nn 3 6 issuu

8
OORDELIKE UUS ORTHERN EWS N N Die waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice! 3 JUNE 2016 PRINT RUN: 8 000 www.noordnuus.co.za FREE / GRATIS MOKOPANE: 179 Hooge Street, Mokopane, 0600 Tel: 015 491 3082 / 061 490 0550 Fax: 086 614 6209 Email: [email protected] LEPHALALE: Cnr Dopperkiaat & Walter Sisulu, Onverwacht, Lephalale, 0557 Tel: 014 763 5132 Find us on Facebook & Twitter! Deur Helena Raats ([email protected]) BOSVELD - Hierdie week is kinder- beskermingsweek en die polisie waar- sku dat daar daagliks een kind elke vyf ure as vermis aangegee word in Suid- Afrika. Wanneer jou kind vermis word moet jy dadelik optree - die eerste uur is die belangrikste, sê Tanya Strydom van SOS Sekuriteit. In een insident Vrydagmiddag het ‘n 12-jarige leerder van Laerskool Krugerpark sy ma groot laat skrik toe hy na skool nie huis toe gekom het nie. “Die mamma het SOS gebel en was rasend van bekommernis,” sê Strydom. “Ons het onmiddellik begin soek en Facebook gebruik om vir hulp te vra en dit was verblydend om te sien hoeveel mense dadelik in hul motors geklim het en begin soek het.” Die seun is binne enkele ure by ‘n nuwe maatjie opgespoor en ‘n baie dankbare ma het SOS, Suricat en die gemeenskap bedank dat hulle gehelp het sonder dat hulle eers haar of haar kind persoonlik ken. In ‘n tweede geval het ‘n Facebook- inskrywing oor ‘n twee-jarige dogtertjie wat moontlik ontvoer is by 'n Lephalale inkopie- sentrums die dorp behoorlik aan die gis ge- had. Alhoewel die gemeenskapspolisiërings- forum en Vetus Schola glo binne minute op die toneel was, was dit gelukkig ‘n vals alarm en die kind was ongedeërd. Hou jou kind veilig “Wat as dit my of jou kind was?” het een inwoner geskryf. “Ek hoop dat as so iets ooit met my moet gebeur sal my mede-inwoners dadelik optree.” Die derde geval het ongelukkig tragies geëindig toe ‘n nege-jarige seuntjie van Mo- kopane Primary, Katlego Lesenya, glo ont- voer en vermoor is (sien bl. 3). Volgens die polisie word 77% van ver- miste kinders wel opgespoor, maar die 23% wat nie opgespoor - of te laat opgespoor word - is gewoonlik te wyte aan kriminele. Die polisie gee die volgende wenke: ¾ Sorg dat jou kind hul volle naam, ouder- dom asook jou foonnommer en adres ken. ¾ Kinders moet weet hoe om hul ouers, grootouers of die polisie te bel indien nodig. ¾ Leer jou kind om nie alleen te loop of te speel nie, bly al- tyd in ‘n groep of tussen ander kinders. ¾ Kinders moet nie alleen gelaat word by plekke waar vreemdelinge hul kan nader nie (soos parke, speelareas, win- kels of parkeerareas nie). ¾ Kinders moet nie geskenke van vreemdelinge aanvaar nie. ¾ Kinders moet nie met vreemdelinge praat nie. ¾ Kinders moet nie saam met iemand – selfs iemand wat hulle ken – gaan sonder hul ouers se toes- temming nie. ¾ Leer jou kind ‘n ‘veiligheidwoord’ wat gebruik kan word indien jy iemand moet stuur om hom of haar op te laai en hulle nie daarvan weet nie. ¾ Leer jou kind om weg te hardloop na die naaste publieke plek indien iemand hom of haar bangmaak of ongemaklik laat voel. ¾ Leer jou kind dat as hy of sy verlore raak in ‘n inkopiesentrum om na die naaste win- kelkassier te gaan en vir hulp te vra. ¾ Weet waar jou kind is ten alle tye. Maak seker jy weet wie hul vriende is.

Upload: helena-raats

Post on 31-Jul-2016

293 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Limpopo-based newspaper for Mokopane and Lephalale

TRANSCRIPT

Page 1: Nn 3 6 issuu

oordelike uus orthern ewsN NDie waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice!

3 JUNE 2016 PRINT RUN: 8 000 www.noordnuus.co.za FREE / GRATIS

MOKOPANE: 179 Hooge Street, Mokopane, 0600 Tel: 015 491 3082 / 061 490 0550 Fax: 086 614 6209 Email: [email protected] LEPHALALE: Cnr Dopperkiaat & Walter Sisulu, Onverwacht, Lephalale, 0557 Tel: 014 763 5132 Find us on Facebook & Twitter!

Deur Helena Raats ([email protected])

BOSVELD - Hierdie week is kinder-beskermingsweek en die polisie waar-sku dat daar daagliks een kind elke vyf ure as vermis aangegee word in Suid-Afrika. Wanneer jou kind vermis word moet jy dadelik optree - die eerste uur is die belangrikste, sê Tanya Strydom van SOS Sekuriteit.

In een insident Vrydagmiddag het ‘n 12-jarige leerder van Laerskool Krugerpark sy ma groot laat skrik toe hy na skool nie huis toe gekom het nie. “Die mamma het SOS gebel en was rasend van bekommernis,” sê Strydom. “Ons het onmiddellik begin soek en Facebook gebruik om vir hulp te vra en dit was verblydend om te sien hoeveel mense dadelik in hul motors geklim het en begin soek het.”

Die seun is binne enkele ure by ‘n nuwe maatjie opgespoor en ‘n baie dankbare ma het SOS, Suricat en die gemeenskap bedank dat hulle gehelp het sonder dat hulle eers haar of haar kind persoonlik ken.

In ‘n tweede geval het ‘n Facebook-inskrywing oor ‘n twee-jarige dogtertjie wat moontlik ontvoer is by 'n Lephalale inkopie-sentrums die dorp behoorlik aan die gis ge-had. Alhoewel die gemeenskapspolisiërings-forum en Vetus Schola glo binne minute op die toneel was, was dit gelukkig ‘n vals alarm en die kind was ongedeërd.

Hou jou kind veilig

“Wat as dit my of jou kind was?” het een inwoner geskryf. “Ek hoop dat as so iets ooit met my moet gebeur sal my mede-inwoners dadelik optree.”

Die derde geval het ongelukkig tragies geëindig toe ‘n nege-jarige seuntjie van Mo-kopane Primary, Katlego Lesenya, glo ont-voer en vermoor is (sien bl. 3).

Volgens die polisie word 77% van ver-miste kinders wel opgespoor, maar die 23% wat nie opgespoor - of te laat opgespoor word - is gewoonlik te wyte aan kriminele.

Die polisie gee die volgende wenke: ¾Sorg dat jou kind hul volle naam, ouder-

dom asook jou foonnommer en adres ken.

¾ Kinders moet weet hoe om hul ouers, grootouers of die polisie te bel indien nodig.

¾ Leer jou kind om nie alleen te loop of te speel nie, bly al-tyd in ‘n groep of tussen ander kinders.

¾ Kinders moet nie alleen gelaat word by plekke waar vreemdelinge hul kan nader nie (soos parke, speelareas, win-kels of parkeerareas nie).

¾ Kinders moet nie geskenke van vreemdelinge aanvaar nie.

¾ Kinders moet nie met vreemdelinge praat nie.

¾ Kinders moet nie saam met iemand – selfs iemand wat

hulle ken – gaan sonder hul ouers se toes-temming nie.

¾Leer jou kind ‘n ‘veiligheidwoord’ wat gebruik kan word indien jy iemand moet stuur om hom of haar op te laai en hulle nie daarvan weet nie.

¾Leer jou kind om weg te hardloop na die naaste publieke plek indien iemand hom of haar bangmaak of ongemaklik laat voel.

¾Leer jou kind dat as hy of sy verlore raak in ‘n inkopiesentrum om na die naaste win-kelkassier te gaan en vir hulp te vra.

¾Weet waar jou kind is ten alle tye. Maak seker jy weet wie hul vriende is.

Page 2: Nn 3 6 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 3 JUNIE 20162

LEPHALALE – George van der Hoven is ‘n man met ‘n breë kennis van oogprobleme en kontaklense en gaan beslis ‘n leemte vul in die dorp se

oogkundige gebied."Ek werk al 25 jaar in die bedryf en het

'n passie vir dit wat ek doen," het Van der Hoven verlede week gesê toe Noordelike Nuus by sy spoggerige nuwe spreekkamers langs Goldwagen in 2B Jan Lee straat gaan kuier het.

Van der Hoven het ook takke op Vaalwa-ter en Modimolle, maar na die afsterwe van sy jare lange vriend, Hendrik Kock, het hy besef dat daar ‘n gebrek aan ‘n oogkundige in Lephalale is.

Een van die areas waarin Van der Hoven spesialiseer is om vreemde voorwerpe uit oë te verwyder. Hy pas ook met groot sukses harde en sagte kontaklense, en doe nook skanderings vir lisensie doeleindes.

Sy praktyk aanvaar meeste mediese fondse en het ook gereeld spesiale aan-biedinge vir pasiënte wat nie oor 'n mediese fonds beskik nie. Hy probeer om sy pryse so laag as moontlik te hou terwyl hy steeds vir pasiënte kwaliteit produkte verskaf.

Met al sy verskillende praktyke sal Van der Hoven nie daagliks in Lephalale wees nie en moedig hy pasiënte aan om eers sy spre-ekkamer te kontak vir 'n afspraak. Sy praktyk se telefoon nommer is 014 7631380.

PROMOSIE

Nuwe oogkundige spog met ervaringBy Amanda Basson ([email protected])

LEPHALALE – The problems with the sew-age system in town is an ongoing concern for the past year. It has been an inconve-nience to residents and local businesses alike.

“My sewage problems started a few years ago and since I have had sewage spilling into my yard from a manhole outside my property every once in a while,” said Jan Janse van Rensburg, who owns Jan-né Hair salon in Snuifpeul Crescent. “The first time, the sew-age seeped into my yard a few years ago, it was so bad that the raw sewage floated up to my back door and flooded my swimming pool.”

Three weeks ago Janse van Rensburg ex-perienced a similar problem when the man-hole again overflowed. “The appalling smell caused me to lose about R5 000 in income per week,” he claims and says he had to en-dure three weeks of sewage spilling into his property before the situation was rectified. “I am not only upset by the loss of income, but I am concerned about my dog that fell ill right after the incident.”

According to Janse van Rensburg he has two small Yorkie dogs and the sick boerboel. “The Yorkies seem to be fine as I mostly kept them inside the house, but the boerboel developed sores on his legs and started to throw-up.”

A restaurant owner near the Mogol river in OR Thambo Street said that would-be-patrons left his restaurant as soon as they realized what the bad smell was. “I can’t

Sewage problems continuesay that I blame patrons for deciding to eat somewhere else, but I am losing money that will not be refunded by the municipality who I blame for the problem,” said the owner (who preferred to remain anonymous for fear of losing even more customers).

DA ward councilor Astrid Basson said that the sewage problem is unacceptable since there are far less contractors in the town compared to the past few years and the excuse that the infrastructure can’t cope with the amount of people living in the area is simply not relevant. “Residents, including businesses, failed to get any reaction from the municipality when they reported sewage problems due to a labour dispute within the municipality and the phone number that was circulated to report problems remained unan-swered at times.”

“I think that an effective reporting-and-response system is of utmost importance and should immediately be addressed with an investigation to determine who is responsible for the collapse of current services and pos-sible disciplinary steps against those respon-sible.”

The Lephalale municipality responded by saying that a service provider was ap-pointed by the Limpopo department of water and sanitation for the upgrading of the pump station near Palm Park (Pump Station 23). “The designs have been completed and the contractor should be on site within the next week,” read the statement.

On the dilapidated sewage network the municipality stated that the bulk of the in-frastructure networks in Lephalale are more than 30 years old, necessitating the mu-

nicipality to put several contracts in place for the upgrading of the sewage and water network. “The Municipality is in the process of appointing a con-tractor for the op-eration and main-tenance of all the pump stations as well as the Paarl Waste Water treat-ment plant. Previ-ous attempts to appoint a service provider failed, as contractors were non-responsive.”

Two girls (5) found murderedGILEAD – Residents have been shocked by the gruesome discovery of the naked bodies belonging to two five-year old girls hanging from a tree. The girls went missing three days before they were found on 29 May. Two men, age 24 and 31, were charged with kidnapping, rape and murder and ap-peared in the Mokerong Magistrates’s Court this week.

Workers tied up by robbersMOKOPANE – Shonalanga Milling became the latest business to be targeted by rob-bers. At midnight on 26 May. Ten suspects entered through the roof of the building. They allegedly tied up three workers at the silo to the back of the premises before ma-king off with equipment and cellphones val-ued at about R53 000.

Be careful when drawing moneyLIMPOPO – The police warn that robbers are targeting residents withdrawing large amounts of money from banks. Mokopane police spokesperson, Sergeant Irene Mas-ingi, urges residents not to withdraw large amounts of money on their own. “There are spotters inside and outside the banks notify-ing their accomplices that you are withdraw-ing a large amount of money.” She explains that the criminals target the victims by fol-lowing them and robbing them.

Be safe with your cashLEPHALALE – The Lephalale police warned members of the public to be safe when they use an ATM. “If it is in any way possible people should rather make use of electronic transfers and only withdraw a minimal amount of money from ATM’s,” said warrant officer Frans Mokoena of the Lephalale po-lice. He encouraged people not to go to an ATM alone when withdrawing big amounts and never accept help from strangers.

Truck drivers must be alertThe police warn truck- and bus drivers to be alert when they use the N1 and R101. She warns them to not stop anywhere next to the road instead of stopping at filling stations. “We have had cases where the passengers became the victim of crime after they were targeted by opportunistic robbers” explains.

Page 3: Nn 3 6 issuu

3 JUNE 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

By Helena Raats and Morakhu Kekae

MARKEN – The body of Katlego Lesenya (9), a Grade 4 Mokopane Primary learner, was found in a shallow river on Monday.

The child, who was re-ported missing on Saturday, was last seen in the company of his mothers’ boyfriend before he disappeared. Police reports state that the boy’s mother is a 38-year-old sergeant with the Mokopane Family Violence and Sexual Offences Unit.

She broke off her relation-ship with the man in question after an argument which saw him leaving with her vehicle.

Motsobane Masinga, Mzombane community representative and a friend of the family told Northern News that the mother started to worry when Katlego did not return home that evening. She called her boyfriend and asked him to return her vehicle and help her to look for the boy.

Police arrested the suspect on a charge of kidnapping in Lephalale. After appearing in court on Monday the man pointed out the area where he allegedly dumped the boy’s body. The suspect allegedly threw Katlego's body from a bridge on the Marken road be-tween Mahwelereng and Lephalale in the

Missing child found deadTinmines area.

Members of the K9-unit and the police searched the shallow river for the boy’s body and retrieved it on Mon-day afternoon.

The suspect will ap-pear in court again on 19 June.

Masinga says that the family is distraught and traumatized by this brutal act. “It will take time for the family to really understand why this happened.”

Katlego was de-scribed a loving and friendly child and the principal and teachers

of Mokopane Primary issued a statement on Tuesday expressing their sincerest con-dolences to the family and friends of the boy. “Words seem inadequate to express the sadness we feel about Katlego,” it read. “Wishing you peace to bring comfort, courage to face the days ahead and loving memories to forever hold in your heart.”

Armed robbery at mallMOKOPANE – Shoppers panicked last Sunday 29 May after an un-known man targeted the security personnel from a cash-in-transit company at the Mokopane Mall.

According to the police, the security company employee was col-lecting money from a store when the suspect allegedly pointed a fire-arm at him and told him to leave the mall. The suspect then grabbed a money bag and the security officers’ weapon before fleeing in a silver Golf.

It is not clear if there were any other suspects in the vehicle. No one was injured in the incident.

The police are monitoring the area and is investigating the robbery. Anyone with any information is asked to contact warrant officer

Makhubele on 071 351 7267 from the Polokwane organized crime unit.

LEPHALALE – Die dorp is in rou gedompel na die skokdood van ‘n 12-jarige laerskool leerder wat met breinvliesontsteking gediag-noseer is en Dinsdag gesterf het.

Alle klasmaats en kinders wat kontak met die seun gehad het is reeds vir mediese behandeling geneem. "Die department van gesondheid het medikasie aan al sy maatjies gegee en ons het ook die ouers van ons ander leerders aangemoedig om bewus te wees van die siekte sonder om paniek te saai," het 'n woordvoerder gesê.

Volgens Wikipedia is breinvliesontstek-ing (meningitis) die ontsteking van die la-gies weefsel wat om die brein en ruggraat voorkom. Daar is twee soorte: virale en bak-teriologiese breinvliesontsteking.

Bakteriologiese-breinvliesontsteking is lewensgevaarlik as dit nie vinnig behandel word nie. Dit is aansteeklik en word oorgedra deur liggaamsvloeistowwe van iemand wat reeds die siekte het in aanraking gekom het (soos deur ‘n siek persoon te soen, eetgerei te deel of wanneer hulle nies of hoes). Akute bakteriële meningitis ontwikkel wanneer

Wees versigtig vir breinvliesontstekingbakterieë die bloedstroom binnedring en migreer na die brein en rugmurg. ‘n Oorin-feksie, sinus-infeksie of kopbeen fraktuur kan meebring dat bakterieë die meninges direk binnedring en meningitis veroorsaak. Simptome sluit in naarheid en braking, erge hoofpyn en hoë koors, stywe nek, ligsensiti-witeit van die oë, slaperigheid, lighoofdigheid en verwarring, 'n uitslag op die liggaam en stuiptrekkings (alhoewel nie alle simptome noodwendig gelyktydig by elke pasiënt voorkom nie).

Weens die gevaar wat die siekte inhou is dit uiters belangrik om dadelik mediese hulp te kry. Hoe vroeër die siekte geïdentifiseer word hoe beter is die kans op herstel.

Virale meningitis is in die meeste gevalle nie lewensgevaarlik nie. Dit is nie aansteeklik nie en kan nie oorgedra word deur een per-soon na ‘n ander nie. Aanvanklike tekens en simptome stem ooreen met griepsimptome.

Sommige vorme van meningitis kan voorkom word deur immunisering wat dit be-langrik maak dat ouers hul kinders vir al hul immuniserings neem.

Page 4: Nn 3 6 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 3 JUNIE 20164

Vacancy

The following position has become available within Mokopane region at Aveng Mining’s Ivanplats operation.

Aveng Mining is a world leader in the shaft sinking and access development market with the ability to sink and equip both vertical and decline shafts through all types of rock formations. The company has the technical expertise and resources to deliver multi-disciplinary projects that include design work, civil works and mechanized mining. POSITIONS:

Job title Number of

people required

Minimum qualification and Experience required

Master Sinker Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Team Leader Certificate / Competency

Bottom Deck Operator 6 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Operator Certificate / Competency

Bottom Deck Bell Operator/Ringer 6 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Bell Operator / Ringer Certificate / Competency

Bottom Deck Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Team Leader Certificate / Competency

Bottom Team Leader 3 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Team Leader Certificate / Competency

Jumbo Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Jumbo Team Leader Certificate / Competency

Stage Operator 15 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Stage Assistant/Operator Certificate / Competency

Stage Team Leader 3 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Stage Team Leader Certificate / Competency

Support RDO 10 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Rock Drill Operator Certificate / Competency

Trainee Shaft Fitter 3 Grade 12, Trade Certificate

Trainee Shaft Electrician 2 Grade 12, Trade Certificate

Electrician 1

Grade 12 or Equivalent Trade Certificate Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Grab Driver 1

Grade 12 or Equivalent Grab Driver Certificate Dover Test Passed Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Underground Boilermaker 3 Grade 12 or Equivalent Trade Certificate

Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Winding Engine Driver 1

Grade 12 or Equivalent Onsetter Certificate Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Maintenance Clerk 1

Matric or Equivalent Microsoft Windows Competency Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Rigger / Ropeman 2

Matric or Equivalent Rigger Ropesman Certificate Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Electrical Aide 3 Matric or Equivalent Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Boilermaker Aide 3 Matric or Equivalent Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Deputy Magazine Master 1 Matric or Equivalent Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Bank Team Leader 3

Matric or Equivalent Team Leader Certificate Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Batch Plant Operator 3

Matric or Equivalent Competency certificate operating as a Batch Plant Assistant Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Batch Plant Winch Driver 3

Matric or Equivalent Winch Driver Certificate Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

LOCATION: Ivanplats, Mokopane CLOSING DATE: 08 June 2016

Mail a detailed CV with relevant certificates and a copy of ID to: [email protected] or cv’s can be hand delivered to Ivanplats Offices at Old Industrial Area, Mokopane.

No applicant is allowed to pay for a job and no jobs are for sale, if you are approached to pay for a job or for medical

please report to Aveng Mining to same email as above.

Aveng Group is committed to diversifying its staff profile in terms of its transformation agenda and encourages candidates from previously disadvantaged backgrounds to apply.

Candidates who have not been contacted within six weeks of the closing date can assume that their

application has been unsuccessful.

Vacancy

The following position has become available within Mokopane region at Aveng Mining’s Ivanplats operation.

Aveng Mining is a world leader in the shaft sinking and access development market with the ability to sink and equip both vertical and decline shafts through all types of rock formations. The company has the technical expertise and resources to deliver multi-disciplinary projects that include design work, civil works and mechanized mining. POSITIONS:

Job title Number of

people required

Minimum qualification and Experience required

Master Sinker Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Team Leader Certificate / Competency

Bottom Deck Operator 6 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Operator Certificate / Competency

Bottom Deck Bell Operator/Ringer 6 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Bell Operator / Ringer Certificate / Competency

Bottom Deck Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Team Leader Certificate / Competency

Bottom Team Leader 3 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Team Leader Certificate / Competency

Jumbo Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Jumbo Team Leader Certificate / Competency

Stage Operator 15 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Stage Assistant/Operator Certificate / Competency

Stage Team Leader 3 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Stage Team Leader Certificate / Competency

Support RDO 10 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Rock Drill Operator Certificate / Competency

Trainee Shaft Fitter 3 Grade 12, Trade Certificate

Trainee Shaft Electrician 2 Grade 12, Trade Certificate

Electrician 1

Grade 12 or Equivalent Trade Certificate Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Grab Driver 1

Grade 12 or Equivalent Grab Driver Certificate Dover Test Passed Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Underground Boilermaker 3 Grade 12 or Equivalent Trade Certificate

Vacancy

The following position has become available within Mokopane region at Aveng Mining’s Ivanplats operation.

Aveng Mining is a world leader in the shaft sinking and access development market with the ability to sink and equip both vertical and decline shafts through all types of rock formations. The company has the technical expertise and resources to deliver multi-disciplinary projects that include design work, civil works and mechanized mining. POSITIONS:

Job title Number of

people required

Minimum qualification and Experience required

Master Sinker Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Team Leader Certificate / Competency

Bottom Deck Operator 6 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Operator Certificate / Competency

Bottom Deck Bell Operator/Ringer 6 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Bell Operator / Ringer Certificate / Competency

Bottom Deck Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Team Leader Certificate / Competency

Bottom Team Leader 3 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Team Leader Certificate / Competency

Jumbo Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Jumbo Team Leader Certificate / Competency

Stage Operator 15 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Stage Assistant/Operator Certificate / Competency

Stage Team Leader 3 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Stage Team Leader Certificate / Competency

Support RDO 10 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Rock Drill Operator Certificate / Competency

Trainee Shaft Fitter 3 Grade 12, Trade Certificate

Trainee Shaft Electrician 2 Grade 12, Trade Certificate

Electrician 1

Grade 12 or Equivalent Trade Certificate Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Grab Driver 1

Grade 12 or Equivalent Grab Driver Certificate Dover Test Passed Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Underground Boilermaker 3 Grade 12 or Equivalent Trade Certificate

Vacancy

The following position has become available within Mokopane region at Aveng Mining’s Ivanplats operation.

Aveng Mining is a world leader in the shaft sinking and access development market with the ability to sink and equip both vertical and decline shafts through all types of rock formations. The company has the technical expertise and resources to deliver multi-disciplinary projects that include design work, civil works and mechanized mining. POSITIONS:

Job title Number of

people required

Minimum qualification and Experience required

Master Sinker Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Team Leader Certificate / Competency

Bottom Deck Operator 6 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Operator Certificate / Competency

Bottom Deck Bell Operator/Ringer 6 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Bell Operator / Ringer Certificate / Competency

Bottom Deck Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Deck Team Leader Certificate / Competency

Bottom Team Leader 3 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Bottom Team Leader Certificate / Competency

Jumbo Team Leader 1 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Jumbo Team Leader Certificate / Competency

Stage Operator 15 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Stage Assistant/Operator Certificate / Competency

Stage Team Leader 3 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Stage Team Leader Certificate / Competency

Support RDO 10 Grade 12 or relevant Shaft Sinking Experience Rock Drill Operator Certificate / Competency

Trainee Shaft Fitter 3 Grade 12, Trade Certificate

Trainee Shaft Electrician 2 Grade 12, Trade Certificate

Electrician 1

Grade 12 or Equivalent Trade Certificate Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Grab Driver 1

Grade 12 or Equivalent Grab Driver Certificate Dover Test Passed Relevant Mining (Sinking Experience will be an advantage)

Underground Boilermaker 3 Grade 12 or Equivalent Trade Certificate

Bokkieweek vir BCVOMOKOPANE – Agt seuns van die CVO Skool Potgietersrus is opgeneem in die BCVO Bokkieweek span vir rugby. Hulle is (van links agter) Danie de Beer, Ockert Goosen, Wilhelm Pistorius en Jandré de Klerk. Voor is Dries Bezuidenhout, Louis Trichardt, Erick Jooste en Hendrik Keet. By die dogters se netbalspanne is sewe dogters opgeneem in die BCVO Bokkeweek span. Hulle sal 4-8 Julie by die Bokkieweek in Kroonstad gaan speel. Hulle is (agter) Louise du Toit, Careli Kuhn, Jandri Venter, (voor) Lijon Spies, Marlé Genis en Jolanie Nel (afwesig: Nika Pretorius).

HPP en EHS meet kragteMOKOPANE – Ellisras Hoërskool (EHS) het verlede naweek teen Hoërskool Piet Potgieter (HPP) te staan gekom op HPP se tuis-veld.

By die rugby wen HPP se eerste span 52-37 en Waldo Kruger was speler van die wedstryd. By die tweedes is KC Beyliefeldt die speler van die wedstryd en wen hulle EHS 28-10. By die o/15A-span het HPP 29-0 gewen en J.C. Venter was die speler van die wedstryd. Die o/16-span wen 17-16 met Franco Kiesling as speler van die wedstryd.

Die Rassies se o/14A span, wat hierdie jaar nog nie ‘n wedstryd verloor het nie, het Potties 3-0 geklop. Die speler van die wedstryd was Louis Olifant. Die span het ook die Hansieweek gewen en sal teen Hoërskool Louis Trichardt te staan kom in die semi-finaal op 11 Junie.

HPP se o/14A, o/15A en o/16A en die Eerste span sal dan ook teen Hoërskool Louis Trichardt te staan kom in die Limpopo semi-finale.

Die Rassies se netbalspanne is sterk hierdie jaar en wen HPP se eerstes met 32-21 (speler van die wedstryd is Cecilian Engel-brecht), die o/16-span wen 27-16 (Izandrie Hennop is speler van die wedstryd) en die o/14-span wen 20-12 (Melany van Jaarsveld is die speler van die wedstryd). HPP se o/15A-span klop EHS met 11-9 en Paulina Mashishi is die speler van die wedstryd.

HPP het uitgeblink by die hokkie en die o/14A-span wen 4-0 met Lachelle de Beer as speler van die wedstryd, die o/15A-span wen 7-0 en Jo-Ann Korff is die speler van die wedstryd. By die o/16A-span is Anria Kruger speler van die wedstryd en hulle klop EHS 3-0. Die tweede span wen 8-0 met Shakira Dias as speler van die wedstryd. Monique de Sousa is speler van die wedstryd vir die eerstespan wat ‘n oorwinning van 13-0 behaal in HPP se guns.

Die hokkie meisies se o/14A, o/15A en o/16A en eerste span sal op 16 Junie in Polokwane deelneem.

LEPHALALE – An astounding 63 speakers participated in the annual English public speaking evening held at Laerskool Bosveld Primary last week. The speeches were of outstanding quality with the following learners receiving a first, second and third place per Grade. Grade R: Leané Besseling, Nuan Snyman, Tadi Muhau; Grade 1: Phenyo Muhau, Lea Kukard and Luca Leach; Grade 2: Mikayla Bester, Marica van der Merwe and Daniel Leahy; Grade 3: Wilmi van Rooyen, Claudine Johnson and Nika Snyman; grade four: Samual Leahy, Divan Gerber, Mandie Steenkamp and Ashley Jansen van Vuuren; grade five: Erhard Geyser, Mia du Toit and Mianke Kukard; Grade 6: Branden Perrier, Thato Ntimane and Charles Trollip and Grade 7: Ivanka Viviers, Kiara Verwey and Janco von Rönge. - Wannie Viviers

English speakers impress

Page 5: Nn 3 6 issuu

3 JUNE 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

Talk to us

For more information visit Lephalale Mall Branch or sms Lephalale to 49032 and we will contact you. Call 015 505 4670 for more info. www.omfinance.co.za

Old Mutual Finance (RF)(Pty) Ltd is a Licensed Financial Services and Registered Credit Provider. NCR Reg No: NCRCP 35 | FSP Reg No: 25494Terms & Conditions apply.* In association with Bidvest Bank Ltd (Reg No. 2000/006478/06), a licensed financial services and registered credit provider, NCRCP17

TAILOR MADE FINANCIAL SOLUTIONS FROM OLD MUTUAL• Open a transactional bank account*• Apply for a personal loan• Consolidate your debt

Page 6: Nn 3 6 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 3 JUNIE 20166

Page 7: Nn 3 6 issuu

3 JUNE 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

Crime doesn’t pay says ex-offenderLEPHALALE – The Lephalale SAPS, together with Lephalale TVET college, held an aware-ness campaign encouraging youngsters not to get involved in crime last week. Ex-offenders who committed crimes including housebreaking and theft and ve-hicle theft spoke to a group of students about the negative consequences of their previous crimes. On the photo is Abel Madibana, who was convicted of housebreaking and theft, addressing the group.

HPP Langnag gholf weer ‘n suksesMOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter het verlede Vrydag hul jaarlikse Lang-nag 4-bal gholftoernooi gehou. Die skool bedank hul borge wat die dag ‘n sukses te maak. Die wenners was Ben-nett van der Gryp, Spencer Claasens, Frikkie van der Wath en Thys Kruger met 119 punte. Tweede was Johan van Staden, Rouan Venter, Manie van der Nest en Freddie van Wyk (115 punte). Derde was Derek Jordaan, Janadre Jordaan, Francois Duvenhage en Stanley Blount (112 punte).

Page 8: Nn 3 6 issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

UMOKOPANE – Heerlike kos, bobaas wyn en goeie geselskap was aan die orde van die dag tydens Hoërskool Piet Potgieter se vierde wynveiling op 26 Mei in die Pier-neef saal. Die veiling, met ‘n Great Gatsby tema, is goed ondersteun en R174 000 is ingesamel ten bate van die skool se ontwik-kelingsfonds het waarnemende hoof, Cas Badenhorst, gesê.

Die Ontwikkeldingsfonds word gebruik vir die stig van nuwe projekte asook die on-derhoud van bestaande projekte by HPP.

Die bekende wildboer, Piet Warren, was die aand se gasspreker en het meer oor die wildbedryf gesels. Hy het ook die ys gebreek deur suksesvol op die eerste lot wyn te bie.

Leslie Venton het meer vertel oor watter wyn met watter gereg voorgesit moet word en gaste is bederf met Diemersdal se heer-like wyne wat saam met ‘n heerlike aandete voorgesit is deur die Graad 11 gasvry-heidsstudie leerders wat as kelners opgetree het.

Alan Sinclair van Vleissentraal het seker gemaak dat die bod elke keer op die beste moontlike prys toegeslaan is.

Die eerste HPP wynveiling is gehou in 2013 in samewerking met Paal Gimnasium. Hierdie jaar het HPP besluit dat dit nie meer die lonend is om in ‘n vennootskap voort te gaan nie. “HPP bedank Paarl Gimnasium vir die drie jaar se vennootskap en die leiding wat hulle ons gegee het om vanjaar ons eie wynveiling aan te bied,” het Badenhorst gesê.

HPP hou wynveilingJaco van der Wateren (oud-voorsitter van

die beheerliggaam) het die leiding geneem om hierdie projek self aan te bied. Die skool het self die wyn aangekoop en verskeie kelders gekontak en afslagpryse beding en selfs borge is ontvang.

Van der Wateren, C.P. van der Walt en Pierre Peens wat vanaf die eerste veiling reeds betrokke was het op eie koste Kaap toe gevlieg en die beste wyne in die Boland gaan haal en Bosveld toe gebring. Die drie-manskap het by Jan Boland Coetzee (rugby springbok en wynmaker) tuisgegaan. Hulle het sy KWV-kwota asook sy kontakte in die wynbedryf gebruik.

Van die hoogtepunte het ingesluit ‘n KWV 20 Jaar Potstill Brandewyn (750ml) wat vir R4 000 verkoop is aan André Kiesling (wat ook die grootste koper van die aand was) en ‘n Simonsig (6 x 750ml) Syrah Merin-dol, Tiara, Frans Malan & Pinotage Redhill wat saam vir R4 000 verkoop is aan Fred Beytell. ‘n Vakansiepakket by Bottelierskop is verkoop aan Hendrik Swanepoel vir R11 500.

Die skool bedank almal wat die aand meegemaak het en veral vir Jaco van der Wateren, Pierre Peens en CP en Gertru van der Walt vir hul betrokkenheid. Die skool sê ook dankie aan die komitee wat bestaan het uit Van der Wateren, Van der Walt, Peens, Stanley Blount, Gerda Roos-Hawken, Kurt Kruger, Cas Badenhorst en Michelle Bui-tendag (asook die personeel van HPP en die dames wat die dekor behartig het).

Jaco van der Wateren, Piet Warren (gasspreker) en waarnemende skoolhoof, Cas Badenhorst.

LEPHALALE – Joshua Young (9) het by die gesogte Parkrun 10 klub aangesluit toe hy sy tiende parkrun voltooi het Saterdag. “Ons is baie trots op die harde werk wat Joshua ingesit het en ek neem aan dat hy sy atletiek talent by sy ma, Elmé, geërf het wie self ‘n kranige atleet is,” het Joshua se pa, Johann Young, gespog. Hier ontvang hy sy sertifikaat by Neels Gerber.

Hokkie bokkies skitter!BEZUIDENHOUTSVALLEI – Twee Graad 6 leerders van Laerskool Krugerpark het verlede Saterdag in altesaam 13 wedstryde gespeel vir die Limpopo Hokkiespan. Jurinda van Schalkwyk (regs) het vir die o/12A-span gespeel en Miané Muller vir die o/12B-span.  Hul volgende toernooi as deel van die Limpopo-span is vanaf 5-8 Augustus in Polokwane.

Hardloop is in die gene!