faq booklet 2019 21.05 small...welkom 1 baie welkom by ksm, jou geloofsfamilie. het vir sy sending...

20
FAQ

Upload: others

Post on 09-Mar-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

FAQ

Page 2: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

J E S U S L E W E ONTDEK DIE

Page 3: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

W E L K O M

1

Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie.

het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek.

KSM is gestuur om dissipels te wees én om dissipels te maak, wat weer dissipels maak; om die stad en die nasies te seën; en om kerke te plant, in Suid-Afrika en

KSM is een gemeente op meer plekke wat doelbewus mensgemaakte mure afbreek tussen ons en mense buite die kerk, tussen gelowiges in die kerk en

Ons byeenkomste en aktiwiteite is eietyds, lewend en Woord-gesentreerd. Ons bevorder doelbewus gemeenskap omdat ons verstaan dat die Jesuslewe vanuit

en wat saam op pad is.

tuiste vind waar jy die Jesuslewe ontdek, sodat jy dit met passie kan gaan leef.

KSM Leierpredikant

Page 4: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

2

I N H O U D S O P G A W E

Wat jy moet weet 3

Navrae 3

KSM se DNA 4

Eredienste 4

Lidmaatskap 5

Geloofsvrae 5

KSM Gebed 6

KSM Sorg 6

KSM Groei 6

Doop 7

Huwelike 7

KSM Kinders 8

KSM Tieners 9

KSM Groepe 10

KSM Dien 10

Waar kan ons betrokke raak? 12

Hoe kommunikeer KSM met ons? 13

Slotwoord 14

Kick Start uitnodiging en skeurstrokie

Word deel skeurstrokie 16

15

Page 5: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

WAT JY MOET W EET

Hierdie boekie is KSM se blitsgids wat antwoorde gee op vrae wat dikwels gevra word. Vind meer uit, word aktief deel van KSM en leef die Jesuslewe voluit sodat

NAVR AE

Het KSM meer as een gemeente? Waar is dit?Ja, KSM is een gemeente op meer plekke: KSM Hippolaan én KSM Midstream.

KSM Hippolaan is geleë in Centurion op die h.v. Hendrik Verwoerdrylaan en

Aan wie word navrae gerig?Enige navrae oor KSM Hippolaan en KSM Midstream kan gerig word aan die kerkkantore:

3

KSM Hippolaan

[email protected]

KSM Midstream

[email protected]

Page 6: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

KSM SE DNA

Waarvoor staan KSM?KSM staan vir kerksondermure.

Wat is ons slagspreuk?Ontdek die Jesuslewe.

Wat is ons waardes?Ons waardes word vervat in vyf v-woorde wat maklik onthou kan word:

Verhoudings

Vervulling

lewensverandering bewerk.

VolgelingeOns help mekaar om radikaal gehoorsame volgelinge van Jesus te wees.

Vernuwing

Verskeidenheid Ons verwelkom die feit dat nie almal dieselfde is, dink, voel en doen nie. Ons verwelkom verskeidenheid en poog om eietyds te wees.

EREDIENS TE

Hoe laat is die eredienste?By KSM Hippolaan en KSM Midstream is daar twee dienste op Sondagoggende om

-tale.

Wat is die formaat van KSM se eredienste?KSM se eredienste is eietyds en Woord-gebaseer. Lofprysing en aanbidding is

-giese rigting van ons gemeente gewy word. Hiertydens spel ons die Jesuslewe

gemeente.

Wie is die predikers?Fanie Venter, Colin Smith, Teodor van der Spuy, Tiesie de Coning, Stephan Joubert, Johan Smit, Herman de Kock en André Viljoen.

4

Page 7: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

5

Lidmate wat die bewys van lidmaatskap na ons gemeente wil oorplaas én lidmate wat graag inligting wil bekom om aktief aan ons bedieningsaktiwiteite deel te neem, meld by die inligtingstoonbank aan. Jy verskaf jou naam en kontaknommer waarna KSM jou kontak.

Jy sou ook op die KSM-app kon registreer of die registrasievorm aanlyn op ons webwerf voltooi. Jou inligting word hierna op die databasis ingesleutel en jy ontvang

GELOOFSVRAE

Met wie bespreek ek geloofsvrae?

geloofsvrae: Fanie Venter, Colin Smith, Teodor van der Spuy, Tiesie de Coning.

L IDMAATSKAP

Page 8: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

K S M S O R G

Hoe help KSM mense wat swaarkry?Ons bied pastorale berading en emosionele ondersteuning by KSM se Netwerk vir

[email protected].

K S M G R O E I

bedieninge.

by Midstream aangebied.

Navrae kan gestuur word na [email protected].

6

K S M G E B E D

Page 9: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

D O O P

Ons wil doop – hoe werk dit?

H U W E L I K E

Ons wil trou – hoe gaan ons te werk?

7

Page 10: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

K S M K I N D E R S

Ons is nuut – hoe registreer ons ons kinders vir kinderkerk?Voltooi die registrasievorm op ons webwerf vir elke kind. Jy kan ook die KSM-app

kerende e-pos ter bevestiging van registrasie.

Hoe werk KSM se kinderkerk?Kindereredienste is volwaardige eredienste wat gerig is op bepaalde ouderdoms-

volwaardige erediens gerig op die begripsvlak van die onderskeie ontwikkelings-fases. Dié dienste vind op die volgende tye en plekke plaas:

8

Page 11: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

Is daar elke Sondag kinderkerk?Daar is elke Sondag kinderkerk behalwe met nagmaal, langnaweke en skool-vakansies. Hou gereeld die kalender dop op die KSM-app en webwerf, en die weeklikse gemeente e-pos.

Aan wie rig ek navrae?Navrae oor KSM Kinders kan gestuur word na [email protected].

KSM T IENE RS

Hoe bedien KSM tieners?Ons glo dat tieners die beste bedien word waar hulle samesyn beleef en in die koninkryk dien. Daarom het ons eredienste by KSM Hippolaan en KSM

daarom word hulle ook dáár bemagtig.

Die tieners van KSM Hippolaan het ook hul eie band, Diepkant, wat hulle lei om die Here te aanbid deur musiek.

Ons hoor daa

Hoe laat is KS

Hoe l

en

9

Page 12: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

Hoe werk KSM se selgroepe?

deur mense saam te voeg wat min of meer dieselfde behoeftes en belang-

tweede week bymekaar. Almal is welkom!

Ja. Albei bedieninge hou gereeld byeenkomste en groeigeleenthede vir mans en

kry en hou ons kommunikasie dop.

Waar kan enkellopendes inskakel?

Navrae kan gestuur word na [email protected].

Wat bied KSM aan vir seniors?Verskeie kuier- en Bybelstudiegeleenthede word vir die seniors van KSM aange-bied. Senior Saamkuier by KSM Hippolaan vind die eerste Woensdag van elke

die derde Woensdag van elke maand plaas, behalwe in skoolvakansies. Senior

Aan wie rig ek my navrae?Navrae oor aktiwiteite vir seniors kan gestuur word na [email protected].

KSM GROEP E

KSM DIEN

10

betrokkenheid bewerkstelling ons koninkryksimpak, leierontwikkeling, inlywing van die projek in die direkte gemeenskap en skep ons geleenthede waar gemeentelede uitreik na mense in nood.

Waarop fokus KSM se buitelandse projekte?Ons buitelandse projekte fokus op sending in Asië, Israel, Nederland, Mosambiek en Afrika.

Page 13: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

Waarop is KSM se binnelandse projekte gerig?Ons binnelandse projekte is gerig op onder meer bejaardes, kinders en tieners, en sluit ook bemagtigingsinisiatiewe, voeding- en plaaslike sendingprojekte in.

Hoe kan ek betrokke raak?Jy kan betrokke raak deur van jouself (vaardighede/kennis/gawes) en jou tyd te

Waarheen stuur ek navrae?Navrae oor KSM Dien kan gestuur word na [email protected].

11

Kan ek B-BBEE en belastingvoordele kry vir my bydrae?

van bepaalde KSM Dien inisiatiewe. B-BBEE voordele en aandeelhoudingtransak- sies deur B-BBEE vennootskapsooreenkomste is beskikbaar deur ons besigheids-vennoot Social Upliftment Solutions.

Aan wie rig ek my navrae?Navrae oor B-BBEE en belastingvoordele kan gestuur word na [email protected].

Page 14: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

W A A R K A N O N S B E T R O K K E R A A K ?

GasvryheidspanDie Gasvryheidsbediening verwelkom gemeentelede by eredienste, wys plekke

Hulp met begrafnisseOm aan te meld om te help met teeskink tydens begrafnisdienste of om toebrood-

Kinders

Tieners

Dien

Persoonlike Sorg

Musiek -

Multimedia

12

Page 15: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

Ons kommunikeer op die volgende maniere met jou:

Gemeente e-posWord elke Vrydag aan gemeentelede gestuur met inligting oor ons eredienste, weeklikse aktiwiteite en belangrike inligting.

WebwerfOns adres is www.ksm.co.za en bied inligting oor die werksaamhede van KSM met kontaknommers van toepaslike personeellede en bedieningsleiers, wat jou inskakeling en deelname sal vergemaklik.

Polsslag

geleenthede en bedieningsaktiwiteite. Die Polsslag word Sondae by die deure uitgedeel.

Videogrepe

Kerknuus gewys.

KSM-app

inligting en bedieningsaktiwiteite.

SMS’e

Sosiale media

weeklikse aktiwiteite en gebeure. Die adres van ons blad is: kerksondermure.

Twitter gedeel. Die adres is: @kerksondermure1.

ons op Instagram: kerksondermure.

Aan wie rig ek navrae oor kommunikasie en bemarking?

H O E K O M M UN I K E E R K S M M E T O N S ?

13

Page 16: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

14

Mag hierdie blitsgids jou vrae beantwoord en jou

in jou hart sodat jy die Jesuslewe voluit sal leef!

SLOTWOORD

Page 17: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

J U L L E W O R D H A R T L I K U I T G E N O O I

kick start

By Kick Start ontdek jy wie KSM is, wat ons naam beteken, waar ons spore deur die geskiedenis loop, watter rigtinggewende beginsels geld, wat ons van jou verwag, hoe ons met jou kommunikeer en hoe jy kan deel word van ons bedieninge. Kom ontmoet ook sommer die leiers van die gemeente en hoor eerstehands hoe die ratwerk van KSM werk.

Kick Start vind een keer

4 Augustus & 13 Oktober

Ons sien uit daarna om jou te leer ken en by Kick Start te verwelkom!

K i c k S t a r t k i

Kies een van die onderstaande datums en dui dit op die skeurstrokie aan.

4 Augustus

13 Oktober

Plaas asb. die skeurstrokie in die houer gemerk: Kick Start op die inligtingstoonbank in die voorportaal.

Bergstroom | KSM Midstream | 10:00-11:00Wolkberg | KSM Hippolaan | 08:00-09:00

Page 18: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

VAN: NOEMNAAM:

WAARIN STEL JY BELANG?

GROEI

DIEN

TIENERS

KINDERS

SENIORS

MUSIEK & MULTIMEDIA

E-POS:

PERSOONLIKE INLIGTING

HIPPOLAAN (HL): MIDSTREAM (MS):

WIL JY GRAAG ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF ONTVANG?

WORD DEEL

GROEPE

GASVRYHEID

JONG VOWASSENES

SORG

J N

KICK START

HUWELIKE

DOOP

NUWE LIDMAAT

*Meer as een blokkie mag gekies word!

GEBED

SELNOMMER: GEBOORTEDATUM:

Page 19: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te
Page 20: FAQ Booklet 2019 21.05 Small...WELKOM 1 Baie welkom by KSM, jou geloofsfamilie. het vir sy sending sodat buite-kerklikes ook die Jesuslewe kan ontdek. KSM is gestuur om dissipels te

TM