nuwe sentrum vir riebeekvallei

8
Nuus • News 14 Julie 2021 Nuus met 'n verskil Gras • Free Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 77 Nuwe sentrum vir Riebeekvallei 'n Splinternuwe winkelsentrum, met Usave as ankerhuurder, is nou besig om te verreis op Riebeek-Wes. Konstruksie aan die sentrum het agt weke gelede begin. Die projekbestuurder is Riaan van der Heever (links) van Kasteel Konstruksie. Riaan is ‘n veteraan wanneer dit kom by die druk wat gepaard gaan met die vereistes en verpligtinge van projekte van so ‘n skaal. By hom is ontwikkelaar Jaco Louw. Lees meer op bladsy 2.

Upload: others

Post on 17-Nov-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

14 Julie 2021Nuus • News 1

14 Julie 2021Nuus met 'n verskil

Gra

tis •

Fre

e

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 77

Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

'n Splinternuwe winkelsentrum, met Usave as ankerhuurder, is nou besig om te verreis op Riebeek-Wes. Konstruksie aan die sentrum het agt weke gelede begin. Die projekbestuurder is Riaan van der Heever (links) van Kasteel Konstruksie. Riaan is ‘n veteraan wanneer dit kom by die druk wat gepaard gaan met die vereistes en verpligtinge van projekte van so ‘n skaal. By hom is ontwikkelaar Jaco Louw. Lees meer op bladsy 2.

Page 2: Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

Nuus • News2 14 Julie 2021

Die Swartland se gemengde ekonomie, die hernude belangstelling in plattelandse verblyf en sedert die Covid-pandemie, het die opsie om vanaf die huis te werk asook die beskikbaarheid van ‘waarde vir geld’-eiendom, opnuut die fokus gevestig op ontwikkelingsgeleenthede wat in die kleiner dorpies rondom die Kaapse Metro, opgesluit lê.

Die nuwe winkelsentrum op Riebeek-Wes, met Shoprite/Usave as ankerhuurder, het ongeveer agt weke gelede begin met konstruksie.

Die projekbestuurder is Riaan van der Heever van Kasteel Konstruksie. Riaan is ‘n veteraan wanneer dit kom by die druk wat gepaard gaan met die vereistes en verpligtinge van projekte van so ‘n skaal.

Sy vakkennis is onverbeterlik en sy ervaring van soortgelyke hoogs tegniese ontwerpe, maak hom ideaal geskik vir die bestuur van hierdie projek.

Sy reputasie vir eerlikheid asook kwaliteit vakmanskap loop hom vooruit.

Die sentrum wat strek oor twee vlakke, beslaan 1600m2 en sluit huurruimte vir agt winkels, asook twee kitsbanke in.

Voorsiening vir toiletgeriewe en voldoende parkering word ook gemaak.

Ideaal geleë, op die hoek van Voortrekker- en Hofstraat, is dit sentraal tot die ekonomiese aktiwiteite en verkeersroetes van die dorp.

Die ontwikkelaar maak spesifiek voorsiening vir ‘n apteek, waarvoor daar in die Riebeek Vallei, klaarblyklik, ‘n werklike behoefte bestaan. Aptekers word aangemoedig om van hierdie geleentheid gebruik te maak.

Plaaslike ekonomiese groei is die sleutel tot werksgeleenthede.

‘n Kompeterende kommersiële omgewing sit geld terug in die verbruiker se sak.

Hierdie klein formaat Usave-winkels bied ongeëwenaarde waarde vir geld sowel as maklike toegang tot ‘n reeks finansiële dienste.

Alhoewel die milde reën, die afgelope twee maande, ‘n invloed op konstruksie gehad het, beoog die Usave-sentrum, in Riebeek-Wes, om teen einde Augustus sy deure op die dorp oop te maak vir besigheid.

Kasteel Konstruksie bou aan splinternuwe Usave

•SENTRUM OPEN EIND-AUGUSTUS

Ten out of ten for WCDM

West Coast District Municipality main-tained its status as one the best governed municipalities in the country when it was awarded a tenth consecutive clean audit. This achievement makes WCDM the only municipality in the country to have achieved this milestone.

Government institutions, in all three spheres, are facing unprecedented times and these entities must use innovative and more effective methods to render services to communities. While giving effect to its mandate remains the core focus, government institutions are re-quired to meet specific standards and provide assurance of compliance with rules and regulations as set out by the

Auditor General of South Africa. “As Executive Mayor I am extremely

proud to be part of this municipality. This achievement illustrates the municipal-ity’s ability to conform to requirements whilst at the same time deliver on its assigned mandates. My sincere grati-tude to all the personnel and councillors for their dedication, commitment and hard work. Even during these extremely difficult period, when policies and oper-ations were affected by COVID-19, the district municipality continued to deliver services of high standards within the leg-islative framework” said the Executive Mayor, Harold Cleophas.

Anton Bredell, Minister of Local

Government, Environmental Affairs and Development Planning in the Western Cape has nothing but praise for the mu-nicipality and its leadership. “Ten years of excellent government and manage-ment is an excellent achievement. The West Coast District Municipality has set a remarkable record. Ten years of clean audits show the municipality’s commit-ment to providing the best services to its communities. The council and its leaders understand that being accountable and responsible with taxpayer’s money is a critical part of the process to provide a better life to all. Congratulations and long may the clean audits continue” said Bredell.

Executive Mayor of West Coast District Municipality, Harold Cleophas, his Executive Mayoral Committee and Municipal Council who were part of the 100th Council Meeting of the municipality.

Page 3: Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

14 Julie 2021Nuus • News 3

•Leonita CouttsOppad na Wilhelm Stols tref die natuurskoon jou. Woonagtig op ‘n plaas, Môrelig, wat weggesteek lê in die Paardebergvallei.

Mens word glad nostalgies, en vind dit nie verbasend dat ‘n digter hier iewers bly nie.

Met die oogopslag tref die jongman ‘n mens met sy oop gesig en onweerstaanbare glimlag. Wilhelm lyk aanvanklik skaam, maar as hy eers begin gesels...

Hy noem dat sy liefde vir digkuns vroeg gedurende grendeltyd, verlede jaar, begin het.

Nou ‘n leerder aan Schoonspruit Sekondêr op Malmesbury, praat Wilhelm net met lof van die skool.

Hy noem dat Schoonspruit die perfekte

leerplan in plek het. Veral vir studente wat kunstig aangelê is.Sy digbundel, Die Digdenkende Seun, het eers

net met een klein gediggie begin.Maar na bietjie navorsing asook die

bemoediging van vriende, en sy mentor, Ashwin Arendse, het hy meer gedigte begin neerpen.

Wilhelm het aanvanklik sy omgewing gebruik om hom te inspireer vir gedigte, maar het besef dat hy ook sy emosies, en die mense wat hom daagliks aanraak, as materiaal kan gebruik.

Hy sien ‘n toekoms vir homself in die wêreld van digkuns en noem dat geen struikelblok te groot is om te oorkom nie.

Hy is van die opinie dat die jeug hulle oë moet fokus op dit wat hulle kan vermag en nie op dit

Wilhelm Stols: Digdenkende Jongman•GRENDELTYD HET SY LIEFDE VIR KUNSVORM LAAT ONTSTAAN

wat hulle terug hou nie. As ‘n passievolle jongman sluit Wilhelm af

met die volgende woorde: "Daar is geen verskoning meer vir luiheid

nie, en om jou omstandighede as verskoning te gebruik is outyds. Die geleenthede is daar.

"Gryp dit aan en gebruik dit wat aan jou beskikbaar gestel word om iets in die lewe te

vermag."Wilhelm se digbundel, Die Digdenkende

Seun, wat deur LJ-Uitgewers uitgereik is, bevat 43 gedigte, en is beskikbaar teen R120 per boek.

Diegene wat belangstel om sy digbundel te koop, kan hom kontak per e-pos by [email protected] of via sy Facebookblad, ‘Stols Production’.

Skerpkop in hul bloed: Japie Koopman het die naweek sy 55ste verjaarsdag op Skerpkop-plaas gevier. Wat hierdie mylpaal besonders maak, is dat hy ook hier gebore is. Hier is hy saam met Francois Kitshoff, eienaar van Skerpkop, wat ook vanjaar sy 55ste verjaarsdag vier en wat ook op die plaas gebore is!

Page 4: Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

Nuus • News4 14 Julie 2021

SPORTUITSLAE • RESULTSWedvlugduiwe

OMEGA DUIWE KLUB Kenhardt Board – 10 Julie 1 Shane Arendse 14:38:48; 2 Shane Ar-

endse 14:39:00; 3 Team Neo Vision 14:40:53; 4 Team Neo Vision 14:41:20; 5 Hok Smith & Edas 14:42:15; 6 D Daniels & Son 14:42:11; 7 Shane Arendse 14:44:38; 8 Leukes &Garth Loft 14:45:24; 9 Hok Smith & Edas 14:46:37; 10 Sheldon Bros 14:47:27; 11 Team Neo Vision 14:51:24; 12 Stan The Man 14:51:14; 13 Leu-kes & Garth Loft 14:50:57; 14 Shane Arendse 14:52:56; 15 Hok Smith & Edas 14:52:24

RIEBEEK VALLEI KLUBKenhardt Board – 10 Julie1 Alex Family Loft 14.26.27; 2 Alex Family

Loft 14.27.48; 3 MJ Hokke 14.31.38; 4 MJ Hokke 14.32.37; 5 Amen Hokke 14.35.45; 6 Amen Hokke 14.43.29; 7 Mentoor Hokke 14.43.14; 8 Daniels Hokke 14.54.38; 9 Dawid Loft 15.12.50; 10 Amen Hokke 15.11.45; 11 Alex Family Lofy 15.13.43; 12 Alex Family Loft 15.15.42; 13 Men-toor Hokke 15.17.39; 14 Dawid Lofy 15.35.21; 15 Amen Hokke 15.27.33; 16 Alex Family Loft 15.36.42; 17 Abrahams Hokke 15.43.43; 18 MJ Hokke 15.43.45; 19 Kuiler Hokke 15.59.03; 20 Amen Hokke 16.18.44

MALMESBURY POSDUIF VERENIGINGVictoria Wes Jo 1 – 10 Julie1 Kotze Familie Hokke 1327.0004; 2 Lew-

isham Lofts 1326.8574; 3 Lewisham Lofts 1326.7971; 4 Team Neo Vision 1301.7611; 5 Kotze Familie Hokke 1290.6624; 6 Bordeaux A 1278.3533; 7 Bordeaux A 1278.1275; 8 LF van Dalen 1276.5790; 9 J Steenkamp 1273.1895; 10 Bordeaux A 1261.1400; 11 Lewisham Lofts 1259.7594; 12 Team Neo Vision 1259.3529; 13 Lewisham Lofts 1257.0498; 14 D De Villiers 1250.4068; 15 Lewisham Lofts 1250.1125; 16 Kotze Familie Hokke 1249.2601; 17 Lew-isham Lofts 1247.4442; 18 Team Neo Vision 1246.4032; 19 Lewisham Lofts 1242.7755; 20 Lewisham Lofts 1242.5641

Victoria Wes Ope 1 1 G Williams 1292.7067; 2 J Steenkamp

1277.4200; 3 Kotze Familie Hokke 1267.2219; 4 Bordeaux A 1266.1609; 5 Bordeaux A 1263.1215; 6 Marais Hokke (Ksd) 1262.5115; 7 Team Neo Vision 1261.6301; 8 Team Neo Vi-sion 1261.1295; 9 Team Neo Vision 1260.1295; 10 Team Neo Vision 1259.4637; 11 Kotze Fam-ilie Hokke 1259.3736; 12 G Williams 1257.0155; 13 Kotze Familie Hokke 1256.5387; 14 Team Neo Vision 1254.9882; 15 J Steenkamp 1253.9966; 16 Marais Hokke (Ksd) 1253.0658; 17 D De Villiers 1248.4853; 18 Kotze Familie Hokke 1248.3836; 19 Kotze Familie Hokke 1248.2194; 20 Bordeaux A 1245.7231

MOORREESBURGVictoria Wes Jo1 – 10 Julie 1 Charles & John 14:25:16; 2 Charles &

John 14:25:25; 3 Cloete Hokke 14:44:33; 4 Henna & Melt Smit 14:25:51; 5 Johan V As-wegen 14:26:10; 6 Charles & John 14:26:12; 7 Singleton Hokke 14:30:40; 8 Cloete Hokke 14:54:04; 9 Boetie & Baron Hokke 14:57:49; 10 Frikkie Bester 14:41:06; 11 Mba Lofts 15:11:32; 12 Henna & Melt Smit 14:56:40; 13 Frikkie Bester 15:00:56; 14 Boetie & Baron Hokke 15:27:28; 15 Frikkie Bester 15:11:42; 16 Singleton Hokke 15:15:46; 17 Boetie & Baron Hokke 15:38:33; 18 Cloete Hokke 15:41:33; 19 Henna & Melt Smit 15:23:16; 20 Cloete Hokke 15:46:41

Victoria Wes - Ope1 Singleton Hokke 15:19:35; 2 Single-

ton Hokke 15:21:14; 3 Henna & Melt Smit 15:21:19; 4 Charles & John 15:23:41; 5 Frikkie Bester 15:25:54; 6 Henna & Melt Smit 15:26:16; 7 Henna & Melt Smit 15:26:44; 8 Sin-gleton Hokke 15:29:03; 9 MBA Lofts 15:49:31; 10 Boetie & Baron Hokke 15:49:43; 11 Frikkie Bester 15:30:42; 12 Singleton Hokke 15:31:04; 13 Yt & Tuis 15:30:28; 14 Henna & Melt Smit 15:32:49; 15 Charles & John 15:37:55; 16 Henna & Melt Smit 15:39:07; 17 Boetie & Baron Hokke 16:00:26; 18 Cloete Hokke 16:04:31; 19 KB En Seun 15:42:41; 20 Boetie & Baron Hokke 16:06:59

"So 'n paar jaar gelede het ons as Swartland inwoners saamgestaan om die ergste droogte in dekades te oorwin.

Ons het daardie tyd gedink dat ons nooit die droogte te bowe gaan kom nie en dat dit vir altyd met ons sal wees…Vandag het reeds baie van ons daardie groot droogte vergeet na die lekker reën wat die laaste tyd uitgesak het.

Baie inwoners het vir my en die Munisipaliteit die skuld van die droogte en sommer van alles wat verkeert loop gegee...

Soos baie inwoners ook weer vir almal die skuld wil gee van die Covid-19 en die gevolge daarvan…

Ek en Swartland munisipaliteit het nie die "Lockdown" vlakke en die huidige vlak 4 afgekondig nie en ons het ook nie die Virus Covid-19 en al sy variante versprei nie.

Die verspeiding van die virus word deur MENSE oorgedra, mense wat hulle NIE aan die reëls hou NIE, mense wat NIE wil LUISTER nie…

Ons is vlak 4 in die 3de Covid-19 golf wat blyk ernstiger te wees as die eerste 2 golwe…

Baie mense het hulle werk en inkomstes verloor en kry bitter swaar…

Daar is baie mense wat baie ernstig siek is, wat in die hospitale en ICU beland, selfs hul lewe verloor.

Ons het in die dae wat die siekte al voortwoed baie familie, vriende, bekendes siek sien word en in baie gevalle van hulle aan die dood moes afstaan.

Ons in die Swartland is die afgelope tyd geteister deur siekte en dood, hetsy Covid-verwant of nie…

Kom ons dink aan diegene wat gebukkend gaan onder die inperkings.

Aan die mensies wat nie hul kinders of kleinkinders kan sien nie omdat die plekke waar hulle woon geen besoekers toelaat nie.

Aan ons kleintjies wat nie hul daaglikse ete by die skool kan kry nie, en nou honger ly.

Aan families van mense wat alleen in hospitale lê en baie wat doodgaan, wat letterlik versmoor!

Kom ons werk saam en volg die reëls. Dis nie nou die tyd om selfsugtig te wees en

net aan jouself te dink nie…Dis nie nou die tyd om te kyk hoe ver jy

onwettig kan wees en die reëls buig of te kyk met hoeveel verkeerde dinge jy kan wegkom nie…

Dis nie nou die tyd om toe te laat dat jou kinders deur die strate ronddwaal en die virus daardeur versprei nie, of erger nog die virus huis toe bring nie…

Dis nie nou die tyd om deel van die probleem te wees nie…

DIS NOU DIE TYD dat ons almal die “hero” in ons uitbring en kan sê:

Ek kan dit doen en ek sal deel van die oplossing wees.

Ek het gehelp dat die virus NIE verder versprei NIE.

Ons moet positief bly in hierdie moeilike tye en probeer so veel moontlik by die huis bly.

Ons het soveel goeie hulpvaardige inwoners, dankie aan hulle, dankie aan alle inwoners en werkers wat noodsaaklike dienste lewer...

Dankie aan gesondheidswerkers, polisie maatskaplike werkers, munisipale personeel wat noodsaakelike dienste lewer...

Dankie aan NGO's, sopkombuise en al die lieflike mense wat help om ons mense by te staan, te voed en deur hierdie moeilike tye te help...

Soos die droogte wat gebreek het en iets van die verlede is, sal hierdie siekte ook verby gaan.

Ons kan, ons sal en ons moet.Ons moet net nie gerus raak nie EN ONS

MOET saamstaan deur: By die huis te bly, jou hande gereeld te

saniteer, jou afstand te hou van ander, en jou masker te dra.

En die wat bo die leeftyd van 50 is registreer julle asb om ingeënt te word. As u nie weet hoe nie, stap net in by een van die plekke en dorpe waar die inentings plaasvind. Moenie na andere dorpe ry nadat u ‘n snaakse SMS ontvang het nie. By al die inentingsplekke is geriewe om u daar met die hulp van vriendelike personeel te registreer.

Maar u kan ook self registreer deur (https://vaccine.enroll.health.gov.za) in te sleutel op u laptop of selfoon.

Of u kan ‘n Whatsapp stuur na 0600 123 456 met die woord “REGISTER”.

U kan ook registreer deur *134*832* te skakel en u ID nommer in te sleutel. "

The Swartland welcomes Moorreesburg DeliThree months ago Grace, Carien and Craig, as well as Jesse the rescue pooch, got the opportunity to move to a small holding outside Moor-reesburg.

A few weeks later a busi-ness opportunity also pre-sented itself.

We moved at the end of June and opened Moorrees on the 1st July during Level 4 restrictions. Unfortunately, we tested positive a week later and decided to close Moorrees for 5 days to make sure every-one involved is healthy.

Our vision is to create a space where people can eat, drink and socialize.

We moved to Moorrees-burg to support family, but in return we feel so supported by our own extended family and the community!

A dream to live in the country and create a busi-ness that incorporates our experience and training

came together at 8 Hoofstraat.Carien is the brand de-

veloper with experience in hospitality, wine and the transformation realm.

Her vision for Moorrees is clear - sourcing local produce to offer in the deli.

Good food, warm hospi-tality and a welcoming envi-ronment to socialize, eat and drink.

She can't wait to host wine tastings, workshops and social events in the "Lokaal".

Craig is responsible for the wholesale distribution of the bakery and he is the in-house smoker.

Once we can start operat-ing fully , we will offer a Friday night market, outdoor movie nights and much more.

Moorreesburg Deli will open their doors today! Pop in for a takeaway or restricted sit-down.

Uit die kantoor van die burgemeester

Promotional

Page 5: Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

14 Julie 2021Nuus • News 5

Page 6: Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

Nuus • News6 14 Julie 2021

IS

JOIN US AS WE FOCUS ON 30 DAYS OF GIVINGAND DOING GOOD IN OUR LOCAL COMMUNITIES THIS JULY.

Our tenants have amazing NGO’s and help initiatives that will benefit from their Madiba Month promotionsal offers throughout July 2021.

Support our Madiba Month and help us make a difference where it matters most.

JOIN US AS WE FOCUS ON 30 DAYS OF GIVINGAND DOING GOOD IN OUR LOCAL COMMUNITIES THIS JULY.

Our tenants have amazing NGO’s and help initiatives that will benefit from their Madiba Month promotionsal offers throughout July 2021.

Support our Madiba Month and help us make a difference where it matters most.

De Korenvlij

Follow us on FB & Instagram@dekorenvlij

Keeping the kids busy indoors during lockdown

1. Bake muffins. They're easy enough for toddlers to help with and are best enjoyed straight out of the oven, which checks the instant gratification box. Bonus points if you can sneak a fruit or veggie into the batter.

2. Create a scavenger hunt. Give the kids the first clue, which will lead them to the next clue and so on. At the end have some sort of "treasure" for them to find, or a treat such as a coupon for an ice cream sundae, which they can cash in that evening.

3. Play a board game. Even better: introduce your children to a classic from your own childhood. Sorry or Game of Life, anyone?

4. Complete a puzzle. This is a great way to encourage teamwork. Have the whole family work together to complete a puzzle—say 1,000 a pieces!

5. Write a story. Have older kids pen a tale, then ask them to illustrate it. Younger kids can draw a picture of their favorite thing to do.

6. Make slime. If you haven't already banned slime from your home, whip up a fluffy version with this recipe.

7. Put on a show. Have your kids come up with a script and costumes. Then grab a seat on the couch and watch the performance.

8. Or make a movie. Let your kids use your phone (for filming purposes only) and have them act out a story with their toys (dolls or Lego people make especially good characters.) Send the finished product to your family and friends.

9. Make pizza. Buy some dough or use this easy recipe to make your own. Then, let everyone choose their own toppings and declare it Pizza Night.

10. Play cards. You likely already have a deck on hand and there are endless games for kids of all ages. Start out with Crazy Eights or Concentration for younger kids and let the older ones play Rummy or poker.

11. Make playdough. It's super easy and the

cooking process will engage the kids even further.

12. Look at old photographs. Get out your old photo albums and have fun reminiscing with your kids. Or if most of your photos are digital, let your kids help you organize them into photo books.

13. Create an indoor obstacle course. Put away the breakables and turn your living room, playroom and/or basement into the set of American Ninja Warrior. (Or simply grab some tennis balls and have your kids toss them into a toy bin while climbing over the couch.)

14. Convince them to clean. Tidying up a room is much more appealing if you can make a game out of it. Give them a space to clean, set a timer, and offer a reward for the fastest or most thorough job. (Watching them scurry around while sitting on the couch with a cup of coffee is optional.)

15. Let them go swimming. In the bathtub that is. Put on bathing suits, fill up the tub, toss in some toys and let them splash around.

16. Have an indoor picnic. Let your kids choose the menu, pack a basket and set up a blanket on your living room floor.

17. Set up a spa day. Cut up some cucumber slices for your eyes, give everyone a robe (or comfy pajamas), and spend a few hours lounging around the house. Make a DIY face mask, give each other mani/pedis, and sip hot chocolate or tea.

18. Go bowling. Set up a makeshift one in your basement by lining up empty plastic bottles and using a tennis ball to knock them down.

19. Make friendship bracelets. Whether you use beads, embroidery floss or soda can tabs, friendship bracelets are super fun (and time-consuming) to make.

20. Sing karaoke. Don’t have a karaoke machine? Just pull up the lyrics on your computer and go to town!

Source: www.mommynearest.com

So lyk damme in die

SwartlandMet swaar reënneerslae wat die afgelope week oor die Swartland ervaar is, het die Voëlvleidam, die streek se enigste bron van water vanaf 67.8% na 76% gestyg.

Die totale voorsieningsnetwerk van die Wes-Kaap se vlak het ook gestyg vanaf 89.2% tot 93.2% die afgelope week.

Die Bergrivierdam is nou 100.6% vol, terwyl dit in die droogtegeteisterde 2017 37.4% vol was.

Die Laer-Steenbrasdam spog met 'n watervlak wat op 79.5% staan, in vergelyking met verlede week se 76.3% en 2017 se 29.2%.

Die Theewaterskloof is 99.6% vol. Die dam se vlak het gestyg vanaf 95.8%

verlede week.In 2017 was hierdie dam op dieselfde tyd 20%

vol.Die Voëlvleidam se damvlak het in 2017 op

20.5% gestaan.Ten opsigte van die reënvalsyfer is daar op 8

Julie 15mm aangeteken by die Voëlvleidam, wat die totaal vir Julie-maand so ver op 75mm te staan bring.

Die langtermyngemiddelde reënvalsyfer in dié gebied is 101.1mm.

Bron: www.capetown.gov.za

Links: Gedurende die tye wat daar 'n bietjie sonskyn in die Swartland heers, word die lande nou gespuit en is hierdie 'n algemene gesig in die omgewing.

In samewerking met Roman's Pizza, Swartland Joernaal en die bestuur van De Korenvlij-sentrum, word winterwarmhede ingesamel vir diensorganisasies op Malmesbury. As jy

'n bydrae wil lewer, plaas dit in die houer wat by die Roman's Pizza-winkel in die sentrum aangebring word. Die sentrumbestuur daag ook ander sakelui in die omgewing uit om te wys

waar hulle hart sit gedurende Madiba-maand.

Page 7: Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

14 Julie 2021Nuus • News 7GELUKWENSINGCongratulations

15 Julie – CARLA & CADEE - Baie geluk met julle verjaarsdae. Hoop julle daggie is gevul met die mooiste, soetste en lekkerste oomblikke. Geniet ‘n “amazing” dag vol vreugde. Baie liefde van Tannie Adilene, Oom Shaulin, Tannie Shireen, Cleo, Leigh, Jr en LoganBaie geluk met julle spesiale daggie. Mag vandag en die jaar wat voorlê gevul wees met liefde, geluk en voorspoed. Baie liefde van Dé, Mamma Cathy, Nannie en Markham

Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag die spoed op jou pad net voorspoed wees en Jesus jou seën met gesondheid en geluk. Baie liefde van mammie, Jou vrou, Doza, Lassie, Cleo, Leigh, Jr en LoganBaie geluk SHAULIN met jou 37 ste verjaarsdag. Mag God jou ryklik seën en nog vele mooi geseënde jare spaar. Met baie liefde van Dé, Mammie Cathy, Chanique en MarkhamSHAULIN PAPIER - Baie geluk met jou geboortedag vieringe. Mag ons Hemelse Vader jou nog vele spaar en nog vir vele jare sy seëninge oor jou bring. Baie liefde - DPrinseWP

12 Julie - CHARNEY ERASMUS - Baie geluk met jou 30ste verjaarsdag. Mag die Liewe Heer jou nog lank spaar. Liefde Mammie, Pappie, Betzaan, Jacqlyn & LeeannBaie geluk my liefste Mammie. Dankie dat Liewe Jesus jou gekies het om my Mamma te wees. Liefde Neelah-Jae

LEE-GREECE JACKSON - 16 Julie. Baie geluk ons bokkie-oog meisiekind met jou 2de verjaarsdag. Baie lief vir jou - Mamma Driena en Mammie Thuli.

PIETIE BOOIS - 17 Julie - Baie geluk met Pappie se verjaarsdag. Mag dit ‘n mooi dag en jaar wees. Lief vir jou - Charney, Betzaan, Jacqlyn,

Johaleb & Neelah

16 Julie - BRIHANNA - Baie geluk met jou 9de verjaarsdag. Mag Liewe Jesus jou nog baie jare spaar. Van: Ma, Pa, 2 boeties en familie

Raai wie verjaar - 12Julie - JOHAN (Swyz), baie geluk met jou verjaarsdag. Mag God jou nog vele jare spaar. Van: jou mense in Poustraat

ROANICH CLOETE – 16 Julie – Baie geluk met jou verjaardag. Van: Ouma, Nanna, Lee, Ma, suster en Ryan

MEMORIUMIn Memoriam

NICHOLAS DANIELS – 14 Julie – Jy sou nou 65 jaar oud gewees het, maar God is lief vir jou, daarom het Hy jouk om haal. Ons Koester jou gedagtes maar verlang nog steeds. Baie lief vir jou. Van: jou Vrou, kinders en kleinkinders

JAN ALBERTUS – 13 Julie 2020 het God jou geroep na Sy ewige woning. Jou naam word steeds genoem en die trane vloei steeds. God het net ons trane sagter kom maak. Jy sal vir ewig in ons gedagtes en harte bly. Van jou vrou: Cecilia Albertus, kinders en kleinkinders13 Julie, het God jou kom haal. Ek herleef nog steeds die hartseer oomblik van die oproep. Ek koester Daddy se beste karaktereienskap om altyd nederig te wees. Wens, ek kan meer van Daddy droom. Verlang baie. Van jou dogter: Aloma Albertus

SUZETTE SAMSON - 17Julie 1977 – 21 Februarie 2021 - Dus jou 1ste verjaarsdag weg van ons. Mis jou verskriklik baie, alles is nie meer dieselfde nie. Jy is veilig by die engele – Spar the Bank (Hotfoods)

STERFGEVALOBITUARY

TANNIE MANDA ons is stom - maar ons weet tannie jubel nou in die Hemel soos tannie altyd gesê het. Baie dankie vir alles wat tannie vir ons beteken het deur storms en

met blydskap met die geboorte van die twee Neethling's. Rus sag tannie Manda. Deon, Karin, Dohann & Wahldo NeethlingTannie Manda dankie dat ek soos 'n kind in tannie se huis kon wees. Saam met Anja en Rassie gespeel en pak gekry. As die telefoon lui het tannie gevra met watter hoender wil jy praat. Gaan tannie baie mis. Liefde HannelieMoedertjie Manda ek huil hier vèr in die Transvaal. Baie dankie vir alles wat tannie vir my, Pieter en Erika gedoen het die dae in Hofstraat. Baie liefde en rus sag by Jesus. Susan, Erika en Pieter Swanepoel.

Page 8: Nuwe sentrum vir Riebeekvallei

Nuus • News8 14 Julie 2021

14 Julie 2021Nuus met 'n verskil Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 77

Scott set to better Berg woman's recordWhen the paddlers near Velddrif at the end of the 60th anniversary edition of the Berg River Canoe Marathon on Sunday 8 August, Lisa Scott will be poised to break a remarkable record for most finishes by a female paddler.

She will start the four-day odyssey from Paarl to Velddrif sharing the women’s race record of twelve medals with icon Jean Wilson and Helen Boehm, and if she completes the 240 kilometre journey to the coast she will take sole ownership of this prestigious mark.

For the 52 year old architect, reaching this milestone was not on her radar once she had completed her tenth Berg.

“I did my first ten consecutively from 2005 to 2014, and I thought I had the Berg out of my system,” recalls Scott. “But then I came back for more in 2018 and 2019 when I did the team ver-sion with Kevin Bouwer.”

Like so many regulars the cancellation of the Berg in 2020 as the country grappled with the Covid-19 hard lockdown was frustrating, and

denied her a chance of securing that elusive thir-teenth medal.

She joined a small group of like-minded pad-dlers who did the virtual Berg Ultra Paddle over the four days on the actual race course last July, knowing full well that it would not count as an-other Berg finish.

For Scott the annual journey through the Swartland on the Berg River is a chance to rekin-dle special friendships, and take on the signifi-cant challenge of the ultra-distance event.

“I enjoy endurance events that challenge you mentally and physically,” noted Scott. “It’s a huge privilege to paddle the Berg.”

As a paddler that started tackling the Berg later in life, Scott has vivid memories of her de-but Berg in 2005.

“The kindness and encouragement from the officials, friends, people on the river banks and fellow paddlers really made an impression on me. I was so blissfully unaware of what lay ahead of me!

“There is a whole collection of like-minded crazy people that you see once a year on the Berg,” she added

As she reflects on the dozen medals she has to her credit and gets to grips with the records she will potentially set in a few weeks time, Scott can reflect on her eventful relationship with the Berg Marathon.

“My best race was the flooded Berg in 2008. My overall time was more than seven hours quicker than the previous year!

“We paddled over farmers fields, across roads dodging traffic signs and through open farm gates!”

“I have been fortunate as I have no bad mem-ories, just some blisters and a sore bum.

“I did clash paddles with a guy at the start of the final day of my first Berg. It was freezing cold and he took a swim. I felt awful and eventually when I saw him again years later I apologised. He laughed his head off!”

Source: berg.org.za