jacobsdal primÊre skool  · web viewouers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die...

10
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 20 12 - 19 Julie 2019 OUERS: OUERKLASBESOEKE: Ouers het die geleentheid om op Maandag, 15 Julie onderwysers te kom besoek. Tye is as volg: Gr 1 & 2: 13:15 – 14:00 (klaskamers) Gr 3: 13:45 – 15:00 (klaskamers) Gr 4 – 7: 15:00 – 17:00 (skoolsaal) Bestudeer u kind se rapport deeglik en kom bespreek u kind se vordering met die onderwysers. Hulle kan ook vrae oor sake soos konsessies, slaagvereistes, didaktiese hulp ens. beantwoord. Maak asseblief gebruik van hierdie geleentheid. RUGBY- EN NETBALAFSLUITING / WILDSVEILING – 18 JULIE: [AFSKEURSTROKIE] Ouers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, asook ons jaarlikse Wildsveiling, wat die aand plaasvind. U moet asseblief die afskeurstrokie invul indien u dit gaan bywoon. Ons speel die middag met byna al ons spanne teen Hopetown en skuif sommer na afloop van die laaste wedstryd oor na die skool. ‘n Program word by die nuusbrief ingesluit. Ons gaan vure aansteek en ‘n steakete aanbied. Alle leerders (ook koshuiskinders!) kry na die sport boereworsrolle om te eet (gratis!). Indien u wil hê dat u kind die aand saam met u by die funksie eet, moet u vir hom/haar ook ‘n steakete koop. Kaartjies vir die steakete is al beskikbaar. Elektroniese betalings moet in die volgende rekening gedoen word: Rekening: Jakkies Trust FNB (tjekrekening) Rekening nr.: 62794678006 (Betalings moet asseblief nie op die skoolrekening gedoen word nie) Ouers moet asseblief hulle eie eetgerei en drinkgoed saambring. Baie dankie aan die donateurs wat jagpakkette geskenk het. Ons waardeer julle! Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het, by die nuusbrief in. KWARTAALPROGRAM: Die finale kwartaalprogram word by die nuusbrief aangeheg en is ook op d6 en ons webtuiste beskikbaar. Die buitemuurse rooster bly dieselfde, geen veranderings. REDENAARSKOMPETISIE: Onderwerpe vir mondeling en ook vir die finale Redenaarskompetisie, wat op Maandag, 2 September plaasvind, is as volg: GRAAD 4 & 5: 1. Blaf 2. Ek’s ‘n dapper muis! 3. My boetie/sussie irriteer my. GRAAD 6 & 7: 1. Beweging 2. Daar is ‘n plek vir ‘n klein skooltjie. 3. Ryk aan aardse goed, maar arm aan waardes. HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE]

Upload: others

Post on 15-Nov-2020

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 20 12 - 19 Julie 2019OUERS:OUERKLASBESOEKE:Ouers het die geleentheid om op Maandag, 15 Julie onderwysers te kom besoek. Tye is as volg:Gr 1 & 2: 13:15 – 14:00 (klaskamers)Gr 3: 13:45 – 15:00 (klaskamers)Gr 4 – 7: 15:00 – 17:00 (skoolsaal)Bestudeer u kind se rapport deeglik en kom bespreek u kind se vordering met die onderwysers. Hulle kan ook vrae oor sake soos konsessies, slaagvereistes, didaktiese hulp ens. beantwoord. Maak asseblief gebruik van hierdie geleentheid.

RUGBY- EN NETBALAFSLUITING / WILDSVEILING – 18 JULIE: [AFSKEURSTROKIE]Ouers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, asook ons jaarlikse Wildsveiling, wat die aand plaasvind.

U moet asseblief die afskeurstrokie invul indien u dit gaan bywoon. Ons speel die middag met byna al ons spanne teen Hopetown en

skuif sommer na afloop van die laaste wedstryd oor na die skool. ‘n Program word by die nuusbrief ingesluit.

Ons gaan vure aansteek en ‘n steakete aanbied. Alle leerders (ook koshuiskinders!) kry na die sport boereworsrolle om te eet (gratis!). Indien u wil hê dat u kind die aand saam met u by die funksie eet, moet u vir hom/haar ook ‘n steakete koop.

Kaartjies vir die steakete is al beskikbaar. Elektroniese betalings moet in die volgende rekening gedoen word:

Rekening: Jakkies TrustFNB (tjekrekening)Rekening nr.: 62794678006(Betalings moet asseblief nie op die skoolrekening gedoen word nie)

Ouers moet asseblief hulle eie eetgerei en drinkgoed saambring.

Baie dankie aan die donateurs wat jagpakkette geskenk het. Ons waardeer julle! Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het, by die nuusbrief in.

KWARTAALPROGRAM:Die finale kwartaalprogram word by die nuusbrief aangeheg en is ook op d6

en ons webtuiste beskikbaar. Die buitemuurse rooster bly dieselfde, geen veranderings.

REDENAARSKOMPETISIE:Onderwerpe vir mondeling en ook vir die finale Redenaarskompetisie, wat op Maandag, 2 September plaasvind, is as volg:GRAAD 4 & 5:

1. Blaf2. Ek’s ‘n dapper muis!3. My boetie/sussie irriteer my.GRAAD 6 & 7:1. Beweging2. Daar is ‘n plek vir ‘n klein skooltjie.3. Ryk aan aardse goed, maar arm aan waardes.

HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE]Huiswerkboeke vir gr 4 – 6 kan per afskeurstrokie @ R25 elk by die klasonderwysers bestel word. Kontant met bestelling asb.

FOTO CD – KWARTAAL 1 & 2: [AFSKEURSTROKIE]Ouers wat foto cd’s van kwartaal 1 en 2 wil bestel, kan die afskeurstrokie invul en op Maandag, 15 Julie saam met die kontant na die klasonderwysers stuur. Kostes: R25 per CD. Slegs 1 bestelling word gedoen.

SEÑOR CHEF-PROJEK: Produkte wat bestel is, word volgende Vrydag, 19 Julie uitgedeel.

NOORKAAP KUNSTEFEES:Al ons leerders tree op Donderdag, 25 Julie vanaf 7:45 tot 8:30 op. Ouers moet hulle kinders 15 voor die tyd daar hê. Dit vind plaas in die AGS Kerk regoor Newton Laerskool.

KOSHUIS:Daar is ‘n vakante toesigkragpos by die koshuis beskikbaar. Sien asseblief die advertensie wat by die nuusbrief aangeheg is.

LEERDERDEELNAME:GIMNASTIEK:Baie geluk aan die volgende gimnaste wat die afgelope vakansie aan die Sone Gimnastiekkampioenskappe deelgeneem het en hulle Provinsiale klere (Motheostreek/Vrystaat) verwerf het:

Page 2: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,

Vlak 1:Anica Bester, Abijah Greyling, Dané van Eeden en Christene BekkerVlak 2:Sumari Oosthuizen en Mariné Oosthuizen

TENNISLIGA:Ons 0/11B en 0/13B tennisspanne (S & D) speel op Woensdag, 17 Julie teen Futurum hier op ons bane. Spelers sal met Maandag se oefening in kennis gestel word wie almal wedstryd gaan speel.

0/12 TENNISTOERNOOI:Ons bied hierdie toernooi op 19 en 20 Julie aan om aan ons spelers blootstelling te gee en om ‘n liefde vir tennis by hulle te kweek. Ons wil graag ‘n suksesvolle toernooi aanbied en vra ouers om vir ons ‘n bydrae te maak vir die verversings wat aan die spanne verskaf gaan word. Met die wins wil ons graag tennistoerusting vir die skool aankoop.Hout, aartappels, kaas, room, “bacon”, sampioene, smeer margarien, konfyt, koekmeel, eiers, olie, melk, suiker, kaneel, tamatiesous (All Gold) en kontant.

Stuur asseblief na die boekstoor:

LANDLOOP:Landloopatlete wat nie aan rugby en netbal deelneem nie, kan op Donderdag, 18 Julie aan die landloopliga by Newton deelneem. Ouers moet self hulle kinders Kimberley toe neem.Volgende liga’s:25 Julie – Kby26 Julie en 2 Augustus - Bloemfontein

VS/NK WISKUNDE UITDAGING:Baie sterkte aan die leerders wat aan hierdie kompetisie gaan deelneem op Dinsdag, 16 Julie. Julle skryf julle vraestelle om 14:30 in mnr Meintjes se klas.

SKIET:Baie geluk aan die volgende twee skuts wat in die Vrystaat skietspan opgeneem is en vanaf 8 – 10 Augustus aan die Nasionale Kampioenskappe in Pietersburg in die .22 Kleingeweerafdeling gaan deelneem:Bekker Schutte (0/14 seuns)Sunelle Schutte (0/14 meisies)

MOTORFIETSWEDRENNE:Baie geluk aan die volgende leerders wat op Saterdag 6 Julie aan die

Good Hope 150cc Jacobsdal resies deelgeneem het:WJ van Tonder: 2de plek in die Kiddies 65 Pro klasDylan Britz: 6de plek in die Kiddies 65 Pro klasHanno van Tonder: 2de plek in die Kiddies klas

ALGEMEEN:Hannes van der Watt se baadjie het weggeraak. Sy naam is groot agterin geskryf. Leerders moet asseblief kyk of hulle wel hulle eie baadjies aanhet.

............................ Mnr PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Jannie du Plooy Abi Greyling (operasie gehad)Arno Walters (ouma oorlede)

Sienette Sutherland (tannie oorlede)Huyser familie (afsterwe van Hennie)

Page 3: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEKE – GR 4 - 6

OUER: _________________________________________

LEERDER: __________________________ GR.: _____

WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK @ R25 BESTEL (KW 3)

BEDRAG INGESLUIT: _______

HANDTEKENING VAN OUER: ________________________

DATUM: __________________

AFSKEURSTROKIE: RUGBY- EN NETBALAFSLUITING (18 Julie om 18:00)

OUER: ___________________________________

AANTAL VOLWASSENES: ______ KINDERS: ______

HIERMEE BEVESTIG ONS DAT ONS DIE RUGBY- EN

NETBALAFSLUITING / WILDSVEILING GAAN BYWOON.

HANDTEKENING VAN OUER: ________________________

DATUM: ___________________

2 WOONSTELLETE HUUR INJACOBSDAL

SKAKEL CHARLOTTE FOURIEBY:

0828146767

AFSKEURSTROKIE: FOTO CD’S

OUER: _________________________________________

LEERDER: __________________________ GR.: _____

WIL GRAAG DIE VOLGENDE CD’S @ R25 ELK BESTEL

FOTO CD KWARTAAL 1:

FOTO CD KWARTAAL 2:

BEDRAG INGESLUIT: _______

HANDTEKENING VAN OUER: ________________________

Page 4: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,

AFSKEURSTROKIE: RUGBY- EN NETBALAFSLUITING (18 Julie om 18:00)

OUER: ___________________________________

AANTAL VOLWASSENES: ______ KINDERS: ______

HIERMEE BEVESTIG ONS DAT ONS DIE RUGBY- EN

NETBALAFSLUITING / WILDSVEILING GAAN BYWOON.

HANDTEKENING VAN OUER: ________________________

DATUM: ___________________

AFSKEURSTROKIE: FOTO CD’S

OUER: _________________________________________

LEERDER: __________________________ GR.: _____

WIL GRAAG DIE VOLGENDE CD’S @ R25 ELK BESTEL

FOTO CD KWARTAAL 1:

FOTO CD KWARTAAL 2:

BEDRAG INGESLUIT: _______

HANDTEKENING VAN OUER: ________________________

Page 5: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,

WILDSVEILING: 2019

NR.: PAKKET: DONATEUR: RESERWEPRYS:

1 1 x Blouwildebees Christo Brink Geen2 2 x Rooibokooie

1 x Springbokooi2 Nagte verblyf - selfsorg

Ockie Fourie Geen

3 2 x Koperspringbokke1 x Lamkarkas2 Nagte verblyf - selfsorg

Awie Burger Geen

4 1 x Springbok karkas Allan Brooks Geen5 2 x Springbok karkasse Pieter Strydom Geen6 2 x Vlakvarke

2 x Rooibok ooie2 Nagte verblyf vir 2 persone

Waterval Safaris R7 500

7 1 x Gemsbok1 x Hartebees2 x Springbokke2 Aande verblyf vir 8 mans of 3 gesinne

Broer de Waal Geen

8 1 x Koedoe ooi2 x SpringbokkeEen aand verblyf. Middag- en aandete + ontbyt

Wiaan van der Linde Geen

9 2 x Springbokke Jannie van Zyl Geen10 Halwe beeskarkas James Oertel Geen11 Halwe beeskarkas James Oertel Geen12 1 x Skaapkarkas John Roelofse Geen13 5 x Springbokke

1 x Aand verblyf (selfsorg)De Aar

Ben Greyling Geen

14 1 x Blouwildebeeskarkas Jaco Niemann Geen 15 2 x Blesbokke

2 x SpringbokkeEen dag jag op ‘n Dinsdag

Frans Williams Geen

16 2 x Swartwildebeeskarkasse Deon du Plessis Geen

Page 6: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,
Page 7: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,
Page 8: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,
Page 9: JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL  · Web viewOuers word vriendelik uitgenooi na ons afsluiting van die rugby- en netbalseisoen, ... Ons sluit die lys van pakkette, wat ons al ontvang het,