nn 21 3 web issuu

12
MOKOPANE: 112 Thabo Mbeki Dr., Unit 5, Mokopane, 0600 Tel: 015 491 3082 Fax: 086 614 6209 Email: [email protected] LEPHALALE: Shop E, Onverwacht Business Centre, 0557 Tel: 014 763 5132 www.noordnuus.co.za Find us on Facebook! OORDELIKE UUS ORTHERN EWS N N Die waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice! 21 March 2014 Print run: 8 000 www.noordnuus.co.za FREE / GRATIS CONTACT: BRAAM 073 578 6435 or JOLENE 082 909 1270 Braam 073 578 6435 Chris 076 432 8445 Anita 082 330 2097 Agente: Melanie 083 307 4476 Jolene 082 909 1270 Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319 www.heliumproperties.co.za 1. Shop space 228m² @ R29 259.88pm 2. Shop space 351m² @ R33 236.00pm 3. Shop space 180m² @ R 9 900.00pm 4. Office space 30m² @ R 3 007.80pm 5. Office space 27m² @ R 2 710.00pm 6. Office space 24.6m² @ R 3 160.00pm + electricity usage SHOP, OFFICE SPACES TO RENT Kan water die Nyl red? Hoewel die vloed byna ‘n maand na die afsnydatum vir indiening van die omgewingsimpakstudie kom, is daar nog tyd vir monitering en verdere studies danksy ‘n hersieningsproses wat deur die Nyl Aksiegroep afgedwing is. Die Nyl Aksiegroep wat bestaan uit inwoners van Mokopane, Mookgophong en Modimolle asook grondeienaars en ander belangegroepe, het aangedring op ‘n hersiening van die impakstudie verslag deur akademiese eweknieë van die Uni- versiteit van die Vrystaat. Daar is onlangs ‘n vergadering tussen E-Science en die Universiteit se Instituut vir Grondwaterstudies gehou waar van die punte wat die Instituut se Prof. Gerrit van Tonder en Dr. Danie Vermeulen bekommer het aangespreek is. Fischer sê die twee grootste kwessies A s die huidige vloed in die Nyl wys dat daar ‘n onoorbrugbare fout is in die mynplanne van Sylvania Platinum om in die rivier se vloedvlakte te myn, sal die myn maatskappy noodgedwonge sy aansoek vir ‘n mynlisensie moet terugtrek. Só het die omgewings- konsultant wat aangestel is om die beplande Volspruitmyn se omgewingsimpakstudie te doen, Theo Fischer van E-Science Asso- ciates, Dinsdagaand aan Jasper Raats van Noordelike Nuus gesê. wat na hierdie vergadering aangespreek moet word is die risiko dat die beplande noordelike put in die rivier kan uitlek. Die Instituut se kenners meen ook dat die plan om die oopgroef van die grond- water onder die Nyl vloedvlakte te isoleer deur bryvulling (grouting), nie voldoende beskerming waarborg nie. “Ons moet dus nog werk gaan doen om hierdie kwelvrae aan te spreek,” het Fischer gesê. Intussen sê hy die water in die Nyl het hom en sy span byna onkant gevang. “Die water het baie vinnig en baie hoog opgekom.” Maar hy sê al die nodige moniterings- toerusting en apparate is in plek en daar kan nou bepaal word tot watter mate die grond en die oppervlakwater van mekaar geskei is. ‘n Groot deel van E-Science se grond- waterstudie verslag rus op die teorie dat die oppervlakwater van die Nyl niks te make het met die grondwater nie en dat hierdie twee waterliggame van mekaar geskei is deur ‘n ondeurdringbare kleilaag. Fischer is vol vertroue dat die water wat tans oor die vloedvlakte vloei, hierdie punt sal staaf. “As ‘n mens so lank soos ek hierdie rivier bestudeer besef jy dat die kleilaag die Nyl is en die Nyl is die klei- laag,” het hy Dinsdag gesê. Maar lede van die Nyl Aksiegroep en boere in die omgewing meen Fischer en sy span weet nog nie genoeg van die Nyl nie. Hulle is ook bekommerd dat wat Fischer as ‘n vloed beskou eintlik nog maar net ‘n ligte afvloei is en nie voldoende gaan wees om te bepaal wat die werklike impak van ‘n vloed gaan wees nie. ... volg op bl. 3 Foto: Johan Holscher

Upload: helena-raats

Post on 23-Mar-2016

294 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper - Lephalale & Mokopane.

TRANSCRIPT

Page 1: Nn 21 3 web issuu

MOKOPANE: 112 Thabo Mbeki Dr., Unit 5, Mokopane, 0600 Tel: 015 491 3082 Fax: 086 614 6209 Email: [email protected] LEPHALALE: Shop E, Onverwacht Business Centre, 0557 Tel: 014 763 5132 www.noordnuus.co.za Find us on Facebook!

oordelike uus orthern ewsN NDie waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice!

21 March 2014 Print run: 8 000 www.noordnuus.co.za FREE / GRATIS

CONTACT: BRAAM 073 578 6435or JOLENE 082 909 1270

Braam 073 578 6435Chris 076 432 8445Anita 082 330 2097

Agente:Melanie 083 307 4476Jolene 082 909 1270

Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319www.heliumproperties.co.za

1. Shop space 228m² @ R29 259.88pm2. Shop space 351m² @ R33 236.00pm3. Shop space 180m² @ R 9 900.00pm4. Office space 30m² @ R 3 007.80pm5. Office space 27m² @ R 2 710.00pm6. Office space 24.6m² @ R 3 160.00pm + electricity usage

SHOP, OFFICE SPACES TO RENT

Kan water die Nyl red?

Hoewel die vloed byna ‘n maand na die afsnydatum vir indiening van die omgewingsimpakstudie kom, is daar nog tyd vir monitering en verdere studies danksy ‘n hersieningsproses wat deur die Nyl Aksiegroep afgedwing is.

Die Nyl Aksiegroep wat bestaan uit inwoners van Mokopane, Mookgophong en Modimolle asook grondeienaars en ander belangegroepe, het aangedring op ‘n hersiening van die impakstudie verslag deur akademiese eweknieë van die Uni-versiteit van die Vrystaat.

Daar is onlangs ‘n vergadering tussen E-Science en die Universiteit se Instituut vir Grondwaterstudies gehou waar van die punte wat die Instituut se Prof. Gerrit van Tonder en Dr. Danie Vermeulen bekommer het aangespreek is.

Fischer sê die twee grootste kwessies

As die huidige vloed in die Nyl wys dat daar ‘n onoorbrugbare

fout is in die mynplanne van Sylvania Platinum om in die rivier se vloedvlakte te myn, sal die myn maatskappy noodgedwonge sy aansoek vir ‘n mynlisensie moet terugtrek. Só het die omgewings-konsultant wat aangestel is om die beplande Volspruitmyn se omgewingsimpakstudie te doen, Theo Fischer van E-Science Asso- ciates, Dinsdagaand aan Jasper Raats van Noordelike Nuus gesê.

wat na hierdie vergadering aangespreek moet word is die risiko dat die beplande noordelike put in die rivier kan uitlek.

Die Instituut se kenners meen ook dat die plan om die oopgroef van die grond-water onder die Nyl vloedvlakte te isoleer deur bryvulling (grouting), nie voldoende beskerming waarborg nie.

“Ons moet dus nog werk gaan doen om hierdie kwelvrae aan te spreek,” het Fischer gesê. Intussen sê hy die water in die Nyl het hom en sy span byna onkant gevang. “Die water het baie vinnig en baie hoog opgekom.”

Maar hy sê al die nodige moniterings-toerusting en apparate is in plek en daar kan nou bepaal word tot watter mate die grond en die oppervlakwater van mekaar geskei is.

‘n Groot deel van E-Science se grond-

waterstudie verslag rus op die teorie dat die oppervlakwater van die Nyl niks te make het met die grondwater nie en dat hierdie twee waterliggame van mekaar geskei is deur ‘n ondeurdringbare kleilaag.

Fischer is vol vertroue dat die water wat tans oor die vloedvlakte vloei, hierdie punt sal staaf. “As ‘n mens so lank soos ek hierdie rivier bestudeer besef jy dat die kleilaag die Nyl is en die Nyl is die klei-laag,” het hy Dinsdag gesê.

Maar lede van die Nyl Aksiegroep en boere in die omgewing meen Fischer en sy span weet nog nie genoeg van die Nyl nie. Hulle is ook bekommerd dat wat Fischer as ‘n vloed beskou eintlik nog maar net ‘n ligte afvloei is en nie voldoende gaan wees om te bepaal wat die werklike impak van ‘n vloed gaan wees nie.

... volg op bl. 3

Foto: Johan Holscher

Page 2: Nn 21 3 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 21 MARCH 20142

PROPERTY TO RENT!• 5 BEDROOMS• 5 BATHROOMS• Spacious Entertainment, Dining & Braai area• Open plan kitchen• Double Garage• Car Port • 24 Hour Security• FULLY Furnished

R50 000.00 /monthCALL TODAY TO AVOID DISAPPOINTMENT!

TEL: 014 763 7945

Tel: 014 763 1533 Faks: 014 763 1628

Ingekontrakteer met: Iemas, RCS, Koopkrag, Pretorium Trust, Krediet- & Debietkaarte Lay-buys gladly accepted

SALEDOTT

30 - 50% off shoes & handbags

-30%

-40%

-50%

GREEN

(On Selected Stock)

Shop 1 C, Lephalale Square, Cnr Wells & Nelson Mandela drive, Lephalale

While the recent rains may have been a relief in other parts of the country, in Lephalale the situation was different. Over a period of two weeks, persistent rains wreaked havoc both in town and the rural communities of Lephalale.

More than 177 people in the Thabo Mbeki area alone were left without ac-commodation and basic services.

The local municipality accommo-dated displaced families from Thabo Mbeki at the nearby Witpoort Community Hall which did not have basic amenities.

This prompted Medupi manage-ment to make a call to its contractors and their sub-contractors to assist with

The Waterberg District municipality met on Wednesday to discuss the way forward for flood stricken Lephalale.

The Lephalale municipality requested last week that the town be declared a di-saster area. The request will be submit-ted by the district to the MEC, who will in turn approach National government.

Damage to the R33 (the new Vaal-water road) is estimated at R17-million, that is according to the Department of Roads and Transport.

The road from Lephalale to Marken sustained damage to the value of R15-million. On the Thabazimbi road damage to the lower bridge is estimated at R5-million and the bridge over the Matlabas river will be upgraded to a high level

Millions needed to fix roadsbridge due to damages. The cost of the upgrade is about R 17-million.

According to Lephalale municipal manager, Bob Naidoo, a post disaster as-sessment meeting will be held on Monday. “The only affected area at the moment is the border post, but even there water is subsiding. We will now start to determine what damage was done to infrastructure. Together with the private sector, the De-partment of roads and transport has al-ready started to fix roads in the area.”

Right: An aerial view of the Witkop-pen road outside Lephalale - damage caused by the recent floods can clearly be seen here.

Contractors provide relief to displaced communitiesfood, water, blankets and temporary toilet provisions.

Executive manager for social ser-vices, LesibanaThobane, confirmed that their municipality together with stake-holders worked around the clock to en-sure that people who were in distress as a result of flooding were given the neces-sary help on time.

“We are forever grateful for the posi-tive response we received from our key stakeholders, including Eskom, during this situation which was way beyond our control. Had it not been of their help, the municipality was going to have difficulties in getting the situation back to normal,” Thobane added.

For Thabo Mbeki residents, Roschon provided 17 portable toilets while Lepha-lale Site Services (LSS) served cooked meals for each of the evacuees during their stay at the hall.

M&R and Alstom have procured blan-kets that will be distributed to affected families.

Support is also being provided to farmers in the Baviaanshoek area.

Sarah Maxwell, Medupi CSI manager overseeing Medupi relief efforts said that traditional leaders were informed about the project’s presence the area and that Eskom is willing to assist any families being impacted by the floods.

The municipality is providing security guards on a 24/7 basis and have also delivered two tanks of potable water.

Once the situation is declared safe, some Medupi contractors pledged to provide support when families move back into their homes.

“I think we will need to do structural repairs and provide assistance to make these homes habitable. We are thankful once again that our construction contrac-tors are eager to assist in this regard,” added Maxwell.

So far, close to 3000 people were evacuated during the floods in the Lim-popo area.

LEPHALALE - Te danke aan ‘n hele lys helde is sowat 1 500 mense verlede week ontruim weens vloede in die Lephalale omgewing. Meer as 200 mense wat vas-gekeer was is vir twee weke lank voorsien van kos en voorraad.

Die lys van mense wat gehelp en geskenk het, is baie lank. Min mense weet egter van die handjie vol wat hulle eie lewens gewaag het om die vierpotiges in ons gemeenskap te help. Altesaam veertien honde is gered en meer as 80 diere is verlede week by die DBV in Lepha-lale tydelik gehuisves toe hul base inderhaas weens vloede moes ontruim.

Mariaan Wentzel van die DBV in Lephalale het ‘n vasberade span agter haar gehad om te sorg dat die diere veilig is.Hulle is Lenie Strydom; Karisma en Luane van der Neut; Mariaan Wiid; Deir-dre Meyer; die Lamprecht gesin (Werner, Liezel, Nicholas en Ruan); Nicoleen Joubert en die manne met die geel Toyota bakkie.

Die DBV bedank graag almal wat ‘n bydrae gemaak het deur kos te skenk. Die skenking van ‘n splinter nuwe wasmasjien het gesorg dat kombers skoon bly.

Mens se beste vriend ook gered van vloedwaters

Regs: Liezel, Nicholas en Ruan Lamprecht en Luane van der Neut versorg die klein baba hondjies. In die agtergrond dra Mariaan Wiid die mamma hond wat Vrydag net buite Lephalale gered is.

Deidre Meyer en Karisma en Luane van der Neut met een van die honde wat uit die vloede gered is.

Page 3: Nn 21 3 web issuu

21 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

“Die omgewingsimpakstudie verslag is op baie persepsies en wanopvattings geskoei. Ons kan maar net hoop dat daar genoeg water in die vloedvlakte is om die rivier se verhouding met die grondwater te laat deurskemer,” het die Nyl Aksiegroep se regsverteen-woordiger, Emile Honiball Woensdag opgemerk.

“Die rivierbed is baie droog en die water is nog besig om oral in te loop. Dit is jammer dat hy so laat in die jaar eers afkom, want ons kanse op reën om die rivier behoorlik in vloed te kry is skraal so na aan die einde van die reënseisoen,” het Honiball gesê. Hy meen die rivier het nou maar net begin vloei en is nie in vloed nie.

CP van der Walt wat op die Spring-bokvlakte langs die Nyl boer stem saam. “Hierdie is beslis nie ‘n vloed nie, die Nyl vloei wel, maar baie rustig en is na ‘n week reeds besig om af te neem.”

In hierdie stadium hoop die gemeenskap van Mokopane en om-liggende gebiede dat daar nog water van Modimolle se kant af op pad is, nie net vir die doel van die myn se impakstudie nie, maar omdat die rivier so onlosmaaklike deel van die omgewing se karakter is.

Vir meer inligting en agtergrond oor Sylvania Mining se planne in die Nyl vloedvlakte buite Mokopane, kan u Noordelike Nuus se webwerf besoek by www.noordnuus.co.za en die woorde 'Nyl' of 'Sylvania' in die Soek-blokkie intik.

Kan water die Nyl red?... van bl. 1

Keeping track of airtimeIn an effort to curb a new trend among armed robbers, police have implement-ed a new system whereby shops have to maintain a register of the airtime stock they hold and sell.

This explained Lt.Kol. Izaac Man-tjane at last Wednesday’s community policing forum meeting, would help police identify stolen airtime sold on the streets.

According to Mantjane more armed robbers are stealing airtime - a com-modity that is easy to sell on the streets for instant cash.

Being able to identify stolen airtime when it is sold on the streets, he said, would be of great benefit to the police in resolving cases. He implored shop-keepers to log new airtime stock in their registers the minute new stock is bought and to tick it off when it is sold.

“Once it is registered in this way, airtime becomes traceable and we can produce documented evidence in court when prosecuting these criminals,” Mantjane said.

He explained that while smaller dealers have to keep track of their stock through filling out their registers, larger stores that deal with significant volumes of airtime will have a different system.

Spaza owners to help fight corruption Mokopane Visible Policing Commander Lt.Col. Isaac Mantjane last Wednesday hosted the first business forum meet-ing with mainly spaza shop owners in Mawhelereng and Mokopane.

He urged business people to come forward and report corrupt policemen and women who try to extort gifts or bribes from them. “You don’t have to give a policeman who comes to your business anything and you don’t pay fines direct to a policeman or woman,” Mantjane said. He added that anyone should phone him im-mediately if any police member makes an untoward request or demand.

But, he issued a stern warning that shop owners should make sure they don’t fall foul of the law.

“Stick to the operating hours that are stipulated by your business permit and maintain the new airtime registers (also see article: Keeping track of airtime) the police have implemented,” he said.

Two killed in accidentLEPHALALE – Two people were killed on Friday when a car reportedly skipped a red traffic light at the intersection of Wells and Nelson Mandela Avenue at around 23:00.

According to W.O. Frans Mokoena three cars were involved in the accident and several people were injured and taken to hospital. Concerns were raised this week by the community about drivers who do not adhere to traffic regulations.

Residents are concerned about the high rate of accidents at the specific intersec-tion. A traffic light was installed at the intersection last year to reduce the risk for motorists in the area.

Magda Glover van die Departement van Arbeid het verlede Woensdag tydens die Mokopane gemeenskapspolisiëringver-gadering haar kommer as inwoner uit-gespreek oor die feit dat die dorp in die toekoms tussen 00:00 en 02:00 in die oggend aan beurtkrag onderbrekings onderworpe kan wees. “Dit is juis die tyd wat inbrekers op hul aktiefste is,” het sy gesê.

Glover wou weet of die plaaslike polisie planne in plek het om seker te maak sulke kragonderbrekings word nie misbruik deur kriminele nie.

Lt.Kol. Izaac Mantjane, sigbare

Waak teen beurtkrag misdaad hoor forumpolisiëringbevelvoerder, het gesê die polisie neem kennis van hierdie ure en hoewel daar nie tans beurtkrag toegepas word nie, sal patrollies verskerp word, sou Mokopane tydens hierdie ure aan kragonderbrekings blootgestel word.

“Die polisie het reeds ‘n spesiale op-erasie program wat in die oggendure van 00:00 tot 05:00 geïmplementeer word, maar ons sal ekstra moeite doen om meer sigbaar te wees tydens kragonderbre-kings,” het Mantjane verseker.

Hy het gesê die polisie sal ook met buurtwagte skakel om seker te maak hulle is gereed vir moontlike kragonderbrekings.

By verlede week se Gemeenskaps-polisiëring vergadering in Mokopane het ‘n verteenwoordiger van die departement van omgewingsake die nuwe jagseisoene en vrystellings soos Desember in die Staatskoerant gepubliseer aan lede van die gemeenskap voorgehou.

Grondeienaars mag regdeur die jaar jag maak op bobbejane, blou-ape, rooikatte, kolhase, vlakhase, koedoes en rooibokke. Dieselfde geld vir blouwildebeeste en wa-terbokke behalwe dat hierdie twee spesies nie op kleinhoewes in die Mokopane, Letaba en Polokwane distrikte gejag mag word nie.

Bosbokke mag deur grondeienaars wettig gejag word sonder permitte tus-sen 1 Mei en 31 Julie, maar ook nie op kleinhoewes in die Mokopane, Letaba en Polokwane-distrikte nie.

Só lyk nuwe jagseisoene en regulasies

Jagters wat hierdie plase besoek om te jag moet egter permitte uitneem vir die jag en ook vir die vervoer van kar-kasse van hierdie spesies. Hulle mag ook net tydens jagseisoene soos in die Staatskoerant uiteengesit jag. Vir kol-hase, vlakhase, grysduikers, koedoes en rooibokke strek hierdie seisoen in Limpo-po nou van 1 Mei tot 31 Julie. Dieselfde seisoen datums geld vir bosbokke, maar hulle mag nie op kleinhoewes in die Mo-kopane, Letaba en Polokwane distrikte gejag word nie. Blouwildebeeste en wa-terbokke mag ook deur besoekende jag-ters op plase gedurende hierdie seisoen gejag word, behalwe op kleinhoewes in die Letaba-distrik.

Hierdie wetgewing affekteer nie jagplase wat vrystelling van die jagwet-gewing geniet nie.

Page 4: Nn 21 3 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 21 MARCH 20144

PROPERTY TO RENT!• 4 BEDROOMS• 4 BATHROOMS• Large Open Plan Entertainment, Dining & Braai area• Open plan kitchen• 2 Double Garages• 24 Hour Security

R25 000.00 /monthCALL TODAY TO AVOID DISAPPOINTMENT!

TEL: 014 763 7945

Nadat omtrent 200 inwoners van die Baviaanshoek-omgewing vir meer as twee weke lank in hulle huise vasgekeer was weens vloede, het die water uiteindelik hierdie week begin sak. Teen Woensdag was daar nog net 15 families vasgekeer.

Hoewel nog reën Maandagaand geval het, kon inwoners met viertrek voertuie Dinsdagoggend begin om families met skoolgaande kinders en werknemers wat by die werk moes uitkom te ontruim. Woon-stelle in die dorp is deur Murray & Robberts aan die families beskikbaar gestel. Char-main Robbertse, wat as deel van die Cup-cakes ('n groep vroue van Lephalale wat liefdadigheidswerk doen) die ontruiming gekoördineer het, vertel dat sommige van die inwoners deur die rivier moes swem. “Een van die inwoners wat ontruim is, is ‘n vrou wat 20 weke swanger is, sy het vertel hoe sy deur die rivier gestap het met gewapende mans aan beide kante om hulle van krokodille te beskerm. Hulle moes ook met vierwielfietse geneem word tot waar ‘n viertrek voertuig hulle tot in die dorp kon neem.”

Nog iemand wat baie betrokke was by die koördinering en verspreiding van voor-rade is Jenny Gouws van Baviaanshoek. Toetse hierdie week op klein Linke Nel

het bevestig dat sy vir die eerste keer sedert sy 11 maande gelede met kanker gediagnoseer in remissie is. Haar ma René, het Woensdagoggend die goeie nuus met familie en vriende gedeel waar sy, Linke en Marco tans in Australië is vir behandeling. Die dokter daar gaan steeds voort om haar te monitor en sy sal ook steeds chemoterapie kry. ‘n Konsert word beplan ten bate van Linke se behandeling op 29 Maart op EHS se atletiekveld. Gaskunstenaars is Gerhard Steyn, Karlien Husselman en Rochelle Jacobs. Volg gerus Linke se vordering op die Facebook blad Little Linke Love.

Herstelwerk begin aan WitkoppadSy vertel dat die modder dit hierdie week baie moeilik gemaak het om by almal uit te kom. “Ons kan maar sê ons het hierdie week met fase twee begin. Dit is nie meer die water nie, maar eerder die modder wat ons nou wil kniehalter, maar ons bly posi-tief en ons praat mekaar moed in,” het sy Dinsdag per satellietfoon aan Noordelike Nuus gesê.

Sy vertel dat Leon Fourie – die plaas-like besigheidsman, wat daagliks voorrade met sy helikopter na hulle toe gevlieg het, Saterdag begin het met herstelwerk aan die Witkoppad. “Alhoewel ons nou kan deurry is daar nog mense wat vasgekeer is. Plek plek kan ons net met vierwiel-motor-fietse ry. Daar waar ons glad nie kan ry nie stap ons om kos en voorraad aan almal uit te deel.”

Voorsitter van die De Hoek gemeenskap, Connie Gouws, het ook die week ‘n beroep gedoen op inwoners om nie onnodig die Witkoppad te gebruik nie. Baie mense het die naweek probeer deurry om net weer vas te sit. Dit rig baie skade aan, ons vra mense om geduldig te wees totdat die pad herstel is.

Die De Hoek gemeenskap bedank graag elkeen wat 'n bydrae gemaak het die afgelope twee weke om te verseker dat hulle kos, water en voorrade het. Daar was verskeie inwoners wat met bote rivier langs gery het om voorrade te vervoer. Verskeie mense was ook betrokke by die insameling van kos en voorraad vir die doel. Dankie aan elke besigheid en onderneming wat skenkings gemaak het. Noordelike Nuus kliënte wat bygedra het was Choppies, OK, One Stop,

Drimac, Fruit and Veg City, Doringhoek ontwikkeling, Oasis, Drs Emslie, Carbo Slaghuis, Speedy, LA Sport, Talisman, Lep-halale Toerisme, Sasko, Lephalale Gas en Plastic Box. Dankie ook aan almal wat tans besig is om die pad te herstel.

Klein Linke is in remissie!

Page 5: Nn 21 3 web issuu

21 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

EXTENDED ECLIPSE PAINT 20LT WHITE & CREAM

R129.00

DURAROOF TILE

HARDBOARD DOOR

R51.50

R149.99

DEALS

IGNITE INSTANT LIGHT R39.99

4 BURNER GAS BRAAI40020136

R4799.00

IGNITE

CHARCOAL

R29.99

FIREPLACES

NOW INSTORE

RAINBOW BROOMFibre w/h

Steel LEAF RAKE Plastic

2 LEVER LOCK SET

R49.99R45.95R11.50R49.99

GARDEN RAKE

120W SOLAR PANELSSP/120W

SOLAR JARS14560

R1740.00

80W & 240W ALSO AVAILABLE

R189.99

PRICES VALID UNTIL 24TH MARCH 2014

BOX INCLUDED

ANGLE GRINDER 115MMF0159030AA

IMPACT DRILL 500W 13MM F0156002CA

R299.99

ROTARY HAMMER DRILL1250WMCOP1595

R999.00WAS

R1250.00

R299.99

c/o Nelson Mandela Dr. & Van Heeden Street - Mokopane

T: 015 491 3177

Ismails Hardwarehouse will attempt to have sufficient advertised stock available to meet consumers’ demands & will be able to supply stockif stock is sold out unless limited quantities are advertised. We ensure that all advertisements are correct. If a mistake occur we will display the correct price instore. All prices include Vat.

More deals instore

Page 6: Nn 21 3 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 21 MARCH 20146

PROPERTY TO RENT!• 5 BEDROOMS• 5 BATHROOMS• Spacious Entertainment, Dining & Braai area• Open plan kitchen• Double Garage• Car Port • 24 Hour Security

R25 000.00 /monthCALL TODAY TO AVOID DISAPPOINTMENT!

TEL: 014 763 7945

Pietersburg TakSchoemanstraat 34PolokwaneTel: (015) 291 1648

Louis Trichardt TakBurgerstraat 93Maranata SentrumLouis TrichardtTel: (015) 516 0801

AVB NOORDELIKE NORTHAN NEWS 1

Ons is hier vir jou

Die lewe mag wel oor die reis gaan...

...maar dit gaan ook oor hoe jy klaar maak.

Met bykans 100 jaar ondervinding in begrafnis- versekering en begrafnisdiens, verseker AVBOB dat daar goed na jou en jou geliefdes omgesien sal word.

KRY TOT R4000 KORTING OP ‘N BEGRAFNIS

Alle lewens wat deur ‘n AVBOB-polis verseker is kwalifiseer vir gratis vervoer van die oorledene in Suid-Afrika en tot R4000 korting op ‘n begrafnis op voorwaarde dat die begrafnis deur AVBOB Begrafnisdiens uitgevoer word.

Terme en voorwaardes geld.Onderlinge Versekeringsgenootskap AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer.

Vir meer inligting kontak ons

Op 1 Maart hierdie jaar het ons Kieron Herman Lloyd - ‘n broer, seun, man, pa, vriend en kollega aan die dood afge-staan na ‘n motorongeluk in Pretoria.

Ons will graag die Martins Mokopane Begrafnis Ondernemers bedank vir puik diens wat hulle verskaf het. André en Carin de Lange julle is opreg van hart en was vir ons ‘n groot steunpilaar deur ons tyd van rou.

André het ons bygestaan van die eerste oproep tot die uitkenning en besig-tiging van my oorlede broer en laastens totdat ons hom tot rus neergelê het. Martins was stiptelik en professioneel in alle aspekte en baie behulpsaam. André en Carin was daar vir alles van advies tot emosionele bystand, ons verlies het hulle verlies geraak. Dis nie die groot goed wat tel nie maar die klein goedjies wat vir ons baie beteken het en altyd onthou sal word.

Martins Mokopane het vir die kinders opvoedkundige leesmateriaal gegee wat

Kom raak betrokkeDie Noodforum het geen bekendstelling nodig in Potgietersrus nie. Die afgelope tien jaar bedien ons die gemeenskap deur te fokus op veral armoede ver-ligting.

Kos en basiese behoeftes word weekliks voorsien aan gesinne, soos ook deur ander organisasies in ons dorp. Dit los egter nie die probleem van armoede en werkloosheid op nie.

Verskeie opleidingsprogramme is al geloods, maar daardie persoon gaan huis toe met die inligting en kan steeds niks daarmee doen nie omdat daar nie fondse of toerusting is om dit in ‘n werk-skepping geleentheid te omskep nie. Die doel van hierdie projek is dan juis om op te lei, werk te verskaf en ‘n inkomste daarmee te genereer.

Werkloosheid lei tot armoede, geweld, diefstal, misdaad, dwelm en alkohol misbruik, wat die toekoms van ons land net donker maak.

Trevor Manuel het gesê:”Joblessness goes to the core of the well-being of our society. It destroys people’s dignity; it eats away the fabric of our communities; it means hunger and poverty; it denies people’s opportunities, and it robs chil-dren to be children, their right to dream and to have a future.”

Die vraag is net: wat doen ons daaraan? Of staan ons maar eenkant en hoop dinge word beter, want so iets kan tog nie met my gebeur nie…….

Met die projek kan ons armoede bekamp. Ons kan kos op die tafel vir werkloses bring en mense uit die dieptes van hul armoede en moede-loosheid lig. Ons kan weer hoop en betekenis bring, sonskyn en vreugde waar alles so wanhopig lyk.

Die enigste oplossing vir werk-loosheid en armoede is om werk te skep. Werkskepping vorm die brug tus-sen hoër lewensstandaarde en ekono-miese groei, ook in Potgietersrus. Elkeen in ons gemeenskap kan ‘n verskil maak. Fondse, skenkings, idees en in-sette is nodig om dit ‘n sukses te maak.

Ons nooi u uit om betrokke te raak en ‘n verskil te maak in ander se lewens. Kom deel jou talente of idees Woensdagaand 18:00 op 16 April 2014 tby die Hulp en Hoop Gemeen-skapskerk by no. 18 H.F. Verwoerd straat in Mokopane.

Navrae kan gerig word aan die Mo-kopane Noodforum, tel: 015 491 2506 of 015 004 2562.- Die Mokopane Noodforum bestuur wil u ook graag hartlik uitnooi na ons Jaarlikse Lede vergadering wat sal plaasvind op 26 Maart 2014. Mokopane Noodforum by no. 136 Thabo Mbeki straat om 18: 00

Potties dorpsmarkDie NG Hulp en Hoop Gemeenskapskerk hou Saterdag, 29 Maart, ‘n dorpsmark.

Stalletjies open om 09:00. Kom eet ’n heerlike boere-ontbyt of ondersteun een van die ander stalletjies! Daar is heerlike gebak, speelgoed, handewerk- en kun-sitems.

Die hele gemeenskap word by die mark betrek. Bespreek jou stalletjies by die Kerkkantoor teen R50 per stalletjie (bring jou eie gazebo, tafel en stoel). Vooraf goedkeuring vir stalletjies moet verkry word, aangesien daar nie uitstallers kan wees met dieselfde produkte nie.

Stalletjie-besprekings en navrae kan gedoen word by die Kerkkantoor in Verwo-erdstraat of by 015 491 3537.

Konsert ten bate van LinkeDie konsert ten bate van klein Linke Nel wat verlede jaar gediagnoseer is met ‘n seldsame vorm van Leukemie word steeds vir 29 Maart in Lephalale beplan.

Die konsert sal weens die vloed nie by die Junction gehou word nie, maar wel op Hoërskool Ellisras se atletiek veld.

Gerhard Steyn, Karlien Husselman en Rochelle Jacobs is die gaskunstenaars. Dit begin om 17:30 en toegang beloop R80 per volwassene en R40 per kind. Voorskoolse kinders se toegang is gratis. Bring stoele en komberse.

Verversings sal te koop aangebied word.

Kaartjies is beskikbaar by Safari Biltong, Quality Sport, Koedoe Apteek, The Junction en Hanette Nails. Vir meer inligting kan u gerus Aletta Roos skakel by 082 574 2342.

Come meet the people behind the mineMokopane Chamber of Business Mem-bers are invited to attend a networking meeting on 27 March at 18:15 to at Is-mail’s Hardwareouse.

The Chamber the Mogalakwena Plati-num mine will be inviting all contractors who supply services to the mine as guests.

This will afford local businesses an opportunity to network with contracting companies of the mine.

The guest speaker will be Mogalakwena Platinum mine manager, Richard Cox. Please feel free to invite any non-chamber members to this networking opportunity.

Please RSVP before/on 25 March at the chamber’s office 015 491 8458 (8:00 – 13:00) or email me [email protected].

Dankie vir puik dienshulle sal help met die afsterwe van hulle pappa en help verstaan hoekom dit gebeur het. Ons het verversings ontvang vir die aand om eet sodat ons nie eers oor voedsel hoef te bekommer nie.

Die begrafnis was in dieselfde aand ge-reël nadat ons hulle gesien het en ons het presies geweet wat die rekening sal wees en geen verskuilde of onverwagte kostes het vir ons gewag nie.

Hulle woord is hulle eer dit wat hulle sê doen hulle plus meer.

Ons kan hulle nie meer bedank vir hulle opregtheid en eerlikheid nie. Vir hulle gaan dit nie oor die geld nie, maar die menslikheid en diens wat hulle lewer.

André en Carin julle het in ons Lloyd gesin se harte gekruip en ons is Martins Mokopane innig dankbaar vir wat julle ge-doen het.

Ons wens julle al die voorspoed en geluk toe op die pad vorentoe. Gaan voort met julle wonderlike werk en diens.- Ike Lloyd – Lloyd familie

4x4-dag by Balke toeDie Balke Toe 4x4 dag sal Saterdag plaasvind nadat dit verlede naweek weens die vloed uitgestel is. Ver-rigtinge begin 08:00 en inskrywings per voertuig beloop R250. Toegang vir toeskouers is gratis.

Kom geniet die dag saam met ons. Kroeg en groot braai area met braai geriewe is beskikbaar. Aktiwiteite soos swem, “paint ball” skiet en “volley-ball” gaan verseker dat die dag vir almal groot pret gaan wees.

Briewe / Letters

Page 7: Nn 21 3 web issuu

21 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

A New Dimension In Used Cars

MODERN41 Thabo Mbeki Drive / Weg Mokopane, 0600FSP: 28260Email: [email protected]

Tel: 015 491 2141 Faks/Fax: 015 491 2125 PI: 082 390 5185 Hein: 079 528 1863 Arnold: 084 730 0332Hendrik: 082 510 3182

MOTORS

Alle voertuie verkoop met ‘n padwaardigheidsertifikaat. Meganiese waarborg opsioneel.

GOOD PRICES & GREAT QUALITY

1994 BMW 520i, ONE OWNER

37 000R 63 000R

1999 MERC BENZ E280 A/T, EXCELLENT

105 000R

2002 MERC BENZ SLK 200 KOMPRESSOR

119 900R

2004 MITS PAJERO 3.2 DID A/T, NEAT

65 900R

2006FORD FIESTA 1.6 TDCI, NEAT

59 900R

2006 NISSAN HARDBODY 2.4 LWB, NEAT

73 500R

2006 HYUNDAI SONATA 2.0 GLS, EXCELLENT

159 900R

2006 TOYOTA HILUX 3.0 D4D, D/C, EXCELLENT

2006 TOYOTA HILUX 4.0 V6 A/T, 4x4 D/C, EXCELLENT

159 000R 229 000R

2006 TOYOTA PRADO 4.0 VX A/T, FSH,EXCELLENT

119 000R

2006 VOLVO XC90 2.0 A/T, NEAT

2007 TOYOTA COROLLA 140I, A/C, P/S

69 000R

2007 CHEV LUMINA V8 6.0, S/S

149 900R

2007 TOYOTA HILUX 3.0 D4D D/C, NEAT

149 500R 169 500R

2007 TOYOTA HILUX 4.0 V6 A/T, 4x4 D/C, EXCELLENT

119 000R

2007 TOYOTA LEXUS 2.0, EXCELLENT

2008 MERC BENZ 320 GL,CDI, EXCELLENT, FULLHOUSE

369 000R139 500R

2008 AUDI A4 2.0 TDI B7, FSH, EXCELLENT

2008 NISSAN LIVINA 1.6 ACENTA, NEAT

69 500R

2008 NISSAN MURANO 3.5 V6 A/T, EXCELLENT

189 000R

179 500R

2008 TOYOTA FORTUNER 3.0 D4D, EXCELLENT

69 500R

2008 TOYOTA YARIS T3 PLUS, NEAT

59 900R

2009 FIAT PALIO 1.2 ACTIVE, 69000KM - BARGAIN!

2009 FORD BANTAM 1.3 XL, A/C

69 000R

189 000R

2009 MERC BENZ C180 KOMPRESSOR BLUE EFFICIENCY - SAVE R47000

289 900R

2009 VW CARAVELLE 2.5 4MOTION, FSH, EXCELLENT

99 500R

2011 CHEV CORSA 1.4 PU, A/C, EXCELLENT

2011 FORD FIGO 1.4 TREND, LIKE NEW, 20000KM

98 500R 123 500R

2011 TOYOTA AVANZA 1.5 S/X, 67000KM, EXCELLENT

97 800R

2008 VW JETTA 1.9 TDi, NEAT

Page 8: Nn 21 3 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 21 MARCH 20148

LOCALITY: Waterberg FET College (Limpopo Province) - Central Office (Mokopane), IT and Computer Science Centre (Mahwelereng), Business Studies Centre (Mahwelereng), Engineering and Skills Training Centre (Lebowakgomo), Hotel School (Mokopane) and Rooywal Farm (Sterkrivier).TENDER REQUIREMENTS: * Bidder must be 18 years old or above. * Be a South African citizen * Have a registered business for a specific service/supply. * Have an original and valid Tax Clearance Certificate for the business from SARS. * The certificate should not be more that 12 months old from the date of issue to the time when the bid closes. * One tender per company * If you are in the Security Business, your company should be registered with the Security Industry Regulatory Agency (SIRA). TENDER DOCUMENTS: * Tender documents can be bought only on Tuesday and Wednesday, 25 and 26 March 2014 from Waterberg FET College, Central Office, 36 Hooge Street, Mokopane during working hours (09:00 - 14:00) against payment of a non-refundable amount. * Limited tender documents will be available for those who buy first. * Only cash will be accepted. * Submit original tender documents (signed in black ink) together with Valid Tax Clearance Certificate, BEE Certificate, Company Profile and copy of CK document sealed in an envelope marked for example: “Supply and Delivery of IT and Computer related service, Tender no: WFC07/2014” in the Tender Box at Waterberg FET College, Central Office, 36 Hooge Street, Mokopane. * The adjudication of tenders will be based on a preferential point system in accordance with Preferential Procurement Regulations 2011. * Tenders must have the necessary skills, experience and capacity to perform the required work. * The College reserves the right not to accept the lowest or any tender. * The College reserves the right not to inform an applicant concerning the outcome of any tender.

CLOSING DATE FOR SUBMISSIONS: Friday, 11 April 2014 at 14:00Enquiries: Mr George Langa, Tel no: 015 - 491 8581/8602 or [email protected]

WATERBERG FET COLLEGE HEREBY INVITES TENDERS FROM EXPERIENCED AND SUITABLY QUALIFIED SUPPLIERS

FOR THE PROVISION OF THE FOLLOWING SERVICES/SUPPLIES

BID NOWFC10/

2014

DEBT COLLECTIONInvitation for Debt collection proposals for the Waterberg FET College Period: 01/05/2014 to 30/04/2016

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNTR100 refundable

Non-

BID NOWFC01/

2014

SECURITY SERVICESTwenty-four hour armed security services at Waterberg FET College: Central Office, Business Studies Centre, Engineering and Skills Training Centre, Hotel School, IT and Computer Science Centre and Rooywal Farm.Period: 01/05/2014 to 30/04/2015

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNT

R100Non-

refundable

BID NOWFC02/

2014

CLEANING MATERIALS AND EQUIPMENTSupply and delivery of cleaning materials and equipment at Waterberg FET College: Central Office, IT and Computer Science Centre, Business Studies Centre, Engineering and Skills Training Centre and Hotel School.Period: 01/05/2014 to 30/04/2015

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNT

R100Non-

refundable

BID NOWFC03/

2014

STATIONERYSupply and delivery of stationery at Waterberg FET College: Central Office, IT and Computer Science Centre, Business Studies Centre and Engineering and Skills Training Centre.Period: 01/05/2014 to 30/04/2015

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNT

R100Non-

refundable

BID NOWFC04/

2014

PERISHABLE PROVISIONSSupply and delivery of perishable provisions (eggs, cereal, stewing beef (cut into cookable pieces), fruits and vegetables, chicken etc. at Waterberg FET College: Central Office, Engineering and Skills Training Centre, IT and Computer Science Centre and Hotel School.Period: 01/05/2014 to 30/04/2015

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNT

R100Non-

refundable

BID NOWFC07/

2014

COMPUTERSupply and delivery of IT and computer related equipment and services.Period: 01/05/2014 to 30/04/2015

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNTR100 refundable

Non-

BID NOWFC05/

2014

GROCERIESSupply and delivery of groceries at Waterberg FET College: Central Office, IT and Computer Science Centre, Business Studies Centre and Engineering and Skills Training Centre.Period: 01/05/2014 to 30/04/2015

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNTR100 refundable

Non-

BID NOWFC08/

2014

OFFICE FURNITURESupply and delivery of office furniture for the Waterberg FET College new Central Office. Compulsory site visit. Date: 27 March 2014. Time: 09:00 - 13:00. Venue: Cnr of Thabo Mbeki and Totius street (new Central Office building)

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNTR150 refundable

Non-

BID NOWFC09/

2014

ELECTRICAL AND AIR CONDITIONING MAINTENANCEWaterberg FET College:Science Centre, Business Studies Centre, Engineering and Skills Training Centre, Hotel School, Rooywal Farm. Period: 01/05/2014 to 30/04/2015

Central Office, IT and Computer CLOSING

DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNTR100 refundable

Non-

BID NOWFC06/

2014

PHOTOCOPIER MACHINESSupply and maintenance of photocopier machines for the Waterberg FET College - ALL College Sites.Period: 01/05/2014 to 30/04/2017

CLOSING DATE

11/04/2014

TENDER AMOUNTR150 refundable

Non-

Om die kampvuur...

Melt van der Spuy

Servaas is iemand so tussen-in. Hy kan sonder ’n paar gemaklikhede leef, maar dit gaan maar tande kners om sonder sy “duiwelskassie” te kamp. Hy kan nie leef sonder sy Sewende Laan en sport nie.

Dis dié wat hy besluit het hy kry vir hom so klein TV-skottel vir die uitkamp. Hy koop spesiaal ’n kamera-driepoot wat toe ’n skottel-driepoot word en ’n week voor hy weer gaan kamp, besluit hy die oggend hy moet darem die spulletjie toets sodat hy nie by die kampplek soos die stompste potlood in die pakkie lyk nie.

“Kyk.” vertel Servaas my die storie, “kom dit by tegniese goed het ek tien duime en elkeen vat sy eie koers.”

“Ek het my klein TV’tjie opgestel, die drie drade, rooi, wit en geel in die TV’tjie

Die ‘skottelse’ ding!gedruk, die ander punte van die drade in die dekodeerder, die ellelange skotteldraad in die dekodeerder en die ander punt in die skottel. Toe’s ek reg vir TV kyk.”

Ek kyk fronsend na hom: “Moenie vir my sê jy het sommer so met die eerste slag die sein gekry nie. Dis beginner’s luck.”

Servaas vryf deur sy hare en ek weet hy wil nou verder vertel, maar homself nie in ’n swak lig stel nie.

“Die sein het later gekom,” sê hy kortaf. “Hoeveel later?”

“Man, net later. Luister eers verder. Jy kry so klein oorpluisie by en die instruks-ies sê daar is so ’n eentonige geskree en as die toonhoogte daarvan verhoog, kry jy sein. Laat ek jou vertel, ek dink net ’n ou met een dowe oor en anderkant ook niks, sal daai verhoging kan hoor. Vir my

bly alles dieselfde. Ek sien toe ek gaan nie regkom nie en sit af winkel toe waar ek die ding gekoop het. Daar vat die slim man-netjie agter die toonbank my buitekant toe, draai die skottel so effens, druk die pluisie in my oor en sê: ‘Luister net goed en oom moet my sê as die toonhoogte hoër word.’"

“Ek hoor toe wragtig die verskil. Ek maak my goeters bymekaar en laat waai huis toe. Daar gekom, sit ek die skottel presies soos die mannetjie gesê het en luister. Nie ’n dooie se verskil nie. Dis net een lang gekerm op dieselfde toonhoogte.

“Ek sê jou, ek spook met daai pluisie tot omtrent skemer. Toe gooi en tou op en sê vir my aller-enigste ek gaan die hele lot aan die pandjieswinkel verkoop.

“Met dié hou Herman voor my huis stil. Hy kyk net die klomp drade en my deurmekaar hare so een keer en sê: “Lyk my jy is nou so befoeterd selfs die duiwel hol weg. Gee laat ek sien.

“Hy stap nader, vat die TV se remote en druk ’n knoppie daarop. Die menu verskyn en hy kry so snaakse trek om sy

mond. Hy druk die ‘AV’ knoppie en ek wou nog vra wat hy doen, toe begin daai TV’tjie scan dat dit bars.

“Toe, daar is jou sein”, sê Herman. ”Hou die ding op AV.” Ek moet sukkel om my lag te hou: “Jy spook die ganse Saterdag en al die tyd is die TV op die verkeerde instelling. Het jy dit nie gecheck nie?

Servaas kyk net so skuins na my: “Daaroor praat ons mos nie.”

Potgieters CVO vier 20 jaar!Leerlinge, ouers, onderwysers en oud-leerling van die Potgietersrus CVO skool het die afgelope naweek die skool se 20ste bestaansjaar gevier, eers met 'n deftige gala-aand wat Vrydag in die skool-saal aangebied is en toe met 'n potjiekos-kompetisie Saterdag op die skoolterrein.

Huidige ouerraad voorsitter, Ettienne Potgieter het die gaste verwelkom.

Daan van der Merwe een van die skool se oud-ouers het 'n arendsvlug-oorsig oor die afgelope 20 jaar aangebied.

Salie Van der Wal het die skoollied geskryf en daarvoor is hy Vrydagaand vereer met 'n geraamde afdruk van die lied

Page 9: Nn 21 3 web issuu

21 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 9

PROPERTY TO RENT!

R50 000.00 /monthCALL TODAY TO AVOID DISAPPOINTMENT!

TEL: 014 763 7945

• 4 BEDROOMS• 4 BATHROOMS• Large Open Plan Entertainment, Dining & Braai area• Open plan kitchen• 2 Double Garages• 24 Hour Security• FULLY Furnished

Ons IS Glas

mobile PG Glass LephalaleTel: 014 763 3953Epos: [email protected] Lee Str, Winkel nr 3

Hier is die laerskoolleerlinge van Potgietersrus CVO skool wat die naweek aan die BCVO nasionale atle-tiekkampioenskappe in Sasolburg gaan deelneem. Noordelike Nuus wens al hierdie leerders sterkte toe.

CVO atlete gaan SA’s toe

Bo: Hierdie hoërskool leerders van Potgietersrus CVO skool gaan hierdie naweek, 21 en 22 Maart aan die nasionale BCVO skole atletiekkam-pioenskappe in Sasolburg deelneem.

Page 10: Nn 21 3 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 21 MARCH 201410

Page 11: Nn 21 3 web issuu

21 MARCH 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 11

Page 12: Nn 21 3 web issuu

Marnus is Limpopo kampioen!Die Limpopo Muurbalkampioenskappe is die naweek 14-16 Maart in Polokwane aangebied. Die naweek het uitstaande gehalte muurbal opgelewer met tussen 33 spelers wat meegeding het om as wenners uit te tree. Vier spelers van Mokopane muurbalklub (drie mans en een dame) het deelgeneem. Christiaan Labuschagne (Polokwane) en Marnus Janse van Rensburg (Mokopane) het dit in ‘n naelbyt finaal uitgespook vir die Mans Kampioen. Marnus het egter daarin geslaag om as wenner uit te tree. Robbert Abrahamse (8ste), Conrad Janse van Rensburg (3de) en Marnus is ook ingesluit in die span wat Limpopo gaan verteenwoordig by die SA Plattelandse Kampioenskappe wat in die Boland aangebied word. Ronel Welman (Louis Trichardt), verdedigende vroue kampioen het weer daarin geslaag om die dames afdeling te wen met Mieke Pistorius (Modimolle) in die tweede plek en Elouise Dippenaar was derde.

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

U

Wynand 083 655 2889William 083 586 5606

Z

T L B ’ SR O L L E R ST I P P E R SG R A D E R S

E X C A V A T O R SW A T E R C A R T S

L O W B E D

DZOMBOPLANTHIRE

087 150 [email protected]

• Skidsteer Loaders • Auger• Telescopic Handlers • Buckets• Mini Excavators • Trencher • All terrain Forklift • Hammer• Sweepers • Pallet Forks

Equipment Rental SA

(Ellisras branch)

Wayne van der WaltTell: 076 071 6402 (office) Cell: 071 671 0672Email: [email protected]

Big Special for February on all Skidsteers

Rina van Schalkwyk van Lepha-lale is onlangs aangewys as een van die semi-finaliste vir die Mev. Suid-Afrika kompetisie. Sy sal die enigste verteenwoordiger vanuit Limpopo wees wat op 12 April by Emperors Palace deelneem. By die spoggeleentheid sal die 22 finaliste vir die finale kompetisie aangewys word.

Rina werk tans by die Medupi kragstasie projek en is die ma van twee tiener dogters. Haar oudste, Vaughnique (17) is verlede jaar aangewys as Mej. Waterberg, Danielle (12) dra die titel van Mej. Dome Festival 2013. Sy vertel dat dit juis haar dogters was wat haar geïnspireer het om aan die kompetisie deel te neem. “Albei het verlede jaar begin met model klasse en ek het dadelik gesien hoe hulle selfvertroue groei. Saam met my man, Phillip is hulle vir my ‘n steunpilaar en dit is lekker om te weet dat hulle 100% agter my staan.”

Mev Suid-Afrika ondersteun Kansa in die stryd teen kanker en verlede jaar is meer as R300 000 vir Kansa ingesamel. Rina vertel dat die organisasie haar na aan die hart lê. “My skoonpa is onlangs oorlede aan limfklierkanker en ek is dankbaar vir die geleentheid om hierdie platvorm te kan gebruik om finansies vir Kansa in te samel.”

Die hoof beoordelaar by hiedie jaar se kompetisie is Cindy Nell-Robberts (voorma-lige Mej Suid-Afrika). Sy en ‘n span van ses beoordelaars sal op 12 April onderhoude met die semi-finaliste voer om uiteindelik die 22 finaliste aan te wys. Rina sal ook by die gala-aand geleentheid kry om haarself en haar borg voor te stel. Kaartjies vir die geleentheid kan by haar gekoop word. Besighede kan dit ook oorweeg om ‘n tafel van tien te borg. Sy is ook opsoek na persoonlike borge waarvan sy dan as ambasadeer optree. Vir meer inligting skakel gerus vir Rina by 084 414 4892. Stem ook gerus vir haar deur “Rina” te sms na 35959 (R3 per sms).

Mev SA dalk uit Lephalale

Monique is gereed vir EgipteMonique Venter van Mokopane Stoeiklub is die eerste stoeier uit dié klub wat haarself ‘n Protea stoeier kan noem. Hoewel daar al Springbok stoeiers uit hierdie klub opgelewer is, is Monique ook die eerste meisie hier wat nasionale kleure verwerf het. Sy het tydens die onlangse kadet proewe ‘n plek in die nasionale span verwerf en vertrek op 17 Mei na Egipte waar sy aan die Afrika kampioenskappe gaan deelneem.