baie welkom by wapadrant!marcelle nieuwoudt (0723951902) wat die afgelope week ‘n maag-operasie...

1
BEDIENINGE / GEBEURE Baie welkom by Wapadrant! ‘n Gereformeerde kerk in Suid-Afrika DATUM: 8 DES 2013 LIEF EN LEED ... Eredienste: 8:30 & 10:30: Jaco Kruger Teks: Matteus: 3: 1 - 13 Tema: Die pad na binne 10:30 Eng: Malwande Mdonga Text: Genesis 3: 21 Theme: Jesus - the graciously pro- vided covering for the sin of men 12:30 Sizanani: Johannes Mbonani Text: Isaiaha 9: 6 - 7 Theme: Unto us a Child is born 18:30 Rassie Smit Teks: Matteus 2: 1 - 12 Tema: Ons het gekom om Hom hulde te bewys BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Jan du Plessis (0724499270) wat ‘n neusoperasie ondergaan het. Marietjie Badenhorst (0828736025) wat ‘n skildklieroperasie ondergaan het. Die familie van Johan Geertsema. Johan is die afgelope week oorlede. Marcelle Nieuwoudt (0723951902) wat die afgelope week ‘n maag- operasie ondergaan het. Gerdi McKenna (0760359400) wat gesondheidsprobleme ondervind. BAIE GELUK AAN: Sennie Nkhumishe (0822563901) opsigter by ons gemeente, wat sy “Aministrative Management Financial” Diploma verwerf het. Christo en Susan de Beer (0829202182) met die geboorte van hulle eerste kleinkind, ‘n seuntjie. Ilze Smith (0748941080) wat Saterdag in die huwelik tree met Luhan Prinsloo. Annemarie Smith (0836506891) is die trotse moeder. Lydia Winterbach (0741757157) wat Saterdag in die huwelik tree met Christie Strydom. Marius & Retha Haupt (0823291360) wat vandag vir Emily doop. Die troste ouma is Louise Smuts (0823010781). Hendrik & Rosalee Meyer (0823234694) met die geboorte van hul babadogtertjie. Emma Meyer (0823234694) is die trotse ouma. MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oud KONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouers KLEUTERKERK: (3 - 6 jariges) Afgesluit vir die jaar Bybelstudie: Seniors: Dinsdae om 9:00 in die konsistorie. Afgesluit vir die jaar. Bybelstudie begin weer op 21 Januarie 2014. Vroue Bybelstudie: Afgesluit vir die jaar. Gebed: Sondagoggende 9:45 in die Gebedskamer. Kontak Jan Tollig by 082 331 2756 vir navrae. Pakhuis: Registreer jou projek of as jyself voedselnood het, kom kry kos op Maandae & Woensdae tussen 17:00 - 18:00. Navrae by Frikkie Venter by 072 112 1204. Bybels in kerkbanke: Vir die gebruik deur lidmate en besoekers of gee gerus vir iemand. Besoek die “Neem en Deel” boekrak in die saal waar volle besonderhede beskikbaar is oor hoe die projek werk. Donasies vir Uitreikprojekte kan so gemaak word: SUNRISE: Absa rek nr 4080276489, takkode 632005. Verw: Naam en Van en projeknaam. BURUNDI: FNB rek nr 62271127485, takkode 252445. Verw: Naam en Van. TOPIA: Absa rek nr 9114552477 takkode 632005. Verw: Naam en Van. KRUIK: FNB rek nr 62270250477, takkode 252445. Verw: Naam en Van. HAMMANSKRAAL: Kontak Anlia du Plessis by 012 991 4907 THEMBALETHU: Kontak Riaan Roodt by 083 281 0662 Laerskool kleingroepe: Gr 1 - 6: Afgesluit vir die jaar Hoërskool kleingroepe: Gr 9-12: Afgesluit vir die jaar * LAASTE DAG OOP: 11 DES * HEROPEN: 13 JAN 2014 NEEM DUS VOLDOENDE VOORRAAD OM TOT 13 JAN TE HOU A-TEMPO BRASS KERSSANGDIENS OP VANDAG OM 19:00 Johanneskirche in Willow Park. Toegang is gratis met Kollekte tbv Babaterapie Sentrum in Lynnwood PREDIKANTE MET VERLOF 1. Wilhelm: 3 tot 16 Desember 2. Rassie: 16 Desember tot 3 Januarie 2014 3. Jaco: 20 - 27 Desember & 3 - 10 Januarie 2014 4. Registrateur & Skriba Gawie Jooste: 4 Desember tot 3 Januarie 2014

Upload: others

Post on 09-Mar-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Baie welkom by Wapadrant!Marcelle Nieuwoudt (0723951902) wat die afgelope week ‘n maag-operasie ondergaan het. Gerdi McKenna (0760359400) wat gesondheidsprobleme ondervind. ... Ilze

BEDIENINGE / GEBEURE

Baie welkom by Wapadrant! ‘n Gereformeerde kerk in Suid-Afrika

DATUM: 8 DES 2013 LIEF EN LEED ... Eredienste:

8:30 & 10:30: Jaco KrugerTeks: Matteus: 3: 1 - 13 Tema: Die pad na binne

10:30 Eng: Malwande MdongaText: Genesis 3: 21Theme: Jesus - the graciously pro- vided covering for the sin of men

12:30 Sizanani: Johannes MbonaniText: Isaiaha 9: 6 - 7Theme: Unto us a Child is born

18:30 Rassie Smit Teks: Matteus 2: 1 - 12Tema: Ons het gekom om Hom hulde te bewys

BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Jan du Plessis (0724499270) wat ‘n neusoperasie ondergaan het. Marietjie Badenhorst (0828736025) wat ‘n skildklieroperasieondergaan het. Die familie van Johan Geertsema. Johan is die afgelope weekoorlede. Marcelle Nieuwoudt (0723951902) wat die afgelope week ‘n maag-operasie ondergaan het. Gerdi McKenna (0760359400) wat gesondheidsprobleme ondervind.

BAIE GELUK AAN: Sennie Nkhumishe (0822563901) opsigter by ons gemeente, wat sy“Aministrative Management Financial” Diploma verwerf het. Christo en Susan de Beer (0829202182) met die geboorte van hulleeerste kleinkind, ‘n seuntjie. Ilze Smith (0748941080) wat Saterdag in die huwelik tree met LuhanPrinsloo. Annemarie Smith (0836506891) is die trotse moeder. Lydia Winterbach (0741757157) wat Saterdag in die huwelik tree metChristie Strydom. Marius & Retha Haupt (0823291360) wat vandag vir Emily doop. Dietroste ouma is Louise Smuts (0823010781). Hendrik & Rosalee Meyer (0823234694) met die geboorte van hulbabadogtertjie. Emma Meyer (0823234694) is die trotse ouma.

MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oudKONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouersKLEUTERKERK: (3 - 6 jariges) Afgesluit vir die jaar

Bybelstudie: Seniors: Dinsdae om 9:00 in die konsistorie.Afgesluit vir die jaar. Bybelstudie begin weer op 21 Januarie2014.

Vroue Bybelstudie: Afgesluit vir die jaar.

Gebed: Sondagoggende 9:45 in die Gebedskamer. Kontak JanTollig by 082 331 2756 vir navrae.

Pakhuis: Registreer jou projek of as jyself voedselnood het,kom kry kos op Maandae & Woensdae tussen 17:00 - 18:00.Navrae by Frikkie Venter by 072 112 1204.

Bybels in kerkbanke: Vir die gebruik deur lidmate enbesoekers of gee gerus vir iemand. Besoek die “Neem en Deel”boekrak in die saal waar volle besonderhede beskikbaar is oorhoe die projek werk.

Donasies vir Uitreikprojekte kan so gemaak word:SUNRISE: Absa rek nr 4080276489, takkode 632005.Verw: Naam en Van en projeknaam.BURUNDI: FNB rek nr 62271127485, takkode 252445.Verw: Naam en Van.TOPIA: Absa rek nr 9114552477 takkode 632005.Verw: Naam en Van.KRUIK: FNB rek nr 62270250477, takkode 252445.Verw: Naam en Van.HAMMANSKRAAL: Kontak Anlia du Plessis by 012 991 4907THEMBALETHU: Kontak Riaan Roodt by 083 281 0662

Laerskool kleingroepe:Gr 1 - 6: Afgesluit vir die jaar

Hoërskool kleingroepe:Gr 9-12: Afgesluit vir die jaar

* LAASTE DAG OOP: 11 DES * HEROPEN: 13 JAN 2014

NEEM DUS VOLDOENDEVOORRAAD OM TOT 13 JAN

TE HOU

A-TEMPO BRASSKERSSANGDIENS OP

VANDAG OM 19:00Johanneskirche in Willow Park.Toegang is gratis met Kollektetbv Babaterapie Sentrum in

Lynnwood

PREDIKANTE MET VERLOF

1. Wilhelm: 3 tot 16 Desember 2. Rassie: 16 Desember tot 3 Januarie 2014 3. Jaco: 20 - 27 Desember & 3 - 10 Januarie 20144. Registrateur & Skriba

Gawie Jooste: 4 Desember tot 3 Januarie 2014