloof-munisipaliteit,

hetbynavraaggesêdieVictoriaMallis ’npuik toevoeging totdieplaaslikehandel, “en om ’n omgewing vir ver-bruikers te skep waar alle produkteen dienste in Caledon gekoop en be-kom kan word.”Cronjé sê die sentrum het geleent-

hede tot plaaslike ekonomiese groeigeskep en die handel bevorder. “Dithetwaarskynlikgehelpdatdieplaas-like rand in ’n groter mate as tevorein die dorp bly.”Hy meen die skepping van werks-

geleenthede het waarskynlik sosio-ekonomiese en maatskaplike om-standighede verbeter.“Die Mall het waarskynlik ook ’n

motiveerder geword vir ander besig-hedeominTheewaterskloof tevestigen te belê. Die effek van die Mall salwaarskynlikeersinsytweedeender-de bestaansjare na behore evalueerkanword,maar diemunisipaliteit isvol vertroue dat dit positief salwees.”

Die Victoria-inkopiesentrum vier eerskomende Vrydag sy eerste bestaansjaar. FOTO: ANNETTE THERON

Dit was een jaar gelede toe die lint geknip is om die opening vandie sentrum te vier.

Page 2: Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 27 May 20142

FICA BIDDER REGISTRATIONThe new Consumer Protection Act requires all bidders taking part in auctions to bring the following

1) Certified copy of their ID book 2) Proof of residenceThe Auctioneers may bid on behalf of the seller up to the mandate price and hold the sole madate on this property

For further information please go to www.claremart.co.za

30 Mei) Greyton Kerk – Smul & Chill-aand.Navrae: 028 215 4985.) Protea Dienssentrum-basaar by NG Kerk-sentrum Caledon, vanaf 07:30.) 2014Namaqua-WeskusEkspo.Krymaardiehele gesin en al die geliefdes en werkers by-derhand en trek ’n sirkel om Vrydag 30 enSaterdag31Mei.Diehekkesaldaagliksvanaf09:00 oopwees enwanneer die ekspo om17:00sluit is daar elke dag tot middernag toe ’naandprogrammetondermeerdieklankevanDobbelsteen en Chris Else. Uitstallings: Coe-nie Visser: 083 257 0484; algemene ekspo-na-vrae: Pikkie Louw: 082 566 5880.

5 Junie) VLVOpvoeding&Kultuur. Gasspreker: Ja-coba de Kock van Indigo Learning.Alle belangstellendes welkom. Navrae: Re-tha Skein by 028 212 1432.

14 Junie) 21 km-, 10 km-, 4 km-wedlopeen25 mNappyDash vanaf 08:30 by die L’Agulhas Vaardig-heidskool op Napier. Kontak Liza Barry:028 423 3235.

15 Junie) OaseGholfdagom07:30.Caledon-gholfbaan.4BBB @ R200 per persoon. Navrae: MalindaBooysen by 083 338 3028 of Terrance Fortuinby 082 812 7868.

Die ACVV in Caledon nooi almaluit omgroen aan te trek op 30Meiter ondersteuning van Kinderbe-skerming. Dra ’n groen strikkieof hanggroenballonne in jou tuinof kantoor. Hulle vra die publiekom elke Vrydag van 30 Mei tot 27Juniedié inisiatief teondersteun.) Jeugdag op 16 Junie sal hier-

die jaar weer die hoogtepunt inmenige Genadendaller se dag-boek wees wanneer jongmensesal saamtrek op Genadendal sesportterrein. Reeds om 08:00 dieoggend sal die trompoppies af-

skop met die programwat vir diedagbeplanword.Die temavandiedag is “’n Jongmens uit die straatis ’n jongmens uit die kwaad.”Daar sal sportaktiwiteite soosrugby, netbal en fietsrywees, hip-hop en kwaito-dans, sang, gas-sprekers, springkasteel, lewendi-ge orkesmusiek, baie stalletjiesen heerlike verversings. Vir na-vrae kan Riaan Karolus geskakelword by 083 524 4854.) The Caledon Toy Library, for

learning through play, at SantaPerseel in Caledon, is open fromMondaytoThursday from07:45 to16:45 and Friday from 07:45 to15:30. Children from six to tenyears old may attend without su-pervision, but any child underfive years must be accompaniedby a parent or legal guardian.

Talle nuwe dingehier op die lugDit was weereens ’n woelige week by RadioOverberg, en ons is baie opgewonde oor nognuwe verwikkelinge hier.Ons heet vir Marthie Strydom welkom by

Radio Overberg. Sy is ’n ou veteraan, en was’n program-opsteller by RSG . Marthie gaanook later vir ons ’n klassieke musiek-pro-gram doen.Dan is Karin Blumer ook voor die mikro-

foon hier by ons. Karin was onder andere byFineMusic Radio, Punt Radio, Jakaranda engaan ons helpmet ons ontbytprogramme. Asjymeer wil weet, gaan kyk gerus na onsweb-tuiste – www.radiooverberg.co.za.Kwessie van die week is ’n splinternuwe

byvoeging tot Omgewingsake op ’n Vrydag-oggend en vorm deel van die tweede halfuurvan die program. As u ’n brandende kwessiehet wat u wil hê ons op die lug moet hanteerlaat weet ons by [email protected] grootste suksesstorie van die week is

dat een van ons adverteerders ons baie be-noud gebel het hierdieweek, en gevra het omasseblief sy advertensie te stop.Om op Radio Overberg te adverteer het vir

hom soveel kliënte ingebring, dat hy glad niekon bybly nie. So as jy jou besigheidwil vler-ke gee, skakel vandag nog ons kantoor by028 424 2877.

Ministerie reik uitTowdah Ministries in Caledongaan dié winter weer sop, brooden vrugte aan kinders enbehoeftiges uitdeel.

Hulle wil ook graag komberse engoeie klere aan dié begunstigdesskenk. Towdah Ministries beoogom die polisie, ambulansdienste,brandweer en ander instansies te

nader om praatjies en demonstra-sies vir kinders te gee terwyl hulledie sop geniet.Hulle benodig donasies van

klere, komberse en sop-bestandde-le. Bel die koördineerder by072 8494 709 indien jy nog inligtingwil hê of ’n donasie wil maak.Hulle beplan om dié projek na

Bergsig en Myddleton uit te brei.

Kinders in Uitsig staan in ’n ry en wag om ’n heerlike koppie sop te ontvang.

THREE TIMES THEFUN: The vivaciousThree Tons of Funlovelies had their au-dience eating out ofthe palms of theirhands when theyperformed at TheCaledon Casino,Hotel, Spa & Enter-tainment recently.The Swartbergvenuewaspacked tothe rafters for theshow, which fea-tured resonating renditions of timeless songs from the disco era, tradition-al Africanmusic and pop. Elton Oncker andMikhail Floris, both employeesat the casino, enjoyed spending some time with the three divas.

OFFICE 24, ASTORIA VILLAGE, MAIN ROAD, HERMANUS

3113

LD

1C

BW

GK

06E

028 312 2870

Page 3: Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 27 May 2014 3

’n Laaste groet vir Anene se grootmaakmaORA LAUBSCHER

Op Woensdag 14 Mei is Corlia Olivier indie Otto du Plessis-hospitaal op Bredas-dorp oorlede. Dieselfde hospitaal waar-heen sy inderhaas in die oggendure van2 Februarie 2013 ontbied is, die dag waar-op die hele wêreld haar as die grootmaak-ma van die vermoorde Anene Booysenleer ken het. Die dag waarop die nagmer-rie begin het: Anene se afsterwe; haar be-grafnis- en troosdiens; die uitgerekte hof-saak; die nasionale en internasionaleme-dia wat haar eie en Bredasdorp sedrumpel deurgetrap het; die besoeke vantalle hoogwaardigheidsbekleërs en uit-eindelikhaareie siekte en tweewekevoorhaar dood, die tragiese insident waarty-dens die biologiese pa vanAnene, KlaasieSpeelman, ook vermoor is.

Na wat verneem is, was Corlia tot en metdie dood van Anene op 2 Februarie 2013 ’nlid van een van die Agulhas Nasionale Parkse Werk vir Water-spanne. Sy het in 2010 asalgemene werker hier diens aanvaar en hetin die loop van haar werkstermyn gevordertot die span se eerstehulp-beampte. Anenewas self van Augustus tot en met Desember2012 ’n lid van een van die bekroonde Werkvir Vleilande-spanne. Tydens die Werk virVleilande-sertifikaatoorhandigingsfunksievroeër hierdie jaar, was daar ook ’n sertifi-kaat vir Anene.Corlia en haar verloofde, JakobusNeelsen,het in November 2013 die afskopgeleentheidvan die 16 Dae-veldtog vir aktivisme teen ge-weld teen vrouens enkinders in dieDeHeide-skoolsaal op Bredasdorp bygewoon. By hier-die geleentheid het minister Dan Plato saammet hulle ’n krans gaan lê op Anene se grafvoordat hy die nuwe traumasentrum by dieBredasdorp-polisiestasie amptelik gaanopen het. Ditwas die laaste openbare geleent-

heid wat Corlia bygewoon het. Sy het ook ge-tuig hoe die dood van Anene haar eie leweonherroeplik verander het en dat sy daarnanooit weer gedrink het nie. Daar was hoop.InDesember 2013 isCorliametkankergedi-agnoseer en ten tyde van die tweede besoekvan minister Blade Nzimande aan Bredas-dorp in Maart 2014, vir die van stapel stuurvan die beplande Anene Booysen Vaardig-

heidsentrum, was Corlia in die hospitaalin Hermanus. Minister Nzimande het diehoop uitgespreek dat sy sodanig sou her-stel, dat sy by voltooiing van die sentrumdie pos van opsiener sou kon aanvaar.Die siekte het egter sy tol geëis en dieMaandag voor Corlia se afsterwe, is syweer opgeneem in die Otto du Plessis-hos-pitaal. Hier het pastoor Miemie Jantjies

haar tot op die laaste geestelik bygestaan. Pas-toor Michael Olivier, wat Saterdag 24 Mei dietroosdiens in dieNelsonMandelasaal gelei het,is ook deur haar hierheen ontbied. Die Bybelhet oopgelê by Johannes 11, by die verhaal vanLasarus se opwekking uit die dood deur Jesusnadat die klip voor sy graf weggeskuif is. Oli-vier het dit goed gedink om hierdie teksgedeel-te as vertrekpunt te gebruik vir sy boodskaptydens Saterdag se troosdiens.Lede van KALF (Kaap Agulhas Leiersforum)waarvan beide pastoor Miemie Jantjies en Mi-chael Olivier lede is, het die dienste aan huisvan Corlia en in die Mandelasaal behartig.“God gee lewe in oorvloed. Ons gaan nie by diegraf bly nie”, het Olivier gesê. Hy het ’n beroepop almal en in die besonder op die lede van diegemeenskap gedoen om die lewe te kies en “uitdie graf te kom”.Die gebeure van die afgelope jaar sal die ge-meenskap altyd bybly, maar of die negatiewein iets positiefs en behoudends omgesit sal kanword, hang van hulle af.Verteenwoordigers van die Konstruksie-SE-TA sowel as die burgemeester en onderburge-meester van Kaap Agulhas, het tydens die ver-rigtingehulle innigemeegevoelmet die familievan Corlia Olivier betuig.Die verhaal van Anene Booysen is ook dievertrekpunt in Rachelle Greeff se toneelstukwat tydensdieKKNKinApril 2014virdieeerstekeer opgevoer is. Shaleen Surtie Richards enCrystal Donna Roberts speel onderskeidelikdie rolle van ’n onderwyseres en ’n leerder. Ditgaan volgens Greeff oor “hoe ons as nasie onskinders in die steek laat” maar daar word – netsoos in die boodskap van pastoor Olivier – ook“’n boodskap van hoop aangebied.”

’n Laaste groet terwyl die kis na afloop van die troosdiens in die Nelson Mandelasaal weer in die ondernemerse voertuig gelaai word. Lede van KALF, gesinslede en enkele lede van die gemeenskap staan rondomdie voertuig. Hulle het hierna ’n erewag in die straat voor die saal gevorm. Pastoor Miemie Jantjies enpastoor Michael Olivier staan heel regs langs die ander lede van KALF. Na Anene se dood is ’n buurtwagvir Bredasdorp gestig wat aanvanklik grotendeels bestaan het uit lede van KALF. Die Buurtwag het sedertdiengroter geword en die hele span het gedurende die diens ook ’n spesiale lied gesing wat aan die familieopgedra is. FOTO: ORA LAUBSCHER

Reminder to renew competencycertificates and firearm licencesThe South African Police Service in Caledonwould like to remind residents that licencesissued in terms of the Firearm Controls Act(Act 60 of 2000) have expired, and need to berenewed. This process is not automatic, anda licensee will have to submit an application90 days prior to the expiry date at his or herlocal police station.Competency certificates and handgun li-cences for self-defence are valid for a periodof five years. Licences for rifles and shotgunsfor occasional/dedicated hunting are validforaperiodof tenyears.TheActnowprovidesthat a competency certificate remains validfor the period of validity of the licence in re-spect of which it has been issued. If however,the licence had been issued for occasionalhunting/sport shooting, the validity of thecompetency certificate is now for a period often years. The Caledon police would also liketo encourage firearm owners to make an en-quiry at their local police station if there are

any uncertainties. The ownership of a fire-arm is not only governed by legislation, butis also a huge responsibility and they there-fore appeal to firearm owners to take the nec-essary care in this regard.

Page 4: Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 27 May 20144

Moenie eersbegin rook nieOp Wêreld-Tabakvrydag, Saterdag 31 Mei, fo-kus die Kankervereniging van Suid-Afrika(Kansa) op tabakgebruik deur die jeug.

Kansa se gesondheidshoof, prof. MichaelHerbst,konstateer: “Jongvolwassenheid isdievatbaarste en mees kwesbare tydstip waaropmet die gebruik van tabakprodukte begin kanword. Dis dus die vernaamste mikpunt van dietabaknywerheid. Ons moet ons volgende ge-slag beskerm teen die skadelike gevolge vantabakenteendie industriesemanipuleringomvanhullenikotienverslaafdes temaak.”Kansakan tabakverslaafdes nou help met sy eKickButt-program – ’n unieke gratis aanlyn-rook-staakprogram.Deur ’n reeks e-posse, vraelysteen aflaai-items word die roker gelei en byge-staan totdat hy rook staak en nie-rook ’n le-wenslange gewoonteword.Virmeer gegewenskan http://www.ekickbutt.org.za/ besoekword, mense kan by sosialemedia-besprekingsby#NoTobaccoDaybetrokke raak enKansa opTwitter @CANSA volg of “like” op Facebook:CANSA.

Maarhoewonderlik sou dit niewees asmen-se nooit eers begin rook het nie? Dan sal diemaande en jare se baklei teen die lus nooit ’nprobleem wees om mee te worstel nie.

Gesteelde kamera weer gevind, dankieGesteelde kamera weer gevind, dankieDie hulp en samewerking van sekere inwo-nersvanBotriviermetdiediefstal en terug-vind van ons kamera was ongelooflik.

Dit is jammer dat mens deesdae altyd opjou hoede moet wees en in ’n tronk moetbly.

Dit is skokkend om te dink ’n kind wasverantwoordelik vir die diefstal vandie ka-mera uit ons huis .

Ons duur Nikon-kamera is op Saterdag10 Mei uit ons huis gesteel terwyl ons metons honde en hoenders op die oop erf netlangsaan was.

’nGroepiekindershet onsgenader envirbrood gevra terwyl een intussen die kame-ra gevat het.

Die diefstal van die kamera is eers dieaand ontdek en ons het die polisie daarvanverwittig.

Die beskrywing van een van die kindershet die polisie snuf in die neus gegee, maar’n soektog deur die polisie het niks opgele-wer nie.

Die Sondag het hulle rondgery en dieboodskap van die vermiste kamera ver-sprei.

Later die middag is inligting ontvangwaar die kamera sou wees en is die polisie

daarvan in kennis gestel.Kort voor lank het die polisie die betrok-

ke kinders aangekeer en was die verdagte’n jeugdige onder die groep.

Inligting is ontvang dat die kamera ver-koop is aan uitlanders vir R300.

Die jeugdige gaan glo nie skool nie. Diekopers is net naweke op Botrivier wanneerhulle artikels aan inwoners verkoop.

Die jeugdige het aan die polisie erken dathy die kamera gesteel het en die polisie hetdie spoor verder gevat.

Op Maandag 19 Mei het die polisie laatweetdatdiekamera teruggevind isenDins-dag 20 Mei was die kamera veilig by sy reg-matige eienaar, hoewel sonder die kamera-sak en geheuekaart.

Ons is baie bly dat die kamera opgespooris en wil graag almal bedank wat inligtingverskaf het wat gelei het tot die opspoordaarvan.

Dit is jammer dat so iets gebeur het endat ons nou elke keer wanneer ons uitgaandeeglike voorsorgmaatreëls moet tref omweer so iets te voorkom.

Ongelukkig sal ons nie weer mense wataanklop vir hulp, help nie.

ERIEKA EN JAPIE ROUX, Botrivier

Ons as mense isOns as mense isGod se tempelGod se tempelIn die Ou Testamentiese tyd het God Homselfgemanifesteer in die tabernakel, maar in dieNuwe Testamentiese era woon Hy in ons as Sykinders en manifesteer Hy homself deur Sykinders en nie in geboue nie. Die kerk is nie’n gebou of ’n naam nie – ons as wedergeboreChristene is die kerk.

1 Kor.3:16 “Weet julle nie dat julle ’n tempelvan God is en die Gees van God in julle woonnie?” Ons is dus God se tempel, God se woon-plek – die Heilige Gees woon in ons, daarommoet ons Hom verheerlik in ons liggame en inons gees. (1Kor.6:19-20)

Verder sê die Skrif in 2 Kor.2:15 “Want onsis ’n aangename geur van Christus tot eer vanGod onder die wat gered word en onder die watverlore gaan.” ’n Aangename geur trek altydmensenader.Mygeurmoetdusmenseaantrekna Christus en hul nie wegstoot nie.

Onsas tempels vanGod isnienet geurdraersnie maar ook die draers van die Goeie Nuus.Ons dra die boodskap van Christus en Sy ligin ons. Die donkie wat vir Jesus in Jerusalemingedra het net voor Sy kruisiging het nie ge-weet dat hy ’n draer van Goeie Nuus is nie –hy het die Skepper op Sy rug gedra.

Die Here maan ons om Sy tempel te beskermin 1 Kor.3:17 “As iemand die tempel van Godskend, salGodhomskend,wantdie tempel vanGod is heilig en dit is julle.”

Seënwense.PASTOOR GERT VISSER, Caledon Christen-sentrum

KINDERS GEKOESTER: ACVV Caledon se program “Koester Jou Kind” is weer deur maatskaplike werkerEdwina Jacobs en gemeenskapsontwikkelaar Carmen Opperman op 22 Mei aangebied. Die programgee leiding aan ouers om ’n gesonder, gelukkiger kind groot te maak. Indien Uitsig-ouers wil inskakel,kan hulle kennis neem dat die volgende opleiding plaasvind op Donderdag 19 Junie om 10:00 bydie ACVV-huisie in Bosduifstraat, Uitsig.

Spare me the ‘cybergunk’ and send some real news insteadA dear friend and former schoolmate hasnow, after many trials and tribulations thathave left her materially comfortable yetalone, mastered a computer andsubsequently (Tarantarah!) the internet.

She doesn’t seem to belong to any cyber-groupage or other social coagulation, so shespendshourseverydaysurfingtheweb,visit-ing sites, picking up all sorts of “interesting”stuff.

Sadly, what grabs her attention is lots ofcutesy pictures and remarks. I say sadly, be-cause she now also forwards everything thatswims intoken toherapparently sizeable listof cyber-correspondents, myself included. Iadvisedly say “sadly” because this now fillsmy IN-basket with the weirdest selection ofcybergunk: pictures of all manner of deeplyirritating animals and humans doing whatshe thinks are noteworthy things.

Shealso forwardspicturesofunusualnatu-ral scenes, sunsets and animals with the as-sumption that we would all share her amaze-ment, amusement and general wonderment

andthatwewouldbegrateful toher forbring-ing these things to our attention.

Her main achievement has been, to reaf-firm the insight that tastes differ. I do nothave the courage to ask her to desist so I nowhave my waking and sleeping hours dis-turbed by my computer or smartphonesqueaking the arrival of yet another unfun-ny, racist, painfullypunningorsemi-profanejokeorendlesspicturesofanimalsandpeopledoing weird things against lurid back-grounds.

In desperation I now simply wipe them outwithout a peek, as I do all those e-mails prom-isingmillions incashortaxrefundsif Iwouldjust forward my bank details.

How does one persuade her to desist? I feelthatdoing itwouldbe thesameaspersuadingpeople in public places not to haul out theircellphonestostartconductingthemost inaneof conversations at the tops of their voices,apparently under the impression that cell-phones are hard of hearing or the people atthe other end somewhere on Mars.

My own darling daughter hastaken toallmyrequests for infor-mation about critical aspects ofher life, like job, kids and hus-band, with an exasperated in-struction to go to her Facebookpage and get informed. When Isuggest that a Tweet or a Twitterdoes not convey the sort of infor-mation I need, she just groans indespair. I once persuaded her towrite an e-mail to her brother indistant climes but the amount ofgriping and complaining aboutprecious time being wasted onsucha tedious outdated old thingwas hardly bearable.

At another odd section of thespectrum, but just as exasperating, is a do-mestic scenario like this: Harassed father ar-rives home to find his teenage daughter sit-ting in front the TV, cellphone glued to herear, not saying a word.

“What are you doing?” Dad wants to know.

“Shush,” says darling daughter.“Iwant toknowwhat Iampaying for,” says

harassed parent.“Oh Daddy, don’t be such a bore! Can’t you

see I am watching TV with my boyfriend?”[email protected]

ColumnColumn

Page 5: Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

Theewaterskloof GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 27 May 2014 5

’Almal wil suksesvol wees!’ORA LAUBSCHER

“Almal wil suksesvol wees.” Methierdie woorde het Adèle Meyerdie spreekwoordelike kat in dieduiwehok gegooi toe sy Donder-dag 6Mei as die gasspreker by diemaandelikse netwerk-ontbyt vanBusiness4WomenopNapier opge-tree het.

Met selfoon-selfies aan die ordevandie dag enhoogmode, het syweg-getrekmet ’nversoekdat elkeen,metdiehulpvanhaarbuurvrouaantafel,haarself op haar selfoon moet ver-ewig! Net ingeval jou moed jou weerbegeweenjysoindiestilligheidwon-der of jy “kan of nie kan nie”, kanjy jouself later langs hierdieweg vanaangesig tot aangesig aanspreek enmethernudeywervasbyt – al die padna “sukses”.In die gees van die oomblik het

Meyer uit HAT (Handwoordeboek

van die Afrikaanse Taal) aangehaalwaar “sukses” omskryfwordas “ietswat gedoen is en wat reg uitgekomhet”. Die Oxford verklarende woor-deboekslaandiespykereweneensopdiekopmet ’n omskrywingwatdaar-op sinspeel dat dit “te make het metdie suksesvolle bereiking van ’n spe-sifieke doel”!Die logiese gevolgtrekking is dus

dat “sukses” binne elkeen van ons sebereik is maar die “geheim van suk-ses” lêopgesluit, êrensopdiepadtus-sendie stel vandie doel endie uitein-delikebereikingdaarvan,hetDreyerverduidelik en benadruk dat mensehulleself dikwels blind staar teen diefeit dat hulle nooit so suksesvol salkan wees as bekende, beroemde enrykmense nie omdat hulle òf nie rykgenoeg, òf nie bekend genoeg is nie.Hierdie mense het dikwels self diepadnasuksesgestapendieberoemd-heidenrykdomhethulleeersaandieeinde van daardie pad te beurt geval.

“Daardiemenseisdaarsodatonsietsvan hulle kan leer”, het sy gesê. Ditwil egter nie sê dat jou eie drome ofdoelstellings noodwendig baie geldof buitengewone roem behels nie - jykan ook suksesvolwees deur net jou-self tewees! Syhethaarpraatjie afge-sluit met ’n paar praktiese wenke“om saam te vat op die pad na suk-ses.”Adèle se praktiesewenke omsaam

te vat op die pad na sukses: Jou doel-stellings hou verband met jou eiekeuses – nie iemand anders s’n nie.Ken jouself en bou daarop voort!Werk met toewyding en bly gefo-

kusopdiedoelstellingswat jyvir jou-self gestel het.Visualiseer jou plan/doelstelling

en werk hard en doelgerig om dit ’nwerklikheid te maak.Moenie te krities teenoor jouself

staan nie. Sukses gaan nie oornag injou skoot val nie. Beweeg derhalwestap vir stap vorentoe!

Business4Women’sNetwork-lede en gastewat op 8Mei opNapierbymekaargekom hetom gedagtes te wisselen gesellig te verkeer.Hier verskyn die dag sewenners van gelukkigetrekkings saam metgasspreker AdèleDrey-er. Van links is AnnCoetzee van Zyl, Norahvan Eyssen, Zola Gel-denhuys, AdèleDreyer,Theresa Meyer, LindaSouter en Patricia Co-wan. FOTO: ORA LAUB-SCHER

Ventilators gelewerORA LAUBSCHER

Dithetbeginmet ’nseevan pienk boomstam-me in Bredasdorp enin die res van KaapAgulhas om geld in tesamel ten bate vankankerpasiënte en isook as bewusmakings-poging benut en aan-gewend.OpDinsdag20Mei het Amy Neeth-ling die oorhandigingkomdoen vanmobielesuurstof-respiratorswaarmee pasiënte watdeur die tuisversor-gers besoekword – ter-minale kanker-pasi-ente of ander pasiëntewat aan long- of ver-wante siektetoestandely –verligtingkankry.“Dit is ’n wonderlikealternatief vir diegroot en baie swaarsuurstofsilinders endit was werklik won-derlik om dit in ont-vangs te kon neem.Hulle het gebel om tesê hulle kom, ons kondit amper nie glo nieen is so opgewonde endankbaar,”sê suster Isabel de Jager. AmyNeethlinghet die ventilators komaflewernamensdiePinkTrees forPauline-geldinsamelingsinisia-tief wat in 2013 van stapel gestuuris, toe al die bome in Kaap Agul-has in pienk getooi is. Individueen besighede en skole het pienk

lap per meter gekoop en langshierdie weg die poging onder-steun. Geld wat so ingesamel ismoes indieplaaslikegemeenskapingeploeg word waar nood of ’nspesifieke behoefte geïdentifiseerkon word. Pink Trees samel geldin tenbatevankankerpasiënte enis in Graaff Reinet begin.

Suster Isabel de Jager en tuisversorger Elmarie Booy-sen van die Tuisversorgingskantoor in Bredasdorp,met die suurstof-ventilators wat deur die Pink Trees-inisiatief, wat in 2013 in Bredasdorp begin is, ge-skenk is. FOTO: ORA LAUBSCHER

Brandeis leweANNETTETHERON

’n Man van Botri-vier het verlede na-week in die informe-le nedersetting indié dorp, New Fran-ce, doodgebrand.Op Sondagnag om

23:35 het Doug Haw-kins, ’n reservis, ’noproep van diebrandweer-beheer-kamer in Bredas-dorp ontvang oor ’nbrand in Botrivier.Hawkins sêdieCale-don-polisie het diebrandweer in ken-nis gestel. “Met onsaankoms op die to-neel het omstandersons vertel dat eenman dood is as ge-volg van die vuur.”Hawkins sê daarwas tussen vier ofvyf hutte aan diebrand in die middelvan New France enhulle het gesukkelom toegang te kryomdat die strate sonou is.Volgenskapt.Ger-

rit Botes van die Ca-ledon-polisie ver-moed hulle diebrand het binne ’nplakkershut ont-staan. “Die oorsaakis onbekend. Onsvermoed alkoholspeel ’n rol.”Botes sê een man

se verkoolde lig-gaam is in ’n hut ge-vind.“Die saak word

ondersoek en nie-mand is in hegtenisgeneem nie.”

Page 6: Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

Theewaterskloof Gazette News - Nuus Tuesday 27 May 20146

GELUKWENSINGS

1030

KYK WIE'S 4!JORDIN GABRIËLS31.05.02014Veels geluk grootseun.Ons wens jou Gods ryksteseën toe vir die toekoms.Met baie liefde Mammie &Daddy.

ALGEMENEKENNISGEWINGS

VERLORE/VERMIS

1225

PERSOONLIKEDIENSTE

SPYSENIERING& LOKALE

1401

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE tehuur. Skakel Virginia 082321 4395.

FUNKSIES &KONFERENSIES

1425

PADSTAL/RESTAU-RANT,DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksiesen vele meer! Skakel 028214 1475.

KRUIEKENNER

1435

REGSDIENSTE

1440

FINCK PROKUREURSCALEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998/028 212 1030 om 'nkonsultasie te reël. Onsbeskerm u belange.

PERSOONLIK

1460

BREDASDORP DRIVINGSCHOOL 028-425 2774.Code 08 lessons R130.00;Code 10 lessons R180.00;Code 14 lessons. Learnerscourses.

LOOSE WEIGHT &KEEP IT OFF. Nutrifyslimming practise empo-wers you to shed kg's per-manently through healthylifestyle choices. PhoneLisa on 0766138936.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

3 KWARTBED R550;MiniBar R500; StoofR1000; Automatiese was-masjien R1000; 2 Deurkombuiskas R200. Babamotor stoel R50; 3 Kwartimbuia kopstuk R350. Ska-kel 072 466 6900.

ALGEMENE &HUISDIENSTE

SKOONMAAK-DIENSTE

1805

PKG EXTREME CLEANCarpet, upholstery, carseats & office cleaning.Call Alvira / Patricia 074141 4423 or Basil 021 8595134.

TE HUUR

1820

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoëdruk-spuite en kraggereedskap.Skakel Gabriël van derMerwe by Overberg Diens-sentrum 083 551 5406 alleure.

EIENDOMME

TE KOOP

3201

HOP HUIS in Uitsig tekoop. R68 000. Skakel 084269 3482.

KANTORE

3290

KANTOOR RUIMTE: 3Vertrekke beskikbaar.Dienste & Alarmstelselingesluit @ R 3 900. Virmeer inligting skakel SonjaCloete 028 212 2688.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

LUTEA PARFUUMIs jy 'n selfgemotiveerdebemarker en Parfuum joupassie!! Nou is jougeleentheid om deel teword van 'n "multi milliondollar" bedryf! SkakelMadri of sms jou e-posadres na 083 655 0445.

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

JEANETTA SMITH07.10.34-25.05.14"2 Tim. 4 vers 7. Ek het diegoeie stryd gestry, ek hetdie wedloop voleindig, ekhet die geloof behou."Baie dankie vir die ma,ouma, vriend, oumagroot-jie wat jy was. Jy los 'ngroot leemte op aardemaar die Here het 'n grootskat verwelkom. Ons gaanjou baie mis, die spranke-lende mens wat jy was.Met liefde die Smith,Kortje, Swartz & Phil-ander familie.

BEGRAFNIS-DIENSTE

1025

DOVES-Begrafnisdien-ste/Funeral Services.Giving comfort. Takingcare. Caledon: 18 Pleinstr;028 212 3054. 09 Argonst,Hermanus Business Park,028 313 1741. Kleinmond:27 Main Rd, 028 271 4971.Gansbaai: 61 Main Rd, 028384 3344. Bredasdorp:Overberg Sentrum shop12, 087 630 2011.

Page 7: Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

Theewaterskloof GazetteSchools - SkoleTuesday 27 May 2014 7

PRICESVALID27MAY-1 JUNE2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERMARKETSINWESTERNCAPEONLY

Selected products on this pagehave been styled for photography

Our ButcheryMeat prices cut to the bone

R54PnP Ultimate BraaiMaster Boerewors

Perkg

R74PnP Bulk LambBraai Chops

Perkg

1185422_390X198

950

PnP Cooked HamPer 100g

TM

2695

PnP NO NAME™Fresh WholeChicken Per kg

SAVER3

1280

Coca-ColaLight, Zeroor Tab2 LitreEach

SAVE1.10

MonthEndPriceCuts

1890

Clover FullCream or2% Low FatFresh Milk2 Litre Each

SAVE2.80

R25PnPPink LadyApples 1kg

ykg

R15PnP ForellePears1.5kg

0880

SAVER9

R31Rama OriginalMargarine 500g Brick

BUY2

FOR

1790

Spekko ParboiledRice 2kg

SAVER5

2990

CrownBlendedCookingOil 2 Litre

SAVER3

BUY2

FOR

1995PnPWhiteSugar 2.5kg

SAVE3.90

B

F

BUYANY 4FOR

R10PnP Instant NoodlesAssorted 75g

InflationBusterBetter than lastyear’spr

ice

3990

PnP 2 PlyToilet Tissue9s

3990

Omo AutoWashingPowder 2kg,ConcentratedLiquid 750ml,LiquidDetergent1.5 Litre orCapsules 16sEach

2690

Kellogg’sRice Krispies 400g

SAVER7

SAVER5

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Namibia, Express, Franschhoek Daily and Monte Vista stores.smart shopper points will still apply in Express, Franschhoek Daily and Monte Vista stores. Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shopCustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.zaPick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability. We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms andconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

FRESH

1890

Crosse & Blackwell Tangy,Lite Mayonnaise or SaladCream 750/790g Each

y

4890

Nescafé ClassicDawn 200g Jar

Valid until 8 June 2014

Kleuteratletiek wasbaie kleurvolOp 15 Mei was daar ’n groot gebeurtenis byRûens Kollege. Die jaarlikse kleuteratletiekhetplaasgevind.Honderdenviervoorskoolsekinders het die dag saammet Rûens se maat-jies kom geniet.Daar was baie dinge om te sien en te doen;

en danwas daar ’n snoepiemet die heerliksteeetgoed. Die dag was werklik ’n fees vir dieoog! Die mammas en pappas kon ook saammet hul kleuters aan aktiwiteite deelneem.Die grondslagfase-kinders van Rûens het

hulle werklik goed van hul taak gekwyt.

Dié hansworse het kleur aan die dag gegee.

MEISIESRUGBY: Andrea Damon, ’n gr. 8-leerder by Swartberg Sekondêr, is opgeneemindie voorlopigeBolando.16-meisiesrugby-spanwat opWoensdag21Mei teenWPdeel-geneemhet. Van links is EugeneSonn, skool-hoof, Andrea Damon en Adrienne Delport,adjunkhoof. FOTO: ANDRE DE BRUYN

Page 8: Theewaterskloof gazette 27 mei 2014

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 27 Mei 2014 | Tel. 028 214 1294

KUIER ‘NAANDSAAMMET SA SEGROOTSTEGRAPJASOPVRYDAG, 27 JUNIEOM21:00

In die Winners Action Bar, Golden Valley Casino. Kaartjies kos R100 p/pen is te koop by die Casino se Kassierre.

Navrae: 023 348 7200 of [email protected]

Met David Kau

GVL

272

Bookings Essential: 028 214 5100The Caledon Casino, Hotel, Spa and Entertainmentwww.thecaledon.co.za. T&C’s apply.

jackiedesig

ns0043

Spoil your Dad this

Father’s Day

Monis SparklingWelcome Drink andFather’s Day Gift. Plus Bev Scott Brownwill entertain you.

SUNDAY LUNCH BUFFET15TH JUNE

R115PP

BOOK NOW

Duo biking for charityJANINE VANDER RIET

Danie Goosenand BraamGericke fromWildekransWine Estate inBot River de-cided that aftertaking part invarious moun-tain bike races,they now wantto ride for acharity organi-sation which isclose to theirhearts.

Goosen is the unit manager and Gerickethe estate manager on the farm and theyhave always been involved in organisinga variety of events and activities for thechildren on their farm, as well as neigh-bouring farms in the Bot River area, to up-lift their community.They have already purchased entries for

the Absa Cape Epic 2015 through the AnnaFoundation and have made a commitmentto raise funds for the foundation as theytrain towards the event next year.TheAnnaFoundation runs after-schools

for children living on farms and in ruralareasof theWesternCape.Theyhaveapro-

fessionally designed curriculum called the“3 Rs Programme: Reading, Running,Right-ing” which focuses on education,sports and life skills, presented throughdrama and implemented on farms andwithin rural schools in the afternoon. TheAnna Foundation also trains women andmen from the farming communities.The cycling duo will be driving various

fundraising campaigns for which theywillrequire financial sponsorshipandsupport.Call Gericke on 079 697 9983 for more in-

formation or to donatemoney to The AnnaFoundation, call The Anna Foundation on021 885 1922 or visit www.annafounda-tion.com.

Danie Goosen and BraamGericke to ride for charity.

Many children are part of the Anna Foundation,which runs after-school education programmes forchildren living on farms and in rural areas.

Genalers kry tweede loesingCHARLTON SMITH

Na ’ngoeie beginmet twee oorwinnings, het dierugbyspan van Genadendal ietwat van sy mo-mentum verloor nadat hulle hul tweede agter-eenvolgende loesing gekry het toe hulle op hultuisveld teen Safcol, die voorlopers in die BRUSuperliga-Oos-afdeling, met 26-18 vasgeval het.Die ondersteuners van albei spanne het nie

teleurgestel nie en het in hul hordes opgetrekna die sportveld. Die tuisspan het eerste punteaangeteken nadat Elroy Klaase oorgebars hetvir ’ndrie indievyfdeminuutvandiewedstryd.Safcol se Graham van Neel het kort hierna ’nstrafskop oorgeklits om die telling 5-3 te maak.Kort daarna het Enslin Klase met ’n strafskopdie tuisspanweer laat voorloopmet 6-5. Len-leeWilliams het Safcol se eerste drie gedruk enGraham van Neel het die doelskop oorgeklits

omdie telling10-8 temaak.EnslinKlasehetmetnog ’n strafskop sy span laat voorloopmet 11-10.HiernahetSafcoldie toonbeginaangeeenmoesdie tuisspan keer vir ’n vale. Die rustydtellingwas 23-11 in Safcol se guns.In die tweedehelfte het dieGenalers verande-

ringe aangebring wat die momentum weer inhul guns begin swaai het. Aangevuur deur ’nfanatiese skare het die tuisspan begin beheerneem oor die wedstryd, veral nadat JohnwinWitbooi oorgeduik het vir ’n drie wat verdoelis deur EnslinKlase omdie tuisspan binne tref-afstand te bring op 23-18. Graham van Neel hetmet ’n suksesvolle strafskop ’n waardevolle bo-nuspunt van die tuisspan ontneemomdie eind-telling 26-18 temaak en aan Safcol ’n goeie weg-oorwinning te gee. Die Save-Rite Speler van dieWedstryd was Johnwin Witbooi, wat weer ’nuithalerwedstryd gehad het.

NUWE VOORKOMS,NUWE VUUR: Die leerdersvan Protea Primêr se rug-byspan het op Saterdag10 Mei by LR Schmidt(Morawies) Primêre Skoolin Genadendal gaan rug-by speel. Hulle het ver-skeie wedstryde gespeelen gewen. Die truie enbroekieswat hulle aan hetis ontvang van die depar-tement van sport en kul-tuur. Die skool wil graagdie departement bedankvir die skenking en sê disvoorwaar ’n riem onderdie hart.