aankondiginge 11 februarie 2018 · aankondiginge 11 februarie 2018 welkom by die erediens! nuwe...

8
AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode 632005; Rekeningnommer 3010590069 Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen 021 903 1798 021 982 7076 021 903 6654 084 383 7427 Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk 021 903 3818 Sekretaresse Cathy Fullard 021 903 3818 Koster Tim Burrows 021 903 3818 of 082 444 5677 [email protected] Kinderkerk Riëtta Odendal 021 903 4963 Snr Kategese Anien Heydenrych 074 496 6519 Orrelis René Ferreira 021 981 4806 (h) Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 08:30 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:00 BIDDAG VIR OPVOEDING EN ONDERWYS EREDIENS - GESINSDIENS Deuroffer: Radiokansel Erediensspan 1 Derick du Toit Ds. Eric Swanepoel van Incontext Tema: Radikaal, wie ek? Hand. 2:43-47 09:00 Kinderkerk - kinders woon gesinsdiens by 18:00 Informele Aanddiens / Kruis Kompas Bankkollekte Ds. Eric Swanepoel van Incontext Tema: Bybelse Brille Luk 12:54-56 18:50 Senior Kategese gr 7 tot 10 Belydenisklas gr 11 VANDAG SE PROGRAM SESDE SONDAG NA EPIFANIE

Upload: others

Post on 02-Oct-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 · AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar

AANKONDIGINGE

11 FEBRUARIE 2018

W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S ! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente.

By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak.

Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected]

Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 – 12:00 Bankbesonderhede: ABSA – takkode 632005; Rekeningnommer 3010590069

Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen 021 903 1798 021 982 7076 021 903 6654 084 383 7427

Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk 021 903 3818 Sekretaresse Cathy Fullard 021 903 3818 Koster Tim Burrows 021 903 3818 of 082 444 5677 [email protected] Kinderkerk Riëtta Odendal 021 903 4963 Snr Kategese Anien Heydenrych 074 496 6519 Orrelis René Ferreira 021 981 4806 (h)

Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal

08:30 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor

09:00 BIDDAG VIR OPVOEDING EN ONDERWYS

EREDIENS - GESINSDIENS

Deuroffer: Radiokansel

Erediensspan 1 – Derick du Toit

Ds. Eric Swanepoel van Incontext

Tema: Radikaal, wie ek?

Hand. 2:43-47

09:00 Kinderkerk - kinders woon gesinsdiens by

18:00 Informele Aanddiens / Kruis

Kompas

Bankkollekte

Ds. Eric Swanepoel van Incontext

Tema: Bybelse Brille

Luk 12:54-56

18:50 Senior Kategese – gr 7 tot 10

Belydenisklas – gr 11

VANDAG SE PROGRAM

SESDE SONDAG NA EPIFANIE

Page 2: AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 · AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar

MAANDAG, 12 FEBRUARIE

19:00 Hoe groot is jou Jesus? Dave Brookless. Sien elders vir meer inligting Geen Sportmanne – Woon bostaande byeenkoms by Geen Vrouelidmate – Woon bostaande byeenkoms by

DINSDAG, 13 FEBRUARIE

Geen Senior Burger Bybelstudie – geen a.g.v. krag wat af gaan wees 19:00 Kooroefening in die kerk 19:00 Junior kerkraad (Jeug kommissie) – vergadering in die Moederskamer 19:00 Dinsdag Mannegroep – byeenkoms in konsistorie

WOENSDAG, 14 FEBRUARIE

09:30 Vroue Bybelstudie – in konsistorie 19:00 Vrouelidmate – kommissie vergadering in die Moederskamer

DONDERDAG,15 FEBRUARIE

Sopkombuis: Maranda vd Merwe, Carina de Mon, Sunita Truter, Rita Harmse, Heidi Nel, Charlene Botes 19:00 Gemeentebediening en Blokleiers – kommissie vergadering in die konsistorie

VRYDAG, 16 FEBRUARIE

09:30 Gebedsgeleentheid in die Moederskamer

SATERDAG, 17 FEBRUARIE

SONDAG, 18 FEBRUARIE

EERSTE SONDAG IN LYDENSTYD AFNAWEEK 09:00 Oggenddiens Deuroffer: Gemeentehulpfonds Erediensspan 2 – Charl van Zyl Geen Kinderkerk en Junior kategese Geen Belydenisklas Geen Informele Aanddiens / Kruis Kompas Geen Senior kategese graad 7 tot 10

GEMEENTE DAGBOEK

G E BE D SO N D ER W E R P V I R D I E W EE K :

ONS BID V IR DIE VERVOLGDE KERK

L E ES R OO S TER T E K S TE V I R D I E W EE K : G e n 9 : 8 - 17 ; Ps 25 : 1 - 10 ; 1 Pe t r 3 : 18 -2 2 ; M ark 1 : 9 -1 5

Page 3: AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 · AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar

11/02 Elsabe Olivier, Ruan Eksteen, Susan Langridge, Charl de Villiers 12/02 Rena Conradie, Johan Loubser 13/02 Marie Wilders, Nelia Liebenberg, Clive Hunter, Chris Neethling, Marais Steyn 14/02 Anne Williams, Christel Esterhuyse, Benita Groenewald, Lindy Hall, Albie van der Merwe, Ethan Albrecht 15/02 Hanlie Roos, Johanette Louw, Ronel Oosthuizen, Jan van der Merwe, Madre Swart, Francois du Toit, Marlize du Preez, Graham Moolman, Marlize Saayman 16/02 Freddie van Dorp, Marihana Matthee, Marlize van Niekerk, Paul van der Merwe, Alet Wassüng 17/02 Lynette Haynes, Albert Andrews, Derick du Toit, Carlo Esterhuyse, André Marais, Gerhardus Theron, Ansie Walters, Dirk Walters, Tilanie Wassüng, Marius van Staden’ Joan Kleinhans

VERJAARSDAE VIR DIE WEEK

VANDAG SE DEUROFFER

RADIOKANSEL

Radiokansel en Radio Kaapse Kansel is ’n onafhanklike, transkerklike en transkulturele Christelike multimedia organisasie met die Goddelike opdrag om die evangelie van Jesus Christus hoofsaaklik aan alle Suid-Afrikaners te verkondig by wyse van hoë kwaliteit radio- en televisieprogramme, publikasies, die elektroniese media en uitreikaksies, met die doel om ongelowiges vir Christus te wen en gelowiges in hul Christelike geloof op te bou. Radiokansel kan ook op DSTV Audiokanaal 882 geluister word asook op www.radiokansel.co.za, www.kaapsekansel.co.za en www.capepulpit.co.za Kontakbesonderhede: Mnr Kosie Burger 021-917-7000

[email protected] | www.radiokansel.co.za

Page 4: AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 · AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar

1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter (021 903 9069) en Marita Koen (021 903 7820).

2. Liedere Versoekboek: indien daar ‘n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeentegesing moet word, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is.

3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die erediens oop.

4. Lidmate is steeds welkom om tweedehandse klere, beddegoed, ens. na die kerk te bring vir die klerebank sowel as boeke vir vanjaar se basaar.

5. Die ouers van voorskoolse kleuters wat die kinderkerk bywoon, kan hulle na afloop van die diens by die konsistorie afhaal.

6. Die eerste uitgawe van Die Akker vir 2018 verskyn 25 Maart 2018. Lidmate is welkom om bydraes daarvoor by die kerkkantoor af te gee of e-pos na [email protected]. Die sperdatum vir bydraes is 8 Maart.

7. Eerskomende Dinsdag 13 Februarie 2018 word die kerkkompleks se elektrisiteitnetwerk opgradeer. Die gevolg is dat die krag heeldag af gaan wees. Die kerkkantoor sal gevolglik toe wees. Daar sal ook nie Senior Burger Bybelstudie wees nie.

8. Gaan luister op Woensdag 14 Februarie om 06:30 by Barnyard Willowbridge hoe God die egpaar Pete en Debbie Ochs se vrygewigheid gebruik om die wêreld te verander. Hulle is suksesvolle entrepeneurs en speel ‘n transformende rol in die lewens van gevangenes in Kansas, Amerika. Gaan kyk gerus na die video “Jailhouse Generocity” by die volgende videoskakel: http://www.generositypath.org/resources/

9. Naas Krüger (blokleier), Phillie van Wyk (wykleier) en die dienswerkers van Othello het Dinsdag 13 Februarie om 15:00 ‘n byeenkoms in die eetsaal.

10. Die bestuur van die Senior Burger Klub kom vanoggend na die oggenddiens in die Moederskamer bymekaar.

11. Ds. Hannes is die naweek af.

VAN ALLES EN NOG WAT

DANKSEGGING EN VOORBIDDING

1. Christo Nel se lidmaatskapsertifikaat is ontvang vanaf Kuilsrivier (Moedergemeente).

2. Baie geluk aan Ettienne en Sonelle Roux met die geboorte van hul tweeling. Die grootouers is Gerhard en Wilma Roux en Lowry en Estelle Conradie.

3. Elsa Müller (Huis de Kuilen) ondergaan ‘n operasie in die komende week. 4. Marieta Oosthuizen (De Eike straat 17) het ‘n operasie ondergaan. 5. Bettie Hugo (Du Toit straat 5) se ma (van Huis de Kuilen) is oorlede. 6. Calie van der Wath (Othello) se broer is oorlede. Anna se broer het ‘n

groot operasie ondergaan. 7. Joan Kleinhans (Othello) is in die hospitaal.

Page 5: AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 · AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar

GEDAGTE VAN DIE WEEK Die aard van egte genade is dat dit nooit verdun is nie. William Shakespeare (1564-1616)

DIE KOMMISSIE VIR VROUELIDMATE

NGK KUILSRIVIER: MIDDAGKONSERT

NG Kerk Kuilsrivier (Moedergemeente) nooi almal uit na die eerste middagete konsert wat aangebied word vanuit die NG Kerk Kuilsrivier. Ons glo dat dit die eerste van nog vele konserte met kunstenaars van die omgewing en elders sal wees. Indien jy op 14 Februarie jou in Kuilsrivier bevind, moenie hierdie geleentheid misloop nie. Daar is parkering beskikbaar op die kerkterrein. Plek: NG Kerk Kuilsrivier (Moedergemeente) Tyd: 13:15-13:45 Kunstenaars: Sang (Karen de Goede); fluit (Annette Cronje) en pianis (Liz Carstens) Koste: ’n Donasie sal gepas wees Kom luister saam na God se liefdesklanke vir elke mens op aarde.

DAG VAN VEROOTMOEDIGING EN GEBED

14 FEBRUARIE 2018

In hierdie tyd van knellende droogte word gelowiges uitgedaag om hulle te

verootmoedig en in gebed hulle vertroue op God te plaas vir hulp en uitkoms. In die

Bybel sien ons immers dat woestyn- en swaarkrytye geleenthede geword het van

diepe verootmoediging. Dit was ook in dié tye dat God sy roeping aan mense bekend

gemaak het en hulle opnuut bewus geword het van hulle afhanklikheid van Hom.

Die moderature van die NG Kerk in Wes-Kaapland, die VGK Kaapland, die NG

Kerk in Oos-Kaapland, die Anglican Church of Southern Africa (Anglikaanse

Kerk), die Congregational Kerk, die Presbiteriaanse Kerk en die Evangelical

Lutheran Church of Southern Africa (ELCSA), doen nou ‘n beroep op alle

landsburgers om 14 Februarie 2018 ‘n dag van verootmoediging te maak. 14

Februarie is Aswoensdag, die begin van die lydenstyd in die kerkjaar. Ons bede is dat

in die lig van die droogte die hele lydenstyd vir die kerk van Christus ‘n tyd van

verootmoediging en gebed sal wees.

Op 14 Februarie sal die kerkklokke om 12:00 lui om almal op te roep tot gebed en

verootmoediging.

Page 6: AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 · AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar

LIDMAATPREDIKERKURSUS

Die Lidmaatpredikerkursus lei mense op wat geen teologiese opleiding ontvang

het nie.

Die kursus verskaf basiese opleiding in:

Die aard en wese van prediking in ‘n gemeentekonteks (Ekklesiologie)

Die vermoë om Bybeltekste uit te lê met die oog op prediking (Hermeneutiek)

Die aanleer van ‘n kommunikasiemodel vir prediking (Homiletiek) Die program behels 2 sessies:

Sessie 1 – 16 tot 17 Februarie 2018 by die NG Kerk, Brackenfell-Wes (Janiestr

4, Brackenfell).

Sessie 2 – Die datum vir die tweede sessie word by die eerste sessie bepaal.

Om in te skryf, of vir navrae en meer inligting oor die inrigting van die

kursus, kontak gerus die kursusleier :

Dr Guillaume Smit – [email protected] (Selno: 083 306 1561)

DE EIKE KOSKAS

De Eike se koskas verskaf maandeliks kospakkies aan verskeie lidmate en gesinne in ons gemeente. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. kan in die mandjies by die deure beplaas word of by die kerkkantoor afgegee word. Lidmate wat verkies om ‘n finansiële bydrae te gee, is welkom om dit só te doen.

LEGKAART VAN HOOP

Ons wil almal aanmoedig om betrokke te raak by die “Legkaart van Hoop”- projek. Die aankoop van ‘n legkaartstukkie maak dit moontlik dat ons gemeente betrokke bly in God se werk. ‘n Legkaartstukkie kos R100. Ons het reeds 53 van die 2000 stukkies verkoop.

Page 7: AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 · AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar

MES UITREIK Metro Evangeliese Sorg (MES) na lidmate uit om saam uit te reik na minderbevoorregde mense wat op straat woon. Vrydag 16 Februarie 18:45 vir 19:00 Kontak Joseph by 021 945 8043 of [email protected] vir meer inligting.

KEANU MOORE

Ons het die volgende inligting vanaf Proteahoogte gemeente, Brackenfell, ontvang. Keanu Moore is ‘n 2 jarige seuntjie wat met fase 4 Neuroblastoma gediagnoseer is. Die behandeling wat hy oorsee benodig, se koste beloop rondom R3 miljoen. ‘n Trust is gestig om die gesin te help om fondse in te samel. Indien enigiemand dalk iets vir die seuntjie wil bydra, kan dit inbetaal word op die Trustrekening van Marais, Müller Hendricks Ing, ABSA Bank, rekening nommer 010 0311 2388, takkode 632005, verwysing: W96562.

ALPHA

Is jy tussen 18 en 25 jaar? Ons wil jou uitnooi om saam met ons op reis te gaan oor geloof. Elke Sondagaand na die erediens is daar ‘n veilige ruimte waar jy kan inskakel. Vir meer inligting skakel asb. Jandré by 084 383 7427.

Page 8: AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 · AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018 WELKOM BY DIE EREDIENS! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar

HOE GROOT IS JOU JESUS

Dave Bookless, ‘n befaamde internasionale spreker en eko-teoloog, lewer

‘n praatjie oor die Christen se verhouding tot die natuur.

Dave is die direkteur vir Teologie by A Rocha Internasionaal, ‘n Christen

organisasie wat hom beywer om mense bewus te maak van die mens se

verantwoordelikheid teenoor die natuurlike omgewing. A Rocha is in 22

lande aktief betrokke met omgewings-projekte!

Waar: NGK Kuilsrivier — De Eike, Pionierweg, Kuilsrivier (GPS –33.913046, 18.682130) Wanneer: 12 Februarie 2018 om 19:00 Tema: “Hoe Groot is jou Jesus – ‘n omgewingsperspektief”. Toegang: Gratis. Almal welkom! Jacobus van der Linden, die jong seun wat tydens die afgelope skoolvakansie vanaf Alexanderbaai

tot by Kaappunt gestap het om die jeug bewus te maak van omgewingsuitdagings, sal kortliks sy

ervarings met die staptog deel.

Moenie die geleentheid misloop nie – veral nie nou met die dreigende waterkrises in Kaapstad nie! Navrae: Ds Chris Barnardo, 082 822 6619