09:30 oggenddiens 18:00 aanddiens - welkom! · en vasgryp aan god se beloftes. dan kan ons saam...

6
Jaargang 5 #17 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 22 Mei 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop die volgende Lantern saam met ‘n foto. Prof Rikus Fick Tema: Die Here se oordeel is vir ons ‘n troos en ‘n waarskuwing Ds Willem Steyn Tema: Liefde is die grootste gawe van die Gees Ps 29-2: 1,2,3,4,5 Ps 9-1: 7 (Kleuterbegeleiding) Ps 19-2: 4,5 Skriflesing: Amos 1:1–2:3 Teks: Amos 1:2 Ps 33-1: 5,7 (Preekbegeleiding) Ps 9-2: 1,2,3,4,5 Ps 118-2: 1, 4, 5 Ps 89-2: 1, 5 Lied 200: 1-3 Ps 119-1: 47, 48 Skriflesing: 1 Korintiërs 12:27-13:13 Teks: 1 Kor 12:31-1a, 13:13. Sing: Lied 530: 1-3 Ps 134-1: 4 Lied 334: 1-4

Upload: others

Post on 13-Sep-2019

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens - Welkom! · en vasgryp aan God se beloftes. Dan kan ons saam loof, skuld bely, smeek, voorbidding doen, ens. Lidmate kan tydens die gebede self

Jaargang 5 #17 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 22 Mei 2016

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop die volgende Lantern saam met ‘n foto.

Prof Rikus FickTema: Die Here se oordeel is vir ons

‘n troos en ‘n waarskuwing

Ds Willem SteynTema: Liefde is die grootste gawe

van die Gees

Ps 29-2: 1,2,3,4,5Ps 9-1: 7 (Kleuterbegeleiding)

Ps 19-2: 4,5Skriflesing: Amos 1:1–2:3

Teks: Amos 1:2Ps 33-1: 5,7 (Preekbegeleiding)

Ps 9-2: 1,2,3,4,5

Ps 118-2: 1, 4, 5 Ps 89-2: 1, 5Lied 200: 1-3 Ps 119-1: 47, 48

Skriflesing: 1 Korintiërs 12:27-13:13Teks: 1 Kor 12:31-1a, 13:13.

Sing: Lied 530: 1-3Ps 134-1: 4

Lied 334: 1-4

Page 2: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens - Welkom! · en vasgryp aan God se beloftes. Dan kan ons saam loof, skuld bely, smeek, voorbidding doen, ens. Lidmate kan tydens die gebede self

11:30 International ServicePaul Mushayabasa

Theme: God desires obedience and therefore let us pay attention to his Word and obey it

Scripture: 1 Samuel 15 Focus verse: 1 Samuel 15: 1,22

2

Baie dankie!

22 MeiWyk 31 (Heidrie Greyling - 071 488 9571)KG 15 (Lusilda Schutte - 082 725 1055)

29 MeiWyk 1 (Rhodé Vorster - 076 875 4132)

KG 1 (Anna Fick - 073 682 3751)

TeeskinkbeurteVerjaar jy volgende week? Stuur asb jou foto na [email protected] of Whatsapp na 076 391 7578 sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

Die susters maak weer kerrie-en-rys vir Vrydagaand 3 Junie en jy kan vandag en volgende week bestel om ook te kan deel in die bederf. Dit kos R20 per bakkie (met pie-sang en blatjang) en kan tussen 16:30 en 17:30 by

die saal se kombuis afgehaal word. Skryf vandag nog jou naam op die lys in die por-taal as jy wil bestel, sodat ons kan weet vir hoeveel om reg te maak. As jy nog nie ONS kerrie-en-rys geproe het nie, het jy nog nie kerrie-en-rys geëet nie!

Wegneem-ete: 3 Junie

7

19

8

10Vandag, 22 MeiStephni Kruger 072 111 0615

Maandag, 23 MeiReynhardt Greyling 071 488 9571Ben van Belkum 018 293 2817

Woensdag, 25 MeiCasper Dreyer 082 842 0174Michelle Fourie 072 985 3424Paulus Krüger 079 692 2575

Donderdag, 26 MeiAndries Venter 083 233 5103Annatjie Verhoef 072 391 2552

Vrydag, 27 MeiLouis Scheepers 076 704 3398Christine Smit 084 582 0882Debbie van Tonder 084 555 0377Johanica Venter 083 233 5103

Saterdag, 28 MeiNic Aucamp 072 226 2126

13

21

20

BybelleesprogramLes 13 (vir 29 Mei)

Israel se ongehoorsaamheid Rigters 2:6-3:6

Debora lei Israel Rigters 4:1-5:3

Die volledige program is per e-pos beskikbaar - kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting.

U, Christus, is my lewe, die sterwe wins vir my. In lewe en in sterwe is ek aan U gewy.li

ed 3

06

Page 3: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens - Welkom! · en vasgryp aan God se beloftes. Dan kan ons saam loof, skuld bely, smeek, voorbidding doen, ens. Lidmate kan tydens die gebede self

Het jou nommer verander? Jy dalk getrek na ‘n nuwe woonstel of huis? Dan is die kans goed dat jou inligting nie op datum is by die kerkkantoor nie. Ons gaan binnekort die nuwe OnderOnsie (boekie met gemeente-inligting) fi naliseer. Onthou ook om asb te laat weet as jy nie jou inligting in die boekie gepubliseer wil hê nie.Stuur sommer ‘n Whatsapp na 076 391 7578 of bel die kerkkantoor by 018 297 4843 met jou nuwe inligting.

Nuwe OnderOnsie

3

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................

Telefoonnommer: ..................................................

E-posadres: .................................................................

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Wil jy graag hier ’n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe. . .

hier natoeen volg die

word?vormpie

Kan jy dalk help om lidmate kerk toe te vervoer?

Die aanvraag van lidmate wat vervoer nodig het kerk toe, is besig om te groei. Is jy dalk bereid om maksimum een keer per maand iemand te help met ‘n ryge-leentheid? Kontak vir Susan Conradie 082 563 1207

Dit gaan beter met Ina Hoogenboezem (082 925 5306) wat in die Midstream-hospitaal in Pretoria behandel word.Braam de Villiers (082 564 2642) is in Milpark Hospitaal in Johannesburg opgeneem nadat hy weer ‘n klont in die long het. Hulle doen tans baie deeglike ondersoeke en die moontlikheid van ‘n operasie in die toekoms is nie uitgesluit nie. Ons bid vir hom en Maria in die tyd van ernstige siekte.Mias Smit (084 510 9193) is weer tuis na ’n prosedure wat hom ‘n paar dae in die hospitaal gehou het. Ons is dankbaar daarvoor.

Cachet gemeente beplan om DV 16 Julie ‘n Bazaar te hou by die Admin Buro. Alle ge-meentes is genooi om ook ‘n stalletjie te hou (R100 per stalletjie). Cachet doen alle kosstal-letjies, behalwe koek, beskuit en handge-maakte goedere. Stel jy belang om ons ge-meente te verteenwoordig? Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting.

Cachet Bazaar

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Daniël Maritz & Fanus van der Merwe

Diaken: Elza Hattingh

Page 4: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens - Welkom! · en vasgryp aan God se beloftes. Dan kan ons saam loof, skuld bely, smeek, voorbidding doen, ens. Lidmate kan tydens die gebede self

4

Almal saam bid in die erediens

Ons het seker al almal ervaar dat ons ge-dagtes soms dwaal wanneer die voorganger namens ons bid. Hy is in die gebedsdiens die mond van die gemeente. Omdat dit kan ge-beur dat gedagtes tydens die saambid met die voorganger kan dwaal, moet gedink word aan maniere waarop ons as lidmate so intens saam kan bid dat ons werklik na die gebed “amen” kan sê omdat ons die gebed as ons eie toegeëien het dat dit nie meer net die voor-ganger se gebed is nie, maar die gemeente se gebed.Om die konsentrasie vermoë van lidmate in ag te neem behoort gebede nie te lank te wees nie. Ons as lidmate behoort te weet dat daar ses belangrike fokuspunte in gebede kan wees (nie noodwendig in elke gebed nie): naamlik lofprysing, verootmoediging en skuldbelydenis, dank, smeking, voorbidding en vasgryp aan God se beloftes. Dan kan ons saam loof, skuld bely, smeek, voorbidding doen, ens. Lidmate kan tydens die gebede self in hulle gedagtes saambid deur bevesti-gend op dele in die gebede te reageer, deur sag in hulle gedagtes te sê “Ja Here, ons loof U”, “ek het ook oortree in wat pas bely is”, “U is groot”, “ons pleit vir hom/haar (wat in die voorbidding genoem is”, ens. So fokus ons op elke woord wat gebid word.

Ben de Klerk

Liefdegawes22 Mei

Oggend: Teologiese Skool Publikasies

Aand: Meelewingsfonds

29 MeiOggend: Sentrum vir Kerkgroei

Aand: Meelewingsfonds

5 JunieOggend: Living Waters

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

PINKSTER-REEKS OOR DIE GAWES VAN DIE GEES

Ons beplan om tydens die aanddienste van 8, 22 en 29 Mei ‘n reeks preke vanuit 1 Korintiërs 12,13 en 14 te hou oor die GAWES VAN DIE GEES. Ons beplan om baie prakties en toerus-tend in die saak te hanteer as deel van ons besinning oor die bediening in en deur ons gemeente.Tydens G5 se Woensdagaand midweek-sessies gaan daar verdere bespreking hieroor gevoer word.Verlede week se preek vanuit 1 Korintiërs 12 het onder andere die volgende vrae aange-spreek:

• Wat is die gawes van die Gees?• Watter gawes van die Gees is daar?• Waar kom die gawes van die Gees vandaan?• Wie het gawes van die Gees?• Wat is die doel van die gawes van die gees?

Vanuit 1 Korintiërs 13 skuif die fokus Sondag-aand na die GESINDHEID en WYSE van die gebruik van die gawes terwyl die preek uit 1 Kor 14 die saak aanspreek of sekere gawes, soos byvoorbeeld spreek in tale, belangriker is as ander.

Hou die datum oop:

GK Mooirivier se jaarlikse Biltongfees is op Vrydagaand 10 Junie (18:00 vir 18:30) by die Banketsale (Madiba Hall). Kaartjies is slegs beskikbaar by ds. Koos Mou-ton (082 925 3959) - geen kaartjieverkope sal by deure plaasvind nie.Kaartjies kos R150 per persoon. (Laerskool-leerders: R80 Voorskools: R20) Daar sal ‘n kontantkroeg beskikbaar wees, en koeldrank sal op die tafels voorsien word.

Biltongfees

If He can hold the world He can hold this moment... not a field nor flower escapes His

notice... Oh even the sparrow knows... He holds tomorrow (“Sparrows” - Jason Gray)

Page 5: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens - Welkom! · en vasgryp aan God se beloftes. Dan kan ons saam loof, skuld bely, smeek, voorbidding doen, ens. Lidmate kan tydens die gebede self

Hier is ’n lys van studente kleingroepe. Kontak hulle gerus as jy by een wil inval:

5

Die laaste Midweek vir Mei is die week. Kom maak gerus ‘n draai, al kon jy nie die voriges bywoon nie. Wanneer: Woensdag 25 Mei om 18:00. Waar: G5

As jy ‘n G5 hemp bestel het kan jy dit na die aanddiens kom haal, of kontak vir Benette: 079 516 6369, om ‘n reëling te tref.

As jy wil leer vir die eksamen, maar die bib is te vol en die koshuis raas teveel, onthou die studiesentrum maak amper weer oop. Wanneer: Maandag 30 Mei Waar: Die kerksaal, langs G5

Dinsdae tussen 20:00- 22:00. Benette: 079 516 6369Dinsdae tussen 18:00- 19:00. Zonika: 072 720 0595Woensdae tussen 19:00- 20:00. Chris: 081 270 8023Woensdae tussen 20:00- 21:00. Gerhard: 072 082 0489Donderdae tussen 18:00- 19:00. JC: 079 525 2507Donderdae tussen 18:00- 19:00. Jaco: 062 552 5492Elke week ‘n ander dag: 19:00- 21:30. Rudi: 082 406 2869

Die kosbank het weer voor-raad nodig. Enige skenkings van nie-bederfbare kos word baie waardeer. Gee asb by die kerkkan-toor af (weeksdae) of sit in die portaal (Sondae). Hierdie skenkings word gegee aan behoeftige lidmate of ander mense in die omgewing wat hulp nodig het. Wat kan jy bring?Blikkieskos (soos groente, vis, vleis), pasta, rys, so-javleis, papmeel, olie, suiker, koffi e, tee, konfyt, langlewe melk of enigiets anders wat ‘n goeie raklewe het.Skakel asb met die kerkkan-toor vir meer inligting of voor jy ‘n kospakkie vir ie-mand kom afhaal.

Kosbank

Page 6: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens - Welkom! · en vasgryp aan God se beloftes. Dan kan ons saam loof, skuld bely, smeek, voorbidding doen, ens. Lidmate kan tydens die gebede self

6

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: 083-595-8981Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

BankbesonderhedeSkakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Huisoppasser gesoek vir 6 maande (Julie - Desember). Moet inbly. Bediende maak skoon, en versorg die honde en swembad. Verkieslik ‘n egpaar. Skakel asb 082 093 5153 of 082 465 0959

Advertensies in die Lantern is gratis. Hou dit asb kort en stuur dit teen

Donderdae om 10:00 na die kerkkantoor.

Hou die datum oop vir GK Cachet se Skoolverlaterskamp.

Tema: Ken jy jou Herder?Wanneer: 3-8 Julie 2016Waar: Nooitgedacht kampterreinWie: Gr 10 - 12Navrae: Thinus Kruger 072 347 5288 Pierre Müller 072 780 2866

Dankoffers 2016/2017Soos ons in April 2016 aangekondig het: Ons beoog om elke maand die verloop van ver-wagte dankoffers nou elke maand aan al ons lidmate deur te gee. Ons is baie dankbaar vir die dankoffers vir April 2016 (die tweede maand van ons nuwe finansiële jaar 2016/2017) tot die bedrag van R198,483, maar volgens ons begroting is dit nodig dat ons R211, 333 per maand van ons dankoffers moet ontvang. Hierdie tekort van R12,850 op die tweede maand van ons nuwe finansiële jaar maak ons steeds bekommerd oor hoe ons die begrote tekort van R150 000 vir die jaar gaan finansier aangesien ons tekort oor die eerste 2 maande nou reeds R56,295 beloop. Gegewe die groot seën wat ons in die toenemende aktiwiteite in die uitdra van die Evangelie en die stygende getal lidmate ervaar, wil ons daarom die hele gemeente weereens oproep om tog volle ondersteuning met groter dankoffers te gee.

Lou van Wyk (Finansiële Kommissie)

Venterskroon dankies: Dit was heerlik om met al die bydraes uit ons gemeente netjiese klerepakke te pak. Baie dankie vir almal wat Saterdag gehelp het met die vinnige verandering van chaos tot netjiese geskenksakke. Ons sal nie besef hoeveel dit vir hulle beteken nie, veral nou dat die winter nader kruip. Baie dankie vir die besondere Pinksterdiens en die heerlike ete wat Sondag voorgesit is.