baie welkom

16
BAIE WELKOM

Upload: wynn

Post on 05-Jan-2016

112 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

BAIE WELKOM. Jesus het alle mag in die hemel en op aarde. Mat 28:18 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: BAIE WELKOM

BAIE WELKOM

Page 2: BAIE WELKOM

Mat 28:18 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.

Jesus het alle mag in die hemel en op aarde

Mat 9:28 En nadat Hy in die huis gegaan het, kom die blindes na Hom toe. En Jesus sê vir hulle: Glo julle dat Ek dit kan doen? Hulle antwoord Hom: Ja, Here. Mat 9:29 Toe raak Hy hulle oë aan en sê: Laat dit vir julle wees volgens julle geloof.

Page 3: BAIE WELKOM

Die Griekse woord vir mag = exousia

Betekenis = Heerskappy

Outoriteit

Jurisdiksie

Krag

Reg

Sterkte

Page 4: BAIE WELKOM

Kol 2:9 Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik; Kol 2:10 en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag (exousia);

Jesus het die Volheid van die Godheid in Hom

Page 5: BAIE WELKOM

Dit wat Adam en Eva verloor het, het Jesus kom terug vat

Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. Gen 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.

Page 6: BAIE WELKOM

Hy gee hierdie mag aan ons !

Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie.

Page 7: BAIE WELKOM

In Handelinge word die opdrag van Mat 28: 19 as volg beskryf:

Han 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.

Page 8: BAIE WELKOM

Die Griekse woord vir krag = dunamus

Betekenis = Wonderwerkende krag

Dinamiet krag

Bonatuurlike vermoë

Abundance : Oorvloed

Volheid

Rykdom

Page 9: BAIE WELKOM

Ons kry gesag en mag en is gewapend en

gevaarlik !

Ons kry gesag en mag en is gewapend en

gevaarlik !Luk 9:1 En Hy het sy twaalf dissipels saamgeroep en aan hulle mag (dunamus) en gesag (exousia) gegee oor al die duiwels en om siektes te genees. Luk 9:2 En Hy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak

Page 10: BAIE WELKOM

Verduidelik na aanleiding van ‘n

polisieman• Hy het die JURISDIKSIE van die Regering agter hom

• Hy het die OUTORITEIT van die wet agter hom, maak nie saak hoe groot of hoe sterk hy is nie

• Hy is ook GEWAPEND en sal skiet as hy moet

Page 11: BAIE WELKOM

Luk 12:31 Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Luk 12:32 Moenie vrees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het 'n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee.

Die Vader het ‘n welbehae daarin om die Koninkryk aan ons te gee

Page 12: BAIE WELKOM

1Kor 4:20 want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag.

Die Koninkryk is ‘n Koninkryk van KRAG

Mar 9:1 En Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God met krag sien kom het nie.

Page 13: BAIE WELKOM

Mat 4:23 En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.

Waar die Koninkryk verkondig word is daar ‘n demonstrasie van

KRAG en GESAG

Mat 12:28 Maar as Ek deur die Gees van God die duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van God by julle gekom.

Page 14: BAIE WELKOM

Luk 16:16 Die wet en die profete was tot op Johannes; van toe af word die evangelie van die koninkryk van God verkondig, en elkeen dring met geweld daarin.

Luk 17:21 En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.

Waar die Koninkryk verkondig word is daar GEWELD betrokke

….en die Koninkryk is binne in ons

Page 15: BAIE WELKOM

Rom 14:17 Want die koninkryk van God

is nie spys en drank nie,

Wat is die resultaat van die Koninkryk ?

maar geregtigheiden vrede

en blydskap die Heilige Gees.

Page 16: BAIE WELKOM