program vir die week w e l k o m! kooroefening tema ... · 'jeanne maritz, soeteweide 9...

2
' 'Wilma Hesse, Bon Esperance 19 ' 'Surita Weyers, Villa Malinda 7 ' 'Aubrey Thomas, Simonberg 1 ' 'Heinrich Neethling, Nerinastraat 8, Tulbagh ' 'Stephanie de Villiers, Bon Santé 24 ' 'Eeden Swart, Beethovensingel 8 ' 'Chrismyn Stoop (dogter van Joeye van ' Heerden) ' 'Thys Kotze, Hebronpark 1 'Frans Cilliers, High Treesweg 19 'Sarie Visser, Merlot 1 'Halcyone Rautenbach, Welverdiend aftreeoord 'Frans du Toit, Bon Esperance 50 'Alex de Kock, Klaradyn aftreeoord 'Dorette Germishuys, Marisapark 2 'Vanessa Smith, Bon Esperance 62 Deon Barnard, Keurboomstraat 16 Janet Deel-Smith, La Boheme Private Estate 22 Mary Barnard, Vygeboom Aftreeoord Cedelle Lochner, Belliniclose 17 Celest Venter, Picardistraat 8 Elra Krynauw, Ibisstraat 62 Rees John, Hebronstraat 20 Miriam Boll, Hawkstraat 14 Myrna Basson, voorheen van Sonstraal 'Rina Kirsten, Legato 227 'Gert Nel, Minuet Ridge 74 'Lulie Smith, Koringsingel 10 'Gerhard Visagie (3jr), Leerdamweg 'Jeanne Maritz, Soeteweide 9 'Susan Joubert, Olienhoutstraat 32 Volg ons op Facebook: Ÿ NG Gemeente Sonstraal Ÿ Ignite at- Sonstraal Kerkkantoor: tel 021-976 1236 Kantoor ure: 08:00 - 16:00 Kommunikasie epos: [email protected] Webwerf: www.sonstraal.org.za ONS BID VIR MEKAAR... Welkom aan nuwe lidmate. Meld asseblief by die kerkkantoor aan na die diens. 1 September 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK Maandag, 2 September 18:30 Kooroefening Dinsdag, Johan Conradie 3 September 06:00 Kingsman Sondag, 8 September 09:00 Feesdiens - 09:00 Mosaïekdiens - Carika Hanekom 17:30 Koffiekroeg 18:00 Ignitediens - Carika Hanekom 17:30 Legato - Johan Conradie 10:00 BOTTELARY BEDIENING W E L K O M! Betaal jou Sondag kollekte of Maandelikse dankoffer met SnapScan Kooroefening KOOROEFENING OP MAANDAG, 2 SEPTEMBER 2019 IN DIE KONSISTORIE OM 18:30. Ons soek mans- en dames-stemme 09:00 Feesdiens Sean Esterhuizen Kerksentrum 09:00 Mosaïekdiens Nioma Venter Curro 18:00 Ignitediens Hanro Vorster Kerksentrum 18:00 LaVie-erediens Johan Conradie Tema: Barmhartigheid weeg swaar by God Teks: Matteus 25:31-40 OGGEND KATEGESE: DEURKOLLEKTE: JEUG UITREIKE Uit die Beek: 2020 Uit die Beek-dagboek vir 2020 is by die kerkkantoor beskikbaar teen R165. Sorgverbintenisdiens (DOOP) Sonstraal & Mosaïek Seniors 1. Persone wat wil saamgaan na Swartriet vir 2 aande se uitslaap op 29 en 30 Oktober moet asb. hul deposito (R300) by die kerkkantoor inbetaal voor of op 2 September. 2. Op 11 September vertrek hier weer 'n bus om blomme te gaan kyk. Ons besoek by Darling die bekende orgideë kwekery, Duckitt's, en ry dan verder om die blomme in die Weskus Natuurreservaat en Postberg te sien. Koste beloop R150 per persoon. Die prys sluit ligte versnaperings en toegang by orgideë kwekery in. Verder moet elkeen self sorg vir iets te ete en te drinke op die bus. Dit is noodsaaklik dat almal hul ID boekie of kaart saamneem. Die gratis toegang is slegs vir SA Burgers. Bespreek asb. voor of op 8 September. Bus vertrek 8:30 en keer 17:00 terug. Vir navrae skakel: Sam 082 374 1358 / Tina 072 382 9525 As iemand dringend met een van ons bestuurs- lede wil praat kan hul vir Sam of Tina skakel of vir Dalene Hall 083 458 4769. Ondersteuning aan ons jeuggroepe wat deur die jaar uitreik na verskeie areas in ons omgewing Op ’n Kerkraadsvergadering wat gehou is op Woensdag, 21 Augustus 2019 is die volgende persone herkies as Erediensdiakens: Kerksentrum: Malcolm Addison; Annarie Cronje; Coreen Retief; Louw de Waal; Anneke Graham; Sarah Groenewald; De Villiers Herholdt; George John; Marko Kleynhans; Leon Louw; Johan Mouton; Dawid Malherbe; Jurina Malherbe; Maretha van Litsenborgh; Christo Venter; Melinda Venter; en Mosaïek: André de Bruyn; Thomas Dry; Pierre Gerber; Demetré La Grange; Carlo Mostert; Martin Potgieter; en André Smit Op bogenoemde Kerkraadsvergadering is die volgende persone nuutverkose as: Erediensdiaken: Maritz van Jaarsveldt Kerkraadslid: Jeug-ouderling: Hanro Vorster DOOP Baie geluk aan ouers/grootouers wie se kind/kleinkind vanoggend tydens die Feesdiens in die Kerksentrum gedoop word, nl: Lisa Botha (Deon en Marlett); en D'Niel Hanekom (Lukas en Lelani) 09:00 3-5 jariges Kleinkerkie - bo-lokaal 09:00 Gr R Verdaag na kindertyd na blou klas 09:00 Gr 1-6 Verdaag na kindertyd na hul klassies

Upload: others

Post on 17-Mar-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PROGRAM VIR DIE WEEK W E L K O M! Kooroefening Tema ... · 'Jeanne Maritz, Soeteweide 9 'Susan Joubert, Olienhoutstraat 32 Volg ons op Facebook: ... “Kom ons loof en dank nou die

' 'Wilma Hesse, Bon Esperance 19

' 'Surita Weyers, Villa Malinda 7

' 'Aubrey Thomas, Simonberg 1

' 'Heinrich Neethling, Nerinastraat 8, Tulbagh

' 'Stephanie de Villiers, Bon Santé 24

' 'Eeden Swart, Beethovensingel 8

' 'Chrismyn Stoop (dogter van Joeye van

' Heerden)

' 'Thys Kotze, Hebronpark 1

'Frans Cilliers, High Treesweg 19

'Sarie Visser, Merlot 1

'Halcyone Rautenbach, Welverdiend aftreeoord

'Frans du Toit, Bon Esperance 50

'Alex de Kock, Klaradyn aftreeoord

'Dorette Germishuys, Marisapark 2

'Vanessa Smith, Bon Esperance 62

Deon Barnard, Keurboomstraat 16

Janet Deel-Smith, La Boheme Private Estate 22

Mary Barnard, Vygeboom Aftreeoord

Cedelle Lochner, Belliniclose 17

Celest Venter, Picardistraat 8

Elra Krynauw, Ibisstraat 62

Rees John, Hebronstraat 20

Miriam Boll, Hawkstraat 14

Myrna Basson, voorheen van Sonstraal

'Rina Kirsten, Legato 227

'Gert Nel, Minuet Ridge 74

'Lulie Smith, Koringsingel 10

'Gerhard Visagie (3jr), Leerdamweg

'Jeanne Maritz, Soeteweide 9

'Susan Joubert, Olienhoutstraat 32

Volg ons op Facebook: Ÿ NG Gemeente SonstraalŸ Ignite at- Sonstraal

Kerkkantoor: tel 021-976 1236 Kantoor ure: 08:00 - 16:00

Kommunikasie epos: [email protected]: www.sonstraal.org.za

ONS BID VIR MEKAAR...

Welkom aan nuwe lidmate. Meld asseblief by die kerkkantoor aan na die diens.

1 September 2019PROGRAM VIR DIE WEEKMaandag, 2 September

18:30 Kooroefening

Dinsdag,

Johan Conradie

3 September

06:00 Kingsman

Sondag, 8 September

09:00 Feesdiens -

09:00 Mosaïekdiens - Carika Hanekom

17:30 Koffiekroeg

18:00 Ignitediens - Carika Hanekom

17:30 Legato - Johan Conradie

10:00 BOTTELARY

BEDIENING

W E L K O M !

Betaal jou Sondag kollekte of

Maandelikse dankoffer met

SnapScan

Kooroefening KOOROEFENING OP MAANDAG,

2 SEPTEMBER 2019 IN DIE

KONSISTORIE OM 18:30.

Ons soek mans- en

dames-stemme

09:00 Feesdiens Sean Esterhuizen Kerksentrum09:00 Mosaïekdiens Nioma Venter Curro18:00 Ignitediens Hanro Vorster Kerksentrum18:00 LaVie-erediens Johan Conradie

Tema: Barmhartigheid weeg swaar by GodTeks: Matteus 25:31-40

OGGEND KATEGESE:

DEURKOLLEKTE:

JEUG UITREIKE

Uit die Beek: 2020Uit die Beek-dagboek vir 2020 is by die kerkkantoor beskikbaarteen R165.

Sorgverbintenisdiens (DOOP)

Sonstraal & Mosaïek Seniors

1. Persone wat wil saamgaan na Swartriet vir 2 aande se uitslaap op 29 en 30 Oktober moet asb. hul deposito (R300) by die kerkkantoor

inbetaal voor of op 2 September.

2. Op 11 September vertrek hier weer 'n bus om blomme te gaan kyk. Ons besoek by

Darling die bekende orgideë kwekery, Duckitt's, en ry dan verder om die blomme in die Weskus Natuurreservaat en Postberg te

sien. Koste beloop R150 per persoon. Die prys sluit ligte versnaperings en toegang by orgideë kwekery in. Verder moet elkeen self sorg vir

iets te ete en te drinke op die bus. Dit is noodsaaklik dat almal hul ID boekie of kaart saamneem. Die gratis toegang is slegs vir SA

Burgers. Bespreek asb. voor of op 8 September. Bus

vertrek 8:30 en keer 17:00 terug. Vir navrae skakel: Sam 082 374 1358 /

Tina 072 382 9525

As iemand dringend met een van ons bestuurs-lede wil praat kan hul vir Sam of Tina skakel of

vir Dalene Hall 083 458 4769.Ondersteuning aan ons jeuggroepe wat deur die jaar uitreik na verskeie

areas in ons omgewing

Op ’n Kerkraadsvergadering wat gehou is op Woensdag, 21 Augustus 2019 is die v o l g e n d e p e r s o n e h e r k i e s a s Erediensdiakens:Kerksentrum: Malcolm Addison; Annarie Cronje; Coreen Retief; Louw de Waal; Anneke Graham; Sarah Groenewald; De Villiers Herholdt; George John; Marko Kleynhans; Leon Louw; Johan Mouton; Dawid Malherbe; Jurina Malherbe; Maretha van Litsenborgh; Christo Venter; Melinda Venter; en Mosaïek: André de Bruyn; Thomas Dry; Pierre Gerber; Demetré La Grange; Carlo Mostert; Martin Potgieter; en André Smit

Op bogenoemde Kerkraadsvergadering is die volgende persone nuutverkose as:Erediensdiaken: Maritz van Jaarsveldt Kerkraadslid: Jeug-ouderling: HanroVorster

DOOPBaie geluk aan ouers/grootouers wie se

kind/kleinkind vanoggend tydens die Feesdiens in die Kerksentrum gedoop

word, nl: Lisa Botha (Deon en Marlett); en D'Niel Hanekom (Lukas en Lelani)

09:00 3-5 jariges Kleinkerkie - bo-lokaal

09:00 Gr R Verdaag na kindertyd na blou klas

09:00 Gr 1-6 Verdaag na kindertyd na hul klassies

Page 2: PROGRAM VIR DIE WEEK W E L K O M! Kooroefening Tema ... · 'Jeanne Maritz, Soeteweide 9 'Susan Joubert, Olienhoutstraat 32 Volg ons op Facebook: ... “Kom ons loof en dank nou die

Augustus is SORGmaandDankie vir jou betrokkenheid

en ondersteuning gedurende die maand.

1 September

Elke kind het die reg op die beste

moontlike begin in die lewe…

Kenners op verskillende terreine wêreldwyd is dit eens dat die mees effektiewe

manier om armoede te beveg is deur op die ontwikkeling van jong kinders te fokus.

Hierdie werklikheid het te doen met die wonder van God se skepping, in die fyn

detail van die ontwikkeling van menslike potensiaal waarvan die eerste vyf jaar in

enige mens se ontwikkeling krities belangrik is.

Ons verwelkom di. Sean Esterhuizen en Nioma Venter, wat direk hiermee te doen

het, Sondag by ons eredienste.

Ons vra spesifiek skenkings van boekies en legkaarte vir kinders.

Vroeë kindontwikkeling

“Kom ons loof en dank nou die Heer - Vir al sy liefde ons bewys, ons lewens deur. Hy bewaar ons, Hy maak ons vry. Hy sal vir ewig altyd by ons bly. Loof die Heer! Kom ons loof die Heer. Daagliks meer en meer: vir goedheid, vir die voorreg om vandag sy kind te wees. Kom ons sing nou saam. Kom ons prys sy Naam. Gee jou hart aan Hom en Hy sal ware vrede gee. Gee jou hart aan Hom en Hy sal ware vrede gee.”

Ons nooi jou hartlik uit na Lentelof 2019! Ons wil by hierdie geleentheid vir die Here dankie sê vir sy goedheid en krag in ons lewens. Ons wil saam as gelowiges God aanbid en prys met musiek en stem. Bring jou familie en vriende, nooi jou groeigroep en bure. Kom loof en prys die Here!Oud en jonk - Almal is welkom!

LENTELOF 2019Heerlike roosterkoeke sal

vanaf 18:00 beskikbaar wees.

Roosterkoeke (R10 elk) moet asseblief by die

kerkkantoor bestel word VOOR Maandag,

2 September.

Koffie en tee sal die aand te koop wees @ R10 elk.

Woensdag, 4 September 2019 om 19:00 by die kerksentrum